Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Die arbeidsministerie gesels oor die afwaartse aanpassing deur die Namibiese arbeidsministerie. Aangewese werkgewers is vanaf 25 na tien aangepas. Dit wil sê dat as jy tien mense in diens het moet jy enige vakante posisies aan die arbeidsministerie rapporteer vir plasing op die geïntegreerde indiensneming inligtingstelsel. Dit is nou onwettig om ‘n pos te vul sonder dat die ministerie ingelig is oor die vakante pos en voor die ministerie ‘n kandidaat voorgestel het.
Pieter van Niekerk, kommersiële bestuurder by Namib Mills gesels met Yanna Smith oor koring, suiker en die skerp styging in pryse.
Pieter van Niekerk, kommersiële bestuurder by Namib Mills gesels met Yanna Smith oor koring, suiker en die skerp styging in pryse.
Met meer as 200 masjiene landwyd en ongeveer 750 000 transaksies 'n maand, bly Airtime City jou nommer een keuse wanneer dit kom by lugtyd ensovoorts. Wanneer jy 'n probleem ervaar by 'n lugtydmasjien van Airtime City, kontak hulle dadelik by support@airtimecity.com

21 fietsryers neem deel aan die Nedbank Desert Dash vanjaar om fondse in te samel vir projekte van Legacy of Love. Waarvoor gaan die fondse en Legacy of Love? Luister na die onderhoud van Ronel de Beer en Jean-Louis Knouwds.

Please join us as we discuss Bank Windhoek’s Extended Term Home Loan Bank Windhoek - A member of Capricorn Group
Please join us as we discuss Bank Windhoek's Extended Term Home Loan Bank Windhoek - A member of Capricorn Group
Soek jy 'n toestel wat aandag kan trek, wanneer jy in die moeilikheid beland of aangeval word? Luister hier.
Soek jy 'n toestel wat aandag kan trek, wanneer jy in die moeilikheid beland of aangeval word? Luister hier.
Die 59 jarige Zirk Botha, die bekende Suid-Afrikaanse avonturier vertrek volgende week op ‘n baie interessante tog. Hy sal die eerste mens wees om van Kaapstad oor die Atlantiese Oseaan na Rio de Janeiro te roei. Die reis van sowat 7 duisend kilometer sal ongeveer 3 maande duur. Zirk wil met die projek die kollig plaas op hernubare energie. Hy praat vanoggend eksklusief met ons.

Covid het baie besighede en individue gekelder. Maar Kosmos is daar om te help. Donderdag oggend gesels Jean-Louis en Yanna oor skuld. Het jy te veel en kan nie meer die betalings haal nie? Is jy bang jou krediteure doen aansoek vir 'n verstek vonnis? Weet jy wat die prosedures is? Leon Koch, Bank Windhoek se Uitvoerende Hoof van Kommersiële en Besigheidsbankwese het vanoggend in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek gekuier.

Kosmos 94.1 — Danie Grobler en Rori Ndlovu het vanoggend by die oggendspan kom kuier om te gesels oor hulle produkte en dienste wat hulle bied. Indien jy belangstel om van hulle dienste gebruik te maak besoek hulle Facebook blad: ColorBlinds
Danie Grobler en Rori Ndlovu het vanoggend by die oggendspan kom kuier om te gesels oor hulle produkte en dienste wat hulle bied. Indien jy belangstel om van hulle dienste gebruik te maak besoek hulle Facebook blad: ColorBlinds
Die bekende pulmonoloog, Dr. Willie Bruwer, kuier saam met Jean Louis en Yanna om oor ALLES van Covid-19 te gesels - inperkings, aanpassings in die virus, maskers, hoekom Swede dit reggekry het, entstowwe en wat nog.
Kosmos 94.1 — Die bekende pulmonoloog, Dr. Willie Bruwer, kuier saam met Jean Louis en Yanna om oor ALLES van Covid-19 te gesels - inperkings, aanpassings in die virus, maskers, hoekom Swede dit reggekry het, entstowwe en wat nog.
Jean-Louis Knouwds gesels met Jaco Muller van Kifaru Luxury Lodge en die Rhino Momma Project oor wat die projek behels asook die finominale pryse wat weg gegee word met die Rhino Momma Project kompetisie. Dit word moontlik gemaak deur Hyundai, Doll's Paradise en Cntrl-P Graphics. Besoek ons Facebook blad om uit te vind hoe om deel te neem.
Kosmos 94.1 — Jean-Louis Knouwds gesels met Jaco Muller van Kifaru Luxury Lodge en die Rhino Momma Project oor wat die projek behels asook die finominale pryse wat weg gegee word met die Rhino Momma Project kompetisie. Dit word moontlik gemaak deur Hyundai, Doll's Paradise en Cntrl-P Graphics. Besoek ons Facebook blad om uit te vind hoe om deel te neem.
In hierdie tyd van inperkings, ekonomiese uitdagings, kommer oor ons kinders en wat nog alles, kan ons almal doen met ‘n bietjie verligting... Dames? Kom aan... dis winter en dit beteken ons kan ons klerekaste aanpas en ‘n bietjie sprankel in ons dae sit... hetsy dit ‘n mooi hoed, serp of stewels is... Nikola Conradie, een van Namibië se vooraanstaande mode ontwerpers het saam gekuier in die uitsaai boetiek om te gesels oor wat warm is die winter... ons lyk mooi en ... ons spaar!
Kosmos 94.1 — In hierdie tyd van inperkings, ekonomiese uitdagings, kommer oor ons kinders en wat nog alles, kan ons almal doen met ‘n bietjie verligting... Dames? Kom aan... dis winter en dit beteken ons kan ons klerekaste aanpas en ‘n bietjie sprankel in ons dae sit... hetsy dit ‘n mooi hoed, serp of stewels is... Nikola Conradie, een van Namibië se vooraanstaande mode ontwerpers het saam gekuier in die uitsaai boetiek om te gesels oor wat warm is die winter... ons lyk mooi en ... ons spaar!
Sanet Prinsloo gesels kos vir kinders met tuisonderrig en mammas wie besig is en werk tot 5 uur. Lekker kos vir 7 dae! Vinnig en maklik, gesond, goedkoop en voedsaam. Gooi alles bymekaar oor die naweek en help vir boeta en sussie na 5, terwyl jou aandete verhit...
Kosmos 94.1 — Sanet Prinsloo gesels kos vir kinders met tuisonderrig en mammas wie besig is en werk tot 5 uur. Lekker kos vir 7 dae! Vinnig en maklik, gesond, goedkoop en voedsaam. Gooi alles bymekaar oor die naweek en help vir boeta en sussie na 5, terwyl jou aandete verhit...
Wenke vir tuisskoling in die staat van inperking van die hoof van die Axis Christelike skool, Elrika de Klerk.
Kosmos 94.1 — Wenke vir tuisskoling in die staat van inperking van die hoof van die Axis Christelike skool, Elrika de Klerk.
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Kosmos 94.1 — Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Dit is 20 Maart Wêreld Down Sindroom Dag en Huipie van Side by Side- Early Intervention Centre het 'n bietjie kom vertel hoe jy ook kan deel word van die dag met jou Crazy Socks.
Jean Louis en Yanna het vanoggend gesels met Bruce Hansen, die Besturende Direkteur van Simonis en Storm, oor die ekonomie, jou besigheid en die korona-virus.
Kosmos 94.1 — Dit is 20 Maart Wêreld Down Sindroom Dag en Huipie van Side by Side- Early Intervention Centre het 'n bietjie kom vertel hoe jy ook kan deel word van die dag met jou Crazy Socks.
Kosmos 94.1 — Jean Louis en Yanna het vanoggend gesels met Bruce Hansen, die Besturende Direkteur van Simonis en Storm, oor die ekonomie, jou besigheid en die korona-virus.
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Kosmos 94.1 — Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
SPES Charity is 'n liefdadigheidsorganisasie gestig met die hoofdoel om minderbevoorregte kinders in ons land te help om uit armoede te ontsnap deur aanmoediging, opvoeding en ondersteuning.Susan Nel en Esme Coetzee, het gesels met Luton Koorts
Kosmos 94.1 — SPES Charity is 'n liefdadigheidsorganisasie gestig met die hoofdoel om minderbevoorregte kinders in ons land te help om uit armoede te ontsnap deur aanmoediging, opvoeding en ondersteuning.Susan Nel en Esme Coetzee, het gesels met Luton Koorts
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Kosmos 94.1 — Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Linda Baumann van die Namibian Diverse Women's Association het met die oggendspan gesels oor LGBT-regte in aanloop tot die verkiesing.
Kosmos 94.1 — Linda Baumann van die Namibian Diverse Women's Association het met die oggendspan gesels oor LGBT-regte in aanloop tot die verkiesing.
Max Meyer die Projek bestuurder by Omeya en Sister Marti van Omeya se The Greens Care Centre het by Marcel Theron in die Kosmos 94.1 Uitsaai Boetiek kom kuier om te gesels oor The Greens Care Centre.