Preke van NG Villieria
Lewendige uitsending: 8 Mei 2022 Die video sal beskikbaar word sodra die lewendige uitsending begin. Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Teksgedeelte: Volle Teks: Openbaring 7 N GROOT MENIGTE 9 Hierna het ek n groot menigte gesien wat niemand kon tel nie. Hulle was van elke nasie, stam, volk en taal en het voor die troon en voor die Lam gestaan. Hulle het wit klere The post Preek: 8 Mei 2022 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Opname van lewendige uitsending: 13 Maart 2022 Die video sal beskikbaar word sodra die lewendige uitsending begin. Die opname van die preek sal later opgelaai word. Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Teksgedeelte: Volle Teks DIE HERE IS MY LIG EN MY REDDER 27 1Van Dawid. Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, The post Preke: 13 Maart 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
2 Kor 18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. The post Preke: 27 Febraurie 2022 first appeared on NG Gemeente Villieria.
1 Konings 19 Hy self het egter n dagreis ver die woestyn in gegaan. Daar het hy onder n besembos gaan sit en gewens hy gaan dood. Hy het gesê: “Nou is dit genoeg, Here! Neem my lewe, want ek is niks beter as my voorvaders nie.” The post Preke 13 Febraurie 2022 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Lewendige uitsending: 6 Februarie 2022 Die video sal beskikbaar word sodra die lewendige uitsending begin. Die opname van die preek sal later opgelaai word. Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp.. NG Villieria preke is sedert die einde van Maart 2020 The post Preke: 6 Februarie 2022 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Lewendige uitsending: 19 September 2021 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Nagmaal Jakobus 3: 13 – 4 – 8 HEMELSE WYSHEID TEENOOR AARDSE EN DEMONIESE WYSHEID13 Is daar ‘n wyse en verstandige mens onder julle? Dan moet hy dit toon deur sy goeie gedrag en deur dade wat van nederigheid en wysheid getuig. 14 Terwyl daar bittere naywer en selfsug in julle harte is, moet The post Preke: 19 September 2021 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Efesiers: 5 15-20 15 Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. The post Preek: 22 Augustus 2021 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Lewendige uitsending: 20 Junie 2021 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Teks: Markus 5 Markus 5: 2121 Jesus het daarna met die skuit teruggevaar oorkant toe en toe Hy nog daar by die see was, het ‘n groot menigte om Hom saamgedrom. 22 Een van die raadslede van die sinagoge, ‘n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus The post Preek: 27 Junie 2021 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Lewendige uitsending: 25 April 2021 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Teks: DIE GOEIE HERDER 11 “Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape. 12 ‘n Huurling is geen herder nie, en dit is nie sy eie skape nie. As hy ‘n wolf sien kom, los hy die skape en hardloop weg, en die wolf vang die skape The post Preek: 25 April 2021 (Goeie Herder Sondag) first appeared on NG Gemeente Villieria.
Lewendige uitsending: 4 April Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp. NG Villieria preke is sedert die einde van Maart 2020 al deur duisende mense in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk. Kom ons versprei die woord – dit is The post Opstanding Sondag: 4 April 2021 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Lewendige Uitsending: 28 Maart 2021 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Teks: 28 Maart 2021 DIE INTOG VAN JESUS IN JERUSALEM(Matt. 21:1-11; Luk. 19:28-40; Joh. 12:12-19)1 Toe hulle naby Jerusalem kom, by Betfage en Betanië op die Olyfberg, stuur Jesus twee van sy dissipels 2 en sê vir hulle: “Gaan na die dorpie daar reg voor julle, en net soos julle inkom, sal julle daar The post Preke 28 Maart 2021: Kerk, Kinderkerk en Jeugdiens first appeared on NG Gemeente Villieria.
Heb 5: 5-10 5So het Christus Hom ook nie die waardigheid van Hoëpriester toegeëien nie, God het dit vir Hom gegee toe Hy gesê het: “Jy is my Seun, van vandag af is Ek jou Vader.” The post Preke: 21 Maart 2021: Kerk en Jeugdiens first appeared on NG Gemeente Villieria.
Diens, 09:00: 14 Maart 2021 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Eff 2: 1-10 LEWE UIT DIE DOOD1Julle was dood as gevolg van julle oortredings en sondes 2 wat voorheen julle lewenswyse gekenmerk het. Julle het gelewe soos hierdie sondige wêreld en julle laat lei deur die vors van die onsigbare magte, die gees wat daar nou aan die werk is in die mense wat The post Preke: 14 Maart – Kerk, Kinderkerk en Jeugdiens first appeared on NG Gemeente Villieria.
Mat 6:9-13 9“So moet julle bid: “Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word; 10laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. 11Gee ons vandag ons daaglikse brood; The post Preke 28 Februarie: Kerk en Jeugdiens first appeared on NG Gemeente Villieria.
Lewendige uitsending: 21 Februarie 2021 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Reekstema 5: Omhels verstandigheid Efes: 5 – 15-17 15 Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. 16 Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in ‘n goddelose tyd.17 Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat The post Preke: 20 Februarie 2021 (Kerk. Kinderkerk en Jeugdiens) first appeared on NG Gemeente Villieria.
Kinderdiens lewendige uitsending: 14 Februarie Lewendige uitsending van preek: 14 Februarie 2021 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Reekstema 4: Die groei wat uit swaarkry kom 1 Petrus 2 GEDRA JULLE ALTYD GOED11 Geliefdes, in die wêreld is julle vreemdelinge en bywoners. Daarom dring ek by julle daarop aan om nie aan sinlike begeertes toe te gee nie. Dit verwoes net ‘n mens se lewe. The post Preek: 14 Februarie 2021 (Kerk. Kinderkerk en Jeugdiens) first appeared on NG Gemeente Villieria.
Hosea 10: 12 12 Ek het gesê: “Saai volgens my wil, en julle sal my liefde oes. Ploeg vir julle n nuwe land! The post Preke: 7 Februarie 2021 (Kerk, Kinderkerk en Jeugdiens) first appeared on NG Gemeente Villieria.
Opname van lewendige uitsending van preek: 31 Januarie 2021 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Jeremia 29: 4-144 So sê Ek, die Here die Almagtige, die God van Israel, vir al die ballinge wat Ek uit Jerusalem in ballingskap na Babel toe weggevoer het:5 Bou vir julle huise en bewoon dit, lê tuine aan en eet die opbrengs daarvan,6 trou en bring kinders in die The post Preek: 31 Januarie 2021 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Opname van lewendige uitsending van preek: 24 Januarie 2021 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Opname van kinderkerk lewendige uitsending: 24 Januarie 2021 Reekstema 1 Van moedeloosheid na nuwe moontlikhede: Jes. 43:1-3, 5, 11, 15-19 Gesels of dink oor:1. ’n Woestyntyd in jou lewe.2. Wat was die slegste vir jou in jou woestyntyd…3. Jou belewenis van God in daardie tyd? Was Hy deel? – Wat The post Preek: 24 Januarie 2021 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Opname van lewendige uitsending van preek: 17 Januarie 2021 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp. NG Villieria preke is sedert die einde van Maart 2020 al deur duisende mense in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk. Kom ons versprei The post Preek: 17 Januarie 2021 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Opname van lewendige uitsending van preek: 10 Januarie 2021 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp. NG Villieria preke is sedert die einde van Maart 2020 al deur duisende mense in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk. Kom ons versprei The post Preek: 10 Januarie 2021 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Opname van diens: 13 Desember 2020 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp. NG Villieria preke is sedert die einde van Maart al deur duisende mense in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk. Kom ons versprei die woord – dit The post Preek: 13 Desember 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Opname van diens: 6 Desember 2020 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp. NG Villieria preke is sedert die einde van Maart al deur duisende mense in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk. Kom ons versprei die woord – dit The post Preek: 6 Desember 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Psalm 80: 15 Almagtige God, kyk tog uit die hemel af en ontferm U weer oor hierdie wingerdstok, neem hom weer onder u sorg. The post Preek: 29 November 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Lewendige uitsending van diens: 15 November 2020 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp. NG Villieria preke is sedert die einde van Maart al deur duisende mense in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk. Kom ons versprei die woord – The post Preek: 15 November 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Lewendige uitsending van Jubelfees: 8 November 2020 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp. NG Villieria preke is sedert die einde van Maart al deur duisende mense in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk. Kom ons versprei die woord – The post Jubelfees: 8 November 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
1 November 2020 2 Kor 11: 25-33 25 drie maal het ek lyfstraf gekry, en een maal is ek met klippe gegooi. Drie maal het ek skipbreuk gely en een maal het ek ‘n dag en ‘n nag in die oop see deurgebring.26 Ek was dikwels op reis en in gevaar: daar was gevare van riviere, gevare van rowers, gevare van my volksgenote en gevare van heidene; gevare in die stad en gevare in die veld; gevare op see en The post Preek: 1 November 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Rigters 11: 36 Jefta se dogter het hom geantwoord: “Pa, Pa het Pa se woord aan die Here gegee. Doen met my wat Pa gesê het nou dat die Here vir Pa gehelp het om Pa se vyande, die Ammoniete, te straf.” The post Preek: 25 Oktober 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Ps 71: 18 18 Nou dat ek oud en grys geword het, moet U my tog nie alleen laat nie, o God, dat ek nog aan die geslagte wat kom, kan vertel van u werk en u mag. The post Preek: 18 Oktober 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Opname van lewendige uitsending: 11 Oktober 2020 Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk 1 Kor 131 Nou wys ek julle wat nog die allerbeste is: Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het geen liefde nie, het ek ‘n stuk klinkende metaal, ‘n galmende simbaal geword.2 Al het ek die gawe van profesie en ken ek al die geheimenisse en besit The post Preek: 11 Oktober 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Opname van preek: 4 Oktober Die laaste paar minute van die preek is beskikbaar hier Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Eksodus 201 Toe het God al hierdie gebooie aangekondig:2 “Ek is die Here jou God wat jou uit Egipte, uit die plek van slawerny, bevry het.3 Jy mag naas My geen ander gode hê nie.4 “Jy mag nie vir jou ‘n beeld of enige The post Preek: 4 Oktober 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Eks 17: 6 Ek sal daar reg voor jou op die rots by Horeb staan. Dan moet jy teen die rots slaan, en daar sal water uitloop vir die volk om te drink.” Moses het dit toe gedoen voor die oë van die leiers van Israel. The post Preek: 27 September 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Eksodus 16: 1-21 9 Moses het toe vir Aäron gesê: “Beveel die hele gemeente van Israel om voor die Here te kom staan, want Hy het hulle verset opgemerk.” The post Preek: 20 September 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Jesaja 55: 1-11 1 Kom, almal wat dors is, kom na die water toe, selfs ook dié wat nie geld het nie, kom, koop en eet; ja, kom, koop sonder geld en sonder om te betaal, wyn en melk. 2 Waarom betaal julle vir iets wat nie brood is nie, waarom werk julle vir iets wat nie kan versadig nie? Luister aandagtig na My, sodat julle kan eet wat goed is en versadig kan word met die beste wat daar is. The post 40 Dae week 6: Preek 6 September 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Jakobus 1: 25 25 Maar iemand wat hom verdiep in die volmaakte wet wat n mens vry maak, en hom daaraan hou en nie vergeet wat hy hoor nie, maar dit doen, hy sal gelukkig wees in wat hy doen. The post 40 Dae week 4: Preek 30 Augustus 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Lukas 8: 8 8 Daar was ook n deel wat in goeie grond geval het, en dit het opgekom en n honderdvoudige oes gelewer.” Toe Hy dit gesê het, roep Hy uit: “Wie ore het en kan hoor, moet luister!” The post 40 Dae week 4: Preek 23 Augustus 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Psalm: 1 1 Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie, The post 40 Dae week 3: Preek 16 Augustus 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Ps 119: 7 U bepalings is regverdig; as ek hulle ter harte neem, sal ek U loof met n opregte hart. 8 Ek sal my aan u voorskrifte hou: moet my tog nooit verlaat nie. The post 40 Dae week 2: Preek 9 Augustus 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Psalm 19: 8-12 8 Die woord van die Here is volmaak: dit gee lewe. Die onderwysing van die Here is betroubaar: dit gee wysheid aan dié wat nog onervare is The post 40 Dae week 1: Preek 2 Augustus 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Psalm 13:1-6 6 Ek hou vas aan u troue liefde, oor die uitkoms wat U gee, juig my hart. Ek wil sing tot eer van die Here, omdat Hy aan my goed gedoen het. The post Preek: 26 Julie 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Psalm 16: 5-65 Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af.6 ‘n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja, wat ek ontvang het, is vir my mooi. Laai die preek af ten einde bandwydte te spaar (64 Mb) of luister na die klank opname (11 Mb) Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp. The post Preek: 19 Julie 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Openbaring 22: 21 21 Die genade van die Here Jesus sal by almal wees.
Openbaringe 10: 1-10 1 Toe het ek n ander engel, n sterke, uit die hemel uit sien afkom. Hy het n wolk om hom gehad en n reënboog bokant sy kop. Sy gesig was soos die son en sy bene soos vuurpilare. 2 In sy hand het hy n oop boekie gehad. Hy het toe met sy regtervoet op die see en met sy linkervoet op die land gaan staan
Openbaringe 21 5 Toe sê Hy wat op die troon sit: “Kyk, Ek maak alles nuut.” En daarna sê Hy: “Skryf hierdie woorde op, want hulle is betroubaar en waar.”
Openbaring 7: 1-8 1 Daarna het ek vier engele by die vier hoeke van die aarde sien staan. Hulle het die vier winde van die aarde vasgehou, sodat daar geen wind op die land en op die see en teen enige boom sou waai nie.
Openbaring 21: 10 10 Ek is toe deur die Gees meegevoer en die engel het my na n groot hoë berg toe geneem en die heilige stad Jerusalem vir my gewys, wat van God af uit die hemel uit afkom.
Openbaring 3: 20 20 Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek by hom ingaan en saam met hom die feesmaal hou, en hy saam met My
Openbaring 3: 10 Omdat julle aan die boodskap van my volharding in lyding vasgehou het, sal Ek julle ook vashou in die tyd van beproewing wat oor die hele wêreld gaan kom om die bewoners van die aarde op die proef te stel.
Openbaring 3: 5 Elkeen wat die oorwinning behaal, sal sulke wit klere dra. Ek sal nooit sy naam uit die boek van die lewe uithaal nie, en Ek sal voor my Vader en voor sy engele verklaar dat hy aan My behoort. 6 Elkeen wat kan hoor, moet luister na wat die Gees vir die gemeentes sê.
Openbaring 2: 25 hou net vas wat julle het, totdat Ek kom. 26 Aan elkeen wat die oorwinning behaal en tot die einde toe volhou om te doen wat Ek wil hê, sal Ek mag en gesag oor die nasies gee.
Openbaring 2: 16 Bekeer julle nou, anders kom Ek gou na julle toe en sal Ek daardie mense bestry met die swaard van my mond.