Podcast appearances and mentions of james brent styan

  • 10PODCASTS
  • 24EPISODES
  • 9mAVG DURATION
  • ?INFREQUENT EPISODES
  • Oct 29, 2021LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about james brent styan

Latest podcast episodes about james brent styan

Nuus
Minder dooie wilde voëls in Wes-Kaap tydens voëlgriep-epidemie

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 29, 2021 0:50


Die Wes-Kaapse regering is optimisties om die voëlgriep-epidemie onder wilde voëls in bedwang te bring. Die aantal dooie voëls is nog gemiddeld 400 per dag, maar dis amper die helfte van die 700 per dag wat ‘n paar weke gelede aangemeld is. Dyer-eiland naby Gansbaai is steeds die gebied wat die ergste geraak word. Getalle is egter ook daar aan die afneem en is nou sowat 250 dooie voëls per dag, tennoor 500 ‘n paar weke gelede. Die woordvoerder van die Wes-Kaapse LUR vir omgewingsake, James-Brent Styan...

Nuus
Voëlgriep-uitbreking onder seevoëls in Wes-Kaap duur voort

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 26, 2021 0:25


Die voëlgriep-uitbreking onder seevoëls in die Wes-Kaap duur voort en Dyer-eiland in die Overberg is tans die grootste brandpunt. 'n Woordvoerder van die provinsie se departement van omgewingsake, James-Brent Styan, sê pogings gaan voort om die situasie te bestuur. Hy sê hulle tel elke dag sowat 500 dooie voëls op die eiland op.

The Midday Report with Mandy Wiener
W Cape MEC spokesperson James-Brent Styan reports on storm

The Midday Report with Mandy Wiener

Play Episode Listen Later Jul 12, 2021 2:25


Western Cape Minister of Local Government and Environmental Affairs spokesperson James-Brent Styan reports on impending major storm expected in the Western Cape on Monday until Tuesday. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Nuus
DA-munisipaliteite presteer baie goed

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 1, 2021 0:23


Die Wes-Kaapse LUR van plaaslike pegering, Anton Bredell, sê ondanks uitdagings met Covid-19, het provinsiale munisipaliteite hul werkverrigting verbeter. Die ouditeur-generaal van Suid-Afrika het aan 14 van die 30 munisipaliteite in die provinsie skoon ouditverslae vir die 2019-2020 finansiële jaar gegee. Nog 11 munisipaliteite het ongekwalifiseerde ouditverslae ontvang. Die plaaslike regeringswoordvoerder, James-Brent Styan, sê goeie dienslewering gaan gepaard met finansiële prestasie van 'n hoë gehalte:

Afternoon Drive with John Maytham

Guest: James-Brent Styan The Western Cape government says several areas across the province have reported storm damage this morning following the weather warnings received yesterday.  It says the worst has been along the Garden Route, where strong winds damaged several houses and structures, and there have also been reports of power outages and large numbers of trees that have blown over in that region. Conditions are expected to remain cold and wet for the largest parts of the province until Sunday. No major incidents were reported overnight in the City of Cape Town beyond some additional flooding. We speak to James-Brent Styan, spokesperson for Anton Bredell, the Western Cape's minister of Local Government, Environmental Affairs and Development Planning. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Nuus
Vlak-agt waarskuwing vir die Wes-Kaap vandag

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 30, 2021 0:33


Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n vlak-agt waarskuwing uitgereik vir die binneland van die Wes-Kaap en die kusgebied van Saldanhabaai. Storm-sterk winde sal voorkom soos James-Brent Styan, woordvoerder van die Wes-Kaapse regering verduidelik.

vlak kaap vandag die suid afrikaanse wes kaapse james brent styan
Nuus
Storms duur voor in Kaapstad

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 29, 2021 0:39


Die winterstormtoestande duur in Kaapstad voort met baie nat en koue weer wat die hele week tot Sondag voorspel word. Die aanhoudende reënval het oorstromings in laagliggende gebiede in die stad veroorsaak. Daar kan verwag word dat dit oor die volgende paar dae sal vererger namate reën sal voortduur. In die sentrale en oostelike dele van die stad is meer as 2 500 strukture oorstroom - insluitend strukture wat onwettig in vleilande opgerig is. In die noordelike dele van die stad is volgens James Brent-Styan 3 250 strukture oorstroom en na raming 6 300 mense geraak.

Nuus
Fopnuus is weer in die nuus

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 11, 2020 0:29


Die Wes-Kaapse Rampbestuursentrum doen ‘n beroep op mense om nie onbevestigde inligting oor die Covid-19 pandemie op sosiale media te versprei nie. Dié waarskuwing volg nadat die volume in boodskappe dramaties toegeneem het. Die sentrum se Woordvoerder, James-Brent Styan sê die aanstuur van fopnuus en gerugte bemoeilik hul pogings om die verspreiding van die virus te beheer:

Nuus
Kaapse damvlakke verbeter

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 23, 2020 0:41


Die Wes-Kaap se damvlakke lyk nou beter as dieselfde tyd verlede jaar. James-Brent Styan van die Departement Plaaslike regering sê die goeie reën van die afgelope twee maande veroorsaak dat die gemiddelde vlak bo 79,4 persent gebly het, wat ‘n groot verbetering is op verlede jaar se 65 persent:

verbeter kaapse james brent styan
Nuus
Skudding in Saldanhabaai bevestig

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 17, 2020 0:39


Inwoners van Saldanhabaai aan die Kaapse Weskus het vroeg vanoggend skuddings aangemeld ná 'n aardbewing in die see. Die Amerikaanse geologiese opname het bevestig dat 'n aardbewing van 3,5 in die Saldanhabaai-area voorgekom het, maar dat dit ook in Kaapstad gevoel is. Geen onmiddellike skade is aangemeld nie. Dit is die twee onlangse voorval langs die Suid-Afrikaanse kus nadat 'n aardbewing van 6,2 in September aangemeld is. Dit het in die see byna twee-duisend kilometer suid-suidoos van die land plaasgevind. James Brent Styan, Skakelbeampte van die provinsiale regering...

Nuus
Die Theewaterskloofdam in die Wes-Kaap loop oor

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 3, 2020 0:50


Die gemiddelde vlak van damme in die Wes-Kaap is 75 komma drie persent, wat bykans tien persent hoër is as verlede jaar en die beste is in etlike jare.Die grootste dam in die provinsie, die Theewaterskloofdam loop op die oomblik oor soos James Brent Styan, woordvoerder van die Wes-Kaapse Departement van Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning aan Kosmos 94.1-Nuus verduidelik..

loop kosmos kaap nuus james brent styan
Nuus
Koue en stormagtige weer in Wes-Kaap

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 2, 2020 0:20


Inwoners van die Wes-Kaap word versoek om binnenshuis te bly, want koue en stormagtige weer sal na verwagting die naweek verskeie dele van die provinsie tref. Weervoorspellers verwag sneeu, wydverspreide reën en stormagtige toestande langs die kusgebied. Die woordvoerder van die LUR vir Plaaslike Regering, James-Brent Styan, sê gebiede wat op reën gewag het, kan dit die naweek verwag:

weer kaap lur inwoners james brent styan
Nuus
Wes-Kaap se damvlakke bekend

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 31, 2020 0:46


Kosmos 94.1 — Die jongste damvlakke vir die Wes-Kaap in Suid-Afrika is bekend gemaak. James Brent-Styan, die Woordvoerder van die Wes-Kaapse Departement van Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning het die jongste...

Nuus
Kaapse damvlakke lyk goed

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 24, 2020 0:36


Kosmos 94.1 — Die goeie reën en sneeu die afgelope tyd het damvlakke in die Wes Kaap verder laat styg, maar dele van die Karoo ervaar steeds droogte toestande. Die Woordvoerder van die Wes-Kaapse Departement van Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, James-Brent Styan, sê veral damme wat Kaapstad van water voorsien se vlakke lyk aansienlik beter as vorige jare.

Nuus
Lekker sneeu!

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 12, 2020 0:29


Kosmos 94.1 — Talle bergpasse in die Wes-Kaap is die afgelope twee dae gesluit. Die Wes-Kaapse verkeershoof, Kenny Africa, sê die Theronsbergpas tussen Ceres en Touwsrivier is weens swaar sneeu toegemaak. Die polisie het besoekers wat na die sneeu wou kom kyk, maar nie van Ceres is nie, verhoed om die dorp binne te gaan. Die woordvoerder van die Wes-Kaapse Departement van Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, James-Brent Styan, het ‘n beroep op Kapenaars gedoen om nie munisipale grense oor te steek nie.

kosmos ceres lekker talle james brent styan
Nuus
Sneeu en ysige toestande in Suid-Afrika

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 11, 2020 0:26


Kosmos 94.1 — Dele van Suid-Afrika ervaar op die oomblik steeds baie koue weer met sneeu wat die afgelope 24 uur op plekke in die buurland voorgekom het. Baie mense ignoreer die regulasies van die staat van inperking om die sneeubedekte natuurtonele te besoek.Die Woordvoerder van die Wes-Kaapse Departement van Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, James-Brent Styan.

NB Publishers
Vier skrywers bespreek die grens tussen feit en fiksie

NB Publishers

Play Episode Listen Later Apr 6, 2020 58:26


Sidney Gilroy se Klikbek lyk soos vanoggend se koerantvoorblaaie, met speurder Sollie Mthembu in Bloem wat tussen verkragting, ontvoering en plaasmoord moet bontstaan. James Brent Styan, skrywer van The Bosasa Billions, gesels met Sidney Gilroy (Klikbek), Johan Jack Smith (Zola) en Pieter-Louis Myburgh (Gangster State)oor hoe die grens tussen feit en fiksie soms vaag kan raak. Meer oor Sidney Gilroy se Klikbek: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780798178112

Maroela-onderhoude
Watson ‘laat komplekse nalatenskap agter’

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Aug 27, 2019 7:31


Maroela Media — Gavin Watson was ’n gekompliseerde karakter en met sy dood laat hy ’n ingewikkelde nalatenskap agter. Dít is die mening van James-Brent Styan, medeskrywer van die boek 'The Bosasa Billions' wat dié dienstemaatskappy se betrokkenheid by ’n netwerk van staatskaping ondersoek het. Styan het met Esté Meyer Jansen gesels oor die skryf van die boek en die aspekte van Bosasa se betrokkenheid by staatskaping wat vir hom uitgestaan het.

laat komplekse bosasa maroela media james brent styan
Middag op RSG 1
Middag op RSG 1

Middag op RSG 1

Play Episode Listen Later Oct 26, 2018 9:49


RSG — Wat gebeur alles agter en voor die skerms wanneer 'n provinsie hom in 'n krisis bevind, soos wat nog onlangs die geval in die Wes-Kaap was. Lizma van Zyl vra die vraag aan 'n man wat tydens die waterkrisis moes bontstaan om die publiek en media se vrae te beantwoord. James Brent Styan werp ook lig op rampbestuur in die algemeen, en deel die lesse wat uit 'n krisissituasie geleer word.

middag zyl rsg james brent styan
Monitor
Monitor

Monitor

Play Episode Listen Later Jul 25, 2018 9:59


Om kwart voor tien - Maandag oggend, 4 Desember 2017, open die hoof van Steinhoff se ouditkomitee, Steve Booysen, 'n epos wat sy vermoede bevestig, daar was fout met Steinhoff se boeke. In een week verloor die groep 200 milrand rand se waarde en een van die land se rykstes, Christo Wiese is 37 miljard rand kwyt. G.T Ferreira verloor effektief meer as 'n miljard rand in die debakel. Hy beskryf sy gevoelens as: "Skok, ongeloof. Jy is kwaad vir jouself. " Wiese sê eenvoudig: "Die krisis het ons soos n weerligstraal uit die bloute getref." Oor die einste aandele Dood-Spiraal, het James-Brent Styan nou n boek geskryf. Steinhoff en die Stellenbosse boys - hy is dan ook vanoggend die ateljeegas....

Book Choice
Book Choice - January 2018

Book Choice

Play Episode Listen Later Jan 8, 2018 50:09


Fine Music Radio — Welcome to BOOK CHOICE on the first Monday of the month and to a bright, bookish New Year! I’m Andrew Marjoribanks, Wordsworth Books with a big bundle of good books on which to spend your book vouchers. Beverley Roos Muller finds Chris Barnard as beautiful and brilliant as she remembers him in Heartbreaker: Christiaan Barnard and the first heart transplant by James Brent Styan. Philip Todres is gobsmacked by Ballenesque, the long-awaited restrospective from one of the world’s most important photographers – Roger Ballon, who, for the first time, reveals his compelling and particular vision. Vanessa Levenstein loved Dear World – A Syrian Girl’s story of War and plea for peace by Bana Alabed. John Hanks holds Sir David Attenboroough in high esteem and thus was pleased to read David Attenborough – Adventures of a young Naturalist. The Zoo Quest Expeditions. Mike Fitzjames, mean as always, shreds our nerves with truly good new crime novels. We chat to Lyndall Gordon about Outsiders – Five Women Writers Who Changed the World, wonderfully written with Lyndall’s usual passionate intelligence. Good laughs from Melvyn Minnaar who chuckled his way through 50 People Who Stuffed Up The World by Alexancer Parker and Tim Richman. Finally Cindy Moritz is deeply moved by Hunger — A Memoir of (My) Body by Roxane Gay, an American writer, professor, editor, and commentator who addresses the experience of living in what she calls an ‘undisciplined’ body.

american new year world war naturalists roxane gay my body lyndall chris barnard hunger a memoir bookchoice fine music radio james brent styan john hanks
Book Choice
Book Choice - January 2018

Book Choice

Play Episode Listen Later Jan 8, 2018 50:09


Welcome to BOOK CHOICE on the first Monday of the month and to a bright, bookish New Year! I'm Andrew Marjoribanks, Wordsworth Books with a big bundle of good books on which to spend your book vouchers. Beverley Roos Muller finds Chris Barnard as beautiful and brilliant as she remembers him in Heartbreaker: Christiaan Barnard and the first heart transplant by James Brent Styan. Philip Todres is gobsmacked by Ballenesque, the long-awaited restrospective from one of the world's most important photographers – Roger Ballon, who, for the first time, reveals his compelling and particular vision. Vanessa Levenstein loved Dear World – A Syrian Girl's story of War and plea for peace by Bana Alabed. John Hanks holds Sir David Attenboroough in high esteem and thus was pleased to read David Attenborough – Adventures of a young Naturalist. The Zoo Quest Expeditions. Mike Fitzjames, mean as always, shreds our nerves with truly good new crime novels. We chat to Lyndall Gordon about Outsiders – Five Women Writers Who Changed the World, wonderfully written with Lyndall's usual passionate intelligence. Good laughs from Melvyn Minnaar who chuckled his way through 50 People Who Stuffed Up The World by Alexancer Parker and Tim Richman. Finally Cindy Moritz is deeply moved by Hunger — A Memoir of (My) Body by Roxane Gay, an American writer, professor, editor, and commentator who addresses the experience of living in what she calls an ‘undisciplined' body.

american new year world war naturalists roxane gay my body lyndall chris barnard hunger a memoir bookchoice james brent styan john hanks
Spektrum
Spektrum

Spektrum

Play Episode Listen Later Dec 1, 2017 2:55


Dit is eerskomende Sondag vyftig jaar sedert Dr Chris Barnard die eerste hartoorplanting gedoen het. 'n Boek oor die merkwaardige gebeurtenis en die stories rondom dit, getiteld Hartebreker is onlangs bekendgestel. Ons praat met die skrywer, James Brent-Styan.

ER24 Live
Thousands evacuated during raging Knysna fires

ER24 Live

Play Episode Listen Later Jun 8, 2017 16:58


On June 7th 2017, thousands of people were evacuated from their homes and properties in and around Knysna when a massive fire swept through the area. In this special podcast, we speak to James-Brent Styan from Local Government as well as ER24 paramedic, Monardt Stockight, to get an update on the current situation and some tips on what to do during such an unforeseen event.