Tafelmaniere Podcast

Follow Tafelmaniere Podcast
Share on
Copy link to clipboard

Hallo! Ek is Fredrick, van die Tafelmaniere Podcast.Hierdie is 'n podcast in Afrikaans, waar ons weekliks gesels oor vreemde idees waaroor jy nie noodwendig aan tafel mag praat nie.Ons kontempleer oor die onderwerpe wat die samelewing ingnoreer. Ons herevalueer die verlede, in die hede, vir 'n beter…

Fredrick

South Africa


    • Oct 27, 2022 LATEST EPISODE
    • monthly NEW EPISODES
    • 44m AVG DURATION
    • 96 EPISODES


    Search for episodes from Tafelmaniere Podcast with a specific topic:

    Latest episodes from Tafelmaniere Podcast

    Kelderklas Episode 7: Ken Forrester

    Play Episode Listen Later Oct 27, 2022 45:00


    Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die Kelder-meester van: Ken Forrester WinesGeniet hierdie episode! 

    Kelderklas Episode 6: Rickety Bridge & Haute Cabriere

    Play Episode Listen Later Sep 9, 2022 62:56


    Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmakers en bemarkers van: Rickety Bridge & Haute CabriereGeniet hierdie episode! 

    Kelderklas Episode 5: Eikendal en Cavalli

    Play Episode Listen Later Sep 2, 2022 72:26


    Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmakers en bemarkers van:  Eikendal en CavalliGeniet hierdie episode! 

    Kelderklas Episode 4: Van Ryn's Brandewyn en Avondale Wines

    Play Episode Listen Later Aug 26, 2022 59:47


    Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmakers van: Van Ryn's Brandewyn en Avondale WinesGeniet hierdie episode! 

    Kelder Klas Episode 3: De Grendel en Klein Roosboom

    Play Episode Listen Later Aug 19, 2022 67:25


    Welkom by die volgende episode van die Kelder Klas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmakers van: De Grendel en Klein RoosboomGeniet hierdie episode! 

    Kelder Klas Episode 2: Beau Constantia

    Play Episode Listen Later Aug 12, 2022 44:15


    Welkom by die volgende episode van die Kelder Klas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmaker van: Beau ConstantiaGeniet hierdie episode! 

    Welkom by die Kelder Klas Podcast

    Play Episode Listen Later Aug 5, 2022 45:55


    Welkom by die Kelder Klas Podcast, met JP Quickelberge!Hierdie episode dien as die inleiding to die Kelder Klas Podcast! Vandag gesels JP met die podcast se vervaardiger, Fredrick. Geniet hierdie episode! 

    Kelder Klas Episode 1: Close Malverne & L'avenir

    Play Episode Listen Later Aug 5, 2022 68:09


    Welkom by die eerste episode van die Kelder Klas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmakers van twee plase: Close Malverne L' avenirGeniet hierdie episode! 

    Ep. 82: Christian Sadie & Keith Jansen

    Play Episode Listen Later Jul 15, 2021 71:06


    Welkom by episode no. 82,  waar ek met nog inspirerende Suid-Afrikaners gesels!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Christian Sadie en Keith Jansen!Christian is 'n swemmer wat gaan deelneem in die 2021 Paralimpiese-spele en Keith Jansen is sy swerm-afrigter.Christian is iemand wat die beste moes maak met wat hy het.  Behalwe dat hy 'n swemmer is wat op 'n kompeterende vlak deelneem, doen hy ook so met sekere beperkinge tot sy liggaam. Dit is reeds ongelooflik moeilik om op so 'n hoë vlak te kan swem, maar Christian laat dit maklik lyk as gevolg van die harde werk wat hy elke dag in die oefen-swembad insit.As Christian se swem afrigter, is Keith die persoon wat meeste van die beplanning agter die skerms doen. Hy pak sy werk met passie, sowê asl innovering aan en hy vorm 'n groot deel van swemmers, soos, Christian, se suksesVir my, was hierdie gesprek insprirerend. Dit was woorde wat ek moes hoor in die midel van hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Christian en Keith!Ek hoop jul geniet hierdie episode!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 81: Jo Black

    Play Episode Listen Later Jun 11, 2021 73:27


    Welkom by episode no. 81,  waar ek met nog 'n inspirerende Suid-Afrikaner gesels!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Jo Black!Jo is 'n afrikaanse sanger, 'n musikant, 'n televisie persoonlikheid en 'n persoon wat 'n verskil probeer maak in mense se lewens! Meeste Suid-Afrikaners weet wie Jo Black is, as gevolg van sy musiek, maar hy is soveel meer as net sy musiek. Jo maak al musiek van 'n jong ouderdom af, maar hy was eers op die ouderdom van 35 raakgesien. Meeste mense sou al teen daai tyd moed opgegee het, maar nie Jo nie! Jo glo dat hy moes vir die regte oomblik wag en wanneer dit sou arriveer, hy die geleentheid voluit sou aanpak. Dit is weens sy positiewe houding dat hy vandag die reusagtige figuur van "Jo Black" is!Behalwe vir sy lewe as 'n musikant, toer Jo ook rondom die land en gesels by skole met jong mense, as deel van die "be that guy/be that girl" initiatief. Dit is 'n initiatief wat kinders aanmoedig om deur die lewe te gaan met 'n positiewe houding.Hierdie was 'n geleentheid van 'n leeftyd om met Jo te kon gesels!Dankie Jo!Ek hoop jul geniet hierdie episode!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 80: Pietman Geldenhuys

    Play Episode Listen Later May 28, 2021 79:30


    Welkom by episode no. 80,  waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Pietman Geldenhuys!Pietman is 'n musikant, 'n storieverteller, 'n televisie program aanbieder en 'n obserwerende komediant.Die primêre rede hoekom ek met Pietman wou gesels, is die feit dat hy die aanbieder is van die program "Oppiestoep". Ek het groot geword met programme soos "Maak-'n-las" waar komediese legendes soos Tollas van der Merwe ons vermaak het. Oppistoep is só tipe program. Dit glo in die mag van om stories te vertel om mense te maak lag.Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Pietman te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Pietman dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 79: Peach van Pletzen

    Play Episode Listen Later May 21, 2021 80:59


    Welkom by episode no. 79, waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Peach van Pletzen!Peach is een van die manne agter die beats van die groep BITTEREINDER! Hy is ook 'n kunstenaar en musikant in sy eie hoedanigheid, as "VAN PLETZEN".Behalwe vir sy kreatiewe kant, is hy ook 'n filosofiese mens, saam met wie ek diep in komplekse sake in kon duik!Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Peach te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Peach dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 78: Jaco Van der Merwe

    Play Episode Listen Later May 7, 2021 105:26


    Welkom by episode no. 78, waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Jaco Van der Merwe!Jaco is die voorsanger en rapper van die groep, BITTEREINDER. Hy is ook 'n digter,  'n skrywer, 'n besigheidsman, 'n vervaardiger, 'n muskikant, 'n akteur, 'n lektor en oor die algemeen, 'n kreatiewe en skeppende persoon!  Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Jaco te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Jaco dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 77: Alwyn Uys

    Play Episode Listen Later Apr 30, 2021 56:56


    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Alwyn Uys!Ons almal val gereeld in die lokval van om te veel te fokus op ons probleme. Maar as jy mooi daaraan dink, is jou probleme nie regtig so ernstig soos wat jy dink hul is nie. Die dag wat daar iets tragies met jou gebeur bv. jy verloor die gebruik van jou bene, dan is jou probleme groot! Dit is hier waar jy dan met 'n keuse geseën word: Gee op, of hou aan leef! Alwyn is 'n drie-kamp atleet en ook in die bediening. Hy neem, onder andere, deel aan die Ironman drie-kamp reeks. Alwyn is 'n normale Afrikaanse klong met 'n sprankel in sy oë. Maar nadat hy 'n paar jaar gelede in 'n motor-ongeluk was, het sy lewe verander. Hy is nou verlam. Maar dit definieer hom nie as 'n mens nie. Inteendeel, Alwyn is een van die mees positiefste mense wat ek al in my lewe ontmoet het.Alwyn kies elke dag om die lewe voluit aan te pak! Hy het die vermoë om iets te vat, wat baie hartseer sou wees vir meeste mense, en dit in 'n storie van hoop te ontskep! As jy my nie glo nie, gaan kyk gerus na sy YouTube kanaal!Dit is gesprekke, soos dié, wat my motiveer om elke dag beter te wees as gister!Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Alwyn te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Alwyn dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 76: Dricus du Plessis

    Play Episode Listen Later Apr 21, 2021 63:47


    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Dricus du Plessis!Ek glo dat dit in vandag se tyd, meer as ooit, noodsaaklik is om opgelei te word in een of ander vorm van verdediging. Veral in Suid-Afrika!Dricus is 'n "vegkunstenaar" (martial artist) in die wêreld se grootste MIXED MARTIAL ARTS promosies, die UFC.Behalwe dat hy baklei vir 'n lewe, is hy soveel meer as net 'n vegter. In vandag se tyd is dit baie moeilik om by die UFC uit te kom, met minimale ondersteuning vanaf ons regerig. Dricus is een van net 'n handjie vol atlete, vanaf Suid-Afrika, wat dit reggekry om voltyds op 'n internationale platform, soos die UFC, deel te neem.Dricus is 'n ware "martial artist" en aanvaar die etos van 'n vegter op 'n daaglikse basis. Hy is 'n ware Suid-Afrikaner en dra ons land se vlag met trots.  Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Dricus te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Dricus dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 75: Ivor Swartz

    Play Episode Listen Later Mar 19, 2021 66:34


    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Ivor Swartz!Ivor is 'n Jeug predikant in die NG-Kerk en 'n skrywer. Sy debuut boek, genaamd "Verlore Seun Vannie Gaaitjie, vertel sy lewens verhaal.Ivor is iemand wat 'n rowwe verlede besit, maar hy is ook iemand wat die uitdagings van sy verlede gebruik het om homself beter te maak. Eerder as om te fokus op die slegte dinge, kies hy om mense te inspireer! En ek hou daarvan!Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Ivor te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Ivor dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 74: Gielie Hoffmann

    Play Episode Listen Later Feb 26, 2021 75:47


    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Gielie Hoffmann!Gielie het sielkunde studeer en werk deesdae as 'n "coach" waar hy werk met sportmanne en vroue, besigheids mense en enige iemand aan wie hy sy hulp kan bied.Hy is ook 'n skrywer waar hy kommentaar lewer oor aktuele sake in Suid-Afrika.Gielie is 'n ware Suid-Afrikaner wat geen planne het om, in die toekoms, ons land te verlaat nie. Ek dink ons moet almal so begin dink oor ons kosbare Suid-Afrika.Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Gielie te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Gielie dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 73: Philip Snyman

    Play Episode Listen Later Feb 5, 2021 54:35


    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Philip Snyman!Philip is die voormalige kaptein van die Spingbok 7's Rugby span, ook bekend as die Blitzbokke!Deesdae is hy 'n afgtree as 'n rugby speler, maar is nogsteeds betrokke by die afrigting van 7's rugby. Saam met sy rugby spanmaats, Cecil Afrika en Kyle Brown, het hy 'n koffie boon maatskappy begin, genaam 18coffee. Hulle berei van die beste koffie voor, in Stellenbosch. Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Philip te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Philip dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 72: Chamone Beere (OFF-STAGE PODCAST)

    Play Episode Listen Later Jan 22, 2021 72:03


    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!Welkom terug en voorspoedige 2021!In hierdie episode gesels ek met Chamone Beere!Chamone is 'n mede podcast aanbieder, wat my uitgenooi het om saam met haar 'n "Swapcast" te doen. Sy is baie passievol oor podcasts in Suid-Afrika en, nes ek, glo sy ook dat podcasts is die toekoms en het die potensiaal om hierdie land van ons te verander in 'n positiewe manier. Haar podcast, die "OFF-STAGE PODCAST" is een wat fokus op die musiek industrie en alle kreatiewe mense rondom dit. Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Chamone te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Chamone dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 71: Schalk Bezuidenhout

    Play Episode Play 41 sec Highlight Listen Later Jan 15, 2021 89:12


    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!Welkom terug en voorspoedige 2021!In hierdie episode gesels ek met Schalk Bezuidenhout!Schalk is 'n komediant, 'n akteur op t.v. en film, 'n verhoogskunstenaar en 'n sensasie op sosiale media. Sy nuutste werk "Life In Lockdown" is 'n skreeu-snaakse reeks videos wat 'n goeie voorbeeld is van hoe om 'n slegte sistuasie om te draai na 'n goeie een!Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Schalk te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Schalk dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 70: 2020 > 2021...

    Play Episode Listen Later Dec 22, 2020 14:35


    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!Hierdie is die laaste episode vir 2020.Fredrick dink terug aan hierdie belaglike jaar en bepaal die toekoms van die Tafelmaniere Podcast.Sien julle in 2021! Dit gaan 'n groot jaar wees!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 69: John-Henry Opperman

    Play Episode Play 60 sec Highlight Listen Later Dec 11, 2020 84:27


    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met John-Henry Opperman!John-Henry is die voorsanger van die band, Klopjag, 'n akteur in verskeie films en die eienaar van die produksie huis Mediafarm.Johnas het 'n reuse impak op my jongmens lewe gehad met sy lirieke van Klopjag. Hy het ook onlangs vir my gewys, wat is die "regte" manier is om 'n sukses te maak in 'n "visuele" manier, d.m.v. sy betrokkenheid by RadioRaps. Dankie Johnas dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 68: Marciel Hopkins

    Play Episode Play 43 sec Highlight Listen Later Nov 27, 2020 67:23


    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Marciel Hopkins!Marciel is die nuut gekroonde aanbieder van een van my gunsteling tv-programme "Boer-Soek-'n-Vrou". Sy is ook 'n internationale bekende model, 'n motiverings spreker, lewensafrigter en 'n advokaat vir vroue regte, gelykheid en die veg teen geslagsgeveld. Dit was 'n gesprek waar ons oor baie moeilike onderwerpe gesels het, maar Marciel het met haar styl van praat, dit baie vinnig makliker gemaak!Dankie Marciel vir wat jy doen, en mag jy nog nuwe hoogtes bereik in die toekoms!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 67: Rikus De Beer

    Play Episode Play 60 sec Highlight Listen Later Nov 19, 2020 74:42


    LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Rikus De Beer!Dalk ken jy nie vir Rikus nie, maar jy ken verseker sy alter ego, Jonothan van RadioRaps!Rikus het beweeg vanaf 'n mislukte rugbyspeler (weens 'n ernstige rug besering), na 'n loopbaan in finansies, na 'n grap-jas wat vir sy vriende snaakse stem-notas stuur om hul te vermaak, na 'n YouTube stêr, na een van die grootste komedie kunstenaars in Suid-Afrika se geskiedenis en uiteindelik na 'n suksesvolle restaurant eienaar.Rikus is 'n MASSIEWE inspirasie in my lewe. Sy storie van "maak-of-breek" was deel van die lys van inspirenede persone wat my in die begin laat glo het dat ek 'n podcast kan begin en dat ek dit eendag 'n reuse sukses kan maak!Dankie Rikus vir wat jy doen, en mag ons jou nog vir vele jare deel hê van ons lewens!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 66: Deon Meiring

    Play Episode Play 60 sec Highlight Listen Later Nov 13, 2020 84:22


    LUISTER op APPLE PODCAST en SPOTIFY of Kyk op Youtube!In hierdie episode gesels ek met Deon Meiring.Deon is 'n muskikant, sanger, guitar-speler, skrywer en plesierige gespreksvoerder! Hy is die voorsanger van die Band, Glaskas en het saam met Bouwer Bosch 'n "twee-man-band" gestig, genaamd Dans-Dans-Lisa!Deesdae, sal jy sy musiek hoor op tv reekse soos "Kompleks" wat gekyk kan word op KykNet. Hy bring ook weekliks 'n YouTube video uit, waar hy briewe, wat hy geskryf het, voorlees soos 'n gedig. Ek geniet sy briewe, ongelooflik, baie!Dit was 'n groot voorreg om met Deon, te kon gesels!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 65: Bouwer Bosch

    Play Episode Play 60 sec Highlight Listen Later Nov 6, 2020 79:20


    LUISTER op APPLE PODCAST en SPOTIFY of Kyk op Youtube!In hierdie episode gesels ek met Bouwer Bosch.As jy nog nie teen dié tyd weet wie Bouwer is nie, dink: Musiek, harde musiek, satiriese leefwyse en LIEFDEWEN!Bouwer is alles en meer, soos wat jy hom in die kollig sien. Hy is snaaks, diep, kreatief en 'n ware Suid-Afrikaner. Dit was 'n groot voorreg om met die man agter die naam, Bouwer Bosch, te kon gesels!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 64: Erns Grundling

    Play Episode Play 60 sec Highlight Listen Later Oct 30, 2020 78:00


    LUISTER op APPLE PODCAST en SPOTIFY of Kyk op Youtube!In hierdie episode het ek gesels met Erns Grundling.Hierdie was vir my 'n baie belangrike mylpaal, as die aanbieder van die Tafelmaniere Podcast!Behalwe dat ek baie op my senuwees was, vir hierdie gesprek, het dit my net weereens laat besef, hoe groot voorreg dit vir my is om met invloedryke mense, soos Erns, te kan gesels.SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 63: Beer Adriaanse

    Play Episode Play 30 sec Highlight Listen Later Oct 23, 2020 81:35


    LUISTER op APPLE PODCAST en SPOTIFY of Kyk op Youtube!In hierdie episode het ek gesels met Beer Adriaanse.Beer is iemand met wie ek nog altyd wou gesels, vir die impak wat hy, saam met die orkes, Zinkplaat, op my lewe gehad het!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 62: "Pa se 60ste"

    Play Episode Listen Later Oct 22, 2020 22:30


    LUISTER op APPLE PODCAST en SPOTIFY!Hierdie is 'n spesiale episode, gerig aan my Pa. Hy is vandag 60 jaar oud!Veels geluk Pa!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 61: "Dit Is Ons Erfenis"

    Play Episode Listen Later Sep 25, 2020 25:48


    LUISTER op APPLE PODCAST en SPOTIFY, of KYK hierdie episode op YouTubeDit was gister NATIONALE BRAAIDAG!Ek dink oor my erfenis en hoe dit inpas by jou erfenis!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 60: "Maniere Aan Tafel V.2"

    Play Episode Listen Later Sep 5, 2020 30:22


    LUISTER op APPLE PODCAST en SPOTIFY, of KYK hierdie episode op YouTubeWat as ons vandag 'n kuiertjie ontvang vanaf ruimte wesens?Hoe gaan ons hulle ontvang?Ek glo dat Suid-Afrikaanse kultuur is een van die mees unieke ter wêreld.Ek dink dat ons gasvryheid en ons Tafelmaniere is dit wat ons sal red van 'n oorlog met ons nuwe besoekers! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 59: "Hardkoppigge Boosheid"

    Play Episode Listen Later Aug 29, 2020 45:21


    LUISTER op APPLE PODCATS en SPOTIFY, of KYK hierdie episode op Instagram TV (IGTV)In hierdie episode gesels ek met julle oor die volgende:1. Die alkohol en sigaret verbanning2. BLM3. Suid-Afrikaanse geskiedenis se hardkoppige boosheid4. Die internet wat elke keer, in alles, wen.SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 58: "Die illusie van mag en beheer"

    Play Episode Listen Later Aug 14, 2020 16:27


    LUISTER op APPLE PODCATS en SPOTIFY, of KYK hierdie episode op Instagram TV (IGTV)Die handskoene is nogsteeds af!In hierdie episode kom ek tot 'n gevolgtrekking van die vorige twee episodes.Ek verduidelik hoe die mag en beheer van politiese instansies soos die ANC, net 'n illusie is.SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TAFELMANIERE DESIGNS @tm_designs2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 57: "2020, ook bekend as 1984"

    Play Episode Listen Later Aug 7, 2020 15:05


    LUISTER op APPLE PODCATS en SPOTIFY, of KYK hierdie episode op Instagram TV (IGTV)Die handskoene is nogsteeds af!In hierdie episode gesels ek verder oor die moeilikheid waarin ons as Suid-Afrikaners ons self bevind, onder die leiding van die ANC. Ek verken die idee van George Orwell se boek "1984" en wonder of dit enige konneksie het met ons huidige situasie!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TAFELMANIERE DESIGNS @tm_designs2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 56 Nooduitsending!

    Play Episode Listen Later Jul 31, 2020 11:43


    Ek verpes dit om oor politiek te praat, maar in tye soos hierdie, kan ek dit nie vermy nie!Die handskoene is af.Ons land is in massiewe moeilikheid en ek sê van nou af presies wat ek dink. Ek begin sommer by die ANC, want ek is nie meer bang nie!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TAFELMANIERE DESIGNS @tm_designs2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 55 Aan die brand? Nee, ons is nie!

    Play Episode Listen Later Jul 2, 2020 45:45


    Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TAFELMANIERE DESIGNS @tm_designs2020.In vandag se episode, gesels ek op my eie!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 54 Marijuana SA (Dean & Andrew)

    Play Episode Listen Later Jun 17, 2020 68:27


    Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TAFELMANIERE DESIGNS @tm_designs2020.In vandag se episode, gesels ek met twee baie spesiale GASTE!Dit is my EERSTE ENGELSE GASTE!Hul is Dean en Andrew vanaf Marijuana SA!Dean en Andrew is die stigters van Marijuana SA wat 'n online winkel is vir alles wat te doen het met die groei en gebruik van Cannabis (Marijuana)Vandat dit wettig geraak het om gebruik te maak van Cannabis, in die privaatheid van jou eie huis, is ouens soos Dean en Andrew baie belangrik! Hoekom? Want hulle het 'n manier om 'n onderwerp, wat boos was van te vore, in 'n nuwe en positiewe lig te stel. Hierdie is 'n episode wat jy nie wil misloop nie. Probeer om na hierdie episode te luister met 'n oop kop en jy mag dalk iets belangrik leer!Gaan volg hulle by @marijuana_sa en kyk na hul podcast elke Vrydag op Youtube! Ek sien uit na nog baie episodes saam met Dean en Andrew!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 53 Thornton Fincham

    Play Episode Listen Later May 29, 2020 62:16


    Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TAFELMANIERE DESIGNS @tm_designs2020.In vandag se episode, gesels ek weereens met 'n baie spesiale GAS!Sy naam is Thornton Fincham!Thornton is 'n mede podcaster by "The Guy Doing Things Podcast", 'n onderwyser en 'n innoverende denker. Ek en Thornton gesels oor die huidige leierskaps dilemma in Suid-Afrika rondom die Covid-19 pandemie en oor wat ek en hy dink nodig sal wees om 'n beter nasie te skep vir almal.Gaan volg sy besigheid by @3l_brand Ek sien uit na nog baie episodes saam met Thornton!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 52 Stefaans Erasmus

    Play Episode Listen Later May 12, 2020 85:46


    Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!In vandag se episode, gesels ek weereens met 'n baie spesiale GAS!Sy naam is Stefaans Erasmus!Stefaans is 'n ingenieur en 'n fanatiese sport ondersteuner, veral die sport van RUGBY!Ek en Stefaans gesels oor alles in rugby en die kampioen Springbokke! Ons gesels oor die dokumentêre film CHASING THE SUN wat in Augustus op SuperSport beskikbaar sal wees. En dan gesels ons oor die toekoms van Rugby na die pandemie.Ek sien uit na nog baie episodes saam met Stefaans!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick. Music: https://www.purple-planet.com Sounds: Creative Commons Attribution 3.0

    Ep. 51 Byron Booysen

    Play Episode Listen Later May 6, 2020 70:42


    Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS!In vandag se episode, gesels ek weereens met 'n baie spesiale GAS!Sy naam is Byron Booysen!Byron is 'n boer, 'n vrye denker, 'n probleem oplosser en 'n absolute verligting om mee te gesels in tye soos hierdie!Ek sien uit na nog baie episodes saam met Byron (hopelik word ons volgende episode in persoon opgeneem, saam op die plaas)Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:Instagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick. Music: https://www.purple-planet.com Sounds: Creative Commons Attribution 3.0

    Ep. 50 Griffin de Ru

    Play Episode Listen Later May 1, 2020 69:53


    SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS!Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!GELUKKIGE 50ste EPISODE!!!Dit is moeilik om te glo dat ons al 50 episodes gedoen het in so 'n kort tydjie! Baie dankie vir julle ondersteunng!In vandag se episode, gesels ek weereens met 'n baie spesiale GAS!Sy naam is Griffin de Ru!Griffin is 'n wille kroegman en 'n skrywer van boeke! Hy het ook onlangs sy Youtube channel, genaamd "Alles wat mal is" uit die dood opgewek!Griffin is iemand wat ook passievol is oor kreatief wees en is op sy gelukkigste as hy iets kan skep in die kreatiewe spasies!Griffin het na my uitgereik om op die podcast te wees, en ek kon nie nee sê vir so 'n uitnodiging nie! Ek is dankbaar dat hy uigereik het!Gaan check sy Youtube channel by www.youtube.com/user/plotgotEk sien uit na nog baie episodes saam met Griffin!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:Instagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick. Music: https://www.purple-planet.com Sounds: Creative Commons Attribution 3.0

    Ep. 49 Marno Van Der Merwe

    Play Episode Listen Later Apr 23, 2020 76:49


    SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS!Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!JUIG! JUIG! JUIG!In vandag se episode, gesels ek weereens met 'n baie spesiale GAS!Sy naam is Marno Van der MerweBehalwe vir die feit dat Marno deel is van 'n hoë vlak vakman besigheid, PVM Interiors, is hy ook 'n kundige in die media, met sy eie produksie huis STORM MASTER STUDIOS.Marno is iemand wat realisties na dinge kyk, en innoverend is in sy praktyke. Ek en Marno gesels oor sy reis as besigheidsman en alles wat rondom ons aangaan.Gaan volg gerus vir @stormmasterstudios en @pvminteriors op al hul sosiale media kanale!Ek sien uit na nog baie episodes saam met Marno!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:Instagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick. Music: https://www.purple-planet.com Sounds: Creative Commons Attribution 3.0

    Ep. 48 Leonard Duvenhage

    Play Episode Listen Later Apr 19, 2020 73:33


    SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS!Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!JUIG! JUIG! JUIG!In vandag se episode, gesels ek weereens met 'n baie spesiale GAS!Sy naam is Leonard Duvenhage!Leonard is die mede-eienaar en mede-stigter van TAN Leather Goods @tanleathergoods en behalwe dat hul nuwe mylpale bereik in hul eie veld, is hul besig met nuwe en innoverende maniere om besigheid met leer produkte te doen. Leonard is iemand wat hard werk in wat hy doen. Hy is baie passievol oor sy werk en die mense rondom hom. Hy is iemand wat nie opgee in tye van kriesis nie. Sy kalm persoonlikheid is aansteeklik. Ek en Leonard gesels oor sy reis as besigheidsman en alles wat rondom ons aangaan.Gaan volg gerus vir @tanleathergoods op al hul sosiale media kanale!Ek sien uit na nog baie episodes saam met Leonard!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:Instagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick. Music: https://www.purple-planet.com Sounds: Creative Commons Attribution 3.0

    Ep. 47 Lionel Hutton

    Play Episode Listen Later Apr 15, 2020 54:11


    SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS!Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!JUIG! JUIG! JUIG!In vandag se episode, gesels ek weereens met 'n baie spesiale GAS!Sy naam is LIONEL HUTTON!Lionel is baie naby aan my hart aangesien hy deel was van my heel eerste poging tot die opname van 'n podcast episode, lank terug in 2018! Ek het gedink dat dit gepas sou wees dat hy nou weer 'n gas op 'n episode kan wees.Lionel is 'n ou wat glo aan hoop en 'n positiewe uitkyk op die toekoms van Suid-Afrika. Hy is 'n proponent in die NG kerk en het ook teologie studeer. Lionel is een van die min mense in hierdie wêreld wat die vermoë het om die gewig van jou skouers af te haal as hy met jou gesels! Ek en Lionel gesels oor alles wat rondom ons aangaan.Ek sien uit na nog baie episodes saam met Lionel!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:Instagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick. Music: https://www.purple-planet.com Sounds: Creative Commons Attribution 3.0

    Ep. 46 Brandt Bester

    Play Episode Listen Later Apr 11, 2020 137:23


    Subscribe aan hierdie podcast op Apple Podcasts!Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!JUIG! JUIG! JUIG!In vandag se episode, gesels ek weereens met 'n baie spesiale GAS!Sy naam is Brandt Bester!Brandt is 'n entrepreneur, 'n vakman wat met hout werk, 'n alternatiewe denker en 'n absolute plesier van 'n mens om mee te gesels! Ek en Brandt gesels oor alles wat rondom ons aangaan en hy vertel sy storie oor hoe hy gegaan het van student, na werker, na suksesvolle besigheidsman.Gaan doen jouself 'n guns en volg hom gerus op social media @bb_furniture en gaan loer na die skeppings wat hy met hout maak! Ek sien uit na nog baie episodes saam met Brandt!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:Instagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick. Music: https://www.purple-planet.com Sounds: Creative Commons Attribution 3.0

    Ep. 45 Dawid Joubert

    Play Episode Listen Later Apr 8, 2020 57:04


    Subscribe aan hierdie podcast op Apple Podcasts!Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!JUIG! JUIG! JUIG!In vandag se episode, gesels ek weereens met 'n baie spesiale GAS!Sy naam is Dawid Joubert!Dawid is 'n fotgraaf, videograaf, drone pilot en my mede kreatiewe denker! Hy is al deel van die TAFELMANIERE projek van die begin af deur middel van gesprekke, saam droom en geloof in my manier van podcasts.Ek en Dawie gesels oor Drones en wat dit kan beteken vir die tokeoms van Suid-Afrika.Gaan doen jouself 'n guns en volg hom gerus op social media @dawidjoubert10 Ek sien uit na nog baie episodes saam met Dawie!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:Instagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick. Music: https://www.purple-planet.com Sounds: Creative Commons Attribution 3.0

    Ep. 44 MC van Coller

    Play Episode Listen Later Apr 5, 2020 68:14


    Subscribe aan hierdie podcast op Apple Podcasts!Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!JUIG! JUIG! JUIG!In vandag se episode, gesels ek weereens met 'n baie spesiale GAS!Sy naam is MC van Coller!MC is 'n ingenieur, 'n hoofsanger van die band DOPE FOLKS, 'n denker en 'n (in sy eie woorde) "grain-fed, fresh MEME distributor"Ek en MC gesels oor wat aangaan in mense se reaksies rondom die Corona Virus, die verskynsel van MEMES as alternatiewe kommunikasie middel en oor sy drome vir ons wonderlike land, Suid-Afrika! Gaan doen jouself 'n guns en volg hom gerus op social media @thecooolestnerd en (sy band) @dopefolksofficial vir fantastiese inhoud! Ek sien uit na nog baie episodes saam met MC!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:Instagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 43 Nico van die OOPMOND PODCAST

    Play Episode Listen Later Apr 3, 2020 83:49


    Subscribe aan hierdie podcast op Apple Podcasts!Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!JUIG! JUIG! JUIG!In vandag se episode, gesels ek weer met 'n baie spesiale GAS!Sy naam is Nico Kruse van die OOPMOND PODCAST!Nico is 'n mede podcaster wat gesels in 'n reguit, passievolle en humoristiese manier. Nes ek, is hy 'n groot ondersteuner van die UFC en MMA, 'n "Conspiracy Theory" verbruiker en 'n pionier vir Podcasts in Suid-Afrika!Gaan volg hom gerus op social media @oopmondpodcast en luister na sy podcast op alle bekende platforme!Ek sien uit na nog baie episodes saam met Nico!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:Instagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 42 Eerste GAS! met Carien Haupt

    Play Episode Listen Later Mar 31, 2020 49:06


    Subscribe aan hierdie podcast op Apple Podcasts!Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!JUIG! JUIG! JUIG!Vandag kry jy die geleentheid om na die eerste episode, MET 'N GAS, van hierdie podcast te luister!Haar naam is Carien Haupt, en sy is ook my meisie, beste vriend en mede podcast strateeg! Sy geniet dit (soveel as moontlik) om na my te luister, en vandag kry jul die geleentheid om bietjie na haar te luister!Sy is die grootste ondersteuner van die Tafelmaniere Podcast en dit was meer as gepas dat sy die eerste gas kan wees!Hierdie is die eerste van vele episodes met gaste!Geniet dit!Volg ons op:Instagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 41 Net 21 Dae

    Play Episode Listen Later Mar 27, 2020 21:44


    'n Nuwe episode, elke Vrydag beskikbaar!Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!Subscribe aan hierdie podcast op Apple Podcasts!Dis nou sulke tyd! Ons is in 'n 21 dae "lockdown" in Suid-Afrika wat beteken, jy moet in jou huisie sit! Bly positief en as jy weer kyk, is die 3 weke verby! Terwyl jy wag, luister gerus na hierdie episode! Volg ons op:Instagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/ Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Ep. 40 Digitale Kwarantyn

    Play Episode Listen Later Mar 20, 2020 25:05


    'n Nuwe episode, elke Vrydag beskikbaar!Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na hierdie episode van die Tafelmaniere Podcast te luister!Subscribe aan hierdie podcast op Apple Podcasts!In hierdie episode, praat Fredrick NOGTANS WEEREENS nie te veel oor die Corona Virus nie (want die nuus bombardeer ons genoeg daarmee) en hy dink oor die pad vorentoe. Wat is presies besig om met ons te gebeur in die middel van hierdie chaos? Volg ons op:Instagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/ Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

    Claim Tafelmaniere Podcast

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel