POPULARITY
Volgens macro-econoom Edin Mujagić is niet 16 procent van de EU-inwoners arm, maar liefst 24 procent – bijna een kwart. De Europese Unie heeft recent een anti-armoedestrategie opgesteld. Volgens Mujagić kan de EU armoede in de lidstaten op twee manieren bestrijden. See omnystudio.com/listener for privacy information.
Na vyf dae van verwoestende veldbrande in die Dâures-kiesafdeling in die Erongo-streek, is van die vure uiteindelik geblus. Na raming is 20 782 hektaar weiveld in Omajete-gebied vernietig, wat gemeenskappe met groot verliese laat. Inwoners sê die brande het lewens en vee bedreig. Kosmos 94.1 Nuus het met gemeenskapslid Bosilo Newman gesels, wat die omvang van die verwoesting beskryf.
Inwoners van Bonaire worden al jarenlang minder goed beschermd tegen klimaatverandering dan mensen die in Europees Nederland wonen. Dat mag niet. Aldus het oordeel van de Haagse rechtbank in januari 2026 naar aanleiding van een zaak die was aangespannen door Greenpeace. Laura Burgers is klimaatjurist en universitair docent aan de Universiteit van Amsterdam. Daan Langkamp sprak met haar kort na de uitspraak in deze zaak. Nu de rechter steeds vaker wordt ingezet in grote milieuzaken is de vraag: Wat moet de Nederlandse overheid met zo'n uitspraak? En wat gebeurt er als er de overheid de uitspraak naast zich neer legt?
Inwoners van informele nedersettings in Windhoek – veral in gebiede soos Goreangab en Havana – neem toenemend die reg in eie hande in reaksie op 'n toename in gewapende rooftogte en inbrake. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Shaun Gariseb, 'n gemeenskapsaktivis en woordvoerder van die Khomas Residents and Ratepayers' Association, wat sê inwoners is gefrustreerd oor stadige reaksietye van die polisie, strate sonder straatligte en 'n gebrek aan munisipale ondersteuning.
Inwoners van Kaapstad word genooi om te registreer vir Suid-Afrika se eerste Burgervergadering oor Klimaat, waar 100 ewekansig-gekose deelnemers sal help om die stad se toekomstige vervoer- en klimaatbeleid te vorm. Die inisiatief, wat deur die Universiteit van Wes-Kaapland en die Universiteit Stellenbosch georganiseer word, is daarop gemik om aanbevelings te ontwikkel vir 'n bekostigbare, betroubare en lae-uitlaatgasvervoerstelsel. 'n Woordvoerder van die UWK se Navorsingsgroep vir Politiek en Stedelike Bestuur, Meshay Moses, sê registrasie sluit op 30 Julie:
Het is heet en het wordt steeds heter. Juni was de warmste maand ooit in West-Europa en experts zeggen we hoppen straks van hittegolf naar hittegolf. Verslaggever Freek Schravesande ging per OV-fiets door Amersfoort op een van de warmste dagen van dit jaar. Want iedereen heeft het warm, maar sommigen hebben het nog warmer dan anderen.Gast: Freek SchravesandePresentatie: Bram Endedijk Redactie: Fitria Jelyta, Annabel Ronhaar, Felicia Alberding & Elze van DrielMontage: Gal Tsadok-HaiEindredactie: Nina van Hattum & Esmee DirksCoördinatie: Ilse Eshuis Productie: Rhea Stroink Heb je vragen, suggesties of ideeën over onze journalistiek? Mail dan naar onze redactie via podcast@nrc.nl. Zie het privacybeleid op https://art19.com/privacy en de privacyverklaring van Californië op https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.
13 Julie 2026: Boere se stryd teen bek-en-klouseer neem 'n nuwe wending. Inwoners van Oesterbaai en St. Francisbaai bekommerd oor 'n beplande kernkragstasie by Thyspunt. Die oorlog tussen Amerika en Iran vlam weer op.
Inwoners van Swakopmund se Matutura- en Mondesa- woonbuurte word versoek om uitstaande munisipale rekeninge te vereffen, aangesien die munisipaliteit gereed maak om volgende week met waterontkoppelings te begin. Die ontkoppelings, gerig op agterstallige rekeninge, sal van Maandag, 15 Junie tot Donderdag, 18 Junie uitgevoer word. Munisipaliteitwoordvoerder Linda Mupupa sê dit is roetine-afsluitings met verdere afsluitings wat aangekondig sal word voordat dit uitgevoer word.
'n Dramatiese gemeenskapsgeleide agtervolging in Okomumbonde in die Otjinene-kiesafdeling het gelei tot die arrestasie van 'n verdagte in vandalisme en toerusting-diefstal vanaf 'n MTC-netwerkterrein. Inwoners het voetspore vir byna 28 kilometer gevolg om sy skuilplek op te spoor en die owerhede te waarsku. Vyf inwoners het die soektog begin nadat hulle die beskadigde infrastruktuur vroeg vandeesweek ontdek het, en die verdagte is in aanhouding na vinnige polisie-reaksie. MTC-woordvoerder Erasmus Nekundi.
Spanning neem toe in Keetmanshoop met inwoners wat vanoggend die strate ingevaar het om te betoog teen die verwydering van voormalige burgemeester Melody Swartbooi. Dit kom na die LPM Vrydag Swartbooi as verteenwoordiger op die dorpsraad onttrek het, wat haar effektief as burgemeester verwyder het. Kosmos 94.1 Nuus het met LPM-woordvoerder Lifalaza Simataa gepraat, wat sê 'n nuwe burgemeester is nog nie aangestel nie en dat die party sal beraadslaag oor die pad vorentoe.
5 Junie 2026: Inwoners langs die Krommerivier in die Oos-Kaap versoek om dringend hulle huise te ontruim. ‘n Nie-regeringsorganisasie wil R279 miljoen se Suid-Afrikaanse wapenuitvoere na Amerika keer. ‘n Kenner waarsku teen 'n nuwe sosiale media-tendens wat gevaarlike gevolge kan inhou.
5 Junie 2026: 'n Hooggeplaaste polisiebeampte, Richard Shibiri, val weens sy verbintenis met die misdaadbaas Vusimusi "Cat" Matlala, en kenners sê talle ander sal volg. 'n Voorkomende middel teen MIV word in Suid-Afrika bekendgestel. Inwoners van die Wes- en die Oos-Kaap tel die stukke op ná 'n tweede rondte oorstromings.
Die Stad Kaapstad se direktoraat vir Water en Sanitasie vra inwoners en sakeondernemings om water net vir noodsaaklike doeleindes te gebruik. Dit volg nadat gure weerstoestande groot watersuiweringsoperasies beïnvloed het en druk plaas op grootmaat-watervoorsiening. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die betrokke suiweringsaanlegte is wel in werking, maar volumes is kleiner terwyl spanne daaraan werk om watergehalte se standaard te handhaaf:
Nieuwsuurverslaggever Marijn Duintjer Tebbens was de afgelopen tijd veel in Loosdrecht om daar te praten met inwoners over de protesten rondom de opvang van asielzoekers en wat dat met hun gemeente doet. Met camera en microfoon fietste hij er bijna dagelijks naartoe. De gebeurtenissen worden in het dorp ervaren als een splijtzwam. Inwoners vertellen dat ze het gevoel hebben dat ze moeten kiezen of ze voor of tegen de opvang zijn. En mensen die er geen problemen mee hebben, durven zich niet altijd uit te spreken uit vrees dat ze dan 'aangevallen worden'. En hoe duidelijk is het onderscheid tussen 'bezorgde burgers' en extremistische groepen? Reageren? Mail dedag@nos.nl Presentatie en montage: Elisabeth Steinz Redactie: Judith van de Hulsbeek
Volgens Kamran Ullah mag het tuig wat voor veel onrust zorgt in Loosdrecht veel harder aangepakt worden. Bovendien zorgen zij ervoor dat de zorgen van 'normale' bewoners naar de achtergrond gedrukt worden. De hoofdredacteur van De Telegraaf wijst in een nieuwe aflevering van De Krant van Kamran ook naar Den Haag, daar kan volgens hem de oplossing liggen om de onrust die er nu heerst te temperen. Verder: De Telegraaf kwam onder een vergrootglas te liggen vanwege een ingezonden brief en is het een goed idee dat de NOS het Songfestival vaker gaat uitzenden? See omnystudio.com/listener for privacy information.
Talle gemeenskappe in die Oos- en Wes-Kaap is steeds van die buitewêreld afgesny. Inwoners van Johannesburg kan verwag dat die stad mettertyd donker sal word soos straatligte een na die ander afgesit word. SanParke begin 'n soektog na die jaagduiwel van die Krugerwildtuin.
Die woordvoerder van die Activists and Citizens Forum, Dennis Bloem, sê die Pretoriase voorstad Sunnyside is skynbaar oorgeneem deur buitelandse burgers, met bewerings van wydverspreide wetteloosheid en dwelmaktiwiteite. Inwoners beweer geboue is gekaap en misdade, insluitend uitbuiting en dwelmaktiwiteite, word gepleeg sonder polisie-optrede. Bloem doen 'n beroep op die dringende herstel van orde en die aanspreek van beweerde korrupsie en misdaad in die gebied:
Bykans die helfte van Suid-Afrikaanse kiesers bly dalk weg van die stembus - en sommige politieke partye besef dit. Honderde munisipale amptenare in die visier oor finansiële ongerymdhede. Inwoners van die Noord-Kaap sê hulle moes geliefdes aan die dood afstaan weens ambulanse wat nie betyds opdaag nie.
Inwoners van Johannesburg hoop die nuwe Brixton-reservoir en -watertoring bring verligting vir droë krane. Die prys van Brent ru-olie skiet op tot bo $120 'n vat. Die Verkiesing-hervormingspaneel sê SA se kiesstelsel moet spoedig verander word.
Inwoners van Omusati sê troppe olifante vernietig sedert verlede maand gewasse en beskadig huise in verskeie dorpies reg oor die Okahao-, Tsandi- en Onesi-kiesafdelings. Boere rapporteer dat hulle oornag mahangu, mielies verloor het, wat sommige sonder 'n oes laat, en sê die 2 000 Namibiese dollar-vergoeding per mahangu-land is nie genoeg om groot gesinne te onderhou nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die omgewingsministerie, Vilho Hangula, gepraat wat sê hulle werk aan maatreëls om die situasie aan te spreek.
Inwoners van Swakopmund en nabygeleë gebiede moet gereed te maak vir wateronderbrekings nou en dan, met NamWater wat aangekondig het dat 'n swaelopbloei die Orano-ontsoutingsaanleg van baan gedwing het. Tydelike waterbeperkings is nou in plek om beperkte voorrade te beskerm en billike verspreiding te verseker. NamWater-woordvoerder Lot Ndamanomhata:
Die staat gaan borgtog teenstaan van 'n verdagte in die moord op Getuie D. Inwoners van Johannesburg is warm onder die kraag oor vullis wat nie verwyder word nie. 'n Petisie is begin teen die hoeveelheid huiswerk wat leerlinge kry.
De federale regering heeft een wetswijziging ingediend om een tijdelijk inreisverbod op te kunnen leggen aan mensen uit bepaalde landen die met een tijdelijk visa naar Australië willen reizen. Mensenrechtenorganisaties en -experts hebben de maatregel veroordeeld en waarschuwen dat de oorlog in het Midden-Oosten mensen kan verhinderen om asiel aan te vragen in Australië.
Die Bloedoortappingsdiens van Namibië sal môre 'n bloedskenk-veldtog in Rehoboth aanbied. Die kliniek sal van 11-uur die oggend tot 6-uur die namiddag by die Hermanus van Wyk-saal gehou word. Die diens se opvoedkundige beampte, Frieda Vatileni-Asino, doen 'n beroep op inwoners om in groot getalle op te daag om lewens te help red.
Twintig amptenare van die Departement van Binnelandse Sake is ontslaan, en 16 geskors. Ons praat met 'n militêre kenner en 'n ekonoom oor die konflik in die Midde-Ooste. Inwoners van Graaff-Reinet betoog teen die naamsverandering na die Robert Sobukwe-dorp.
Die 2025 Suid-Afrikaanse Versoeningsbarometer toon slegs 31-persent van burgers het baie vertroue in die Regering van Nasionale Eenheid met 34-persent wat min vertroue toon. 'n Navorser, Kate Lefko-Everett, sê vertroue is in die Wes-Kaap, Noordwes en Limpopo die hoogste en die laagste in die Noord-Kaap, KwaZulu-Natal en die Vrystaat. Sy verbind dié gemengde resultate aan bestuur, dienslewering en aanspreeklikheid want armoede en ongelykheid is steeds groot struikelblokke:
Onafhanklike meteoroloog Vilho Ndeunyema sê hewige donderstorms word vandag oor sentraal-Namibië, veral Otjiwarongo, en die noordoostelike dele van die Erongo-streek verwag. Inwoners word gemaan om paraat te bly vir oorstromings en kitsvloede.
Inwoners van woonbuurte soos Westbury, Newclare en Bosmont in Gauteng betoog teen bendegeweld. Die parlement, op aandrang van die EFF, gaan 'n ondersoek na bendegeweld in Kaapstad begin. Ons praat oor kommunikasie tussen mense wat verskillende tale praat.
Die Vryheidsfront Plus het burgemeester van Ekurhuleni, Nkosindiphile Xhakaza, gekritiseer omdat hy 5 miljoen Suid-Afrikaanse rand bestee het aan G20-maatskaplike beraadlokale sonder begrotingsgoedkeuring terwyl inwoners verbrokkelende dienste moet verduur. Dit sluit in langdurige kragonderbrekings, watertekorte, rioolstortings en onverwyderde vullis. Jennifer Glover sê die party eis duidelikheid oor die befondsingsbron, die goedkeuring van die Tesourie en die beskerming van noodsaaklike dienste, maar het geen reaksie ontvang nie. Glover sê die Metro prioritiseer prestige bo inwoners se basiese behoeftes:
AfriForum sê inwoners van eMalahleni mag nie gedwing word om te betaal vir omgewingsmisdade wat deur munisipale amptenare gepleeg is nie. Die Hooggeregshof in Mpumalanga het die munisipaliteit onlangs met 650-miljoen-rand beboet vir die storting van rou riool in die Olifantsrivier tussen 2019 en 2025. Marais de Vaal van AfriForum waarsku dat die boete deur munisipale begrotings befonds sal word, wat fondse van basiese dienste wegneem. De Vaal vra dat nalatige amptenare gestraf en uit hul poste verwyder moet word:
Inwoners is woedend nadat die Stad Windhoek gesê het dat hy nie genoeg geld het om die stad se verkrummelende paaie reg te maak nie, maar tog bly fondse vloei na jazzfeeste, flitsende "Love My City"-reklameborde en straathernoemingprojekte. Die leier van die Vereniging vir Plaaslike Belange en voormalige parlementslid, Joseph Kauandenge, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die Stad se prioriteite heeltemal verkeerd is, en blameer jare se politieke binnegevegte en swak leierskap.
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê toenemende konflik tussen plaaslike owerhede en inwoners is kommerwekkend en belemmer dienslewering. Tydens haar toespraak Saterdag by die opening van die sake-ekspo op Helao Nafidi in Ohangwena, het die president ‘n beroep op samewerking tussen al die belangehebbers gedoen.
Die Mariental munisipaliteit het sy Informele Nedersetting Opgraderingsprojek van stapel gestuur, wat deel is van die regering se breër inisiatief om lewensomstandighede in informele gebiede te verbeter. Burgemeester Cherien Kock het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die projek is daarop gemik om meer duursame behuising te bied, toegang tot noodsaaklike dienste soos sanitasie en afvalverwydering uit te brei, en grondeienaarskapsekuriteit te verbeter. Inwoners wat op openbare grond woon sal ook verskuif word.
Inwoners van die hoofstad sien deesdae gereeld NDF-vliegtuie en helikopters oor die hoofstad en luisteraars het navrae aan Kosmos 94.1 Nuus gerig daaroor. Die weermag se woordvoerder Paulus Shilumbu sê dit is algemene opleiding en daar is geen rede tot enige kommer nie.
In 'n poging om toenemende gemeenskaps- en landboubekommernisse aan te spreek, gaan president Netumbo Nandi-Ndaitwah Gobabis op 1 Oktober besoek. Die besoek kom te midde van toenemende uitdagings waarmee inwoners en boere te kampe het, van watertekorte en weidingsgeskille tot diensleweringsprobleme. Gemeenskapslid Marie Beukes het meer besonderhede met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.
Die Stad Kaapstad dring aan dat inwoners moet deelneem aan die opstel van 'n Plaaslike Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk vir Kensington en Factreton langs die Voortrekkerweg-korridor. Die raamwerk is 'n riglyn vir die metro wanneer hulle besluite neem oor ontwikkelingsaansoeke en grondgebruike in die gebied. Die onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Ruimtelike Beplanning en Omgewing, Eddie Andrews, sê Kensington en Factreton staar verskeie ontwikkelingsuitdagings in die gesig:
Olifante wat in Mukwe in Kavango-Oos ronddwaal, ontwrig inwoners se lewens, het die leier van die Popular Democratic Movement, McHenry Venaani, in die parlement gesê:
Bendegeweld eis talle lewens op verskillende plekke in Kaapstad. Inwoners van Sodwana in die noorde van KwaZulu-Natal is bekommerd oor die voortbestaan van die Isimangaliso Unesco-park. Die Oos-Kaap word tot orde geroep oor kinderwanvoeding.
Inwoners van Coronationville en Westbury eis antwoorde van Johannesburg se burgemeester oor die voortslepende waterkrisis. Die Kraaifontein Gemeenskapspolisiëringsforum sê moord is aan die toeneem in dié Kaapse woonbuurt. Die EFF wil hê drankadvertensies moet verbied word.
NamWater installeer en sal dan ‘n nuwe kraglyn by Kuiseb in bedryf stel om die betroubaarheid van watervoorsiening in die Erongo-streek te verbeter. Hierdie infrastruktuuropgradering kan die watervoorsiening na Walvisbaai tydelik verminder tydens die inbedryfstellingsfase, wat begin het. Inwoners word versoek om water spaarsamig te gebruik. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van NamWater, Lot Ndamanomhata, gepraat.
By vanoggend se opening van Namibië se 2025 Mynbou-ekspo, wat daarop gemik is om vaardigheidsontwikkeling en belangstelling in die mynbousektor te bevorder, het lynminister Natangwe Ithete die belangrikheid beklemtoon om te verseker dat die ontginning van die land se natuurlike hulpbronne tasbare voordele vir alle Namibiërs inhou.
Suid-Afrika se bevolking is halfpad deur die jaar op 63-miljoen met net meer as 51-persent wat vroue is. Gauteng bly die provinsie met die grootste bevolkte met meer as 16-miljoen inwoners, gevolg deur KwaZulu-Natal met 12-miljoen, terwyl daar een-miljoen mense in die Noord-Kaap is. Gauteng en die Wes-Kaap is die voorkeur bestemmings vir interne migrasie. Diego Iturralde van Statistieke Suid-Afrika sê hoewel meer as 8 miljoen Suid-Afrikaners met MIV/Vigs leef, daal die verwante sterftes as gevolg van wyer toegang tot behandeling:
Inwoners van Okahandja beplan 'n protesaksie more om nege-uur oor swak dienslewering en klagtes wat nie aangespreek word nie. Hulle is veral ontsteld oor die verskuiwing na gebiede sonder toegang tot water of elektrisiteit. Hulle spreek ook sterk teenkanting uit teen die teenwoordigheid van RedForce en sê dat hulle nie meer wil hê dat die skuldinvorderingsmaatskappy in hul gemeenskap werksaam is nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die maatskaplike aktivis Sydney Gariseb gesels.
Tydens sy streeksrede het goewerneur van Omaheke, Pijoo Nganate, onthul dat droogtehulp versprei is na die helfte van die streek se inwoners. Meer as 22 575 huishoudings is bereik wat 67 725 mense dek.
Inwoners in Texas staal hulself vir nóg ‘n storm ná kitsvloede verlede naweek die lewens van ministens 120 mense geëis het en 160 nog vermis word. President Donald Trump van Amerika het Vrydag rampgebiede in die staat besoek, waar vrae toenemend opduik oor onder meer die doeltreffendheid van die vroeë-waarskuwingstelsel. Die media het Trump hieroor gepols en hy het só reageer:
Inwoners wat deur padprojekte in Mukwe in die Kavango Oos-streek geraak word, weier volgens berigte om te verhuis omdat hulle blykbaar nog nie vergoed is vir die grond nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die Paaie-owerheid se uitvoerende hoof, dr. Conrad Lutombi oor die aangeleentheid gesels.
Die Namibië Inkomsteagentskap, NamRA, het reageer op Oranjemund-inwoners se toenemende kommer oor die 16,5 persent doeane-belasting op kruideniersware en toiletware wat in die naburige Suid-Afrika aangekoop is. Inwoners van die dorp steek gereeld die grens oor om in Springbok inkopies te gaan doen, weens hul beperkte plaaslike kleinhandelopsies. Steven Ndorokaze, NamRA se woordvoerder, het aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.
Rundu staar 'n toenemende waterkrisis in die gesig namate vinnige bevolkingsgroei toenemende druk op verouderde infrastruktuur en beperkte watervoorsieningstelsels plaas. Die uitvoerende hoof van die dorpsraad, Olavi Nathanael, het onthul dat die dorp tans slegs 857 kubieke meter water kan voorsien maar daar is 1 400 nodig. Intussen is die konstruksie van 'n nuwe behandelingsaanleg geloods. Kosmos 94.1 Nuus het met Nathanael gepraat.
Brande in informele nedersettings in veral die winter is ‘n ernstige bedreiging. Inwoners gebruik dikwels onveilige maniere om hul plakkershutte te verhit, soos kerse, oop vure en paraffienstowe. Kosmos 94.1 Nuus het Fillipus Sikongo, ‘n seniorstasie-offisier by die brandweer in Windhoek vir wenke gevra om binnenshuise brande te voorkom.
In 2016 sluiten de deuren van het AZC Crailo. Voor velen – zowel asielzoekers als vrijwilligers – betekent dit het einde van een bijzondere periode. Inwoners komen in actie en verzetten zich tegen het besluit. Nu, bijna tien jaar later, lijken we mijlenver verwijderd van waar we toen stonden. “Nee, hier geen AZC” is inmiddels een vertrouwde uitspraak in het Gooi.Yaghoub Sharhani, oud-bewoner van Crailo, kijkt terug op zijn tijd in het voormalige AZC en onderzoekt het contrast tussen toen en nu. In zijn onderzoek spreekt hij met uiteenlopende mensen, onder wie tegenstanders van een nieuw AZC. Ook werpt hij licht op de rol die angst speelt in het debat, en op de invloed van politiek taalgebruik op het dagelijks leven in de buurt.In deze aflevering spreekt Kees van den Bosch met redacteur Yaghoub Sharhani over het verband tussen het veranderde politieke klimaat en de opvang van asielzoekers in het Gooi.Meer lezen van Yaghoub? Bekijk ook zijn andere artikelen. Productie: Rosa Springer en Kees van den Bosch.Zie het privacybeleid op https://art19.com/privacy en de privacyverklaring van Californië op https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.