Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie! Draai daai radio se knop en #TjoenIn!
Marieke en Eugene Erasmus het saam met Ma Charmaine Erasmus die Hartbeespoort Begraafplaas besoek en was so bedroef om die grafte in so 'n toestand te sien. Hulle het toe net daar en dan besluit om 'n besigheid te begin op so jong ouderdom. Luister gerus weer hier na die #PodCast.

Francis Cloete het sy storie met ons kom deel oor hoe hy in 1988 onverwags Estelle en haar drie kinders se lewe moes red. Hy het hierdie jaar, 34 jaar later, uitgereik en vir Estelle probeer opspoor. Estelle het ook by ons aangesluit in die ateljee met 'n boodskap vir Francis. Luister gerus weer hier na die podcast.

Jannie Putter het op #SlatDiePad kom draai maak om te gesels oor sy nuwe boek "Wen 'n hart". Luister gerus weer hier na die onderhoud.

Russel en Sanet Fagan het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer 'n draai kom maak om te gesels oor hoe Sanet vir Russell moes vergewe na jarelange verneukery... Luister gerus weer hierna.

HUB van die Atterbury groep - Armond Boshoff het op #SlatDiePad by Ruben en Nina kom inloer om te gesels oor die splinternuwe Castle Gate sentrum wat Donderdag 26 November sy deure oopmaak. Luister gerus weer hier na die onderhoud.

Vyf hout bokse met 15 silwer muntstukke is opgeveil ten bate van GROOTfm 90.5 se omgee-projekte! Die doelwit was ‘n stewige honderd duisend rand. Ons projekorganiseerder, Lindie Strydom het die gaste vertel van ons verskillende inisiatiewe in die gemeenskap waarna die Hoof Uitvoerende Beampte van Silgonex, Marius du Plessis die eerste R40 000 namens Silgonex geskenk het. Ons eie Johrné van Huysteen was die afslaer wat die veiling behartig het. Marius vertel ons so bietjie meer van wie Silgonex is en die bedrag wat toe uiteindelik gisteraand ingesamel is… Luister gerus weer hier na die Podcast!

Kurt Darren het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer kom inloer om te gesels oor sy splinternuwe liedjie #DieGoeieOuDae en GROOTfm 90.5 se luisteraars het die liedjie heel eerste gehoor! Luister gerus weer hier na die onderhoud.

Verhouding spesialis, Paul Smit het op #SlatDiePad met Ruben Delmage en Nina Coetzer kom gesels oor verhoudings in die werksplek en meer spesifiek oor die Strengthfinder. Luister gerus weer hier na die #PodCast.

Dewald Wasserfall het op #SlatDiePad kom inloer om te chat oor sy nuwe enkelsnit #Stop en hy het sy kitaar ook saamgebring! Luister weer hier.

Verhouding Spesialis, Paul Smit, het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer kom inloer om te gesels oor verhoudings in die werksplek. Luister gerus weer hier na die #PodCast.

Liezel van Intiem het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor "Hoe gemaak as die liefde opdroog". Luister gerus weer hier na die #Podcast.

Nicole Sutton was die wenner van die instrumentale afdeling van die #JouGROOTTalent en sy het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina kom kuier.

Juanita du Plessis het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer kom inloer om te gesels oor haar en Snotkop se splinternuwe enkelsnit #RukDieDam. Snotkop het ook vinnig by ons via Zoom aangesluit. Luister gerus weer hier na die podcast.

Jannie Putter het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor sy "Ek daag jou uit" reeks wat tans beskikbaar is op Vimeo.

Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da' vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie! Draai daai radio se knop en #TjoenIn!

As jy gewonder het wat die wet sê oor die Korona-virus en jou werk kan jy gerus weer hier luister na die #PodCast. Ons het met die kenner, Hugo Pienaar van Cliffe, Dekker en Hofmeyr gesels hieroor.

Retief Burger het op #SlatDiePad kom inloer om te gesels oor van sy grootste uitdagings wat hy al moes oorwin. Ons het ook gesels oor sy nuwe album wat pas vrygestel is en ook oor hoe ons as Christene moet reageer en dink oor die Korona-virus in ons land. Luister gerus weer hier na die #PodCast.

Dr. Karen Richter is 'n Viroloog en het met ons kom gesels oor die eerste geval van die Korona-virus wat uitgebreek het in KZN provinsie.

Chante is 'n nuwe opkomende sangeres en het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor haar heel eerste enkelsnit Tragedie wat pas vrygestel is. Luister gerus weer hier.

Ed Kowalczyk van die band Live het met Ruben Delmage gesels oor hulle opkomende toer in SA! Live sal in SA wees 6 en 7 November by die Sun Arena Time Square en dan in Kaapstad op die 10de November. Hier is wat hy gesê het voor die toer na SA. Kry nou jou kaartjies by Computicket! Hulle verkoop bitter vinnig!

1. WAT is die sleutel om ‘n vehouding in ‘n ritme van groei en genees te dwing? 2. Die krag van VERSTAAN en Empatie in ‘n verhouding 3. Hoekom is Luister, verstaan, empatie so waardevol in enige verhouding? 4. Wat is die rol van Onvoorwaardelike liefde in ‘n verhouding se dinamika? En hoe skep ons dit binne ons verhoudings?

Paul Smit, verhouding spesialis, het op #SlatDiePad kom kuier om te gesels oor verhoudings. 1. Verhoudings se energie bestaan uit die teenoorgestelde energie (opposites). Is dit waar? Hoekom is dit die energie wat ‘n verhouding se sukses kan bepaal of sy vernietiging kan beteken? 2. Hoe kan paartjies ‘n goeie ritme skep om die opposites te gebruik om ‘n sterk verhouding te bou? 3. Die Strengthsfinder assesering: n instrument om die opposite energie in ‘n verhouding te verstaan en verhoudings te verbeter: Wat is die strengthsfinder assesering en hoe word dit gebruik om verhoudingsdinamika te groei?