Every Friday a group of men gather and one of them then shares his testimony. From experience we've realized that there is nothing as powerful as a person's testimony and these testimonies usually change men's lives and greatly enrich them. Every week I am just astounded to see the excellent testimo…
She'll be sharing her journey — from the brokenness and dark waters she faced, to finding strength and restoration through faith. Louise will open up about her time at Valkenberg, her courageous path off heavy medication, and how God moved miraculously in her life, culminating in her incredible Robben Island swim in 2023.It's a story of hope, healing, and triumph that you don't want to miss.
My name is William Austen and I am very humbled for this opportunity to share with you how Jesus saved my soul and called me into ministryLinkshttps://williamaustenministries.co.za/https://youtu.be/RReXHAVWqdU?si=_pa2ZabijBA0Yplrhttps://gatewaynews.co.za/book-preview-the-fallen-evangelist/
Jou geloof gaan jou kos, maar nie die prys wat jy noodwendig dink nie
Casper is n jong man wie se Hart aan die brand is vir die Here se Koninkryk
Andrew se amazing getuienis.... Hy was erg aangeval en vertel hoe die Here kragtig sy lewe gespaar het.
Ryno se boodskap "It's not about the destination, it's about the journey "
Hardus_Zevenster Kom luister handel oor "Lewe vreesloos" Hy is aan bestuur van onderandere Radio Tygerberg Deel persoonlik
Kom luister na Fourie wat kom vertel wat hul doen by Straatwerk. Dit is 'n organisasie wat daartoe uit is om mense te help. https://straatwerk.org.za/ Beliefs and values We believe we are called to: have a visible Christian presence in the city centre; be of service to those in need and ease their distress; and speak up for those who cannot speak for themselves (Proverbs 31:8-9
Kom luister hoe Ma's vir Wellinton tot stand gekom het. Hoe God met mens werk & jy net doen wat voor jou is
Kom luister na Monwabisi Hy deel wat persoonlik met hom gebeur het, & hoe vergifnis sy liggaam & wese weer herstel het. & bou brue tussen verskillende mense.
Kom Luister na die eerlikheid & hoe God met elkeen werk. Swaar groot word in Rugby/Brooklyn
Goddelike ingryping in my werksplek. My pad en getuienis saam met God. Dit is deel 1
Artelio Martins van "CRISIS RESPONSE NETWORK" By ons kom kuier en vir ons so bietjie meer te vertel van die ongelooflike werk wat hul organisasie reg oor die wereld doen
Wietse se Tema vir Vrydag oggend "Don't discount your gift" Is 'n moet luister
Ons se eie Patrick sy getuienis met ons kom deel Patrick se getuienis Vrydag gaan oor die WONDERWERKE wat GOD vir hom gedoen het , veral in moeilike tye sowel as met sy gesondheid
Amanda Hattingh het weer by ons gekuier onderwerp gaan handel oor "Vergifnis"
"Step out of Denial, Step into Jesus Christ's unconditional Love and Grace!"
Sy boodskap vir Vrydag oggend "DOES ALL THINGS WORK TOGETHER FOR GOOD. AND HOW?" GOD BLESS YOU!
Amanda se Hart is werklikwaar aand die brand vir die Here , moet dit nie misloop nie..... Sy gaan haar journey met ons kom deel oor vergifnis en die Karakter van God Dit is nie altyd maklik nie
Kom Luister na die musikant hoe sy lewe was, sommer van kleins af was alle ods teen hom. God kom red & herstel!!
Kom luister na Piet Fouchee & Naas Hul bebiening oor wat jy alles erf (wat jy nie wil hê nie). Erfsondes sy getuienis hoe God wonderwerke doen & vrymaak
Sy boodskap is "Het jy al n persoonlike Wonderwerk ervaar" Hy deel persoonlik uit sy lewe, opreg.
Sy boodskap is "Hoe om fokus en Moed te behou" Ek wil graag praat oor hoe om fokus en moed te behou te midde van die oorweldiging van ons wêreld en omstandighede. Manne kan 2 Kor. 10:13-18 lees ter voorbereiding Hier is die skrifte wat ek gedeel het. 2 Kor. 10:13-18 Ps. 119:59 Ps. 143:5
Sy boodskap/Tema is baie kort en kragtig "Faithfull God"
George Lehman van die Biker's Church Moet nie mis nie, kom luister
Ilse Maartens die hoof bestuurder van MES by ons kom kuier
Die sendeling uit Israel, Kom luister, John is ou bekende, maar het altyd iets nuuts & uitsonderlik om te kom deel. Moet nie mis nie!!
Andre en Marina Olivier is sendelinge vanuit Suid Afrika wat alreeds 10 jaar voltyds werksaam is in Thailand. Thailand is 'n Buddhistiese land met meer as 44 000 Buddhistiese tempels en minder as 1.5% van die +70 Miljoen mense is Christene. Kom luister na God se werking en uitdagings in hul bediening. "Gaan uit, gaan uit by die poorte, maak die pad gereed vir die volk! Vul die grootpad op, vul dit op! Vat weg die klippe! Steek 'n banier op dat die volke dit kan sien! JESAJA 62:10
Wilhelm gesels met ons oor verslawing! Wat sê die Bybel daaroor...
Sy Tema : Jesus op straat Loop stap 'n pad met die op straat... kom luister
Ferdi was vir jare n ateis. Hy staan vandag in die bediening en is 'n mentor vir baie.
Nathan van Belgie sy storie met ons kom deel Nathan is besig met PHD in Brooklyn en sy tesis handel ook rondom die mense van Brooklyn/Rugby
Ernst sy getuienis met ons kom deel "Kaal gestroop maar nog vol hoop"
MOET DIT NIE MIS LOOP NIE Sy is n ware kind van God Bring julle Vrouens , dogters en seuns saam
Die Kerk en die uitleef van sy missie as God se meesterplan vir n verlore wêreld en meer spesifiek vir onbereiktes in Suidoos en Oos Asië
Hy en sy vrou woon al jare in Jerusalem , kom luister Sy Passie is aansteeklik
Rom 5:17 “..much more will those who receive the abundance of grace and the free gift of righteousness reign in life through the one man Jesus Christ.” Grace maak van ons lewe n sukses. Wat is Grace, hoe kry ek dit, hoe hou ek dit.
Kom luister na sy uitsonderlike getuienis Uit ons eie geledere
Op 14 is hy toegesluit vir moord, maar dit is net 'n klein deeltjie van sy verhaal. Ivor Swartz is 'n man met 'n groot storie, die tipe storie wat vandag oral in Suid-Afrika mense se lewe verander. Boek:Verlore Seun Vannie Gaatjie