Geloof saadjies wat ‘n oes van ‘n oorvloedige lewe sal lewer
God's Word has been purifies 7 times and His mighty army stands ready to perform His Word. Therefor be enoucouraged for God is excited to fulfill His promise to you. Start living from God's grace today.
God se weermag staan reg om Sy Woord uit te voer. Gryp vas aan Sy beloftes en sien hoe Hy Sy genade vir jou beskikbaar stel.
Hear how God wishes to be there for you as your friend.
Wanneer die berg te styl raak kom God en loop langs ons om ons aan te moedig.
Sometimes when the mountains seem so large, we need God's help to move forward
Luister hoe God se genade vir jou die onmoontlike kan doen.
Psalm 55:22 teaches us that God wants to carry our weighty burdens
Psalm 55:22 leer ons dat God ons swaar bekommernisse wil dra
As dele van Sy liggaam kan ons vir mekaar tot groot seën wees.
Be light to your body members and see His blessing in your life.
As jy weet hoeveel jy Hom gekos het sal jy verstaan hoe lief Hy vir jou is.
If you knew the cost He paid to have you, you will understand how much He treasures you.
Luister hoe Sy Gees ons lei om getrou te wees
God Almighty also manages the seasons in our lives.
Hy wat Almagtig is bestuur ook die seisoene in ons lewens
Ons kan baie beproewings ervaar maar Jesus belowe dat Hy altyd tot ons redding sal kom.
Although we need to face challenges and difficulties, Jesus will come to our rescue always.
Batsheba shows us hoe God brings restoration in our lives. May this remind you of His promise to also bring restoration to you.
Batseba se eer word herstel. Mag God haar lewe gebruik om jou aan Sy beloftes van herstel te herinner.
Luister hoe jy soos Dawid met God aan jou kant elke reus kan verslaan!
Hear how like David with God on your side all enemies, can be defeated.
When we look to God with trust, He can move mountains for us
Jesus het van jongs af die belangrikheid besef daarvan om te fokus op die werke van Sy Vader. Mag hierdie boodskap jou ook aanmoedig om op Sy werke te fokus.
Jesus froma young age understood the importance of keeping himself busy with His Father's work. May this message encourage you to do the same.
Luister hoe Eli vir Samuel leer van God se soewereiniteit te midde van onmoontlike omstandighede.
Hear how Eli teaches Samuel the importance of acknowledging God's sovereignty regardless of any circumstances.
Met ‘n gesindheid soos die van Rut kan ons wys wees in hierdie tyd.
Luister hoe Jesus jou daaraan herinner dat jy reeds die geeste van hierdie wêreld oorwin het.
Hear how Jesus reminds you that you have already overcome the spirits of this world.
Luister hoe jou keuses geskiedenis veraltyd kan verander.
Come and hear how God wishes to open a road of wonders for you.
Kom luister hoe God jou op ‘n nuwe pad van wonders wil neem.
Gaan luister hor God voor die voorelgging van die aarde oor jou gedroom het.
Listen how even before the foundations of the earth was in place, God dreamed about you
Hear how Holy Spirit can help you to renew the hard places of your heart
Hoor hoe Heilige Gees saam met jou die harde stukkies van jou hart weer nuut kan kom maak.
Hoor hoe jou begrip van die waarheid jou posisie in Jesus kan versterk.
As you listen to the truth about your safety in Christ, may your position grow firm in Him.
Hear how Jesus as the Living Word kan change your mind from death to life
Oorwin struikelblokke saam met die Een wat lewe gee deur jou gedagtes met Sy woord te vul
Hear how understanding the benefits of your salvation can make you stand firm when the waves of accusation treaten you.
Hoor hoe ‘n vaste begrip in die voordele van ons verlossing, jou kan laat sterk staan teen die leuens van die vyand.
Hoor hoe God ons eerste “go-to” persoon wil wees uit ‘n plek van intimiteit
Hear hoe God wishes to be your first go-to person from a place of intimacy.