Podcasts about moeilike

  • 35PODCASTS
  • 87EPISODES
  • 20mAVG DURATION
  • 1MONTHLY NEW EPISODE
  • Jan 6, 2025LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about moeilike

Latest podcast episodes about moeilike

Nuus
VSA, Ierland, Brittanje maak gereed vir erge koue

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 6, 2025 1:19


Erge koue word vir Kanada, die VSA, Brittanje en Ierland voorspel met die Ierse weerdiens wat sê dat tot 10 sentimeter se sneeu is sommige gebiede sal voorkom. Moeilike reisomstandighede en vertragings vir openbare vervoer word verwag. Deon Backhaus-Louw, oud-omroeper van Kosmos 94.1 en wat nou in Dublin woon, het met die nuuskantoor gesels.

RSG Geldsake met Moneyweb
Senwes wys hulle resultate in moeilike omstandighede

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Dec 6, 2024 8:50


Francois Strydom, bestuurshoof van Senwes gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

InVia Gemeente
Hoop in moeilike tye deur Theo Geyser

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Dec 2, 2024 22:49


“Hope is not a matter of waiting for things to get better. Hope is about working to make things better while trusting in a larger grace...”

Nuus
Agra vaar redelik goed in 'n moeilike jaar

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 29, 2024 0:38


Agra het verskeie uitdagings in die gesig gestaar in die finansiële jaar wat op 31 Julie vanjaar geëindig het, het, met die belangrikste die langdurige droogte wat steeds die landbou beïnvloed. Agra het desnieteenstaande 'n toename van 8,3 persent in totale omset aangeteken, van 2 459 miljoen Namibiese dollar in die 2022/23-boekjaar tot 2 662 miljoen dollar in die 2023/24-boekjaar. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Philip Maass, Agra se hoofbestuurder, wat meer inligting gee oor hul finansiële verslag.

Die ekonomie minuut
Die MTBPS en moeilike besluite

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Oct 29, 2024 1:57


Die Minister van Finansies lewer more die mini-begrotingsrede en daar is druk dat die syfers en die storie die optimisme oor die Regering van Nasionale Eenheid moet gestand doen. Die MTBPS gaan oor die drie-jaar rollende begroting en die Minister moet ons laat glo dat hy begrotingstekort en die staatskuld suksesvol kan konsolideer. Daar is al baie sinvolle goed gesê oor hoe sy belastinginkomste lyk, watter druk daar is vir besteding, hoe belangrik sy ekonomiese groei-vooruitskatting is ens. Maar die vraag om te vra of die RNE reg is om moeilike besluite te neem. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Eden gemeente Preke
Sê "La Vie" - Episode 58 - 6 Weke op die moeilike pad

Eden gemeente Preke

Play Episode Listen Later Sep 16, 2024 38:16


RSG Geldsake met Moneyweb
Ninety One sê hoë rentekoerse skep moeilike omstandighede

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jun 5, 2024 8:53


Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels or die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
Moeilike tyd lê voor vir SA

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 4, 2024 0:20


Die politieke ontleder, professor Richard Calland, sê die ANC wat nie ʼn volstrekte meerderheid behaal het nie, beteken ʼn groot verskuiwing in die Suid-Afrikaanse politiek. Die party se nasionale uitvoerende komitee vergader na verwagting vandag om koalisies te bespreek in wat beskryf word as moontlik die party se grootste krisis die afgelope 30 jaar. Die Verkiesingskommissie het die uitslag Sondag verklaar wat beteken die Parlement moet binne 14 dae ʼn president aanwys. Calland sê die land se politiek het nou twee paaie uitgekerf:

Nuus
Namibië, SA 'in moeilike situasie weens hul alliansies'

Nuus

Play Episode Listen Later May 22, 2024 0:38


Ontwikkelende lande, wat dikwels in die "Globale Suide" groepeer word, vat nie altyd die Weste se kant in sy kritiek op Rusland en China nie. Hulle prioritiseer soms hul ekonomiese ontwikkelingsbande met hierdie magte en voel dat die Weste nie hul bekommernisse aanspreek nie. 'n Nuwe geopolitieke verdeling het ontstaan ten opsigte van buitelandse- en veiligheidsbeleide. Die voortslepende oorlog tussen Palestina en Israel vererger die kwessie. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse politieke ontleder professor Andre Duvenhage gesels, wat sê Namibië en Suid-Afrika is in 'n moeilike situasie weens hul alliansies.

Nuus
NDTC had moeilike jaar: Brent Eiseb

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 23, 2024 0:40


Die uitvoerende hoof van die Namibia Diamond Trading Company, Brent Eiseb, het die 2023-boekjaar beskryf as uitdagend en moeilik. Van die faktore wat bygedra het tot die wisselvallige mark, volgens Eiseb, was swak verbruikersvraag, veral van die Chinese mark. Ten spyte van markuitdagings het die firma 'n sterk verkoopsprestasie in 2023 gehandhaaf en 77 persent van sy aanbiedinge aan belanghebbendes verkoop. Eiseb het die behoefte aan buigsame maatreëls erken om belanghebbendes te midde van swakker marktoestande te ondersteun. Die maatskappy het verlede jaar 100 miljoen Namibiese dollar in dividende aan die regering betaal, wat gelei het tot 'n totale betaling van 2,8 miljard dollar aan aandeelhouers sedert die geboorte van die maatskappy in 2007. Eiseb het tydens 'n strategiese media-inligtingsessie in die hoofstad gepraat.

RSG Geldsake met Moneyweb
FirstRand voorspel nog ten minste ses moeilike maande

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Feb 29, 2024 7:15


Alan Pullinger, bestuurshoof van FirstRand gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

God se Woord VARS vir jou Vandag

Psalm 71:20,21 U het diep nood oor my laat kom, maar U herstel my weer tot lewe. Uit die diep waters van die aarde, uit die doderyk rig U my weer op. U sal my in eer herstel en weereens my vertrooster wees. (NLV) Wonder jy ooit watter rol God daarin gespeel het wanneer probleme oor jou pad kom? Het Hy per ongeluk daardie probleem misgekyk, of was dit al die tyd deel van sy plan? En indien wel, hoekom het Hy dit laat gebeur?Ek het myself al dikwels daardie vrae afgevra, want wanneer probleme oor jou toesak, vind jy hoe jy struikel, val en allerhande dinge begin wonder … ag, wat is nou besig om te gebeur? So jy vra dan vir jouself die moeilike vrae.Gister het ons gesels oor die feit dat God so baie kere dwarsdeur die Bybel van sy nimmereindigende getrouheid en standvastige liefde praat. Hoekom? Omdat dit tyd en eerstehandse ervaring neem vir die werklikheid van sy getrouheid en liefde om deel te word van wie ons is. Ons sal uiteindelik wanneer ons die dag in die moeilikheid is, vrede hê, as ons glo dat Hy ons nooit in die steek sal laat nie en dat Hy ons nooit alleen sal laat nie.En dit klink asof God se voortdurende vormingsproses, waarskynlik in die psalmis se hart aan die gang was, toe Hy vir God gesê het in:Psalm 71:20,21 U het diep nood oor my laat kom, maar U herstel my weer tot lewe. Uit die diep waters van die aarde, uit die doderyk rig U my weer op. U sal my in eer herstel en weereens my vertrooster wees.Hy weet dat God soewerein oor sy probleme en moeilike tye is. Hy erken dat God probleme toegelaat het om te ontstaan. Maar te midde van hulle, het hy die vertroue om te weet dat God hom sal herstel; die vertroue om vir Hom te sê ... U het baie krisisse oor my gebring, maar U het my elke keer gered. U het my elke keer uit die kloue van die dood kom haal. U sal my nuwe lewe gee; U sal my help om nog groter dinge te doen. U sal my weer troos! Laat God toe om, wanneer jy onder probleme gebuk gaan, jou te leer om op Hom te vertrou. Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Die ekonomie minuut
Daar gaan binnekort moeilike besluite geneem moet word

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Sep 5, 2023 2:18


Daar was die afgelope naweek effens paniekerige verslagdoening oor die stand van die regering se finansies. Die Sunday Times het gesê die geld is nou op. ʼn Beter verduideliking is om te sê dat die regering heelwat meer sal moet leen as waarvoor hulle begroot het, maar wat beteken dit vir ons almal? Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Radical Life
Moeilike Gesprekke / Difficult Conversations

Radical Life

Play Episode Listen Later Jul 29, 2023 61:59


Almal van ons het by tye 'n moeilike gesprek met iemand anders.  Leer in hierdie video hoe om dit op die regte en Bybelse manier te hanteer.

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

(Ds Johan Delport) Laaste preek vir Buurtwag reeks.

Radical Life
Kies Vrede In Moeilike Omstandighede | Kies Vrede - Deel 4

Radical Life

Play Episode Listen Later Apr 4, 2023 42:05


Ons leef in 'n wêreld vol konflik en spanning.  Mense leef sonder vrede in hulle harte, en wanneer dit daar is, is dit gewoonlik van korte duur. Daar is 'n beter manier van lewe!   Vrede is moontlik, ten spyte van en te midde van al die chaos in die wêreld en persoonlike moeilike omstandighede.  Maar, jy moet dit kies!

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.23 (29.03.23) - (Afr.) - Slaan in moeilike tye jou oë op tot God

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Play Episode Listen Later Mar 29, 2023 3:32


‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op tot U wat in die hemel troon. Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres—so is ons oë op die HERE onse God, totdat Hy ons genadig is. Wees ons genadig, o HERE, wees ons genadig, want meer as versadig is ons van veragting; meer as versadig is ons siel van die spot van die oormoediges, van die veragting van die trotsaards!(Ps. 123:1-4)

InVia Gemeente
"Wanneer Ek Op Soek Is Na Konneksie"... Plekke Waarheen Ons Gaan deur Theo Geyser

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Mar 13, 2023 23:43


"In moeilike tye soek jy ‘n ware vriend. ‘n Konneksie dieper as kennis. Jesus vra sy dissipels om naby hom te wees aan die einde van sy lewe. Moeilike tye wys die Judasse in ons lewe uit, maar ook ware vriende wat ons lewe gee. In Moses se woestyntyd kom sy skoonpa tot sy redding. Die onmiddelike vraag is: Hoe is dit moontlik dat so 'n hartspasie tussen Moses en Jetro kan plaasvind?"

Nuus
Namibiese ekonoom: Moeilike tye kom

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 4, 2023 0:39


Vir 'n groot deel van 2023 gaan dit ‘n moeilike jaar vir die wêreldwye ekonomie wees. Volgens die hoof van die Internasionale Monetêre Fonds, Kristalina Georgieva, sal die groot ekonomieë van globale groei, Amerika, Europa en China, se ekonomieë verlangsaam. Sy sê die nuwe jaar gaan moeiliker wees as die jaar wat ons agterlaat het. Daar word verwag dat een derde van die wêreld-ekonomie in 'n resessie sal wees. Namibiese ekonoom Gabriel Erastus, gee sy reaksie en of Namibië dieselfde gaan ervaar.

Nuus
Namibiese ekonoom: Moeilike tye kom

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 4, 2023 0:31


Erastus sê dat Namibië op die moeilike tye moet voorberei.

InVia Gemeente
Wanneer Kersfees 'n moeilike tyd is... deur Francois van der Merwe

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Dec 28, 2022 12:05


"Jesus se geboorte verhaal is gevul met paradokse. Dit wil vir ons hoop gee dat paradokse saam kan en ook moet bestaan. Dit wil ons help en vra om die paradokse in ons lewens raak te sien en te omhels."

RSG Geldsake met Moneyweb
Beleggingsadvies in 2022 … dit was maar ‘n moeilike jaar

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Dec 22, 2022 8:57


Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor sy ervaring met beleggings en beleggingsadvies in 2022.

RSG Geldsake met Moneyweb
Kriptogeldeenhede het maar ‘n moeilike jaar beleef

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Dec 21, 2022 7:21


Christo de Witt, hoof van bedrywighede by Luno Afrika gesels oor kriptogeldeenhede wat ‘n moeilike jaar beleef het.

Deo Victoria Newcastle
(Skakel na Afrikaans ) Blydskap in moeilike tye

Deo Victoria Newcastle

Play Episode Listen Later Oct 9, 2022


Sorry, this entry is only available in Afrikaans. The post (Skakel na Afrikaans ) Blydskap in moeilike tye first appeared on Deo Victoria Newcastle.

Nuus
Osaka sê dit was 'n moeilike jaar

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 20, 2022 0:19


Die viermalige grand slam-kampioen, Naomi Osaka, het erken dat sy vanjaar meer laagte- as hoogtepunte beleef het. Sy het sedert verlede jaar se Australiese Ope nog nie weer 'n titel gewen nie en is die afgelope drie toernooie in die eerste ronde uitgeskakel. Die 24-jarige speler neem hierdie week as verdedigende kampioen deel aan die Pan-Pasifiese Ope in Japan. Osaka, wat tot die 48ste plek op die wêreldranglys gesak het, sê dit was aanvanklik moeilik om nie meer in dié sport se topgeledere te wees nie:

Bybel Tyd
Moeilike tye en ons gedagtes

Bybel Tyd

Play Episode Listen Later Aug 31, 2022 2:59


Habakuk 3:18 --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message

RSG Geldsake met Moneyweb
Moenie dit uitstel om te spaar nie, selfs in moeilike tye

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 22, 2022 5:45


Jenine Horn – finansiële raadgewer, Momentum

RSG Geldsake met Moneyweb
Lustelose dag op die JSE aan die einde van ‘n moeilike week

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 15, 2022 8:35


Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA

RSG Geldsake met Moneyweb
Telkom voel die knyp van mededinging, moeilike ekonomie

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jun 14, 2022 7:32


Serame Taukobong – Groepshoof, Telkom

RSG Geldsake met Moneyweb
Pepkor se wins groei in moeilike tye

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 27, 2022 5:24


Leon Lourens – uitvoerende hoof, Pepkor

Bybel Tyd
Hanteer moeilike tye

Bybel Tyd

Play Episode Listen Later Apr 29, 2022 1:34


Jesaja 58:11, Psalm 16:11. Gaan gerus op www.bybeltyd.wordpress.com waar jy meer kan lees oor die bybel Sluit aan op ons Facebook en Tiktok @bybeltyd --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message

Maroela-onderhoude
So bemiddel kuns moeilike gesprekke

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Apr 17, 2022 16:22


Die Fiësta-wenner en Kanna-benoemde kunskurator Dineke van der Walt het ook iets te sê vir elkeen wat dikwels na kunswerke kyk en voel dat hulle dit self “beter sou kon doen”.

Perez Ministries Bothaville
God is God, in moeilike tye ook.

Perez Ministries Bothaville

Play Episode Listen Later Mar 29, 2022 14:43


Bybel Tyd
Moeilike dae

Bybel Tyd

Play Episode Listen Later Mar 29, 2022 2:14


Stiltetyd vanuit 1 Korintiërs 16:13 --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message

God se Woord VARS vir jou Vandag
Wees Lief vir Moeilike Mense

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Feb 14, 2022 2:54


Lukas 6:27 Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word;Elke mens het ‘n behoefte aan liefde. Jy het, ek het, die mense om ons het, en weet jy, selfs die moeilikste mense in ons lewens, het ook liefde nodig. Ja, ons het almal beslis liefde nodig.Kom ons dink net aan wat dit beteken om daardie vreeslike moeilike mense in ons lewens lief te hê. Daardie ou wat dit altyd regkry om jou te kritiseer, al het jy goed gevaar. Daardie vrou wat jou emosioneel dreineer. Daardie mense wat jou dikwels onbeskof behandel.Daar is so ‘n persoon in die woonstelkompleks waar ek woon. Ek het hom al probeer help met sy probleme, maar al die hulp wat ek kon aanbied, was nog nooit goed genoeg vir hom nie. Hy is vreeslik onbeskof teenoor my as ons saam in die hysbak klim of in die gang verby mekaar loop. Ons natuurlike vleeslike reaksie is om hom terug te betaal met onbeskoftheid. In die vlees wil ons hom vertel waar Dawid die worteltjies gegrawe het.Maar weet jy, so dikwels vra diegene wat ons liefde die nodigste het, op liefdelose maniere daarvoor. Die waarheid is dat daardie onbeskofte individu liefde desperaat nodig het. Hoe weet ek dit? Want ons almal het dit nodig. Jesus het dit ook geweet:Lukas 6:27 Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word;Daar is twee dele aan hierdie opdrag van die Here. Die eerste is dat ons ons vyande moet liefhê, eerder as om planne te beraam om wraak te neem. Die tweede is om daardie liefde uit te leef, deur goed te doen aan diegene wat ons haat.Die uitdaging vir my, en die uitdaging vir jou, is om uit te vind hoe om dit teenoor daardie moeilike ou in die hysbak uit te leef.Wees lief vir jou vyande. Doen goed aan die wat jou haat.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Enjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Nuus
Namibiese boere bly positief na 'n moeilike jaar

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 27, 2021 0:30


Dit was ‘n moeilike jaar vir die meeste boere in Namibië om verskeie redes soos droogte en verwoestende veldbrande wat 2,5 miljoen hektaar in die land vernietig het. Verskeie boere het ook vee, wild infrastruktuur in die brande verloor. Boere in verskeie dele van die land wag ook steeds vir die groot reën. Piet Gouws, president van die Namibiese Landbou-unie sê die bedryf bly positief oor 2022.

The Scenic Drive with Rian
DEEL 2: Marion Holm gesels oor moeilike bure

The Scenic Drive with Rian

Play Episode Listen Later Nov 18, 2021 10:24


Wat is erger as moeilike bure? Aktrise Marion Holm gesels met die Scenic Drive-span.

The Scenic Drive with Rian
DEEL 2: Marion Holm gesels oor moeilike bure

The Scenic Drive with Rian

Play Episode Listen Later Nov 18, 2021 10:24


Wat is erger as moeilike bure? Aktrise Marion Holm gesels met die Scenic Drive-span.

Doxa Deo Langeberg
I Woke Up Like This: Dankbaar in Moeilike Tye - I Woke Up This Way

Doxa Deo Langeberg

Play Episode Listen Later Nov 14, 2021


BOODSKAPPE_LABEL from Lenrou Jacobs on Nov 14, 2021

GraceLife
Verhoudings - Deel 4 - Die Moeilike Gesprek - Tjaart Olivier (Piketberg)

GraceLife

Play Episode Listen Later Sep 27, 2021 49:12


Bybel Tyd
Geloof in moeilike tye

Bybel Tyd

Play Episode Listen Later Sep 7, 2021 2:02


Psalm 18:1-3…my God, my rots, by wie ek skuil --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message

Radical Life
Episode 3: Woord Ankers Vir Moeilike Tye (Word Anchors For Difficult Times)

Radical Life

Play Episode Listen Later Jul 27, 2021 51:39


Individuel Boodskap  /  Individual Message

Kopskuif
Kopskuif - Ds. JH Majiedt - Wees diensbaar ongeag moeilike tye

Kopskuif

Play Episode Listen Later Jul 24, 2021 56:20


24.07.2021 - Ons almal, as landsburgers van SA het ‘n verantwoordelikheid teenoor ons medemens. Ons moet onsself diensbaar stel vir ander, welke dit nou is vir morele ondersteuning, finansieel, ‘n bordjie kos of net ‘n woord van bemoediging. Die uitdagende tye waarin ons onsself nou bevind verg ook van ons om uit die boks moet dink, maar nog steeds relevant bly en vorentoe beweeg. Vandag gesels ek met ds. Majiedt, die predikant by die VGK kerk Okiep gemeente in Namakwaland. Ek wil graag by dominee uitvind hoe die kerk nog steeds relevant bly in die tye en sy rol wat hy speel tot die ontwikkeling van ons jeug. So bly ingeskakel op 729 AM, Radio Kaapse Kansel, want na die breek kuier ons lekker saam hier op Kopskuif.

Kopskuif
KOPSKUIF - Ds. JH Majiedt - Wees diensbaar ongeag moeilike tye

Kopskuif

Play Episode Listen Later Jul 24, 2021 56:20


24.07.2021 - Ons almal, as landsburgers van SA het ‘n verantwoordelikheid teenoor ons medemens. Ons moet onsself diensbaar stel vir ander, welke dit nou is vir morele ondersteuning, finansieel, ‘n bordjie kos of net ‘n woord van bemoediging. Die uitdagende tye waarin ons onsself nou bevind verg ook van ons om uit die boks moet dink, maar nog steeds relevant bly en vorentoe beweeg. Vandag gesels ek met ds. Majiedt, die predikant by die VGK kerk Okiep gemeente in Namakwaland. Ek wil graag by dominee uitvind hoe die kerk nog steeds relevant bly in die tye en sy rol wat hy speel tot die ontwikkeling van ons jeug. So bly ingeskakel op 729 AM, Radio Kaapse Kansel, want na die breek kuier ons lekker saam hier op Kopskuif.

RSG Geldsake met Moneyweb
Kriptogeldeenhede het nog ‘n moeilike week

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 14, 2021 5:37


Earle Loxton – uitvoerende hoof, DCX Capital

God se Woord VARS vir jou Vandag

Psalm 39:2-4,8 Ek het gesê: “Ek wil sorgvuldig let op my lewe en nie sondig met wat ek sê nie. Ek wil nie 'n woord praat as 'n slegte mens my teëstaan nie.” Ek was stom en sprakeloos, ek het geswyg, nie gepraat nie, maar my smart het al hoe groter geword. Daar was 'n brandpyn in my, Is daar nog hoop vir my, Here? U is my enigste hoop.Ons geloof word werklik getoets wanneer ons onregverdig behandel word. Die onbillikheid van die onreg is iets wat soos ‘n kool vuur in ons hart brand. En as daardie vuur uitkom, sal dit 'n brand veroorsaak wat niks kan blus nie.Kan ek jou vra om terug te dink aan die laaste keer wat jy onregverdig behandel is? ‘n Situasie wat so totaal onregverdig was, dat dit selfs moeilik is om dit te verwoord.Hoe het jy gevoel? Woedend, keelvol en wraaksugtig of het jy net in 'n hoekie gaan sit? Koning David het meer as sy deel van onregverdigheid beleef. In hierdie Psalm vertel hy hoe hy by een so ‘n geleentheid gevoel het:Psalm 39:2-4,8 Ek het gesê: “Ek wil sorgvuldig let op my lewe en nie sondig met wat ek sê nie. Ek wil nie 'n woord praat as 'n slegte mens my teëstaan nie.” Ek was stom en sprakeloos, ek het geswyg, nie gepraat nie, maar my smart het al hoe groter geword. Daar was 'n brandpyn in my, Is daar nog hoop vir my, Here? U is my enigste hoop. Ek is seker jy het ook al sulke emosies ervaar. Daar het hy probeer om die regte ding te doen, maar die goddelose mense het hom uitgetart. ‘n Vuur het in hom gebrand. Hy wou praat ... en dit is die oomblik toe hy 'n keuse moes maak. Dit is op hierdie die punt wat ons ook moet kies. Wat sal ons nou doen? Wat sal ons sê? Sal ons 'n vuur aan die brand steek?Psalm 39: 8 Is daar nog hoop vir my, Here? U is my enigste hoop. Dawid het die regte keuse gemaak. In plaas daarvan om daardie vuur aan die brand te steek (wat hy wel sou kon doen), het hy hoop gekies. Nie een of ander vae, onseker hoop nie. Nee, hy het gekies om geduldig te wag en op die Here te hoop.Hoe sal jy optree?Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Enjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

AGS Krugersdorp Noordkampus
Blydskap in moeilike tye... hoe maak ek? | Past. Aubrey De La Hunt | 13 Junie 2021

AGS Krugersdorp Noordkampus

Play Episode Listen Later Jun 13, 2021 22:09


Prediker: Past. Aubrey De La Hunt  

RSG Geldsake met Moneyweb
Bitcoin het ‘n moeilike week so ver, maar ander kripto-geldeenhede doen goed

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 21, 2021 7:28


Earle Loxton – uitvoerende hoof & mede-stigter, DCX Capital

Calm, Clear & Helpful
Ep.13 Só kan jy in moeilike omstandighede floreer

Calm, Clear & Helpful

Play Episode Listen Later Apr 20, 2021 46:31


Een ding wat vasstaan, is dat niks bly soos dit is nie – veral wanneer ‘n pandemie die wêreld tref. Die meeste van ons moes emosionele, finansiële, gesondheidsverwante of ander krisisse die hoof bied. Baie van ons probeer steeds die mas opkom. Wat bepaal of ons onder die omstandighede opstaan of bly lê? Ilse Salzwedel gesels met Mariette Snyman oor haar selfhelpboek, "Floreer", met sy aangrypende verhale en duidelike riglyne oor hoe om ‘n betroubare hulpbron te ontwikkel: veerkragtigheid. www.mariettesnyman.co.za · veerkragtigheid.co.za · www.facebook.com

Calm, Clear & Helpful
Ep.13 Só kan jy in moeilike omstandighede floreer

Calm, Clear & Helpful

Play Episode Listen Later Apr 20, 2021 46:31


Een ding wat vasstaan, is dat niks bly soos dit is nie – veral wanneer ‘n pandemie die wêreld tref. Die meeste van ons moes emosionele, finansiële, gesondheidsverwante of ander krisisse die hoof bied. Baie van ons probeer steeds die mas opkom. Wat bepaal of ons onder die omstandighede opstaan of bly lê? Ilse Salzwedel gesels met Mariette Snyman oor haar selfhelpboek, "Floreer", met sy aangrypende verhale en duidelike riglyne oor hoe om ‘n betroubare hulpbron te ontwikkel: veerkragtigheid. www.mariettesnyman.co.za · veerkragtigheid.co.za

RSG Geldsake met Moneyweb
Murray & Roberts kyk na die toekoms na ‘n moeilike ses maande

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Mar 3, 2021 9:50


Henry Laas – uitvoerende hoof, Murray & Roberts

WynVirDiePyn
WYN EN GURT: INSECURITIES

WynVirDiePyn

Play Episode Listen Later Mar 2, 2021 60:20


Hi daar! Skuus ons het nie elke voicenote gebruik nie. Ons speel volgende week nog van julle voicenotes - maar ons belowe - almal kom by ons uit, en ons luister elke een. Keep them coming! HIERDIE WEEK, gesels ons oor iets wat ons almal connect - insecurities. 'n Moeilike maar nodige gesprek. Liefde, tonne ... Wyn en Gurt Xx --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

WynVirDiePyn
WYN EN GURT: INSECURITIES

WynVirDiePyn

Play Episode Listen Later Mar 2, 2021 60:20


Hi daar! Skuus ons het nie elke voicenote gebruik nie. Ons speel volgende week nog van julle voicenotes - maar ons belowe - almal kom by ons uit, en ons luister elke een. Keep them coming! HIERDIE WEEK, gesels ons oor iets wat ons almal connect - insecurities. 'n Moeilike maar nodige gesprek. Liefde, tonne ... Wyn en Gurt Xx --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message

God se Woord VARS vir jou Vandag
‘n Lang en Moeilike Pad

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Feb 19, 2021 2:56


Psalm 40:2 Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor.As ons in nood verkeer, veral wanneer ons gespanne is en onder druk verkeer... wanneer ons God regtig nodig het - verwag ons dat God dadelik moet antwoord! En so dikwels, doen Hy dit nie.Job se geduld is nie iets wat ons almal het nie. Ons wil hê dat dinge moet gebeur - en ons wil hê dat dit nóú moet gebeur! Is ek reg?God, as U vir my dinge gaan belowe - wil ek hulle nóú hê.Daarom was ek verslae toe ek in die Bybel lees dat ‘n duisend jaar vir God soos 'n dag is. Agge nee!Ons bid miskien oor verskillende dinge soos ons gesondheid, 'n verhouding, 'n finansiële behoefte, of wat dit ook al mag wees. Goed, ek het daarvoor gebid. Dit was vyf minute - dis tyd om te antwoord, Here!Ek lees graag die Psalms wat deur koning David geskryf is, omdat hy so dikwels in gevaarlike situasies was. Hy het werklik swaargekry en daar is, interessant genoeg, meer Psalms waarin hy weeklaag, as dié waarin hy God se lof besing. Kom ons kyk na een van die Psalms wat hy geskryf het, terwyl hy in  een van die moeilikste en gevaarlikste tye van sy lewe, was:Psalm 40:2 Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor.Hm. Sien jy; Dawid het gesmag en dit beteken om hewig, vurig te verlang. Hy het gewag ... geduldig gewag. Die oorspronklike Hebreeuse woord beteken om verwagtend te vertoef - om met afwagting uit te sien na wat God gaan doen.Dit is 'n gesindheid van die hart. Dit gaan daaroor om ons harte op God te rig en met 'n gevoel van verwagting op Hom te wag. Dit is wat dit beteken om vertroue te hê ... 'n geduldige verwagting.En wanneer ons God met daardie gesindheid nader ... neig Hy tot ons - met ander woorde, Hy strek Hom uit en hoor ons geroep.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Enjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

GraceLife
Volg Jesus - Deel 1 - Na Moeilike Plekke - Pieter Weenink (Stellenbosch)

GraceLife

Play Episode Listen Later Feb 15, 2021 43:37


Volg Jesus - Deel 1 - Na Moeilike Plekke - Pieter Weenink (Stellenbosch) by GraceLife Podcast

Ankers - die NG Bonaeropark Podcast
169. Hoop in moeilike tye

Ankers - die NG Bonaeropark Podcast

Play Episode Listen Later Jan 25, 2021 8:28


'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

Nuus
Ekonomie: moeilike tye lê voor

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 11, 2021 0:38


Namibiese sakelui is nie baie positief oor sakebedrywighede in 2021 nie. Plaaslik en internasionaal toon die jongste ekonomiese vooruitskattings dat ekonomieë 'n inkrimping gaan beleef as gevolg van die impak van die Covid-19 pandemie. Die voormalige President van die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid, Sven Thieme het sy siening oor die Namibiese ekonomie so saamgevat.

Kosmos 94.1 Landbou
Agra vlieg hoog in moeilike tye

Kosmos 94.1 Landbou

Play Episode Listen Later Nov 2, 2020 2:09


Agra het onder uitdagende omstandighede goed presteer in die finansiële jaar wat op 31 Julie geëindig het. Die maatskappy het sy jaarverslag bekengemaak en inkomste het met 3,1 persent gegroei. Pieter Stoman die Bestuurder van Korporatiewe Kommunikasie gesels oor die maatskappy se prestasies.

RSG Geldsake met Moneyweb
Die moeilike besluite wat 'n restauranteienaar tydens die grendeltyd moes neem

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Nov 2, 2020 9:01


Divan Botha – restaurant eienaar, The Whippet en Flight Coffee

RSG Geldsake met Moneyweb
Motus "oorleef" 'n baie moeilike grendeltyd

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Sep 16, 2020 10:07


Moneyweb Radio — Ockert Janse van Rensburg – finansiële hoof, Motus

RSG Geldsake met Moneyweb
Kommoditeitspryse help Amplats in moeilike tye

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 27, 2020 8:02


Moneyweb Radio — Natasha Viljoen - uitvoerende hoof, Anglo American Platinum

moeilike moneyweb radio
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Moeilike saketoestande vir restaurante; BBP val

3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

Play Episode Listen Later Jul 3, 2020 3:39


Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bespreek in die jongste "3 Minute, 3 Sake" die bruto binnelandse produk (BBP) wat met 2% in die eerste kwartaal geval het. Hy kyk ook na Sakeliga se jongste meningspeiling wat steeds moeilike toestande vir sakeondernemings skets en die nuwe verslapping op afsonderingsregulasies wat nie genoeg is vir restaurante om suksesvol sake voort te kan sit nie. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Moeilike saketoestande vir restaurante; BBP val

3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

Play Episode Listen Later Jul 3, 2020 3:39


Maroela Media — Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bespreek in die jongste "3 Minute, 3 Sake" die bruto binnelandse produk (BBP) wat met 2% in die eerste kwartaal geval het. Hy kyk ook na Sakeliga se jongste meningspeiling wat steeds moeilike toestande vir sakeondernemings skets en die nuwe verslapping op afsonderingsregulasies wat nie genoeg is vir restaurante om suksesvol sake voort te kan sit nie.

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Oorlewings gids om deur hierdie moeilike tye te kom - The Christian Traveler's Guide to the Broken Galaxy

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Jun 9, 2020


Message from Johan Delport on June 9, 2020

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Uiters moeilike tye kom vir die Jode (Daniël 9:24-27)

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Play Episode Listen Later May 25, 2020 25:32


NB Publishers
Skrywer Christine Barkhuizen-le Roux gesels oor die moeilike temas in haar jongste roman

NB Publishers

Play Episode Listen Later Apr 1, 2020 48:13


In Christine Barkhuizen-le Roux se jongste roman vra die skrywer skreiende, dapper vrae. Wat beteken dit om ’n goeie man te wees? Hoe raak ’n mens ontslae van die verlede? En bowenal, hoe heel jy 40 jaar later die pyn van ’n seuntjie genaamd Prins? By die Woordfees vra Chris Jones haar uit oor ’n storie wat haar na aan die hart lê: My naam is Prins, ek slaap met die lig aan.

Perez Ministries Bothaville
Hoe lewe ons in Geloof en Wysheid binne moeilike omstandighede soos nou met die corona virus?

Perez Ministries Bothaville

Play Episode Listen Later Mar 17, 2020 7:45


Hoe werk dit prakties dat ons in geloof en Vader se wysheid bly en nie in vrees verval nie? Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Ka-tjieng!
Episode 2: Hoe om te spaar in moeilike tye met Ronel Ferreira

Ka-tjieng!

Play Episode Listen Later Nov 1, 2019 29:18


rrRADIO — Spaar is bitter belangrik maar ook bitter moeilik. Ronel Ferreira, finansiële beplanner van Johannesburg het verskeie blink planne. Ronel Ferreira, finansiële beplanner van Johannesburg, gee raad om te verseker dat geskille oor geld nie jou verhouding knou nie. Kontakdetails: Besoek progressivewealth.co.za vir Ronel se kontakbesonderhede.

Tee & Taai Toffies
Episode 9: Daniella van Heerden, Moeilike Base en Ondankbare Familie

Tee & Taai Toffies

Play Episode Listen Later Sep 25, 2019 40:06


rrRADIO — Ilse gesels openhartig met Daniella van Heerden en saam probeer hulle luisteraars se probleme oplos.

Tee & Taai Toffies
Episode 7: Rozanne McKenzie, Geheimsinnige Vriendinne & Moeilike Base

Tee & Taai Toffies

Play Episode Listen Later Aug 28, 2019 42:31


rrRADIO — Ilse gesels openhartig met Rozanne McKenzie en saam probeer hulle luisteraars se probleme oplos.

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Selfs moeilike omstandighede kan die evangelie bevorder (Filippense 1:12-14)

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Play Episode Listen Later Jul 10, 2019 25:44


selfs moeilike filippense
Tee & Taai Toffies
Episode 1: Ruda Landman, Onbetroubare Mans & Moeilike Skoonma's

Tee & Taai Toffies

Play Episode Listen Later Jun 5, 2019 52:48


rrRADIO — Ilse gesels openhartig met Ruda Landman en saam probeer hulle luisteraars se probleme oplos.

mans moeilike ruda landman
lewendewoordmidrand
3 Februarie 2019 - Moeilike Gewoontes: Deel 4

lewendewoordmidrand

Play Episode Listen Later Feb 5, 2019 37:00


3 Februarie 2019 - Moeilike Gewoontes: Deel 4 by lewendewoordmidrand

lewendewoordmidrand
27 Januarie 2018 - Moeilike Gewoontes: Deel 3

lewendewoordmidrand

Play Episode Listen Later Jan 29, 2019 33:33


27 Januarie 2018 - Moeilike Gewoontes: Deel 3 by lewendewoordmidrand

lewendewoordmidrand
20 Januarie 2019 - Moeilike Gewoontes: Deel 2

lewendewoordmidrand

Play Episode Listen Later Jan 22, 2019 42:34


20 Januarie 2019 - Moeilike Gewoontes: Deel 2 by lewendewoordmidrand

lewendewoordmidrand
13 Januarie 2019 - Moeilike Gewoontes

lewendewoordmidrand

Play Episode Listen Later Jan 14, 2019 41:37


13 Januarie 2019 - Moeilike Gewoontes by lewendewoordmidrand

Every Nation Faith City
09:00am Ps Willem Nel 25 November 2018 1 PETRUS Hoe om anders te wees in moeilike tye Parys

Every Nation Faith City

Play Episode Listen Later Nov 25, 2018 45:32


Hoe om anders te wees in moeilike tye

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
5 Moenies in Moeilike Tye - Enkel boodskappe

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Oct 8, 2018


Message from Johan Delport on October 8, 2018

Eensgesind Klanklêers
Jare van betrokkenheid bring insig

Eensgesind Klanklêers

Play Episode Listen Later Apr 5, 2018 59:57


'n Rede uit die Verlede-episodeCecil de Villiers is nie net ʼn gewone senior burger van die Republiek van Suid-Afrika nie. Hy het dwarsdeur sy lewe die land in verskillende kapasiteite gedien, selfs toe die druk van die hoogste vlakke van die land se bestuur sy werk bemoeilik het.De Villiers het sy lewe in Kaapland begin toe die Depressiejare van die vroeë 1930's reeds sy impak op die Suid-Afrikaanse burgery getoon het. Generaal Hertzog was steeds aan die stuur van sake saam met sy “kameraad”, generaal Jan Smuts in die Verenigde Party. Die wêreld was vinnig op pad na ʼn globale krisis onder Herr Hitler en die opgang van Afrikanernasionalisme was sterk op pad om die stemgeregtigde bevolking te oortuig dat dr Malan en sy Gesuiwerde Nasionale Party ʼn beter plan vir Suid-Afrika het as die “Sappe”. Dit is die omstandighede waarin De Villiers sy lewe begin het. Moeilike tye ja, maar die moeilikheid van die makro-omgewing sou nie verdwyn toe hy volwassenheid bereik het nie.Geleenthede was daar wel vir hom en sy mede-“Baby Boomer”-generasie, maar De Villiers het elke geleentheid wat hom voorgedoen het, met volle oortuiging en wilskrag aangegryp. Sodoende het hy met die politieke “reuse” van sy tyd saamgeloop en binnekringkennis opgedoen wat nou vir die eerste keer gedeel word.Dit is hopelik nie die laaste keer dat De Villiers se verhale opgeneem en versprei word nie, maar Eensgesind hoop dat hierdie uurlange potgooi-episode u as luisteraar net so sal verbaas soos dit die onderhoudvoerder sprakeloos gelaat het. See acast.com/privacy for privacy and opt-out information.

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Hoe om deur moeilike tye te kom - Jabes

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Mar 11, 2018 31:24


Message from Johan Delport on March 11, 2018

InVia Gemeente
Wysheid Vir Die Lewe... Wysheid Vir Die Toekoms met Theo Geyser

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 17, 2017 27:44


"Moeilike tye vra na groter wysheid. Hoe ons op ons innerlike wêreld reageer is krities belangrik omdat dit die plek is waar God wysheid aan ons gee." Theo Geyser

Antipas Preke
Die vraag wat ons moet vra in moeilike tye

Antipas Preke

Play Episode Listen Later Jan 15, 2017 39:00


Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Hoe om met moeilike mense oor die weg te kom - Enkel boodskappe

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Oct 2, 2016 41:36


Romeine 12:9-21 1. Kyk deur Jesus se bloed 2. Weier om aanstoot te neem 3. Vergewe vooraf 4. Pasop vir vergelding 5. Kies die Jesus pad

HRCO Potgooi Preke
Thriving in Babylon – Hope

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later May 30, 2016 33:10


Daar word gesê dat ‘n mens tot 40 dae sonder kos, 7 dae sonder water, 4 minute sonder suurstof kan leef, maar nie een sekonde sonder hoop nie.  As ons hoop verloor, word ons soos robotte wat net take verrig dag in en dag uit, sonder ʼn toekoms.  Die realiteit is dat ons hoop die afgelope tyd onder aanslag is.  Die ekonomiese krisis, stygende kostes van elektrisiteit, brandstof en voedsel maak ons depressief, en laat ons met min hoop oor ʼn beter toekoms.  As ’n mens lank uitsien na iets en dit gebeur nie, maak dit jou moedeloos, maar as ’n mens se begeerte vervul word, gee dit jou nuwe moed. (Prov 13:12 LB) Verskeie kwessies in ons dorpe maak ons nog verder moedeloos en baie mense is besig om hoop te verloor.  Deur die lewe en mense se oortredinge teenoor ons, word ons verwond. Sonder hoop word die wond septies en trek allerhande bakteria, vlieë en siektes. Hoop is ’n geestelike teengif en buffer teen demoniese infestasie.  Ons is mense van hoop: handdoek ingooi is nie ʼn opsie nie! Toe een van ons boere in ons gemeenskap ʼn paar jaar gelede geweldige brandskade op sy plaas gehad het, moes ek gaan om hom te bemoedig.  Ek het eerlikwaar nie geweet wat om te sê nie. Toe sê die Here vir my: “There is a difference between giving up and letting go.”  Om op te gee is nie ʼn opsie nie, maar soms moet ons dinge oorgee af afgee, om staande te kan bly.  Dit het vir die boer en sy vrou hoop gegee, dat alles nie tot niet is nie.  Ons kan nie toelaat dat afbrekende woorde en ʼn negatiewe ingesteltheid ons siel en gees besmet nie.  Jesus self in ons is ons hoop. (Col 1:27) As kinders van die Here het ons, ons hoop gevind in dit wat nie geskud en vernietig kan word nie, naamlik ons verhouding met Jesus Christus.  (Ps 39:7) HOOP het in ons hart kom woon, en ons beleef nou Sy vrede en vreugde in die Heilige Gees, ten spyte van ons omstandighede.  (Rom 14:17) Moeilike omstandighede en krisisse ontbloot die waarheid van ons hart, waarin is ons hoop gevestig?  Is ons sekuriteit in ons besittings, posisies, kontantvloei, en voorspoed?  Of is ons sekuriteit Jesus en Jesus alleen?  Jesus Christus is ons ewige onwankelbare HOOP! Hoop is ‘n persoon, sy naam is Jesus.  Daniel was ‘n man van hoop, omdat hy die Here persoonlik op Sy woord gevat het.  (Dan 1:8) Hy moes self sy geloof in God toets. Jy kan nie op iemand anders se hoop lewe nie. Alhoewel Daniel heelwaarskynlik nie in ‘n Godsdienstige tyd groot geword het agv Israel se afvalligheid nie. Tog het Daniel die dieet van sy voorvaders onthou, en homself voorgeneem om homself nie te besoedel met die lekkernye van die Koning se tafel nie. Hy moes uit ervaring geleer het, dat die Bybelse Dieet beter resultate lewer.  Uit Sy voorneme neem hy ‘n geloofaksie en die Here beloon sy geloof deurdat hulle guns kry by sy leermeesters. Elke keer as die koning hulle raad gevra het oor ’n saak waarvoor daar insig en begrip nodig was, het hy gevind dat hulle tien maal meer weet as al die towenaars en fortuinvertellers in sy ryk. (Dan 1:20) Bybelse hoop lê in ‘n verhouding, ‘n pad saam stap, ervarings en verlossin

Monitor
Ekonomie: nog moeilike tye voor

Monitor

Play Episode Listen Later Jun 11, 2012 15:51


Die hoofekonoom van die Tak Visserye van die Departement Landbou, Bosbou en Visserye, Jacques van Zyl, sê die internasionale finansiële krisis is lank nie verby nie. Hy sê die wêreld, ook Suid-Afrika, gaan nog harde bene kou voor hy deur die trog kan kom. Cobus Bester praat hieroor met Van Zyl en ook met die hoofekonoom van die Efficientgroep, Dawie Roodt.

CS Law - Wat se die reg?
CS Law #77 - Wat se die reg?

CS Law - Wat se die reg?

Play Episode Listen Later Mar 25, 2009


NUUS OVK wys klagtes oor 3 ANC kandidate van die hand Visum vir Dalai Lama geweier - minister in pekel Tswane burgemeester se beweerde geweldadige familie... Kaapse prokureur skuldig aan diefstal Moeilike vrae vir Hlophe se regspan in Appelhof Konstitusionele hof moet more besluit oor Jeppestraat uitsettings Engelse Hindu hof toe vir brandstapel verassing JURIESAAK Was selfmoord 'n gevolg van motorongeluk? ANDER SAAK Lekota se lastersaak teen Citipress

CS Law - Wat se die reg?
CS Law #77 - Wat se die reg?

CS Law - Wat se die reg?

Play Episode Listen Later Mar 25, 2009


NUUS OVK wys klagtes oor 3 ANC kandidate van die hand Visum vir Dalai Lama geweier - minister in pekel Tswane burgemeester se beweerde geweldadige familie... Kaapse prokureur skuldig aan diefstal Moeilike vrae vir Hlophe se regspan in Appelhof Konstitusionele hof moet more besluit oor Jeppestraat uitsettings Engelse Hindu hof toe vir brandstapel verassing JURIESAAK Was selfmoord 'n gevolg van motorongeluk? ANDER SAAK Lekota se lastersaak teen Citipress