Podcasts about ontleders

  • 6PODCASTS
  • 117EPISODES
  • 21mAVG DURATION
  • 1MONTHLY NEW EPISODE
  • Jul 14, 2025LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about ontleders

Latest podcast episodes about ontleders

Nuus
Inflasie sal verder styg

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 14, 2025 0:39


Namibië se jaarlikse inflasie het in Junie tot 3,7 persent gestyg, teenoor 3,5 persent in Mei, wat ontleders wat 'n daling verwag het, verras het. Die toename is gedryf deur stygende voedsel-, behuisings- en alkoholpryse. Kerninflasie het tot 4,2 persent gestyg, wat volgehoue druk op behuisingspryse weerspieël. Ontleders verwag nou dat inflasie teen die einde van die jaar 4 persent sal oorskry. Kosmos 94.1 Nuus het met die FNB Namibië ekonoom Helena Mboti gepraat, wat meer inligting gee.

Nuus
Maak so om ekonomiese druk, skuld te hanteer

Nuus

Play Episode Listen Later May 7, 2025 0:39


Privaatsektor kredietverlening het gestyg tot 5 persent in Maart, op van 3,9 persent in Februarie. Ontleders meen die styging is aangedryf deur groei in korporatiewe lenings terwyl huishoudelike skuld ook effe gestyg het en sê dit wil voorkom asof aptyt vir krediet stadig herstel. Kosmos 94.1 Nuus het met Arney Tjaronda, beleggingsontleder by die Sisedi Beleggingsgroep gesels. Hy gee huishoudings raad oor hoe om die druk te hanteer.

Nuus
Lekker, almal kan swot, maar waar sal hulle werk?

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 29, 2025 0:36


President Netumbo Nandi-Ndaitwah se besluit om fooie by openbare universiteite te skrap, sal na verwagting 'n skerp toename in studentegetalle tot gevolg hê. Ontleders waarsku dat dit bykomende druk op die ekonomie kan plaas indien dit nie deur ooreenstemmende werkskeppingspogings geëwenaar word nie. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Tim Parkhouse, voormalige sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersvereniging.

Nuus
Ontleding toon Air Namibia is onvolhoubaar

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 15, 2025 0:41


Ontleders is skepties oor die regering se planne om 20 miljoen Namibiese dollar aan ‘n lewensvatbaarheidstudie vir ‘n nuwe Air Namibia te bestee, plus nóg 3 miljard dollar oor ‘n tydperk van vyf jaar om ‘n nuwe nasionale lugredery te vestig. Kosmos 94.1 het Hiren Naidoo, ‘n ontleder by Cirrus Capital, om kommentaar genader:

Nuus
Kenner sê oor Brent se prys vir 2025

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 6, 2025 0:35


Ontleders meen dat Brent rondom 70 Amerikaanse dollar in 2025 verhandel. Volgens berigte het oliepryse in 2024 met ongeveer 3 persent gedaal, die tweede agtereenvolgende jaar wat die kommoditeit daal. Dit kom na vraagherstel na die pandemie afgekoel het en China se ekonomiese uitdagings. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die bekende ekonoom Dawie Klopper wat sy mening oor die kommoditeit vanjaar so uiteen sit.

Die ekonomie minuut
Wat is die groot kragte wat die repokoers bepaal?

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Nov 20, 2024 2:00


Ontleders is dit eens dat die Monetêre Beleidskomitee more die repokoers met 25 basispunte gaan verlaag. Die verwagting is nog twee 25 basispunte verminderings vroeg volgende jaar, maar daarna is dinge onseker. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Die ekonomie minuut
Werkloosheid het afgeneem in die derde kwartaal

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Nov 13, 2024 1:48


Ontleders hoop dat die ekonomie beter gevaar het in die derde kwartaal, maar ons het nog nie ʼn BBP groeisyfer beskikbaar nie. Vriend en vyand is verras deur die afname in die werkloosheidskoers. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Spektrum
Spektrum 20 Mei 2024

Spektrum

Play Episode Listen Later May 20, 2024 52:49


Die konstitusionele hof beslis dat oudpresident Jacob Zuma nié aan die verkiesing mag deelneem nie. Ontleders sê die dood van Iran se president, Ebraihim Raisi, in 'n helikopterongeluk skep 'n magsvakuum in die land. Die Wes-Kaapse regering beëindig die soektog na oorlewendes in die gebouramp in George - wat volg nou?

Die ekonomie minuut
Wie het die Makro(-ekonomie) oorlog gewen

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Jul 14, 2023 2:37


Ontleders in die VSA begin nou sê dat die stryd teen inflasie gewen is. Ekonoom en blogger Noah Smith het onlangs gevra so wie het die makro-ekonomie-oorlog gewen? Met ander woorde wie was reg oor die oorsake van die inflasie en die beleid om dit te beveg. Hy gee punte en ek som graag sy storie op. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Monitor
Monitor 27 Junie 2023

Monitor

Play Episode Listen Later Jun 27, 2023 46:19


Groot kommer oor Suid-Afrika se hoë vlakke van dwelmmisbruik. Ontleders sê president Waldimir Poetin is verswak deur die kortstondige Wagner-rebellie. 'n Suid-Afrikaanse rolprentmaker bring hulde aan sy tuisdorp, Calvinië.

Spektrum
Spektrum 1 Junie 2023

Spektrum

Play Episode Listen Later Jun 1, 2023 52:31


Is Ace Magashule se dae in die ANC getel? Ontleders en opposisiepartye is nie beïndruk met die presidensie se begrotingsrede nie. Daar is 'n tekort aan psigiaters in die openbare gesondheidstelsel om kinders met geestestoestande te behandel.

Spektrum
Spektrum 10 Februarie 2023

Spektrum

Play Episode Listen Later Feb 10, 2023 51:39


Ontleders bespiegel dat president Cyril Ramaphosa dalk sy eie kabinet binne die presidensie skep met die nuwe minister van elektrisiteit. Landsburgers het min vertroue dat die regering Ramaphosa se jongste inisiatiewe doeltreffend sal uitvoer. Die kitaarspeler van die Rockets sterf in die ouderdom van 69.

Spektrum
Spektrum 11 Julie 2022

Spektrum

Play Episode Listen Later Jul 11, 2022 54:43


Speel 'n gebrek aan polisiëring 'n rol in die 21 moorde die naweek in tavernes in Gauteng en KwaZulu-Natal? Ontleders sê intussen bitter min lesse is geleer ná die Julie-onrus. Eskom hoop om Fase Ses-beurtkrag vandeesweek af te weer. Die Proteakolwer, Lizelle Lee, sê sy is klaar met internasionale krieket. Politieke burokrasie is 'n groot struikelblok in die stryd teen renosterstopery.

Nuus
Ontleders sê toerisme-syfers sal verder styg

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 20, 2022 0:38


Simonis Storm het ‘n ontleding van die jongste syfers van die Namibiese toerisme-ministerie oor buitelandse toeriste-aankomste in die land gedoen. Dit is die hoogste syfers sedert die pandemie begin het. Theo Klein van die makelaarsfirma sê hulle voorspel dat die syfers verder sal verbeter.

Die ekonomie minuut
Opbrengskromme-aanwyser

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Apr 5, 2022 1:17


Ontleders hou baie dinge fyn dop. Een van die meer ongewone aanwysers wat verlede week kop uitgesteek het was ʼn omkeer van die opbrengskromme (of yield curve) van Amerikaanse tesouriewissels. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

amerikaanse ontleders
Die ekonomie minuut
Rekord werkloosheid

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Mar 29, 2022 2:40


Statistieke Suid-Afrika maak vandag arbeidsstatitieke bekend vir die vierde kwartaal van 2021. Ontleders verwag ʼn verdere toename in ons rekord werkloosheidskoers tot 35,1%. Ek het gedink dit is ʼn goeie idee om onself net weer te herhinner hoe ons hier gekom het. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Die ekonomie minuut
Nog gedagtes oor toelae

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Jul 22, 2021 1:34


Na verlede week se onluste, word daar binne enkele dae ‘n aankondiging oor ‘n nuwe toelaag, of “grant”, verwag. Ontleders wonder nou watter bedrag, vir wie, en vir hoe lank? Die bedrae is klein (dink maar wat voedselprysinflasie hierdie jaar is), maar dit tel op na baie.

ontleders
Monitor
Monitor 20 April 2021 - Deel 2

Monitor

Play Episode Listen Later Apr 20, 2021 46:13


Ontleders is dit eens dat oudpresident Jacob Zuma al hoe meer binne die ANC geïsoleer word. NASA se Mars-helikopter maak ruimtegeskiedenis. 'n Aanlynplatform geskep om leerlinge te help om gepaste beroepskeuses te maak.

Spektrum
Spektrum 4 Februarie 2021

Spektrum

Play Episode Listen Later Feb 4, 2021 46:31


Ontleders kritiseer die ANC omdat die party nie optree teen Jacob Zuma nie. Ons kry reaksie op bewerings op sosiale media dat oudpresident PW Botha, nes Zuma, nie voor 'n kommissie van ondersoek wou verskyn nie. 'n Suid-Afrikaner in Wes-Australië vertel van hulle ervaring van 'n verwoestende brand wat daar woed.

ons spektrum anc zuma jacob zuma suid afrikaner ontleders
Die ekonomie minuut
Kan opgehoopte vraag die herstel van die ekonomie dryf?

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Jan 13, 2021 1:58


Wanneer mens lees oor die herstel van die ekonomie is opgehoopte (of uitgestelde) vraag een van die groot drywers waaroor ekonome wonder. Ontleders kyk na wat in 1919 gebeur het na die Spaanse griep en wonder of dit ook sal geld vir die jaar na die Covid-19 pandemie.

Monitor
Monitor 30 Oktober 2020 - Deel 2

Monitor

Play Episode Listen Later Oct 30, 2020 49:09


Ontleders is bekommerd dat die besluit om nóg geld aan SAL te gee deur die kabinet geneem is en nié deur die Minister van Finansies nie. Minstens 240 Suid-Afrikaners kry daagliks 'n beroerte. Wat kan jy doen om jouself veilig te hou? Verskeie Midde-Oosterse lande staan op teen Frankryk ná die onlangse spotprentdebakel in die land.

Finansiële Fokus
Finansiële Fokus

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Jan 12, 2020 18:59


Ontleders praat oor die jongse gebeure in die ekonomie.

fokus finansi ontleders
Kommentaar
Kommentaar 12 Januarie 2020

Kommentaar

Play Episode Listen Later Jan 12, 2020 38:34


Ontleders bespreek die jongste politieke gebeure.

januarie kommentaar ontleders
Finansiële Fokus
Finansiële Fokus

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Jan 12, 2020 18:59


Ontleders praat oor die jongse gebeure in die ekonomie.

fokus finansi ontleders
Finansiële Fokus
Finansiële Fokus

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Jul 6, 2019 14:37


Ontleders bespreek die week se finansiële nuus.

fokus finansi ontleders
Kommentaar
Kommentaar

Kommentaar

Play Episode Listen Later Jun 30, 2019 38:31


Ontleders bespreek die week se politieke gebeure.

kommentaar ontleders
Finansiële Fokus
Finansiële Fokus

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Jun 29, 2019 18:14


Ontleders bespreek die week se finansiële nuus.

fokus finansi ontleders
Kommentaar
Kommentaar

Kommentaar

Play Episode Listen Later Jun 23, 2019 39:09


Ontleders bespreek die week se politieke gebeure.

kommentaar ontleders
Finansiële Fokus
Finansiële Fokus

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Jun 22, 2019 15:52


Ontleders bespreek die week se finansiële gebeure.

fokus finansi ontleders
Kommentaar
Kommentaar

Kommentaar

Play Episode Listen Later Jun 16, 2019 39:15


Ontleders bespreek die week se politieke gebeure.

kommentaar ontleders
Finansiële Fokus
Finansiële Fokus

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Jun 15, 2019 18:23


Ontleders bespreek die week se markgebeure.

fokus finansi ontleders
Finansiële Fokus
Finansiële Fokus

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Jun 9, 2019 18:14


Ontleders praat oor die week se ekonomiese nuus.

fokus finansi ontleders
Kommentaar
Kommentaar

Kommentaar

Play Episode Listen Later Jun 9, 2019 39:07


Ontleders bespreek die week se politieke gebeure.

kommentaar ontleders
Kommentaar
Kommentaar

Kommentaar

Play Episode Listen Later Jun 2, 2019 37:32


Ontleders bespreek aktuele sake.

kommentaar ontleders
Finansiële Fokus
Finansiële Fokus

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Jun 2, 2019 18:18


Ontleders bespreek ekonomiese sake.

fokus finansi ontleders
Monitor
Monitor

Monitor

Play Episode Listen Later Jan 21, 2016 2:36


Ontleders sê dit is nie 'n langtermyn oplossing vir internasionale beleggingsbanke om uit Afrika te onttrek nie. Metzi van der Merwe berig die uitsprake kom te midde van berigte dat Barclays dit oorweeg om 'n groot deel van sy bates in Afrika te verkoop.

Finansiële Fokus
18 May 12am

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later May 17, 2014 15:36


Ontleders neem die week se finansiële gebeure in oënskou.

ontleders
Finansiële Fokus
11 May 12am

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later May 10, 2014 16:21


Ontleders neem die week se finansiële gebeure in oënskou.

ontleders
Finansiële Fokus
4 May 8pm

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later May 4, 2014 15:03


Ontleders neem die week se finansiële gebeure in oënskou.

ontleders
Finansiële Fokus
27 Apr 12am

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Apr 26, 2014 16:41


Ontleders neem die week se finansiële gebeure in oënskou.

ontleders
Finansiële Fokus
20 Apr 12am

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Apr 19, 2014 15:49


Ontleders neem die week se finansiële gebeure in oënskou.

ontleders
Finansiële Fokus
13 Apr 12am

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Apr 12, 2014 15:24


Ontleders neem die week se finansiële gebeure in oënskou.

ontleders
Finansiële Fokus
6 Apr 12am

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Apr 5, 2014 17:01


Ontleders neem die week se finansiële gebeure in oënskou.

ontleders
Finansiële Fokus
30 Mar 12am

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Mar 29, 2014 15:18


Ontleders neem die week se finansiële gebeure in oënskou.

ontleders
Finansiële Fokus
23 Mar 12am

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Mar 22, 2014 14:59


Ontleders neem die week se finansiële gebeure in oënskou.

ontleders
Finansiële Fokus
16 Mar 12am

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Mar 15, 2014 16:15


Ontleders neem die week se finansiële gebeure in oënskou.

ontleders
Finansiële Fokus
9 Mar 12am

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Mar 8, 2014 16:10


Ontleders neem die week se finansiële gebeure in oënskou.

ontleders
Finansiële Fokus
2 Mar 12am

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Mar 1, 2014 16:06


Ontleders neem die week se finansiële gebeure in oënskou.

ontleders
Finansiële Fokus
23 Feb 12am

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Feb 22, 2014 15:51


Ontleders neem die week se finansiële gebeure in oënskou.

ontleders
Finansiële Fokus
16 Feb 12am

Finansiële Fokus

Play Episode Listen Later Feb 15, 2014 16:07


Ontleders neem die week se finansiële gebeure in oënskou.

ontleders