POPULARITY
12 Mei 24| Moedersdag| Lewende Woord Midrand - Werner vd Walt by lewendewoordmidrand
Nádine oor Moedersdag, haar katkinders en 'Dankie Liewe Ouma' 25 jaar later.
17 Mei 23 | Moedersdag | Lewende Woord Midrand - Marelize Smith by lewendewoordmidrand
14 Mei 2023 Moedersdag by Corpus Christi Panorama
Spreuke 31:30: Uiterlike skoonheid hou nie, 'n mooi voorkoms is nie alles nie; as sy die Here dien, dán verdien 'n vrou om geprys te word. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message
Maroela Media het met Gretha Wiid in die ateljee gesels oor ma-wees, moedersdag en hedendaagse uitdagings vir ouers en tieners. Maroela Media
Jean-Louis Knouwds gesels met Riana Nel. Wat is meer ideaal as ‘n persoonlike liedjie, geskryf deur die ikoniese Riana Nel, spesiaal net vir jou ma! Jy vertel haar van jou mams en sy skryf 'n unieke liedjie net vir haar!!! Stuur ‘n SMS met die kodewoord Moeder na 5005. Een gelukkige luisteraar staan die kans om ‘n liedjie te wen, spesiaal geskryf en gesing deur Riana Nel. Elke SMS kos N$5. B's en V's geld. Die kompetisie sluit 30 April 2023. Die wenner word op Moedersdag bekendgemaak en die liedjie word vir haar regstreeks op die lug gespeel.
8 Mei 2022 Moedersdag Gesprek by Corpus Christi Panorama
“Ek glo die Heilige Gees fluister wysheid vir 'n ma. Ek dink die Here stel ma's in staat om jou kind groot te maak, Hy ken hulle beter as wat ons doen.”
Past. Jan Matthysen || "Ons moeders dra iets in die fisiese, wat ons as kerk, kan help in die geestelike"
10'n Knap vrou, wie sal haar vind? Ver bo korale is haar waarde. 30Sjarme is bedrieglik en skoonheid is nietig; 'n vrou wat vir die Here ontsag het, sy moet geprys word. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/petrus-botha/message
Mathys Roets gesels oor die vertoning "Grassade & Katerdrale" saam met Mauritz Lotz, vir die eerste keer by die Atterbury Teater. Dit sluit in nuwe musiek vanaf sy album "Reën" asook ou gewildes wat met ‘n nuwe klank na die verhoog gebring word op Moedersdag.
Die talentvolle musikant Herman Kleinhans het 'n spesiale liedjie vir sy ma geskryf en hy stel dit vry voor Moedersdag. Die liedjie was aanvanklik in sy kamer opgeneem, maar die reaksie daarop was so oorweldigend dat hy besluit het om 'n professionele opname te maak en uit te reik.
Ons bevind onsself in een van die vreemdste tye van ons geskiedenis. Die wêreld is in rep en roer oor die COVID-19 virus en Suid-Afrika bevind homself in 'n nasionale ”lockdown”. Alhoewel daar soveel dinge gedurende hierdie tyd aangaan, is daar ook baie wat ons kan doen en leer - waardevolle lewenslesse en beginsels wat ons nie noodwendig raaksien as ons besig raak met die gejaag van die lewe nie. Marietjie Malan het die reeks voortgesit en op Moedersdag met ons gesels oor: Herinneringe maak saak. In hierdie tyd is dit belangrik om herinneringe in jou hart te bewaar - veral ons geestelike herinneringe. Geestelike herinneringe bring waarheid terug, bou jou geloof en gee standvastigheid.
Marisca Matthysen || Marisca bring n boodskap om 5 belangrike vroue se verhale te ontleed
“Kyk op, kyk rond en besef dat hierdie lewe nie net oor jou en jou eie behoeftes gaan nie,” sê Esté Geldenhuys, skrywer van “Vroue van die Bybel 2”. Luister hier'n spesiale voorlesing en Moedersdag-boodskap. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in 'n klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Koop
Moedersdag, Family Goals - Ideal or Real? // Danie Roodt by Doxa Deo Bloemfontein
“Kyk op, kyk rond en besef dat hierdie lewe nie net oor jou en jou eie behoeftes gaan nie,” sê Esté Geldenhuys, skrywer van “Vroue van die Bybel 2”. Luister hier'n spesiale voorlesing en Moedersdag-boodskap. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in 'n klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Koop · Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor roossaad; die vyf p's wat in die winter geplant word; suurlemoenbome; kersieguavas; kwekerye wat onder Vlak 4 van die inperking oop is; blomme vir Moedersdag; en rypdoeke vir plante. Die plant van die week is Nandina domestica Blush Pink.
Moedersdag, Family Goals - Ideal or Real? // Danie Roodt by Doxa Deo Bloemfontein
Ds Ulrich se preek op Moedersdag uit Jesaja 49:14-18.Verskillende metafore/beelde van God - met die fokus op God as Moeder
Gelukkige Moedersdag aan al die mammas daar buite! In vandag se episode gesels ons met Juf. Amanda de Villiers gaande vakkeuses vir die Graad 9 leerders van 2019. Ons kyk oudergewoonte ook na jou kalender vir die volgende week, en vang ook op met die gebeure van die afgelope week.
14 Mei 2017 Moedersdag - Tale van liefde - Dewaldt de Kock by Corpus Christi Panorama
Jacaranda FM — Afrikaanse digter en sanger Jak de Priester het pas sy nuwe liedjie, Boervrou, vrygestel wat spesiaal vir sy ma geskryf is. Jak het ook die liedjie aan alle ma's van Suid-Afrika opgedra, met Moedersdag om die draai. Die nuwe liedjie kom van sy splinternuwe album, 15, wat onlangs vrygestel is.
Dr. ST Potgieter kom gesels met ons oor sy nuwe boek wat handel oor Spreuke.