POPULARITY
Send us a textSpreuke10:9-11 Wie opreg leef, leef sonder vrees; wie krom paaie loop, word uitgevind. Wie sy oë sluit vir die waarheid, veroorsaak smart; en wie aanhou onsin praat, kom self tot 'n val. Die woorde van die regverdige bring lewe en geluk; agter die mooi woorde van die goddeloses steek daar geweld. Egtheid en integriteit is eienskappe wat die meeste van ons baie hoog ag. Ongelukkig word ordentlikheid en waarheid deesdae deur 'n wêreld wat meer belangstel in persoonlike gewin, geminag en afgeskiet.Dit is natuurlik niks nuuts nie. In die laat 18de eeu het slawehandel nog ‘n groot deel van die Britse ekonomie uitgemaak. Die transatlantiese slawehandel was 'n wrede winsgewende bedryf wat ook miljoene mense uit Afrika ingesluit en ontwortel het.‘n Britse politikus en toegewyde Christen, William Wilberforce, was ‘n leiersfiguur in die beweging om slawehandel af te skaf. Ten spyte van geweldige teenstand van diegene wat uit die handel voordeel getrek het, was Wilberforce onwrikbaar in sy oortuiging dat slawerny moreel verkeerd was.Die meerderheid mense het hom uit eie finansiële belang teëgestaan. Maar in 1807 het die Britse parlement uiteindelik die Slawehandelswet goedgekeur en daardeur slawehandel dwarsdeur die Britse Ryk onwettig verklaar.Daar gaan tye wees wanneer jou eerlikheid en algemene ordentlikheid ook deur ander mense verwerp gaan word wanneer dit met hulle belange bots. So luister wat staan in: Spreuke 10:9-11 Wie opreg leef, leef sonder vrees; wie krom paaie loop, word uitgevind. Wie sy oë sluit vir die waarheid, veroorsaak smart; en wie aanhou onsin praat, kom self tot 'n val. Die woorde van die regverdige bring lewe en geluk; agter die mooi woorde van die goddeloses steek daar geweld.Wees betroubaar. Wees eg. Wees dieselfde mens in die openbaar, as wat jy is, wanneer niemand jou sien nie. Leef eerlik, sonder skynheiligheid, selfs wanneer mense onredelik teenoor jou is. Ja, veral dan, want op die ou end sal die waarheid seëvier.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Send us a textRomeine 8:1-2 Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie. Die wet van die Gees wat aan jou in Christus Jesus die lewe gee, het jou vrygemaak van die wet van sonde en dood. As jy byvoorbeeld op tienjarige ouderdom ‘n draaiboek vir jou lewe geskryf het, wat sou daarin gestaan het? Wat sou jou ideale gewees het? Maar wag, die belangrikste vraag is sekerlik: is daardie drome verwesenlik?Ek dink dis redelik veilig om te sê dat dinge vir die meeste van ons nie heeltemal verloop het soos wat ons gehoop het nie. Want as enige een van ons op daardie ouderdom so ‘n draaiboek geskryf het, sou ons nooit die struikelblokke, die seerkry, die beproewings en die versoekings waardeur ons elkeen was, ingesluit het nie.Ons sou ook nie oor die berou wat ons oor ons vorige foute en die impak daarvan op ons lewens en die lewens van diegene vir wie ons lief is, kon geskryf het nie.Ongelukkig is die draaiboek wat baie mense vandag uitleef, op voortdurende selfveroordelende leuens gebaseer. En moenie dink dit gaan net oor sekere mense wat daarmee worstel nie. Ek ken 'n paar prominente, openbare figure, selfs ‘n paar Christene, wat hulself vandag nog verwyt en veroordeel oor dinge uit hul verlede wat hulle oor en oor beleef.Miskien het jou draaiboek steeds ook so 'n bietjie van daardie negatiewe verwyte uit die verlede wat by jou spook. Wel, ek het goeie nuus vir jou, baie goeie nuus. Jesus het gekom om jou vry te maak – heeltemal vry – van daardie veroordeling.Romeine 8:1-2 Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie. Die wet van die Gees wat aan jou in Christus Jesus die lewe gee, het jou vrygemaak van die wet van sonde en dood.Ja, my vriend, Jesus het gekom om die draaiboek, van die ewige selfveroordelende leuens uit die put van die hel, wat ons lewens verwoes, heeltemal te herskryf. Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie. Geen!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Ruim 1400 artsen, wetenschappers en deskundigen roepen de politiek op om met leeftijdsregels te komen voor het gebruik van smartphones en sociale media. Jongeren zouden namelijk ongelukkiger worden door een smartphone. Maar waarom eigenlijk? Dat legt psycholoog Thijs Launchpach aan je uit.
De Slowaakse minister-president Robert Fico maakt vrijdag zijn opwachting tijdens de militaire parade in Moskou. ''Buitengewoon ongelukkig'', oordeelt Eurocommissaris Wopke Hoekstra. De CDA'er presenteerde gisteren een plan om de Europese Unie binnen tweeëneenhalf jaar van Russisch gas en olie af te krijgen. Sven op 1 is een programma van Omroep WNL. Meer van WNL vind je op onze website en sociale media: ► Website: https://www.wnl.tv ► Facebook: https://www.facebook.com/omroepwnl ► Instagram: https://www.instagram.com/omroepwnl ► Twitter: https://www.twitter.com/wnlvandaag ► Steun WNL, word lid: https://www.steunwnl.tv ► Gratis Nieuwsbrief: https://www.wnl.tv/nieuwsbrief
Je weet het vast wel: je huis beïnvloedt hoe jij je voelt.En als het vol ligt met spullen, voel je dat in alles. Je hoofd staat altijd "aan", je voelt je opgejaagd, schuldig, misschien zelfs overweldigd.Te veel spullen maken je ongelukkig en in deze aflevering leg ik uit waarom én hoe je met 1 simpele vraag wellicht makkelijker kan loslaten!Laatste kans! Mijn online programma ‘In 6 stappen naareen opgeruimd huis‘ is in prijs omhoog gegaan. Wil je nog instappen voor het oude tarief én profiteren van extra bonussen? Zet jezelf dan nu op de wachtlijst vóór 7 mei en ontvang op 7 mei het speciale aanbod + kortingscodedie enkele dagen geldig is: https://personalorganizerkristel.activehosted.com/f/33
Mahomed Peer, voorsitter van Amaanat Minorities, bespreek minderheidsaandeelhouers se bewerings teen Amaanat Investment Holdings. Volg RSG Geldsake op Twitter
Send us a textRomeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here. Die meeste van ons wil die vryheid hê ons eie keuses te maak en om ons eie begeertes te vervul. Alhoewel ons omstandighede ongetwyfeld baie van mekaar verskil, verstaan ons dit almal. Maar so ‘n selfsugtige leefstyl het onvermydelike gevolge.Vir byna 500 jaar was die Romeinse Ryk die sterkste wêreldmoondheid. Niemand kon hulle aanval nie. Niemand kon hulle verslaan nie. Hulle was die beste wat daar was. Die een keiser na die ander (en altesaam was daar meer as 35 van hulle), het hulle in hul welvaart en absolute gesag verlustig. Maar toe op ‘n dag het die hele stelsel van oorheersing ineengestort ... ja, ons praat van die val van die Romeinse Ryk!Hoe? Waarom het dit gebeur? Hier is die antwoord – deur politieke korrupsie en onstabiliteit, ekonomiese wanbestuur en militêre hoogmoed. Eers het die krake verskyn en verskeie barbaarse stamme het die geleentheid aangegryp om hulle aan te val, totdat ‘n Germaanse opperhoof, 476 nC, die laaste Romeinse keiser, Romulus Augustulus, onttroon het.Hoe belangriker jy is, hoe harder val jy. Dit maak nie saak hoe suksesvol ons in ons eie oë is nie, hoe groot en belangrik (of nie) ons in werklikheid is; hierdie selfsugtige reis na gemak en beheer, het altyd gevolge. En op een of ander tydstip is ons almal skuldig daaraan ... selfs keisers.Romeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.Ongelukkig wag daar vir sommige mense - trouens vir die meeste mense - 'n val. 'n Groot val. 'n Ewige val. Daar is gevolge. Daar is altyd gevolge. Maar God het Jesus, sy Seun, gestuur om jou te red. Glo in Hom. Leef jou lewe vir Hom.Want God gee ons hierdie gratis gawe – die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Hoort ook bij het leven.Ik ben Tomson Darko, en als je dat oké vindt, praat ik je vanavond in slaap.Ik denk niet dat je je ongelukkig voelen, ongelukkig maakt. Het is de gedachte dat je het niet mag zijn, die als een marteling op je ziel werkt. Als dat beeld continu aan ons wordt opgedrongen, voel je je schuldig als je het leven zo niet ervaart. Het leven is ook best vlak en saai.Maar we mogen het niet meer saai ervaren.Het leven is ook een verplichting. Een derde van de dag geven we aan de maatschappij via werk, vrijwilligerswerk, een opleiding of studie. Een derde blijft over voor onszelf. En een derde om te slapen.Hoeveel tijd blijft er echt over om te genieten?Ongelukkige, doelloze gevoelens horen ook bij het leven.Als je weet hoe je uit een ongelukkige periode komt, duurt het vaak langer dan je wil.De sollicitatie waarvan ik dacht dat ik ‘m had...Dankjewel dat je luistert.Als je mijn werk waardeert en mij vaker in je oor wilt horen, overweeg dan om me te steunen. Voor 4 euro per maand via petjeaf.com/tomsondarko maak je mijn werk mogelijk. Je krijgt toegang tot mijn luisterarchief én twee exclusieve afleveringen per week.Handjes boven de dekens.SlaapSupport the show1) Ontvang elke woensdagavond een mail van me over gevoelens waar niemand over praat. 2) Mijn shop vol boeken boeken, posters en tasjes3) Steun me via petjeaf.com/tomsondarko en luister exclusieve afleveringen.
Na een korte carrière als fysiotherapeut gooide Maartje Bregman het roer radicaal om en ging zij zich als klimaatoptimist volledig richten op duurzaamheid. Zij lanceerde Happy Times Magazine, het eerste 100% boomvrije tijdschrift in de Nederlandse winkels. Al snel daarna volgde een eigen radioshow met co-host Tessel Zandstra over klimaat en duurzaamheid. Met Maartje spreken Marloes en Aldert over hoe je duurzaamheid op een toegankelijke manier kan overbrengen voor grote groepen en hoe je anderen inspireert om mee te doen. En waarom is het nieuws vaak zo negatief? Deze aflevering in ieder geval niet want tjokvol met positief klimaatnieuws! Want misschien is niet het klimaatnieuws het probleem, maar hoe we erover praten.Shownotes - LinkedIn-profiel Maartje Bregman- Website Happy Times Magazine- ESG Even Samen Gevat aflevering #53 met Lodewijk Hoekstra- ESG Even Samen Gevat aflevering #57 met Jessica den Outer- Waarom is het nieuws zo negatief? Explainer nos.nlDisclaimerDe standpunten, gedachten en meningen in deze podcast zijn die van de spreker en vertegenwoordigen niet de standpunten, gedachten en meningen van BNP Paribas. BNP Paribas heeft geen controle over en/of is niet verantwoordelijk voor de kwaliteit, volledigheid en nauwkeurigheid van de informatie die door sprekers wordt verstrekt. De informatie die hier wordt gepresenteerd is enkel voor algemene informatiedoeleinden en mag niet worden beschouwd als professioneel advies. BNP Paribas onderschrijft, beveelt of keurt geen specifieke mening, organisatie, product of dienst goed waarnaar in deze podcast wordt verwezen.
Send us a text1 Johannes 5:18-19 Ons leef egter met die wete dat elkeen wat deur God verwek is, nie aanhou sonde doen nie. God bewaar dié een wat uit Hom gebore is en die bose kry nie vatplek aan hom nie. Ons weet dat ons van God afkomstig is en dat die hele wêreld in die mag van die bose vasgevang lê Mense gedra hulle dikwels baie sleg en hulle neem nie in ag wat die impak van wat hulle sê of doen, op ander mense gaan wees nie. Hoeveel beter sou hierdie wêreld nie gewees het as hulle hulself net gedra het!Ek weet, dit is maklik om die vinger na ander te wys, maar kyk wat doen mense! Mense maak onverskillig hul motordeure in die parkeerterrein oop en veroorsaak 'n duik in jou motor. En wat van jou buurvrou wat haar nare doef-doef musiek kliphard aandraai? Sonder sulke mense sou dit 'n wonderlike wêreld gewees het! Dit sou vir ons onnodig gewees het om ons so oor al daardie mense daar buite te ontstel; as hulle hulself maar net gedra het.Ongelukkig is Christene nogal baie geneig om hul vingers na die wêreld daar buite te swaai. Dink hulle nou dat dit die ander mense se onetiese, losbandige lewenstyl, op een of ander manier sal verander en hulle hul sal genees van hul swak gedrag?Nee wat, wees realisties! Dit werk nie so nie! Dit kan inderdaad nie:1 Johannes 5:19 Ons leef egter met die wete dat elkeen wat deur God verwek is, nie aanhou sonde doen nie. God bewaar dié een wat uit Hom gebore is en die bose kry nie vatplek aan hom nie. Ons weet dat ons van God afkomstig is en dat die hele wêreld in die mag van die bose vasgevang lê.Met ander woorde, verandering kom na diegene wat ‘n persoonlike ontmoeting met Jesus self gehad het. Jy kan nie daardie mense daar buite verander deur jou oortuigings of jou sedes in hul keel af te druk nie. Jy kan net nie.Die 20ste eeuse teoloog en prediker, Martin Lloyd Jones, het dit so gestel – Dit is nie die Christelike Kerk se besigheid om die wêreld aan te spoor om Christelike waardes toe te pas nie, want dit kan nie gedoen word nie. Dit is moeilik genoeg vir die Christen, maar dit is onmoontlik vir die wêreld.Hou op om jou vinger na ander te wys. Fokus op jou eie gedrag.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Het derde deel van een serie colleges over Hegel over de dialectiek van heer en knecht. -- Steun DNW en word patroon op http://www.petjeaf.com/denieuwewereld. Liever direct overmaken? Maak dan uw gift over naar NL61 RABO 0357 5828 61 t.n.v. Stichting De Nieuwe Wereld. -- Bronnen en links bij deze uitzending: - Bronnen en links bij deze uitzending: - Het eerste college: https://www.youtube.com/watch?v=BSph6Q4Okcw - Het tweede college: https://www.youtube.com/watch?v=cuGb719AhAQ - Meer over de master Filosofie van bestuur en cultuur: https://vu.centrumethos.nl/ - Bestel Hegels 'Fenomenologie van de geest' hier: https://www.boom.nl/auteur/110-328_Hegel/100-589_Fenomenologie-van-de-geest - Een gesprek tussen Ruben Endendijk en Ad Verbrugge over Hegels rechtsfilosofie: https://www.youtube.com/watch?v=gZeMrrrDgbc
Lucas Moraes het sneltrajek 7 vir die Toyota Gazoo Racing-renspan gewen, maar Henk Lategan en Brett Cummings se algehele voorsprong, het tot slegs 21 sekondes gekrimp, deur geen fout van hul eie nie. Hulle het 'n baie uitdagende kontrolepunt aan die begin van die sneltrajek gevind, wat hulle 'n duidelike voorsprong oor hul mededingers gegee het. Ongelukkig het die organiseerders besluit om die gedeelte van die roete waar hierdie kontrolepunt was te skrap, as gevolg van 'n fout in die roetekaart, wat Lategan en Cumming se voorsprong uitgewis het.
In de dagen dat we 2024 verruilden voor 2025 speelde Arsenal maar liefst drie wedstrijden. Daarin werden zeven punten gepakt. We hebben als Arsenal fans wel eens een slechtere jaarwisseling gekend. En slechtere jaren, want in 2024 waren we gewoon de ploeg met de meeste punten. Toch voelt het als een Ongelukkig Nieuwjaar. We raakten onze Starman Saka voor langere tijd kwijt, we werden genaaid door de arbitrage tegen Brighton, en bovenal profiteerden we niet van het uiteindelijk (zeldzame) puntenverlies van Liverpool. Het voelt soms alsof de Premier League al gespeeld is, maar is dat wel zo? En hoe gaan we het verlies van Saka opvangen nu de transfermarkt weer open is? 2025, het jaar waarin Arsenal zou moeten gaan oogsten, begint dus vooral met veel vragen. Maar gelukkig ook gewoon met een nieuwe aflevering van de podcast! - Positivisme - Anthony Taylor is ook een 2025 een lul - Het grote prijzencircus ACTIE Neem ook een kijkje bij Dave & Adams Card World: https://dacardworld.eu/ ARSENL10 deze geeft €10 korting op orders van minimaal €100 ARSENL25 deze geeft €25 korting op orders van minimaal €250 En bij gebruik van deze code doe automatisch mee met de Giveaway! CONTACT Website: vriendvandeshow.nl/arsenlpodcast Instagram: @arsenlpodcast Mailen kan ook, naar info@arsenlpodcast.nl
Is dit moontlik dat hulp soms meer skade doen as skade verlig? Dit is die vraag wat bespreek word. Ongelukkig het mense van nature die wil om te help, maar hierdie hulp moet nie die persoon wat jy help afhanklik maak nie. Wanneer ʼn persoon op ʼn negatiewe manier gehelp word, al is die bedoelings goed, word hulle selfbeeld negatief aangetas en beperk ons hulle vermoë om self uit die moeilikheid te kom. Maroela Media
Ga voor de shownotes en het transcript naar damnhoney.nl/aflevering-210DAMN, HONEY wordt gemaakt door Marie Lotte Hagen en Nydia van VoorthuizenIn deze aflevering hoor je advertenties van Greenpeace en IndependerGeef of krijg deze feestdagen NIKS. Het meest duurzame cadeau dat er is. Ga naar greenpeace.nl/niksEven independeren. Daar word je altijd wijzer van. Ga naar independer.nleditwerk: Daniël van de Poppe jingles: Lucas de Gier website: Liesbeth Smit DAMN, HONEY is onderdeel van Dag & Nacht Media. Heb je interesse om te adverteren in deze podcast? Neem dan contact op met Dag en Nacht Media via adverteren@dagennacht.nlZie het privacybeleid op https://art19.com/privacy en de privacyverklaring van Californië op https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.
In deze aflevering vertel ik over wat maakt dat we er onbewust vaak voor kiezen om ongelukkig te zijn. Ik deel van wat ik leer van de Oosterse mysticus Osho aangaande dit onderwerp. * Mijn website is: https://genietenvanmeditatie.nl * Laat je naast het beluisteren van deze aflevering inspireren door mijn website & mijn dagelijkse posts op Facebook. * Email: info@genietenvanmeditatie.nl. * De boeken die ik geschreven heb zijn: ~ Depressie, een Opstap naar Geluk ~ Honger naar vervulling (over de oorzaken en bevrijding van eetproblemen) * Mijn Youtube kanaal heet: Modita van Zummeren en de link daarnaar is: https://bit.ly/3EVLGAE
De toekomst van Nissan is onzeker! Verder deelt Volkswagen een ietwat ongelukkige kerstgedachte, Audi onthult nóg een coupé-SUV, Porsche zet toch weer in op brandstofauto's, de Tesla Model 3 is de minst betrouwbare EV en General Motors wordt het elfde Formule 1-team. Breek de week is een midweekse podcast waarin Meindert Schut, Wouter Karssen en Noud Broekhof je bijpraten over het wel en wee in de autowereld. Een nieuwe aflevering van De Nationale Autoshow hoor je iedere vrijdag om 15:00 uur live op BNR of luister achteraf de podcast terug via je favoriete podcastapp. Heb je een vraag of wil je gewoon reageren? Mail naar autoshow@bnr.nl Meer luisteren? Petrolheads | Bas van Werven en Carlo Brantsen bespreken op geheel eigen wijze het autonieuws. Abonneer hier. Auto Update | Het laatste autonieuws, met Bas van Werven en Noud Broekhof. Abonneer hier.See omnystudio.com/listener for privacy information.
Vandaag ga ik in gesprek met Claudia. Ze kwam in mei 2023 in de overgang. Het begon met veranderingen in haar menstruatiecyclus, opvliegers en nachtelijk zweten. Ondanks de hormoontherapie werden haar klachten steeds erger: Vermoeidheid Uitputtend leeg gevoel Overprikkeling Angst Gejaagdheid Angst voor alle sensaties in haar lijf Slecht slapen Paniek klachten In april 2024 meldde ze zich ziek. Ze luisterde al een tijdje naar mijn podcast en besloot mijn masterclass "Grip op je ENERGIE" te volgen. Dit gaf haar zoveel inzichten dat ze het ineens begreep: Dit moet anders, en ik mag het anders aanpakken voor mezelf. Masterclass "Grip op je ENERGIE" https://echtinbalans.plugandpay.nl/checkout/masterclass-opname-pakket #ECHTINBALANS herstelcoachtraject: www.echtinbalans.nl/programma Oktober kortingscode: oktober2024
Send us a textJudas 1:20 Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof. Bid altyd deur die krag van die Heilige Gees. Enige atleet sal vir jou sê, dat jy moet oefen as jy sterker wil word. Die probleem is dat so baie mense eenvoudig nie oefening geniet nie, en ek moet erken, dat ek myself hierby insluit. Op 15-jarige ouderdom het die Hollywood-akteur, Arnold Schwarzenegger, besluit dat hy Mnr. Heelal wil word. Hy het ernstig begin om sy liggaam op te bou – en ek dink dis hoekom dit liggaamsbou genoem word. Hy het vyf tot ses ure per dag geoefen om sy spiere te bou.Dit klink mooi; maar nee dankie, dis nie vir my nie! Ek bedoel, ek is aktief, maar dit is net hier waar ek die streep trek. En ongelukkig is dit die houding van baie mense teenoor gebed.Wag net 'n oomblik ... het ons nou van liggaamsbou na gebed gespring? Wel, kyk hier wat staan in:Judas 1:20 Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof. Bid altyd deur die krag van die Heilige Gees.Jy word dus sterker in jou geloof wanneer jy met die hulp van die Heilige Gees bid. Ongelukkig spandeer te veel Christene nie elke dag tyd in rustige, kalm, Gees-geleide gebed nie. En dan wonder ons hoekom ons geloof so kragteloos voel!Ons praat nie hier van ‘n gebed van vyf of ses ure per dag nie; miskien 20 minute of 'n halfuur. Maar ons dink ons is so verskriklik besig en dat ons gebedstyd soos Arnie se uitmergelende liggaamsbou-program moet wees; en ons skryf dit af, voordat ons begin; asof dit onmoontlik is!Sê my, wil jy kragteloos of sterk in jou geloof wees? Wil jy 'n kurkprop op die oseaan wees, of, in Christus, gereed wees vir enige uitdaging wat die lewe ook al na jou kant toe gooi?Hou aan om te bid terwyl julle heg verbind bly aan die Heilige Gees.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Alida (34) werd na lange tijd proberen eindelijk zwanger, maar eenmaal na de bevalling merkt ze dat het geluksgevoel ontbreekt. Ze krijgt postnatale depressie en kan moeilijk hechten aan haar zoontje. Het wordt zo erg dat ze suïcidale gedachten krijgt. Hoe ze hiermee om is gegaan vertelt ze bij Spot On.
Send us a text1 Johannes 3:11-13 Dít is immers die boodskap wat julle van die begin af gehoor het: Ons moet mekaar liefhê. Moenie soos Kain wees nie. Hy het aan die Bose behoort en het sy broer vermoor. En waarom het hy hom vermoor? Omdat sy eie dade sleg was en sy broer s'n reg. Broers, moenie verbaas wees as die wêreld julle haat nie. ‘Liefde' is so 'n eenvoudige woord. En as jy dink hoe dit voel om liefgehê te word – deur jou geliefdes en deur God – is dit so 'n wonderlike ding. Dit oortref alles. Nou hoekom is dit dan dat ons so dikwels ‘n gemors daarvan maak?Ongelukkig is daar vandag baie mense in die wêreld wat glad nie geliefd voel nie; mense wat miskien eens op ‘n tyd liefde geken het, maar toe verwerp is. Ek was jare gelede in daardie aaklige situasie. Ek weet hoe ellendig en uitdagend dit voel. Ek wil aan enigiemand wat op hierdie oomblik só voel, vertel dat God se hart bedroef is oor jou situasie. Maar dit gaan nie net oor die tekort aan liefde waarvan ons praat nie; maar ons weet haat is die teenoorgestelde van liefde:1 Johannes 3:11-13 Dít is immers die boodskap wat julle van die begin af gehoor het: Ons moet mekaar liefhê. Moenie soos Kain wees nie. Hy het aan die Bose behoort en het sy broer vermoor. En waarom het hy hom vermoor? Omdat sy eie dade sleg was en sy broer s'n reg. Broers, moenie verbaas wees as die wêreld julle haat nie.Maar Augustinus het, teen die agtergrond van al die haat in die wêreld, gesê dat aangesien liefde in jou kan groei en meer word, jou innerlike skoonheid ook kan toeneem, want liefde is die skoonheid van jou siel.My vriend, te midde van al die haat, die verdeeldheid, en die liefdeloosheid in die lewens van so baie mense, kan ek en jy diegene wees deur wie die opregte liefde van God vloei. Soms is ons die enigstes. Wie wil God vandag oor jou pad stuur om lief te hê? Dít is immers die boodskap wat julle van die begin af gehoor het. Ons moet mekaar liefhê.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Dit gons omtrent omdat die brandstofpryse in Oktober met 1 Namibiese dollar gedaal het, maar net in Walvisbaai. In die binneland het die pryse minder gedaal, veral weens die instelling van die brandstof-vervoertariewe, wat die goedkoper spoortariewe vervang. Jafet Nakanue, 'n vulstasie-eienaar in die noorde, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en sê mense is ontsteld, want hul brandstofprys het net met 48 sent gesak.
Oktober is borskankerbewustheidsmaand! Borskanker is steeds 'n beduidende uitdaging in Namibië, veral om die groot aantal vroue wat in gevorderde stadiums gediagnoseer word te verminder. Elke jaar word meer as 550 vroue in die land met borskanker gediagnoseer. Ongelukkig is baie van hierdie diagnoses in laat stadiums, wat lei tot swak prognoses en uitkomste. In reaksie hierop is die Kankervereniging van Namibië, CAN, aan die voorpunt van pogings om borskanker te bekamp deur bewusmaking en siftingsinisiatiewe. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Rolf Hansen, die vereniging se uitvoerende hoof.
Trigger waarschuwing: in dit gesprek komt het onderwerp suïcide voor.Eileen (22) voelt zich vaak eenzaam. Ze kan zich al eenzaam voelen als ze met mensen is, maar het gevoel is het sterkst als ze vervolgens alleen thuis komt. Het gevoel van eenzaamheid is soms zo sterk dat ze ook weleens last heeft van suïcidale gedachten. Samen met Berthold onderzoekt ze waarom ze zo ongelukkig wordt van alleen zijn. Met deze aflevering willen we graag extra aandacht vragen voor de Week tegen eenzaamheid (26 september tot en met 2 oktober 2024). - 48,6% van de Nederlandse volwassenen voelt zich eenzaam en 11,4% van de jongeren voelt zich eenzaam. (bron)- Er zijn meerdere organisaties die zich inzetten voor het bestrijden van eenzaamheid, waaronder NLvoorelkaar. NLvoorelkaar is het grootste platform voor vrijwillige inzet in Nederland. Mensen die iets moois voor een ander willen betekenen of zelf wat hulp kunnen gebruiken kunnen elkaar daar vinden. Of je valt in beide categorieën: ‘Als je een maatje zoekt, kun je er vaak ook een zijn.' - Heb je last van zelfmoordgedachten of maak je je zorgen om iemand? Neem contact op met Stichting 113 Zelfmoordpreventie via 0900 0113 (24/7 bereikbaar) of 113.nl.Wil je ons ook financieel steunen? Ga naar www.petjeaf.com/omdenken. Onze dank is groot! Je kunt de podcast ook op Podimo luisteren.Wil je reageren of heb je een vraag? Mail naar podcast@omdenken.nl.Wil je zelf te gast zijn in de podcast? Ga naar www.omdenken.nl/podcast.
Wat is een spijtmoeder? En is het niet ook gezond om af en toe te twijfelen aan het ouderschap? Denken we tegenwoordig teveel na over of we het willen of niet? En vroeger te weinig? Mensen die wachten tot ze er klaar voor zijn, is dat verstandig? Kan je er ooit klaar voor zijn?Daarover praat Marien Korterink deze week met relatiecoach Cocky Drost. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
Met een sportvrouw als laatste gast in de podcast, moeten we natuurlijk even goed uitpakken. Want laten we eerlijk wezen, Annemiek van Vleuten: dat is een hele grote sportvrouw. Dus hebben we een bonusaflevering opgenomen met allemaal vragen die bij ons binnenkwamen via Instagram (je weet wel, @bureausport). Over wat het nieuwe doel is van Annemiek, tot aan wat ze het liefst luistert op de fiets: het komt allemaal voorbij!
In een levensgroot technologisch experiment zijn onze kinderen de proefkonijnen, betoogt Jonathan Haidt in zijn bestseller The Anxious Generation. Direct menselijk contact wordt massaal vervangen door interacties via een scherm. Het resultaat? Een mentalegezondheidscrisis, die alleen de overheid kan aanpakken. Lees hier het artikel: https://decorrespondent.nl/15448/hoe-smartphones-onze-kinderen-ongelukkig-maken-en-wat-we-eraan-kunnen-doen Wil je vrijblijvend kennismaken met ons journalistieke platform? Schrijf je in voor de proefmail en ontvang gratis een selectie van onze beste verhalen in je inbox: decorrespondent.nl/proefmail ****** Voor de beste en meest privacyvriendelijke luisterervaring kun je terecht in de Correspondent-app. Ontdek 500+ shows en verhalen en ga in gesprek met je favoriete correspondenten. Download de app snel in de app-store! Geen lid? Maak ook onafhankelijke journalistiek mogelijk en krijg toegang tot de app: corr.es/wordlid. ****** Productie: Nathan Kofi, Tom Ruijg Voor vragen, opmerkingen of suggesties mail naar post@decorrespondent.nl
Meer as 600 werknemers van die Namibiese Nywerheidsontwikkelingsagentskap, Nida, het 'n 5,4 persent eenmalige verhoging-voorstel deur die bestuur aanvaar. Dit volg op onderhandelinge wat verlede week tussen die bestuur en Namibia Food and Allied Workers Union-verteenwoordigers gevoer is, nadat streek- en hoofkwartierpersoneel gestaak het. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Keetmanshoop landelike raadslid, Willem Labuschagne, wat sê al het die werkers die betalingsvoorstel aanvaar, is hulle nie gelukkig nie.
Ongelukkig in je werk? Deze aflevering gaat over hoe je je nieuwe pad weer vindt. Welke stappen hebben wij gezet om helemaal happy te zijn met wat we nu doen en wat was daar voor nodig? Het was 'a bumpy road' voor ons beiden. We reiken je graag een aantal wegen aan die jouw reis kunnen verkorten en vergemakkelijken. Wil je meer sleutels tot groei? Dat kan! Ik deel veel waarde op LinkedIn. Zullen we even connecten? Stuur me gerust een uitnodiging op LinkedIn. Of volg mij op Instagram. Wil je een verhelderende business diagnose van jouw bedrijf zodat je eindelijk weet wat jouw groei in de weg staat? Check deze pagina. Wil je weten hoe ik je kan helpen? Maak een afspraak in mijn agenda via http://www.lisettebrattinga.nl/belafspraak/ of mail naar info@lisettebrattinga.coach of bel 085 - 004 14 70, dan onderzoeken we de mogelijkheden. Of snuffel even rond op mijn website https://www.lisettebrattinga.nl/
https://start-defining-yourself.webinargeek.com/creeer-jouw-pad Voor meer info: www.startdefiningyourself.com Of mail naar: rukshana@startdefiningyourself.com Connect? @rukshanamohabbat op Instagram of LinkedIn
Leidinggevenden in de bouw, timmermannen, betonvlechters en machinisten kunnen stuk voor stuk zelf bijdragen aan een veiligere, schonere, duurzamere en plezierigere bouw. Dat zeggen twee sociale transitie-experts in de nieuwste aflevering van Doorzagen. “Veel van hen zijn ongelukkig.” Nederland staat aan de vooravond van grote opgaven. De energietransitie, de materialentransitie en de transitie naar een betere biodiversiteit, zijn daar bekende voorbeelden van. Bij uitstek bouwbedrijven kunnen die opgaven helpen oplossen. Maar CEO's in de bouw zich daar steeds meer van bewust lijken te zijn, is er nog een wereld te winnen. Niet de vraag dát het anders moet, maar de vraag hoe dat moet, staat die die grote verandering in de weg, zeggen Leonie van der Steen (Squarewise) en Yvette Watson (The 2B Collective). Het tweetal is al jaren druk met vooral de sociale transitie. Oftewel: mensen die in de bouwsector werken, laten inzien dat het anders, dat de bouwplaats een leukere, veiligere, gezondere en duurzame plek kan zijn. De noodzaak is volgens hen groot: “We proberen bouwbedrijven en opdrachtgevers klaar te stomen voor die grote transities”, zegt Van der Steen in de nieuwste aflevering van de podcast Doorzagen. “Maar juist nu zijn mensen in de bouw ongelukkig. Dat kan zoveel beter. Je voelt gewoon dat het fijner kan.” Hoewel de bouw bekend staat als een vrij nuchtere wereld van betrokken werknemers die niet van lullen, maar wel van poetsen houden, is ‘de sociale transitie' alles behalve een soft onderwerp, benadrukt Watson. “Het is het allerbelangrijkste dat er nu is en heeft juist veel scherpte nodig. Juist in mensen zit de verandering. Technisch is er al zoveel mogelijk, we kunnen gaatjes graven op mars, we kunnen opereren via de aderen en we kunnen gebouwen bouwen als thermietenheuvels die geen installatie meer nodig hebben. Maar per saldo verandert er weinig, omdat we eerst de sociale norm moeten verschuiven.” Wat kan sociale transitie de bouwsector opleveren? Waarom is het noodzakelijk? En hoe doe je dat? Luister nu naar Doorzagen aflevering 113.
Die duiwel wil God se kinders verwar en mislei! Hy probeer dit doen op soveel verskillende maniere. Daar is vandag soveel geleentheid daarvoor, bv sosiale media. Daar is soveel platforms daarvoor! Ongelukkig is baie mense is so gullable! So beinvloedbaar!
Hoe kon het zó misgaan op de Nederlandse woningmarkt en waarom is er in Den Haag niet geluisterd naar eerdere waarschuwingen van experts? Te gast is Peter Boelhouwer, hoogleraar Huisvestingssystemen aan de TU Delft. Gasten in BNR's Big Five van economisch advies aan de formatie -Bas Jacobs, hoogleraar overheidsfinanciën aan de Vrije Universiteit van Amsterdam -Peter Boelhouwer, hoogleraar Huisvestingssystemen aan de TU Delft. -Lucia van Geuns, energie-expert verbonden aan het Haags Centrum voor Strategische Studies -Jacco Vonhof, voorzitter van MKB Nederland -Ester Barendregt, hoofdeconoom bij RabobankSee omnystudio.com/listener for privacy information.
Voor meer info: www.startdefiningyourself.com Of mail naar: rukshana@startdefiningyourself.com Connect? @rukshanamohabbat op Instagram of LinkedIn
Die hersiene nasionale hervestigingsbeleid vir 2023 tot 2033 word steeds in die Nasionale Vergadering bespreek. Dit kom na dit deur die kabinet goedgekeur is en landbouminister Calle Schlettwein aangekondig het dat dit hierdie maand in werking gestel sal word. Die parlement moet dit egter nog goedkeur. Die beleid het drie hervestigingsmodelle ingestel, waarvan die Lae Ekonomiese Waarde Model die jeug en individue met 'n laer inkomste wil bemagtig. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Duminga Ndala, die leier van die Landless People's Movement se jeugbevel, wat sê hulle is baie krities oor die beleid.
Bruto dobbelinkomste in Suid-Afrika het volgens 'n onlangse verslag 34,43 miljard Suid-Afrikaanse rand bereik, wat 'n toename van 48 persent weerspieël. Ongelukkig is betroubare statistieke oor dobbel in Namibië skaars. Dobbelary is wettig en gereguleer deur die Namibië Casino Beheerraad, maar data oor markgrootte, deelnamekoerse of voorkeurvorme van dobbel is nie geredelik aanlyn beskikbaar nie. Maar, dobbel bly ‘n uitdaging in die land. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die sielkundige dr. Shaun Whittaker, wat sê dat Namibiërs opgevoed moet word oor dobbel.
Zimbabwe se nuwe geldeenheid wat deur goud gerugsteun word is oral in die nuus. Hulle inflasiekoers staan op 55% en die RTGS Zim dollar het al driekwart van sy waarde verloor hierdie jaar. Mens hoop van harte dat die sogenaamde ZiG of te wel Zimbabwe Goud, ekonomiese stabiliteit kan bring. Ongelukkig is daar baie redes om skepties te wees. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
In deze aflevering ga ik je uitdagen om je meer uit te spreken over je verlangens, je wensen, over wat je wil.We zijn namelijk veel meer geneigd om te zeggen waar we niet tevreden over zijn, maar wat we wel willen vinden we blijkbaar lastiger of zelfs spannend.Laatst sprak ik een ietwat nerveuze dame.Ongelukkig in haar huwelijk, maar ze durft het gesprek niet aan te gaan, ‘bang' voor de reactie van haar man.Ze zat vol aannames:“Hij zal vast boos reageren, hij zal zich aangevallen voelen. Ik weet zeker dat hij zegt dat ik overdrijf en dat we geen hulp nodig hebben.”Ik vroeg haar:Hoe kan hij weten wat jij mist in de relatie en wat jouw behoefte is, als jij dit niet met hem deelt? Hoe eerlijk is jullie relatie wanneer jij je inhoudt omdat je bang bent voor zijn reactie? Weet je zeker dat hij zo zal reageren? Weet je dat 100% zeker?En ten slotte vroeg ik haar:Zou het kunnen dat hij heel anders reageert?Zo spraken we nog even. Ik gaf haar tips hoe ze het gesprek kan aangaan.De volgende dag appte ze me enthousiast.Ze had al haar moed bij elkaar geraapt en het ‘monster in de bek gekeken'. Wat bleek?Ze hadden diezelfde avond met elkaar gesproken. Het gesprek verliep rustig en liefdevol, heel anders dan wat ze had verwacht.Hij had opgelucht gereageerd, want ook hij was niet happy. Hij was dankbaar dat zij het initiatief had genomen, want hij zat er ook mee in zijn maag.De twee hebben tot diep in de nacht gesproken. En kwamen al snel tot de conclusie: laten we een derde erbij halen, iemand die onafhankelijk is en ons hierbij ondersteunt.Zo kwamen ze bij mij terecht.Zij hebben inmiddels een vliegende start gemaakt in mijn traject Vitamine Liefde.Dit dappere stel, ze hebben werkelijk goud in handen! ⭐️ Het goud was echter verstopt, onder vastgeroeste patronen en aannames.Weten jullie diep vanbinnen dat jullie goud ook ergens verborgen ligt?Stuur een dm. Ga er samen voor en graaf dat goud op!Wil je in contact met me komen? Via Linkedin: https://www.linkedin.com/in/sharon-overweg-slap of mail me: sharon@stapelgek.comMeer info: https://stapelgek.com/Liefdevolle dag allemaal en goede zaken!Sharon--------------------------------------------Montage en distributie van de Stapelgek podcast via De Podcast Specialist. Ook voor Podcast workshops | www.depodcastspecialist.nl | Sander Stekelenburg - LinkedIn
Plaaslike brandstofpryse het weer gestyg en vele mense is ongelukkig daaroor. Pendapala Nakathingo, die sekretaris-generaal van die Namibië Bus- en Taxivereniging, Nabta, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en sy reaksie op die stygings gegee. Volgens Nakathingo is die verhoging te veel vir taxibestuurders en hulle kan die kwessie nie net daar laat nie.
2 Korintiërs 3:17,18 Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. Ons geloof, joune en myne, bestaan nie in afsondering nie. Dit word beïnvloed deur ons omstandighede, die samelewing; en dít wat om ons aangaan. Ons geloof is veronderstel om deel van die alledaagse lewe te wees … en dit plaas ons in 'n effense verleentheid.Nouja, hier is die vraag wat ek dink ons onsself gereeld moet afvra: Is my geloof 'n weerspieëling van my kultuur, my politieke sienings, my sosio-ekonomiese omstandighede, of weerspieël my geloof Jesus in die wêreld? Met ander woorde, hoe werk dit in my lewe?Vir baie mense werk dit verkeerd om. Die geloof van baie Christene word méér deur politiek en geld gevorm as wat enigeen ooit sou wou erken. Wat dink jy? Hier is die manier waarop jou geloof veronderstel is om te werk:2 Korintiërs 3:17,18 Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.Met ander woorde, eerder as om deur heersende sosiale tendense en die vervalle moraliteit, wat daarmee gepaard gaan, gevorm te word, is ons veronderstel om deur God getransformeer te word om meer en meer soos Hy te wees. Ongelukkig gebeur die teenoorgestelde in baie Christene se lewe.En as jy deur God getransformeer is, sal sy heerlikheid meer en meer, as 'n weerspieëling van ons geloof, eerder as ‘n afgewaterde beeld van dít wat daar buite gebeur, uit ons straal. Ons wys vir almal die Here se heerlikheid, en ons word verander om soos Hy te wees.Dit is hoe dit veronderstel is om te werk, en …Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Handelinge 4:11,12 Hy is: ‘Dié klip wat deur julle bouers geminag is; Hý het nou die sluitklip geword. “Daar is geen verlossing by iemand anders nie. Daar is geen ander naam op aarde wat mense kan aanroep om verlos te word nie.” Die rede waarom ek doen wat ek doen; die ding wat my elke oggend uit die bed laat opstaan, is 'n intense begeerte om soveel mense as moontlik van Jesus te vertel. Ongelukkig wil baie mense, ja, die meeste van hulle, nie van Jesus hoor nie.Enigeen wat die wonder van God se genade in Jesus ervaar het, sal waarskynlik die begeerte hê om dit met ander mense te deel; sodat hulle ook die liefde van God in Jesus Christus kan leer ken.Maar, het jy opgelet dat die meeste mense nie belangstel nie. Ons raak dan half desperaat en kom in die versoeking om die Evangelie af te water. Ons probeer dit ‘n bietjie minder bedreigend maak, deur al die dele van sonde en straf, en van vergifnis in Christus aan te pas. Dit is immers vir baie mense ‘n struikelblok. Dit was al van die begin af vir mense ‘n uitdaging.Die apostel Petrus het in sy preek aan daardie selfde mense wat Jesus uit die pad wou hê; hulle wat Hom laat kruisig het, die volgende gesê:Handelinge 4:11,12 Hy is: ‘Dié klip wat deur julle bouers geminag is; Hý het nou die sluitklip geword. “Daar is geen verlossing by iemand anders nie. Daar is geen ander naam op aarde wat mense kan aanroep om verlos te word nie.”Baie mense het Jesus van die begin af verwerp. Maar die antwoord lê nie daarin om die Evangelie af te water en verbruikersvriendelik te maak nie.Soos Charles Spurgeon eenkeer gesê het: My liewe broers, moenie probeer om die Evangelie vir die vleeslike verstand verteerbaar te maak nie. Moet nie die gruwel van die kruis versag nie, want dan maak jy dit betekenisloos. Die seer en swaar van die Evangelie is die krag daarvan: om dit weg te laat, is om dit van sy krag te ontneem. Om dit te versag, sal nie die trefkrag verhoog nie, maar dit vernietig.Mense sal die Goeie Nuus van Jesus verwerp, maar jy moet dit nooit afwater om hulle te probeer oortuig nie. Wanneer jy dit doen, beroof jy dit van sy krag.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Sanger-liedjieskrywer Tian Nienaber is weer gereed om gehore te betower met sy aangrypende nuwe enkelsnit en video 'Knip die Tou' beskikbaar vandag! Terwyl hy die kompleksiteite van verhoudings ondersoek, weerklink die lied diep as Nienaber persoonlike ervarings deel van om vasgevang te voel in siklusse van vrugtelose pogings om gebreekte verhoudings te herstel. Hierdie aangrypende verhaal reflekteer op die besef dat soms die moedigste daad is om los te laat. Sy diep lirieke en emosionele melodieë bied troos en insig aan diegene wat soortgelyke stryde ervaar. Tian deel dat ‘'Knip die Tou' handel oor verhoudings waarin jy net aanhou probeer, selfs wanneer dinge blykbaar nie uitwerk nie. Ek was in die verlede in 'n paar verhoudings waar ons sou baklei, opbreek en dan weer saam sou wees. Dit lyk asof ek vasgevang is in 'n siklus waar ek steeds dieselfde probleme ondervind terwyl ek probeer om dinge reg te stel wat ooglopend stukkend is. Dit was iets waarmee ek vir 'n rukkie gesukkel het, soort van dinge tot 'n gevolgtrekking te bring. Ek het nog altyd die oortuiging gehad dat iets moet uitwerk ... die klassieke ‘Liefde is genoeg' ingesteldheid. Ongelukkig is dit nie altyd die situasie nie. Soms is verhoudings nie bedoel om te hou nie, en aangesien jy nie die kwessie kan aanpak nie, is dit die beste om op te breek as om jou verhouding verder te beskadig. Om dit verder uit te brei as wat nodig is, veroorsaak uiteindelik meer skade as goed vir alle betrokke partye.'
Deze titel klinkt misschien wat overdreven maar het is precies wat er met mijn leven gebeurd is. En dat ging natuurlijk niet zo maar van de één op de andere dag! Toch ben ik er van overtuigd dat het voor iedereen mogelijk is om een verlangen waar te maken. Mits je bereid bent je daar voor in te zetten. Want ik weet uit ervaring, het is niet altijd makkelijk. In deze podcast deel ik: één ding wat je absoluut niet moet doen één ding wat je zeker wel zou moeten doen Klaar voor de belangrijkste, eerste stappen om jouw droom te verwezenlijken??! Luister dan zeker deze podcast! Vond je het fijn om naar deze podcast te luisteren?!! Laat dan even een review of beoordeling achter:)
Giel (36) heeft alles wat er nodig is om gelukkig te zijn, maar toch lukt het hem niet. Hij heeft veel trauma, verdriet en spanning meegemaakt, maar nu zit hij in een situatie waar hij eigenlijk gelukkig van zou moeten worden. Het lijkt wel alsof hij liever naar ongeluk neigt. Kan Berthold hem helpen dit om te denken of los te laten?
Episode 270 - De meeste leiders met wie wij werken zijn goed in doelen stellen, zichzelf uitdagen en doorzetten om deze doelen dan vervolgens ook te bereiken. Er wordt echter meestal een cruciale stap overgeslagen, die maakt dat de doelen leiden tot een gevoel van falen als ze niet worden gehaald. Herkenbaar? Luister dan vooral even deze podcast. Veel luisterplezier! > Wil je met ons in gesprek om vrijblijvend en kort te verkennen of het persoonlijke leiderschapstraject 'Inner Compass Personal Leadership Intensive' mogelijk geschikt voor je kan zijn? Mail ons dan direct op hallo@empowermentcompany.nl, we gaan graag met je in gesprek. > Heb je een andere vraag en ben je benieuwd of coaching bij ons jou kan helpen met je vraagstuk? Boek dan een Empower-Yourself-Call. Dat kun je hier doen (empowermentcompany.nl/aanmelden-empower-yourself-call)
Slegs 5 persent speurders in Suid-Afrika sê hulle is gelukkig met hulle werksomstandighede en selfs minder sê hulle is tevrede met die hulpbronne tot hulle beskikking. Dit is volgens 'n nuwe verslag deur die Solidariteit Navorsingsinstituut. Volgens die verslag moet tot vier speurders een rekenaar deel wat al 15 jaar oud is en geen internettoegang het nie. Solidariteit se woordvoerder, Theuns du Buisson, sê speurders moet ook klaarkom sonder die mees basiese forensiese toerusting soos vingerafdrukpoeier en stokkies om DNS-monsters te neem:
Bart (38) is al sinds de start van zijn carrière niet blij met zijn werk. Hij heeft meerdere banen geprobeerd, maar hij zit nooit op zijn plek. Hij blijft zoeken omdat hij het gevoel heeft dat zijn leven weggegooid is als hij geen werk heeft dat er toe doet of waar hij blij van wordt. En nu hij vader is, wil hij ook nog graag iets doen waar zijn zoontje later trots op kan zijn. Samen met Berthold zoekt hij een weg uit deze frustrerende zoektocht.Ben jij nou benieuwd hoe het nu is met de gasten uit onze podcast? Kijk dan op omdenken.nl/hoeishetnumet om hun updates te lezen!En we hebben iets nieuws: De Kleine Omdenkencollectie! De vier kleine boekjes van Omdenken in een chique cassette. Leuk als cadeau of collectors item. Je koopt hem via https://www.omdenken.nl/winkel/kleine-omdenken-collectie
Alleen de stikstof-kraan proberen dichtdraaien is niet genoeg. Dat lost alleen het acute (politieke) probleem op. Er zijn drastische veranderingen nodig, het gedrag van de onszelf, de consument, moet veranderen. Een goede oplossing is volgens dr. ir. Ernst van den Ende verbonden aan Wageningen University en Research simpel: eet meer planten. En we hebben het over heksenverbrandingen. Hoe heeft die overtuiging dat mensen (mannen en vrouwen) verantwoordelijk zijn voor een slechte oogst of een ziekte en daarom op de brandstapel moesten eindigen? We spreken hierover met dr. Steije Hofhuis die onderzoek heeft gedaan en er een darwiniaanse blik op werpt, op deze verspreiding van deze heksen-ideologie.
Er is niks beter voor je humeur dan een zonnige dag: vogeltjes fluiten, de natuur ziet er prachtig uit en je voelt onmiddellijk gelukkig. Het licht en de warmte van de zon zitten er overduidelijk voor iets tussen... Maar hoe komt dat eigenlijk? Psychiater prof. dr. Manuel Morrens van de UAntwerpen komt zijn kennis met ons delen en weet waarom jij zo gelukkig wordt van al die zon, zon op je snoet.Zie het privacybeleid op https://art19.com/privacy en de privacyverklaring van Californië op https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.
"Ronald Rolheiser sê: “Depressie is die siekte van ‘n normale persoon”. Die stelling mag dalk ons vrolike kultuur omkrap, en selfs godsdienstige tone vergruis. Elke produk word vandag verkoop omdat dit jou lewe makliker en gelukkiger maak. Ongelukkig bied ons tydsgees Jesus ook aan as ‘n gelukbringer. Ons sing mos “all your sorrows will vanish…” Ons weet dis nie die waarheid nie..."