Radical Life

Follow Radical Life
Share on
Copy link to clipboard

PLEASE NOTE: We minister in Afrikaans and English. WHY RADICAL? As a Christian, it’s good to be radical. It means you’re going to the root of the matter instead of dealing with and living on the surface. To be radical means to return to the way God would have things. It means you view church l…

Radical Life


    • May 15, 2024 LATEST EPISODE
    • weekly NEW EPISODES
    • 50m AVG DURATION
    • 161 EPISODES


    Search for episodes from Radical Life with a specific topic:

    Latest episodes from Radical Life

    Waareer Die (Spesiale) Mense In Jou Lewe

    Play Episode Listen Later May 15, 2024 40:40


    Moenie vir 'n spesiale dag of geleentheid wag om vir die spesiale mense in jou lewe te wys dat jy omgee en dat hulle kosbaar en belangrik vir jou is nie! Leef in die hede. Wees teenwoordig!

    Wees Versigtig vir Verwarring en Misleiding

    Play Episode Listen Later May 15, 2024 60:58


    Die duiwel wil God se kinders verwar en mislei!  Hy probeer dit doen op soveel verskillende maniere. Daar is vandag soveel geleentheid daarvoor, bv sosiale media.  Daar is soveel platforms daarvoor!  Ongelukkig is baie mense is so gullable!  So beinvloedbaar!

    Jehova NIssi

    Play Episode Listen Later May 15, 2024 32:23


    Wanneer ons leef onder die 'banner' van Jehovah Nissi, dan leef ons in oorwinning, want ons God veg vir ons en het reeds die 'ultimate' oorwinning behaal.

    Jehovah Rohi

    Play Episode Listen Later Apr 17, 2024 44:40


    In Bybelse tye het herders het 'n kritieke rol gespeel in die versorging en beskerming van die kudde.  Op soortgelyke wyse, skets Psalm 23 God as 'n liefdevolle en oplettende herder wat voorsien, lei,   beskerm en sy kinders onderhou, net soos 'n herder doen vir sy skape.

    Wat Is Die Wegraping En Hoekom Maak Dit Saak?

    Play Episode Listen Later Apr 17, 2024 57:03


    Die volgende groot gebeurtenis op die profetiese kalender is die Wegraping.  Leer meer hieromtrent in hierdie boodskap.

    Jehovah Tsidkenu

    Play Episode Listen Later Apr 17, 2024 33:01


    Leer ken God as die Een wat ons sonde en "unrighteousness" op Hom geneem het, sodat Hy ons "righteousness" kon maak in Sy Naam.  Hy het sonde geword in ons plek.

    Koning Van Konings

    Play Episode Listen Later Apr 17, 2024 39:53


    Die volk se verwagting was dat Hy sou kom om as hulle koning hier op aarde te regeer.  Maar, Hy't gekom om Sy hemelse koninkryk vir hier op aarde te vestig.  Hy is die Ewige Koning.  Hy regeer!

    Hoe Om Vir Mense Te Bid Vir Genesing

    Play Episode Listen Later Mar 21, 2024 52:59


    God genees nogsteeds vandag en Hy wil jou en my gebruik in die proses.  Kry 'n nuwe perspektief en leer hoe om vir mense te bid vir genesing.

    Jehovah Rapha

    Play Episode Listen Later Mar 12, 2024 50:26


    Leer ken God vandag as die God wat genees. Ja, hy doen dit nogsteeds, want Hy het nie verander nie.  Hy is gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde.

    Jehovah Jireh

    Play Episode Listen Later Feb 27, 2024 34:16


    Leer ken God as die Hemelse Vader wat in Sy kinders se behoeftes voorsien.

    The Love You've Always Wanted

    Play Episode Listen Later Feb 20, 2024 53:30


    Modern medical resuscitation and digital communication have revealed a gold mine of intriguing near-death experiences (NDEs). John Burke has spent the last three decades studying more than 1,000 NDEs.Adventure into realms of wonder with people from every continent who found themselves experiencing a magnificent God of captivating love. Along your journey you will realize God is the love you've always wanted, and his power, compassion, friendship, and guidance are closer than you could ever imagine!

    The City Of God

    Play Episode Listen Later Feb 17, 2024 47:33


    Experience AHA moments during this amazing message.

    Leer Ken God Beter

    Play Episode Listen Later Feb 6, 2024 40:19


    Wanneer ons God so leer ken soos Hy homself deur die Woord openbaar, sal ons vry wees.  Ons sal minder angs ervaar; vrees sal nie meer so 'n groot invloed op ons lewens hê nie en ons sal nie meer so twyfel nie.

    Aanvaar God Se Genade

    Play Episode Listen Later Jan 31, 2024 43:53


    Jy kan lewe in die woestyn van godsdiens of in die oase van God se genade.  Die keuse is joune.

    Ontdek God Se Liefde

    Play Episode Listen Later Jan 23, 2024 41:04


    Ons kan onmoontlik in een boodskap alles leer oor God se liefde nie.  Maar, dit is waar ons vandag begin in die proses om in die lig van Sy liefde te leef, sodat ons dit kan reflekteer na die wêreld.

    Radical Life - Missie 2024

    Play Episode Listen Later Jan 23, 2024 38:04


    Kom deel in ons Missie vir 2024 en leef 'n lewe wat 'n verskil maak.

    Reflekteer Die Lig

    Play Episode Listen Later Jan 10, 2024 20:19


    As volgelinge van Jesus Christus word ons geroep om Sy lig na 'n donker wêreld te reflekteer.  Sy lig van liefde en Sy lig van genade.  Kom ons maak dit ons missie vir 2024.

    Heilige Oomblikke Van Gehoorsaamheid

    Play Episode Listen Later Dec 5, 2023 34:27


    Heilige Oomblikke - Deel 1Advent 2023

    'n Tyd Vir Dankie Sê

    Play Episode Listen Later Nov 30, 2023 48:40


    Ons kla so maklik.  Ons 'moan en groan' so maklik.  As goed nie iets is soos ons dit wil hê nie, is ons ontstelt en is alles verkeerd. Ons kyk na ons lewens en omstandighede en sien alles wat daar nie is nie.  En so mis ons wat daar wel is - want ons sien dit nie raak nie!Opregte dankbaarheid is maar redelik skaars. Ontevredenheid en "discontent" is volop.  Dit is tyd dat ons sal begin dankie sê en met dankbaarheid begin leef.

    Maak Gereed Vir 'n Wonderwerk

    Play Episode Listen Later Nov 23, 2023 43:48


    Ons dien 'n God wat wonderwerke doen.  Hy doen dit nie vir ander nie.  Hy kan dit ook vir jou doen.

    Hoekom Haat Mense Die Jode So?

    Play Episode Listen Later Nov 16, 2023 66:12


    Hierdie insiggewende boodskap gee bepaalde Bybelse perspektief oor die haat teen die Jode, wat veral in die laaste paar weke meer sigbaar word.  Die Bybel voorspel hierdie haat teen die Jode en ons leef in die tyd waar ons dit voor ons oë sien waar word.

    Wat Verhinder Gewaagde Geloof - Deel 2

    Play Episode Listen Later Nov 16, 2023 51:12


    Elke geloof kan gewaagde geloof hê, maar daar is sekere goed wat dit kan verhinder.  Leer in hierdie boodskap meer oor hierdie hindernisse.  Leer ook wat om daaromtrent te doen sodat jy dit te bowe kan kom en dit nie verder jou geloof sal verhinder nie.

    Wat Verhinder Gewaagde Geloof? - Deel 1

    Play Episode Listen Later Nov 3, 2023 52:27


    Elke geloof kan gewaagde geloof hê, maar daar is sekere goed wat dit kan verhinder.  Leer in hierdie boodskap meer oor hierdie hindernisse.  Leer ook wat om daaromtrent te doen sodat jy dit te bowe kan kom en dit nie verder jou geloof sal verhinder nie.

    Gewaagde Geloof (Audacious Faith)

    Play Episode Listen Later Oct 26, 2023 38:32


    Daar is soveel meer wat God vir my en jou beplan, wil gee en doen, maar ons gebrek aan gewaagde geloof (audacious faith) veroorsaak dat ons dit nooit sien of ervaar nie!  Ons leef ook baie keer "powerless" omdat ons nie hierdie "audacious faith" het nie. As ek en jy 'n lewe wil lei wat vol van God se krag en seën is, dan is dit noodsaaklik dat ons gewaagde geloof ontwikkel.

    Kyk Na Israel Deur Die Lens Van Die Woord

    Play Episode Listen Later Oct 17, 2023 47:30


    Sedert Saterdag, 7 Oktober 2023 is die wêreld se oë op Israel na die brutale terroriste aanval.  Skielik praat mense gereeld en baie oor Israel.  Die doel van hierdie boodskap is om kinders van God te help om sin te maak van al hierdie gebeure, deur na Israel te kyk deur die lens van die Woord.

    Hoe Om Op Koers Te Bly In Hierdie Wêreld

    Play Episode Listen Later Oct 10, 2023 35:02


    Tye verander en het geweldig baie verander in die afgelope paar jaar.. Die wêreld is in chaos.Dis besig om agteruit te gaan teen 'n spoed. Die aantrekkingskrag van die wêreld en die dinge van die wêreld word net groter en sterker.  As kinders van God en volgelinge van Jesus, is ons nie gevrywaar van die chaos en die aantrekkingskrag van die wêreld nie.  Juis daarom is dit nodig dat ons altyd op koers moet bly.

    Bewaar Jou Inner-Mens

    Play Episode Listen Later Oct 10, 2023 40:45


    There's a battle for your heart and mind!  Moenie 'n fout maak nie, die duiwel wil jou vernietig!  En hy weet watter rol jou hart en denke in jou lewe speel.  Juis daarom is dit sy eerste plek van aanval.  Juis daarom is dit so belangrik dat jy jou inner-mens moet bewaar.  Leer in hierdie boodskap hoe om dit te doen...

    Hoe Om Die Regte Besluite Te Neem

    Play Episode Listen Later Oct 10, 2023 42:09


    Keuses. Besluite. Dit is deel van ons lewe elke dag. Dikwels moet ons baie belangrike besluite neem.  Dis nie altyd maklik om te weet wat om te doen nie, maar gelukkig het ons 'n Hemelse Vader wat ons wil help in die proses.  Leer in hierdie boodskap hoe om elke keer die regte besluite te neem.

    Breaking The Spirit Of Mammon

    Play Episode Listen Later Oct 10, 2023 50:14


    Individuele Boodskap

    Die Hart Van Aanbidding

    Play Episode Listen Later Oct 10, 2023 46:31


    Individuele Boodskap

    Seuns En Dogters Van Ons Hemelse Vader

    Play Episode Listen Later Aug 31, 2023 44:35


    Individuele Boodskap

    Terug Na Die Bron

    Play Episode Listen Later Aug 31, 2023 34:38


    Individuele Boodskap

    'n Spesiale Uitnodiging

    Play Episode Listen Later Aug 31, 2023 35:27


    Individuele Boodskap

    'n Oproep Tot Selfondersoek

    Play Episode Listen Later Aug 12, 2023 47:43


    Individuele Boodskap

    Moeilike Gesprekke / Difficult Conversations

    Play Episode Listen Later Jul 29, 2023 61:59


    Almal van ons het by tye 'n moeilike gesprek met iemand anders.  Leer in hierdie video hoe om dit op die regte en Bybelse manier te hanteer.

    Ons God Wat Herstel / Our God Who Restores

    Play Episode Listen Later Jul 29, 2023 52:51


    God alleen is die Een wat volkome emosionele en innerlike genesing bring.  Leer in hierdie video hoe om emosioneel en innerlik genees te word.

    Veilige Mense

    Play Episode Listen Later Jul 15, 2023 64:08


    Die wêreldbekende sielkundiges, Dr Henry Cloud and Dr John Townsend , definieer "Veilige Mense" soos volg: "Safe People  refers to individuals who demonstrate qualities that promote emotional and relational safety."

    Onthou Die Goeie En Die Mooi

    Play Episode Listen Later Jul 15, 2023 56:19


    Jy is meer as jou foute en tekortkominge. Jy is meer as jou laagste oomblik.  Net so is ander meer as hulle foute en tekortkominge. Ons is geneig om mense te onthou vir hulle laagste oomblikke en al die ander goeie en mooi wat voor dit was, heeltemal te vergeet.

    'n Gevaarlike Strik

    Play Episode Listen Later Jun 27, 2023 57:08


    Hierdie boodskap leer ons oor 'n gevaarlike strik, waarin mens maklik kan beland, wat 'n groot invloed op jou verhouding met God en ander mense kan hê. Leer hoe om die strik te indentifiseer, asook hoe daaruit te kom.

    The Principle Of Posture

    Play Episode Listen Later Jun 21, 2023 48:25


    'n Insiggewende boodskap wat mens diep laat dink.

    Leef Met Respek Vir Ander Mense

    Play Episode Listen Later Jun 17, 2023 36:08


    Leef Met Respek Vir Die Heilige Gees

    Play Episode Listen Later Jun 17, 2023 63:10


    Ontsag Vir God - Deel 2

    Leef Met Ontsag Vir God

    Play Episode Listen Later Jun 17, 2023 57:28


    Ontsag Vir God - Deel 1

    Gratitude | Dankbaarheid

    Play Episode Listen Later May 12, 2023 43:02


    n Treffende boodskap en kragtige getuienis oor die belangrikheid van dankbaarheid in 'n mens se lewe.  Die boodskap is gebring deur Jean Fourie, Worship Leader van Radical Life.

    Wanneer Seerkry En Genade Ontmoet

    Play Episode Listen Later May 3, 2023 47:42


    Emosionele wonde kan soms baie diep wees en word nie maklik gesond nie.  Die enigste manier waarop daar volkome genesing kom is wanneer ons seerkry en God se genade mekaar ontmoet.  Sonder die hulp van die Heilige Gees sal ons emosionele seerkry en wonde nooit genees nie.

    Wanneer Twyfel En Genade Ontmoet

    Play Episode Listen Later Apr 21, 2023 35:28


    Wie van ons ken nie twyfel nie? Dis 'n normale deel van ons menswees.  Maar, wanneer God ons twyfel met Sy genade ontmoet, verander alles.  Leer  uit 'n bekende verhaal in die Woord hoe God ons help om twyfel te bowe te kom.

    Sondag Kom

    Play Episode Listen Later Apr 21, 2023 25:01


    Die opstanding van Jesus bring nuwe hoop.

    Wie Is Koning?

    Play Episode Listen Later Apr 21, 2023 40:55


    Dis so maklik om te sê dat Jesus die Koning van ons lewens is, maar is Hy regtig?  Het ander goed dalk Sy plek in ons lewens ingeneem?  In hierdie boodskap word ons gekonfronteer daarmee hoe maklik dit vandag is om  "idols" in ons lewens te hê, wat Jesus se ereplek inneem.  Dit gebeur baie keer onbewustelik, sonder dat ons dit besef.

    Kies Vrede In Moeilike Omstandighede | Kies Vrede - Deel 4

    Play Episode Listen Later Apr 4, 2023 42:05


    Ons leef in 'n wêreld vol konflik en spanning.  Mense leef sonder vrede in hulle harte, en wanneer dit daar is, is dit gewoonlik van korte duur. Daar is 'n beter manier van lewe!   Vrede is moontlik, ten spyte van en te midde van al die chaos in die wêreld en persoonlike moeilike omstandighede.  Maar, jy moet dit kies!

    Kies Vrede In 'n Gebroke Wêreld | Kies Vrede - Deel 3

    Play Episode Listen Later Apr 4, 2023 96:01


    Ons leef in 'n wêreld vol konflik en spanning.  Mense leef sonder vrede in hulle harte, en wanneer dit daar is, is dit gewoonlik van korte duur. Daar is 'n beter manier van lewe!   Vrede is moontlik, ten spyte van en te midde van al die chaos in die wêreld en persoonlike moeilike omstandighede.  Maar, jy moet dit kies!

    Kies Vrede In Angstige Tye | Kies Vrede - Deel 2

    Play Episode Listen Later Mar 14, 2023 52:48


    Ons leef in 'n wêreld vol konflik en spanning.  Mense leef sonder vrede in hulle harte, en wanneer dit daar is, is dit gewoonlik van korte duur. Daar is 'n beter manier van lewe!   Vrede is moontlik, ten spyte van en te midde van al die chaos in die wêreld en persoonlike moeilike omstandighede.  Maar, jy moet dit kies!

    Claim Radical Life

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel