POPULARITY
Send us a text1 Petrus 2: 21-24 Juis hiervoor is julle ook geroep, omdat Christus self vir julle gely en so vir julle 'n voorbeeld gestel het, sodat julle in sy voetspore kan volg. “Hy het geen sonde gedoen nie en uit sy mond het daar nooit 'n leuen gekom nie.” Toe Hy beledig is, het Hy nie terug beledig nie, toe Hy gely het, het Hy nie gedreig nie, maar alles oorgelaat aan Hom wat regverdig oordeel. Hy het self ons sondes in sy liggaam aan die kruis gedra. Daardeur is ons vir die sondes dood en kan ons lewe in gehoorsaamheid aan die wil van God. Deur sy wonde is julle genees. Lyding is 'n vreeslike ding, 'n verskriklike ding, 'n ding wat ons nie graag in ons lewens wil hê, of hanteer of selfs noem nie. Maar so seker as wat twee maal twee vier is, lê daar vir ons in die dae wat vir ons hier op hierdie aarde oorbly, nog so 'n ou bietjie lyding voor...Nouja, dis 'n vrolike gedagte! Is jy bly jy het vandag by my aangesluit? Wel, jy behoort te wees, want ek gaan jou die geheim vertel om jou in staat te stel om jou lyding te hanteer, om sin te maak van jou lyding … miskien selfs om betekenis in jou lyding te vind. Mense ly om allerhande redes onregverdig. Dikwels maak dit net nie sin nie, daar is geen rede op aarde daarvoor nie. Daar is een Persoon wie se lyding, destyds vir niemand sin gemaak het nie, maar vandag weet ons dat miljarde lewens deur sy lyding en dood verander het. Die apostel Petrus praat met Christene wat wreed vir hul geloof vervolg is:1 Petrus 2:21-24 Juis hiervoor is julle ook geroep, omdat Christus self vir julle gely en so vir julle 'n voorbeeld gestel het, sodat julle in sy voetspore kan volg. “Hy het geen sonde gedoen nie en uit sy mond het daar nooit 'n leuen gekom nie.” Toe Hy beledig is, het Hy nie terug beledig nie, toe Hy gely het, het Hy nie gedreig nie, maar alles oorgelaat aan Hom wat regverdig oordeel. Hy het self ons sondes in sy liggaam aan die kruis gedra. Daardeur is ons vir die sondes dood en kan ons lewe in gehoorsaamheid aan die wil van God. Deur sy wonde is julle genees.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Send us a text1 Petrus 2:19-21 Dit is genade as iemand die pyn van onverdiende lyding verduur omdat hy aan God getrou wil wees. As julle gestraf word wanneer julle oortree het, watter verdienste is daarin as julle dit verdra? Maar om lyding te verdra wanneer julle goed doen, dit is genade van God. Juis hiervoor is julle ook geroep, omdat Christus self vir julle gely en so vir julle 'n voorbeeld gestel het, sodat julle in sy voetspore kan volg. Weet jy wat my regtig ontstel? Dis wanneer ek moet ly as ek niks verkeerd gedoen het nie; wanneer my goeie bedoelings verkeerd vertolk word en mense teen my draai. 'n Klassieke voorbeeld van iemand wat onregverdig gely het, is Josef, wat deur sy eie broers in slawerny verkoop is aan Midianitiese handelaars op pad na Egipte toe. Hulle het hom op hulle beurt toe as slaaf aan Potifar, ‘n Egiptiese hofbeampte van farao, verkoop. Toe Josef se werkgewer se vrou hom herhaaldelik probeer verlei het, het Josef vir haar gesê: “Kyk, my meester vertrou my met alles in sy hele huishouding. Hoe kan ek ooit so 'n slegte ding doen? Ek sal mos teen God oortree.” Uit wraak het Potifar se vrou hom van molestering aangekla en in die tronk laat sit, terwyl hy totaal onskuldig was. Ons ken die res van Josef se verhaal, en ons sien hoe hy ten spyte van die onregverdige gevangenisskap nederig opgetree het teenoor die farao en hoe hy ook sy broers se onreg teenoor hom vergewe het. Ons sien dat Josef gely het omdat hy nie God se Naam oneer wou aandoen nie. So, hoe reageer jy wanneer jy onregverdig moet ly? 1 Petrus 2:19-21 Dit is genade as iemand die pyn van onverdiende lyding verduur omdat hy aan God getrou wil wees. As julle gestraf word wanneer julle oortree het, watter verdienste is daarin as julle dit verdra? Maar om lyding te verdra wanneer julle goed doen, dit is genade van God. Juis hiervoor is julle ook geroep, omdat Christus self vir julle gely en so vir julle 'n voorbeeld gestel het, sodat julle in sy voetspore kan volg.Ons het die verantwoordelikheid om self besluite te neem; en wanneer die lewe onregverdig is, is dit inderdaad 'n moeilike besluit, maar … Jesus het vir jou die voorbeeld gegee om te volg. Hy het vir jou gely. Dit wys jou wat jy moet doen.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Send us a text1 Johannes 3:8 Elkeen wat aanhou sonde doen, is familie van die duiwel omdat die duiwel van die heel begin af sonde gedoen het. Juis daarvoor het die Seun van God verskyn: om die dade van die duiwel te vernietig. (NLV) Dit is vandag Vrydag die 13de, 'n dag wat in die Westerse kultuur beskou word as ‘n ongelukkige dag. Daar bestaan al vir eeue lank, wêreldwyd, bygelowe soos dat ‘n ongeluk jou sal tref, wanneer: jy onder 'n leer deur loop; 'n swart kat jou pad kruis; 'n spieël breek... Daar word gesê dat hierdie dinge teëspoed bring.As jy mooi daaraan dink, besef jy dat bygelowe hul oorsprong in vrees het. En vrees is een van die negatiefste van alle emosies, want dit spruit dikwels, natuurlik nie altyd nie, uit die bose. En dit is verseker van toepassing op bygelowe.Wat is die oorsprong van vrees? Vrees spruit nooit uit liefde, vriendelikheid, goedheid, en deur die doen van dit wat reg is nie, maar dit spruit beslis uit boosheid - geweld, arrogansie, selfsug en dies meer. Ontelbare vroue en kinders leef in verskriklike vrees, as gevolg van die brutaliteit van die mans in hul lewens.Byna almal glo dat daar 'n geestelike dimensie aan die lewe is. En ons moet mooi verstaan, daardie geestelike dimensie sluit beide goed en kwaad in.Sommige mense beskou die idee dat Satan, die duiwel bestaan, slegs as 'n Christelike weergawe van ‘n bygeloof. Ek glo dit beslis nie, want op talle plekke in die Bybel lees ons dat hy ‘n werklikheid is. In die vier Evangelies sien ons baie duidelik dat Jesus geglo het in die bestaan van die duiwel; 'n duiwel wat vandag nog lewendig en gesond is, wat daagliks verwoesting in die lewens van so baie mense saai.1 Johannes 3:8: Elkeen wat aanhou sonde doen, is familie van die duiwel omdat die duiwel van die heel begin af sonde gedoen het. Juis daarvoor het die Seun van God verskyn: om die dade van die duiwel te vernietig. (NLV)My vriend, moenie toelaat dat die duiwel met jou lewe inmeng nie. Moenie dat hy jou in sy bose strikke insleep nie, moenie dat hy duisternis en vrees in jou lewe bring nie, want daar is 'n alternatief. Jesus, wat gekom het om die werke van die duiwel … in jou lewe te vernietig.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Lees: Jer 7:1-15 (AFR83). Fokus: Jer 7:3-8. Valse godsdiens bring ‘n valse gerustheid wat bekering verhinder. Die profeet ontmoet die biddende skare by die tempelpoort met ‘n skokkende boodskap. Die kern van sy onverwagse aanval is gemik teen hulle valse gerustheid. Die kerk en Christene leef alte maklik van so ‘n vanselfsprekende gerustheid. Van waar kom die valse vertroue? Uit die verkeerde gevolgtrekkings wat hulle uit God se verbond en verkiesing maak. Uit hulle slagkrete: “Ons is veilig! Dit is die Here se tempel, dit is die Here se tempel, dit is die Here se tempel!” (Jer 7:4). Dit is ‘n tyd van krisis, van onheile, maar die volk bekommer hulle nie té veel nie, in elk geval nie nadat hulle weer ‘n slag in die tempel was nie! In die tempel word die gemoedere gekalmeer, vrese besweer en elke moontlike sweempie van ‘n skuldgevoel weggepreek en weggeoffer. Hulle is ‘n godsdienstige volk. Die tempel staan in hulle midde as simbool van God se teenwoordigheid en waarborg van sy beskerming. Hy sal hulle nie in die steek laat nie. Juis dié valse gerustheid lei tot ‘n uitwendige godsdiens, wat Jeremia in die skerpste taal aanval. Wat God waarlik vra, naamlik gehoorsaamheid, ontbreek geheel en al. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Verduidelik die volk se valse gerustheid. Wat is die gevolge van die volk se valse gerustheid? Wat word bedoel met “Christelike integriteit”?
Matteus 23:23,24 “Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle gee tiendes van kruisement, anys en koljander, maar wat volgens die wet van God die swaarste weeg, laat julle na: geregtigheid, barmhartigheid en betroubaarheid. Juis hierdie dinge moet 'n mens doen en die ander nie nalaat nie. Blinde leiers! Julle skep die muggie uit julle beker uit, maar julle sluk die kameel in"Verskillende mense verstaan die Goeie Nuus van Jesus op verskillende maniere. Ek is 'n eenvoudige ou. Ek maak die Bybel oop, lees dit en glo wat God sê, selfs wanneer dit bots – wat dikwels gebeur – met kontemporêre sekulêre denke.Om myself 'n teoloog te noem, voel vir my 'n bietjie pretensieus. Ek is nie so slim nie. Maar ek het 'n passie vir God se Woord. Ek wil indringend daarna kyk, nader aan Jesus kom, Hom beter ken en die mens word wat Hy my gemaak het om te wees. Dis alles goed en prysenswaardig … maar daar is 'n gevaar.En daardie gevaar, lê hierin. Ons raak so passievol oor ons teologie, dat ons dit op onsensitiewe wyse uitbasuin, sonder om te onthou wat die belangrikste van alles is. Liefde. Ons oordeel die mense daar buite, wanneer hul boosheid al hoe duideliker vir ons word, soos ons in kennis van die Bybel toeneem.Jesus het sulke mense in sy lewe gehad. Die Fariseërs en Sadduseërs was 'n hele godsdienstige sekte. Hulle was die ouens wat uiteindelik sy moord georkestreer het. Kyk hoe ernstig moes Hy hulle aanspreek:Matteus 23:23 “Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle gee tiendes van kruisement, anys en koljander, maar wat volgens die wet van God die swaarste weeg, laat julle na: geregtigheid, barmhartigheid en betroubaarheid. Juis hierdie dinge moet 'n mens doen en die ander nie nalaat nie. Blinde leiers! Julle skep die muggie uit julle beker uit, maar julle sluk die kameel in.Hierdie ouens het reël op belaglike reël gemaak in 'n poging om die Wet van Moses te volg. Maar hulle het die belangrikste ding misgekyk. Die liefde, wat in geregtigheid, barmhartigheid en getrouheid uiting vind.Moenie in daardie strik trap nie. Soos iemand eenkeer gesê het: goeie teologie maak nie op vir 'n liefdelose hart nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the Show.Enjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
El cantautor Juan Luis Guerra conversó con La W acerca de la película animada ‘Capitán Avispa', escrita y producida por él.
Habakuk 3:19 Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Ons benodig krag, spoed en behendigheid om probleme te hanteer. Dit is wat ons nodig het wanneer dinge teen ons draai, wanneer twis, verwarring en pyn uit alle rigtings ons bedreig. Gister het ons in die Ou Testament gesien hoe die profeet Habakuk, ten spyte van teleurstellings, sy vreugde in die Here vind. In sy gebed leer hy ons dat wanneer al die goeie dinge wat ons vir onsself beplan het, tot niet gaan, God ‘n strategie het om ons oorwinning oor ons omstandighede te gee. Juis in die aangesig van jou teëspoed gee die Here jou die krag om met jou koersvaste geloof in Hom, bly te wees en te juig oor God, jou Verlosser. In die volgende vers lees ons van die uitkoms van Habakuk se uitdagende, koersvaste geloof. Hy getuig van God se genade wanneer hy die Here in die aangesig van die droewige dinge, wat met hom gebeur, prys: Habakuk 3:19 Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Waar kom hierdie krag vandaan? Is dit iets wat jy uit die niet moet optower? Nee, my vriend! Die Here, jou Here, gee jou die krag. Hy help jou om soos 'n ribbok te hardloop en Hy lei jou veilig op die berge.Stel jou net voor hoe die ribbokke, wat rats oor klowe en skeure spring, die veiligheid van die bergtoppe bereik. Dit is ‘n prentjie van spoed, krag en vaardigheid. Wie het Habakuk se donker dae oor hom laat kom? God het.Wanneer ons nie kan nie, kan God. Wanneer ons swak is, is Hy sterk. En dit is die krag, die spoed en die vaardigheid wat Hy - selfs in ons donkerste dae, of nouja, veral in daardie donker dae - sal gee aan diegene vir wie Hy lief is.Here God, gee my krag. Help my om soos 'n ribbok oor daardie bergtoppe te hardloop.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Tye verander en het geweldig baie verander in die afgelope paar jaar.. Die wêreld is in chaos.Dis besig om agteruit te gaan teen 'n spoed. Die aantrekkingskrag van die wêreld en die dinge van die wêreld word net groter en sterker. As kinders van God en volgelinge van Jesus, is ons nie gevrywaar van die chaos en die aantrekkingskrag van die wêreld nie. Juis daarom is dit nodig dat ons altyd op koers moet bly.
There's a battle for your heart and mind! Moenie 'n fout maak nie, die duiwel wil jou vernietig! En hy weet watter rol jou hart en denke in jou lewe speel. Juis daarom is dit sy eerste plek van aanval. Juis daarom is dit so belangrik dat jy jou inner-mens moet bewaar. Leer in hierdie boodskap hoe om dit te doen...
1 Petrus 2:21-24 Juis hiervoor is julle ook geroep, omdat Christus self vir julle gely en so vir julle 'n voorbeeld gestel het, sodat julle in sy voetspore kan volg. “Hy het geen sonde gedoen nie en uit sy mond het daar nooit 'n leuen gekom nie.” Toe Hy beledig is, het Hy nie terug beledig nie, toe Hy gely het, het Hy nie gedreig nie, maar alles oorgelaat aan Hom wat regverdig oordeel. Hy het self ons sondes in sy liggaam aan die kruis gedra. Daardeur is ons vir die sondes dood en kan ons lewe in gehoorsaamheid aan die wil van God. Deur sy wonde is julle genees. Rentekoerse gaan op 'n gereelde basis op en af. Wanneer hulle op is, vind diegene wat geld geleen het, dit al hoe moeiliker om hul skuld terug te betaal. En so is daar op die ou end die ongelukkiges; die mense wat soveel skuld het dat hulle alles wat hulle besit, verloor.Ek bid dat jy dit nog nooit ervaar het nie. Ek het gesien hoe mense hulle huise verloor toe hulle nie met die betalings kon bybly nie. Die bank het dit teruggeneem en dit onder hulle uit verkoop. So ‘n ervaring moet absoluut hartverskeurend wees.Maar weet jy, daar is 'n skuld wat so groot is dat ek dit nooit kan terugbetaal nie. My skuld en joune, is ons sonde. Al die dinge wat ons verkeerd gedoen het. En met God se standaard van volkome heiligheid, volkome volmaaktheid is daar niks – absoluut niks – wat ek en jy ooit kan doen om daardie skuld terug te betaal nie. Ons sou bankrot verklaar gewees het. Maar, 1 Petrus 2:21-24 Juis hiervoor is julle ook geroep, omdat Christus self vir julle gely en so vir julle 'n voorbeeld gestel het, sodat julle in sy voetspore kan volg. “Hy het geen sonde gedoen nie en uit sy mond het daar nooit 'n leuen gekom nie.” Toe Hy beledig is, het Hy nie terug beledig nie, toe Hy gely het, het Hy nie gedreig nie, maar alles oorgelaat aan Hom wat regverdig oordeel. Hy het self ons sondes in sy liggaam aan die kruis gedra. Daardeur is ons vir die sondes dood en kan ons lewe in gehoorsaamheid aan die wil van God. Deur sy wonde is julle genees.Soos iemand eenkeer gesê het, Jesus het gekom om 'n skuld te betaal wat Hy nie geskuld het nie, want ons het 'n skuld geskuld wat ons nie kon betaal nie. En die enigste ding wat ek en jy kan doen, is om op Hom te vertrou en op te hou om ‘n sondige lewe te leef.My skuld het Hy betaal. My dood het Hy gesterf.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Host: Ms. Debra Peak Haynes Topic: "How to get rid of belly fat " _Interview with Ava Personal Fitness & Martial Arts Trainer Part 1 & 2 with Emotional Wellness tips Visit http//debrashealingkitchen.com and click here to email: Debra (debrapeekhaynes@juis.education) Enroll In the Jewel University of Immortal Sciences for Immortal Living Visit Us: www.TheJewelNetwork.com or www.Juis.Education
Charles Back is die derde-generasie eienaar van wyn- en kaasprodusent Fairview in Paarl, en die opregtheid en eerlikheid van sowel sy pa as oupa, is 'n waarde wat hy steeds met hom saamdra. Back het vroeg, as leerder aan Paarl Gimnasium, insae gekry in diskriminasie, en 'n sensitiwiteit vir die ‘underdog' ontwikkel. Juis daarom beskou hy wynbou as 'n manier om mense te bemagtig en vooruitgang in Suid-Afrika te dryf. As Wes-Kaap se Boer van die Jaar in 2017, is Back se visie om uiteindelik al sy produkte direk aan die eindverbruiker te verkoop, want, glo hy, as 'n mens jou produkte reg bemark, op die plaas, sal mense eerder soontoe kom as supermark toe gaan…
Charles Back is die derde-generasie eienaar van wyn- en kaasprodusent Fairview in Paarl, en die opregtheid en eerlikheid van sowel sy pa as oupa, is 'n waarde wat hy steeds met hom saamdra. Back het vroeg, as leerder aan Paarl Gimnasium, insae gekry in diskriminasie, en 'n sensitiwiteit vir die ‘underdog' ontwikkel. Juis daarom beskou hy wynbou as 'n manier om mense te bemagtig en vooruitgang in Suid-Afrika te dryf. As Wes-Kaap se Boer van die Jaar in 2017, is Back se visie om uiteindelik al sy produkte direk aan die eindverbruiker te verkoop, want, glo hy, as 'n mens jou produkte reg bemark, op die plaas, sal mense eerder soontoe kom as supermark toe gaan… Webwerf
Topic: "The Solutions rampant Dis-ease and Illness"_ with Special Guest_ Dr. Hubbard, Internal Medicine, Healing and Science Dial 347_215-9531 or Click here to listen Visit http//debrashealingkitchen.com and click here to email: Debra (debrapeekhaynes@juis.education) Enroll In the Jewel University of Immortal Sciences for Immortal Living Visit www.Juis.Education
Host: Debra Peek-Haynes Topic: "The Solutions rampant Dis-ease and Illness"_ with Special Guest_ Dr. Hubbard, Internal Medicine, Healing and Science Dial 347_215-9531 or Click here to listen Visit http//debrashealingkitchen.com and click here to email: Debra (debrapeekhaynes@juis.education) Enroll In the Jewel University of Immortal Sciences for Immortal Living Visit Us: www.TheJewelNetwork.com or www.Juis.Education
Host: Debra Peek-Haynes Topic: "The Solutions rampant Dis-ease and Illness"_ with Special Guest_ Dr. Hubbard, Internal Medicine, Healing and Science Dial 347_215-9531 or Click here to listen Visit http//debrashealingkitchen.com and click here to email: Debra (debrapeekhaynes@juis.education) Enroll In the Jewel University of Immortal Sciences for Immortal Living Visit Us: www.TheJewelNetwork.com or www.Juis.Education
Neels Grieshaber is nie alleen ‘n suksesvolle boer van die Ellisras-distrik in die Bosveld nie. Hy is ook ‘n entrepreneur by uitnemendheid. Neels is die baasbrein agter die bekroonde alles-in-een klamptang, Magi-Clamp, wat ontwerp, ontwikkel en vervaardig is om draadklampe effektief vas te maak op enige pyp of spuitslang of veerkragtige materiaal of ander klamptoepassings. ‘n Voortdurende gesukkel om stukkende waterpype op die plaas en in voertuie te herstel, het Neels genoop om te begin eksperimenteer, en hy het die baanbrekerswerk van sy oorlede oom, Jimmy Grieshaber, verder gevoer en vervolmaak. Juis daarom noem hy die Magi-Clamp ook die ‘Jimmy' Tool'... Webwerf
Host: Dr. Heather Pearman Topic:"To Experience TRUE LOVE, JOY & HABUNDANCE (Abundance), one must RE-LEARN to ACTIVATE it within themselves!" Call 347-215-9531 listen in and 'Ask Dr. P'! Email Dr. Pearman at drpearman@juis.education Enroll in the JEWEL University of Immortal Sciences for Immortal LIving The More You Know About You & Your Body, The More Joy & Abundance You'll Magnetize Into Your Life
Host: Mz. Felicia Topic: Cultivate Self Governance: What do you think about you? Call 347-215-9531 to listen in or ask a question Https://thejewelnetwork.com To learn more about UPSG or attend the UPSG in person or virtually: email us at upsg@juis.education Visit us at www.juis.education Enroll in JUIS 2019 Spring/Summer Intensive: "Create a Life of Sovereignty: You can be Sovereign in this Lifetime"
HOST: MZ. Felicia Muhammad Topic: Cultivate Self Governance: Reason for Being Listen to the Full Broadcast Https://thejewelnetwork.com To learn more about UPSG or attend the UPSG in person or virtually: email us at upsg@juis.education Visit us at www.juis.education Enroll in JUIS 2019 Spring/Summer Intensive: "Create a Life of Sovereignty: You can be Sovereign in this Lifetime" Weekly_ full Broadcast_ at www.thejewelnetwork.com
Host: Mz. Felicia Muhammad Topic: Reclaim your Road to Greatness Rebroadcast To learn more about UPSG: email us at upsg@juis.education Weekly_ full Broadcast_ at www.thejewelnetwork.com Visit us at www.juis.education Enroll in JUIS 2019 Spring/Summer Intensive
Host: Mz. Felicia Muhammad Topic: How to fortify your Immune System? Rebroadcast Call 347-215-9531 to listen and ask questions. To learn more about UPSG: email us at upsg@juis.education Visit us at www.thejewelnetwork.com or www.juis.education Enroll in JUIS 2019 Spring/Summer Intensive "Learn to Master the Language of the Universe"
Host: Mz. Felicia Muhammad Topic: How to fortify your Immune System? Rebroadcast Call 347-215-9531 to listen and ask questions. To learn more about UPSG: email us at upsg@juis.education Visit us at www.thejewelnetwork.com or www.juis.education Enroll in JUIS 2019 Spring/Summer Intensive "Learn to Master the Language of the Universe"
Host: Mz. Felicia Muhammad Topic: How to fortify your Immune System? Call 347-215-9531 to listen and ask questions. To learn more about UPSG: email us at upsg@juis.education Visit us at www.thejewelnetwork.com or www.juis.education Enroll in JUIS 2019 Spring/Summer Intensive "Learn to Master the Language of the Universe"
Host: Mz. Felicia Muhammad Topic: How To Change Your Life Now! Rebroadcast Call in 347-215-8531 To learn more about UPSG: email us at upsg@juis.education Visit us at www.thejewelnetwork.com or www.juis.education Enroll in JUIS 2019 Spring/Summer Intensive "Learn to Master the Language of the Universe"
Host: Mz. Felicia Muhammad Topic: How To Change Your Life Now! Rebroadcast Call in 347-215-8531 To learn more about UPSG: email us at upsg@juis.education Visit us at www.thejewelnetwork.com or www.juis.education Enroll in JUIS 2019 Spring/Summer Intensive "Learn to Master the Language of the Universe"
Host: Mz. Felicia Muhammad Topic: How To Change Your Life Now! Call in 347-215-8531 To learn more about UPSG: email us at upsg@juis.education Visit us at www.thejewelnetwork.com or www.juis.education Enroll in JUIS 2019 Spring/Summer Intensive "Learn to Master the Language of the Universe"
Host: Mz. Felicia Muhammad Topic: Reclaim Your Road to Greatness Part 2 Rebroadcast Call in 347-215-8531 To learn more about UPSG: email us at upsg@juis.education Visit us at www.thejewelnetwork.com or www.juis.education Enroll in JUIS 2019 Spring/Summer Intensive "Learn to Master the Language of the Universe"
Host: Mz. Felicia Muhammad Topic: Reclaim Your Road to Greatness Part 2 Call in 347-215-8531 To learn more about UPSG: email us at upsg@juis.education Visit us at www.thejewelnetwork.com or www.juis.education Enroll in JUIS 2019 Spring/Summer Intensive "Learn to Master the Language of the Universe"
Host: Mz. Felicia Muhammad Topic: Reclaim Your Road to Greatness Rebroadcast Call in 347-215-8531 To learn more about UPSG: email us at upsg@juis.education Visit us at www.thejewelnetwork.com or www.juis.education Enroll in JUIS 2019 Spring/Summer Intensive
Host: Mz. Felicia Muhammad Topic: Reclaim your Road to Greatness To learn more about UPSG: email us at upsg@juis.education Listen to full Broadcast_ at www.thejewelnetwork.com Visit us at www.juis.education Enroll in JUIS 2019 Spring/Summer Intensive
Host: Mz. Felicia Muhammad Topic: Reclaim Your Road to Greatness Call in 347-215-8531 To learn more about UPSG: email us at upsg@juis.education Visit us at www.thejewelnetwork.com or www.juis.education Enroll in JUIS 2019 Spring/Summer Intensive
Host: Dr. Jewel Pookrum, M.D, PH.D, M.F.S Topic: The Illusion surrounding the Hueman Call in: 347*215*9531 Visit Us: www.TheJewelNetwork.com or www.Juis.Education Enroll in Spring/Summer Semester A special gift from Dr. Jewel to continue providing ' Nourishment to your Brain. click here to Donate: 'From our Brain & Heart to Yours
Host: Dr. Jewel Pookrum Topic: The Triad Which Sustains the Life Force For Limitless Hueman Avatar. A. The Brain B. Circulation C. Hydration Rebroadcast Call-In: 347-215-9531 Visit Us: www.TheJewelNetwork.com or www.Juis.Education A special gift from Dr. Jewel to continue providing ' Nourishment to your Brain. click here to Donate: 'From our Brain & Heart to Yours
Host: Dr. Jewel Pookrum Topic: Cranial Nerves Rebroadcast Call-In: 347-215-9531 Visit Us: www.TheJewelNetwork.com or www.Juis.Education A special gift from Dr. Jewel to continue providing ' Nourishment to your Brain. click here to Donate: 'From our Brain & Heart to Yours
Host: Dr Heather Pearman Topic:"In order for you to experience change in your life, you can't experience everything in a text book" Call in: 347-215-9531 Ask Dr. Pearman drpearman@juis.education Enroll in the JUIS for more info: visit us at www.juis.education The More You Know About You & Your Body, The More Joy & Abundance You'll Magnetize Into Your life
Host: Dr. Jewel Pookrum Topic: From Our Brain & Heart to Yours Call in: 347*215*9531 Visit Us: www.TheJewelNetwork.com or www.Juis.Education A special gift from Dr. Jewel to continue providing ' Nourishment to your Brain. click here to Donate: 'From our Brain & Heart to Yours Rebroadcast
Host: Dr. Jewel Pookrum Topic: What's the Benefit of Balancing Your Brain? Part 1 "Moving Your Consciousness to a New Neighborhood" Call in: 347*215*9531 Visit Us: www.TheJewelNetwork.com or www.Juis.Education A special gift from Dr. Jewel to continue providing ' Nourishment to your Brain. click here to Donate: 'From our Brain & Heart to Yours Rebroadcast
Host: Dr. Jewel Pookrum Topic: Replay The Brain Mental Capacity Call-In: 347-215-9531 Visit Us: www.TheJewelNetwork.com or www.Juis.Education A special gift from Dr. Jewel to continue providing ' Nourishment to your Brain. click here to Donate: 'From our Brain & Heart to Yours
Host: Dr. Jewel Pookrum Topic: NeuroSculpter & Neuro Architect Call-In: 347-215-9531 Visit Us: www.TheJewelNetwork.com or www.Juis.Education A special gift from Dr. Jewel to continue providing ' Nourishment to your Brain. click here to Donate: 'From our Brain & Heart to Yours
Host: Dr. Jewel Rebroadcast_Access full Broadcast -Visit us on www.thejewelnetwork.com or email us at support@thejewelnetwork.com Enroll in the JUIS http://www.juis.education or call 888-659-4486
Host: Dr. Jewel Pookrum Co-Host: Felicia Muhammad Topic: Replay Non-Attachment from "Postive and Negative Language" Call-In: 347-215-9531 Scheduling@juis.education www.TheJewelNetwork.com www.Juis.Education or call 888-659-4486
THANK YOU FOR LISTENING! WE ARE IN DALLAS, TX - DJBP VIP PRESENTATION WE WILL SEE YOU NEXT MONDAY! THERE IS STILL TIME TO ENROLL IN JUIS 2019 SEMESTER. VISIT US WWW.JUIS.EDUCATION
Host: Dr. Jewel Pookrum Topic: What's the Benefit of Balancing Your Brain? Part 1 "Moving Your Consciousness to a New Neighborhood" Call in: 347*215*9531 Questions:drjewel@juis.education www.TheJewelNetwork.com Register for Winter 2019 Semester www.Juis.Education www.DrJewelPookrum.com
Host: Dr. Jewel Pookrum Topic: What's the Benefit of Balancing Your Brain? Part 1 "Moving Your Consciousness to a New Neighborhood" Call in: 347*215*9531 Questions:drjewel@juis.education www.TheJewelNetwork.com Register for Winter 2019 Semester www.Juis.Education www.DrJewelPookrum.net
Host: Dr. Jewel Ask Dr. J about " Extraterrestrial Lifestyle" Call in 347-215-9531 Visit us: www.thejewelnetwork.com or email us at support@thejewelnetwork.com Click here to request more information: Enroll in the DJBP (Dr. Jewel Balancing Program) "Ask Dr. J" send email to DrJewel@juis.education Always Loving you, Dr. Jewel
Host: Dr. Heather Pearman Topic: How do I attract the right person? Call-in: 347-215-9531 Visit Us: www.TheJewelNetwork.com and www.Juis.Education The More You Know About You & Your Body, The More Joy & Abundance You'll Magnetize into your life. Also: http://DrHeatherPearman.com/
Topic: The Triad Which Sustains the Life Force for Limitless Hueman Avatar A. The Brain B. Circulation C. Hydration Call-in: 347-215-9531 Contact Us: www.TheJewelNetwork.com www.Juis.Education
Host: Felicia Muhammad Topic: "The Mirror of Principle, The Power of Change" Call-in: 347-215-9531 Visit Us: www.TheJewelNetwork.com and Juis.Education
Host: Dr. Heather Pearman Topic: Do you have a difficult time handling your emotions? Call-in number: 347-215-9531 Visit Us: www.TheJewelNetwork.com and www.Juis.Education