POPULARITY
Dr. Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, bespreek die plaaslike beurs se prestasie, Karooooo se aandeelprys en LVMH se finansiële resultate se impak op sy aandeelprys. Volg RSG Geldsake op Twitter
Damian Vlottes, podcastmaker en sportjournalist bij Sportnieuws.nl; en voormalig profdarter Vincent van der Voort, hebben de handen ineengeslagen met de Darts Draait Door podcast. De beide heren waren te gast in de studio om te vertellen over deze podcast. Wat maken de heren mee achter de schermen, welke gesprekken zijn ze bijgebleven en hoe kijken ze eigenlijk naar de hedendaagse dartsscene? Daarnaast gaat het heerlijke dartsnajaar ook weer beginnen. Volgende week starten we namelijk met de eerste van alle voorbereidingstoernooien op het WK Darts. In Leicester vangen we deze reeks toernooien aan met de World Grand Prix, die zich kenmerkt doordat spelers naast het eindigen met een dubbel, ook elke leg moeten beginnen met een dubbel. Vorig jaar werd het toernooi nog verrassend gewonnen door de Belg Mike De Decker, die daarmee zijn eerste en tot nu toe enige major won. We blikten er alvast met de beide heren op vooruit. Presentatie: Robert Denneman
Die massiewe veldbrand in die Etosha Nasionale Park woed steeds voort. Die omgewingministerie sê dat die brand, wat deur die suidwestelike deel van die park en plase geskeur het, vermoedelik Maandagaand ontstaan het uit nabygeleë houtskoolproduksie-aktiwiteite. Toe dit begin het, is meer as 81 000 hektaar in net twee uur verbrand en 'n huis op die plaas Helaas is vernietig. Brandbestryders, ondersteun deur die Namibiese Weermag en plaaslike gemeenskappe, sukkel om die brand te beheer weens die gebrek aan brandpaaie en intense weerstoestande. Die ministerie se woordvoerder, Ndeshipanda Hamunyela, sê geen verlies aan wildlewe is tot dusver bevestig nie.
Die Amerikaanse president Donald Trump sê Amerika en China het 'n ooreenkoms oor TikTok bereik, met Washington wat sê beheer oor Tik-Tok moet na VSA-beheerde eienaarskap skuif. Die ooreenkoms is oor twee dae in Madrid bereik tussen Amerika se minister van Finansies, Scott Bessent, en die adjunk-eerste minister van China, He Lifeng. TikTok het nagenoeg twee-miljard gebruikers wêreldwyd en behoort aan die Chinese maatskappy ByteDance. 'n Amerikaanse federale wet wat die koop of verbanning van TikTok op grond van nasionale sekerheid vereis, sou die dag voor Trump se inhuldiging in werking tree, maar Trump het dit tydelik gestop.
Veldbrande is steeds aan die gang naby Khorixas, met die Braunfels-gebied nou die middelpunt van kommer. Kunene-goewerneur Vipuakuje Muharukua het bevestig dat hoewel die vlamme rondom Fransfontein in bedwang gebring is, die brand in die Braunfels gebied oos en noord-oos versprei. Muharukua het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die Namibiese lugmag addisionele ondersteuning ontplooi het, en plaaslike instellings, insluitend boere, die Khorixas-stadsraad en private kontrakteurs, bly op die grond om die brand te beste. Muharukua het meer.
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, verduidelik hoekom die kommoditeitsindeks vandag so skerp opgeskiet het, wat die rand se beweging aandryf, en bespreek FirstRand se hofsaak. Volg RSG Geldsake op Twitter
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor Prosus, Naspers en British American Tobacco (BAT) se nuwe rekordvlakke. Hy deel ook insig in Richemont se prestasie en bespreek die moontlike impak van die VSA se nuwe invoertariewe op die Suid-Afrikaanse ekonomie. Volg RSG Geldsake op Twitter
Date: June 29, 2025Players: Sean D. (Sören Ironwood – Aasimar Paladin), Chris (Radley – Human Fighter), Carey (Traxidor – Half-Elf Cleric), Trip (Daermon Cobain – Half-Elf Rogue)Filed Under: Curse of Strahd, Gothic Horror, D&D RecapsTwelve days in Barovia and each dawn feels like dusk. At the Blue Water Inn, a messenger arrived with a letter sealed in wax — Strahd von Zarovich's invitation to dine at Castle Ravenloft. Radley, their sardonic Eldritch Knight, joked about wine with the Devil. Traxidor, cleric and conscience, argued no. Sören, the Aasimar Paladin, nearly growled at the thought of bowing to Strahd's civility. Daermon Cobain, rogue and blade, said little — his coin flicking through the shadows.They refused. There would be no supper with monsters — not yet.Morning brought nails hammering declarations into timber. Lady Fiona Wachter now called herself Burgomaster of Vallaki by the will of the mob that strung up the old Baron. Her orders stripped the last hope from the town: worship of the Morning Lord forbidden, a curfew enforced, all must bow to her Reeve. And every young woman? Inducted into her “Society of Vallaki's Maidens” — loyalty by marriage or worse.They walked the scorched town to the crackle of funeral pyres, then turned into Blinsky's Toys, where horrors wore porcelain smiles. Gadof Blinsky, a jester with a monkey named Piccolo, sang his eerie line: “Is no fun, is no Blinsky!” They found a doll identical to Ireena Kolyana — Strahd's stolen love. Blinsky confessed he made dozens for Izek Strazni, the Baron's monstrous enforcer, who always wanted more. The party left with the doll and an unease that clung like a damp shroud.At the looted manor, they found the Baron's son Victor's hidden attic lab. The door's Glyph of Warding nearly dropped Sören, but inside they found more grim trophies: animated cat skeletons, mannequins facing the wall, and a broken teleportation circle — an escape gone wrong. A dead end — yet the footprints in the scorch marks said someone had tried.Next, they dug up Miloj's grave and learned the bones of Saint Andral had been sold to Henrik van der Voort. At his coffin shop, they found the crates cracked open, dirt scattered — and Henrik himself, torn to ribbons, his entrails smeared across the walls and ceiling. They cut off his head like a butcher dressing a pig and took it as proof, though no bones remained.At dawn, they rode with the Martikovs' wine wagon to Krezk. Sören, ever devout but unhinged, flayed the flesh from Henrik's skull on the road. The Martikovs threatened to dump the barrels if the barbarity didn't stop — until three peasants begged for silver to fight werewolves. In moments, they revealed their fur and fangs. The Martikovs fled with the wine, yelling for the party to run. But the adventurers stood their ground: blades flashed, holy power sparked, and two beasts fell before the last vanished into the mists.Saint Andral's bones are lost. Lady Wachter rules in Strahd's name. The Count's invitation still waits on a table set for guests who haven't yet come. And the mists? They watch everything.Subscribe to follow every step deeper into Barovia's throat.
Pella Christian High School student Sullivan Vande Voort recently completed 13 solo flights on his 16th birthday, and he and his father Shane discuss those flights, the events of the day, and the preparation leading into the
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die JSE se prestasie oor die afgelope ses maande, die regering van nasionale eenheid, Reinet se aankondiging van 'n groot transaksie, en arrestasies wat verband hou met korrupsie by Transnet. Volg RSG Geldsake op Twitter
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft, gesls oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hy sal voortgaan met sy span-rotasiebeleid. In 2024 het hy 50 spelers in 13 toetswedstryde gebruik en 12 nuwelinge ingespan. Erasmus het nege nuwelinge in sy groep van 55 vir die kragmeting teen die Barbarians op 28 Junie en toetse teen Italië en Georgië in Julie. Hy sê hulle wil iets soortgelyk aan verlede jaar doen waar die senior spelers en sommige van die jonger spelers ʼn bydrae op die veld lewer:
Ses mense is gearresteer en 32 polisie-beamptes beseer tydens onluste in Ballymena in Noord-Ierland. Die oproer het Maandagaand uitgebreek na twee 14-jarige Roemeense seuns in die hof verskyn het op aanklagte van seksuele aanranding van 'n tienermeisie in die dorp, 45km vanaf Belfast. Die seuns het skuld ontken. Vier eiendomme wat deur brande beskadig is word deur die polisie as rasgemotiveerde haatmisdade beskou. Terwyl die polisie voorberei het vir nog moontlike onluste Woensdagaand, het assistent-hoofkonstabel Ryan Henderson 'n pleidooi aan oproeriges gelewer.
Die Okahandja -toerisme- en handelsuitstalling het vandag geopen, nadat dit in Mei uitgestel is weens moorde op drie jong meisies. Dit het gekom na druk deur gemeenskapslede en aktiviste na die lyke van die 5-jarige Ingrid Maasdorp, die 6-jarige Roswinds Fabianu en die 15-jarige Beyonce Kharuxas gevind is. Burgemeester Beatrice Kotungondo het aan plaaslike media gesê dat die rouperiode geëindig het en dat die dorp die meisies 'n waardige begrafnis gegee het. Sy weet ook nie van enige formele klagtes oor die aanbied van die skou nie. Kosmos 94.1 het gepraat met die aktivis Sydney Gariseb, wat sê die betrokke gemeenskap boikot die skou.
Dr Christie Viljoen, senior ekonoom by PwC, deel sy mening oor Suid-Afrika se BBP-syfer. Volg RSG Geldsake op Twitter
AfriForum het verlede jaar kort voor die nasionale verkiesing 'n memorandumvan verstandhouding met die Tshwane-metro onderteken. Die koalisieregering onderdie DA is egter intussen uit die kussings gelig. 'n Stap wat dié ooreenkoms ingedrang gebring het. Die nuwe burgemeester het egter sedertdien aan AfriForumdie versekering gegee dat dié samewerking sal voortgaan.
Die uitvoerende hoof van WeBuyCars, Faan van der Walt, gesels oor die groep se finansiële resultate en die invloed van Chinese motors op die plaaslike mark. Volg RSG Geldsake op Twitter
Op 3 Mei het 'n soektog na 'n onbekende man begin wat volgens die publiek gesien was waar hy op die strand naby die akwarium in Swakopmund rondgedwaal het. Volgens ooggetuies het hy later die see ingestap. Dit is al dag drie van die soektog en gemeenskaplede het 'n vermoede oor die man se identiteit. Kosmos 94.1 Nuus het met lewensredding-vrywilliger Sean Naude gepraat wat 'n opdatering van die soektog gee.
Dr Dirk Strydom, hoof van die Nampo-afdeling by Graan SA, gesels oor Nampo 2025. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die baanbrekende Drag and Vogue Beyond Borders-projek is deur Namibië, Kenia, Suid-Afrika en Duitsland bekendgestel. Dit sluit onder andere vyf internasionale fases in, met ook 'n Pride-parade in Namibië. Tydens die geleentheid het Lize Ehlers, die uitvoerende hoof van Drag Nights Namibia, die inhoud van die ooreenkoms gelees. Sy het diskriminasie teenoor lede van die LGBT-gemeenskap uitgelig.
Die DA gaan voort met sy regstappe teen die verhoging van 0,5-persentasiepunte in BTW wat beplan word om 1 Mei in werking te tree. Die saak word môre in die Hooggeregshof in Kaapstad aangehoor. Die DA se woordvoerder, Karabo Khakhau, sê die party wil 'n dringende interdik hê om die verhoging te stop, en voer aan dat die goedkeuringsproses in die Parlement gebrekkig was. Sy sê ondanks dié week se beplande vergaderings met die ANC is die verhoging onregverdig.
President Netumbo Nandi-Ndaitwah se planne om Air Namibia te laat herleef is aan die gang, volgens vervoerminister Veikko Nekundi. Dit is vandag presies vyf jaar sedert die lugredery gelikwideer is en lughawens gaan opgeknap word met die oog op die nasionale redery se terugkeer. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die analis Rui Tyitende oor of dit 'n lewensvatbare idee is.
Volgens die jongste weervoorspelling kan matige donderstorms oor die Kunene- en Erongo-streke verwag word in die volgende paar dae. Die binneland sal deels bewolk en warm wees in die noordooste, met geïsoleerde donderstorms in sommige gebiede, terwyl die kus gedeeltelik bewolkte en warm Kosmos 94.1 Nuus het geselos met Vilho Ndeunyema van die Namibiese Meteorologiese Diens, wat meer inligting gee.
The League Cup goes to Chelsea - but Sonia Bompastor is on the hunt for more! Lianne Sanderson is joined by Uma Gurav to break down a dramatic League Cup final, as they discuss whether Man City were right to sack Garetn Taylor. Plus, after an explosive start to the NWSL season, former Houston Dash head coach Ricky Clarke joins to discuss all the latest from across the pond. Plus, you'll hear exclusively from Amanda van der Voort, the president of the USL Super League - a new football league out in the USA! Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
Die sesmalige MotoGP-wêreldkampioen, Marc Marquez, het die Argentynse Grand Prix gewen en sy perfekte begin van die seisoen voortgesit. Die 32-jarige Spanjaard het voor sy broer, Alex Marquez, en Franco Morbidelli klaargemaak om die 90ste sege van sy loopbaan te behaal. Die Suid-Afrikaner, Brad Binder van Red Bull KTM, het sewende geëindig. Marquez sê hy is beïndruk met sy broer wat elke tree van die wedren by hom kon bly:
Statistieke Suid-Afrika het vandag die jongste BBP-syfer aangekondig. Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient Groep, gesels oor Suid-Afrika se ekonomie. Volg RSG Geldsake op Twitter
Fast Five from Sporty's - aviation podcast for pilots, by pilots
Whether it's an open cockpit biplane or a brand new Cirrus, Shane Vande Voort says “good stick and rudder skills carry through into every airplane.” He explains why the Cirrus accident record has improved so much, how to teach modern avionics to new pilots, and why systems knowledge still matters. Shane also loves flying with family, so he talks about going up in an open cockpit biplane with his kids and taking a memorable flight to Kitty Hawk with his father in a Cessna 120. In the Ready to Copy segment, Shane shares his advice for taking checkrides, how taildragger flying helps jet pilots, and whether shock cooling is a myth.SHOW LINKS Shane's articles on Air Facts: https://airfactsjournal.com/author/shanevandevoort/ Shane's flight school: https://flyclassicaviation.com PilotWorkshops Mastery: https://pilotworkshop.com/products/vfr-mastery/
Shanghala het nie met Imalwa saamgestem nie.
regter Moses Chinhengo het beveel dat die verhoor van die tien beskuldigdes in die Fishrot-korrupsieskandaal op 4 Augustus voortgaan. Van die beskuldigdes, waaronder voormalige justisieminister Sacky Shanghala, het kommer uitgespreek omdat hulle nog nie resgverteenwoordigers het nie. Aanklaer-generaal Martha Imalwa het egter getuig die saak is nie so ingewikkeld dat hulle nie hulself kan verdedig nie. Imalwa het ook Shanghala se beweerde finansiële uitdagings betwis, en aangevoer dat hy pensioenuitbetalings ontvang het maar dit nie bekendgemaak het nie.
In this episode, the Munsons dive into the versatile and wildly entertaining career of Alan Tudyk, joined by guest Munson, Mike Van de Voort. From battling a nasty case of hives in his first film role alongside Robin Williams to shattering Case's box office spreadsheet with his staggering number of billion-dollar films, Tudyk's career is nothing short of legendary. We explore his rigorous training at Juilliard (and pirate camp), the less-than-glamorous roles his agent forced upon him, and the (potentially) infamous Alan Tudyk bird scale. Of course, we can't resist gushing over his iconic performances in Tucker and Dale vs. Evil and Resident Alien, while also celebrating the countless animated characters he has brought to life. Buckle up for a deep dive into one of Hollywood's most underrated chameleons! How does he rank on the Munson Meter? Listen to find out.
Hennco Kruger lewer die markverslag, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, bespreek die mark se reaksie op die uitstel van die begrotingsrede en die goudprys se nuwe hoogtepunt. Volg RSG Geldsake op Twitter
Henco Kruger lewer die markverslag, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die JSE se hulpbronindeks en die verkoop van Inverroche. Volg RSG Geldsake op Twitter
Henco Kruger van Moneyweb en Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA bespreek die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
Er is iets opmerkelijks aan de hand. Want waar veel kerken krimpen of moeten sluiten, gaat de orthodoxe kerk regelrecht tegen deze trend in. De kerk groeit, en is zelfs een hype op internet, mede door mensen als Jordan Peterson die er positief over spreken. Ook in Nederland melden de orthodoxe kerken dat de aanwas zo groot is dat ze het nauwelijks nog aankunnen. De kerk groeide in 10 jaar met zo'n 30 procent en is met ruim 250.000 leden inmiddels de derde christelijke stroming van Nederland. Hoe kan het dat juist zo'n oude, traditionele kerk - waar de diensten nog in het Aramees worden gehouden - nu zo aantrekkelijk is, ook voor jongeren? Heeft dat te maken met de rituelen? Of misschien juist met de duidelijke traditionele opvattingen? Of lift de kerk misschien mee op een golf van populaire masculiene influencers? We vragen het aan Ruben van der Kaap. Hij is een geboren Tukker maar al zo'n 15 jaar lid van de Syrisch-Orthodoxe kerk, waar hij inmiddels ook priester-kandidaat is. David Boogerd spreekt hem uiteraard samen met vaste gast theoloog Stefan Paas, hoogleraar aan de VU in Amsterdam en de Theologische Universiteit Utrecht.
Een chaotische week bij Ajax verdient ook een chaotische uitzending van de Pak Schaal Podcast. De linksbuiten is binnen, we kijken live mee naar de loting in de Europa League, bespreken de soap rondom Jordan Henderson én bellen met clubwatcher Lentin Goodijk.Zie het privacybeleid op https://art19.com/privacy en de privacyverklaring van Californië op https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.
<YouTube>リモートワークが雇用環境をどのように変えているのか with Remote Job van der Voort and Marcelo Lebre (00:00) リモートワークとグローバル採用の台頭(03:10) リモートのユニークなビジネスモデルを探る(06:02) 国際採用の複雑さを乗り越えるには?(08:57) リモートでのリモートワークの文化(12:09) オフィスの再考: 仕事の未来(14:56) 企業文化の進化(18:06) リモート環境におけるコミュニケーション戦略(20:53) 将来の仕事のダイナミクスにおける AI の役割(24:14) リモートワークにおける不平等と機会(27:01) リモートワークが都市開発に与える影響(30:08) グローバル化を進める日本企業へのアドバイス <Off Topic について>ポッドキャスト:Apple - https://apple.co/2UZCQwzSpotify - https://spoti.fi/2JakzKm Off Topic Clubhttps://note.com/offtopic/membership X - https://twitter.com/OffTopicJP 草野ミキ:https://twitter.com/mikikusanohttps://www.instagram.com/mikikusano 宮武テツロー:https://twitter.com/tyatake1
Send us a textWe've Reached 100 Episodes! Isn't That Amazing?In the 100th episode of Remotely One, co-hosts Kaleem Clarkson and Rick Haney celebrate this significant milestone—a journey that began three years ago—by reflecting on their incredible growth and the valuable lessons they've learned along the way! This landmark episode perfectly captures the podcast's core mission: to bring remote work closer to listeners by sharing authentic stories from industry leaders, researchers, and everyday professionals who humanize this evolving work model. Filled with laughter, heartfelt gratitude, and memorable anecdotes, Kaleem and Rick reflect on how far they've come, look forward to an exciting future, and proudly announce their recent recognition as Podcasters of the Year by Crossover, the world's largest recruiter of full-time remote jobs—highlighting the significant impact Remotely One has had in shaping conversations around remote work.Have you checked out some of the incredible insights shared on Remotely One? If you're wondering where to start, the duo reflects on some of their most impactful interviews. One standout guest was Jack Nilles, who coined the term "telework" in 1967. A former rocket engineer on the Apollo mission, Nilles questioned why traffic congestion couldn't be solved if humans could be sent to the moon! Another powerful discussion was with Brian Elliott, former executive at Slack's Future Forum. Elliott emphasized that "time matters more than place," a perspective supported by research showing a 39% productivity boost when employees have flexible schedules.Still learning about the advantages of remote work? Tune into the episode with Dr. Nick Bloom, a leading researcher on remote work. His data-driven analysis debunked widespread myths and highlighted the productivity advantages of flexible work models.Curious about pay equity in remote work? Dive into their conversation with Job van der Voort, founder of Remote.com, who raised an impressive $500 million in funding. Insights from Dr. Kelly Monahan of Upwork's Research Institute and from Sasha Connor, a pioneer in remote leadership at Clorox, further enriched the podcast!Looking for more unfiltered stories? Check out the fan-favorite segment, "Not Safe for Remote Work", where frontline workers share their most hilarious and inspiring remote work experiences. One unforgettable story came from Becky Jones, who delivered a high-stakes pitch to an executive board from a café—only for a nearby child to smear frosting on her face mid-call. Then there's Kristen Bass, whose story could rival a thriller. Jamie Jackson, co-host of the Humorous Resources podcast, also left a lasting impression with relatable stories about managing remote work while parenting.We proudly celebrate our achievements—from meaningful interviews with top industry voices to fostering one of the largest remote work communities, now boasting over 3,500 Slack members and 5,000 email subscribers. With deep gratitude, we thank our listeners and guests for making this journey possible! Kaleem and Rick are more committed than ever to sharing authentic stories and fresh insights as they continue to explore the evolving landscape of remote work.Here's to the next 100 episodes! More about us: Remotely One's LinkedIn: https://www.linkedin.com/company/remotelyone Remotely One's Webpage: https://www.remotelyone.com/
Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur, het tot en met gistermiddag altesaam 118 onwettige mynwerkers in Stilfontein in Noordwes na die oppervlak gebring, met 36 sterftes wat bevestig is. Reddingspogings gaan voort met die gebruik van 'n spesiale hyser. Onwettige mynwerkers het verlede week beweer meer as 100 mense het ondergronds gesterf as gevolg van hongersnood en dehidrasie. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe sê 82 mens is in hegtenis geneem vir onwettige mynboubedrywighede, betreding en immigrasie-oortredings:
Die chaos blyk om voort te duur by die kantore van die Nasionale Jeugraad met die tussentydse raad wat die deure gesluit het en geen filiale toegang gee nie. Dit kom na die PDM se jeugliga Vrydag ‘n protes by die Nasionale Jeugraad se kantore in die hoofstad gehou het. Dit kom na jeugminister Agnes Tjongarero ‘n tussentydse raad aangestel het na ‘n nuwe raad reeds verkies was. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Julia Nekwaya, die PDM-Jeugliga se sekretaris generaal, wat sê daar is tans 'n interdik teen hulle en hulle sal 'n betoging hou.
Bloedtekorte duur voort en die Bloedoortappingsdiens moedig die publiek aan om bloed te skenk. Daar is môre in die hoofstad tot twee-uur namiddag geleentheid om te skenk soos Frieda Vatileni van die diens verduidelik.
Die goeie reënval het nie net damvlakke aansienlik verbeter nie, maar riviere soos die Zambezi en Okavango het ook verhoogde watervlakke aangeteken. Daar is egter uitdagings, veral die aanhoudende kwessie van onwettige visvang in die noordoostelike riviere. Ten spyte van veelvuldige waarskuwings van die Namibiese polisie in die Zambezi-streek, gaan onwettige visvang, veral snags met behulp van nette, onverpoosd voort weens beperkte wetstoepassingskapasiteit. Mark Paxton van Shamvura-kamp aan die Okavangorivier, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die kwessie is die afgelope 10 tot 15 jaar al onveranderd en daar word niks aan gedoen deur die owerhede nie.
In 2021 het Namibië sy dadelprodukte by Expo 2020 Dubai ten toon gestel as deel van 'n breër strategie om beleggings te lok en landbou-uitvoere 'n hupstoot te gee, met die fokus op hoëwaarde-gewasse vir markte soos die Verenigde Arabiese Emirate, Amerika en Suid-Afrika. Uitdagings by die Namibië Nywerheidsontwikkelingsagentskap, Nida, het egter vrae laat ontstaan oor die opvolgwerk en doeltreffendheid van hierdie inisiatiewe. Kosmos 94.1 Nuus het met die landboukenner Wallie Roux gesels, wat meer insig gee oor hoe dadelproduksie ontspoor het.
Volgens ruimtebioloog Angelo Vermeulen van de TU Delft, zal de mensheid ooit emigreren naar de kosmos. Maar hoe planten we ons daar voort? Je hoort het in deze podcastaflevering.Zie het privacybeleid op https://art19.com/privacy en de privacyverklaring van Californië op https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.
Die IPC gaan Vrydag 'n dringende aansoek in die Verkiesingshof bring oor aspekte van die Nasionale Vergadering-verkiesings. Die party dagvaar die Namibië Verkiesingskommissie, die kommissie se uitvoerende hoof Elsie Nghikembua, en president Nongolo Mbumba. Kosmos 94.1 Nuus het met woordvoerder van die Independent Patriots for Change, Imms Nashinge, gesels oor of die ander opposisiepartye steeds by die party staan om die uitslag van die verkiesing in die hof te betwis.
Die vreedsame optog van die Ganja Users of Namibia sal môre voortgaan, na NamPol toestemming gegee het. Die optog is daarop gemik om bewustheid te verhoog oor die voortslepende dagga-wettigingsaak by die Windhoekse hoërhof. Die betoging is nou beperk tot Namibiese deelnemers, na inspekteur-generaal Joseph Shikongo gewaarsku het teen buitelandse betrokkenheid, met verwysing na moontlike risiko's vir Namibië se soewereiniteit, openbare orde en moraliteit. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Borro Ndungula, die groep se sekretaris-generaal, wat meer inligting gee en 'n waarskuwing aan deelnemers uitreik.
Hittegolftoestande duur voort regoor Namibië, met gedeeltelik bewolkte en baie warm weer wat in die binneland verwag word. Donderbuie word in sommige gebiede voorspel, veral in die Kunene en die sentraal-noordelike streke. Temperature sal styg, veral in Mariental op 42 grade Celsius, Opuwo op 41 grade, en verskeie noordelike dorpe op 40 grade. Kusdorpe soos Walvisbaai en Swakopmund sal koeler bly op onderskeidelik 25 grade en 23 grade. Inwoners word aangeraai om gehidreer te bly en die nodige voorsorgmaatreëls teen die hitte te tref. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Odillo Kgobetsi van die Windhoekse weerkantoor.
Die vyfde herdenking van die Fishrot-skandaal kom nader met die hoofverdagtes wat op 27 November 2019, op verkiesingsdag gearresteer is. In aanleiding van die herdenking het die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sy tweede menseregte-impak verslag bekend gestel. Die ondersoek kyk na die breeër impak van die skandaal, onder andere, die werksverliese onder vissermanne. Daniel Nailonga was een van hulle....
Op zaterdag 28 september 2024 vond in Antwerpen de jaarlijkse BVNT2-conferentie plaats. Ik sprak er met enkele interessante aanwezigen: Gerda Roubos won de Annie Van Avermaet-bokaal en werd NT2-docent van het jaar, Stefaan Calmeyn vertelde enthousiast over zijn eerste BVNT2-conferentie, Carola van der Voort lichtte het online BVNT2-koffieuurtje toe en Merel Borgesius roept iedereen op om mee te doen met de Schrijfprijs NT2. Meer informatie over deze podcast (en extra materiaal!) vind je op www.docentnt2.eu.
In this episode of the SaaS Revolution Show our host Alex Theuma is joined by Job van der Voort, Co-Founder & CEO at Remote, who shares their hypergrowth journey and how they scaled Remote to hundreds of millions in ARR. "I would always say this is a great problem to have. If you grow really, really fast and it's a luxury problem, and if you just embrace it like that, then everything becomes much easier. Just embrace it in the most honest possible way, which is that, wow, we get so much interest that we have to solve these really difficult problems right now. It's for sake of, you know, our success, or at least the direction of success. To me, that was never difficult. What is difficult is how it affects the rest of your life." Job shares: • From $0 to $1M ARR in six months, and $1M ARR to hundreds of millions in three years: the operational and human problems Remote faced during rapid growth • His attitude towards increased responsibility and fighting fires - 'it's a great luxury to have problems to solve' • Why too many people get distracted by 'building for the sake of building' and deprioritise talking to customers and actively marketing the product • How to stay clear-headed during a period of hypergrowth • 'The sun will shine tomorrow', how he stays motivated when times get tough and more!Check out the other ways SaaStock is serving SaaS founders