POPULARITY
In this episode of The 10 Ninety Podcast, Mason talks with Catie Hockenbury about unimaginable loss—and the resilience it took to keep going. Catie's life has been shaped by profound grief. Her daughter Maya died during childbirth in 2016 after a catastrophic placental abruption. Her son Oliver passed away from SUID at just 9 months old in 2023. And years earlier, Connor, the father of her first child, died by suicide at 19. Connor was a funny, goofy kid who loved Metallica and deeply cared for those around him. After his parents' divorce and a painful rejection, his mental health spiraled. Despite people trying to help, he lost his battle with depression—leaving behind a young son and a family searching for answers. Years later, Catie experienced another devastating loss when her daughter Maya was stillborn at full term. Despite repeatedly telling medical staff something was wrong, she was sent home twice. During the traumatic delivery, Catie's organs began failing, her heart rate dropped to 19 beats per minute, and she died on the table—before being revived with multiple shots of epinephrine. She held Maya for 24 hours before saying goodbye. Then in 2023, Catie lost her son Oliver to Sudden Unexplained Infant Death (SUID). Though the cause was never determined, she believes Oliver's death ultimately gave her the strength to leave an abusive marriage and reclaim her life. Together, Mason and Catie talk about: • The ripple effects of suicide and the pain families carry • When the medical system fails to listen • What it's like to die and come back • The weight of unanswered questions after SUID • Grief inside abusive relationships • Why vulnerability helps others feel less alone • Turning unimaginable pain into purpose Today, Catie uses her story to support other bereaved parents and remind people that even in the darkest moments, they are not alone. ⚠️ Content Warning: This episode contains discussions of suicide, stillbirth, infant death, domestic violence, medical trauma, and near-death experiences.
Johan Badenhorst oor Voetspore Suid-Amerika.
President Cyril Ramaphosa sê die keuses wat in die komende maande gemaak word, sal bepaal of Suid-Soedan na blywende vrede beweeg of terugkeer na onbestendigheid. Hy het gister die Afrika-unie se Ad hoc-hoëvlakkomitee vir die Suid-Soedan C5 Plus-beraad in Addis Abeba, Ethiopië, toegespreek. Suid-Soedan, die wêreld se jongste nasie, gaan in Desember stembus toe. Ramaphosa sê die Afrika-Unie is verenig in sy optrede om die land na 'n pad van vrede en bestendigheid te beweeg:
Die Verenigde Nasies waarsku Suid-Soedan toon alle tekens dat volskaalse geweld weer binnekort kan uitbreek. Die Hersiene Vredesooreenkoms is in 2018 onderteken, wat die vyf jaar lange burgeroorlog beëindig het. Toenemende skendings van die skietstilstand die afgelope jaar laat die land egter op die punt van hernude konflik. Die VN Vroue se uitvoerende direkteur, Sima Bahous, sê Suid-Soedan het van die hoogste geslagsgeweldsyfers in die streek, met ʼn geraamde 2,7-miljoen mense wat in gevaar is:
Die Verenigde State sal kyk na buigsaamheid vir Amerikaanse troepe wat in Suid-Korea gestasioneer is om teen streeksbedreigings te opereer, maar die kern van die alliansie met Seoel sal gefokus bly op die afskrikking van Noord-Korea. Die Amerikaanse minister van verdediging, Pete Hegseth, is op besoek na die land en bevorder samewerking insluitend dat Suid-Korea ‘n kern-duikboot in die VSA sal bou.
Savanna Beef se aanleg net Suid van Okahandja en geleë op 'n 25 hektaar-perseel, sluit 'n inbedryfgestelde kragsentrale in om 'n ononderbroke elektrisiteitstoevoer te verseker, asook 'n waterbehandelings- en herwinningsaanleg wat amper voltooi is. Die projek se finansiële struktuur kombineer 200 miljoen Namibiese dollar van ongeveer 730 produsente-aandeelhouers, 40 miljoen dollar van internasionale beleggers, 150 miljoen dollar in konstruksielenings en 86 miljoen dollar in ‘n finansiële huurkontrak. Die hoofingenieurs-, verkrygings- en konstruksiekontrak beloop 352 miljoen dollar, met bykomende infrastruktuur wat die totale kapitaalkoste op 417,5 miljoen dollar te staan bring. Kosmos 94.1 Nuus het onlangs met Savanna Beef se uitvoerende hoof, Ian Collard, gepraat:
Kry die nuus soos dit breek.
Dit wil voorkom asof die regering sy eie maatreëls oortree het tydens sy droogteverligtingsprogram. Die eerste minister dr. Elijah Ngurare sê dat vleis deur Meatco in die noordelike kommunale gebied bekom is, gevries is en in 1,5-kilogram pakkies in Kavango Wes, Kavango Oos en Zambezi versprei. Maar, hy het bygevoeg dat die rou, bevrore vleis, afkomstig van noord van die rooilyn, ook in Khomas, Hardap en Karas uitgedeel is. Ngurare se woordvoerder, Rhingo Mutambo, sê aan Kosmos 94.1 Nuus daar was niks met die vleis verkeerd nie.
Sonja Carstens, woordvoerder van MISA, bespreek die vakbond se standpunt oor die skerp toename in die terugroeping van voertuie in Suid-Afrika, en hoe dit verbruikers raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
Wêreldbank-navorsing toon dat Afrika suid van die Sahara slegs 5 persent van die wêreldwye buitelandse beleggingsinvloei tussen 2012 en 2023 ontvang het. Dit was die laagste onder ontwikkelende streke. Buitelandse beleggings, eens die sleutel tot groei in ontluikende markte, het gedaal tot ongeveer 2 persent van die BBP, af van 5 persent in 2008, wat kommer wek oor langtermynontwikkeling en infrastruktuurbelegging. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die plaaslike ekonoom Gabriel Erastus.
Send us a message with this link, we would love to hear from you. Standard message rates may apply.Safe infant sleep guidelines have reduced SIDS deaths by 50-80% over the last three decades, yet funding for this critical public health campaign is now at risk of being cut.• Explained difference between SIDS (sudden infant death syndrome) and SUID (sudden unexpected infant death)• Described the "triple risk model" that leads to SIDS: vulnerable infant + critical developmental period + external stressor• Detailed the history of the Back to Sleep campaign which began in 1994• Outlined key safe sleep recommendations: babies on backs, firm flat surface, no loose bedding or soft objects• Discussed why co-sleeping increases SIDS risk despite cultural preferences• Clarified that products like Dockatot are not designed for safe sleep• Highlighted that Black and Indigenous communities experience higher SIDS rates• Examined how funding cuts could impact access to life-saving health information• Connected these changes to a broader pattern of removing evidence-based health information from government resourcesCheck out our website, email us at yourcheckuppod@gmail.com with questions or feedback, and most importantly, stay healthy until next time.Support the showSubscribe to Our Newsletter! Production and Content: Edward Delesky, MD & Nicole Aruffo, RNArtwork: Olivia Pawlowski
Die verbypad by die brug wat net suid van die Aris-weegbrug op die B1 tussen Windhoek en Rehoboth ingegee het, is voltooi, voor skedule. Die brug het op 20 Maart ingegee na swaar reën en ‘n eenbaan verbypad is inderhaas gebou. Kosmos 94.1 Nuus het met Hileni Fillemon, woordvoerder by die Paaie-owerheid gesels.
Spanning in Suid-Soedan neem toe, veral na die arrestasie van die adjunkpresident Riek Machar, oud-opposisie van president Salva Kiir. Die vredesooreenkoms van 2018 is volgens berigte besig om te verbrokkel. Die spanning het verskeie ambassades in Juba genoop om hul burgers te vra om Suid-Soedan te verlaat, terwyl oproepe vermeerder vir 'n vreedsame oplossing vir die krisis wat dreig om die land weer in burgeroorlog te dompel. Die VN se sekretaris-generaal Antonio Guterres het sy eie pleidooi vir vrede so verwoord.
Die Paaie-owerheid is bekommerd oor uitgebreide skade aan nasionale paaie ná swaar reënval regoor die land. Die uitvoerende hoof, dr. Conrad Lutombi het saam met die nuwe vervoerminister Veikko Nekundi inspeksie uitgevoer by die ompad wat gebou is net suid van die Aris-weegbrug op die B1 Suid van die hoofstad. Om die verbinding tussen Windhoek en Rehoboth te herstel, het die RA 'n tydelike verbypad gebou teen ‘n koste van 10 miljoen Namibiese dollar.
Die B1-roete is tans gesluit net suid van die Aris-weegbrug. Die brug net na die weegbrug het ingegee. Die Paaie-owerheid is bewus van die probleem en het reeds spanne ontplooi. Die owerheid se uitvoerende hoof Conrad Lutombi het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
Rosa Namises, 'n menseregte-aktivis en lid van die Khomanin, het die Namibiese regering versoek om meer kommunale grond vir die gemeenskap in Khomas te bekom. Sy sê haar mense lewe in armoede in die Groot Aub gebied en verder Suid en voeg by hulle krepeer terwyl Unam se bokmelk projek by die nedersetting oortollige melk weggooi. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
Daar is goeie neerslae regoor die land aangemeld en riviere loop steeds by Okahandja, Omaruru en selfs die Kahn verder wes, het geloop. Goeie reën word vandag verder Suid verwag. In Suid-Afrika waarsku die Weerdiens ook oor wydverspreide buie en donderbuie oor die sentrale en oostelike streke van die land. Voorspeller Samkelisiwe Thwala het motoriste wat na die vakansie huiswaarts keer, gewaarsku om versigtig te wees.
Namibië het verlede jaar 'n drieparty-ooreenkoms met China en die VN se Voedsel- en Landbou-organisasie onderteken vir die tweede fase van die South-South Cooperation-inisiatief. Tydens die implementering van die eerste fase van die South-South projek van 2015 tot 2017, het China sowat 49,5 miljoen Namibiese dollar vir 'n verskeidenheid plaaslike ontwikkelingsprojekte gegee. By die formele bekendstelling van die baanbrekende South-South Cooperation het Ndiyapuki Nghituwamata, uitvoerende direkteur van landbou, water en grondhervorming, China bedank vir hul volgehoue ondersteuning aan Namibië.
We all are aware that multiple adverse obstetrical outcomes have been linked to maternal obesity, such as stillbirth, preterm birth, NICUs admission, and congenital anomalies. But once delivery and hospital discharge occurs uneventfully, a new cohort study is raising the alarm for another possible adverse event up until the child's first year of life: Sudden Unexpected Infant Death (SUID). SUID is devastating. In this episode we will review this new publication, which is making medical headlines. This was published on July 29th, 2024 in JAMA Pediatrics. We'll put this association between maternal obesity and SUID in perspective and summarize the key findings of this alarming data.
Your Linux box is a-changin'. systemd has a huge new release; we'll get into the most impressive features, including the new sudo replacement. Plus, our thoughts on the new Linux Arm laptops that are just around the corner.Sponsored By:Core Contributor Membership: Take $1 a month of your membership for a lifetime!Tailscale: Tailscale is a programmable networking software that is private and secure by default - get it free on up to 100 devices!1Password Extended Access Management: 1Password Extended Access Management is a device trust solution for companies with Okta, and they ensure that if a device isn't trusted and secure, it can't log into your cloud apps.Support LINUX UnpluggedLinks: