POPULARITY
Content creator and general funny man Bouwer Bosch chews the fat on 'To The Last Drop' this week. Bosch who has taken the advertising world by storm with some quirky and often hilarious content explains what it's like working with Springboks outside their natural habitat. He explains the often fine line he has to walk to remain edgy in his content without delivering gratuitous cheap shots. He also reveals which Boks are 'naturals' when it comes to shooting content and who he'd like to work with in future. 'To The Last Drop' hosts Liam Del Carme and Brenden Nel also look ahead to the return of the URC this weekend with the Sharks and the Bulls facing tough away assignments.
Solomon Cupido oor Frankie en Felipé. FRANKIE EN FELIPÉ, die debuutfilm van Sturvy Pictures, 'n produksiehuis deur Solomon Cupido en Bradley Olivier, is vanaf vandag landswyd in rolprentteaters te sien! Franklin Blaze (Bradley Olivier), 'n hardwerkende man uit 'n verarmde agtergrond wat hy geheim hou vir sy kollegas en verloofde, Kim Fortuin (Kim Syster), besef sy opkomende troue en werk is op die spel wanneer sy biologiese halfbroer, Felipé Baadjies (Solomon Cupido), kom aanklop vir hulp. Felipé is 'n passievolle, maar verlore siel wat dringend geld nodig het en dreig om Franklin se geheime te verklap as hy hom nie help om die geld terug te betaal wat hy verskuldig is aan 'n venynige geldskieter nie. Met sy rug teen die muur besluit Franklin om toevlug te bied vir sy broer en hom in te sluit by die troue, maar kort voor lank is hy spyt oor dié halsoorkop besluit... Kan Frankie en Felipé hul broederband tot voordeel van hulle albei laat herleef? Of sal hierdie fasade die troue van die jaar verwoes? Die storie van FRANKIE EN FELIPÉ het sy oorsprong gehad in die gedeelde droom van Bradley Olivier en Solomon Cupido; 'n droom wat soortgelyk is aan die van vele akteurs wat ten doel het om hul eie fliek te skep. Hul doel was om nie slegs die uiteenlopende kenmerke van hul karakters uit te beeld nie, maar ook om kykers 'n blik te bied op Frankie en Felipé se lewens, en die sluier te lig oor hul geheime. Bradley en Solomon wou die kyker bewus maak dat dinge wat 'n mens op die oppervlak waarneem, nie altyd die geheelprentjie is nie; daar is waarhede en werklikhede wat tot op die oppervlak borrel wanneer almal tuiskom aan die einde van hul dag. FRANKIE EN FELIPÉ is 'n unieke manier vir mense om aanklank te vind by die swaarkry en drome van sy karakters. Dit bevat 'n kragtige boodskap: as jy 'n groot droom het en pligsgetrou werk om dit te bewaarheid, kan daardie droom 'n werklikheid word. Die fliek moedig individue aan om nie skaam te wees oor hul herkoms nie, maar om dit te beskou as 'n manier om hul struikelblokke te oorkom in hul strewe om hul lewens te verbeter. Met regie deur Marvin-Lee Beukes en Nick Burton Moore as kinematograaf, sluit die rolverdeling onder andere in Bradley Olivier, Solomon Cupido, Kim Syster, Bianca Flanders, Ilse Klink, Zane Meas, Shimmy Isaacs, Danny Ross, Bouwer Bosch, Lee-Ann van Rooi, Brendon Daniels en Terence Bridgett. Die film word uitgereik deur Filmfinity (Edms) Bpk. “Die vrystelling van FRANKIE EN FELIPÉ is die resultaat van vier jaar se harde werk vir my en Bradley, en werklik ons grootste droom wat bewaarheid word. Al is my beste vriend nie meer aan my sy nie, weet ek hy kyk af en is netso trots soos ek op die eindresultaat. Ons wou mense laat lag, laat huil en vir hulle 'n uur en 'n half se ontvlugting bied sodat hulle weer die wêreld kan aanpak met 'n ligte gemoed vol inspirasie. Ons het die film vir almal daarbuite gemaak om te geniet.” - Solomon Cupido. “Ek is verskriklik opgewonde dat mense uiteindelik Bradley en Solomon se liefdeskind kan sien! Ons hoop dat mense hierdie pragtige stuk werk van hulle netso baie sal geniet soos wat ons dit geniet het om dit te maak!” - Kim Syster. “Ek het lanklaas soveel vreugde en hartseer tegelykertyd ervaar oor 'n werklik wonderlike fliek wat oor die wêreld heen uitgereik word. Bradley Olivier sou so trots gewees het op FRANKIE EN FELIPÉ. Vandag rou ek oor Bradley se skielike heengaan, maar vier ook sy uitsonderlike gees en kreatiewe energie.” – Danie Bester. FRANKIE EN FELIPÉ is vanaf vandag, 23 Februarie 2024 landswyd in rolprentteaters te sien!
EPISODE 75: DAVID VIVIERS (AKTEUR & SKRYWER) by BOUWER BOSCH
Almero se naam is al gevestig in die Afrikaanse bedryf. “Vuurvas”, “Vloedverlief” en “Monochromie” is ‘n paar van sy liedjies wat jy sekerlik al geluister het wanneer jy oor alles nadink. Jy het hom ook al hoor sing saam met Bouwer Bosch en Danie Reënwolf. Die 28ste September 2022 is Almero in die Atterbury teater vir ‘n prag-vertoning.
Almero se naam is al gevestig in die Afrikaanse bedryf. “Vuurvas”, “Vloedverlief” en “Monochromie” is ‘n paar van sy liedjies wat jy sekerlik al geluister het wanneer jy oor alles nadink. Jy het hom ook al hoor sing saam met Bouwer Bosch en Danie Reënwolf. Die 28ste September 2022 is Almero in die Atterbury teater vir ‘n prag-vertoning.
Ons het REGTIG lekker gesels. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message
Ons het REGTIG lekker gesels. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Radio veteran and rock musician Martin Bester hosts 'Breakfast with Martin Bester' every weekday morning from 6am to 9am on Jacaranda FM. He starts your morning off with something completely fresh and new. Martin is real, fun and apologetically South African. You'll also find the 'Good Morning Angels with Martin' feature on this channel.
Ons is opgewonde oor Bouwer Bosch se nuwe TV-program!
This week Groothond sits down with the prins of Potchefstroom to praat oor his humble beginnings and his rise to superstardom.There are many woorde to beskryf Bouwer Bosch: Chart-topper, Film producer, Agency mogul... But who is Bouwer Bosch really? Groothond tries to kyk agter the masker at the real hartebreker; The seun from Potch with a hart vol liefde. Does liefde always wen? Or does seks sometimes wen? And where does haat fit into alles?
Bouwer Bosch(@Bouwer) is one of the most accomplished and multi-talented figures in the Afrikaans community. He has a well-established music career, and he has a history in being the lead singer in an award-winning band. Bouwer finds peace in releasing music, and he has composed most of his songs. Adventure and creativity takes on many forms and in this case Bouwer went wondering and looking what adventuring motorcycling can bring and did he get a surpriseBouwer's websiteGravel Travel Contact:@graveltravel_podcastgraveltravelpodcast@gmail.comhttps://www.facebook.com/graveltravel_podcast-101152031582796/You can also listen here:AppleSpotifyGoogleOvercastPodcast Music by: Adam Victor(@Adam) form the Proper Rain EPIf you enjoy the podcast, would you please consider leaving a short review on Apple Podcast/iTunes? It takes less than 60 seconds, and it really makes a difference in helping to convince hard-to-get guests. Support the show (https://www.paypal.com/donate?hosted_button_id=TGWY9KH2BGEEN)
LUISTER op APPLE PODCAST en SPOTIFY of Kyk op Youtube!In hierdie episode gesels ek met Deon Meiring.Deon is 'n muskikant, sanger, guitar-speler, skrywer en plesierige gespreksvoerder! Hy is die voorsanger van die Band, Glaskas en het saam met Bouwer Bosch 'n "twee-man-band" gestig, genaamd Dans-Dans-Lisa!Deesdae, sal jy sy musiek hoor op tv reekse soos "Kompleks" wat gekyk kan word op KykNet. Hy bring ook weekliks 'n YouTube video uit, waar hy briewe, wat hy geskryf het, voorlees soos 'n gedig. Ek geniet sy briewe, ongelooflik, baie!Dit was 'n groot voorreg om met Deon, te kon gesels!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.
LUISTER op APPLE PODCAST en SPOTIFY of Kyk op Youtube!In hierdie episode gesels ek met Bouwer Bosch.As jy nog nie teen dié tyd weet wie Bouwer is nie, dink: Musiek, harde musiek, satiriese leefwyse en LIEFDEWEN!Bouwer is alles en meer, soos wat jy hom in die kollig sien. Hy is snaaks, diep, kreatief en 'n ware Suid-Afrikaner. Dit was 'n groot voorreg om met die man agter die naam, Bouwer Bosch, te kon gesels!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.
EPISODE 67: RUHAN FOURIE(PhD-STUDENT IN GESKIEDENIS) by BOUWER BOSCH
Just before heritage day, Bouwer Bosch release a brand new single - 'liefde, love, uthando' alongside Freddy L and Gazelle. He joined me on a Zoom to talk about the single, the companying documentary and the process of writing it - in solitude - in the mountains! He's deep, he's honest and he truly loves our beautiful country, something that I think we all need to feel and hear, especially having just hit our day 200 of lockdown mark!
Just before heritage day, Bouwer Bosch release a brand new single - 'liefde, love, uthando' alongside Freddy L and Gazelle. He joined me on a Zoom to talk about the single, the companying documentary and the process of writing it - in solitude - in the mountains! He's deep, he's honest and he truly loves our beautiful country, something that I think we all need to feel and hear, especially having just hit our day 200 of lockdown mark!
EPISODE 66: GAZELLE(KUNSTENAAR EN MUSIKANT) by BOUWER BOSCH
Ons praat oor donker tye, happy tye, hate mail, die keer toe Bouwer Bosch actually kwaad geword het (for real!), Suid-Afrika, Steve Hofmeyr, sy kinderjare, Steve Biko, onderwysers, vakansie, die NG Kerk, die nuwe musiek video, #Politees, die siekte, die toekoms . . . Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
Bouwer Bosch: Kunstrepreneur | Aktivis | Uplifter Ek en Bouwer gesels oor wit bevoorregting, geskiedenis, die neem van verantwoordelikheid vir ons verlede, die rol van die kunste in Suid-Afrika se transformasie journey en soveel meer. Bouwer gebruik sy stem, platform en menswees om aktief versoening in Suid-Afrika te verwesenlik, op die mees opregte manier. Dit was ‘n voorreg om met hom te gesels en gedagtes uit te ruil. Hierdie was ‘n meaningful gesprek. Geniet hom! “Die een wat uitgehoor wil word moet eerste luister” - Bouwer Bosch
EPISODE 64: JANA MARX (DIEPTEVERSLAGGEWER VIR NETWERK24) by BOUWER BOSCH
Ons kyk na onlangse nuusgebeure vanuit 'n Bybelse Perspektief: 1. Steven Spielberg se dogter, Mikaela, wat haar bekwaam as 'n Pornografiese Aktrise (01:39) 2. Beloftebos: Weier dat 'n selfdegeslag paartjie by hulle trou (11:21) 3. Bouwer Bosch se meningstuk op Netwerk24 oor "Jesus en sy donkie wat Sparkling water drink". (21:19)
Ons praat oor freaken alles! Die nuwe album, sy kinderjare, donker tye, hate mail, happy tye, die keer toe hy kwaad geword het, Suid-Afrika, Steve Hofmeyr, Steve Biko, onderwysers, vakansie, #Politees, die toekoms . . . Links: Borg 'n bed in een van ons Echo-huise, My Blog:Anderkant die Doringdraad,
Jacaranda FM — Jacatainment is a daily entertainment feature on Jacaranda FM. It's jam-packed with local flavour and an international spice. MornéJK brings you the latest in entertainment news, fashion hits and faux pas, red carpet mishaps, and general celeb news - as well as movie and album launches.
EPISODE 63: BARBARA BRASINGTON - KOMEDIANT EN AKTRISE by BOUWER BOSCH
Welkom by Podcast Maandae, waar ons gesels oor alles wat in die Podcast wêreld aangaan, en spesifiek, die Afrikaanse Podcast wêreld. Ons kyk na die tegniese aspekte van die luister van Podcasts, die potensiaal van Podcasts in Suid-Afrika en ons bespreek, reeds bestaande Podcasts in Afrikaans. Ons kyk na die tegniese aspekte van die luister van Podcasts, die potensiaal van Podcasts in Suid-Afrika en ons bespreek, reeds bestaande Podcasts in Afrikaans. Hierdie week bespreek ons Bouwer Bosch se Podcast "Narratief" As jy 'n podcast wil begin, stel ek voor jy maak gebruik van Buzzsprout! Click op die Buzzsprout link hieronder en kry 'n $20 Amazon Gift Card as jy 'n "paid plan" kry: https://www.buzzsprout.com/?referrer_id=522787 Music: https://www.purple-planet.com Sounds: Creative Commons Attribution 3.0
Alishia van Deventer is die stigter van die publisiteitsmaatskappy, Starburst Promotions. Van haar suksesvolle kliënte en projekte sluit in musikante soos ADAM, Joshua na die Reën, Bouwer Bosch en Die Heuwels Fantasties, asook films soos Pad na jou Hart, Leading Lady en Ballade vir 'n Enkeling. Sy vertel my o.a. van foute wat opkomende kunstenaars moet vermy.
CliffCentral.com — Alishia van Deventer is die stigter van die publisiteitsmaatskappy, Starburst Promotions. Van haar suksesvolle kliënte en projekte sluit in musikante soos ADAM, Joshua na die Reën, Bouwer Bosch en Die Heuwels Fantasties, asook films soos Pad na jou Hart, Leading Lady en Ballade vir ’n Enkeling. Sy vertel my o.a. van foute wat opkomende kunstenaars moet vermy.
Alishia van Deventer is die stigter van die publisiteitsmaatskappy, Starburst Promotions. Van haar suksesvolle kliënte en projekte sluit in musikante soos ADAM, Joshua na die Reën, Bouwer Bosch en Die Heuwels Fantasties, asook films soos Pad na jou Hart, Leading Lady en Ballade vir 'n Enkeling. Sy vertel my o.a. van foute wat opkomende kunstenaars moet vermy. Webwerf
Jacques Basson — Alishia van Deventer is die stigter van die publisiteitsmaatskappy, Starburst Promotions. Van haar suksesvolle kliënte en projekte sluit in musikante soos ADAM, Joshua na die Reën, Bouwer Bosch en Die Heuwels Fantasties, asook films soos Pad na jou Hart, Leading Lady en Ballade vir ’n Enkeling. Sy vertel my o.a. van foute wat opkomende kunstenaars moet vermy.
EPISODE 53: BEER ADRIAANSE (SKRYWER, MUSIKANT EN AKTEUR) by BOUWER BOSCH
Niel Benjamin Kidd en Pietie Beyers kuier saam met Bouwer Bosch in 'n splinternuwe episode wat lewensverreikend is! Geniet dit!
Jacaranda FM — Jacatainment is a daily entertainment feature on Jacaranda FM. It's jam-packed with local flavour and an international spice. MornéJK brings you the latest in entertainment news, fashion hits and faux pas, red carpet mishaps, and general celeb news - as well as movie and album launches.
Jacaranda FM — Jacatainment is a daily entertainment feature on Jacaranda FM. It's jam-packed with local flavour and an international spice. MornéJK brings you the latest in entertainment news, fashion hits and faux pas, red carpet mishaps, and general celeb news - as well as movie and album launches.
EPISODE 35: DANIËL ELOFF (PODLITIEK, AGENDA) by BOUWER BOSCH
Bouwer is ‘n sanger-liedjieskrywer, musikant, akteur, entrepreneur en net ‘n lekker ou. Ons delf bietjie dieper in veral die besigheid van film en hoe die tipiese besigheidsmodel lyk en werk. Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH. Webwerf
CliffCentral.com — Bouwer is 'n sanger-liedjieskrywer, musikant, akteur, entrepreneur en net 'n lekker ou. Ons delf bietjie dieper in veral die besigheid van film en hoe die tipiese besigheidsmodel lyk en werk. Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH. exah
Jacques Basson — Bouwer is ‘n sanger-liedjieskrywer, musikant, akteur, entrepreneur en net ‘n lekker ou. Ons delf bietjie dieper in veral die besigheid van film en hoe die tipiese besigheidsmodel lyk en werk. Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH.
Bouwer is 'n sanger-liedjieskrywer, musikant, akteur, entrepreneur en net 'n lekker ou. Ons delf bietjie dieper in veral die besigheid van film en hoe die tipiese besigheidsmodel lyk en werk. Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH. exah
EPISODE 31: PAUL MARITZ(PODLITIEK & SOLIDARITEIT JEUG) by BOUWER BOSCH
JacPod — Carla Mackenzie gesels met Bouwer Bosch oor wie hom intimideer, hoe belangrik dit is om aan gesprek deel te neem en oor mense se perspektief wat altyd onder konstruksie is, sy verhouding met Leandie – en natuurlik musiek!
Bouwer Bosch het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te kom chat oor sy nuwe enkelsnit #VERBY wat pas vrygestel is en ook gesels oor bietjie geloofsake, Bouwer as aanbieder en hy het ook vir Ruben Delmage so 5 tips gegee oor die liefde...
Bouwer Bosch het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te kom chat oor sy nuwe enkelsnit #VERBY wat pas vrygestel is en ook gesels oor bietjie geloofsake, Bouwer as aanbieder en hy het ook vir Ruben Delmage so 5 tips gegee oor die liefde...
This week, Bouwer Bosch takes over Motivation Monday and shares a powerful message about togetherness! Discover. Learn. Grow.
Jacaranda FM — Die musiekvideo van Bouwer Bosch se gewilde enkelsnit, Pleidooi is bekend gestel en dit vertel die storie van 'n stoeier wat met 'n struikelblok gekonfronteer word. Volgens Bouwer is die metaforiese struikelblok "dinge" in elkeen se lewens waarmee hulle moet vrede maak - in die geval van sy nuwe video - 'n stoeier wat moet vrede maak met sy seksualiteit.
RWYG Podcast Episode 1: Bouwer Bosch. We talk about balance between work & personal life, writing songs, most difficult season in his life, why we should man-up and why we should surround ourselves with people better than us.
RWYG Podcast Episode 1: Bouwer Bosch. We talk about balance between work & personal life, writing songs, most difficult season in his life, why we should man-up and why we should surround ourselves with people better than us.
With Exams Around the Corner, I asked South African Musician, Actor, Presenter & Comedian Bouwer Bosch for his 2 cents with regards to Exams!
Musician and actor Bouwer Bosch is in the hot seat, standing in for Casper and the team. He is joined by the beautiful Melinda Bam and also chats to a representative from AfriForum, to find out exactly what it is that they stand for. Loads of entertainment and a few laughs is nothing to be scoffed at. www.cliffcentral.com
CliffCentral.com — Musician and actor Bouwer Bosch is in the hot seat, standing in for Casper and the team. He is joined by the beautiful Melinda Bam and also chats to a representative from AfriForum, to find out exactly what it is that they stand for. Loads of entertainment and a few laughs is nothing to be scoffed at.