POPULARITY
Die 2025 Nampo Oesdag buite Bothaville in Suid-Afrika stel nooit teleur nie, en vanjaar is geen uitsondering nie. Pieter Moller, wat vir Kosmos 94.1 Nuus by die fees is, het gesels met Fritz Rexrodt, die uitvoerende bestuurshoof van Swavet (Swawet), wat se stalletjie besonder bedrywig is.
Dit is die tweede dag van die 2025 Nampo Oesdag buite Bothaville, en die opwinding hou nie op nie. 'n Besonderse stalletjie het die aandag getrek van Pieter Moller, wat vir Kosmos 94.1 Nuus by die fees is. Daar word sout uit die Kalahari deur die Donald Brown-groep verkoop. Steven Brown van die groep vertel meer van hul produkte.
Today on The Midday Report, host Tshidi Madia – standing in for Mandy Wiener – unpacks the major stories making headlines. As winter approaches, Eskom has announced a reduction in the “high levels” of planned maintenance at its power stations. This comes as the country faces Stage 2 loadshedding. Eskom executives, alongside Electricity Minister Kgosientsho Ramokgopa, held a media briefing in Pretoria to provide an update on the power supply situation. The man accused of raping an 11-year-old girl in Boksburg is back in court. Meanwhile, the case involving three suspects linked to the disappearance of journalist Aserie Ndlovu and his partner Zodwa Mdhluli has been postponed to Thursday. In economic news, the City of Cape Town has recorded the addition of 86,000 jobs over the past year – a significant boost to local employment. And President Cyril Ramaphosa was seen attending the first day of Nampo in Bothaville, one of the country’s biggest agricultural exhibitions. All this and more. Listen live - The Midday Report with Mandy Wiener is broadcast weekdays from noon to 1pm on 702 and CapeTalk.See omnystudio.com/listener for privacy information.
Die SAUK-raad word geloof vir sy pogings om die finansiële situasie by die openbare uitsaaier te stabiliseer. Die Minister van Elektrisiteit bly positief oor die vooruitsigte vir die winter, ondanks die huidige beurtkrag. By die Nampo Oesdag in Bothaville bespreek ons die effek van Amerikaanse handelstariewe op kommersiële landbou, en hoe ware transformasie in die landboubedryf bewerkstellig kan word.
Die eerste groep Afrikaner-“vlugtelinge” land in die VSA. Suid-Afrika word in 'n internasionale opname as die sewende beste land beskryf. Die 2025 NAMPO-Oesdag begin amptelik vandag in Bothaville in die Vrystaat.
Dan Corder is joined by championed south Africa Olympic athlete, Gerda Steyn, to dive into her backstory from the dusty streets of Bothaville to the big Olympic stage.See omnystudio.com/listener for privacy information.
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat plaasgevind het in CNH Industrial se opleidingsfasiliteite in Bothaville, is gelei deur Jacques Basson van Klipkouers en het 'n platform geskep vir bedryfleiers om kritiese kwessies in die landbouspektrum te bespreek. 'n Hoogtepunt van die geleentheid was Prof. Nicolene Barkhuizen, Direkteur van die UV Sakeskool, se bekendstelling van nuwe landbou-opleidingskursusse. Haar aanbieding het veral klem gelê op die innoverende Plaasbestuurdersprogram, wat beloof om 'n nuwe era in landbou-opleiding in te lui. Sleutelonderwerpe wat bespreek is: - Innoverende kostebesparende strategieë met Penta Motor Group - Praktiese toepassings van die Internet van Dinge (IoT) in landbou met Ctrack & ClearFuel Technologies - BEE as 'n besigheidstrategie, met ontleding van algemene mites met Empowerlogic - Volhoubare sonkrag-oplossings vir die landbousektor met Solareff - Welvaartskeppingstrategieë vir landbou-entrepreneurs, met 'n fokus op algemene slaggate om te vermy met PSG Wealth Pretoria-Oos

OUTA vra die parlement om die Wysigingswetsontwerp op die Algemene Intelligensiewette terug te trek. Die agteruitgang en opheffing van die platteland is in die kollig by 'n konferensie op Bothaville. Die nuwe politieke party, Change Starts Now, stel sy verkiesingsmanifes bekend.
'n Koue week word vir groot dele van die land voorspel. Die oorsaak van die afgelope naweek se noodlottige ongeluk op die N2 naby Mosselbaai in die Wes-Kaap word ondersoek. Dis weer tyd vir die jaarlikse Nampo-oesfees in Bothaville.
Boere is ongelukkig oor die sluiting van die R30-pad tussen Allanridge en Bothaville. Nog 'n groot sardientjieloop aan die KwaZulu-Natalse kus verwag. Studente en werkersvakbonde in Zimbabwe hou vandag 'n wegblyprotesaksie.
The District Commissioner of Lejweleputswa, Maj Gen Lerato Molale applauded Sergeant Maruis Geldenhuys for an exceptional act of bravery in rescuing the lives of innocent people at the R30 road between Allanridge and Bothaville since the beginning of the year. Sergeant Geldenhuys joins us as we celebrate him for our South Africans Doing Great things. See omnystudio.com/listener for privacy information.
Die ANC vorm 'n verdegingslinie om president Ramaphosa. Ons ontleed SKOOR se hantering van die Ramaphosa-kwessie. Slegs boere mag die R30-pad naby Bothaville gebruik nadat herstelwerk begin het. 'n Pleidooi om nie die brandstofheffing te verhoog nie. Herstelwerk aan die Charlotte Maxeke Hospitaal in Johannesburg sal na raming eers volgende jaar voltooi wees.
The towns of Welkom, Matjhabeng, Bothaville, Nala, and the Moqhaka municipality have been facing days without water after not being able to pay Sedibeng water. Some clinics in Mangaung were forced to close as severe water shortages continued to wreak havoc on primary health centres. BloemWater was forced to implement water cuts after not being paid an agreed amount of 20 million rand a month. Udo Carelse spoke to a resident of Riebeeckstad, Brian Emmenis.
Gemengde reaksie stroom steeds in oor moontlike verpligte Covid-19-inentings. 'n Arbeidsreg-kenner sê jy kán afgedank word as jy weier om die inenting te kry. Daar is slegs een polisiehelikopter in Gauteng wat diensbaar en operasioneel is. Brandstofpryse skiet om middernag die hoogte in. Twee mense is vasgetrek na 'n gewelddadige plaasaanval in Bothaville in die Vrystaat.
Bergendal, Churchill's book tour, guerrilla warfare, De Wet's 4-pronged invasion, Botha and Kitchener's peace talks, and blockhouses ... all that in this episode. 1) Learn more dates and districts for Churchill's elections using this article: https://winstonchurchill.org/resources/reference/churchills-elections/ 2) Be a reason that there is a Q&A episode by using this link to send me questions related to the history we've covered: https://forgottenwarspodcast.com/contact/ 3) As of July 8, 2021, the show has yet to earn its first dollar of gross income. Be the first to help the show go on here: https://forgottenwarspodcast.com/donate/ OR here: https://forgottenwarspodcast.com/merch/
Eskom sê hy is genoodsaak om opwekkingseenhede af te skakel, gedeeltelik weens nat steenkool. Die EFF-leier, Julius Malema, sê sy besoek aan die voormalige president, Jacob Zuma, op Nkandla in KwaZulu-Natal is in die land se belang. Graan SA sê die 2021 Nampo-oesdag word beplan vir Augustus by Bothaville in die Vrystaat. Ons vind meer uit van die nuutgestigde Fonds teen Geslagsgebaseerde Geweld, en vra hoe die geld aangewend sal word.
Oorlêland is die sleutel tot vrugbare grond, en iets waarin Frikkie Nel van Bothaville vas glo. Frikkie boer omdat dit in sy bloed is, en omdat dit lekker is vir hom. Hy erken egter dat boerdery ‘n uitdaging bly, veral in hedendaagse tye, en dat ‘n mens ‘n fyn balans moet handhaaf om optimaal te produseer. Oorlêlande is veral nuttig aangesien die reënval so wisselvallig is, en die belangrikste voordeel daarvan is dat dit vog stoor. Frikkie maak verder ook geen geheim van sy voorliefde vir John Deere-trekkers nie. Ek het ‘n heerlike geselsie geniet met hierdie kleurvolle alumnus van Potch se eertydse ‘Pampoenboere’...
Oorleland is die sleutel tot vrugbare grond, en iets waarin Frikkie Nel van Bothaville vas glo. Frikkie boer omdat dit in sy bloed is, en omdat dit lekker is vir hom. Hy erken egter dat boerdery 'n uitdaging bly, veral in hedendaagse tye, en dat 'n mens 'n fyn balans moet handhaaf om optimaal te produseer. Oorlelande is veral nuttig aangesien die reenval so wisselvallig is, en die belangrikste voordeel daarvan is dat dit vog stoor. Frikkie maak verder ook geen geheim van sy voorliefde vir John Deere-trekkers nie. Ek het ‘n heerlike geselsie geniet met hierdie kleurvolle alumnus van Potch se eertydse ‘Pampoenboere’...
Oorlêland is die sleutel tot vrugbare grond, en iets waarin Frikkie Nel van Bothaville vas glo. Frikkie boer omdat dit in sy bloed is, en omdat dit lekker is vir hom. Hy erken egter dat boerdery ‘n uitdaging bly, veral in hedendaagse tye, en dat ‘n mens ‘n fyn balans moet handhaaf om optimaal te produseer. Oorlêlande is veral nuttig aangesien die reënval so wisselvallig is, en die belangrikste voordeel daarvan is dat dit vog stoor. Frikkie maak verder ook geen geheim van sy voorliefde vir John Deere-trekkers nie. Ek het ‘n heerlike geselsie geniet met hierdie kleurvolle alumnus van Potch se eertydse ‘Pampoenboere’...
DJ van der Linde was in 2016 die Vrystaat se Jongboer van die Jaar. Hy lê klem op presisieboerdery en grondregstelling om volhoubaarheid te verseker ondanks erge droogte (en jare met rekordoeste en lae graanpryse). DJ bedryf 'n mielie-en-beesboerdery op die plaas St. Helena by Vierfontein naby Bothaville.
Mercurial Boer commander Christiaan de Wet has just avoided being captured along with Free State President Andries Steyn at the brutal "small" battle at Bothaville. The Boers lost 25 killed and 130 captured. Another 30 were wounded. De Wet also was forced to abandon four Krupps field guns, a pom pom, and two artillery pieces captured from the British at the battles of Colenso and Sannah's Post. British losses were also serious: 38 men either wounded or killed in action. But now it's time to direct our gaze back to the east of Pretoria, where the 14 year-old school girl Freda Schlosberg's family had suffered the effects of the climate in the lowlands near Rhenosterkop. Her story was being repeated over and over as the civilians caught in this war tried to rebuild their lives once the conventional war ended and the insurgency began. She and her mother, father and a brother had been prevented by the Boers from leaving Rhenosterkop for their small holding near Pretoria at a town called Bronkhorstspruit. They had applied for a permit to move from the Boer General Erasmus in early October and it was now a month later and they were still refused permission to travel home. But there was to be good news for the family. In the North Eastern Transvaal, the Canadians and Australians in particular had been busy since mid October. To these men it seemed as though the solemn annexation ceremonies in Pretoria and the departure of some of their colleagues only seemed to encourage the Boer commandos to renew their offensive. Lord Roberts and Kitchener or Bobs and K as they were known, had ordered the scorched earth policy to begin in earnest. And the man charged with scorching the Eastern Transvaal area of Belfast and driving Boer women and children from their homes was the much admired General Smith-Dorrien. He was highly regarded by the Royal Canadians because of his active service throughout the war. An icy rain was to dent his image somewhat as we find out in this podcast.
Die Nampo-Oesdagfees 2017 kom vandag tot 'n einde op Bothaville. Suzanne Paxton praat met Jannie de Villier van Graan SA hoe die landbouskou verloop het. En Justin Kennerley praat met 'n jong boer van Botswana oor sy eerste Nampo-ervaring.
Dit is dag drie van die Nampo-Oesdagfees wat net buite Bothaville in die Vrystaat plaasvind, en die grondhervormingskwessie bly 'n warm patat. Suzanne Paxton en die span by Nampo hou deurentyd 'n oog op gebeure daar.
Dit is dag twee van die Nampo-Oesdagfees wat net buite Bothaville plaasvind. Die eerste dag is oorskadu deur gesprekke oor grondhervorming in die landbousektor en die onstabiliteit wat dit in die sektor veroorsaak.
Die enigste manier hoe moeilike kwessies in die landbousektor opgelos sal word, is deur dialoog. Dít was die boodskap by die openingsfunksie van die Nasie in Gesprek-reeks by die Nampo-Oesdagfees op Bothaville. Die gesprekke is geopen met dialoog oor grondhervorming. Suzanne Paxton gesels met Francios Strydom, uitvoerende hoof van SENWES en dr. John Purchase van Agribiz.
Dis die vyftigste Nampo Oesdag naby Bothaville in die Vrystaat.
The grain producing sector has warned South Africans to brace themselves for higher food costs. More than 300 farmers from all over South Africa and 200 role players in the sector are attending a two-day conference at Nampo Park outside Bothaville in the Free State. The country is currently experiencing the worst drought in decades. Delegates at the conference have discussed financial options to assist grain farmers survive the next two seasons. CEO of Grain SA, Jannie de Villiers, says the import of especially yellow maize is an ongoing process because of two drought seasons in a row. Maryna van Wyk reports....
'n Stoetboer van Senekal in die Oos-Vrystaat, Sechaba Majola, is die eerste swart boer om die Nasionale inter-ras beoordelaars kursus by die jaarlikse NAMPO-Oesdag buite Bothaville in die Vrystaat te slaag. Volgens kenners is dit 'n besondere prestasie.