POPULARITY
Die minister van Landbou, John Steenhuisen, waarsku die uitbreking van bek-en-klouseer sal verbruikers in die korttermyn raak. Hy het tydens die Rooivleis-abattoirvereniging se 31ste konferensie in Somerset-Wes in Kaapstad aan die media gesê 900 000 dosisse entstof sal beskikbaar gestel word sodra dit vanaf Botswana se Entstof-instituut ontvang is. Die minister sê vleisvervoerbeperkings het 'n ekonomiese invloed op slagpale:
Tydens 'n strategiese beleggingsontbyt aangebied deur Old Mutual is gesprek gevoer oor hoe die globale politieke verskuiwings markte raak en dus ook plaaslike beleggings beïnvloed. Wikus Fourie, die hoof van Old Mutual Welvaart het meer oor wat onder die loep gekom het.
Eindelijk weer een voorzichtig goednieuwsbericht uit de handelsoorlog tussen de VS en China: er wordt weer gepraat op het hoogste niveau. De Chinese president Xi Jinping en de Amerikaanse president Donald Trump hebben gebeld, anderhalf uur maar liefst en voor het eerst sinds het begin van de handelsoorlog. Heel concreet werd het allemaal niet, maar er wordt wél doorgepraat. Wie de volgende stap moet zetten, en vooral: hoe die stap er dan uit moet gaan zien, bespreken we deze aflevering. En zelfs als er een deal komt tussen beide landen, is het de vraag of Trump de uittocht van beleggers nog kan stoppen. De VS was een eeuw lang de beste plek op aarde om te investeren, maar nu trekken zelfs grote, institutionele beleggers zich terug, meldt de Financial Times. Dat doen ze vanwege de toenemende schuldenberg en de handelsoorlog van Trump. Je hoort er alles over. Wie juist náár de VS wil, is betaalbedrijf Wise. Het bedrijf heeft nu een beursnotering in Londen, maar wil met de hoofdnotering verhuizen naar New York. De Londense beurs kampt met meer weglopers: de beurs is vooral bij techbedrijven weinig populair. We kijken natuurlijk ook naar de ECB: president Christine Lagarde kondigde opnieuw een renteverlaging aan. De zoveelste, maar Lagarde hintte erop dat het binnenkort misschien is afgelopen met al die renteverlagingen. En programmeurs van Alphabet hoeven niet te vrezen voor hun baan, hoorden we van ceo Sundar Pichai. We horen steeds vaker over techbedrijven dat personeel ontslaat vanwege AI, ofwel om geld vrij te maken voor deze gigantische investeringen, of omdat AI een deel van de taken overneemt. Pichai ziet AI niet als bedreiging voor banen, maar als middel om het werk te verlichten. See omnystudio.com/listener for privacy information.
Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group, verduidelik wat die voorgestelde verlaging van inflasieteikens kan behels. Volg RSG Geldsake op Twitter
Eindelijk weer een voorzichtig goednieuwsbericht uit de handelsoorlog tussen de VS en China: er wordt weer gepraat op het hoogste niveau. De Chinese president Xi Jinping en de Amerikaanse president Donald Trump hebben gebeld, anderhalf uur maar liefst en voor het eerst sinds het begin van de handelsoorlog. Heel concreet werd het allemaal niet, maar er wordt wél doorgepraat. Wie de volgende stap moet zetten, en vooral: hoe die stap er dan uit moet gaan zien, bespreken we deze aflevering. En zelfs als er een deal komt tussen beide landen, is het de vraag of Trump de uittocht van beleggers nog kan stoppen. De VS was een eeuw lang de beste plek op aarde om te investeren, maar nu trekken zelfs grote, institutionele beleggers zich terug, meldt de Financial Times. Dat doen ze vanwege de toenemende schuldenberg en de handelsoorlog van Trump. Je hoort er alles over. Wie juist náár de VS wil, is betaalbedrijf Wise. Het bedrijf heeft nu een beursnotering in Londen, maar wil met de hoofdnotering verhuizen naar New York. De Londense beurs kampt met meer weglopers: de beurs is vooral bij techbedrijven weinig populair. We kijken natuurlijk ook naar de ECB: president Christine Lagarde kondigde opnieuw een renteverlaging aan. De zoveelste, maar Lagarde hintte erop dat het binnenkort misschien is afgelopen met al die renteverlagingen. En programmeurs van Alphabet hoeven niet te vrezen voor hun baan, hoorden we van ceo Sundar Pichai. We horen steeds vaker over techbedrijven dat personeel ontslaat vanwege AI, ofwel om geld vrij te maken voor deze gigantische investeringen, of omdat AI een deel van de taken overneemt. Pichai ziet AI niet als bedreiging voor banen, maar als middel om het werk te verlichten. See omnystudio.com/listener for privacy information.
In hierdie episode gesels Ernst, Arno en Louis oor die agterstand in die uitreik van bestuurslisensiekaarte. Hoe kan dit so moeilik wees om een nuwe drukker te kry? Intussen sing Pres Cyril Ramaphosa 'n heel ander deuntjie in Suid-Afrika as toe hy in Amerika was. Die Podlitiek-span bestaan uit: Ernst van Zyl, Louis Boshoff en Arno Roodt
Marlou van Paridon vertelt over de beroepsopleiding Praktische filosofie - wijsheid aan het werk. Deze opleiding biedt praktische handvatten om meer wijsheid, betekenis en vrijheid in je werk te brengen, en je te behoeden voor vervreemding. Je leert in elf woensdagen relevante ideeën van klassieke en moderne filosofen. Met gastsprekers als Tinneke Beeckman, Paul van Tongeren, Dennis de Gruijter, Marthe Kerkwijk, Ronald van Raak en Laurens ten Kate. Praktische filosofie - wijsheid aan het werk start op 1 oktober 2025.
Sestien Namibiese ondernemings het belangstelling uitgespreek om by te dra tot die vestiging van 'n nuwe nasionale lugdiens. Dit is bevestig deur Julius Ngweda, woordvoerder van die vervoerministerie. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat 'n gespesialiseerde tegniese komitee aangestel is om toesig te hou oor die proses.
Jacques le Roux, hoofbestuurder van die OVK-groep, gesels oor die wisselvalligheid in die wolbedryf Volg RSG Geldsake op Twitter
Renai Moothilal, bestuurshoof van NAACAM, bespreek pres. Donald Trump se besluit om tariewe op onderdeeluitvoere te verander en hoe dit Suid-Afrika raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
Ek hou nie eintlik daarvan om bangmaak episodes te maak nie. Dit is om te praat oor dinge wat baie sleg kan uitspeel, hoe wel die waarskynlikheid dat dit gebeur laag is nie. Maar deesdae weet mens nie en ek voel ek moet iets sê oor President Trump en die Fed.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.
Die Britse hooggeregshof het beslis dat die definisie van vrou biologies is en geslaggebaseerd is. Die beslissing verhoed transvroue om byvoorbeeld vroue se geriewe te gebruik of, selfs as daar geslagsverandering aangebring is, om byvoorbeeld aan vrouesport deel te neem. Die aansoek is gebring deur For Women Scotland. Maar, daar is kommer oor verdere druk wat transvroue in verband met toegang tot dienste sal ervaar. Maggie Chapman van die Skotse Groenparty het haar mening so aan Britse media verwoord.
ʼn Nuwe studie het onthul dat Afrika se vinnige verstedeliking voëls se verskeidenheid bedreig. Navorsers gebruik burgerwetenskap-data van Keniaanse en Nigeriese projekte, wat inligting oor voëls karteer, om insig te kry oor hoe verstedeliking voëls, hul verskeidenheid en ekologiese funksies in hierdie nasies beïnvloed. Navorser Ashoka Mukpo het op die Mongabay-podsending gesê stede se grootte sal na verwagting teen 2030 verdriedubbel, en die moontlike uitwerking daarvan op voëls en biodiversiteit is veral kommerwekkend:
Gratis ebook: Ontdek hoe je met één vraag Burnout te slim af bent: https://verheijdenconsult.nl/ebookAls je de hele wereld tegen je in het harnas jaagt, dan moet je wel heel sterk in je schoenen staan wil je niet burn-out raken.Sommige ondernemers/directeuren lijken het te overleven, maar de meeste trekken het niet. Ofwel vallen ze zelf om, ofwel vallen hun medewerkers om.In deze aflevering leg ik uit wat er speelt en wat de oplossing is.
Send us a textDeuteronomium31:7-8 Toe het Moses vir Josua geroep en vir hom gesê waar die hele Israel dit kon hoor: “Wees sterk, wees dapper! Jy gaan saam met hierdie volk in die land in wat die Here met 'n eed aan hulle voorvaders beloof het om aan hulle te gee. Jy moet hulle dit in besit laat neem. Die Here sal voor jou uit gaan. Hy sal by jou wees. Hy sal jou nie in die steek laat nie, jou nie alleen laat nie. Moenie bang wees nie, moenie skrik nie.” Moed, of ons kan dit ook dapperheid, sterkte, krag, of ruggraat noem, is moeilik om te beskryf. Dit is beslis 'n eienskap wat ons by ander bewonder. Ons vertrou dat ons dit ook het, alhoewel ons kliphard duimvashou dat ons dit nooit sal hoef te gebruik nie, want ‘n mens sal net moed nodig hê as jy regtig in 'n skrikwekkende situasie verkeer.Het jy al ooit in 'n situasie beland waar jy ‘n onpopulêre standpunt moes inneem, en jouself moedig moes verdedig? Hoe het dit gegaan? Het jy goed gevaar onder die druk, of het dit jou so ontwrig, dat jy dinge gesê en gedoen het, waarop jy nie trots is nie?Moenie jouself daaroor veroordeel nie. Daar is geen handboek waarin jy kan gaan oplees in afdeling 7, bladsy 23, wat jy moet doen in die moeilike situasie waarin jy verkeer nie. Dit is elke keer nuut, maar hopelik het jy al uit ander soortgelyke situasies geleer.Met my hele hart glo ek dat God wil hê dat jy voorbereid moet wees om daardie moeilike situasies; die uitdagings wat in jou gesin of in jou werkplek opduik, te trotseer … Deuteronomium 31:7-8 Toe het Moses vir Josua geroep en vir hom gesê waar die hele Israel dit kon hoor: “Wees sterk, wees dapper! Jy gaan saam met hierdie volk in die land in wat die Here met 'n eed aan hulle voorvaders beloof het om aan hulle te gee. Jy moet hulle dit in besit laat neem. Die Here sal voor jou uit gaan. Hy sal by jou wees. Hy sal jou nie in die steek laat nie, jou nie alleen laat nie. Moenie bang wees nie, moenie skrik nie.”Dit is een ding vir jou om te sê: "Wees sterk, wees dapper!” wanneer jy die grootste uitdaging van jou lewe op jou eie moet trotseer. Dit is heeltemal 'n ander ding, vir jou om diep in jou hart te weet dat die Here reeds voor jou uit gegaan het; dat Hy by jou sal wees; dat Hy jou nooit alleen sal laat of vir jou in die steek sal laat nie.Vertrou op Hom!Want dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Minister Eddy van Hijum (NSC) van Sociale Zaken en Werkgelegenheid is 'echt boos' omdat zijn kritische pensioenbrief is uitgelekt. Daarom doet hij aangifte. Is dat terecht? Presentator Margje Fikse vraagt het aan: * Hoogleraar filosofie en voormalig SP-Kamerlid Ronald van Raak; * Emeritus hoogleraar bestuurskunde Michiel de Vries.
Amerikaanse president Donald Trump se invoertariewe sluit in 'n 21 persent tarief op Namibiese invoere. Handel tussen die twee lande het in 2024 sowat 7,8 miljard Namibiese dollar beloop, met Amerikaanse uitvoere na Namibië wat gedaal het, terwyl die land se invoere uit Namibië skerp gestyg het. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die Cirrus ekonoom Robert McGregor, oor hoe die nuwe tariewe Namibië sal raak.
Charles Dednam, sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalinstituut (SAISI), verduidelik hoe die VSA se nuwe tariewe Suid-Afrika se staaluitvoere raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
Amerikaanse president Donald Trump se algemene invoertariewe van tien-persent op alle invoere na Amerika, is besig om skokgolwe deur die wêreld te stuur. Suid-Afrika word erg geraak met totale tariewe van 30 persent, wat die land se ekonomie sal benadeel. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Dr. Roelof Botha, 'n finansiële adviseur by Optimum Group, oor hoe die tariewe Namibië se ekonomie sal raak, aangesien Suid-Afrika 'n belangrike handelsvennoot is.
Amerika se nuwe tariewe op ingevoerde motors tree op 2 April in werking. Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient-groep, deel sy insigte. Volg RSG Geldsake op Twitter
Politieke kenners het president Netumbo Nandi-Ndaitwah se besluit verwelkom om kabinetsministers van 21 tot net 14 te verminder. Dis tyd om van veterane ontslae te raak wat vir jare in die kabinet dien sonder dat hulle wesentlike resultate lewer, sê die ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah.
Die DA is sterk gekant teen die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, se publikasie van regulasies wat 'n verbod plaas op voedsel wat van hennep en dagga afkomstig is. Die regulasies in die Staatskoerant is ingevolge die Wet op Voedingsmiddels, Skoonheidsmiddels en Ontsmettingsmiddels van 1972 en verbied alle voedsel met bestanddele afkomstig van dagga, hennepsaadolie of hennepsaadmeel. DA-woordvoerder Michele Clarke sê die verbod bedreig meer as 1 400 gelisensieerde ondernemings en 400 klein, medium en mikro-ondernemings.
Nelis Brink, 'n direkteur by PSG Wealth R21, bespreek die wêreldmarkte, die rand en die goudprys. Volg RSG Geldsake op Twitter
Sedert die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) aangekondig is bly dié stuk wetgewing 'n warmpatat vir die regering. In hierdie episode van AfriPod verduidelik Louis Boshoff, veldtogbeampte by AfriForum, hoe die NGV gewone burgers kan raak.
Die grootste korttermynversekeringsgroep, Santam, het vandag sy winsyfers aangekondig. Die finansiële hoof, Wikus Olivier, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die eskalerende dispuut tussen Amerika en Suid-Afrika het kommer oor Namibië se ekonomie laat ontstaan, met die Bank van Namibië se goewerneur Johannes !Gawaxab wat waarsku oor moontlike destabilisasie. Die Namibiese dollar is gekoppel aan die Suid-Afrikaanse rand, wat dit kwesbaar maak vir fluktuasies, veral as Amerika dalk Suid-Afrika uit die Agoa-handelsooreenkoms skop. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike ekonoom Josef Sheehama gesels oor hoe ons invoere uit SA beïnvloed kan word as pryse in die buurland styg.
The Friday Move met Wilfred Genee. See omnystudio.com/listener for privacy information.
Ten spyte van inflasie vir Januarie wat 3,2 persent was, 0,2 persent laer as in Desember, het pryse volgens die Namibiese Statistieke-agentskap met 1,1 persent gestyg vanaf Desember. Simonis Storm het hulle verslag vrygestel wat die agentskap se statistieke evalueer. Volgens 'n ekonoom by Simonis Storm, Almandro Jansen, kan inflasie dalk 'n probleem word weens globale handelspanning, en veral die spanning tussen Suid-Afrika en die VSA.
Het volgende deel van het tweeluik over gevoelens. Want waarom raken velen van ons het contact met ons gevoel regelmatig kwijt, en zitten we vooral nog in ons hoofd waardoor we gaan analyseren of piekeren? 1. Door overwaardering van onze cognitieve vaardigheden in de maatschappij 2. Opvoeding. Ook ouders stellen cognitieve vaardigheden zeer op prijs, soms zonder veel aandacht voor het effect daarvan op de gevoelswereld van het kind. Voor een kind voelt het afkeuren van een emotie als zelf afgekeurd worden, en dat is pijnlijk. 3. Gevolgen. Innerlijke eenzaamheid, depressies, fysieke klachten, onecht contact met anderen, rationaliseren. HERSTEL - Elk niet-toegestaan deel wordt vergezeld van angst - Word je bewust van deze angst - Zet je gedachten even uit, focus op je lijf - Welk gevoel zit er onder de angst, waar voel je dat? - Ervaar het gevoel, geef het ruimte en spreek het uit
Lelané Bezuidenhout, bestuurshoof van die Finansiële Beplanningsinstituut van Suider-Afrika, bespreek hulle mylpaal. Volg RSG Geldsake op Twitter
LES 20Ik ben vastbesloten te zien.We zijn tot dusver nogal ongedwongen met onze oefenperioden omgesprongen. Er is zo goed als geen poging gedaan het tijdstip voor de uitvoering ervan aan te geven, er werd maar een minimale inspanning vereist, en er werd zelfs geen actieve medewerking en belangstelling gevraagd. Deze benadering werd met opzet zo gekozen en heel zorgvuldig gepland. We hebben het cruciale belang van de omkering van je denken niet uit het oog verloren. De verlossing van de wereld hangt ervan af.Maar zien zul je niet, als je meent dat je onder dwang staat en als je toegeeft aan wrevel en verzet.Dit is de eerste maal dat we moeite doen om structuur aan te brengen. Begrijp dit niet verkeerd als een poging om dwang of druk uit te oefenen. Jij wilt verlossing. Jij wilt gelukkig zijn. Jij wilt vrede. Dat alles heb je nu niet, omdat je denkgeest volkomen ongedisciplineerd is en je geen onderscheid kunt maken tussen vreugde en verdriet, plezier en pijn, liefde en angst. Je leert ze nu van elkaar te onderscheiden. En groot zal waarlijk je beloning zijn.Het enige wat voor visie nodig is, is jouw besluit om te zien. Wat je wilt is al van jou. Vat de geringe inspanning die van jou gevraagd wordt niet ten onrechte op als een teken dat ons doel van weinig waarde is. Kan de verlossing van de wereld een onbetekenend doel zijn? En kan de wereld verlost worden als jij niet wordt verlost? God heeft één Zoon, en hij is de opstanding en het leven. Zijn wil geschiedt omdat hem alle macht in de Hemel alsook op aarde gegeven is. In jouw vastbeslotenheid om te zien wordt visie jou gegeven.De oefeningen voor vandaag bestaan erin jezelf er door de dag heen aan te herinneren dat jij wilt zien. Het idee van vandaag houdt tevens stilzwijgend de erkenning in dat jij nu niet ziet. Daarom verklaar je, wanneer je het idee herhaalt, dat je vastbesloten bent je huidige toestand in te ruilen voor een betere, een die jij werkelijk wilt.Herhaal vandaag het idee van deze dag minstens twee keer per uur, langzaam en met een positieve instelling, en probeer dit elk half uur te doen. Raak niet van slag als je dit vergeet, maar doe echt je best om eraan te denken. De extra herhalingen moeten worden toegepast op elke situatie, persoon of gebeurtenis die jouw vrede verstoort. Je kunt ze anders zien en je zult ze anders zien. Wat je verlangt zul je zien. Dat is de werkelijke wet van oorzaak en gevolg zoals die in de wereld werkt.
Met die nuwe jaar wat ontvou en die nuwe minimum loon wat op 1 Januarie in werking getree het, staar anti-stropingseenhede nuwe uitdagings in die gesig. Kosmos 94.1 Nuus het met Rickus Spangenberg van K9 Anti-Poaching and Security gesels, wat sê dat hulle verwag dat baie boere nie meer hul dienste sal kan bekostig nie. Hy lig ook ander uitdagings uit.
Volgens die Wêreld Weerkunde-organisasie, die VN se weer- en klimaatsagentskap, gaan 2025 die warmste jaar op rekord wees, na 'n dekade van ongekende hitte. Die bruikbaarheid van grond in Namibië sal negatief beïnvloed word deur klimaatsverandering, het kenners reeds voorspel. Met stygende temperature tesame met wisselvallige reënvalpatrone, kan die produktiwiteit van plaaslike landbougrond teen 2050 met 42 persent daal. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die uitvoerende hoof van die Namibiese Kamer van die Omgewing, dr. Chris Brown, wat meer inligting gee.
Brown voeg by dat Namibië dringend moet vooruit beplan en die planne uitvoer.
Klimaatsverandering het 'n aansienlike impak op Namibië en raak die ekonomie, omgewing en gemeenskappe. As een van die droogste lande in Afrika suid van die Sahara, is Namibië veral kwesbaar vir die gevolge van klimaatsverandering, soos stygende temperature, veranderende reënvalpatrone en meer gereelde uiterste weerstoestande. Kosmos94.1 Nuus het met die plaaslike omgewingskundige Albertina Simon gesels, wat beklemtoon dat omgewingsopvoeding nodig is in skole.
‘Geluksprofessor' Ruut Veenhoven zette het wetenschappelijk onderzoek naar geluk internationaal op de kaart. Hij was hoogleraar Sociale condities voor menselijk geluk en richtte de World Database of Happiness op, een online databank waarin hij onderzoek naar geluk bundelde. Veenhoven had de ziekte van Kahler, een vorm van bloedkanker. Zijn vriend en collega Ad Bergsma vertelt over hem. Charles Aznavour begon zijn leven als kind van Armeense vluchtelingen en kreeg te maken met armoede en racisme. Hij wist uit te groeien tot een icoon van de Franse chansons. Aznavour was met zijn poëtische teksten en tijdloze melodieën niet alleen de stem van Frankrijk, maar ook de stem van de wereld. 100 Jaar geleden werd hij geboren en onlangs verscheen er een biopic over zijn leven. Wie was de man achter hits als La Bohème en She? En hoe wist hij zich van een arme jongen in Parijs te ontwikkelen tot een wereldwijd fenomeen? Lara Billie Rense praat over Charles Aznavour met muziekjournalist Jean-Paul Heck. In de podcastreeks Grote Geesten hoort u over indrukwekkende denkers uit de Humanistische Canon. Inge ter Schure volgt deze week het spoor terug van Baruch Spinoza. Spinoza was een Nederlandse filosoof en politiek denker uit de Gouden Eeuw. Hij stelde dat God en de natuur samenvallen en wees het idee van God als persoon en Schepper af. Dat kwam hem duur te staan. Als jongeman werd hij door zijn Joodse gemeenschap verbannen en zijn boeken werden door de rooms-katholieke kerk verboden. Pas na zijn dood wordt zijn meesterwerk de Ethica voor het eerst gepubliceerd en zijn ideeëngoed breed omarmd. Inge praat met filosoof en leraar Yoram Stein, historicus en hoogleraar Ronald van Raak en filosoof Tinneke Beeckman.
In de podcast Wat Blijft hoor je aflevering 12 van de serie Grote Geesten over indrukwekkende denkers uit de Humanistische Canon. Inge ter Schure volgt het spoor terug van Baruch Spinoza. Spinoza was een Nederlandse filosoof, politiek denker en exegeet uit de Gouden Eeuw. Hij wordt gezien als de grondlegger van het rationalisme. Spinoza beweerde dat God en de natuur samenvallen en wees het idee van God als persoon en Schepper af. Dat kwam hem duur te staan. Als jongeman werd hij al door de Joodse gemeenschap verbannen en zijn boeken werden door de rooms-katholieke kerk verboden. Pas na zijn dood wordt zijn meesterwerk Ethica voor het eerst gepubliceerd en herdrukt en zijn ideeëngoed breed omarmd. Inge praat met: -filosoof en leraar Yoram Stein -historicus en voormalig politicus Ronald van Raak -en filosoof Tinneke Beeckman
Die Britse vervaardiger van top-dokumentêre rolprente Asif Kapadia het in September sy jongste projek, 2073 bekend gestel. Die verhaal speel af in 'n post-apokaliptiese wêreld waar toesighoudende hommeltuie oral vlieg, en gemilitariseerde polisie outoritêre heerskappy afdwing. Kapadia het met Sky News gesels oor sy siening van die toekoms, veral in die lig van die inkomende Donald Trump-presidensie en het geraak aan sy immigrasie beleid.
Die skrootmetaalbedryf word al sedert 2013 gereguleer, toe die regering die prysvoorkeurskema ingestel het. Amanda Visser, vryskutjoernalis wat XA Trade Advisors se voorlegging oor die stand van die bedryf bygewoon het, gesels oor die beleidsveranderinge. Volg RSG Geldsake op Twitter
Piet Nel, onafhanklike belastingkonsultant gesels oor die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se waarskuwing aan diegene wat nie meer in Suid-Afrika woon nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
Klimaatsverandering het 'n aansienlike impak op veeproduktiwiteit omdat die beskikbaarheid van voedsel en water verminder en weiveldtoestande verswak. In Namibië vererger stygende temperature en onvoorspelbare reënvalpatrone hierdie kwessies, met onlangse uiterste hittegolwe wat 40 grade Celsius oorskry het wat die probleem onderstreep. Erastus Ngaruka, Agribank se tegniese adviseur vir adviesdienste, beklemtoon dat hierdie klimaatsverskuiwings 'n kritieke uitdaging vir veeboerdery bied. Alle vee is hoogs kwesbaar vir hittestres, wat hul fisiologiese funksies ontwrig. Kosmos 94.1 Nuus het met Ngaruka gesels, wat meer besonderhede gee.
Maarten Ackerman, hoofekonoom van Citadel gesels oor nuwe ekonomiese beleid met ‘n nuwe Amerikaanse president. Volg RSG Geldsake op Twitter
Wandile Sihlobo, 'n landbou-ekonoom in Suid-Afrika, het in 'n opiniestuk bespreek hoe onlangse geopolitieke spanning en beperkende handelsbeleide, veral dié wat deur die VSA geïnisieer is, wêreldwye landbou beïnvloed het. Sedert 2018 het handelsspanning toegeneem, wat begin het met Amerikaanse tariewe op Chinese invoere, en die daaropvolgende vergeldingstariewe op landbouprodukte. Volgens Sihlobo het die situasie vererger na Rusland se inval in die Oekraïne en toenemende spanning in die Midde-Ooste, wat gelei het tot 'n verskuiwing na proteksionistiese handelsbeleide. Lande is toenemend ten gunste van "vriendskaphandel" met geallieerde nasies of diegene binne hul handelsblokke. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende Suid-Afrikaanse landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher gesels oor die impak hiervan op landbou in Suid-Afrika en Namibië.
Die Kankervereniging van Namibië bevorder aktief die #MovemberFriday-geleentheid op 15 November, as deel van hul voortdurende veldtog om bewusmaking oor mans se gesondheidskwessies, veral prostaat- en testikulêre kanker, te verhoog. Hierdie inisiatief is van kardinale belang aangesien prostaatkanker die kanker is wat die meeste onder Namibiese mans gediagnoseer word. Rolf Hansen, die Kankervereniging se uitvoerende hoof, beklemtoon die belangrikheid van vroeë opsporing. Hy sê prostaatkanker is aan die toeneem, met 'n aansienlike styging in diagnoses oor die afgelope jare. Hansen moedig mans aan, veral diegene ouer as 40, of 35 as hulle 'n familiegeskiedenis het, om gereelde toetse soos die prostaatspesifieke antigeen of PSA toets te laat doen, wat vroeë tekens van die siekte kan opspoor voordat simptome sigbaar word. Kosmsos 94.1 Nuus het gesels met Hansen, wat meer inligting gee.
Reaksie word ontvang op China se verbruikerspryse wat in Oktober teen die stadigste pas in vier maande gestyg het. Data wat vrygestel is toon ook produsenteprys-deflasie het verdiep, al het Beijing stimulering opgeskerp om die sukkelende ekonomie te steun. Kosmos 94.1 Nuus het met Suid Afrikaanse ekonoom Dawie Klopper gepraat, wat waarsku dat China se ekonomiese probleme die Suid-Afrikaanse rand sowel as uitvoere in die buurland en plaaslik, sal raak...
Die 2024 Nedbank Desert Dash vind op 6 en 7 Desember plaas. Hierdie jaar sal die All4thebabies-span die uitdaging aanpak en 'n verstommende 401km deur die oudste woestyn in die wêreld aflê. All4thebabies wil fondse insamel deur borgskappe per kilometer te kry om lewensbelangrike stigtings in gemeenskappe soos The Ruach Elohim Foundation en ander te ondersteun. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Ronel Peters, die stigter van Rauch Elohim, wat verduidelik hoe die publiek betrokke kan raak.
Die dalende watergehalte in die Oranje-Senqu-rivierkom, wat deur Namibië, Suid-Afrika, Botswana en Lesotho gedeel word, wek kommer. Die afname in watergehalte word toegeskryf aan meer mynbou- en landbouaktiwiteite, swak bestuur van afvalwater en vaste afval, en onvoldoende sanitasie-infrastruktuur. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die Suid Afrikaanse landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher, wat sê die besoedeling gaan 'n groot impak hê op gemeenskappe, soos in Suid Afrika gebeur het.
Daar is indikasies dat NamWater watertoevoer van Hardapdam na die besproeiingskema gaan afsny. Daar is ‘n vergadering vir Vrydag met produsente belê. Hardap is tans op 8 persent of 23 miljoen kubieke meter en daar is in die afgelope week 727 000 kubiek deur die skema onttrek. Die skema mag net 25 persent van gewasse besproei. Kosmos 94.1 Nuus het NamWater se uitvoerende hoof Abraham Nehemia gepraat. Hulle werk nou saam met die munisipaliteit, die produsente en die melkplaas van Namibia Dairies.
On this episode of The Journey Within Podcast, Mark is joined by Worldwide Trophy Adventures' Senior Producer and co-founder of Aerial Wildlife Solutions (AWS), Adam Raak, while down in Kentucky hunting the Whitetail they've named "FREAK SHOW". Mark and Adam talk about all things drones with AWS, how the regulations have changed what led AWS to start creating topo maps for outdoorsmen and women. Also, Mark decides to go on a rant about Michigan's changes to their youth season. Enjoy Your Journey! Partners and Promo Codes in this Episode Start your Worldwide Trophy Adventures Tags Portfolio today - worldwidetrophyadventures.com/tags Gunwerks 1000 Yards out of the Box - Gunwerks.com Get a Free Pair of Socks at Meindl USA with the Purchase of a Pair of Boots Use promo code "MPJourney" - meindlusa.com Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices