InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.

"Wie ek ook al is, o Here, ek is U s'n." - Dietrich Bonhoeffer

“Jy beny my my blink skoene omdat jy nie weet van die liddorings wat binne-in is nie." - C.J. Langenhoven

"Miskien is die beter vraag soms nie: “Wat is fout met my?” nie, maar: “Waarom dra ek so swaar?"...

Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 5 met Johan Geyser by InVia Gemeente

Come my Way, my Truth, my Life Such a Way as gives us breath, Such a Truth, as ends all strife, Such a Life, as killeth death, George Herbert...

Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 4 met Johan Geyser by InVia Gemeente

“When a mother somewhere forgives herself for being human, the earth exhales a little.” - Vicki Rivard

"Ons lewe nie om te gee nie; ons gee om te lewe."

"As ons dan kos en klere het, moet ons daarmee tevrede wees."1 Timoteus 6:8 (1983 Vertaling)

"God se adres is nie die materiële skure wat ons buite onsself oprig om ons angs te besweer nie; Sy woning is binne-in ons. Ons verwar dikwels die buitekant se akkumulasie met innerlike vervulling. Die ware kuns is om op te hou bou aan die skure daar buite, en te begin luister na die ruimte daar binne."

“We ask how much a man gives; Christ asks how much he keeps.” - Andrew Murray

Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser by InVia Gemeente

"Die gelykenis van die saaier is nie 'n gelykenis van vier soorte mense nie — dit is 'n gelykenis van vier toestande wat binne een mens gelyktydig teenwoordig kan wees."

Wysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente

So is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. - Jakobus 3:5

"Longing is the sweet pain of belonging to God." - Llewellyn Vaughan-Lee

Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 2 met Johan Geyser by InVia Gemeente

"Our purity systems, even those established with the best of intentions, do not make us holy. They only create insiders and outsiders." - Nadia Bolz Weber

"Do you know what it means to be struck by grace? It does not mean that we suddenly believe that God exists, or that Jesus Christ is the Saviour, or that the Bible contains the truth. To believe that something is, is almost contrary to the meaning of grace. Grace also does not mean that we are making progress in our moral self-control. This may be the fruit of grace, but it is not grace itself..." - Paul Tillich

We do not have bodies. We are bodies. And bodies break — not because something went wrong, but because we are finite, and finitude is not the enemy of grace. - Stanley Hauerwas

"Miskien is heelheid nie om terug te keer na wie jy was voordat jy “uitmekaar” geval en “gebreek” het nie. Miskien is genesing om uiteindelik te word, eintlik te ont-dek, wie jy nog altyd bedoel was om te wees..."

"Swerwers sonder rigting Soekers wat nooit vind en eindelik was almal maar net kinders van die wind – Koos du Plessis”

Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 1 met Johan Geyser by InVia Gemeente

Ongetem: In pas met God se stem deur Theo Geyser by InVia Gemeente

"God is doing new things, Jesus proclaimed, but only those with new minds and hearts can see a new world breaking through the cracks of the old." - Ilia Delio, The Hours of the Universe...

"As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel." - Galasiërs 5:25

Wegkruip van die liefde: Die vyeblaar van perfeksie met Frieda van den Heever by InVia Gemeente

Wegkruip van die Liefde: Wat die oog nie kan sien nie deur Deon Meiring by InVia Gemeente

“Practice the wound of love." - Ken Wilber

Wegkruip van die liefde: Selfbeskerming deur Theo Geyser by InVia Gemeente

Die môrester in ons harte deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente

Opgewek saam met Christus deur Carel Anthonissen by InVia Gemeente

Saam met Jesus aan die kruis deur Carel Anthonissen by InVia Gemeente

Vir Jesus is die dood nie net 'n eenmalige gebeurtenis nie. Dit is 'n pad. “Neem jou kruis op, elke dag.” Hy leer jou om te sterf voor jou dood. Hy praat oor sy fisiese dood — ja. Maar nog meer praat Hy oor 'n ander soort dood: die dood van die self wat alles wil beheer, alles wil beskerm, alles wil wees. ‘n Ego-dood.

Die Seën wat val deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente

Getrou aan die aarde deur Deon Meiring by InVia Gemeente

Die pad van geloof deur Theo Geyser by InVia Gemeente

“A vocation is where your deep gladness meets the world's hunger.” - Frederick Buechner

”…we live in a chaotic, fragile and broken world that includes deserts.” Debie Thomas

“The task of the right eye is to peer into the telescope, while the left eye peers into the microscope.” - Leonora Carrington

Ongewapende Moed deur Theo Geyser by InVia Gemeente

Die moed om kwesbaar te wees? deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente

Jou hart het 'n wagwoord deur Theo Geyser by InVia Gemeente

Merke! Gereed? deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente

Nuwejaarsboodskap: Onthou Om Te Speel deur Deon Meiring by InVia Gemeente

Oujaarsboodskap: 'n Sug van Verligting deur Theo Geyser by InVia Gemeente

Kersdiens: heiLIG, veiLIG, LIGgaam deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente

Advent: Wag deur Deon Meiring by InVia Gemeente

Advent: Verrassing deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente

Advent: 'n Magtige Redder deur Theo Geyser by InVia Gemeente

“I said to my soul, be still, and wait without hope. For hope would be hope of the wrong thing.” T.S. Eliot (East Coker)