Ankers - die NG Bonaeropark Podcast

Follow Ankers - die NG Bonaeropark Podcast
Share on
Copy link to clipboard

Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19) En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons lewens God eer.

NG Bonaeropark


    • Jul 21, 2023 LATEST EPISODE
    • monthly NEW EPISODES
    • 8m AVG DURATION
    • 204 EPISODES


    Search for episodes from Ankers - die NG Bonaeropark Podcast with a specific topic:

    Latest episodes from Ankers - die NG Bonaeropark Podcast

    Ek kon nie die wind voel nie

    Play Episode Listen Later Jul 21, 2023 4:07


    Ek was een keer oppad werk toe, toe besef ek kon nie die wind voel nie. Ek deel dit graag met jou.

    2. Dr. Woltemade Hartman - Bou jou trots en ontdek so 'n sinvolle lewe

    Play Episode Listen Later Apr 25, 2023 66:18


    Die lewe het Tsunamis en allerhande faktore wat ons persoonlikhede vorm. Wanneer ons tussen die uitdagings deur aan ons trots bou, sal die lewe sinvol wees. Luister saam na Dr. Woltemade Hartman wat ons help verstaan hoe om sinvolle en inspirerende lewens te kweek.

    1. Dr Gustav Gous - Om nuut en vars te Dink

    Play Episode Listen Later Apr 10, 2023 63:01


    Wil jy volledig mens wees? Paulus praat van vaste kos vir volwasse gelowiges, dink aan hierdie reeks as eerstegraadse verouderde steaks! Kenners praat oor hoe om jou lewe te verryk op verskeie vlakke soos Denke, Psige, Liggaamlik, Gesondheid, Dieet en Geestelike groei.

    ANKERS PODCAST | Prof. Hennie Stander | Romeine 1:1-7

    Play Episode Listen Later May 29, 2022 52:25


    Prof. Hennie Stander so paar jaar gelede by ons 'n Bybelskool aangebied oor Romeine. Ons maak die opnames op ons ANKERS PODCAST platform weer beskikbaar. Ons reis deur die Romeine Brief en jy is welkom om saam te reis #pelgrimsreis #ontdekromeine

    prof ons stander hennie podcast prof ankers
    [PODCAST] SELFBEHEERSING | Janco Mocke | Playlist #geestelikegroei

    Play Episode Listen Later Jul 28, 2021 45:37


    In hierdie episode gesels ons oor selfbeheersing. Ons is geneig om aan selfbeheersing te dink as iets wat ons moet regkry, maar ons leer eintlik dat selfbeheersing 'n geskenk is wat ons kry as die Gees ons lewe vol maak. Die gesprek is by 'n vorige geleentheid opgeneem as deel van ons ONTDEK JOU "SELF" reeks. Kom kuier saam.

    [PODCAST] SELFBEELD | Hennie Nieuwoudt | Playlist #geestelikegroei

    Play Episode Listen Later Jul 28, 2021 44:16


    Kan jy jouself beskryf? Of eerder, kan jy jouself so beskryf dat 'n werkgewer jou sal wil aanstel? Jou selfbeeld speel 'n enorme rol in jou daaglikse lewe, so dit sal goed wees as jy verstaan hoe om jou selfbeeld gesond te hou en te bou. Hennie Nieuwoudt is 'n Life Coach en Motiveringsspreker met 'n klomp praktiese tips wat jou gaan help om jou selfbeeld te skaaf. Luister lekker saam!

    SELFSORG | Corne Badenhorst | Playlist #geestelikegroei

    Play Episode Listen Later Jul 28, 2021 50:57


    Hier is 'n Podcast oor self-ontdekking. Om jouself te ontdek kan 'n baie angswekkende reis wees. Dis nie altyd lekker om eerlik met jouself oor jouself te moet wees nie. Baie van ons het idees oor onsself in ons koppe wat ons eerder nie wil omkrap nie. Maar tog as dinge skeef loop is ons onseker oor hoe om onsself te hanteer en beheer. Die eerste deur wat ons gaan oopmaak is SELFSORG. Dis belangrik om te weet hoe ons na onsself kyk. Hoe pas ons ons eie emosies en lewens op? Hoe maak ons seker die lewe se stres en druk oorweldig ons nie? Ons het 'n kenner op die gebied gevra om ons te help dink oor hierdie belangrike topic. Corne Badenhorst het op 'n stadium by ons kom kuier en vir ons kom vertel oor SELFSORG. Haar toespraak is op die Podcast hieronder beskikbaar. Corne is die hart agter die Facebook blad Katrienkie. Hier bied sy hoop vir duisende, en sy kan vandag vir jou ook hoop gee. Luister saam:

    Die land brand, wat is ons wedstryplan?

    Play Episode Listen Later Jul 12, 2021 8:30


    As ons om ons kyk lyk dit of die wĂȘreld inmekaar stort! Wat staan ons as gelowiges te doen in sulke situasies? Ds. Deon gee vir ons perspektief en verwys na die keer toe die eerste kerk beskuldig was dat hulle die wĂȘreld omgekeer het.

    PLAYLIST #1 Geloofsgesprekke

    Play Episode Listen Later Mar 3, 2021 4:56


    BonaeroFamilie Playlists is vol hulpbronne wat families help om saam geestelik te groei. Ons eerste Playlist handel oor Geloofsgesprekke. Wanneer ons saam gesels, leer ons mekaar ken. Wanneer ons mekaar hoor, verstaan ons mekaar beter. Net soos sportspanne voor 'n wedstryd spanpraatjies het, waar hulle die 'gameplan' bespreek en mekaar aanmoedig, kan gesinne saam praat oor Jesus, geloof en die lewe. Hierdie Podcast vorm deel van 'n Playlist vol hulpbronne vir Geloofsgesprekke, kry die res van die Playlist:Items hier: https://linktr.ee/BonaeroFamilies

    195. Kom ons laat toe dat gebed ons verander

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 7:31


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    194. Ons dink vandag aan dankbaarheid

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 8:32


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    193. Al die geloofshelde is gered omdat hulle geglo het, ten spyte van hulle foute en sondes

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 7:41


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    192. Ons beste getuienis is ons omgee vir mense

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 12:06


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    191. Juig oor vandag, moenie net bestaan nie

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 7:25


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    190. Om as gelowige in 'n goddelose wĂȘreld te leef

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 9:51


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    189. Jesus Christus - Ons lewende hoop

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 7:26


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    188. Vier die lewe

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 11:06


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    187. Ons identiteit lĂȘ in Jesus Christus

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 10:26


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    186. Ek kan nie my redding verloor nie

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 10:59


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    185. Om aan te hou straf op sonde te verkondig, is nie Nuwe Testament- of Kruis-taal nie

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 7:44


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    184. Nogtans sal ek

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 9:16


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    183. Wees slim tussen ongelowiges

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 10:28


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    182. Wees versigting om oor ander te oordeel

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 9:20


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    181. Waarop bou ons ons geloofshuise?

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 11:10


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    180. Wees stil in die Here

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 8:07


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    179. Oppas vir vals profesieë

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 9:43


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    178. God is liefde

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 7:41


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    177. Vrede vir jou!

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 7:07


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    176. Wat sal ek saam vat hemel toe?

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 7:17


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    175. Jesus se een doel

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 6:38


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    174. Ons hand stewig in God s'n

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 9:07


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    173. Hoe moet ons lewe?

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 8:46


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    172. Wat kos versoening?

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 6:42


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    171. Tot hiertoe...

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 9:11


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    170. Niks kan ons van God se liefde skei nie

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 10:04


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    169. Hoop in moeilike tye

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 8:28


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    168. Die ongeduld

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 6:41


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    167. Is ons God se bedelaars?

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 6:01


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    166. Is ek my broer se hoeder?

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 6:04


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    165. God se beeld

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 8:08


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    164. Gestuur om te wat?

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 6:35


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    163. Prys Hom in die storm

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 9:53


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    162. Ek sal altyd in die Here roem

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 7:48


    'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

    161. Gedagtes oor seker wees en twyfel

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 6:07


    Ons gaan vir die volgende paar episodes ons fokus van spesifieke tekste afhaal en oor temas gesels. Elke dag dinge waarmee ons te doen kry. Ons deel hier 'n paar gedagtes met mekaar.

    ons wees seker
    160. Gedagtes oor bekering

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 8:37


    Ons gaan vir die volgende paar episodes ons fokus van spesifieke tekste afhaal en oor temas gesels. Elke dag dinge waarmee ons te doen kry. Ons deel hier 'n paar gedagtes met mekaar.

    159. Gedagtes oor geloofsoefening

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 8:02


    Ons gaan vir die volgende paar episodes ons fokus van spesifieke tekste afhaal en oor temas gesels. Elke dag dinge waarmee ons te doen kry. Ons deel hier 'n paar gedagtes met mekaar.

    158. Gedagtes oor Jesaja 50 se hoop

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 10:41


    Ons gaan vir die volgende paar episodes ons fokus van spesifieke tekste afhaal en oor temas gesels. Elke dag dinge waarmee ons te doen kry. Ons deel hier 'n paar gedagtes met mekaar.

    157. Gedagtes oor die Christelike vryheid

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 8:04


    Ons gaan vir die volgende paar episodes ons fokus van spesifieke tekste afhaal en oor temas gesels. Elke dag dinge waarmee ons te doen kry. Ons deel hier 'n paar gedagtes met mekaar.

    ons vryheid christelike
    156. Gedagtes oor Kersfees

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 5:59


    Ons gaan vir die volgende paar episodes ons fokus van spesifieke tekste afhaal en oor temas gesels. Elke dag dinge waarmee ons te doen kry. Ons deel hier 'n paar gedagtes met mekaar.

    155. Gedagtes oor ons getuigskrif

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 8:51


    Ons gaan vir die volgende paar episodes ons fokus van spesifieke tekste afhaal en oor temas gesels. Elke dag dinge waarmee ons te doen kry. Ons deel hier 'n paar gedagtes met mekaar.

    154. Gedagtes oor wat ons skryf en sĂȘ

    Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 7:36


    Ons gaan vir die volgende paar episodes ons fokus van spesifieke tekste afhaal en oor temas gesels. Elke dag dinge waarmee ons te doen kry. Ons deel hier 'n paar gedagtes met mekaar.

    Claim Ankers - die NG Bonaeropark Podcast

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel