POPULARITY
When we first announced the proposed new Phantom TV show on our website in July 2023, we spent a whole episode with guests joining the team to pitch ideas in episode 256.This year there has been some more news that Netflix is ‘likely' going to be the platform to distribute the show. However, the Phantom has had some false dawns ever since Tom Tyler donned the uniform in 1943. This podcast is going to be a collection of all the hits, rumours, could-have-beens, and failed attempts in the last 70+ year period.The list is below in chronological order:1943. Serial featuring actor Tom Tyler as the Phantom.1955. Captain Africa serial featuring actor John Hart as the Phantom / Captain Africa.1961. Pilot for a serial featuring actor Roger Creed as the Phantom.1966. Film released in the Philippines featuring actor Bob Soler as the Phantom.1968. The Yellow Submarine movie.1970's. 3x Turkey films with the Phantom played by Ismet Erten and Irfan Atasoy.1972. Popeye Meets the Man Who Hated Laughter, an animated film featuring King Features characters.1973. Short fan-made film called Fanta.Late 1970's. Ruby Spears animated TV series that didn't get past the writing script stage.1982-1985. Filmation animated TV series.1986-1987. Defenders of the Earth animated cartoon TV series featuring Flash Gordon and Mandrake with Peter Mark Richman voice as the Phantom.1988. Letter from the producer of the (to become) 1996 film Peter Sjoqist to Svenska Films.1994. Phantom 2040 animated cartoon TV series with Scott Valentine voice as the Phantom.1996. Hollywood film with actor Billy Zane as the Phantom.1997-1998. Betaal Pachisi an Indian TV series with actor Shahbaz Khan as Betaal.Mid to late 1990s. Brisbane proposed animated TV series with Glenn Ford working on the storyboards.2002-2003. Hyde Park & Crusader Hollywood film with a script written.2008. Sequel to the 1996 film with the main actors all returning.2009. SyFy TV show pilot with actor Ryan Carnes as the Phantom.2010. Legacy Hollywood movie with actor Chris Hemsworth auditioned for the role of the Phantom.2014. Hollywood producer Mark Gordon took over the rights for a movie.2018. Cholomon Oshoriri Indian fan-made movie.2017 & 2019. Kid Phantom: Homework animated short film made by students at an animation school.2019. Indian Bollywood movie with producers Ronnie Screwvala and Vasan Bala involved and actor Kartik Aaryan cast to play Phantom2025. Brazil fan-made film You can email us at chroniclechamber@gmail.com or chat with us via our social media profiles on Facebook, Twitter, and/or Instagram. We love comments and feedback from the Phantom phans from around the world. Make sure you stay with us, and do not forget to subscribe and leave a review on our podcast on our YouTube channel. Support the show
AfriForum het aansoeke by die Staatsveiligheidsagentskap en die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking ingedien, om ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, bekend te maak watter joernaliste, akademici en kommentators na bewering deur die staat betaal word om openbare mening te beïnvloed. AfriForum-hoof Kallie Kriel beweer twee joernaliste word vergoed om AfriForum en Solidariteit in 'n slegte lig te stel. Die agentskappe het 30 dae om te reageer, voor die saak na die Inligtingsreguleerder of die howe verwys word:
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor Mr Price se oorname van die NKD Group GmbH. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die DA doen 'n beroep op die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente om te verseker dat klasgeld- en verblyfbetalings vir volgende jaar se akademiese jaar glad verloop. Die party waarsku dat vorige wanbestuur onder die voormalige minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, insluitend onreëlmatige raadsaanstellings, steeds die bestendigheid van die befondsingsliggaam bedreig. Delmaine Christians van die DA sê studente mag nie benadeel word nie:
Sosiale media loop oop met berigte dat staatsamptenare nie hulle maandelikse salaris ontvang het nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die finansministerie, Wilson Shikoto gepraat. Hy maan die publiek om eerder bevestiging by die ministerie te kry.
Die misdaadbeskuldigde sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala het voor die parlementêre ad hoc-komitee beweer die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele het onder eed gelieg. Die bewerings is deel van 'n voortgesette ondersoek na politieke inmenging en onreëlmatige gedrag in polisiëring. Matlala het onder polisiebewaking by die Kgosi Mampuru maksimum sekuriteitsgevangenis in Tshwane getuig hy het 500 000 Suid-Afrikaanse rand in twee betalings aan Cele gegee, en die geld moes verklaar word as hul vergadering vir navorsingsdoeleindes was:
Die regering word aangespoor om die ontwikkeling van die informele sektor te prioritiseer. Die sektor dra 12 persent tot die nasionale BBP by en bied 'n lewensonderhoud vir byna 60 persent van die bevolking. Maar die sektor betaal nie belasting nie. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus, het stigters-lid van Cirrus, Romé Mostert, gesê die regering moet werk vir die sektor makliker maak.
Ons nader vinnig die einde van die jaar, wanneer baie werkers hul jaarlikse verlof neem en ook hul bonusse ontvang. Werknemers is geregtig op ten minste vier weke betaalde vakansieverlof vir elke 12 maande diens, volgens die Arbeidswet. Die betaling van jaarlikse bonusse is 'n algemene praktyk in die meeste arbeidsektore, insluitend landbou, alhoewel dit nie deur die Arbeidswet voorgeskryf word nie. Danie van Vuuren, die uitvoerende hoof van die Landbouwerkgewersvereniging verduidelik waarom bonusse betaal moet word as dit 'n gereelde instelling is.
Kokkie Kooyman – fondsbestuurder, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
Namibië het amptelik sy Euro-verpligting van 750 miljoen Amerikaanse dollar, sowat 13,5 miljard Namibiese dollar, terugbetaal. Rondom 6 miljard Namibiese dollar, sowat 40 persent van die skuld, is geleen van plaaslike banke wat ‘n impak kan hê op privaatsektor kredietverlening. Die Cirrus ekonoom Robert McGregor verduidelik.
Kry die nuus soos dit breek.
Die Britse publiek is boos oor die nuus dat die seksoortreder, migrant Hadush Kebatu, 500 pond gegee is voor hy gedeporteer is. Kebatu is in die nuus in Brittanje omdat hy verkeerdelik vrygelaat is uit die gevangenis. Hy het tronkstraf uitgedien na hy ‘n 14-jarige dogtertjie in ‘n asielhotel aangerand het. Migrasieminister Mike Tapp sê dit was nodig.
Getuie C het aan die Madlanga-kommissie vertel die tenderpreneur Vusimusi “Cat” Matlala beweer hy het ongeveer 500-duisend Suid-Afrikaanse rand betaal vir die polisieminister, Senzo Mchunu, se veldtog vir die ANC-presidentskap. Hy sê Matlala het na bewering betalings deur die sakeman Brown Mogotsi gedoen om die vlugte en verblyf vir die ANC-vieringe op 8 Januarie te dek. C sê Matlala het geglo sy steun vir Mchunu sou hom teen polisie-ondersoeke beskerm, maar het verraai gevoel toe sy polisietender van 360-miljoen-rand gekanselleer is:
Betaal jij als bedrijf te veel Aof premie? Massaal Bezwaar helpt je om dit terug te krijgen. Doe mee met de volgende groep, voordat het te laat is
#thamma #mhcu #horrorfilm #streemovie #sarkata #ghostseries #explained #horror #trending #spotify #thammamovie #thammapodcast #maddockuniverseTHAMMA 2025 Plot summary : Two star-crossed souls fight for love in a world where nature, bloodlines and destiny conspire to tear them apart.
Dr. Evette Vanrenen-Lindford, hoofbeampte van UJ se pensioenfondse en visevoorsitter van Batseta, verduidelik of 'n krediteur jou pensioen kan eis as jy jou skuld nie kan betaal nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Namibiese Mededingingskommissie het 9 miljoen Namibiese dollar, na die oudit van die 2024/25-boekjaar, in boetes na die Staatsinkomstefonds oorgeplaas. Kosmos 94.1 Nuus het met die kommissie se woordvoerder, Dina Gowases, gepraat wat 'n oorsig gee.
Dr. Evette Vanrenen-Lindford, hoofbeampte van UJ Pensioenfondse en visevoorsitter van Batseta, gesels oor besighede wat nie werknemers se pensioenfondsbydraes oorbetaal nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
In deze speciale aflevering van BNR Beter hoor je het eerste deel van Het Grote Zorgdebat, opgenomen in het Beatrix Theater in Utrecht. Zes politieke partijen kruisen de degens over één van de grootste verkiezingsthema’s van 2025: de toekomst van onze zorg. Dit debat wordt geleid door Donatello Piras, met als sidekick Suse van Kleef. In dit eerste deel gaat het over werken in de zorg – een sector die afstevent op een tekort van ruim 266.000 medewerkers in 2034. Hoe zorgen we dat zorgverleners hun werk met plezier kunnen blijven doen, zonder te bezwijken onder werkdruk en administratie? Aan het woord zijn kandidaat-Kamerleden Harry Bevers (VVD), Sarah Dobbe (SP), Julian Bushoff (GroenLinks-PvdA), Wieke Paulusma (D66), Harmen Krul (CDA) en Vicky Maeijer (PVV). Ze discussiëren over hogere lonen, regeldruk, marktwerking in de zorg, en de vraag: moet zorg nog concurreren – of vooral menselijk blijven?
In 2024 het die Namfisa 358 uit 373 verbruikersklagtes opgelos en 11,8 miljoen Namibiese dollar in uitbetalings aan 87 klaers verseker. Dit is volgens die owerheid se jaarverslag vir die finansiële jaar wat op 31 Maart 2025 geëindig het. Namfisa-woordvoerder Victoria Raimond het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die nie-bank finansiële instellingssektor veerkragtigheid getoon het gedurende die oorsigtydperk.
Die arbeidsministerie het onthul dat slegs 55 persent van werkgewers voldoen aan die nasionale minimumloon wat in Januarie vanjaar in werking getree het. Die ministerie het tot dusver vanjaar 1 377 werkplekinspeksies uitgevoer. Terwyl 1,3 miljoen Namibiese dollar in onbetaalde lone vir meer as 2 100 werkers verhaal is, skiet 45 persent van werkgewers steeds kort. Minister Wise Immanuel het vanoggend tydens 'n kabinetskomitee-inligtingsessie gesê dringende optrede is nodig, aangesien meer as 490 arbeidsgeskille steeds onopgelos is.
Drie plaaslike banke staan gereed om in te gryp en die regering te help om 'n gaping van 250 miljoen Amerikaanse dollar te dek wat nodig is om die land se Euro-obligasie van 750 miljoen Amerikaanse dollar, wat op 29 Oktober betaalbaar is, te vereffen. Met 500 miljoen Amerikaanse dollar reeds gespaar, het finansminister Ericah Shafudah die steun vanoggend tydens 'n kabinetsinligtingsessie bevestig. Teen vandag se wisselkoers staan die totale terugbetaling op ongeveer 13,2 miljard Namibiese dollar.
Die staat hou vol dat voormalige Namcor-bestuurder Cedric Willemse geld van Erongo Petroleum en Enercon Namibia gekry het sodat hulle hul kredietlimiet by Namcor kan oorskrei. Oberty Inambao, die Teenkorrupsie-kommissie se hoof-ondersoeker, het in Willemse se borgtogaansoek voor landdros Olga Muharukua getuig. Hy sê Erongo Petroleum het 'n krediet-limiet van 10 miljoen Namibiese dollar by Namcor gehad, maar het tussen September 2022 en Mei 2023 petroleumprodukte ter waarde van 238 miljoen dollar op krediet gekoop. Inambao het meer.
Yael Potjer gaat in gesprek met vermogensplanner Thijs Verlangen over het verlagen van je belastingdruk, financiële vrijheid, box 3, de hypotheekrenteaftrek en het nieuwe pensioenstelsel.Wanneer ben je écht financieel vrij? Hoe ga je om met onzekere tijden? En welke slimme strategieën helpen je om in Nederland minder belasting te betalen?Volgens Thijs heeft Nederland het mooiste belastingssysteem ter wereld. Hij legt uit hoe box 3 werkt en hoe je dit systeem in je voordeel kunt gebruiken om zo min mogelijk belasting te betalen. Hoe kan je zelfs als multimiljonair geen cent belasting betalen en ook zorgtoeslag ontvangen? En is het aannemelijk dat dit belastingsstelsel en box 3 op korte termijn gaan veranderen?De verkiezingen komen eraan en er wordt steeds meer gesproken over het afschaffen van de hypotheekrenteaftrek. Moet je hier nu rekening mee houden bij het kopen van een huis? Thijs legt uit wat de mogelijke consequenties zijn en welk voordeel het kan hebben om nu al te kiezen voor geen hypotheekrenteaftrek. Ook geeft hij zijn mening over het nieuwe pensioenstelsel. Is het een goede ontwikkeling en wie gaan er profiteren?Hoe bouw je eigenlijk een vermogen op? En waar moet je als starter op letten, en waar juist als miljonair? Thijs legt de drie fasen van vermogensopbouw uit en laat zien welke strategieën passen bij iedere fase.Is het eigenlijk wel verstandig om werknemer te blijven? Of kun je beter als freelancer werken? En wanneer is het moment om de stap te zetten van eenmanszaak naar bv? Tot slot bespreken ze de situatie voor remote werkers en de mogelijkheden van een vertrek naar Dubai.Bekijk de website van Thijs Verlangen: https://www.verlangenfinance.nl/Het Youtube-kanaal van Thijs: / @thijsverlangen Yael Potjer op X: https://x.com/GoedWeerGenieteOverweegt u om goud en zilver aan te kopen? Dat kan via de volgende website: https://bit.ly/3xxy4sYTimestamps00:00 Intro01:35 Wanneer heb je financiële vrijheid?07:52 Vermogensopbouw in onzekere tijden10:40 Box 3: zo betaal je geen vermogensbelasting17:18 Miljonairs met zorgtoeslag23:47 Gaat het belastingstelsel veranderen?31:00 Werkelijk rendement & Tegenbewijsregeling32:52 Hypotheekrenteaftrek38:03 Nieuw pensioenstelsel: goede ontwikkeling?44:00 Vermogensopbouw in 3 fasen49:33 Werknemer, eenmanszaak of BV?54:58 Remote werk & DubaiTwitter:@Hollandgold: / hollandgold @paulbuitink: / paulbuitink Let op: Holland Gold vindt het belangrijk dat iedereen vrijuit kan spreken. Wij willen u er graag op attenderen dat de uitspraken die worden gedaan door de geïnterviewde niet persé betekenen dat Holland Gold hier achter staat. Alle uitspraken zijn gedaan op persoonlijke titel door de geïnterviewde en dragen zo bij aan een breed, kleurrijk en voor de kijker interessant beeld van de onderwerpen. Zo willen en kunnen wij u een transparante bijdrage en een zo volledig mogelijk inzicht geven in de economische marktontwikkelingen. Al onze video's zijn er enkel op gericht u te informeren. De informatie en data die we presenteren kunnen verouderd zijn bij het bekijken van onze video's. Onze video's zijn geen financieel advies. U alleen kunt bepalen hoe het beste uw vermogen kunt beleggen. U draagt zelf de risico's van uw keuzes.Bekijk onze website: https://www.hollandgold.nl
Vandaag in Zo Word Je Steenrijk: Toine Manders. In deze aflevering schuift hij opnieuw aan om zijn visie te delen op emigratie, belastingen en internationale vrijheid. We hebben het over zijn verhuizingen naar Portugal en Florida, de gevolgen van het verlaten van Nederland, leven in de Emiraten en de kansen en risico's van buitenlands vastgoed.In deze aflevering kom jij te weten:-Waarom Toine Manders Nederland volledig achter zich laat-Wat de voordelen zijn van wonen in Florida-Waar je op moet letten als je gaat emigreren-Hoe het zit met belastingen rondom een emigratie-Wat Toine Manders in de toekomst verwacht van belastingen rondom emigratie-Wat de risico's zijn van buitenlands vastgoed-Wat de voordelen zijn van ondernemen en wonen in de UAEEn veel meer!Luister of kijk nu de podcast om hier de antwoorden op te weten te komenWIL JIJ OOK VOOR VRIJHEID EN VASTGOED GAAN?Net als Dennis financieel vrij worden met vastgoed? Of ook lekker voor een langere periode in het buitenland gaan wonen? Kortom meer vrijheid hebben door vastgoed?Plan dan een gratis en vrijblijvend gesprek in met iemand uit ons team. Dan kunnen we samen kijken waar je nu staat, je doelen bespreken, samen een plan maken en al je vastgoed gerelateerde vragen beantwoorden. Plan nu een gesprek in via https://www.vrijheidvastgoed.nl/gratisgesprek Meer over Zo word je steenrijk vind je op https://www.zowordjesteenrijk.nlVolg ons op Instagram!Zo Word Je Steenrijk: https://www.instagram.com/zowordjesteenrijkpodcast/Dennis Mulder: https://www.instagram.com/dennis__mulder/Laat je ons weten wat je van de podcast vond? We maken deze gratis content met liefde voor je, maar een duimpje omhoog, comments, een review of een share kunnen we heel erg waarderen en helpt ons om Nederland het "rijkste" land van de wereld te maken! Abonneer je om als eerste te weten dat er een verse aflevering online staat! Deel de podcast zeker ook met familie, vrienden en collega's.Contact: info@vrijheidvastgoed.nlDisclaimer: Deze podcast is ter entertainment en inspiratie. Uitspraken van Dennis en zijn gasten kunnen niet gezien worden als financieel advies. Je bent zelf verantwoordelijk voor je investeringen. Informeer je goed en beleg nooit met geld wat je niet kan missen.00:00 - Introductie Toine Manders01:11 - Verhuizing naar Portugal en Florida36:14 - Waar moet je rekening mee houden als je Nederland verlaat?53:23 - Gevolgen van niet betalen van belasting01:05:55 - Toekomst van belastingen rondom emigratie01:08:15 - Wonen in de Emiraten01:12:55 - Risico's en voordelen van buitenlands vastgoed01:15:32 - Toine Manders over de UAEZie het privacybeleid op https://art19.com/privacy en de privacyverklaring van Californië op https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.
Dr. Christie Viljoen, hoofekonoom by PwC, gesels oor Moody's se nuwe kredietverslag oor Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
Walt Bruns, finansiële hoof van Sasol, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Civilian Animal Protection Unit hou 'n gelukstrekking om hul veeartsrekening van meer as 200 000 Namibiese dollar te help betaal. Deur deel te neem, staan jy 'n kans om een van vyf naweek-wegbreekpryse in Namibië te wen. Die trekking vind plaas op 6 September. Belangstellendes kan CAPU se Facebook-blad besoek. Kosmos 94.1 Nuus het met Charne Wasserfall van CAPU gepraat:
Met de nieuwe mobiele betaalterminal Tap wil Mollie de strijd aangaan met de betaalbare en toegankelijke mobiele pinkastjes van Sum Up. Mollie is vooral bekend van online betalingen, maar poogt met de Tap voor het eerst een betaalbare mobiele terminal te maken voor de MKB'er. De Tap is een groot zwart apparaat met 6,1 inch scherm en Android 15 als besturingssysteem. Je kan er niet mee bellen, ondanks de vergelijkbare vormfactor met een smarthpone. Op het apparaat kunnen we apps van derde partijen draaien zoals bestelplatforms waarmee Mollie een partnersamenwerking heeft. Mollie kan dus apps integreren met de betaalterminal, waardoor het een multifunctioneel systeem is. Voor 95 euro koop je de terminal zonder maandelijkse kosten. De transactiekosten liggen dan met 1,5% wat hoger. Betaal je 20 euro per maand, dan zijn je transactiekosten nog maar 0,3 procent voor binnenlandse betalingen en is de Tap voor 45 euro te krijgen. Vergeleken met Sum Up zijn de kosten anders opgebouwd, maar loopt het pas bij opschaling van het aantal transacties op. Mollie probeert dus voor ondernemers interessant te zijn die op langer termijn willen groeien. Hoe het product in gebruik is en of het de aankoop waard is, hoor je in de podcast. See omnystudio.com/listener for privacy information.
President Donald Trump sê volgens ʼn nuwe ooreenkoms sal Amerika van sy beste wapens aan Navo-lede verkoop, wat dit dan aan Oekraïne sal verskaf. Die wapens sluit in grond tot lug Patriot-missielstelsels en -batterye wat Kiëf aangevra het om homself teen Russiese lugaanvalle te verdedig. Trump sê bykomende Patriot-stelsels sal binne dae in Oekraïne aankom. Dit word deur Duitsland en ander Navo-lede befonds:
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor die gebruik van kripto om betalings te maak. Volg RSG Geldsake op Twitter
Adjunk-onderwysminister Dino Ballotti het die publiek verseker dat die beplande gratis tersiêre onderwys by staatsinstellings nie studente wat by private instellings ingeskryf is, sal benadeel nie. Hy het gepraat by die opening van die nasionale taakmag oor gratis onderwys in tersiêre instellings se eerste vergadering. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Jessy Abraham, woordvoerder van die Namibiese Nasionale Studente-organisasie, Nanso.
Rundu staar 'n toenemende waterkrisis in die gesig namate vinnige bevolkingsgroei toenemende druk op verouderde infrastruktuur en beperkte watervoorsieningstelsels plaas. Die uitvoerende hoof van die dorpsraad, Olavi Nathanael, het onthul dat die dorp tans slegs 857 kubieke meter water kan voorsien maar daar is 1 400 nodig. Intussen is die konstruksie van 'n nuwe behandelingsaanleg geloods. Kosmos 94.1 Nuus het met Nathanael gepraat.
Tjaart Kruger uitvoerende hoof van Tiger Brands, gesels die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
Inkomensongelijkheid, een uit de klauwen gelopen woningmarkt, segregatie in het onderwijs... Als ergens in Nederland de verschillen tussen arm en rijk zichtbaar zijn, dan is het wel in een stad als Amsterdam. Waar komen die verschillen in de grote steden vandaan? En nog belangrijker: hoe zijn ze te overbruggen? Te gast is Marjolein Moorman, wethouder in Amsterdam. Gasten in BNR's Big Five van rijk worden en arm blijven: -Tim 'S Jongers, journalist en auteur van het boek ‘Armoede uitgelegd aan mensen met geld’ -Reinier Kooiman, belastingexpert verbonden aan de Universiteit van Amsterdam -Peter Boelhouwer, hoogleraar woningmarkt aan de TU Delft -Peter Hein van Mulligen, hoofdeconoom van het CBS -Marjolein Moorman, wethouder van Amsterdam op de portefeuilles onderwijs, jeugd (zorg), armoede en schuldhulpverleningSee omnystudio.com/listener for privacy information.
Dawie Roodt, hoofekonoom van The Efficient Group, bespreek Suid-Afrika se goudreserwes. Volg RSG Geldsake op Twitter
Reaksie word ontvang op NamPower wat 'n tariefverhoging van 3,8 persent toegestaan is. Die Elektrisiteitsbeheerraad het egter gesê die regering moet ook 3,8 persent bydra, wat neerkom op 283 miljoen Namibiese dollar. Die energiekenner Harald Schütt sê die belastingbetaler betaal steeds die totale verhoging van 7,6 persent.
Tydens die bespreking van die begroting vir veterane sake in die Nasionale Vergadering, wat 1,5 miljard Namibiese dollar in die huidige boekjar ontvang het, het die adjunk lynminister Charles Mubita vrae beantwoord. Die sekretaris-generaal van Swapo, Sophia Shaningwa, het gevra wat dit sal verg om 16 000 veterane uit te betaal wat nog nie hul kontantbetalings ontvang het nie. Mubita sê hulle het 2,7 miljard dollar nodig.
Die justisie en arbeidsverhoudinge-ministerie het Omeya Investment CC beveel om sy sekuriteitsbeamptes die nasionale minimum loon vir die bedryf van 13 Namibiese dollar 50 sent per uur te betaal. Dit volg op 'n vreedsame protesoptog deur werkers wat deur die Namibië Veiligheidswerkersunie, Naswu, verteenwoordig is. Die maatskappy het 8 dollar 75 sent per uur betaal en nie vir oortyd, Sondae en openbare vakansiedae nie. Maria Hedimbi, die ministerie se woordvoerder, het meer.
Parlementslede het in die Nasionale Vergadering vir die Huiskomitee gestem, en kon daarna skriftelike en mondelinge vrae aan ministers rig. Die kwessie van mediese interns wat verlede jaar betoog het oor die nie-betaling van oortyd het onder die loep gekom. Die interns het die gesondheidministerie na die Arbeidskommissaris geneem, wat bepaal het hulle hoef nie oortyd te werk as hulle nie betaal word nie. Die Swanu-LP Evalistus Kaaronda het kennis gegee van vrae hieroor aan gesondheidminister Esperance Luvindao.
Riaan van Reenen, uitvoerende hoof van Discovery Life, bespreek die versekeraar se eise vir 2024. Volg RSG Geldsake op Twitter
President Donald Trump het algemene tariewe van tien-persent aangekondig op alle invoere na Amerika, en dit word Saterdag van krag. Sekere lande sal hoër tariewe moet betaal wat op Amerikaanse handelstekorte gebaseer is. Suid-Afrikaanse uitvoere is onder dié wat die ergste geraak word, met tariewe van 30-persent. Trump het Suid-Afrika uitgesonder in sy aankondiging.
Maatskaplike staatstoelaes is toe wel Dinsdag op tyd betaal, sê NamPost. NamPost het Maandag aanvanklik gesê ‘n tegniese oponthoud by die finansministerie gaan beteken dié toelaes, wat pensioene insluit, sou nie betyds uitbetaal kon word nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Gladwin Groenewaldt, NamPost se hoof van bemarking en kommunikasie, gepraat:
Wat zit er in De 7 vandaag?Verschillende banken blijven een beurstaks aanrekenen bij de aan- en verkoop van Europese staatsobligaties, terwijl dat volgens de fiscus niet moet. Hoe komt dat?De Oekraïense president Zelensky gaat akkoord met een beperkt staakt-het-vuren voor de energie-infrastructuur, maar de weg naar vrede is nog lang. Hoe brengt Trump het er nu van af als onderhandelaar?En Europa laat de Amerikanen, Britten en Turken niet mee profiteren van de miljardeninvesteringen in defensie. Vooral de uitsluiting van de Britten is opmerkelijk. Host: Bert RymenProductie: Lara DroessaertSee omnystudio.com/listener for privacy information.
Die Geregtelike Inspektoraat van Korrektiewe Dienste, gaan met die ondersteuning van die Berthasentrum, 'n borgtogfonds bekendstel om aangehoudenes te help wat nie borgtog kan bekostig nie. Meer as 2 600 verhoorafwagtende gevangenes bly agter tralies omdat hulle nie borgtog van minder as 1 000 Suid-Afrikaanse rand kan betaal nie. Regter Edwin Cameron het aan Newzroom Afrika gesê die fonds beoog om armoedsgedrewe aanhouding en samedromming aan te spreek. Hy beklemtoon die insiatief se onafhanklikheid, en die fokus op lae-risiko oortreders met onbenullige oortredings.
Donnavan-John Linley, senior ontleder van die Mededingingskommissie en tegniese direkteur van die markondersoek na media- en digitale platforms, gesels oor die aanbeveling dat Google jaarliks tussen R300 miljoen en R500 miljoen aan die Suid-Afrikaanse mediabedryf moet betaal. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Verkiesingshof het vroeër beslis dat die IPC 450 000 Namibiese dollar betaal as sekuriteit vir koste in sy voortgesette uitdaging van die 2024 Nasionale Vergadering se verkiesingsuitslae. Die bedrag sal gelykop verdeel word tussen die drie respondente die Verkiesingskommissie van Namibië, president Nangolo Mbumba, en Swapo. Die saak is tot 20 Februarie vir 'n statusverhoor uitgestel. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met IPC-woordvoerder Imms Nashinge, wat sê die party het reeds die kostebevel betaal, maar nie verklap waar die fondse vandaan kom nie.
Trustco Namibia het tot 28 Februarie om alle deposante terug te betaal ná die sluiting van sy bankbedrywighede op 30 Augustus 2024, toe die Bank van Namibië die lisensie van Trustco Bank Namibia gekanselleer het. Die maatskappy moet alle bedrae verskuldig aan deposante, insluitend rente, terugbetaal en enige onopgeëiste fondse moet binne sewe dae na die sperdatum na die Voogdyfonds oorgeplaas word. Die lisensie is teruggetrek weens die bank se insolvensie, aangesien sy laste sy bates oorskry het en dit nie in staat was om skuldverpligtinge na te kom nie. Trustco se bankportefeulje het minder as 1 persent van sy totale beleggings uitgemaak. Kosmos 94.1 Nuus het met die adjunk uitvoerende hoof van Trustco, Quinton van Rooyen Junior, gesels wat 'n opdatering gee.
Nored het sy kliënte met uitstaande rekeninge gevra om redelike betalingsreëlings voor 21 Januarie te tref, of hul skuld ten volle te delg. Die maatskappy sê dat hy debiteure wie se rekeninge meer as 30 dae agterstallig is, se krag sal begin afsny. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Simon Lukas, Nored se woordvoerder, wat sê rekeninge moet betaal word sodat die maatskappy dienslewering kan handhaaf en die voorsiening en verspreiding van elektrisiteit kan waarborg. Lukas verduidelik.
Jacob Penda, hoofsekretaris van die Namibian Food and Allied Workers Union, Nafau, versoek werkgewers om te voldoen aan die nuwe nasionale minimumloon van 18 Namibiese dollar per uur, wat op 1 Januarie in werking getree het. Penda het by 'n perskonferensie in Windhoek 'n beroep op die arbeidministerie gedoen om 'n moniteringspan te stig om nakoming te verseker. Hy sê dat maatskappye wat nie voldoen nie, beboet moet word.