Weekliks gesels ons langer as gewoontlik met mense wat werk in en rondom die vermaaklikheidsbedryf. Eerlike onderhoude; oop en sonder pretensie. Warm gesprekke wat kunstenaars net ‘n klein bietjie minder afgesonder laat voel. En los dit vir ‘n kreatiewe siel om jou gedurig onkant te vang met hulle antwoorde ...Hoe maak kunstenaars deesdae sin van die lewe? Hoe bly hulle hoopvol oor die industrie en die toekoms? Sommige gaste is meer hoopvol as ander; ander ook meer snaaks en minder ernstig. WynVirDiePyn word ondersteun deur NATi.Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi) is ‘n nie-winsgewende, selfstandige organisasie, befonds deur die Dagbreek Trust, wat hom beywer vir en toegespits is op die bevordering van Afrikaanse teater en toneel op ‘n inklusiewe grondslag tot voordeel van die breë Suid-Afrikaanse gemeenskap.

Die akteur Tim Theron se vrou, Juanli, het openlik op sosiale media erken dat sy biseksueel is. Sy meen egter die fokus is op die verkeerde plek! Hoe werk dit binne die konteks van 'n huwelik en hoe voel Tim oor al die haat en "simpatie" wat mense aan hom openbaar het. Hierdie is eintlik maar net 'n gesprek oor versoening, en hoe ons WEL om dieselfde tafel kan sit ... Is dit moontlik? --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Wynand en Aletta gesels oor ... fok, alles. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Ek vertel die storie agter die Tollie wat my lewe verander het. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Schalk is tans in London, maar in gees, het ons saam om 'n braaivleisvuur gesit en chat. Luister hier! --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Wonderlike dinge begin gebeur as mens verby aannames kyk ... --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

'n Langafstand verhouding. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Ons het REGTIG lekker gesels. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Alhoewel ek bewus is van die feit dat hierdie episode 'n paar mense kan kwaad maak, hoop ek eintlik net dat dit val op vrugbare grond. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Melissa gesels oor haar lewe as JONG kunstenaar en hoe de fok sy reeds so baie bereik het. Sy laat ook toe dat ek een van haar liedjies speel wat sy geskryf het net voor sy 23 geword het. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Nico Scheepers, die skrywer van die reeks "Nêrens, Noord-Kaap" op Kyknet, gesels oor sy proses en hoe persoonlik dit is. Ons het sommer ook vinnig gesels oor of mense nog Harry Potter moet lees ;) Besoek wynvirdiepyn.com en subscribe tot hierdie podcast, indien jy dit geniet. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Dit sal vir my baie beteken as jy kan subscribe tot die podcast, vir R80 'n maand: selfs al kan jy verniet hierna luister. Besoek my website, al die details is daar. www.wynvirdiepyn.com --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Het jy geweet hierdie bekende Suid-Afrikaanse komediant het eens op 'n tyd vir Mr Price gewerk? Ook, Shimmy is glo 'n fan van die DAGGA party. Luister! En onthou om te subscribe. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Marc Lottering doen nie eintlik podcasts nie, maar het kans gesien vir die ene. Ek sweer. Hy sê dit self. Luister. Ek vra hom dinge soos: Maak hy geld? Hoe voel hy oor die gays? Is hy hartseer? Waar party hy? Los mense hom uit? Was hy arm? Hoe voel hy oor familie wat geld leen? Ek plug ook my eie show. Marc gee my 'n wake up call. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

wynvirdiepyn.com --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Margit Meyer-Rödenbeck, ook bekend as Dowwe Dolla, vertel hoekom sy besluit het om finaal vir Dolla vaarwel te wyf. Ons gesels toe sommer ook oor haar lewe en wat haar deesdae maak huil. Ek het ook gewonder of jonger Margit trots sou wees op ouer Margit? Onthou om te subscribe tot die podcast, op wynvirdiepyn.com --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Hi daar! Besoek my website en subscribe tot my podcast vir R80 'n maand. Jy kan ook verniet na alles luister, maar ek sal dit baie waardeer as jy my op hierdie manier sal ondersteun. Ek het nie "merch" nie. Hempies krimp in die wasmasjien. www.wynvirdiepyn.com In hierdie episode: Erika vertel van haar ondervinding in 'n cult met die naam "KwaSizabantu" en hoe ONS hulle dalk al vir jare ondersteun. Sy't ook 'n boek hieroor geskryf met die titel "In Mission of Malice: My Exodus from KwaSizabantu". Hierdie episode is nie vir sensitiewe luisteraars nie. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Louw is vuurwarm en gesels oop en eerlik oor ... ALLES. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Gurt is nie swanger nie. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

https://music.apple.com/us/artist/patricia-lewis/336254218 - link na haar nuwe song! --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Haai. Hierdie episode mag jou dank ... Ag, luister net. Ons gesels oor ons trekkery. En hoe dit voel. En of dit lekker voel. En of ons ooit weer gaan voel. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Moontlik gemaak deur AMJ MOTORGROUP. Soek jy tans 'n voertuig? Skakel hulle VANDAG nog: +27 81 014 6464 --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Stuur jou voicenote via die Anchor App! --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

ONS SPEEL VOLGENDE WEEK NOG VAN JULLE VOICENOTES! --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Agteros kom ook in die kraal. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Regtig. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Ons gesels met 'n medium. Ook, jammer ons kon nie almal se voicenotes speel nie. Moet NOOIT ophou interact nie though. Ons luister alles - belowe. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Skuus julle. Hierdie was rof ... --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

I can't believe my ears. No, this isn't clickbait. Peterson begin hierdie episode met 'n uittreksel vanuit sy eenman vertoning. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Share met jou vriende. Dankie. Totsiens. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Ons het vreemde dinge oor die lewe uitgevind ... --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Ons gesels net. Dankie. Bye. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Hierdie episode is baie kontroversiëel. Sjoe. Glad nie click bait nie. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Whaden sê jammer dat hy die P- woord gebruik het. Dit was 'n glipsie. Maar hy sing mooi, so dit maak op vir als. Selfs vir die genonsenspratery. Belowe. Okay, bye. Geniet! Genietttt! Gurt is volgende week terug. Sy's moeg en oorwerk. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

'n Baie chilled episode. Ons gesels net. Volgende week begin ons weer fokus! --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Ons geses oor ... seks. Ai. Ma, moenie luister nie. Gelukkig weet ek nie waar my pa is nie. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Jinne. Wie dink ons is ons? Ons gesels oor gesondheid. Die kenners kuier saam! --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Die episode was CHAOS. Vergewe maar, Gurt verjaar. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Hi daar! Skuus ons het nie elke voicenote gebruik nie. Ons speel volgende week nog van julle voicenotes - maar ons belowe - almal kom by ons uit, en ons luister elke een. Keep them coming! HIERDIE WEEK, gesels ons oor iets wat ons almal connect - insecurities. 'n Moeilike maar nodige gesprek. Liefde, tonne ... Wyn en Gurt Xx --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Ons gesels ook met Jamie en Rudolf - twee pa's wat lieflike kinders grootmaak! Alles sal sin maak, luister net ;) --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Teen ons beterwete, laat hy val waar hy wil. Pasop waarvoor jy wens! Laat hierdie vir ons almal 'n les wees. Baai. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Glo jy? Hierdie episode gaan jou offend. But please don't go? --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Ons weet niks van dating af nie - so kom ons praat daaroor. Dankie vir julle voicenotes! Dit is lekker om julle stemme te hoor. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Haai? Hallo. Ons weet nie wat ons doen nie. Kom jy saam? --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Stian Bam gesels way te eerlik oor sy seksualiteit, loopbaan en die wêreld pandemie. Sy kêrel kom maak ook 'n draai in hierdie episode! --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Dankie Stellenbosch Books dat jul vir ons en die gehoor sitplek gegee het!Ryan Pedro se digbundel is reeds 'n paar keer uitverkoop in verskeie boekwinkels. Hoor bietjie waaroor gaan die bohaai. Net 'n vriendelik waarskuwing: sensitiewe luisteraars moet liefs Sarie gaan lees. Support the show (https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr?cmd=_s-xclick&hosted_button_id=XRXY5JKSQJNQE&source=url)