BoerPot

Follow BoerPot
Share on
Copy link to clipboard

BoerPot is 'n potgooi vir die landbousektor waar ons gereeld gesels oor alles wat met 'n plaas te make het. Teken in sodat jy nie 'n episode mis nie.

KlankBank

    • Sep 26, 2024 LATEST EPISODE
    • every other week NEW EPISODES
    • 49m AVG DURATION
    • 143 EPISODES

    Search for episodes from BoerPot with a specific topic:

    Latest episodes from BoerPot

    Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Prof. Johan Willemse

    Play Episode Listen Later Sep 26, 2024 59:40

    Prof Johan Willemse het die kwessie oor winsgewindheid in landbou aangespreek tydens Vrystaat Landbou se 2024 Kongres. Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het. Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".    

    Vrystaat Landbou Kongres 2024 - John Steenhuisen

    Play Episode Listen Later Sep 26, 2024 9:14

    Minister van Landbou, mnr John Steenhuisen, het tyd ingeruim om Vrystaat Landbou se 120ste bestaansjaarvieringe by te woon en het onomwonde bevestig dat hy die saak van landbou en die landbouers enduit sal verdedig. Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het. Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".    

    Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Johan Kotzé

    Play Episode Listen Later Sep 26, 2024 40:49

    Johan Kotzé, Hoof uitvoerende beampte van Agri SA, gesels met kongresgangers oor die toekoms en doel van georganiseerde landbou. Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het. Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".  

    Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Francois Wilken

    Play Episode Listen Later Sep 26, 2024 35:31

    President van Vrystaat Landbou, Francois Wilken, het kwessies soos landelike veiligheid, vervalle infrastruktuur, noodsaaklikheid van betrokkenheid in sy praatjie bespreek. Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het. Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".    

    Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Prof. Cobus Oberholster

    Play Episode Listen Later Sep 26, 2024 56:06

    Prof Cobus Oberholster het kongresgangers laat nadink oor die toekoms van die landbouer. Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het. Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".    

    Jongboerfinaliste Reeks: Sophy Litshani

    Play Episode Listen Later Sep 18, 2024 103:17

    Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Sophy, 'n verpleegster wat boer geword het, se reis het haar van 'n agterplaas-tuin na 'n 14-hektaar plot naby Vosloorus, Gauteng gelei. Haar maatskappy, Vhegies, voorsien nou vars produkte aan plaaslike markte, gedryf deur haar passie vir voeding en gesondheid. Sophy se toewyding het haar die Agri Gauteng Nuwe Toetreder tot Kommersiële Landbou-toekenning besorg, wat haar impak in Suid-Afrikaanse boerdery beklemtoon. Haar leuse, "Ons is wat ons eet, dus moet ons kweek wat ons eet," som haar missie op om voedsame groente vir gesonder gemeenskappe te verskaf.

    Jongboerfinaliste Reeks: Jimmy Malan

    Play Episode Listen Later Sep 6, 2024 52:45

    Die Malan plaas se ryk geskiedenis van nuuskierigheid en vooruitstrewendheid het oor 110 jaar van bestaan tot heelwat sukses gelei. Van vroeg af het die stigter van die plaas, [oupa grootjie], ‘n punt daarvan gemaak om die beste plant metodes toe te pas, en met die wegspringslag het hy Duitsland toe gereis om meer te leer van die tegnologie wat hy in sy boerdery kon implementeer.  Jimmy Malan, 2023 Toyota Agri Gauteng Jongboer van die jaar wenner en die vierde generasie in die boerdery, beoog om op hierdie sukses voort te bou en te verseker dat die boerdery aanhou om te innoveer. Ons gesels oor die plaas se geskiedenis, die diversifikasie van sy boerdery en wat Suid-Afrikaanse boere by hul Europese eweknieë kan leer.  

    Jongboerfinaliste Reeks: Ian Cunningham

    Play Episode Listen Later Sep 2, 2024 47:06

    Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Farmers are often seen as stubborn and set in their ways. They mostly stick to what they know and steadily build on what they have. But Ian Cunningham, a fruit farmer from Grabouw, seems to be far from inflexible. Having sold their farm in the KwaZulu-Natal midlands some 15 years ago due to land distribution claims, Ian looked to invest in another farm, even if it was not the timber farming he had done before. “From cutting down trees to trying to keep them alive,” he jokes, referring to the apple and pear trees covering his farm. Having settled in Grabouw in 2010 and ingraining himself into the business in 2013, Ian expanded rapidly, tripling the size of the business since then. In this interview, the Young Farmer of the Year for 2022 discusses how farmers needs to be more focused on the financial and business aspects of the farm, the different software programmes they use to help them farm more effectively and the importance of leaving a legacy for future generations.

    Jongboerfinaliste Reeks: Anita Browne

    Play Episode Listen Later Aug 19, 2024 44:12

    Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou In our collective imagination, South African farmers often conjure a stereotypical image: an Afrikaans-speaking, khaki-clad man immersed in the physical rigors of the job. But Anita Browne effortlessly defies this conventional portrait. Hailing from Tarlton, she has been an integral part of Greenway Farms for nearly a decade, spearheading the production side of the carrot farming business. Anita holds the esteemed title of the first female recipient of the Young Farmer of the Year award, which she won in Gauteng in 2019. In this interview, she delves into her roots in the farming industry, highlighting the evolving landscape for women across the supply chain. She also discusses the impact of sustainable practices on their yields and the reasoning behind the inception of Rugani Juice.

    Jongboerfinaliste Reeks: Jacques & Eugene Beukes

    Play Episode Listen Later Jul 22, 2024 69:34

    Ons gesels vandag met Jacques en Eugene, wie se familie se boerderygeskiedenis terugstrek tot 1930 in die Worcester Brandwag area. Met die waardevolle leiding van 'n mentor, Oom Hugo, het hulle die fynere kuns van boerdery bemeester. Hulle het die besigheid gestruktureer: Eugene het die operasionele kant hanteer, terwyl Jacques die uitvoer bestuur het. In 2016 het hulle die gesogte titel van Boer van die Jaar verwerf, Hulle glo in die bou van sterk verhoudings, die krag van mond-tot-mond bemarking, en die gebruik van tegnologie om hul boerdery voortdurend te verbeter. 

    Jongboerfinaliste Reeks: Christi Van den Heever

    Play Episode Listen Later Jul 2, 2024 50:34

    Soos die spreekwoord sê, 'n boer maak 'n plan. En daar is min mense wat dit meer uitbeeld as Christi Van den Heever. Die 2023 Jongboer van die Jaar in die Wes-Kaap se roete in die landbou in is dalk onkonvensioneel, maar dit spreek van harde werk. Sy liefde vir landbou is gebore toe hy op slegs sesjarige ouderdom 'n groentetuin gemaak het in Springbok, wat hy bemes het met sy oupa se voerkraal mis. Maar sy pa het op die myne gewerk, nie geboer nie, so Christi moes hard werk om vir homself 'n loopbaan in die landbou te maak. Vandag bestuur hy Graaff Fruit se Rietfontein plaas in die Koue Bokkeveld met 220 hektaar vrugtebome. Ons gesels met hom oor hoe hy op Rietfontein beland het, hoe boerdery en besigheid hand aan hand loop en die nette wat hy ontwerp het om oor sy vrugteboorde te span.

    Jongboerfinaliste Reeks: Alexander Gibson

    Play Episode Listen Later May 20, 2024 54:24

    Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Boerdery is ‘n deurlopende proses, en die uiteinde is nie net die oes nie. Boere soos Alexander Gibson van Ceres se werk begin eintlik eers wanneer die oes van die lande af is. Op die Doornkraal-plaas, wat al vir meer as 25 jaar hul met sy eie vrugte pakstoor spog, word daar “geboer, verkoel en verpak”.   Die 2021 Jongboer van die Jaar wenner van die Wes-Kaap gesels met ons oor die uitdagings rondom die aankoop van nuwe grond vir ‘n plaas, hoe hulle arbeid vir die plaas bekom en oplei, en hoe mens soms in die naam van uitbreiding jou vingers kan verbrand met tegnologie.

    Jongboerfinaliste Reeks: Andries Groesbeek

    Play Episode Listen Later Apr 6, 2024 36:40

    Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Bewaringsboerdery klink dalk net soos die nuutste gons woord in natuur-aktiviste se woordeskat, maar dit is ‘n belangrike beginsel wat boere liewer vroeër as later moet aanvaar en implementeer.  So sê Andries Groesbeek, Gauteng se Jongboer van die Jaar in 2017, wat glo dat beperkings op chemikalieë en brandstof meer prominent sal raak soos die wêreld na groen energie beweeg. Die mielie-, soja-, skaap- en beesboer van Nigel meen dat boere self beperkings op chemikalieë en brandstof op hul plase moet probeer instel om hierdie oorgang makliker te maak, sonder om ‘n hoë gehalte oes op te offer.

    Jongboerfinaliste Reeks: Herman du Preez

    Play Episode Listen Later Mar 23, 2024 38:14

    Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou ‘n Noodgedwonge besluit in boerdery is nie iets wat enige boer wil neem nie. Inteendeel, ‘n boer probeer sy beste om ten alle tye volle beheer te hê van alles wat op sy plaas aangaan. Maar na erge droogtes Noord-Wes getref het in die 1980's, moes Manie du Preez die besluit neem om sy boerdery te diversifiseer, met onder andere hoenders. Vandag bou sy seun, Herman, voort op die sukses van die hoenderboerdery. Die 2022 Jongboer van die Jaar gesels met ons oor die tegnologie wat hulle in die boerdery gebruik, wat hoenderboere in Suid-Afrika by boere in ander lande kan leer en hoekom dit belangrik is om jouself met suksesvolle mense te omring. Ten spyte van die sukses van die hoender afdeling, weet Herman dat mens nie al jou eiers in een mandjie kan laai nie, so hy boer ook steeds met beeste en mielies.

    Jongboerfinaliste Reeks: Herman Janse van Rensburg

    Play Episode Listen Later Mar 8, 2024 43:02

    Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou   “Boerdery is in my bloed. Dis my lewe en my liefde.” So sê Herman Janse van Rensburg, die Vrystaat Jongboer van die Jaar 2019. Die saaiboer van Arlington gesels met ons oor sy ervaring van boer in Amerika, die rol van integriteit in die boer bedryf en sy implemente besigheid, Arlington Staalwerke.  Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com  

    Jongboerfinaliste Reeks: Lion du Plessis

    Play Episode Listen Later Feb 23, 2024 43:35

    Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Na jare van stadslewe het Lion Du Plessis prokureur-wees in Pretoria vir boer in Ermelo verruil en teruggekeer na die huis waarin hy grootgeword het. Met die ondersteuning van sy gesin en leiding van sy pa, het hy klein begin en mettertyd al meer verantwoordelikheid in die boerdery aangeneem. Vandag is hy in beheer van die hele boerdery, van akkerbou met mielies en soja, tot die vee afdeling met braford-beeste en merino-skape, alhoewel sy pa hom nog af en toe advies gee. Die Mpumalanga Jongboer van die Jaar wenner vir 2018 vertel ons van sy agtergrond in regte en hoe hy op die plaas geëindig het, sy gretigheid om stadskinders aan plaaslewe en die natuur bloot te stel en sy hoop vir sy liefdadigheidsorganisasie, Children at Play.

    Jongboerfinaliste Reeks: Nicky van der Linde

    Play Episode Listen Later Dec 22, 2023 45:37

    Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou In 2006 het Nicky van der Linde by sy pa op hulle plaas, Geelbos, aangesluit. Sy oupagrootjie het die plaas in 1950 begin. Ongelukkig is Nicky se pa in Desember verlede jaar aan kanker oorlede. Vanaf 2012 fokus hy op mielies en soya en met passie sy stempel op die boerdery afgedruk. Onlangs is hy aangewys as TLU SA se Jong Boer van die Jaar 2023. Nicky se 17-jarige landbou-reis is 'n aangrypende verhaal van toewyding en uitnemendheid.

    Jongboerfinaliste Reeks: Lukas Lessing

    Play Episode Listen Later Dec 7, 2023 29:01

    Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou In die eerste van ‘n reeks onderhoude met die dinamiese,innoverende 2023 Jongboerfinaliste, het ek by Lukas Lessing in die Vrystaat, gaan kuier. Lukas het van kleinsaf elke geleentheid en verskoning gebruik om op die plaas te wees. Na ‘n draai in die VSA, het hy en sy gesin hulle net buite Marquard op die familieplaas gevestig.Deesdae is hy die algemene bestuurder van die die OJ Lessing-familieboerdery. Hy bedryf hoofsaaklik die mielie-, soja- en sonneblomsaaiboerdery, asook ‘n kleiner veevertakking met beeste en skape. Goeie verhoudinge met werkers is vir Lukas baie belangrik. Hy is ook nie skaam om van ander te leer of skugter om tegnologie in te span nie. 

    Episode 35: Rossouw Cillié

    Play Episode Listen Later Jun 20, 2023 53:59

    Rossouw Cillié beskou boerdery as bykans 'n wettige manier van dobbel. Maar, glo hy, 'n mens moet dit met geloof aanpak. Cillié het 36 jaar gelede by die familie-onderneming, Laastedrif, buitekant Ceres, aangesluit, en voortgebou op die trotse tradisie van vrugte- en groenteverbouing, wat 100 jaar vantevore deur sy oupagrootjie, Piet ‘Kalifornië', van stapel gestuur was. Cillié, nie alleen 'n toegewyde boer nie maar ook 'n uitgeslape sakeman, was in 2013 deur die Landbouskrywersvereniging aangewys as Boer van die Jaar. Hoewel landbou reuse uitdagings in die gesig staar, meen Cillié dat 'n mens eenvoudig uit die boks moet dink en dinge moet maak gebeur - soos om voortdurend waarde toe te voeg op produkte…

    Episode 34: Daantjie Jordaan

    Play Episode Listen Later Jun 9, 2023 68:15

    Gholf verg opoffering, presisie en toewyding. Dieselfde geld vir boerdery. Daantjie Jordaan, 'n PGA-gekwalifiseerde professionele gholfspeler, behartig die afgelope 13 jaar die familieboerdery te Grootvlei in Mpumalanga, insluitende 'n 113-jaar oue wildsplaas. Landbou bied toenemend uitdagings, soos uiterste klimaatstoestande en verhoogde insetkostes. 'n Boer maak egter 'n plan, lui die gesegde, en Jordaan glo dat 'n mens proaktief moet wees, eerder as om aanhoudend te kla. Hy is derhalwe van mening dat landbou 'n blink toekoms inhou vir enigiemand wat bereid is om sy kant te bring. Soos Benjamin Franklin dit gestel het: “You will find the key to success under the alarm clock…”

    Episode 33: James Faber

    Play Episode Listen Later Nov 2, 2022 58:45

    James Faber is voorsitter van die nasionale Rooivleisprodusente Organisasie. Benewens die feit dat hy 'n merkwaardige sakeman is, is hy ook passievol oor veeboerdery en toegewyd tot die bevordering van volhoubare veeboerdery. 'n Familietragedie het vir James, en sy broer en suster, op 'n jong ouderdom gedwing om te begin boer, en hy het vroeg reeds die noodsaaklikheid van diversifisering gewaardeer. Dis dié dat hy ook mettertyd in die eiendomsbedryf betrokke geraak het. En, hy weet net van vorentoe boer. Hy glo dat die landbousektor moet saamstaan om Suid-Afrika se ekonomie vorentoe te vat. Want, soos sy besigheid se leuse lui, die enigste manier om 'n verskil te maak, is om deel van die oplossing te wees…

    James Faber

    Gerrit de Beer

    Play Episode Listen Later Sep 28, 2022 61:28

    Met 'n visie om sosiale en ekonomiese opheffing deur landbou te skep, het Jan le Roux, verlede jaar se Boer van die Jaar, bykans 30 jaar gelede die Le Roux-groep op die been gebring. Sedertdien het die Le Roux-groep koringlande in die Boland opgekoop om te omskep in vrugteboorde, en deesdae verbou, verpak en voer die groep jaarliks meer as 3 miljoen kartonne steenvrugte en tafeldruiwe van wêreldklasgehalte uit. Van selfs groter belang is die feit dat die groep permanente werk verskaf aan 'n duisend mense vanuit die omliggende, agtergeblewe gebiede, asook aan meer as 5000 seisoenwerkers. Gerrit de Beer, Bedryfsbestuurder van die Le Roux-groep, gesels padlangs met my oor hierdie voelgoed-storie…

    Episode 32: Gerrit de Beer

    Episode 31: Nick Serfontein

    Play Episode Listen Later Sep 9, 2022 61:20

    Sy moed van oortuiging om nie alleen vir Cyril Ramaphosa aan te vat oor grondhervorming nie, maar ook aan die president 'n werkbare oplossing te bied vir die kwessie, het Beeld genoop om vir Nick Serfontein aan te wys as Persoon van die Jaar in 2018. Hierdie megaboer van die Vrystaat het geen bekendstelling nodig as entrepreneur en voorsitter van die Sernick-groep nie, en glo dat 'n mens altyd moet streef na die positiewe. Voorts gaan hy van die standpunt uit dat boerdery, soos die waardeketting deesdae daar uitsien, ongelooflike geleenthede bied wat nog ontwikkel kan word. Serfontein is verál passievol oor die ontwikkeling van swartboere. Hy maan egter dat suksesvolle grondhervorming nie die blote uitdeel van grond behels nie, maar wel die vestiging van suksesvolle boere.

    Nick Serfontein

    Episode 30: Charles Back

    Play Episode Listen Later Aug 22, 2022 55:29

    Charles Back is die derde-generasie eienaar van wyn- en kaasprodusent Fairview in Paarl, en die opregtheid en eerlikheid van sowel sy pa as oupa, is ’n waarde wat hy steeds met hom saamdra. Back het vroeg, as leerder aan Paarl Gimnasium, insae gekry in diskriminasie, en ’n sensitiwiteit vir die ‘underdog’ ontwikkel. Juis daarom beskou hy wynbou as ’n manier om mense te bemagtig en vooruitgang in Suid-Afrika te dryf. As Wes-Kaap se Boer van die Jaar in 2017, is Back se visie om uiteindelik al sy produkte direk aan die eindverbruiker te verkoop, want, glo hy, as ’n mens jou produkte reg bemark, op die plaas, sal mense eerder soontoe kom as supermark toe gaan…

    Charles Back

    Episode 29: Petie Bezuidenhout

    Play Episode Listen Later Aug 8, 2022 49:53

    Middelburg-mielieboer Petie Bezuidenhout is ’n passievolle John Deere-kliënt, en beskik oor ’n indrukwekkende versameling van sowel Deere-speelmodelle as tweesilinder-trekkers wat hy restoureer. Besuidenhout se grootste passie bly egter boerdery. Hy bedryf die afgelope 27 jaar die familie-boerdery op die plaas Wonderfontein, wat sy pa 42 jaar gelede aangeskaf het. Mielies is nog altyd die hoofvertakking, maar Bezuidenhout-hulle het oor die jare ook uitgebrei na sojabone, beeste, hoenders en selfs ’n privaat wildreservaat. Bezuidenhout is ’n man wat hou van uitdagings - selfs die bedreiging wat mynbou in Mpumalanga inhou, kan hom nie van stryk bring nie - en hy glo dat, om winsgewend te bly, ’n mens eenvoudig móét groot boer…

    Petie Bezuidenhout

    Play Episode Listen Later Aug 8, 2022 49:53

    Middelburg-mielieboer Petie Bezuidenhout is 'n passievolle John Deere-kliënt, en beskik oor 'n indrukwekkende versameling van sowel Deere-speelmodelle as tweesilinder-trekkers wat hy restoureer. Besuidenhout se grootste passie bly egter boerdery. Hy bedryf die afgelope 27 jaar die familie-boerdery op die plaas Wonderfontein, wat sy pa 42 jaar gelede aangeskaf het. Mielies is nog altyd die hoofvertakking, maar Bezuidenhout-hulle het oor die jare ook uitgebrei na sojabone, beeste, hoenders en selfs 'n privaat wildreservaat. Bezuidenhout is 'n man wat hou van uitdagings - selfs die bedreiging wat mynbou in Mpumalanga inhou, kan hom nie van stryk bring nie - en hy glo dat, om winsgewend te bly, 'n mens eenvoudig móét groot boer…

    Petie Bezuidenhout

    Play Episode Listen Later Aug 8, 2022 49:53

    Middelburg-mielieboer Petie Bezuidenhout is ’n passievolle John Deere-kliënt, en beskik oor ’n indrukwekkende versameling van sowel Deere-speelmodelle as tweesilinder-trekkers wat hy restoureer. Besuidenhout se grootste passie bly egter boerdery. Hy bedryf die afgelope 27 jaar die familie-boerdery op die plaas Wonderfontein, wat sy pa 42 jaar gelede aangeskaf het. Mielies is nog altyd die hoofvertakking, maar Bezuidenhout-hulle het oor die jare ook uitgebrei na sojabone, beeste, hoenders en selfs ’n privaat wildreservaat. Bezuidenhout is ’n man wat hou van uitdagings - selfs die bedreiging wat mynbou in Mpumalanga inhou, kan hom nie van stryk bring nie - en hy glo dat, om winsgewend te bly, ’n mens eenvoudig móét groot boer…

    Episode 28: Christo en Abrie Cronje

    Play Episode Listen Later Jul 25, 2022 48:51

    Boerdery in die Vrede-distrik van die Vrystaat is meer ‘broederskap’ as buurmanskap. Aldus die Cronje-broers, Christo en Abrie, wat boer op ‘n familieplaas wat reeds die afgelope 70 jaar aan die Cronje’s behoort. Die boerdery beslaan ’n saaiery, veevertakking, veevoeraanleg, braaihoenders en selfs ’n vervoerbedryf. Vir die Cronje-broers gaan dit daaroor om die voorsieningsketting so kort as moontlik te maak. Hoewel Christo en Abrie onafhanklik die onderskeie entiteite van die boerdery bedryf, geniet hulle die onderlinge ondersteuning van die familieboerdery - vernaam wanneer dit kom by kritieke sakebesluite. Hulle glo daarin om te waak teen stagnasie, want dis in elke boer se belang om voortdurend sy besigheid groter en beter te probeer maak.

    Christo en Abrie Cronje

    Play Episode Listen Later Jul 25, 2022 48:51

    Boerdery in die Vrede-distrik van die Vrystaat is meer ‘broederskap' as buurmanskap. Aldus die Cronje-broers, Christo en Abrie, wat boer op ‘n familieplaas wat reeds die afgelope 70 jaar aan die Cronje's behoort. Die boerdery beslaan 'n saaiery, veevertakking, veevoeraanleg, braaihoenders en selfs 'n vervoerbedryf. Vir die Cronje-broers gaan dit daaroor om die voorsieningsketting so kort as moontlik te maak. Hoewel Christo en Abrie onafhanklik die onderskeie entiteite van die boerdery bedryf, geniet hulle die onderlinge ondersteuning van die familieboerdery - vernaam wanneer dit kom by kritieke sakebesluite. Hulle glo daarin om te waak teen stagnasie, want dis in elke boer se belang om voortdurend sy besigheid groter en beter te probeer maak.

    Christo en Abrie Cronje

    Play Episode Listen Later Jul 25, 2022 48:51

    Boerdery in die Vrede-distrik van die Vrystaat is meer ‘broederskap’ as buurmanskap. Aldus die Cronje-broers, Christo en Abrie, wat boer op ‘n familieplaas wat reeds die afgelope 70 jaar aan die Cronje’s behoort. Die boerdery beslaan ’n saaiery, veevertakking, veevoeraanleg, braaihoenders en selfs ’n vervoerbedryf. Vir die Cronje-broers gaan dit daaroor om die voorsieningsketting so kort as moontlik te maak. Hoewel Christo en Abrie onafhanklik die onderskeie entiteite van die boerdery bedryf, geniet hulle die onderlinge ondersteuning van die familieboerdery - vernaam wanneer dit kom by kritieke sakebesluite. Hulle glo daarin om te waak teen stagnasie, want dis in elke boer se belang om voortdurend sy besigheid groter en beter te probeer maak.

    Tom Van Rooyen

    Play Episode Listen Later Jul 11, 2022 55:31

    “’n Mens hoef nie die beste in die weste te wees nie; solank jy net meer agterlaat as waarmee jy begin het…” So sê Tom van Rooyen, wat boer op ’n 100-jaar oue familieplaas tussen Potchefstroom en Ventersdorp. Met ’n BSc Landbou-ekonomie honneursgraad agter sy naam, verbou Van Rooyen mielies, sonneblomme en droëbone, terwyl hy ook oor ’n taamlike veevertakking beskik. Volgens hom is beeste egter effens stadig, en verkies hy die spoed van saai. Benewens boerdery, stel Van Rooyen ook belang in besigheid, en is hy betrokke by eiendomsontwikkeling. Hy glo dat ’n mens so ’n komponent behoort in te bou in jou langtermynbeplanning, om jou risiko te versprei, en sodat alles nie aan droogtes gekoppel is nie.

    Episode 27: Tom Van Rooyen

    “'n Mens hoef nie die beste in die weste te wees nie; solank jy net meer agterlaat as waarmee jy begin het…” So sê Tom van Rooyen, wat boer op 'n 100-jaar oue familieplaas tussen Potchefstroom en Ventersdorp. Met 'n BSc Landbou-ekonomie honneursgraad agter sy naam, verbou Van Rooyen mielies, sonneblomme en droëbone, terwyl hy ook oor 'n taamlike veevertakking beskik. Volgens hom is beeste egter effens stadig, en verkies hy die spoed van saai. Benewens boerdery, stel Van Rooyen ook belang in besigheid, en is hy betrokke by eiendomsontwikkeling. Hy glo dat 'n mens so 'n komponent behoort in te bou in jou langtermynbeplanning, om jou risiko te versprei, en sodat alles nie aan droogtes gekoppel is nie.

    Victor Adendorff

    Play Episode Listen Later Apr 15, 2022 97:57

    Water en sanitasie is van die grootste uitdagings wat die wêreld in die gesig staar. As stigter en Besturende Direkteur van Scientific Sanitation Solutions, wy Victor Adendorff hom toe aan die ontwikkeling van tegnologies gevorderde produkte vir water sanitasie-oplossings. Sy eertydse opleiding as valskermsoldaat, het vir Adendorff die noodsaaklike dissipline en deursettingsvermoë geleer wat hy later kon deurtrek na die sakewêreld toe. Hy beskou deursettingsvermoë as die grootste bate in besigheid, en vernaam in landbou. Boerdery is huidiglik waarskynlik die moeilikste bedryf in Suid-Afrika, maar, soos die gesegde lui, ‘’n Boer maak ’n plan…’ Juis daarom het Scisan ook vorendag gekom met Sani-99™ for AGRI, ’n uiters effektiewe

    Episode 26: Victor Adendorff

    Water en sanitasie is van die grootste uitdagings wat die wêreld in die gesig staar. As stigter en Besturende Direkteur van Scientific Sanitation Solutions, wy Victor Adendorff hom toe aan die ontwikkeling van tegnologies gevorderde produkte vir water sanitasie-oplossings. Sy eertydse opleiding as valskermsoldaat, het vir Adendorff die noodsaaklike dissipline en deursettingsvermoë geleer wat hy later kon deurtrek na die sakewêreld toe. Hy beskou deursettingsvermoë as die grootste bate in besigheid, en vernaam in landbou. Boerdery is huidiglik waarskynlik die moeilikste bedryf in Suid-Afrika, maar, soos die gesegde lui, ‘'n Boer maak 'n plan…' Juis daarom het Scisan ook vorendag gekom met Sani-99™ for AGRI, 'n uiters effektiewe

    Dewald Olivier

    Play Episode Listen Later Sep 2, 2021 81:58

    As kind wat in die subtropiese landboustreek van Tzaneen grootgeword het, het Dewald Olivier vanuit die staanspoor ‘n passie vir landbou gehad. Dit het uiteindelik daartoe gelei dat hy in 2018 aangestel is as hoof uitvoerende beampte van die SA Voerkraalvereniging, in welke hoedanigheid hy toesig hou oor die vereniging se werksaamhede ten einde nakoming en doeltreffendheid op alle vlakke te verseker. Dewald het ‘n MBA verwerf aan die NWU Besigheidskool, en, as iemand met jarelange ervaring in die landbou-industrie, en spesifiek die vleisbedryf, spog Dewald met ‘n bewese baanrekord in die omskakeling van besigheidsdoelwitte in strategieë en taktieke.

    Episode 25: Dewald Olivier

    Koos Janse van Rensburg van VKB

    Play Episode Listen Later Jul 7, 2021 58:18

    Koos Janse van Rensburg is ‘n gebore en getoë Vrystater, maar het, nadat hy sy BCom-graad aan UOVS verwerf het en 15 jaar as ‘n ouditeur in Betlehem gewerk het, etlike jare in die Wes-Kaap deurgebring, uiteindelik as bedryfsdirekteur van Kaap Agri. Hy het 15 jaar gelede egter teruggekeer Vrystaat toe, toe hy as Besturende Direkteur van VKB in Reitz aangestel is. Koos praat padlangs oor die 150-jarige geskiedenis van koöperatiewe landboubesighede, soos VKB, in Suid-Afrika, en hy wil graag sien dat VKB as maatskappy homself as die onbetwiste leier in plaaslike landboubesigheid vestig.

    Episode 24: Koos Janse van Rensburg van VKB

    Cobus van der Merwe van SKUDU

    Play Episode Listen Later Jun 25, 2021 52:40

    Volgens Cobus van der Merwe, HUB van Skudu, ‘n man met bykans 30 jaar se ondervinding in kommoditeite handel, voorsieningsketting en besigheidsbestuur, is daar twee aspekte wat van kardinale belang is in bemarking: bewuswording en tydsberekening. Tegnologie speel ‘n al hoe belangriker rol om bemarkingsvraagstukke vir die boer op te los, soos Skudu se revolusionêre Match-toepassing, wat ‘n direkte skakel skep tussen boere en kopers van hul gewasse, en dus sowel bewuswording as tydsberekening aanspreek. Verder werp Cobus ook meer lig op die kontroversiële onderwerp van vervoerdifferensiaal, ‘n tameletjie waarmee SA Landbou reeds vir die afgelope 25 jaar worstel. Besoek hulle webwerf: https://skudu.co.za/

    Episode 23: Cobus van der Merwe van SKUDU

    Johan Badenhorst

    Play Episode Listen Later Apr 30, 2021 85:09

    Suid-Afrikaanse liefhebbers van die buitelewe word die afgelope dekade reeds op reis geneem saam met Voetspore, die reeks van dokumentêre programme op SABC 2. Dit het Johan Badenhorst gevestig as ‘n huishoudelike naam in menige plaashuise regoor die land, vanweë die epiese buitelug-ekspedisies wat hy sedert 2000 onderneem het regdeur Afrika en verder. Johan sien homself primêr as ‘n TV-programvervaardiger en joernalis, wat daarvan hou om stories te vertel. Sy wedervaringe het egter ook die entrepreneur in hom aangewakker, en dit het aanleiding gegee tot die Voetspore-leefstylwinkel en 4x4 monteringsentrum in Pretoria. Hierdie is een van die fassinerendste gesprekke wat ek in ‘n lang ruk gevoer het... Voetspore

    Claim BoerPot

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel