POPULARITY
Papa quatscht - Erziehung | Vater sein | Leben mit Kindern | Elternthemen | Dialoge | Papa Podcast
In dieser Folge spreche ich mit dem werdenden Vater Markus. Markus hat eigentlich ein relativ klares Lebensmodell: Karriere, Geld und Single. Das alles wurde nun auf den Kopf gestellt, als seine neue Freundin unerwartet Schwanger wurde. In Markus machte etwas "klick" und es fühlte sich plötzlich etwas anderes viel richtiger an. Nun erwartet Markus freudig die Vaterschaft für die er sich auch gleich mal des Jobs entledigt und die volle Elternzeit eingeloggt. Wie es dazu kam und was ihn so erwartet bzw. er erwartet, das erzählt er mir in dieser Folge. Viel Spaß bei der heutigen Folge.
Jedes einzelne Kind ist ein wahrer Segen des Herrn. Wunderbare Geschenke, die uns für eine kurze Zeit gegeben werden. In dieser Predigt gibt Rob Forbes eine ermutigende und solide Basis über die Grundlagen der Kindererziehung. In Markus 10,13-16 sehen wir, wie Jesus Kinder wertschätzt; lasst uns das Gleiche tun. Each and every child is a true blessing from the Lord. Beautiful gifts given to us for a short period of time. In this preach Rob Forbes gives an encouraging and solid foundation on the basics of parenting. In Mark 10: 13-16 we see how Jesus values children, let us do the same.
In Markus 15:38 lezen we over iets bijzonders dat gebeurde toen Jezus stierf aan het kruis: "En het voorhangsel van de tempel scheurde in tweeën, van boven tot beneden." Door de dood van Jezus kunnen wij in Gods aanwezigheid komen. De tekst van vandaag is geschreven door Brent Vleesenbeek. Meld je aan voor de wekelijkse e-mailserie op streef.nl/invuurenvlam.
Markus 7:6-8 Hy antwoord hulle: “Die profeet Jesaja het julle mooi opgesom. Julle is skynheiliges, soos daar geskrywe staan: “Hierdie volk eer My met hulle mond, maar hulle hart is ver van My af. Dit help niks dat hulle My probeer dien deur leerstellings van mense as gebooie van God voor te hou nie. “Julle laat die gebod van God los en hou aan die oorgelewerde gebruik van mense vas.”Vir almal wat Jesus opreg volg, bestaan daar spanning ... tussen die rigting waarin ons kultuur ons roep, en die rigting waarin Christus ons roep. Die twee is selde, dieselfde. Hoe kies jy? Het jy al ooit na ou foto's van jouself gekyk, en gedink: “Sjoe, ek kon tog nooit só aangetrek het nie!” Dames, kyk net, daardie oranje mini-romp met die platform-skoene of die wit stewels. En manne, die pers “bell-bottoms,” daardie “sidies,” of miskien was dit daardie groot, hang snor. Dit is snaaks hoe tye verander. Modes en idees verander. Dit is uit met die oue, in met die nuwe. Dit is eintlik maar net die manier waarop die modebase die ekonomie manipuleer.Kyk byvoorbeeld na hoe klank-opnemers ontwikkel het: Bandopnemers, Kassetopnemers, CD-spelers, DVD-spelers, MP3-spelers. Weet jy dat dit nogal skaars is om as gesinne, met etes saam om ‘n tafel te sit, selfs saam kerk toe te gaan? Dis outydse godsdiens. Ja, ‘n uitgediende vorm van godsdiens! Ek kan onthou hoe hard die kerkbanke was. Nee wat, gooi hulle uit!Maar het ons nie miskien die baba met die badwater uitgegooi nie? Het ons nie deur die wêreld geïndoktrineer geraak nie? Ons kultuur skryf vir ons voor wat 'waar' is, en nou is ons so verward, dat ons nie meer weet wát waar is nie. Ons weet nie meer hoe om tussen kultuur en Christus te kies nie!In Markus 7: 6-8 berispe Jesus die Fariseërs en Skrifgeleerdes: Hy antwoord hulle: “Die profeet Jesaja het julle mooi opgesom. Julle is skynheiliges, soos daar geskrywe staan: “Hierdie volk eer My met hulle mond, maar hulle hart is ver van My af. Dit help niks dat hulle My probeer dien deur leerstellings van mense as gebooie van God voor te hou nie. “Julle laat die gebod van God los en hou aan die oorgelewerde gebruik van mense vas.”As jy in Jesus glo, word jy nie bestem om die kultuur te volg nie. Jy word geroep om Christus te volg.Dit is God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Enjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Benjamin erzählt, warum der Roman Ein wenig Leben von Hanya Yanagihara eines seiner emotional forderndsten Leseerlebnisse war. In Markus‘ Teil (ab 40:11) geht es um Rainer Werner Fassbinders Science-Fiction-Film Welt am Draht von 1973. Ab 1:21:45 gibt es eine Kunstdefinition und einen Nachklapp. Triggerwarnung für den ersten Teil: Depression, Suizid, sexualisierte Gewalt, selbstverletzendes Verhalten. Folge … Folge 051 – „Ein wenig Leben“ & „Welt am Draht“ weiterlesen
Aufbruch im Glauben - Veränderung erleben, durch die Liebe Gottes
In Markus 11,23 sagt Jesus, dass wenn wir nur glauben und nicht zweifeln, Berge versetzen können. Ermutigend, nicht wahr? Doch zugleich tauchen Fragezeichen über den Köpfen auf. Was heist das für mich? Soll ich mich nun anstrengen zu glauben oder was? Und was ist, wenn ich doch mal zweifle? Was verbirgt sich wirklich hinter dem Vers? Bei dem Thema Glaube werden Christen mit viel Unsicherheit konfrontiert. Heist es nun Überzeugung, Vertrauen, Gehorsam, Erfahrung oder alles zusammen? In dieser Impulsreihe erhältst du einen erfrischenden Einblick in die Grundlage des Glaubens. Du wirst neues erfahren, dass dich ohne Druck weiterbringt und wirst das Vaterherz Gottes kennen lernen. Du darfst erleben, das Glauben eigentlich nicht schwer ist und wirst Freiheit von Angst, Druck und Sorge erfahren.
Benjamin stellt den milliardenschweren Künstler Damien Hirst als den Warhol des Spätkapitalismus vor. In Markus‘ Teil (ab 55:00) geht es um den Graphikdesigner und Illustrator Heinz Edelmann und insbesonders um seinen Beatles-Zeichentrickfilm Yellow Submarine (1968). Ab 1:58:00 gibt es einen Nachklapp mit Podcastempfehlungen. Folge 045 – jetzt abspielen Das Superkunstjahr 2017, documenta 14, Skulptur Projekte … Folge 045 – Damien Hirst & Heinz Edelmann weiterlesen
Ons dink soms dat ons God se guns en seën, selfs materiële voorspoed kan verdien deur goed en voorbeeldig te lewe. In Markus 10 kom ‘n ryk, goeie, voorbeeldige jongman by Jesus met die vraag wat hy nog moet doen om gered te word. Ons word nie gered omdat ons reg en voorbeeldig leef nie. Ten diepste is Christenskap iets wat ons moet ontvang. Die Bybel daag ons uit om te gee, nie omdat ons daardeur God se seën kan verwag nie, maar omdat ons ontdek het dat Hy vir ons lief is. Dit is hoekom ons wil gee.