Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

Kom hoor meer oor St Paul's en Tony se passie om 'n verandering te maak.

Kom hoor meer oor St Paul's en Tony se passie vir 'n verandering maak

Voorlesing uit Gatkruiper, deur Hennie Greeff

Hennie Greeff en ek gesels weer oor hoe dit gaan sedert sy boek vrygestel is - geniet dit!

Natashe en ek verken treine van die wereld!

Leila en ek gesels oor alles van Covid tot Avokados!

Leila en ek gesels oor alles van Covid tot Avokados!

Melktert, Matte, Watervalle en Wyn met Hendrik uit Argentiniëen 'n bietjie rugby ook ...

In September se Melktert en Mate, gesels ons Watervalle, Wyne en bietjie Tangspele...

Veronica en ek het 'n Helpie reunie, praat oor KI, regte, balans en meer!

Veronica en ek het 'n Helpie reunie, praat oor KI, regte, balans en meer!

Ek gesels met Warren oor Afrikaans leer, lank terug en dit maak my wonder.

Nolan en ek gesels so lekker - sorry oor die klank maar dis ons Whatsapp oproep! Gaan kuier by hom en sy vrou!w

Aiden gesels weer en maak my hart so warm - sal julle almal ook laat glimlag!

Afrikaans en Arabies - die oorsprongstorie

Kom hoor van die wonderlike werk wat Tony en haar span met die loerders by St Paul's in Faure doen. Kontak haar hier as jy betrokke wil raak! stpaulsprimary90@gmail.com

Kom hoor van die wonderlike werk wat Tony en haar span met die loerders by St Paul's in Faure doen. Kontak haar hier as jy betrokke wil raak! stpaulsprimary90@gmail.com

Lekker kuier en diep nadink met Anzil Kulsen, lees haar werk - sy is 'n inspirasie!

Lekker gesels en diep nadink met Anzil Kulsen - lees haar boeke, wat 'n inspirasie!!

Kom luisterna die Oproep en hoor hoe praat Aiden sulke pragtige Afrikaans!

Kom luister lekker na Hennie, avonture in die verre en baie meer!

Kom luister bietjie hier na wat ons dalk motiveer, wie ons is, kan wees!

Kom luister hoe gesels Jacques en ek oor motivering en ontdek wie jy dalk kan wees...

Arthur en ek gesels oor Afrikaans as Afrika taal

'n Baie interessante gesprek met Robert Pearce, wat my huistoe laat verlang! Hy kan hier gekontak word as iemand meer wil gesels: Robert Pearce

Hendrik en ek begin ons nuwe reeks met interessante feite uit Suid-Amerika. Luister na Melktert en Mate as jy meer wil hoor!

Kom luister hoe gesels Hendrik oor dingen Suid-Amerikaans in ons nuwe reeks: Melktert en Mate

Wie luister na ons, waar is hulle, iets oor ou en nuwe episodes.

Wie luister na ons, waar is hulle, iets oor ou en nuwe episodes.

Jean Cooper en ek gesels heerlik oor sy nuwe boek, Waar die Teerpad Ophou. Kry die boek hier: https://www.amazon.co.za/Waar-die-teerpad-ophou-Motorfiets/dp/0624096645/ref=sr_1_1_so_ABIS_BOOK?crid=2CHPW1E93J6EF&dib=eyJ2IjoiMSJ9.3IgI5lVvl6dHWF1FZUmmJg.NURLbK4iU9SjmZv1d9chogW-iHuMp--w-QcPyAJh6fo&dib_tag=se&keywords=waar+die+teerpad+ophou&qid=1786083853&sprefix=waar+die+teerpad+ophou,aps,506&sr=8-1 Of email Jean by jeanhenrycooper@gmail.com vir 'n getekende kopie.

Jean Cooper en ek gesels heerlik oor sy nuwe boek, Waar die Teerpad Ophou.Kry die boek hier: https://www.amazon.co.za/Waar-die-teerpad-ophou-Motorfiets/dp/0624096645/ref=sr_1_1_so_ABIS_BOOK?crid=2CHPW1E93J6EF&dib=eyJ2IjoiMSJ9.3IgI5lVvl6dHWF1FZUmmJg.NURLbK4iU9SjmZv1d9chogW-iHuMp--w-QcPyAJh6fo&dib_tag=se&keywords=waar+die+teerpad+ophou&qid=1786083853&sprefix=waar+die+teerpad+ophou,aps,506&sr=8-1 Of email Jean by jeanhenrycooper@gmail.com vir 'n getekende kopie.

Wat 'n vreugde om met so 'n positiewe gesprek die dag te begin!

Kom kyk hoe gesels ek en Riaan Visman... en gaan kyk ook vir Bottleneck Breek Bek https://www.artscape.co.za/event/bottelnek-breek-bek/

Kom kuier saam met my en die lieflike Riaan Visman. Gaan kyk Bottelnek Brrek Bek https://www.artscape.co.za/event/bottelnek-breek-bek/

Nog woordspele met Warren - ken jy die woorde in Afrikaans?

Natashe en ek gesels Sommer oor alles en nog wat!

As jy lekker wil energie kry, is die versameling TKA songs vir jou.

Kom luister na iemand wat self Afrikaans geleer het - Fabien is 'n inspirasie!

Kom luister hoe gesels ek en Hein ... hoor selfs 'n paar pragtige gedigte. Dit was heerlik.

Ek gesels met Warren oor Afrikaans leer, lank terug en dit maak my wonder.

Ek kuier Sommer lekker saam met Rudy ons Magalies vriend uit Australië.

Ek en Talita gesels oor haar tyd in Engeland, Duitsland, leierskap, verandering, Afrikaanse woorde, nuwe dinge en die toekoms.