South African non-governmental organization
POPULARITY
Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, belowe om die waterkrisis spoedig op te los. Die prys van brandstof kan dalk volgende maand styg. Afriforum wil hê die privaatsektor moet toegelaat word om entstof teen bek-en-klouseer te verkry. Vredesonderhandelinge duur voort om die vierjaar lange oorlog tussen Rusland en Oekraïne te beëindig.
AfriForum het inligting ontvang dat 'n nuwe mynbou-aansoek ingedien is vir 'n ondergrondse steenkoolmyn op 'n terrein van ongeveer 5 500 hektaar op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Die organisasie bestudeer tans die aansoek om die proses asook die moontlike omgewings-, sosiale en ekonomiese impak te evalueer. Lambert de Klerk van AfriForum sê Tenbosch Mining en die omgewingsmaatskappy wat by die vorige aansoek betrokke was, Kimopax Consulting, is ook by hierdie nuwe aansoek betrokke:
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom president Cyril Ramaphosa se besluit om op hierdie stadium nie enige artikels van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering te bekragtig nie. Dit is tot uitspraak gelewer word in openbaredeelname-sake teen die wet. Louis Boshoff van AfriForum sê dit wys Ramaphosa dink twee keer oor die NGV se instelling:
Talle burgerregteorgansasies eis dat die waterkrisis in Gauteng tot 'n nasionale ramp verklaar word. Afriforum dagvaar die president oor die grondwetlikheid van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering. Navorsing deur die Universiteit van Kaapstad wys dat die swart middelklas sedert 2012 betekenisvol gegroei het.
Louis, Ernst en Wian gesels oor AfriForum se nuwe hofsaak teen die Nasionale Gesondheidsversekeringswet.Hoekom dit nou belangrik is en wat ons kan verwag.
We speak to Louis Boshoff, AfriForum’s Spokesperson on Health, who outlines the organisation’s objections and the broader risks the Act poses to South Africans in relation to the NHI Bill. Presenter John Maytham is an actor and author-turned-talk radio veteran and seasoned journalist. His show serves a round-up of local and international news coupled with the latest in business, sport, traffic and weather. The host’s eclectic interests mean the program often surprises the audience with intriguing book reviews and inspiring interviews profiling artists. A daily highlight is Rapid Fire, just after 5:30pm. CapeTalk fans call in, to stump the presenter with their general knowledge questions. Another firm favourite is the humorous Thursday crossing with award-winning journalist Rebecca Davis, called “Plan B”. Thank you for listening to a podcast from Afternoon Drive with John Maytham Listen live on Primedia+ weekdays from 15:00 and 18:00 (SA Time) to Afternoon Drive with John Maytham broadcast on CapeTalk https://buff.ly/NnFM3Nk For more from the show go to https://buff.ly/BSFy4Cn or find all the catch-up podcasts here https://buff.ly/n8nWt4x Subscribe to the CapeTalk Daily and Weekly Newsletters https://buff.ly/sbvVZD5 Follow us on social media: CapeTalk on Facebook: https://www.facebook.com/CapeTalk CapeTalk on TikTok: https://www.tiktok.com/@capetalk CapeTalk on Instagram: https://www.instagram.com/ CapeTalk on X: https://x.com/CapeTalk CapeTalk on YouTube: https://www.youtube.com/@CapeTalk567 See omnystudio.com/listener for privacy information.
AfriForum hou die moordsaak van die Lugmagsersant Michael Swanton noukeurig dop te midde van kommer oor die beskuldigdes se politieke verbintenisse. Swanton is verlede maand in die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes doodgeskiet. Twee BBP-beskermingsbeamptes wat verbind word met burgemeester Douglas Maimane is aangekla en uit op borgtog. Jacques Broodryk van AfriForum sê hulle sal toesig hou oor die verrigtinge om moontlike inmenging te voorkom en deursigtigheid te verseker:
AfriForum het die regering versoek om voorgestelde wysigings aan die Wet op Vuurwapenbeheer te laat vaar en op korrupsie binne staatsinstellings te fokus. Die versoek volg nadat 'n voormalige polisiebeampte en verklikker, Patricia Mashale, aan 'n parlementêre ad hoc-komitee gesê het die polisie en ander staatsinstellings het vuurwapens aan misdadigers verkoop en nie vernietig nie. Jacques Broodryk van AfriForum sê die regering moet ophou om wetsgehoorsame burgers te teiken en fokus op die bekamping van staatskorrupsie:
Police say arrests are imminent in the 2022 murder of Emmanuel Mbense. National police spokesperson Brigadier Athlenda Mathe confirmed that eight people remain alive among the original twelve persons of interest in the case. Mbense was allegedly tortured and killed by Ekurhuleni Metropolitan Police Department officers, with his body later found dumped in a dam near Nigel. So far, four of those persons of interest have died. Three were killed in what police describe as assassination-style attacks. The fourth, a police informant and former reservist Wiandre Pretorius took his own life at a filling station in Brakpan at the weekend. For reaction Elvis Presslin spoke to Afriforum's Private Prosecution Unit Spokesperson, Barry Bateman
President Cyril Ramaphosa says security for Madlanga Commission witnesses will be tightened after an attempted hit on Wiandre Pretorius in Ekurhuleni yesterday. Pretorius was named by murdered witness Marius Van der Merwe, also known as Witness D, who testified that Pretorius took part in the 2022 torture and killing of Emmanuel Mbense by Ekurhuleni Metro Police officers. Van der Merwe, was killed last year after his testimony. AfriForum's Private Prosecution Unit which represents the Mbense family, stresses that Pretorius wasn't just mentioned but that he was directly implicated by Van der Merwe in the killing of Emmanuel Mbense. Elvis Presslin spoke to the Unit's spokesperson Barry Bateman
Podlitiek het 'n spesiale gas in die ateljee: Wian Spies. Die manne gesels oor die groot nuus van die week (en eintlik al langer as dit). Wian is beter ingegrawe op die wetlike aspekte van BKS inenting en deel sy insigte daaroor.
Democratic Alliance leader John Steenhuisen is expected to announce today that he will not seek re‑election at the party's federal congress In April. Steenhuisen, who has led the DA since 2019 and also serves as Agriculture Minister, has faced mounting criticism from groups such as AfriForum and Solidarity, as well as from some farmers. AfriForum CEO Kallie Kriel described Steenhuisen's centralised, state‑heavy response to the foot‑and‑mouth disease outbreak as the "last straw," saying it reflected an ANC‑style reliance on a failing system and eroded support among core voters. Tensions have also risen over the DA's stance on the BELA Act and its stance on racial transformation policies. Elvis Presslin spoke to Afriforum CEO, Kallie Kriel
Die (DA) Minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, wil potgooie laat registreer en reguleer (maar Podlitiek sal ons nie laat keer).Intussen het News24 en The Citizen nwe apologieë geplaas vir foutiewe beriggewing oor AfriForum. Ernst en Louis vra of dit alles net per ongeluk is?Die Podlitiek-span bestaan uit:Louis BoshoffErnst van Zyl Arno Roodt
Tannie Angie se vloot oefen saam met die anti-Westerse magte (of voorsien ten minste die water vir hulle om in te oefen). Gerugte dat die Irannese skepe op die laaste nippertjie moes onttrek, blyk toe vals te wees. Intussen besluit die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers om AGOA te verleng, maar dis nog 'n oop vraag of Suid-Afrika steeds ingesluit sal wees.Die Podlitiek-span bestaan uit:Ernst van ZylArno RoodtLouis Boshoff
In his latest interview with Chris Steyn, Political and Policy Specialist, Professor Theo Venter, urges South Africa to “get off the hobby horse of following the ANC foreign policy…because we are swimming stream up…we've got a difficulty reading the room temperature globally, where we fit in.” He says recent world events, “must force the South African government to seriously rethink our foreign relations…” He points out that South Africa's “very weakened diplomatic relation” with the Americans will not get it sorted out until the Government of National Unity (GNU) plays “a significant role as a collective” rather than just the ANC. “What we hear is the Lamola approach to international relations with his advisors and they are a very specific group in the ANC and I think they are extremely inexperienced in these difficult kinds of situations…” Professor Venter urges discussions with AfriForum and Solidarity as well “because without them talking to the government, I think we're not going to make any progress…the fact that the Presidency is ignoring the requests of those interest groups… sends the wrong signal. And while the Americans are watching us, I think this may also be progress if we can do that.”
Podlitiek se manne het die vakansie gaan lees, peins, filosofeer en die wêreld rustig bekyk. Nou gesels hulle oor die temas, narratiewe en gebeure wat moontlik 2026 gaan oorheers.Die Podlitek-span bestaan uit:Louis BoshoffErnst van ZylArno Roodt
AfriForum sê die voorgestelde steenkoolmyn naby die suidelike grens van die Krugerwildtuin is teruggetrek na jare se openbare teenkanting. Die omgewingsbeoordeling, mynregte, afvalbestuur en watergebruiksaansoeke deur Tenbosch Mining is almal beëindig. Marais de Vaal van AfriForum doen 'n beroep op die regering om strenger toesig te verseker vir toekomstige mynbou-aansoeke in ekologies-sensitiewe gebiede:
Mandy Wiener speaks to News24 Assistant Editor for Investigations, Pieter du Toit about the impact of Afriforum's disinformation on our diplomatic relations with the US. The Midday Report with Mandy Wiener is 702 and CapeTalk’s flagship news show, your hour of essential news radio. The show is podcasted every weekday, allowing you to catch up with a 60-minute weekday wrap of the day's main news. It's packed with fast-paced interviews with the day’s newsmakers, as well as those who can make sense of the news and explain what's happening in your world. All the interviews are podcasted for you to catch up and listen to. Thank you for listening to this podcast of The Midday Report Listen live on weekdays between 12:00 and 13:00 (SA Time) to The Midday Report broadcast on 702 https://buff.ly/gk3y0Kj and on CapeTalk https://buff.ly/NnFM3Nk For more from The Midday Report, go to https://buff.ly/BTGmL9H and find all the catch-up podcasts here https://buff.ly/LcbDdFI Subscribe to the 702 and CapeTalk daily and weekly newsletters https://buff.ly/v5mfetc Follow us on social media: 702 on Facebook: https://www.facebook.com/TalkRadio702 702 on TikTok: https://www.tiktok.com/@talkradio702 702 on Instagram: https://www.instagram.com/talkradio702/ 702 on X: https://x.com/Radio702 702 on YouTube: https://www.youtube.com/@radio702 CapeTalk on Facebook: https://www.facebook.com/CapeTalk CapeTalk on TikTok: https://www.tiktok.com/@capetalk CapeTalk on Instagram: https://www.instagram.com/ CapeTalk on X: https://x.com/CapeTalk CapeTalk on YouTube: https://www.youtube.com/@CapeTalk567 See omnystudio.com/listener for privacy information.
AfriForum het aansoeke by die Staatsveiligheidsagentskap en die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking ingedien, om ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, bekend te maak watter joernaliste, akademici en kommentators na bewering deur die staat betaal word om openbare mening te beïnvloed. AfriForum-hoof Kallie Kriel beweer twee joernaliste word vergoed om AfriForum en Solidariteit in 'n slegte lig te stel. Die agentskappe het 30 dae om te reageer, voor die saak na die Inligtingsreguleerder of die howe verwys word:
Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, sê die regering het begin om met die boubedryf oor voldoening aan regulasies te praat nadat 'n tempel in Durban ineengestort het. Afriforum se bewering dat ten minste twee joernaliste deur die regering betaal word om die burgerregte-organisasie te diskretiteer, laat die wenkbroue lig. Die SAKP is onseker oor sy alliansie met die ANC. Australië se eerste minister Anthony Albanese sê sy regering sal alles doen wat nodig is om antisemitisme uit te roei ná die skietaanval op Bondi Beach in Sydney.
Williston in die Boesmanland-streek van die Noord-Kaap, worstel steeds met 'n erge droogte, terwyl swaar reën oor dele van Suid-Afrika geval het. AfriForum en Saai het 12-ton voer aangekoop om die boere te help. Tarien Cook van AfriForum bepleit regeringsingryping en openbare steun, en waarsku plase, gemeenskappe, skole en inkomste kan sonder noodhulp in 'n ernstige maatskaplik-ekonomiese krisis gedompel word:
AfriForum verwelkom die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, se vinnige ondersoek nadat sewe matriekeksamen-vraestelle by sewe skole in Pretoria uitgelek het. Die organisasie doen 'n beroep vir die strengste moontlike strawwe teen diegene wat verantwoordelik is. Twee amptenare van die departement is sedertdien geskors. Alana Bailey van AfriForum sê sulke bedrog is onaanvaarbaar en vra ernstige gevolge vir diegene wat hul vertrouensposisies misbruik:
Bongani Bingwa speaks with Barry Bateman, Communications Manager for AfriForum’s Private Prosecution Unit, about Emmanuel Mbense’s family, who are seeking the unit’s assistance in pursuing justice after he was allegedly killed by law enforcement officers in 2022. 702 Breakfast with Bongani Bingwa is broadcast on 702, a Johannesburg based talk radio station. Bongani makes sense of the news, interviews the key newsmakers of the day, and holds those in power to account on your behalf. The team bring you all you need to know to start your day Thank you for listening to a podcast from 702 Breakfast with Bongani Bingwa Listen live on Primedia+ weekdays from 06:00 and 09:00 (SA Time) to Breakfast with Bongani Bingwa broadcast on 702: https://buff.ly/gk3y0Kj For more from the show go to https://buff.ly/36edSLV or find all the catch-up podcasts here https://buff.ly/zEcM35T Subscribe to the 702 Daily and Weekly Newsletters https://buff.ly/v5mfetc Follow us on social media: 702 on Facebook: https://www.facebook.com/TalkRadio702 702 on TikTok: https://www.tiktok.com/@talkradio702 702 on Instagram: https://www.instagram.com/talkradio702/ 702 on X: https://x.com/Radio702 702 on YouTube: https://www.youtube.com/@radio702See omnystudio.com/listener for privacy information.
Die Forum for South Africa sê organisasies soos AfriForum en Solidariteit moet gestraf word omdat hulle volgens die forum leuens oor die land in Amerika versprei. Die drukgroepe wie se besoeke aan Amerika die afgelope maande opslae in die media gemaak het, word beskuldig dat hulle met buitelandse magte saamwerk om Suid-Afrika se soewereiniteit te ondermyn. FOSA-leier Tebogo Mashilompane stel voor AfriForum en Solidariteit se status as burgerregtebewegings word opgehef en hulle word strafregtelik aangekla omdat hulle volgens hom die staat aanval:
AfriForum sê die waterstelsel is in 'n krisis, met munisipale ineenstorting, lekkende infrastruktuur en onbetaalde rekeninge wat watertariewe opjaag. Onlangse verslae deur waterrade toon dat munisipaliteite in KwaZulu-Natal daagliks meer as 1 miljard liter water verloor, wat meer as 6 miljard Suid-Afrikaanse rand per jaar kos. Lambert de Klerk van AfriForum het die Nasionale Tesourie en die Departement van Water en Sanitasie versoek om onmiddellik op te tree deur lekkasies te herstel, aanspreeklikheid af te dwing en oplossings vanuit die gemeenskap te ondersteun om inwoners se watersekerheid te beskerm:
Die hoof van openbare betrekkinge van AfriForum, Ernst van Zyl, het bevindinge van die World Must Know-verslag by die Verenigde Nasies se 18de Forum oor Minderheidsake ingedien. Die verslag is ook aan die VN se spesiale rapporteur, Nicolas Levrat, oorhandig. Van Zyl het verwys na kommer oor kwessies wat minderhede raak, insluitend haatspraak, plaasaanvalle en die Onteieningswet. Hy het beklemtoon dat die VN se kommentaar oor regerings wat minderhede as sondebokke bestempel, die huidige situasie in Suid-Afrika weerspieël:
AfriForum het kommer uitgespreek oor die parlementêre portefeuljekomitee oor Minerale en Petroleumhulpbronne se voorstel dat tydlyne vir omgewingsgoedkeuring verkort word. Hy sê dit kan veroorsaak dat korttermyn- ekonomiese voordele die uitwerking van mynbedrywighede op die omgewing en gemeenskappe oorskadu. Marais de Vaal van AfriForum sê die komitee se oproep dat goedkeuring vir mynbedrywighede vinniger plaasvind, gaan rampspoedige gevolge inhou vir waterbronne, landbougrond en die langtermynwelstand van landelike gemeenskappe:
AfriForum sê Suid-Afrika se diplomatieke krisis met Amerika kon vermy gewees het. Uitvoerende hoof Kallie Kriel het ANC-leiers gekritiseer omdat hulle oplossings geïgnoreer het, die Iranse ambassadeur genooi het en anti-Amerikaanse verklarings gemaak het. Hy vra beslissende optrede teen plaasmoorde en eiendomsregte, insluitend die veroordeling van die "Kill the Boer"-dreunsang. Kriel sê voorkeur moet gegee word aan plaasmoorde en dele van die Onteieningswet moet hersien word om eiendom te beskerm en bestendigheid te bevorder:
Catch Up on the latest leading news stories around the country with Jane Dutton standing in for Mandy Wiener on Midday Report every weekday from 12h00 - 13h00. The Midday Report with Mandy Wiener is 702 and CapeTalk’s flagship news show, your hour of essential news radio. The show is podcasted every weekday, allowing you to catch up with a 60-minute weekday wrap of the day's main news. It's packed with fast-paced interviews with the day’s newsmakers, as well as those who can make sense of the news and explain what's happening in your world. All the interviews are podcasted for you to catch up and listen to. Thank you for listening to this podcast of The Midday Report Listen live on weekdays between 12:00 and 13:00 (SA Time) to The Midday Report broadcast on 702 https://buff.ly/gk3y0Kj and on CapeTalk https://buff.ly/NnFM3Nk For more from The Midday Report go to https://buff.ly/BTGmL9H and find all the catch-up podcasts here https://buff.ly/LcbDdFI Subscribe to the 702 and CapeTalk daily and weekly newsletters https://buff.ly/v5mfetc Follow us on social media: 702 on Facebook: https://www.facebook.com/TalkRadio702 702 on TikTok: https://www.tiktok.com/@talkradio702 702 on Instagram: https://www.instagram.com/talkradio702/ 702 on X: https://x.com/Radio702 702 on YouTube: https://www.youtube.com/@radio702 CapeTalk on Facebook: https://www.facebook.com/CapeTalk CapeTalk on TikTok: https://www.tiktok.com/@capetalk CapeTalk on Instagram: https://www.instagram.com/ CapeTalk on X: https://x.com/CapeTalk CapeTalk on YouTube: https://www.youtube.com/@CapeSee omnystudio.com/listener for privacy information.
In this episode, I sit down with Ernst van Zyl, Head of Public Relations at AfriForum, to discuss some of the biggest developments in South Africa during 2025, including the so-called Afrikaner letter and the approach of those who criticize the Afrikaners for wanting to create a future in South Africa. You can support Lex Libertas here - https://www.lexlibertas.org.za/support-us
'n Nuwe verslag deur AfriForum beweer diskriminerende staatsbeleide en toenemende intimidasie teen minderhede het hierdie jaar in Suid-Afrika vererger. Die burgerregte-organisasie beweer Afrikaners en ander minderhede het uitsluiting, eiendomsaanvalle en dreigemente in die gesig gestaar, terwyl kritici van die regering geteiken word. Ernst van Zyl van AfriForum sê hulle sal die verslag met G20-ambassades en by die Verenigde Nasies se Forum oor Minderheidskwessies deel:
“An armed struggle is not something that we would embark on - ever.” That was the assurance given by AfriForum's Kallie Kriel when Chris Steyn asked him to comment on a screenshot of a post making the rounds on Social Media with claims from an unnamed intelligence officer that AfriForum and some other civic rights organisations were procuring high-calibre arms from abroad to overthrow the State and take back power. He also tells Steyn why he defines himself as a patriot - and not as a traitor. Kriel shares details of his request for support to the G20 countries, and the solutions he presented to them. He further divulges details of affidavits submitted to the Khampepe Commission to show that there was not only political interference to ensure that members of the Apartheid Security Forces weren't prosecuted after the TRC, but that there was also political interference to stop African National Congress (ANC) members from being prosecuted. Commenting on the Madlanga Commission enquiry into police and political capture, Kriel says: “…we cannot fix the police. But what we can do is, within the framework of the law, we can organise our communities within neighbourhood watches to try and play that role. And in every sphere where government fails, we try and build a civil society solution.”
John Maytham chats to Somerset West resident Tanja Hilchert on her experience at a roadblock – conducted by civil rights organisation Afriforum. Presenter John Maytham is an actor and author-turned-talk radio veteran and seasoned journalist. His show serves a round-up of local and international news coupled with the latest in business, sport, traffic and weather. The host’s eclectic interests mean the program often surprises the audience with intriguing book reviews and inspiring interviews profiling artists. A daily highlight is Rapid Fire, just after 5:30pm. CapeTalk fans call in, to stump the presenter with their general knowledge questions. Another firm favourite is the humorous Thursday crossing with award-winning journalist Rebecca Davis, called “Plan B”. Thank you for listening to a podcast from Afternoon Drive with John Maytham Listen live on Primedia+ weekdays from 15:00 and 18:00 (SA Time) to Afternoon Drive with John Maytham broadcast on CapeTalk https://buff.ly/NnFM3Nk For more from the show go to https://buff.ly/BSFy4Cn or find all the catch-up podcasts here https://buff.ly/n8nWt4x Subscribe to the CapeTalk Daily and Weekly Newsletters https://buff.ly/sbvVZD5 Follow us on social media: CapeTalk on Facebook: https://www.facebook.com/CapeTalk CapeTalk on TikTok: https://www.tiktok.com/@capetalk CapeTalk on Instagram: https://www.instagram.com/ CapeTalk on X: https://x.com/CapeTalk CapeTalk on YouTube: https://www.youtube.com/@CapeTalk567 See omnystudio.com/listener for privacy information.
AfriForum het die G20-lande gevra om te versoek dat eiendomsregte in Suid-Afrika gerespekteer word en doeltreffende stappe gedoen word om plaasmoorde te bekamp. AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, sê plaasmoorde en die minagting van eiendomsregte in Suid-Afrika het reeds 'n regstreekse negatiewe uitwerking op die komende G20-beraad gehad, met Amerika wat besluit het om die beraad as gevolg van hierdie kwessies te boikot:
AfriForum sê inwoners van eMalahleni mag nie gedwing word om te betaal vir omgewingsmisdade wat deur munisipale amptenare gepleeg is nie. Die Hooggeregshof in Mpumalanga het die munisipaliteit onlangs met 650-miljoen-rand beboet vir die storting van rou riool in die Olifantsrivier tussen 2019 en 2025. Marais de Vaal van AfriForum waarsku dat die boete deur munisipale begrotings befonds sal word, wat fondse van basiese dienste wegneem. De Vaal vra dat nalatige amptenare gestraf en uit hul poste verwyder moet word:
AfriForum sê 'n nuwe verslag deur die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake bevestig wydverspreide ineenstorting van munisipale regering regoor die land. Die prestasie-oorsig van 2023 tot 2024 toon dat baie munisipaliteite die huidige finansiële jaar betree het met onbefondsde begrotings, stygende skuld aan Eskom en waterrade, en gebrekkige infrastruktuur. Lambert de Klerk van AfriForum sê inwoners het te kampe met onbetroubare watervoorsiening, rioolstortings en verbrokkelende paaie namate politieke kaping en wanbestuur verdiep.
In hierdie episode gesels Louis en Ernst oor Trump se opmerkings rakende Suid-Afrika se G20-lidmaatskap en die Departement van Gesondheid se planne om NGV te finansier.Die Podlitiek-span bestaan uit:Louis BoshoffErnst van ZylArno Roodt
Die Hooggeregshof in Pretoria het bevind Nersa se proses om munisipale elektrisiteitstariewe goed te keur, is ongrondwetlik. Die hof het beslis Nersa het versuim om behoorlike kostebepalings te doen en openbaredeelname-prosesse te volg. AfriForum het die saak met koste gewen en nuwe sperdatums vir openbare deelname verseker voor tariewe goedgekeur word. Die hof het Nersa beveel om besluite teen Mei 2026 af te handel. Deidré Steffens van AfriForum sê die uitspraak is ʼn oorwinning vir alle elektrisiteitsverbruikers:
Die dreunsang “Kill the Boer” is op 22 September 2025 tydens 'n EFF Student Command-protesaksie by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus gesing. AfriForum het die NWU gevra om die sing van dié dreunsang te veroordeel, maar hulle het geweier om dit te doen. In hierdie episode van AfriPod gesels Louis Boshoff, woordvoerder vir AfriForum Jeug, oor volgende stappe wat gedoen gaan word.
AfriForum sê onlangse inbrake by die De Brug militêre basis in die Vrystaat, waar plofstof en ammunisie gesteel is, toon Suid-Afrika se militêre basisse is swak beveilig en kwesbaar vir misdaad. Jacques Broodryk van die organisasie doen 'n beroep op die minister van verdediging en militêre veterane, Angie Motshekga, en die leierskap van die Suid-Afrikaanse nasionale weermag om ten volle deursigtigheid te wees oor die diefstalle en maatreëls uiteen te sit om verdere voorvalle te voorkom:
In hierdie episode gesels Arno en Louis oor die president se berugte ontmoeting voor 'n korrupsiepaleis in Sandton en die Tshwane Metro se besluit om die "City cleansing levy"-uitspraak te appelleer. 'n Paar korter nuusbrokkies kom aan die beurt.Die Podlitiek-span bestaan uit:Louis BoshoffArno RoodtErnst van Zyl
Stephen Grootes speaks to Prof Samson Mamphweli, Head of SANEDI’s Energy Secretariat, Energy Expert at IMPOWER Matthew Cruise about AfriForum securing a court order halting Eskom’s proposed R54bn tariff hike. The agreement between Eskom and NERSA, intended to correct a data error, has been paused pending a judge’s review, preventing further sharp increases in electricity prices over the next three years. In other interviews, consumer advocate Wendy Knowler talks about JustMoney’s 2025 survey on South Africans’ relationship with money. The survey, conducted last month among 5,500 people, reveals that while many are feeling intense financial pressure, a growing number are finding ways to supplement their income. About 36% of respondents have side hustles, though many aspiring entrepreneurs still face major barriers, particularly limited access to funding. The Money Show is a podcast hosted by well-known journalist and radio presenter, Stephen Grootes. He explores the latest economic trends, business developments, investment opportunities, and personal finance strategies. Each episode features engaging conversations with top newsmakers, industry experts, financial advisors, entrepreneurs, and politicians, offering you thought-provoking insights to navigate the ever-changing financial landscape. Thank you for listening to a podcast from The Money Show Listen live Primedia+ weekdays from 18:00 and 20:00 (SA Time) to The Money Show with Stephen Grootes broadcast on 702 https://buff.ly/gk3y0Kj and CapeTalk https://buff.ly/NnFM3Nk For more from the show, go to https://buff.ly/7QpH0jY or find all the catch-up podcasts here https://buff.ly/PlhvUVe Subscribe to The Money Show Daily Newsletter and the Weekly Business Wrap here https://buff.ly/v5mfetc The Money Show is brought to you by Absa Follow us on social media 702 on Facebook: https://www.facebook.com/TalkRadio702 702 on TikTok: https://www.tiktok.com/@talkradio702 702 on Instagram: https://www.instagram.com/talkradio702/ 702 on X: https://x.com/CapeTalk 702 on YouTube: https://www.youtube.com/@radio702 CapeTalk on Facebook: https://www.facebook.com/CapeTalk CapeTalk on TikTok: https://www.tiktok.com/@capetalk CapeTalk on Instagram: https://www.instagram.com/ CapeTalk on X: https://x.com/Radio702 CapeTalk on YouTube: https://www.youtube.com/@CapeTalk567 See omnystudio.com/listener for privacy information.
In hierdie episode gesels Ernst en Louis oor drie kwessies wat met die EFF se CIC (Convicted in court) Julius Malema te doen het:1. Die sing van Kill the Boer op die Puk-kampus. Podlitiek verduidelik waarom dit 'n groter probleem is as Kill the Boer gesing word in die leerruimte van Afrikaanse studente as net in 'n stadion by 'n EFF saamtrek.2. Malema wat skuldig bevind is aan verskeie aanklagte wat verband hou met die onverantwoordelike hantering van 'n vuurwapen.3. Malema se dossier wat oorhandig is aan verskeie hooggeplaastes in die VSA.Die Podlitiek-span bestaan uit:Louis BoshoffErnst van ZylArno Roodt
Die Solidariteit Beweging sê ʼn handelsooreenkoms met Amerika is binne bereik, maar die Suid-Afrikaanse regering het nie die politieke wil om dit te doen nie. Die beweging is die oorhoofse liggaam vir Afrikaanse belangegroepe soos AfriForum en Solidariteit, en het die naweek ʼn opvolgbesoek aan die Withuis gebring om bykomende inligting oor sy voorgestelde handelsraamwerk te verskaf. Jaco Kleynhans van Solidariteit sê die raamwerk sluit politieke en handelskomponente in wat nodig is vir ʼn positiewe ooreenkoms:
AfriForum het die aanval op die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein in Pretoria veroordeel, waar dele van twee Boere-krygerstandbeelde en die veiligheidsheining beskadig is. Die voorval volg 'n week nadat die EFF die verwydering van Afrikanermonumente in die parlement versoek het. Ernst van Zyl van AfriForum sê die organisasie sal strenger sekuriteit en herstelwerk eis en belowe om die Afrikaner-erfenis te verdedig:
AfriForum het die EFF se mosie om die naam van die Krugerpark te verander gekritiseer en beskryf dit as goedkoop politiek. Die mosie is in die Mpumalanga Wetgewer ter tafel gelê. Die EFF sê hy beoog om alle name van mense wat verband hou met koloniale tyd en die apartheid-era te vervang met die van mense wat 'n belangrike rol gespeel het in Suid-Afrika se bevryding en ontwikkeling na apartheid. Marais de Vaal van AfriForum sê die hernoem van die park sal onnodige duur handelsmerk-implikasies inhou:
AfriForum sê hy het sy dossier oor die EFF-leier Julius Malema aan senior beamptes in president Donald Trump se administrasie oorhandig. Die burgerregte-organisasie en Solidariteit het Woensdag die Withuis besoek as deel van ʼn opvolg-skakelingsbesoek in Amerika. Ernst van Zyl van AfriForum sê om Malema se ekstremisme onder die Trump-administrasie se aandag te bring, is een deel van ʼn groter internasionale veldtog om seker te maak hy word aanspreeklik gehou vir sy aanhitsing van geweld:
AfriForum sê hy sal die EFF se plan beveg om Afrikanerstandbeelde en -monumente te verwyder en te vernietig. Dit volg nadat die EFF-hoofsweep, Nontando Nolutshungu, 'n mosie in die Parlement ter tafel gelê het waarin gevra word vir die verwydering van figure soos Louis Botha, Paul Kruger, Jan van Riebeeck en selfs die Voortrekkermonument. Ernst van Zyl van AfriForum sê die stap bedreig die Afrikaner-identiteit en is deel van die EFF se sloopkultuur:
Podlitiek se aanbieders vind uit dat hulle "deel van die probleem" is en liefs nie moet aansoek doen vir 'n pos by die Stellenbo(s)se dorpsraad nie. Louis en Ernst bespreek wat 'n mens moet doen as jy leef in 'n wêreld waar sulke praktyke aan die orde van die dag is. Intussen het AfriForum se Privaat Vervolgingseenheid die monumentale taak aangepak om al Malema se sondes te boekstaaf en vir die wêreld uit te stal. Malema Dossier: www.StopMalema.co.za Solidariteit Memo: https://cms.solidariteit.co.za/wp-con... Die Podlitiek-span bestaan uit: Louis Boshoff Arno Roodt Ernst van Zyl
In hierdie episode gesels Louis en Ernst oor die Departement van Internasionale Betrekkinge (DIRCO) se jongste verklaring oor plaasmoordstatistiek en Mashatile se mees onlangse poging om rassediskriminasie af te maak. Podlitiek antwoord nugter, maar vra ook: "Wie glo teen die tyd nog enigsins die ANC se stories?" Die Podlitiek-span bestaan uit: Ernst van Zyl Louis Boshoff Arno Roodt