Place in Plateau-Central Region, Burkina Faso
POPULARITY
Talle motoriste wat by padblokkades beboet is, was Vrydagaand aan die orde van die Copps 94.1-skof op Walvisbaai. Sake het egter teen die einde van die skof ‘n ernstige wending geneem met ‘n messteekvoorval op dié kusdorp. Francois Lottering van Kosmos 94.1 doen verslag van die toneel:
Talle mense is geskok oor die moord op die vermaaklikheidster, DJ Warras. Die presidensie sê hulle sal 'n Starlink-proses ondersteun, mits dit wettig is. 213 Ongelukke is sedert die begin van die feestyd aangemeld.
Polisie in Rhode Island in Amerika soek na 'n verdagte in 'n skietery by Brown Universiteit in Providence Saterdag waarin twee mense dood en nege kritiek gewond is by dié Ivy League-skool. Talle studente was ten tye van die voorval op die kampus om eksamen te skryf. Die verdagte, ‘n man geklee in swart, het op mense in die ingenieursfakulteit losgebrand. President Donald Trump het kort ná sy aankoms by die Withuis ná die bywoning van ‘n sportgeleentheid só reageer:
Die VSA weier blykbaar nou ook om die G20-verklaring te onderteken. Ons vra of dit die beraad se uitkoms sal verswak. Talle organisasies hou 'n beraad as teenvoeter vir die G20 onder die vaandel, We, the 99 percent... Kommer oor die vyf sluise wat gister by 'n propvol Vaaldam oopgemaak is.
Die gebruik deur die Republikeinse regering van die woord ‘hoax' in verband met die Jeffrey Epstein-skandaal het sy slagoffers warm onder die kraag. Talle van hulle word ook nou genoem in dokumente soos dit vrygestel word wat hulle van vooraf traumatiseer. Een van Epstein se slagoffers Lisa Phillips het met Sky News gepraat. Sy sê hulle soek geregtigheid en dat die fokus verskuif van Donald Trump.
Die Ekonomiese Vereniging van Namibië, in vennootskap met die Hanns Seidel-stigting, het 'n openbare bespreking aangebied onder die tema: "Belegging in potensiaal: Hoe waagkapitaal en private ekwiteit Namibië se ekonomiese transformasie kan dryf". Tydens die sessie het die aanbieders die probleme uiteengesit waarmee entrepreneurs in die mark te kampe het. Nicole Maske, direkteur by Manta Ventures, het van hierdie uitdagings so beskryf.
Talle vrae oor bewerings dat die China 'n halfmiljard rand spandeer om een van die weermagbasise op te knap. Ons bespreek die woelinge in die DA oor kabinetskuiwe. Duduzile Zuma-Sambudla vandag in die hof op aanklagte van aanhitsing tot terrorisme en openbare geweld.
AfriForum sê 'n nuwe verslag deur die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake bevestig wydverspreide ineenstorting van munisipale regering regoor die land. Die prestasie-oorsig van 2023 tot 2024 toon dat baie munisipaliteite die huidige finansiële jaar betree het met onbefondsde begrotings, stygende skuld aan Eskom en waterrade, en gebrekkige infrastruktuur. Lambert de Klerk van AfriForum sê inwoners het te kampe met onbetroubare watervoorsiening, rioolstortings en verbrokkelende paaie namate politieke kaping en wanbestuur verdiep.
President Netumbo Nandi Ndaitwah het by die Namibiese Openbare-Private Forum versoek dat afgevaardigdes eerlik moet wees oor hoe 500 000 werke geskep kan word, soos sy belowe het om te doen. Die geleentheid is deur die Namibiese Beliggingsbevordering- en Ontwikkelingsraad aangebied om werkskepping te bevorder. Rowland Brown, medestigter van Cirrus, het sy mening gelug.
Die registrasiekantoor van die Katima Mulilo-stadsraad is rondom middernag ernstig deur 'n brand beskadig. Brandbestryders het vinnig gereageer en die brand suksesvol in bedwang gebring en verhoed dat dit na ander departemente versprei. Talle lêers rakende dorpseiendom het waarskynlik skade gely. Drie weke gelede is daar by die raad se kantore ingebreek, en daardie ondersoeke is steeds aan die gang. Die uitvoerende hoof van dorpsraad, Raphael Liswaniso, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die oorsaak van die brand tans onbekend is.
Die soektog na 'n vermiste vlieënier in Durban word vanoggend voortgesit. Talle nie-regeringorganisasies sal die Nasionale Dialoog in Pretoria bywoon. Die ad hoc-komitee van die Parlement, wat bewerings van politieke inmenging en korrupsie in die polisie sal ondersoek, oorweeg 'n robuuste verwysingsraamwerk.
Talle mense is gestrand as gevolg van FlySafair-vlugte wat gekanselleer is weens 'n vlieënierstaking. Kanada verstewig handelsbande met die Wes-Kaap te midde van hoër Amerikaanse tariewe. Israel waarsku Palestyne om Sentraal-Gasa te ontruim.
Talle de vida, en MVI del 3 de julio de 2025.Por: María Clara Rico Pérez
Die Verkiesingskommissie van Namibië is besig om 845 kiesbeamptes op te lei vir die tussenverkiesings wat môre in die Grootfontein, Kabbe Suid, Kamanjab, Otjiwarongo en Sesfontein kiesafdelings gehou sal word. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met De Wet Siluka, die kommissie se woordvoerder, wat meer vertel oor die tussenverkiesings.
Talle bekendes het Donderdag 8 Mei Afrikaans se 100ste jaar as amptelike taal gevier. Die ikoniese Riaan Cruywagen het ook sy spesiale boodskap vir Afrikaans 100 jaar met Breakfast with Martin Bester gedeel.
Talle bekendes het Donderdag 8 Mei Afrikaans se 100ste jaar as amptelike taal gevier. Die gewilde sanger Appel het ook sy spesiale boodskap vir Afrikaans se 100ste bestaansjaar by Breakfast with Martin Bester gedeel.
Ons kry reaksie by politieke partye wat reeds met die ANC oor onder meer die begroting vergader het. Talle onderwysers is geskors weens seksuele wangedrag teenoor leerlinge. Die prys van vis is in die kollig, soos Paasnaweek nader kom.
Die regering moes voorsiening gemaak het vir die moontlikheid dat die reën Vrydag Namibië se 35ste onafhanklikheidsvieringe by die Onafhanklikheidstadion in Windhoek kon ontwrig het, sê die LPM. Talle tenders was reeds uitgesit vir meubels, kos vir die publiek, tente en meer... maar, die verrigtinge moes inderhaas na Staatshuis verskuif word. LPM-woordvoerder Lifalaza Simaata sê die regering moes na weerwaarskuwings geluister het, beter beplan het en nie belastinggeld verkwis het nie.
En este episodio charlo con Laura Sola, matrona, sobre temas clave que te ayudarán a tomar decisiones informadas para tu parto, ya tengas un IMC elevado o no. Hablamos de opciones disponibles, tipos de monitorización, inducciones y mucho más. Información valiosa que toda embarazada debería conocer. Soy Paula Ripol, autora de Dar a luz con hipnoparto y fundadora de myBabymyBirth y mi misión es que consigas tener tu mejor parto ganando conocimiento para entender tus opciones y con herramientas para vivir tu embarazo y parto desde la calma. Síguenos en Instagram para ver vídeos y contenido sobre el parto. Suscríbete a nuestro canal de Youtube. Descubre nuestro recursos gratuitos.Descárgate ONA app gratis, tu contador de contracciones u olas con las relajaciones de hipnoparto. Adquiere el Pack Digital de Hipnoparto, nuestro curso de hipnoparto online que haces a tu ritmo.Descubre nuestros cursos grupales de Hipnoparto
Sopran Marie Fel lummas Pariisi ooperis tervet põlvkonda kuulajaid ja heliloojaid. Talle kirjutasid muusikat Rameau, De Lalande, De Mondonville, Rousseau, jt. Marie Fel'i aariaid laulab saates Carolyn Sampson (Hyperion 2014).
Die moontlike sluiting van die polisie se nasionale inspektoraat laat baie vrae ontstaan. Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu, word gevra om dringend teen 'n toename in plaasaanvalle op te tree. Talle gevangenes ontvang hulle matriekuitslae. Die ekonomie kan vanjaar met 1.7% groei.
Die Amerikaanse stad Los Angeles het ʼn noodtoestand afgekondig terwyl ʼn veldbrand wat deur sterk wind aangedryf word, owerhede genoop het om meer as 30 000 inwoners te vra om hul wonings te ontruim. Talle huise in die Pacific Palisades-gebied is beskadig, maar geen beserings of sterftes is aangemeld nie. Die Withuis sê president Joe Biden het ʼn brandbestuur-hulptoelaag goedgekeur om die betrokke gemeenskappe te ondersteun. Die Los Angeles-distrik se brandweerhoof, Anthony Marrone, sê die brand kan deur die dag erger word:
Rotontlasting word op produkte by sommige groot kettingwinkels in Soweto gevind. In Mosambiek bekragtig die grondwetlike raad Frelimo as die wenner van die afgelope verkiesing. Talle buitelanders word by verskillende grensposte in hegtenis geneem. Ons praat met 'n ontleder oor die jaar se vernaamste politieke gebeure. Springbokkaptein Siya Kolisi wil glo terugkeer na die Stormers.
Die regulasies van die BELA-wet, wat die toepassing van die wet sal bepaal, kan volgens kenners jare vat om te skryf. 2024 was 'n jaar van bitter gewapende konflik regoor die wêreld. Talle organisasies voel Suid-Afrika se kiesstelsel moet hervorm word. Meer as 600 pasopgeleide polisiekonstabels word by stasies in KwaZulu-Natal ontplooi.
Talle sterftes is by ʼn ontspanningsoord in St. Lucie-distrik aan Florida se ooskus aangemeld. Dit volg nadat Orkaan Milton die land naby Siesta Key bereik het as ʼn gevaarlike kategorie 3-storm, wat intussen verswak het tot ʼn kategorie 2-storm. Milton se skade het meer as twee-miljoen mense in die staat sonder krag gelaat. St Lucie-distrik se polisiehoof, Keith Pearson, het aan ABC News gesê dis op hierdie stadium nie seker hoeveel sterfgevalle daar is nie:
Die LPM-leier, Bernadus Swartbooi, het onderneem om sleutelkwessies soos wanvoeding, toegang tot landbougrond, water en elektrisiteit aan te spreek indien hy as president verkies word. Swartbooi beklemtoon dat wanvoeding 'n kritieke kwessie is wat onmiddellike aandag verg. Hy meen die oplossing lê in die versterking van die landbousektor, 'n hoeksteen van die LPM se manifes. Swartbooi het gepraat tydens 'n LPM-verkiesingsaamtrek in Gobabis en ook klem gelê op die tekort aan sekondêre skole in die Omaheke-streek.
Talle omgewingsbewustes is in rep en roer oor die vestiging van Hyphen se groenwaterstofprojek in die Tsau Khaeb Nasionale Park naby Lüderitz. Die groenwaterstof-beraad vind hierdie week plaas en verskeie kwessies in dié verband bespreek word. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike energiekenner Harald Schütt gesels oor die impak wat die projek op die natuurlike habitat sal hê. Volgens Schütt moet die omgewing opgeweeg word teenoor ekonomiese geleenthede vir die omliggende gemeenskap.
Die onluste in Brittanje blyk om onder beheer te wees, aangedryf deur streng polisiëring wat die premier Keir Starmer afgedwing het. Talle nuwe verdagtes se gesigte is van skermskoote geneem en word wyd gedeel en een vrou is tronk toe omdat sy vals inligting oor die Southport-aanvaller op haar Facebook gedeel het. Starmer sê hy sal nie boewery duld nie.
Die Amerikaners het Maandagmiddag digitaal met Afrikalande gesels oor die Agoa-ooreenkoms. Talle lande Namibië ingesluit, trek groot voordeel uit die ooreenkoms en landbou veral voer talle produkte daaronder uit na die VSA. Die huidige ooreenkoms sluit volgende jaar en lande werk hard om deel te wees van die nuwe een. Constance Hamilton die assistent van die VSA handelsverteenwoordiger vir die Amerikaanse Afrika-kantoor sê mense- en werkersregte gaan van kritieke belang in die nuwe Agoa-ooreenkoms wees.
Die Stad Kaapstad het sy kommer uitgespreek oor die onlangse toename in bendegeweld in Lotusrivier, Ottery, Hanoverpark, Manenberg en Lavender Hill. Talle mense is die afgelope week in hierdie gebiede vermoor. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê terwyl gemeenskappe onder die geweld van bendes se gebiedsoorloë deurloop, wil die stad alles binne sy beperkte bevoegdheid doen om dit te beveg.
Volgens 'n Wêreldbankverslag leef meer as 43,3 persent van die bevolking steeds in multidimensionele armoede. Berigte van burgers of gesinne wat vir geld bedel of deur vullisdromme vir kos krap, beklemtoon die erns van die situasie. Met die voortdurende onbekostigbaarheid van behuising en die werkloosheidskrisisse is die aanskou van sulke desperaatheid ontmoedigend. Presidentskandidaat en sosiale aktivis Rosa Namises spreek haar hartseer uit oor die lot van moeders en kinders, en beklemtoon die behoefte aan optrede in 'n land met oorvloedige hulpbronne en potensiaal.
Dit is welbekend dat Afrika toenemende voedselonsekerheid in die gesig staar. Voedselonsekerheid belemmer produktiwiteit en ekonomiese groei. Diegene wat honger is, het nie die energie en kognitiewe funksie om effektief te werk nie. Dit skep 'n siklus van armoede, waar sukkelende gesinne nie genoeg kos kan bekostig nie, wat hul vermoë beperk om 'n bestaan te verdien. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Ben Schernick, die direkteur van die Nutrition and Food Security Alliance of Namibia, oor wat die regering moet doen om die probleem aan te spreek.
Die gewese Amerikaanse president Donald Trump sê state moet self oor aborsieregte kan besluit. Talle ondersteuners van die Republikeinse Party wil hê Trump moet 'n verbod op die beëindiging van swangerskap ná 15 weke verbied. Van die 50 state het 21 aborsie verbied of die prosedure tussen ses en 18 weke van swangerskap beperk. Trump ondersteun egter uitsonderings rakende verkragting of bloedskande of wanneer die ma se lewe in gevaar is:
Talle plaaslike boere wat groente en vrugte kweek, ondervind uitdagings om toegang tot markte vir hul produkte te kry. Dit is as gevolg van 'n versuim om by die Namibië Landbouraad te registreer, wat dien as 'n verbinding tussen boere en die mark, sê die Landbouraad se bestuurder, Emilie Abraham. Abraham het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en verduidelik hoekom boere by hulle moet registreer.
Daar is aan die einde van 2022 voorspel dat meer kinders of tuisonderrig sal ontvang of na staatskole gestuur sal word as gevolg van ekonomiese druk. Dit blyk om iets van die verlede te wees. Talle privaatskole meld goeie aansoeksyfers aan wat kan dui op verbeterde ekonomiese toestande of, die beter kwaliteit onderrig wat privaatskole in die land bied, veral met die uitdagings in die openbare stelsel. Kosmos 94.1 Nuus het met Wouter Niehaus, uitvoerende hoof van die Namibiese Privaatskole-organisasie, Napso, gepraat.
Die welstand en werksomstandighede van sekuriteitswagte is weer in die nuus na die betrokke vakbond, Natau ‘n ooreenkoms met werkers en werkgewers onderteken het. Talle besighede wat wagte benut sorg nie dat hulle skuiling het nie en daar is ook dan nie enige toiletgeriewe nie. Talle betaal ook nie die minimumloon nie, en wagte, wat reeds min verdien, moet hulle eie uniforms ook betaal. Kosmos 94.1 Nuus het met Celeste Mhunduru, van die Sekuriteitsvereniging van Namibië gepraat oor die ooreenkoms en of dit die stand van sake sal verbeter.
Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu het menseregtegroepe en vroueorganisasies veroordeel vir hulle stilswye oor Hamas se verkragtings en ander gruweldade teen Israelse vroue. Talle voorvalle van seksuele aanranding en verkragting sedert sewe Oktober is volgens berigte opgeneem deur Hamas-lyfkameras, kringtelevisie, foto's en video's wat burgerlikes en nooddienspersoneel geneem het. Netanyahu sê hulle veroordeel hierdie wrede aanvalle deur Hamas ten sterkste:
Prescott, AZ is an old town of tales and Wild West. Join Erika and Talle as they chat about one of the many infamous haunted places in that town, the Hotel St. Michael! --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wormwoodandwitches/message
On this episode we continue on the heels of Halloween to discuss where trick or treating came from. It goes back farther than you think. Talle was not drunk, just a little unhinged. And Erika may or may not have had a ghost appear behind her while we were recording. You'll have to listen to find out! Send us your weird or witchy stories: wormwoodandwitches@gmail.com Follow us on TikTok and IG @wormwoodandwitches Show Notes: https://www.history.com/news/halloween-trick-or-treating-origins https://www.nationalgeographic.com/culture/article/the-history-of-trick-or-treating-and-how-it-became-a-halloween-tradition https://www.smithsonianmag.com/smart-news/the-history-of-trick-or-treating-goes-back-centuries-79408373/ --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wormwoodandwitches/message
On the last minisode of the summer Talle talks about a relatively new legend, the one of pale faced kids with entirely black eyes. Real or creepy pasta? Just let them in to find out! Follow us on IG and TikTok at wormwoodandwitches. Send us your weird or witchy stories to wormwoodandwitches@gmail.com Show Notes: https://en.wikipedia.org/wiki/Black-eyed_children https://www.imdb.com/title/tt3679978/ https://thoughtcatalog.com/christine-stockton/2013/11/16-peoples-terrifying-encounters-with-the-black-eyed-kids/ https://www.travelchannel.com/shows/monsters-and-mysteries-in-america/episodes/devils-highway-black-eyed-kids-and-mountain-curse --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wormwoodandwitches/message
Let's talk about some sparkly new crystals Talle recently bought at the Terrorium (yes, that is how it's spelled) Shop in Denver, Colorado. Sometimes you just need a few crystals to get you through your work day. Special guest: Tom on guitar. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wormwoodandwitches/message
Talle gives a brief update on her work with Lilith, specifically, some plants the Dark Goddess is associated with. This is a great reminder to take it slow when working with Dark Goddesses or Deities, and to start someplace that brings you comfort as well as excitement. Email us your spooky, witchy what-have-you's at wormwoodandwitches@gmail.com Say hi to us on IG @wormwoodandwitches --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wormwoodandwitches/message
Talle kicks off summer with a mini episode on Litha, and simple ways to harness the sun's energy. Show notes: Llewellyn's Sabbat Essentials - Midsummer - Rituals, Recipes, & Lore for Litha --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wormwoodandwitches/message
Grimoire vs Book of Shadows, same same but different? Erika taps into the history behind the book of spells and magick, while Talle tries to keep her Texas accent at bay. Join us for the last episode before we go on a summer break, but be sure to check in for tiny sprinkles of fun episodes we'll be posting during our hiatus! Send us your stories! Witchy, ghost, or a simple hello to: wormwoodandwitches@gmail.com Show Notes: https://www.claudiamerrill.com/blog/the-history-of-the-grimoire https://en.wikipedia.org/wiki/Grimoire https://en.wikipedia.org/wiki/Grand_Grimoire --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wormwoodandwitches/message
This week Talle and Erika dive into Sanitariums (not Sanitoriums), the health retreat that no one asked for. From Arizona all the way to Scotland, we gaze into the darkness and try to find what looks back. It appears that all the pain and trauma left behind is what resides at the places, some of which are still in use today! So come learn about fever huts and lobotomies! Show Notes: https://www.azdhs.gov/az-state-hospital/timeline.php https://www.facebook.com/arizonahistoricalsociety/photos/haunted-history-monththe-insane-asylum-of-arizonaarizona-state-hospitalphoenix-a/10151206567616842/ https://www.azmirror.com/2021/11/16/patient-deaths-at-arizona-state-hospital-raise-questions-about-staffing-levels-lack-of-oversight/ https://en.wikipedia.org/wiki/Winnie_Ruth_Judd https://tigerprints.clemson.edu/cgi/viewcontent.cgi?article=3128&context=all_theses https://www.hauntedrooms.com/massachusetts/haunted-places/danvers-state-hospitalhttps://allthatsinteresting.com/danvers-state-hospitalhttps://bostonghosts.com/haunted-massachusetts-hospitals/https://www.danversstatehospital.org/historyhttps://salemwitchmuseum.com/locations/welcome-to-danvers/https://www.historyhit.com/locations/dirleton-castle/https://archaicwonder.tumblr.com/post/131706291087/haunted-dirleton-castle-the-devil-and-his-witcheshttps://www.edinburghlive.co.uk/best-in-edinburgh/creepy-witch-castle-east-lothian-18460672.amp --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wormwoodandwitches/message
We're back, baybeeeee! Talle and Erika were in need of new laptops, and we're happy to be up and running again. This week we discuss those wacky Victorians and how arsenic and other outrageous items played a huge roll in their daily lives. Email us your weird or witchy stories to wormwoodandwitches@gmail.com Show notes: https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC3179678/ https://www.historic-uk.com/HistoryUK/HistoryofBritain/Poison-Panic/ https://cfpub.epa.gov/si/si_public_record_report.cfm?dirEntryId=341168&Lab=NHEERL&subject=Health%20Research&showCriteria=0&searchAll=Asthma%20or%20Asthmatic&sortBy=revisionDate https://sites.dartmouth.edu/toxmetal/arsenic/arsenic-a-murderous-history/ https://laafa.edu/poisonous-pigments-scheeles-green/ https://mollybrown.org/beauty https://www.amnh.org/explore/news https://andreacefalo.com/2016 https://hair-and-makeup-artist.com/womens-victorian --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wormwoodandwitches/message
Take control of your creator finances for FREE with Creative Juice here: https://tinyurl.com/4uzejx5n Check out the Patreon! https://www.patreon.com/icedcoffeehour Add us on Instagram: https://www.instagram.com/jlsselby https://www.instagram.com/gpstephan https://www.instagram.com/alex_nava_p... Thanks to Alexander Verbitskiy for helping us rescue the sound of this episode last minute. He is an Emmy-winning mixer who specializes in all things audio. If you need help with sound post on your project, you can reach him through his Instagram @averbitskiy Official Clips Channel: / @theicedcoffeehou... For sponsorships or business inquiries reach out to: graham@night.co GET YOUR FREE STOCK WORTH UP TO $1000 ON PUBLIC & SEE MY STOCK TRADES - USE CODE GRAHAM: http://www.public.com/graham Timestamps: 00:00 Intro 02:42 Living Room Boxing 04:04 Casey Neistat 05:58 Kelly's Skating Roots 10:17 Youtube Money In High School 11:50 Moving To La 15:41 Growing On Youtube 19:05 Coming Up With Video Ideas 20:34 Fidias Hugging Elon 22:34 When Youtube Became A Career 24:18 College As A Business Expense 27:30 Very Weird Frat Rituals 31:57 "Do What Excites" Meaning 34:40 Spending The Day With The World's Talle... 40:42 How Much Kelly Made In College 43:19 "Your Mom's House" Backstory 44:59 Breaking Up With Roommates 50:09 How To Stop Caring 53:41 Insecurities 56:32 People Don't Actually Care 58:20 Kelly's Income Breakdown 01:00:01 Planning For The Future 01:01:16 The Future Of This Podcast 01:06:15 How Graham Got Into Making Content 01:08:54 Outro - MUST WATCH MY NEW COFFEE IS NOW FOR SALE: http://www.bankrollcoffee.com/ The Equipment used: https://tinyurl.com/y78py5g2 Audio Equipment Used In Podcast: Shure SM7B mics, cloud lifters, rodecaster pro audio interface The YouTube Creator Academy: Learn EXACTLY how to get your first 1000 subscribers on YouTube, rank videos on the front page of searches, grow your following, and turn that into another income source: https://bit.ly/2STxofv $100 OFF WITH CODE 100OFF For Podcast Inquiries, please contact GrahamStephanPodcast@gmail.com *Some of the links and other products that appear on this video are from companies which Graham Stephan will earn an affiliate commission or referral bonus. Graham Stephan is part of an affiliate network and receives compensation for sending traffic to partner sites. The content in this video is accurate as of the posting date. Some of the offers mentioned may no longer be available.
Hey, Mugworts! This week we did something a lil' different. Talle surprises Erika on this episode talking about poisonous plants and muuuuurders along with some historical fun facts. Those Victorians are an interesting bunch when it comes to beauty and aliments. Tune in with your favorite non-poisonous beverage and say a cheers to Aqua Tofanaaaaaaaah! Send us your stories at wormwoodandwitches@gmail.com Show notes: Poison: The History of Potions, Powders, and Murderous Practitioners by Ben Hubbard The Poison Path Herbal by Colby Michael https://allthatsinteresting.com/aqua-tofana --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wormwoodandwitches/message
It's 2023! Erika and Talle are back and diving into the Shadow Work we ignored all last year. Aiding us are two Dark Goddesses that, we discover, have been with us all along! Erika talks about the origins of The Morrigan and how to work with her. Talle discusses Lilith and her rituals. We come to the realization of their similarities as our topics unfold. Send us your stories at: wormwoodandwitches@gmail.com Show Notes: The Morrigan Celtic Goddess of Magick and Might by Courtney Weber Dark Goddess Magick Rituals and Spells for Reclaiming Your Feminine Fire by C. Ara Campbell https://teaandrosemary.com/?s=dark+goddess https://www.orderwhitemoon.org/goddess/lilith4/Lilith.htm https://eclecticwitchcraft.com/crystals-for-lilith-and-harnessing-lilith-energy/ https://tarotpugs.com/2020/02/29/lilith-witchcraft/ https://www.ancient-origins.net/myths-legends/lilith-ancient-demon-dark-deity-or-sex-goddess-005908 https://spells8.com/lessons/lilith-symbols-dark-goddess/ Goddess, Witch, Womb Podcast, The Morrigan, Episode 24 Once Upon a Goddess Podcast, Lilith - The First Woman --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wormwoodandwitches/message
Keili Sükijainen- kõigile teada ja tuntud kui teleajakirjanik, keda näeme väga sageli figureerimas ka erinevate telesaadete saatejuhina. Keili alustas oma teekonda produtsendi assistendina ETV teadus- ja kultuurisaadetes ning jätkas uudistereporterina Aktuaalses kaameras. Alates aastast 2013 töötas Sükijainen telekanalis TV3, kus juhtis ühe saatejuhina saadet "Seitsmesed uudised". Peale selle juhtis ja toimetas Keili ka TV3 heategevuslikku laulusaadet "Inglite aeg" ning alates 2017. aastast koos Alari Kivisaarega telesaadet "Naabrist parem".2021. aasta suvel liitus Keili telekanaliga Kanal 2, kus juhib ja produtseerib Eesti esimest iganädalast heategevuslikku saadet “Südamesoov”. Samal kanalil on ta nüüd ka meelelahutussaate “Kodud rahaks” saatejuht.Lisaks teletööle on Keili aktiivne tegutseja ka sotsiaalmeedias ning on seeläbi pärjatud Eesti parima sisulooja tiitliga. Talle kuulub oma koolitusettevõtte Hellou, mis tegeleb väikeettevõtjate koolitamise ja sisuloomega.