Podcasts about oorvloed

  • 19PODCASTS
  • 26EPISODES
  • 29mAVG DURATION
  • ?INFREQUENT EPISODES
  • Jan 21, 2024LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024

Best podcasts about oorvloed

Latest podcast episodes about oorvloed

Boodskappe van hoop
Oorvloed

Boodskappe van hoop

Play Episode Listen Later Jan 21, 2024 13:18

Christelike hoop is nie dieselfde as die afwesigheid van lyding of swaarkry of mislukking nie.  Dit is gegrond in wie Jesus Christus werklik was - in die Kruis en die Opstanding. Ons hoop is nie gevestig op 'n wens dat alles goed sal gaan nie, maar in die krag van God self. Jesus gee ons 'n oorvloed lewe wat ons nie kan opgebruik nie!  --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message

ToekomsVenster
ToekomsVenster: 'n Lewe in oorvloed

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Sep 8, 2023 2:12

Jesus is die geheim van ʼn oorvloedige lewe.

GraceLife
Ontvang Lewe In Oorvloed - Tjaart Olivier (Piketberg)

GraceLife

Play Episode Listen Later Aug 20, 2023 44:53

Ontvang Lewe In Oorvloed - Tjaart Olivier (Piketberg) by GraceLife Podcast

GraceLife
Lewe In Oorvloed - Tjaart Olivier (Piketberg)

GraceLife

Play Episode Listen Later Mar 5, 2023 39:14

Lewe In Oorvloed - Tjaart Olivier (Piketberg) by GraceLife Podcast

Bybel Tyd
Gee in oorvloed

Bybel Tyd

Play Episode Listen Later Mar 3, 2022 2:46

Stiltetyd vanuit 1 Johannes 4:7 en 11, Levitikus 19:10, Psalms 112:5-9, Spreuke 31:20, Matteus 6:2. Lees ons blog op www.bybeltyd.wordpress.com --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.12 - (Afr.) - Geseënd is hy wat die Here vrees

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Play Episode Listen Later Feb 20, 2022 5:31

 Halleluja! Alef. Welgeluksalig is die man wat die HERE vrees, Bet. wat ‘n groot welbehae in sy gebooie het. Gimel. Sy nageslag sal geweldig wees op die aarde; Dalet. die geslag van die opregtes sal geseën word. He. Oorvloed en rykdom is in sy huis; Wau. en sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid. Sajin. Vir die opregtes gaan Hy op as ‘n lig in die duisternis: Get. genadig en barmhartig en regverdig. Tet. Gelukkig die man wat hom ontferm en uitleen, Jod. wat sy sake volgens reg besorg. Kaf. Want hy sal nooit wankel nie; Lamed. die regverdige sal in ewige gedagtenis wees. Mem. Hy vrees nie vir slegte tyding nie; Noen. sy hart is gerus, vol vertroue op die HERE. Samek. Vas is sy hart, hy vrees nie. Ajin. totdat hy op sy teëstanders neersien. Pe. Hy strooi uit, hy gee aan die behoeftiges; Sade. sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid; Kof. sy horing word verhoog in eer.(Ps 112:1-9)

#JouMenseMyMense
Jou Mense My Mense -Big Box, GROOT harte!

#JouMenseMyMense

Play Episode Listen Later Dec 9, 2021 18:56

BigBox Containers se Direkteure, Willie Ward en Willie Mouton, het ‘n rukkie gelede met GROOTfm 90.5 kontak gemaak met ‘n GROOT idee. Hulle wil 10 splinternuwe, blink rolstoele weggee! Die span van GROOTfm 90.5 het voorgestel ons help Uncle Ben's Den – ‘n tehuis in Daspoort, Pretoria. Uncle Ben's Den sien tans om na 143 mense – van bejaardes tot gestremdes (psigies en fisies). Alhoewel sommige inwoners met ‘n klein SASSA-inkomste kan betaal vir die verblyf en hulle drie etes per dag, is daar heelwat wat glad nie ‘n inkomste verdien nie, en gevolglik nie ‘n bydrae kan lewer tot Uncle Ben's Den se maandelikse uitgawes en onmiddellike behoeftes nie. Buiten hulle maand-tot-maand behoeftes soos kruideniers- en toiletware, en vars kos, kan mens goed glo dat Uncle Ben's Den se maandelikse water- en ligte-rekening ook oorweldigend is, siende dat 143 mense hier woon. Die rekening wat tans op grond van ‘n reëling met die Tshwane Munisipaliteit afbetaal word, staan ver oor R100 000. Juis hieroor, met geen ekstra geld om aan iets buiten kos en krag, of rolstoele te spandeer nie, was Ronel van Dyk, bestuurder van Uncle Ben's Den, oorstelp met die skenking. Dié skenking, oorspronklik inisieër deur BigBox Containers, het ‘n rippel-effek veroorsaak met nog twee rolspelers – Ruan Olivier van Ecomed en Nicholas Harris van Café Kreme koffieboon produseerders – wat graag ook ‘n bydrae wou lewer ten bate van Uncle Ben's Den. Op Woensdagmiddag, het GROOTfm 90.5 die span van Uncle Ben's Den uitgenooi na hulle ateljee toe…en toe kon ons hulle verras, met nie net die rolstoelskenking, die 450 rolle toiletpapier van Superspar Moreleta nie, maar ook ‘n R10 000 skenking van Café Kreme. Dit was nie al nie…Ecomed het ingeskakel en R100 000 geskenk ten bate van Uncle Ben's Den se elektrisiteitsrekening. Dis hoe die Here sorg en voorsien. Nooit ‘net-net' nie, maar in OORVLOED! ‘n GROOT dankie aan BigBox Containers, Superspar Moreleta, Café Kreme en Ecomed!

Corpus Christi Gemeente - Sondag Preke
By die Herder is oorvloed. 12 September 2021

Corpus Christi Gemeente - Sondag Preke

Play Episode Listen Later Sep 13, 2021 53:10

By die Herder is oorvloed. 12 September 2021 by Corpus Christi Panorama

Kosmos 94.1 Landbou
Oorvloed van Angolese burgers veroorsaak onmin oor weiding

Kosmos 94.1 Landbou

Play Episode Listen Later Mar 15, 2021 4:34

‘n Humanitêre krisis is besig om op die noordelike grens tussen Namibië en Angola te ontstaan weens die voortslepende droogte in die gebied. Die deel wat die ergste geraak word is die Curoca-distrik in Angola waar dit grens aan Namibië se Kunene- en Omusati-streke, met honderde mense wat reeds die grens na Namibië oorgesteek het op soek na kos en water, ook vir hulle vee. Die Goewerneur van Omusati – Erginus Endjala – sê die situasie is sorgwekkend…. Hy sluit by ons aan.

God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Vreugde van Oorvloed

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Jan 29, 2021 2:52

Ester 10:3 Die Jood Mordegai was tweede in bevel onder koning Ahasveros. Hy was hoog in aansien by die Jode en gewild by al sy volksgenote. Hy het hom vir die welvaart van sy mense beywer en die veiligheid van al hulle nakomelinge verseker Om ons met ander mense te vergelyk, is omtrent een van die domste en die mees vernietigende dinge wat ons ooit kan doen. Want, weet jy, God het nooit bedoel dat jy soos enige ander persoon moet wees nie. Tog wil ons almal nog steeds onsself met ander vergelyk. Ek hou daarvan om mense te sien soos God hulle gemaak het terwyl hulle dít doen, waarvoor God hulle gemaak het. Jesus wil nie hê dat ons net genoeg kry om te drink nie, maar Hy wil ons oorvloedig seën. In Johannes 7: 37,38 staan: ... “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink!...Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. ” Ons word al te dikwels afgeskrik deur die feit dat óns oorloop so dikwels anders is, as die volgende persoon s'n. Ek wil jou vandag vertel van hoe God mense gebruik het. Toe die lewens van sy mense in gevaar was, het Hy deur Ester en haar oom Mordegai ingegryp. Ons sien in:Ester 10:3 Die Jood Mordegai was tweede in bevel onder koning Ahasveros. Hy was hoog in aansien by die Jode en gewild by al sy volksgenote. Hy het hom vir die welvaart van sy mense beywer en die veiligheid van al hulle nakomelinge verseker. Ester en Mordegai het baie van mekaar verskil... en God het hulle geroep om verskillende, maar tog ewe belangrike rolle te speel om sy volk te red. As ons onsself met ander mense vergelyk – “O, dít sou ek nooit kon doen nie!” - die antwoord is: “Ag, natuurlik kon jy nie! Dit is miskien nie waarvoor God jou toegerus het nie.” Of jy nou Ester of Mordegai of Fred of Maria is, moenie jouself misgis nie, God het jou gemaak met 'n baie spesiale doel in gedagte. Hy het talente en vermoëns aan jou toevertrou, en as jy jou spesiale gawe gebruik, staan ons ander in verwondering.  Wees wie God jou gemaak het. Doen dit waarvoor God jou geskep het. Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Enjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

lewendewoordmidrand
29 November 2020 - Oorvloed

lewendewoordmidrand

Play Episode Listen Later Nov 29, 2020 39:15

29 November 2020 - Oorvloed by lewendewoordmidrand

oorvloed
NG Kerk Petrusburg
Ps 16:8 - 'n Lewe van oorvloed

NG Kerk Petrusburg

Play Episode Listen Later Apr 19, 2020 24:41

Erediens 19 April 2020

lewe oorvloed
Pickard Henn Sermons
Finansiele voorspoed!

Pickard Henn Sermons

Play Episode Listen Later Nov 13, 2019 31:42

Joshua 1:8 - as ons op die woord mediteer, Sal ons suksesvol wees. God se woord is waarheid. Hy is wakker oor Sy woord en is gereed om dit te volbring. As ons die woord vat tot die woord ons vat en dan in geloof dit toe pas, Sal ons begin lewe in Oorvloed, voorspoed, voorsiening, genesing, vrede en vreugde. Jesus is die antwoord op al jou vrae.

Koffie en Klets
Episode 19 - Wat Beteken Oorvloed Nou Eintlik

Koffie en Klets

Play Episode Listen Later Oct 29, 2018 52:23

Ethan Baird Podcasting — Oorvloed kom in vele vorms en ons bespreek hoe geseënd ons eintlik is en ons lewens oorloop van alles wat goed en mooi is.

oorvloed
Corpus Christi Gemeente - Sondag Preke
22 April 2018 - Lewe in oorvloed - Peet Venter

Corpus Christi Gemeente - Sondag Preke

Play Episode Listen Later Apr 23, 2018 49:24

22 April 2018 - Lewe in oorvloed - Peet Venter by Corpus Christi Panorama

Lewendewoord Centurion

Alida Liebenberg deel met ons oor in oorvloed lewe. Maak jou hart oop vir iets nuut waarmee God besig is. Alida Liebenberg 4 Junie 2017 09:00

god maak oorvloed
Every Nation Faith City
Resoneer lewe

Every Nation Faith City

Play Episode Listen Later Sep 19, 2012 35:54

Die dief het gekom om te steel slag en verwoes, maar Ek het gekom dat hulle lewe en dit in oorvloed sal he.

ek lewe oorvloed custom categories: pastor : willem nel resoneer
Afrikaans_Preke
Resoneer lewe - Audio

Every_Nation_North_West_Sermons

SA Gemeente Londen Preke - Audio & video

lewe oorvloed
SA Gemeente Londen Preke - audio
'n Lewe van oorvloed

SA Gemeente Londen Preke - audio

Play Episode Listen Later Dec 10, 2006 46:00

lewe oorvloed
SA Gemeente Londen Preke - Audio & video
Beleef God se oorvloed (Week 2)

SA Gemeente Londen Preke - Audio & video

Play Episode Listen Later May 28, 2006

beleef oorvloed
SA Gemeente Londen Preke - audio
Beleef God se oorvloed (Week 2)

SA Gemeente Londen Preke - audio

Play Episode Listen Later May 28, 2006

beleef oorvloed
SA Gemeente Londen Preke - audio

beleef oorvloed