Podcasts about dapperheid

  • 5PODCASTS
  • 6EPISODES
  • 34mAVG DURATION
  • ?INFREQUENT EPISODES
  • Sep 28, 2021LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about dapperheid

Latest podcast episodes about dapperheid

God se Woord VARS vir jou Vandag

Psalm 27:14 Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here!Dapperheid is die vreemdste ding. Ons bewonder dit in ander mense; ons wil dit almal hê; ons wil hê dat ander mense moet dink ons is dapper, en tog is dit iets wat ons hoop ons nooit op die proef  sal hoef te stel nie. Want as jy dapper moet optree, beteken dit dat iets wat sleg is met jou gebeur.Kan ek jou vandag vra om die gesig van die dapperste persoon in jou lewe in jou geestesoog te sien? Die persoon wat met talle onverdiende uitdagings gekonfronteer was, en tog volhard het, en daardeur 'n baie beter persoon geword het.Wie is daardie persoon in jou lewe? En as jy een woord moet gebruik om te beskryf hoe jy hom of haar sien, wat sou daardie woord wees? Vir my is dit "bewondering". Ons bewonder dapper mense. Maar as ons onsself met daardie persoon vergelyk, sien ons onsself as lafhartig.Wat is dapperheid? Martin Luther King Jnr. het dit so gestel: Dapperheid is 'n innerlike besluit om ondanks struikelblokke en angswekkende situasies deur te druk.Wanneer jy deur hindernisse en skrikwekkende situasies gekonfronteer word, voel ons nie so dapper nie, nè? Sê my, waar kry jy dapperheid? Hoe kan jy onverskrokke wees as jou broek bewe?Psalm 27:14 Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here!Let op die twee dinge: Eerstens beteken die woord 'vertrou' in die oorspronklike Hebreeus om met 'n gevoel van afwagting, geduldig, op die Here te wag. Tweedens, ‘hou goeie moed.' Hou moed? Waar kry ek dit? Van die Here jou God.Jou God is die Koning van die konings en die Here van die here en Hy is gereed om jou te bemagtig. Wag geduldig met vertroue op Hom.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Enjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Life of Chrisje Podcast
PODCAST 5 De D van Dapperheid

Life of Chrisje Podcast

Play Episode Listen Later Feb 6, 2019 19:55


In deze podcast vertel ik je over mijn voorbeelden van dapperheid en waarom het belangrijk is om die om je heen te hebben. Hoe leef je een zorgeloos maar toch bewust leven en hoe kun je de moed in je eigen hart steeds weer oproepen. Ook neem ik je mee in een verhaal over geluk doorgeven in kleine dingen en wat dat voor moois in gang zet. Ontelbare keren is de moed bij mij in de schoenen gezakt, maar afgelopen week moest ik mijn eigen dapperheid toch echt weer aanspreken om een stap verder te gaan met het boek over mijn vader en moeder. Ik vertel je waarom ik een nieuwe FB pagina voor mijn ouders maakte en waarom het belangrijk is dat daar een mooie vrienden van groep ontstaat. Dapperheid kent vele vormen en zit ook in jou! *Fijn als je een sterrenbeoordeling of een reactie voor me achterlaat over deze podcast! * Aanmelden op Facebook bij de vrienden van Koos en Joke Alberts? Meld je hier aan >>>>> https://www.facebook.com/koosenjokealberts/ *Wil je meer lezen over mij, mijn cursussen, de columns of mijn boek? Kijk op www.lifeofchrisje.nl *Inspiratie voor een leven vanuit je hart? Meld je aan bij de Creative Writing Club: https://creative-writing-club.mn.co/landing?space_id=577428

HRCO Potgooi Preke
Dapperheid Vir Die Uitvoering Van 'n Ou Opdrag

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Apr 14, 2018 48:32


Moses, die dienaar van die Here, is dood. Daarna het die Here met Josua, seun van Nun, begin gepraat. Hy was vroeër die assistent van Moses. Die Here het vir hom gesê: 2“Noudat my dienaar Moses dood is, moet jy gereedmaak om my volk deur die Jordaanrivier te lei na die land toe wat Ek vir die Israeliete gee. 3Soos Ek vir Moses belowe het, sal Ek elke plek waar julle kom vir julle gee. 4Alles sal julle grond wees, van die Negevwoestyn af tot by die Libanonberge, die hele gebied van die Hetiete, van die Eufraatrivier af tot by die Middellandse See in die weste. 5“Niemand sal teen jou bestand wees solank jy leef nie. Soos Ek by Moses was, so sal Ek ook saam met jou wees. Ek sal jou nooit in die steek laat nie. Ek sal jou nooit los nie. 6“WEES STERK EN DAPPER. Jy is die een wat hierdie volk moet lei om die land in besit te neem. Ek het dit met ’n eed aan hulle voorouers beloof. 7“WEES STERK EN BAIE DAPPER! Voer al die opdragte uit wat Ek vir my dienaar Moses gegee het. Moenie links of regs daarvan afwyk nie. Jy sal dan suksesvol wees in alles wat jy doen. 8Hou hierdie wetboek altyd by jou. Dink dag en nag daaroor na sodat jy alles kan doen wat daarin geskryf is. Jy sal dan sukses behaal op jou pad. Jy sal voorspoedig wees. 9MY OPDRAG AAN JOU IS DAT JY STERK EN DAPPER MOET WEES. Moenie bang of huiwerig wees nie. Die Here jou God is saam met jou oral waar jy gaan.” Joshua 1:1-9 Wees sterk en vasberade! Wees sterk en dapper! Tree doelgerig en sonder huiwering op. “Deliberate, focussed” “Courageous, Chivalry, Bravery, Heroism.” WORD WEALTH 1:9 be strong, chazaq (kah-zahk); Strong’s #2388: Be strong, courageous, valiant, manly, strengthened, established, firm, fortified, obstinate, mighty. Generally the words “strong” or “strengthened” define chazaq, but there is a wide range of meaning for this word, which occurs nearly 300 times in the OT; for example, “to encourage,” as when David encouraged himself (literally, “made himself strong”) in the Lord (1 Sam. 30:6). Chazaq is the root of several Hebrew names, including “Hezekiah,” meaning “Strengthened by Yahweh.” DIS ’n KWESSIE VAN GODDELIKE GRONDGEBIED VEROWER (’n ou opdrag) Hierdie opdaag om Grondgebied vir God in besit te neem, is deel van die Bybel narratief van Genesis tot Openbaring. God se opdrag, seën, en roeping van Abraham: (Gen. 12:6, 7; 13:14–17; 15:18–21; cf. Deut. 29:1–30:10). David to Solomon (1 Kin. 2:2, 3; 1 Chr. 22:13; 28:20) Dis is ’n groot werk, daarom het ons dapperheid, vasberadenheid, doelgerigtheid en mannemoed nodig. Ps. 27:14; 31:24. Ons roeping en skeppingsdoel is in hierdie grondbeginsel vervat. Mat 6:10 laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; Dis ’n reuse werk!!! Daarom moet ons seker maak, dat die volgende Generasie hierdie opdrag verder uitvoer. DIESELFDE OPDRAG OM DIE LAND IN BESIT TE NEEM, IS DEUR CHRISTUS AAN DIE KERK GEGEE: Jesus kom toe nader en sê vir sy dissipels: “God het die volle mag oor hemel en aarde aan My toevertrou. Gaan dan, maak al die nasies my dissipels, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. Leer hulle om alles te gehoorsaam wat Ek aan julle opgedra het. En weet vir seker: Ek is vir altyd by julle, tot aan die einde van die wêreldgeskiedenis.” (Mt 28:17–20). Toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid, alhoewel party van hulle nog getwyfel het. Die probleem is nie die afwesigheid van geloof nie, maar die teenwoordigheid van TWYFEL. VOORWAARDE EN FOKUS Wees veral sterk en baie vasberade in die uitvoering van die wet wat my dienaar Moses jou beveel het. Moet daarvan nie links of regs afwyk nie. Dan sal jy voorspoedig wees, waar jy ook al gaan. Josh 1:7 Ons kan nie die grondgebied van die bose verower, die kultuur verander as daar kompromie in ons is nie. Ons verset teen boosheid is ’n goddelike Bybelse Jesus gesentreerde lewenstyl. Jy kan nie die vesting van ongehoorsaamheid en wetteloosheid vervan

Every Nation Faith City

Breek deur.

deur breek dapperheid
Afrikaans_Preke
Breek deur - Audio

Afrikaans_Preke

Play Episode Listen Later May 18, 2013 47:38


Breek deur.

deur breek dapperheid
Every Nation Faith City
Making that Change

Every Nation Faith City

Play Episode Listen Later Apr 2, 2011 39:56


Making that Change

change karakter dapperheid pastor : hennie botha