Podcasts about heever

  • 63PODCASTS
  • 290EPISODES
  • 24mAVG DURATION
  • 1WEEKLY EPISODE
  • Jun 2, 2025LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about heever

Latest podcast episodes about heever

Nuus
Wêreldmarkte is alles behalwe kalm

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 2, 2025 0:41


Die eerste helfte van 2025 was allesbehalwe kalm, met 'n golf van ekonomiese skokke en geopolitieke probleme wat wêreldmarkte en beleggersvertroue geskud het. Terwyl aandele gereeld hoofopskrifte haal, het kommoditeite die duidelikste seine van die onderliggende wêreldwye bui gelewer. Namate makro-ekonomiese risiko's vererger, pas beleggers hul taktieke aan en kyk hulle toenemend na kommoditeite as aanduiders van wêreldwye stabiliteit. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Kara van den Heever, 'n ekonoom by Simonis Storm.

Afternoon Drive with John Maytham
Powerless: The collapse of city power's finances

Afternoon Drive with John Maytham

Play Episode Listen Later May 27, 2025 5:42


John Maytham is joined by Adjunct Professor Alex van den Heever, who presently holds the Chair of Social Security Systems Administration and Management Studies at the University of the Witwatersrand, to unpack the financial implosion at Johannesburg’s City Power. With a staggering R16.3 billion negative bank balance, under-collection of revenue, and internal reports allegedly buried by Mayor Dada Morero, the city’s ability to deliver services now hangs in the balance. Van den Heever weighs in on the legal and governance implications and whether this crisis signals broader systemic failure. Presenter John Maytham is an actor and author-turned-talk radio veteran and seasoned journalist. His show serves a round-up of local and international news coupled with the latest in business, sport, traffic and weather. The host’s eclectic interests mean the program often surprises the audience with intriguing book reviews and inspiring interviews profiling artists. A daily highlight is Rapid Fire, just after 5:30pm. CapeTalk fans call in, to stump the presenter with their general knowledge questions. Another firm favourite is the humorous Thursday crossing with award-winning journalist Rebecca Davis, called “Plan B”. Thank you for listening to a podcast from Afternoon Drive with John Maytham Listen live on Primedia+ weekdays from 15:00 and 18:00 (SA Time) to Afternoon Drive with John Maytham broadcast on CapeTalk https://buff.ly/NnFM3Nk For more from the show go to https://buff.ly/BSFy4Cn or find all the catch-up podcasts here https://buff.ly/n8nWt4x Subscribe to the CapeTalk Daily and Weekly Newsletters https://buff.ly/sbvVZD5 Follow us on social media: CapeTalk on Facebook: https://www.facebook.com/CapeTalk CapeTalk on TikTok: https://www.tiktok.com/@capetalk CapeTalk on Instagram: https://www.instagram.com/ CapeTalk on X: https://x.com/CapeTalk CapeTalk on YouTube: https://www.youtube.com/@CapeTalk567 See omnystudio.com/listener for privacy information.

Nuus
NBL toon sterk oplewing in verdienste maar kontantvloei byt

Nuus

Play Episode Listen Later May 19, 2025 0:40


Namibia Breweries Limited het 'n sterk oplewing in verdienste oor die verlengde finansiële periode van 18 maande gerapporteer, met 'n verdienste per aandeel wat met 94 persent gestyg het, inkomste wat byna verdubbel het en dividende wat heringestel is. Die onderliggende finansiële aanwysers wys egter dat kontantgenerering beperk bly, en winsmarges het beperkte verbetering getoon relatief tot inkomstegroei. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Kara van den Heever, 'n ekonoom by Simonis Storm, wat uitbrei.

Afternoon Drive with John Maytham

John Maytham speaks to Alex van den Heever, a renowned wildlife tracker, author, and speaker. Alongside Renias Mhlongo, he co-founded Kruger Untamed, a unique safari experience designed to fully immerse guests in the healing rhythms of the bush. With decades of experience on foot in the African wild, Alex shares powerful insights on how nature quiets the mind, calms the body, and reconnects us to what really matters.See omnystudio.com/listener for privacy information.

InVia Gemeente
My slaap het 'n opstanding nodig... deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later May 6, 2025 26:53


Slaap is die fasiliteerder van vergifnis, nuwe verbeeldingskrag, moed, perspektief, ontdekkings, uitvindings, onderskeiding, genade, genesing: Slaap is opstand-ing!

InVia Gemeente
Opstandingsondag: Gesoek - Dood en Lewendig deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Apr 22, 2025 24:14


“God (in Christ) became the bearer of flesh (for a time) so that humanity could become the bearer of Spirit forever.” - Athanasius

InVia Gemeente
Lent: Om Welkom Te Heet deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Apr 15, 2025 22:38


"In any situation in life, confronted by an outer threat or opportunity, you can notice yourself responding inwardly in one of two ways: Either you will brace, harden and resist, or you will soften, open and yield." - Cynthia Bourgeault

InVia Gemeente
Lent: Die Grootste Loser Wen deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Apr 15, 2025 23:47


"Wat baat dit die mens as hy die hele wêreld wen, maar homself verloor?"

InVia Gemeente
Lent: Oor vasklou en onthou deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Mar 24, 2025 27:32


"Jy moet onthou om te kan ont-hou. En hoe vryer jy raak, hoe harder word jou honger vir vryheid. Hoe klink jou honger? Wat is die fluistering van hunkering wat jou dryf?... "

Nuus
Ten spyte van goeie vertoning deur Capricorn, is daar uitdagings

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 17, 2025 0:38


Capricorn Group het 'n sterk vertoning gelewer in die jaar tot Desember 2024, met 'n hoër opbrengs op ekwiteit van 19,1 persent, vanaf 16,8 persent verlede jaar. Dit was te danke aan sterk winste, goeie kredietbestuur en 'n hoër dividenduitbetaling. Ondanks hierdie sukses is daar steeds uitdagings soos stadige leningsgroei, stygende koste en druk op die winsmarges as gevolg van moontlike koersverlagings. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Kara van den Heever, 'n navorser by Simonis Storm, wat meer inligting gee.

InVia Gemeente
Vrae: Wie het aan my geraak? deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Mar 3, 2025 24:41


Hoe hoor jy vandag Jesus se woorde? Is jy bereid om alles wat jy dink jy weet te laat vaar om Hom te ken...

Nuus
FirstRand presteer goed maar, daar's risiko's vir tweede helfte

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 27, 2025 0:37


FirstRand Namibia het sterk finansiële resultate vir die eerste helfte van sy 2025 finansiële jaar gelewer, gekenmerk deur verhoogde verdienste, robuuste voor-voorsieningswinste en stewige leningsgroei, wat doeltreffende bedryfsbestuur demonstreer. Maar, volgens ‘n ontleding deur Simonis Storm dui stygende waardedalingskoste en nie-presterende lenings egter op groeiende kredietrisiko's, en met die voordele van koersverlagings wat afneem en dus staar die bank 'n meer uitdagende tweede helfte in die gesig waar doeltreffendheid en risikobestuur deurslaggewend sal wees om prestasie te handhaaf. Kosmos 94.1 Nuus het met Kara Van den Heever, die institusionele navorser by Simonis Storm, gesels.

Afternoon Drive with John Maytham
Proposals to reduce private health care costs

Afternoon Drive with John Maytham

Play Episode Listen Later Feb 25, 2025 6:39


Adjunct Professor Alex van den Heever, Chair of Social Security Systems Administration and Management Studies at Wits University, joins John Maytham to unpack the latest proposals aimed at reducing private healthcare costs. A respected authority on public and private healthcare, he examines the potential impact of these measures and their connection to the ongoing National Health Insurance (NHI) debate.See omnystudio.com/listener for privacy information.

RSG Geldsake met Moneyweb
BTW breek toe die begrotinng

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Feb 19, 2025 35:52


Liesl Peyper – senior joernalis, Moneyweb, Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep, prof Alex van den Heever – voorsitter: studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels, Universiteit van die Witwatersrand (Wits), en Hassan Essop – dosent: Departement Ekonomie, Stellenbosch Universiteit. Volg RSG Geldsake op Twitter

The Morning Review with Lester Kiewit Podcast
UHAC proposal offers implementable solutions to reform SA healthcare

The Morning Review with Lester Kiewit Podcast

Play Episode Listen Later Feb 13, 2025 18:13


A group of doctors, healthcare workers, and patient rights groups in South Africa believe there’s a better way to improve healthcare than the government’s current plan, the National Health Insurance (NHI) Act. They say the NHI is unrealistic, too expensive, and doesn’t solve the real problems in both public and private healthcare. Instead, this group, called the Universal Healthcare Access Coalition (UHAC), has come up with a more practical plan that could be put into action sooner and wouldn’t require raising taxes too much. Their plan would keep both private and public healthcare but fix the issues in both systems. Prof Alex van den Heever, Universal Healthcare Access Coalition (UHAC) Steering Committee Member shares more now.See omnystudio.com/listener for privacy information.

InVia Gemeente
God GOED Geld deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Feb 11, 2025 27:07


“We ask how much a man gives; Christ asks how much he keeps.” - Andrew Murray

Nuus
Alweendo sê oor bekostigbare elektrifisering

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 7, 2025 0:37


Die Elektrisiteitsbeheerraad se besluit verlede jaar om elektrisiteitstariewe met 8 persent te verhoog, het volgens parlementslede wydverspreide kommer ontlok, weens die bykomende finansiële druk op huishoudings en besighede. Namibië worstel reeds met hoë werkloosheid, stygende lewenskoste en voortdurende ekonomiese uitdagings. PDM visepresident Jennifer van den Heever het energieminister Tom Alweendo in die Nasionale Vergadering gevra wat die regering se planne is om elektrisiteitstariewe bekostigbaar te hou.

Nuus
PDM wil weet wat sê Utoni-hulle van verskillende werkloosheidsyfers

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 6, 2025 0:39


Die laaste sitting van die sewende parlement het op 'n hoë noot afgeskop, aangesien parlementariërs verskeie uitstaande sake voor die einde van die huidige administrasie moet afhandel. Die sitting het begin met 16 vrae van parlementslede wat vandag deur die betrokke ministeries beantwoord gaan word. Jennifer van den Heever, visepresident van die PDM, het vrae aan die arbeidministerie gestel oor die jongste arbeidsverslag.

Nuus
MTC brei netwerkinfrastruktuur geweldig uit

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 6, 2025 0:39


MTC gaan voort om sy markposisie in Namibië te verstewig met aansienlike beleggings in netwerkinfrastruktuur. In 2024 het sy dekking oor 98 persent van die land gestrek. Hy het sy aantal torings van 1 014 in 2023 tot 1 032 in 2024 vermeerder, wat groter konnektiwiteit en diensbeskikbaarheid regoor die land verseker. 'n Sleutelontwikkeling was die dramatiese uitbreiding van sy veselinfrastruktuur, van 1 187 kilometer in 2023 tot 2 738 kilometer in 2024. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Kara van den Heever, 'n institusionele navorser by Simonis Storm, wat meer inligting gee.

Afternoon Drive with John Maytham
• NHI Policy Shift: Can the new plan meet the criteria of good governance?

Afternoon Drive with John Maytham

Play Episode Listen Later Feb 5, 2025 6:22


John Maytham engages Professor Alex van den Heever, Chair in Social Security Systems Administration and Management Studies at the Wits School of Governance, in a critical discussion about the feasibility of the NHI in light of recent developments.See omnystudio.com/listener for privacy information.

InVia Gemeente
GOD Goed Geld deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Feb 3, 2025 21:51


"Van God durf ek skaars praat: ek ken hom min, al ken hy my tot in die laaste sel en laaste selfbedrog …” NP van Wyk Louw

InVia Gemeente
Lewensvrae: "Wie is ek?" deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jan 13, 2025 23:05


Die geheim van my identiteit is weggesteek in die liefde en genade van God. Daarom is daar net een “probleem” waarop my hele bestaan, my vrede en my heilsaamheid berus: om myself te ontdek in die ontdekking van God.

InVia Gemeente
Vleeswording (Kersdiens) deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jan 8, 2025 17:22


“En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon – en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat vol van die Vader kom – vol van genade en waarheid.” Joh. 1:14”

InVia Gemeente
Redding deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Dec 9, 2024 19:46


"Jesus min my - dit is my heil, dis my redding, dis my salige lot. Nou..."

InVia Gemeente
Hier. Is. Ek. deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Nov 25, 2024 11:45


“In Maria sien ons ons eie onvermoë om geestelike goed te laat gebeur deur ons eie toestelle, ons eie intelligensie en met ons eie liggame; maar ek kan God vertrou en toelaat om dit in en deur my te doen. Al wat Maria eintlik gesê het is, “Hier is ek.”

InVia Gemeente
Rus in die onwis deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Nov 3, 2024 25:47


“Birds don't sing because they have answers, they sing because they have songs." - Maya Angelou

Nuus
Besettingsyfers wys gemengde prestasie

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 23, 2024 0:38


Die gasvryheidsektor het 'n gemengde prestasie in die derde kwartaal beleef, met nasionale gemiddelde besettingsyfers wat effens gedaal het vergeleke met vorige jare. Die gemiddelde besettingskoers het tot 63,46 persent gedaal, van 64,84 persent in dieselfde tydperk verlede jaar en 64,74 persent in 2019. Hierdie afname kan toegeskryf word aan verskeie faktore, insluitend stygende reiskoste en strenger visumregulasies. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Kara van den Heever, 'n navorser by Simonis Storm, wat meer inligting gee.

InVia Gemeente
Kom'in kom'in deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Oct 21, 2024 22:37


“Our lives extend beyond our skins, in radical interdependence with the rest of the world.” - Joanna Macy

Afternoon Drive with John Maytham
Best prepare for sky high medical aid costs in 2025

Afternoon Drive with John Maytham

Play Episode Listen Later Oct 9, 2024 7:25


Professor Alex Van de Heever, Chair of Social Security Systems Administration and Management Studies at WITS weighs in on the above inflation medical aid rate hikes in 2025.See omnystudio.com/listener for privacy information.

Nuus
PDM maak kandidatelys bekend, top-kandidate steeds daar

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 8, 2024 0:37


Die Popular Democratic Movement het sy kandidatelys vir die Nasionale Vergadering aangekondig na die kieskongres wat oor die naweek plaasgevind het. McHenry Venaani is steeds die president en Jennifer van den Heever die visepresident. Nico Smit bly aan in die uitvoerende kommittee as tesourier-generaal. Die bekende parlementslede Maximalliant Katjimune en Inna Hengari is ook deel van die uitvoerende kommittee. Die PDM het tans 16 lede in die Nasionale Vergadering. Manuel Ngaringombe, die PDM se sekretaris-generaal, het die aankondiging gemaak.

InVia Gemeente
Koortjies, Katarakte en Karakters deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Oct 8, 2024 21:40


“Ek druk julle dit op die hart: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het." Ef. 4:1

Investec Focus Radio
NOW Ep83: Cybersecurity in the age of AI

Investec Focus Radio

Play Episode Listen Later Oct 2, 2024 16:15


Cyber-attacks have crippled businesses and institutions, drained public money and compromised individuals. So, in 2024, what are the biggest cyber threats to businesses and individuals? And what are the top risk mitigation strategies to consider? In this episode, Jeremy Maggs and guests, Investec's head of information security and governance in South Africa, Noma Hlazo, and her UK counterpart Tash van den Heever, the latest trends and how to keep yourself and your business safe from attacks. Hosted by seasoned broadcaster, Jeremy Maggs, the No Ordinary Wednesday podcast unpacks the latest economic, business and political news in South Africa, with an all-star cast of investment and wealth managers, economists and financial planners from Investec. Listen in every second Wednesday for an in-depth look at what's moving markets, shaping the economy, and changing the game for your wallet and your business. Podcast key moments: 00:00 – Introduction 01:26 – Are cyber-attacks increasing in South Africa? 02:08 – What are the top cyber security threats in South Africa in 2024? 03:15 – What are the common types of cybersecurity threats globally? 04:10 – How are deepfakes impacting businesses? 04:57 – What's driving the steep increase in cyber-attacks? 05:35 – Are regulatory frameworks and IT systems in the financial industry keeping up with the rapid evolution of cyber-attacks? 07:26 – What are the most pressing cybersecurity threats that businesses need to be guarding against? 08:35 – How should businesses counter cybersecurity risks? 10:01 – How are individuals being targeted by cyber criminals? 11:06 – How should individuals protect themselves from cyber criminals? 12:06 – What are the biggest cybersecurity trends of 2024? And how are they changing the industry? 14:06 – What new or emerging technology do you think will strengthen cybersecurity systems in the next few years? Read more on www.investec.com/now Investec Focus Radio SA

InVia Gemeente
Bergpredikasie: Salig is die wat barmhartig is deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Sep 30, 2024 27:21


“We do not attain anything by our own holiness, but by ten thousand surrenders to mercy. A lifetime of received forgiveness allows you to become mercy.” - Richard Rohr

InVia Gemeente
Bergpredikasie: Salig is die wat honger en dors is deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Sep 16, 2024 19:14


"Die “honger en dors” waarvan hierdie saligspreking praat, staan eintlik in vir al ons verlangens en begeertes. En die “reg” waarna Matteus verwys is nie net die teenoorgestelde van verkeerd nie. Dis nie ‘n sinoniem vir “korrek” of “deugsaam” nie. Dis 'n veel meer dinamiese konsep in die Israel van Jesus se tyd. Dis 'n energiebelaaide sfeer van heilige teenwoordigheid. Om IN die geregtigheid van God te wees is om direk verbind aan en geanker te wees in hierdie kragveld."

Afternoon Drive with John Maytham
NHI with a compromise?

Afternoon Drive with John Maytham

Play Episode Listen Later Sep 9, 2024 8:03


Professor Alex van der Heever, chair of Social Security Systems Administration and Management Studies at WITS weighs in on the NHI middle-ground option, presented by the Hospital Association of SA (Hasa). See omnystudio.com/listener for privacy information.

InVia Gemeente
Bergpredikasie: Salig is die sagmoediges deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Sep 5, 2024 22:49


"Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die nuwe aarde ontvang."

Nuus
PDM handel kongres af, leierskap onveranderd

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 26, 2024 0:18


Die PDM het sy kongres in Katima Mulilo afgesluit. Die top-struktuur van die party is onveranderd. Jennifer van den Heever bly visepresident, Ricky Vries bly as nasionale voorsitter, Manuel Ngaringombe bly aan as sekretaris-generaal, Linus Tobias beklee die adjunk-sekretaris-generaal en Nico Smit behou sy pos as nasionale tesourier. Die party se manifes is ook bekend gemaak. Partyleier McHenry Venaani het die lede toegespreek.

InVia Gemeente
Siel-Kundig: Seën my siel deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Aug 12, 2024 24:25


"Jou siel het seën nodig. En nodig om te seën. Dis nie net ‘n Bybelse ding nie, dis ‘n mensding. Dis nie net ‘n geestelike daad nie, dit sluit die liggaam en hart en verstand in."

InVia Gemeente
Siel Kundig - Ons praat in (hospi)tale deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 29, 2024 23:42


"Wat jy sien en dalk aflei is nie alles nie. Daar is meer as wat jy dink jy sien..."

InVia Gemeente
Wanneer Moses sy moses teëkom deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 9, 2024 22:55


"Om onderdompel te word in God se goedertierenheid, Sy verbond (steadfast LOVE), is die begin van dankbaarheid en bewustheid wat wysheid bring. ."

InVia Gemeente
Be-heer of die Heer deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 2, 2024 24:51


"Ons komplimenteer graag iemand wat alles met “oorgawe” aanpak en bedoel dan eintlik seker: voluit, met passie. Maar oorgawe is nie iets wat mens kan byvoeg, soos ‘n bestanddeel in ‘n resep nie: meng dit MET melk. Oorgawe is die mengbak. Dis nie met nie; dis in."

Everything Theater Podcast
Carpe Diem Theater

Everything Theater Podcast

Play Episode Listen Later Jun 18, 2024 35:38


Carpe Diem Theater is in their 13th season of providing students in grades 2-10 a summer full of theater, education, and leadership training in Round Lake, NY. We chat with Executive Director, Alexandra van den Heever, and Artistic Director, Brady Walsh, about the program and the impact it has had on them and countless students. https://carpediemtheater.org/home This episode is sponsored by Harbinger Theater's production of "The Squirrels", running 6/21-6/30, 2024 at the Sand Lake Center for the Arts

InVia Gemeente
Skadu-weë... Projek: ek deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jun 10, 2024 25:34


Skaduwerk het alles te doen met my geloof, of ek dit nou wil weet of nie. Dis om te glo en te aanvaar dat alles wat ‘n voorkant het, ook ‘n agterkant het.

InVia Gemeente
Hoe Kies Ek? Stem In deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later May 28, 2024 27:47


In a few hundred years, when the history of our time will be written from a long-term perspective, it is likely that the most important event historians will see is not technology, not the Internet, not e-commerce. It is an unprecedented change in the human condition. For the first time – literally – substantial and rapidly growing numbers of people have choices. For the first time, they will have to manage themselves. And society is totally unprepared for it. Peter Drucker

Afternoon Drive with John Maytham
All eyes on the Union Buildings – Ramphosa signs NHI into law

Afternoon Drive with John Maytham

Play Episode Listen Later May 15, 2024 9:12


There has been much furore ahead of todays signing of the NHI into law, with doctors even threatening to leave the country. What happens next? John Maytham speaks to  Professor Alex Van den Heever, Chair of Social Security Systems Administration and Management Studies at WITS.See omnystudio.com/listener for privacy information.

RSG Geldsake met Moneyweb
Welkom in Suid-Afrika se NGV-era

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 15, 2024 26:54


Dr Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) by die departement van gesondheid en Prof Alex van den Heever, voorsitter van studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels by die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) gesels oor die NGV-wetsontwerp. Volg RSG Geldsake op Twitter

InVia Gemeente
Bang Jan Óf Dooie Jan deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later May 6, 2024 29:38


"… anyone who holds on to life just as it is destroys that life. But if you let it go, reckless in your love, you'll have it forever, real and eternal …" from John 12 (THE MESSAGE)

InVia Gemeente
Knorpot deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Apr 22, 2024 26:24


“Faced with an outrage, anger is the price we pay for paying attention. It is the rage that ought to come out, because, when faced with an outrage, it is a sin not to be angry." - Allen Dwight Callahan

The Wild Dispatch
Ep021: Renias Mhlongo + Alex van den Heever (The Tracker Academy)

The Wild Dispatch

Play Episode Listen Later Apr 2, 2024 119:34


The art of tracking an animal has been called one of the earliest forms of science. The first deductive thinking of our distant ancestors, in search of food.Together Alex van den Heever and Renias Mhlongo are helping to ensure these ancient techniques survive. Their books about tracking and their very own Tracker Academy continue to enhance tourism and conservation in South Africa — where they both live. While also educating a wider audience about the importance of diversity, the power of relationships in the workplace and how thinking like a tracker is essential for modern businesses all over the world.Not only are they some of the most skilled trackers in the world, but they also happen to be fantastic story tellers too. Once again a big thank you to Renias and Alex for sharing their time and expertise!You can visit their main website at alexandren.com or visit their Facebook page. You can follow Alex on InstagramFind the tracker academy at trackeracademy.co.za and follow on Instagram + Facebook Also be sure to check out their 'Tracker Manual' and their biography 'Changing a Leopards spots'

Afternoon Drive with John Maytham
Medical claims since 2020 as a ‘red herring' for the NHI?

Afternoon Drive with John Maytham

Play Episode Listen Later Mar 20, 2024 7:19


Adjunct Professor, Alex van den Heever, holds the Chair of Social Security Systems Administration and Management Studies at the University of the Witwatersrand and he joins John to consider concerning statistics regarding medico-legal claims in South Africa that have been recently disclosed by The Democratic Alliance (DA).See omnystudio.com/listener for privacy information.