Podcasts about departement

Administrative subdivision in France

  • 120PODCASTS
  • 441EPISODES
  • 19mAVG DURATION
  • 1WEEKLY EPISODE
  • Oct 31, 2025LATEST
departement

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about departement

Show all podcasts related to departement

Latest podcast episodes about departement

Monitor
Monitor 31 Oktober 2025

Monitor

Play Episode Listen Later Oct 31, 2025 46:40


Die burgemeester van Saldanha is onstoke omdat die ANC 'n aandklokreël ingestel het, wat beoog om kinders te beskerm. 'n Nuwe konstruksie-aksieplan van die Departement van Openbare Werke is daarop gemik om tenderpreneurs vas te vat. Ons praat oor dobbel - waneer is dit 'n euwel, en wanneer net onskuldige vermaak?

RSG Geldsake met Moneyweb
Die regering wil swak boukontrakteurs op 'n swartlys plaas; sal nooit weer met die staat kan sake doen nie

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Oct 30, 2025 10:14


James de Villiers, woordvoerder van die Departement van Openbare Ondernemings en Infrastruktuur, gesels oor die regering se planne om boukontrakteurs op 'n swartlys te plaas as hulle projekte vertraag. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
VSA stel sanksies teen Russiese oliemaatskappye aan

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 23, 2025 0:14


Amerika het sanksies ingestel teen Rosneft en Lukoil, twee van Rusland se grootste oliemaatskappye, omdat Moskou nie ernstig oor vrede met Oekraïne is nie. Volgens die Departement van Finansies sal die sanksies druk op Rusland se energiesektor plaas, verhoed dat die Kremlin geld vind vir sy oorlogsmasjien en om die verswakte ekonomie te ondersteun. Die Britse regering het ook verlede week sanksies teen die oliemaatskappye ingestel. President Donald Trump van Amerika sê die stappe sal beslis 'n uitwerking op Moskou hê:

FiBL Focus
Kuh und Klima: Kritik, Fakten und Potenzial

FiBL Focus

Play Episode Listen Later Oct 3, 2025 52:10


Schickt uns eine Nachricht Wiederkäuer wie Kühe stehen in der Klimadebatte stark in der Kritik und gelten oft als Klimasünderinnen. Doch wie berechtigt ist das? Dieser Frage geht die neue Folge von FiBL Focus nach. «Ein effizientes Ernährungssystem braucht ineffiziente Tiere. Wird das Stickstoffproblem gelöst, kommt auch das Klima in Balance.» So formuliert es Caterine Pfeifer vom FiBL. Damit verweist sie auf die intensive Tierhaltung: Viele Tiere auf wenig Fläche, Futterproduktion mit mineralischen Düngern oder Futterimporte tragen zum Stickstoffüberschuss bei. In einigen Klimabilanzen schneiden Produkte aus solcher Haltung besser ab als aus extensiven Systemen. Allerdings nur, wenn Faktoren wie Überschüsse, Importe oder Flächenkonkurrenz ausgeblendet werden. Das verzerrt das Bild.Grasland sinnvoll nutzenIn dieser Folge sprechen Florian Leiber vom Departement für Nutztierwissenschaften und Catherine Pfeifer vom Departement für Agrar- und Ernährungssysteme darüber, welche Rolle Methan in der Klimakrise spielt und warum graslandbasierte biologische Wiederkäuerhaltung einen nachhaltigen Weg aufzeigt. Florian Leiber bringt es auf den Punkt: «Ja, es gibt einen Zielkonflikt: Einerseits die Produktion von Lebensmitteln auf Flächen, die wir anders nicht nutzen können und andererseits die Emission von Methan. Doch die Menschheit ist auf die Nutzung von Grasland angewiesen, denn in vielen Gegenden der Erde lässt sie sich nicht ersetzen.» Längere Nutzungsdauer als HebelEin wichtiger Ansatz für eine reduzierte Umweltbelastung ist die längere Nutzungsdauer von Milchkühen. Sie verbessert nicht nur die Klimabilanz, sondern trägt auch zur Fleischversorgung bei. Wenn vermehrt auf Gebrauchskreuzungen gesetzt wird können mehr Kälber aus der Milchviehhaltung für die Mast genutzt werden, ohne zusätzliche Mutterkühe halten zu müssen. So würde die Fleischproduktion der Schweiz stabil bleiben, während sich die Treibhausgasemissionen der gesamten Rinderpopulation um über 10 % senken liessen. Mehr als eine KlimafrageGraslandbasierte Wiederkäuerhaltung steht nicht im Widerspruch zum Klimaschutz, sondern denkt darüber hinaus. Sie orientiert sich am Standort, setzt auf lokale Futterressourcen und reduziert so Importe und Umweltbelastungen. Indem Tierzahlen und Fütterung an die vorhandenen Flächen angepasst werden, entstehen hochwertige Proteine ohne Nahrungsmittel- und Flächenkonkurrenz aus einer Ressource, die Menschen nicht direkt für die Ernährung nutzen können. Wiederkäuerhaltung liefert in diesem System weit mehr als Fleisch und Milch: Sie erbringt vielfältige Ökosystemdienstleistungen, wie Biodiversität, Landschaftspflege und Kohlenstoffspeicher im Boden. Die biologische Rinderhaltung ist somit nicht Teil des Problems, sondern Teil der Lösung. Entscheidend ist, wie sie gestaltet wird.Gäst*innen:Florian Leiber, Departement für Nutztierwissenschaften am FiBL SchweizCatherine Pfeifer, Departement für Agrar- und Ernährungssysteme am FiBL SchweizWeiterführende Informationen: FiBL Faktenblatt «Kuh und Klima» Stimmen zum Klima E-Mailpodcast@fibl.orgInstagram@fibl_focusWebsitewww.fibl.orgFiBL Focus ist der Podcastkanal des FiBL Schweiz, einem der weltweit grössten Forschungsinstitute für biologischen Landbau.

Nuus
DBV steek stokkie voor skool se kameelresies

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 25, 2025 0:20


Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging in Gauteng sê hy het daarin geslaag om die ontoelaatbare beplande kameelresies by die Laerskool A.G. Visser in Heidelberg se Kameelfees hierdie naweek te voorkom. Jacques Peacock van die NDBV sê nadat die Departement van Landbou in kennis gestel is, is bevestig die skool se lisensie vir Dierebeskerming sluit net in ry, skou en opleiding en nie resies nie. Hy sê kamele is sensitiewe diere wat vatbaar is vir spanning en beserings as hulle val:

Rundschau talk
Zu Gast: Martin Pfister, Vorsteher Eidgenössischen Departement für Verteidigung, Bevölkerungsschutz und Sport (VBS)

Rundschau talk

Play Episode Listen Later Sep 24, 2025 47:26


Welche Armee braucht die Schweiz? Geht es auch mit weniger Kampfjets? Und wie hat sich der Zuger Bundesrat in Bern eingefunden? Martin Pfister stellt sich den Fragen im «Rundschau Talk». Wohin mit der Armee, Martin Pfister? «Das Sicherheitsumfeld der Schweiz bereitet mir Sorgen», das sagt Martin Pfister bereits 50 Tage nach Amtsantritt. Für langes Schweigen sei keine Zeit. Doch die Baustellen im Departement sind immens: Chaos bei verschiedenen Beschaffungsprojekten, drohende Mehrkosten bei der neuen Kampfjet-Flotte. Der Verteidigungsminister hat bereits einiges unternommen, um Transparenz zu schaffen. Doch hat er auch Lösungen parat? Strategie für die Armee Wie viel Armee braucht die Schweiz in dieser angespannten Weltlage und wo setzt der neue Verteidigungsminister die Prioritäten? Im Gespräch mit Franziska Ramser und Gion-Duri Vincenz erklärt der Bundesrat seine Pläne. Etwa, warum er künftig 60 Prozent der Rüstungsbeschaffungen im Inland tätigen will und wie das zusammengeht mit seiner Offenheit für weitere Rüstungskäufe in den USA. Sparen beim Jugendsport Weniger Geld für Pfadilager, Skikurse und Sportvereine: Pfisters Vorschlag, die Beiträge für Jugend+Sport um 20 Prozent zu kürzen, hat ihm viel Kritik eingebracht. Im «Rundschau Talk» erklärt der Bundesrat seine Position.

Nuus
Joburg kyk na nywerheidsparke vir SME-groei

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 23, 2025 0:14


Die Stad Johannesburg se Departement van Ekonomiese Ontwikkeling sê pogings om die metro as 'n spilpunt vir ekonomiese groei te posisioneer, duur voort, insluitend die ontsluiting van die potensiaal van nywerheidsparke. Die burgemeester Dada Morero het 'n teiken gestel om die metro se ekonomie met drie persent te laat groei, en die meeste van die groei moet van klein, medium en mikro-ondernemings in die townships kom. Die metro se woordvoerder, Virgil James, sê nywerheidsparke moet enjins van kleinsakegroei word:

Nuus
Vakbond woedend oor R20 miljoen vir verdediging-reise

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 19, 2025 0:19


Die Vereniging van Staatsamptenare het die jongste verslag van die Departement van Verdediging en Militêre Veterane oor 20-miljoen Suid-Afrikaanse rand se reiskoste, gekritiseer. In 'n geskrewe antwoord op 'n vraag in die parlement, het minister Angie Motshekga 'n ontleding gegee van hoe sy, haar twee adjunkte en ondersteuningspersoneel belastingbetalers se geld bestee het om 22 internasionale reise na Rusland, Angola, China, Saoedi-Arabië, Frankryk en ander lande te onderneem. Claude Naicker van die vakbond sê Motshekga is duidelik nie bekwaam om die eise en kompleksiteit van die departement te hanteer nie:

Nuus
Shell vandag in Konstitusionele Hof in SA

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 16, 2025 0:19


Gemeenskappe aan die Wildekus takel Shell, Impact Africa en die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie vandag in die Konstitusionele Hof. Die saak handel oor die seismiese gas-opnames aan die Wildekus en regte om olie te ontgin wat in 2014 aan Shell en Impact Africa toegestaan is. Die hof moet bepaal of die Appèlhof se besluit om ʼn beslissing wat Shell se eksplorasieregte ongeldig verklaar, kan stand hou. Green Connection se woordvoerder, Neville van Rooy, sê seismiese opnames het groot omgewingsgevolge:

Nuus
Mensehandel moet lewenslange tronkstraf kry

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 8, 2025 0:20


Cosatu sê hy ondersteun die oproep vir lewenslange tronkstraf vir sewe Chinese burgers wat skuldig bevind is aan mensehandel en kinderarbeid. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê hulle is in November 2019 in hegtenis geneem nadat 'n gesamentlike klopjag 91 ongedokumenteerde Malawiese burgers, waarvan 37 kinders was, in 'n fabriek in Village Deep, Johannesburg, gevind het. Sy sê die federasie doen 'n beroep op die Departement van Indiensneming en Arbeid om terreininspeksies te verskerp om mensehandel en kinderarbeid te bestry:

Nuus
Trump in sy noppies oor oorlogsnaam

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 6, 2025 0:32


Amerika se president Donald Trump het Vrydag ‘n uitvoerende bevel in die Withuis geteken wat die Departement van Verdediging se naam na die Departement van Oorlog verander. Amerikaanse media verwag dit sal nagenoeg een miljard Amerikaanse dollar kos om die name te verander van honderde agentskappe, embleme, e-posadresse en uniforms. Trump het die volgende oor die besluit te sê gehad:

Nuus
Vyf word vervolg oor Jagersfontein slykdamramp

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 4, 2025 0:21


Die regering het bevestig dat strafregtelike stappe volgende week begin teen vyf verdagtes in verband met die Jagersfontein-slykdamramp in die Vrystaat in 2022. Drie mense is dood toe die damwal gebreek het. Die woordvoerder van die Departement van Water en Sanitasie, Wisane Mavasa, sê die vyf verdagtes, wat in diens is van 'n ingenieursmaatskappy, word aangekla van moord, kwaadwillige saakbeskadiging en oortreding van die Wet op Beroepsgesondheid en -Veiligheid:

Podlitiek
Ep. 277 - DIRCO sê plaasmoorde is nie uniek nie en Mashatile sê raswette diskrimineer nie

Podlitiek

Play Episode Listen Later Aug 20, 2025 22:25


In hierdie episode gesels Louis en Ernst oor die Departement van Internasionale Betrekkinge (DIRCO) se jongste verklaring oor plaasmoordstatistiek en Mashatile se mees onlangse poging om rassediskriminasie af te maak. Podlitiek antwoord nugter, maar vra ook: "Wie glo teen die tyd nog enigsins die ANC se stories?" Die Podlitiek-span bestaan uit: Ernst van Zyl Louis Boshoff Arno Roodt

Nuus
Weermag bestee R34m op luukse vlug na Kuba, vir gradeplegtigheid

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 7, 2025 0:17


Die DA sê die Departement van Verdediging het byna 34 miljoen Suid-Afrikaanse rand gemors op 'n luukse huurvlug na Kuba om 'n gradeplegtigheid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag by te woon wat geen operasionele waarde ingehou het nie. Die vlug het meer as 200 personeellede ingesluit, met minstens 25 generaals wat besigheidsklas gevlieg het, soos konings geëet het en luukse geriewe gehad het, terwyl duikbote steeds gehok is, soldate sonder basiese toerusting sukkel, en verskaffers nie betaal word nie. Die DA-lid, Chris Hattingh, doen 'n beroep op die Openbare Beskermer om die verkwistende uitgawes te ondersoek:

Nuus
Geen vertroue in Madlanga-kommissie - Action Society

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 4, 2025 0:23


Action Society sê hulle het geen vertroue dat die Madlanga-kommissie se regterlike ondersoek na bewerings van diepgewortelde korrupsie en politieke inmenging in die polisie betekenisvolle resultate sal oplewer nie. Die woordvoerder van Action Society, Juanita du Preez, sê die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het 'n begroting van 147,9 miljoen Suid-Afrikaanse rand oor ses maande aan die kommissie toegeken. Sy sê uit ondervinding is dit onwaarskynlik dat dit tot vervolging of beleidsverandering sal lei en die risiko

RSG Geldsake met Moneyweb
Daar was sedert Mei basies geen vordering in SA se handelsonderhandelings met die VSA nie

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 30, 2025 21:56


Suid-Afrika wag tans op 'n formele reaksie van die VSA oor 'n handelsvoorstel wat reeds ingedien is. Kaamil Alli, ministeriële woordvoerder van die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging, gesels hieroor, en prof. André Roux, ekonoom en programhoof vir Toekomsstudies by die Universiteit Stellenbosch se Sakeskool, deel sy indrukke. Volg RSG Geldsake op Twitter

HeuteMorgen
28 Länder fordern ein Ende des Kriegs im Gazastreifen

HeuteMorgen

Play Episode Listen Later Jul 22, 2025 10:51


Der Krieg in Gaza muss sofort enden. Das fordern 28 Länder in einer gemeinsamen Erklärung. Unterschrieben hat auch die Schweiz - konkret Aussenminister Ignazio Cassis, wie sein Departement auf Anfrage bestätigt. Weitere Themen: · Das israelische Militär hat seine Angriffe im Zentrum des Gazastreifens weiter ausgeweitet. In den letzten Stunden sind die Truppen in Teile der Stadt Deir al-Balah vorgerückt. · Eine Gruppe Männer war im Berner Oberland in Nazi-Uniform auf einer Wandertour. Die Polizei hat von der Gruppe erfahren - richtig eingreifen durfte sie aber nicht. · Einen Monat ist es her, seit Israel und die USA iranische Atomanlagen bombardiert haben. Nun hat sich der iranische Aussenminister dazu geäussert: Die Atomanlagen seien schwer beschädigt worden und momentan ausser Betrieb.

Nuus
Mike Johnson wil ook Epstein-lys sien

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 16, 2025 0:22


Die Republikeinse Speaker van die Huis van Verteenwoordigers, Mike Johnson, het hom by oproepe aangesluit dat die Departement van Justisie dokumente wat verband hou met die onteerde finansier Jeffrey Epstein, openbaar gemaak moet word. Die aanklaer-generaal Pam Bondi gesê daar is geen bewyse dat Epstein 'n kliëntelys gehou het of invloedryke mense afpers nie. Dit is ondanks die feit dat Bondi vroeër vanjaar aan Fox News gesê het Epstein se kliëntelys is op haar lessenaar om te hersien. Johnson sê Amerikaners wil deursigtigheid hê:

apolut: Standpunkte
Nach mir die Sintflut | Von Michael Straumann

apolut: Standpunkte

Play Episode Listen Later Jul 16, 2025 7:32


Der geplante Kauf der F-35-Kampfjets offenbart den Scherbenhaufen, den Viola Amherd in der Schweizer Armee hinterlassen hat.Ein Standpunkt von Michael Straumann.So viel zum Sommerloch. Mitte Juni erschütterte ein weiterer Skandal die Schweizer Politik. Diesmal betroffen: das Eidgenössische Departement für Verteidigung, Bevölkerungsschutz und Sport (VBS). Ursprünglich plante der Bundesrat, 36 F-35-Kampfjets zu einem vermeintlichen Fixpreis von sechs Milliarden Franken anzuschaffen. Nun stellt sich heraus: Diesen Fixpreis hat es – entgegen den wiederholten Behauptungen der ehemaligen VBS-Chefin Viola Amherd und der Schweizer Armee – nie gegeben.Bereits im Mai 2022 warnte die Eidgenössische Finanzkontrolle (EFK) vor der «rechtlichen Unsicherheit beim Begriff des Festpreises» in den Vertragsdokumenten. Diese sprachen von «geschätzten Kosten» und davon, dass der Endpreis den Kosten der US-Regierung entsprechen würde. Amherd und ihre Mitarbeiter wiesen diese Warnungen zurück und warfen der EFK vor, Politik zu betreiben. Mitte Juni trat Amherds Nachfolger Martin Pfister an die Öffentlichkeit und räumte ein, dass bei der Beschaffung des F-35 Mehrkosten von bis zu 1,35 Milliarden Franken drohen. Auf US-Seite sei von einem «Missverständnis» bezüglich des Fixpreises die Rede. Experten und Militärkritiker vermuten, dass sich die F-35-Beschaffung inklusive aller Zusatzkosten auf bis zu zehn Milliarden Franken belaufen könnte.Horrende SummenWoher kommen diese enormen Kostensteigerungen? Zum einen enthält das Vertragspaket mit den Amerikanern nur eine rudimentäre Bewaffnung, die später nachgerüstet werden muss – etwa mit Bomben oder neuen Infrarot-Lenkwaffen. Geschätzte Zusatzkosten: 107 Millionen Franken für die Bewaffnung und weitere 400 Millionen für Lenkwaffen.Zum anderen gilt das Triebwerk des F-35 als pannenanfällig, weswegen nach der Auslieferung eine Nachrüstung vorgesehen ist. Der Ersatz der Triebwerke für alle 36 Jets könnte etwa 430 Millionen Franken kosten. Zudem erfordert das geplante Radar- und Software-Update (TR-4-Avionik) ein teures Triebwerks-Update, das laut US-Kongress etwa 2,4 Milliarden Dollar kostet. Der F-35 ist außerdem ein hochvernetzter Kampfjet, der umfassende Erneuerungen bei Datenverbindungen zum Boden, Führungssystemen und der Luftraumüberwachung erfordert. ...https://apolut.net/nach-mir-die-sintflut-von-michael-straumann/ Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Nuus
Wit Afrikaners moet opsies heroorweeg vir toekoms in Afrika

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 10, 2025 0:18


Die Vryheidsfront Plus sê tydens die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling se begrotingspos in die Parlement, was vooroordeel teen wit mense, veral Afrikaners, baie duidelik. Wynand Boshoff van die party sê verteenwoordigers van die MK-party en EFF het herhaaldelik na wit mense as “gronddiewe” verwys en gesê die teiken dat 30-persent van alle grond teen 2030 in swart besit moet wees, is onvoldoende. Boshoff sê Afrikaners moet hul opsies heroorweeg as hulle ʼn toekoms in Afrika wil verseker:

Echo der Zeit
Wenn Bundesrat Rösti zum Sommergespräch einlädt

Echo der Zeit

Play Episode Listen Later Jul 8, 2025 34:52


Bundesrat Albert Rösti hat am Dienstag zu einem Sommergespräch auf den Moléson geladen. Ziel war es, über Themen aus seinem Departement zu reden, die Stromversorgung etwa oder die Verkehrsinfrastruktur. Eine Reportage. (00:00) Intro und Schlagzeilen (01:12) Wenn Bundesrat Rösti zum Sommergespräch einlädt (05:33) Nachrichtenübersicht (09:54) Kenia: Polizei geht mit aller Härte gegen Demonstranten vor (14:55) Swissmedic lässt Malariamittel für Kleinkinder zu (18:36) Slowakei: Mutmasslicher Attentäter Ficos vor Gericht (23:30) Tunesien macht die Grenzen dicht (30:45) Streit zwischen der EU und Libyen um Migration

Info 3
Swissmedic gibt Malariamedikament für Kleinkinder grünes Licht

Info 3

Play Episode Listen Later Jul 8, 2025 13:37


Das Schweizerische Heilmittelinstitut Swissmedic hat ein Medikament gegen Malaria von Novartis zugelassen, das speziell für Kleinkinder ist. Bei Erwachsenen wird das Mittel schon seit Jahren eingesetzt, nun wurde es in acht afrikanischen Ländern auch bei Kleinkindern getestet. Weitere Themen: Bundesrat Albert Rösti hat am Dienstag zu einem Sommergespräch auf den Moléson geladen. Ziel war es, über Themen aus seinem Departement zu berichten, die Stromversorgung etwa oder die Verkehrsinfrastruktur. Der Transportminister Russlands, Roman Starowoit, wurde wegen Korruption abrupt entlassen. Stunden später wurde sein Tod vermeldet, offenbar Suizid. Vieles ist unklar. Klar ist hingegen, dass Starowoits Tod ein Schlaglicht auf die grassierende Korruption im Land wirft.

Nuus
Johannesburgers het groot kommer oor lugbesoedeling

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 27, 2025 0:20


Altesaam 92-persent van Johannesburg se inwoners het kommer uitgespreek oor lugbesoedeling en 78-persent glo dit beïnvloed hul gesondheid negatief. Dis volgens nuwe inligting van die metro se Departement van Omgewings- en Infratruktuur-dienste, in samewerking met Breath Cities en die Clean Air Fund. Die metrowoordvoerder, Virgil James, sê al die deelnemers het fossielbrandstofverbruik, vrylating van voertuiggasse en die verbrand van afval, as die hoofoorsake van swak luggehalte uitgelig:

Regionaljournal Basel Baselland
Umsetzung des Standortpakets im Kanton Basel-Stadt

Regionaljournal Basel Baselland

Play Episode Listen Later Jun 27, 2025 27:12


Im Mai hat die Stimmbevölkerung das Standortförderungs-Paket angenommen. Heute hat das zuständige Departement präsentiert, wie das Paket aussehen wird und welche Förderungen beantragt werden können. Das Paket richtet sich im Besonderen an Firmen, die mit Forschung und Entwicklung ihr Geld verdienen. Ausserdem: - Gorilla im Basler Zoo ist gestorben - Streitgespräch zum Wohnschutz in BS

Nuus
BKS: DA sê alle regulasies moet nagekom word

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 25, 2025 0:18


Die DA sê sterk toesig en fisiese beheermaatreëls is uiters belangrik in die stryd teen bek-en-klouseer. Alhoewel die party die Departement van Landbou se inentingsprogram verwelkom, waarsku hy dat entstowwe alleen nie die siekte sal keer nie. Willie Aucamp van die DA vra vir streng toepassing van die nuwe regulasies, insluitend vervoerbeperkings en die opspoorbaarheid van vee, wat noodsaaklik is om die rooivleisbedryf te beskerm:

Tagesgespräch
Elisabeth Baume-Schneider: Wer soll das alles bezahlen?

Tagesgespräch

Play Episode Listen Later Jun 18, 2025 26:17


Es geht um viel Geld: Zusammen mit der 13. Rente, die 2026 eingeführt wird, dürfte die AHV ab 2027 Defizite schreiben. Die Bundesrätin will Lohnabzüge und Mehrwertsteuer erhöhen. Reicht das? Und was denkt die Innenministerin über die EU-Verträge und über Frühfranzösisch an der Primarschule? Im Departement von Elisabeth Baume-Schneider geht es um viel Geld: Für die 13. AHV-Rente müssen Milliarden her, aber auch die langfristige Stabilisierung der AHV muss finanziert werden. Die Bundesrätin will Lohnabzüge und Mehrwertsteuer erhöhen. Reicht das? Und warum lässt sie die Finger von einem höheren Rentenalter? Und: Jetzt liegen die EU-Verträge auf dem Tisch. Wie will die Bundesrätin die zurückhaltende Schweiz vom Abkommen überzeugen? Zudem: Elisabeth Baume-Schneider droht mit bundesrätlichem Machtwort beim Frühfranzösisch in der Primarschule. Das «Tagesgespräch» mit Elisabeth Baume-Schneider, Vorsteherin Eidgenössisches Departement des Innern. Sie ist zu Gast bei David Karasek.

Nuus
Suikerbedryf bly oor nuwe konsepregulasies

Nuus

Play Episode Listen Later May 20, 2025 0:21


Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging verwelkom die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging se voorgestelde konsepregulasies wat kan help om die lewensbestaan van meer as 1 miljoen mense te beskerm. Die nuwe regulasies sal kleinhandelaars en voedselprodusente toelaat om regstreeks met suikerrietkwekers te onderhandel en voorkeur gee aan aankope van Suid-Afrikaanse suiker in plaas van invoere. Die organisasie se ondervoorsitter, Andrew Russell, sê die regeringsplan is ook daarop gemik om nuwe projekte soos die vervaardiging van biobrandstowwe te ondersteun, wat plaaslike suikerrietkwekers 'n beter toekoms sal bied:

Nuus
Televangelis Omotoso vir 5 jaar uit SA verban

Nuus

Play Episode Listen Later May 19, 2025 0:13


Die Nigeriese televangelis Timothy Omotoso is vir vyf jaar uit Suid-Afrika verban ná sy deportasie. Verlede maand is hy vrygespreek op 32 aanklagte, insluitend verkragting, afpersing en mensehandel. Na bewering het hy ingestem het tot vrywillige uitsetting. Die woordvoerder van die Departement van Binnelandse Sake, Siya Qoza, sê Omotoso is kragtens die Immigrasiewet tot 'n verbode persoon verklaar, na aanleiding van sy onwettige teenwoordigheid in die land na sy vryspraak:

RSG Geldsake met Moneyweb
Die hofsaak oor die grondwetlikheid van die Wysigingswet op Gelyke Indiensname begin in Pretoria

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 6, 2025 21:08


Die DA se hofsaak oor die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming het vandag in die Hooggeregshof in Pretoria begin. Thembinkosi Mkalipi, adjunk-direkteur-generaal vir arbeidsbeleid en nywerheidsverhoudinge by die Departement van Indiensneming en Arbeid, en prof. Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks Prokureurs, gesels oor hierdie Wysigingswet en die hofsaak. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
Israel tree straffeloos op in Palestina, hoor Internasionale Geregshof

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 29, 2025 0:20


Suid-Afrika het die Internasionale Geregshof meegedeel dat Israel straffeloos optree in besette Palestynse gebiede en doelbewus hulp aan Gaza blokkeer. Die Hof hou hierdie week openbare verhore oor 'n versoek vir 'n raadgewende mening oor Israel se verpligtinge ingevolge internasionale reg. Die direkteur-generaal van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Zane Dangor, het in 'n mondelinge voorlegging in Den Haag in Nederland, gesê dit het die streek na hongersnood gedryf en verteenwoordig volksmoord en apartheid:

Nuus
Koop van vervalle gebou 'lyk na korrupsie'

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 28, 2025 0:19


Die Vereniging van Staatsamptenare het die Departement van Verdediging se plan veroordeel om 181 miljoen Suid-Afrikaanse rand te bestee aan die aankoop van 'n klaarblyklik vervalle gebou in Midrand, Johannesburg. Claude Naiker van die vereniging sê die plan om 'n gebou in Halfway Gardens aan te koop, ten spyte van 'n inspeksieverslag wat strukturele gebreke aandui, lyk na korrupsie en die Spesiale Ondersoekeenheid moet onmiddellik ingryp:

Kerry Today
Extened The Adare Bypass - April 25th, 2025

Kerry Today

Play Episode Listen Later Apr 25, 2025


Fianna Fáil councillor Bridie Collins wants the Adare Bypass to be extended by another 3km to further alleviate traffic in the area. She believes the current plan will cause even further tailbacks in the area as motorists travelling from the Limerick side will need to stop on a single-carriageway and make a right turn to access the bypass. She wants the Government to look at extending the bypass a further 3km to eliminate this right turn: A Departement of Transport spokesperson says Limerick City & County Council (LC&C) are currently progressing construction of the 7km long bypass of Adare Town, as approved by Government. At the recent contract signing for this scheme, the Minister for Transport requested that LC&C assess the possibility of extending the scheme by 3kms east to the M20 at Attyflin and to prepare a report on same. This work is currently underway, a number of factors need to be as considered as part of this assessment including funding, deliverability, progress and programme and risk, to what is already a very tight timeline for completion. LC&C are currently in detailed discussions with the Contractor and hope to be in a position to submit a report to TII in approx. 3 to 4 weeks. TII will then review and forward on to the Department of Transport for consideration.

Nuus
AfriForum skop vas teen rasgebaseerde waterlisensies

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 17, 2025 0:17


AfriForum het appèl aangeteken teen die besluit van die Departement van Water en Sanitasie om die oordrag te blok van besproeiings-waterregte van 'n swart boer na 'n wit boer. Die departement voer aan die stap weerspreek sy doelwitte rondom transformasie. Marais de Vaal van AfriForum dring aan ras moet nie die enigste faktor in waterlisensiebesluite wees nie en waarsku die lewensbestaan van landelike werkers verkeer in gevaar:

Nuus
DA eis antwoorde na chaos by Bloem-skole Spele

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 15, 2025 0:15


Die DA eis 'n volle ondersoek en dissiplinêre optrede ná die onttrekking van atlete van Limpopo uit die SA skolekampioenskappe in Bloemfontein in die Vrystaat. Die party sê atlete is sonder kos of verblyf gelaat en moes op busse slaap na mislukte beplanning deur die provinsiale Departement van Sport, Kuns en Kultuur. Franco Marx van die DA dring aan dat diegene wat verantwoordelik is, aanspreeklik gehou moet word om die publiek se vertroue te herstel:

Nuus
Al meer onderwysers in SA gebruik vals kwalifikasies

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 14, 2025 0:17


Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, doen ʼn beroep op die Departement van Basiese Onderwys om onmiddellik op te tree teen bedrieglike kwalifikasies in die onderwyssektor. Die Suider-Afrikaanse Bedrogvoorkomingsdiens sê hulle merk ʼn toename in vals kwalifikasies op. Makaneta sê die departement kan nie bekostig om onderwysgehalte in gevaar te stel deur ongekwalifiseerde individue toe te laat om hulle as beroepspersone voor te doen nie:

Nuus
Waarskuwing gerig aan inwoners van laagliggende gebiede by die Vaaldam

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 7, 2025 0:19


nwoners in laagliggende gebiede naby die Vaaldam is gewaarsku om te ontruim weens die gevaar van oorstromings. Sondag is ʼn vyfde sluis oopgemaak om toenemende watervlakke te bestuur weens voortdurende reënval in die Vaalrivier se opvangsgebied. ʼn Woordvoerder van die Departement van Water en Sanitasie, Wisane Mavasa, sê die dam is meer as 100-persent vol, en nóg reën word hierdie week verwag:

Nuus
SA afvaardiging spreek misverstande by Withuis aan

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 2, 2025 0:15


ʼn Suid-Afrikaanse afvaardiging onder leiding van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se direkteur-generaal, Zane Dangor, het onlangs met senior Withuis-amptenare vergader. Die doel was om die land se posisie oor omstrede kwessies soos die Onteieningswet te verduidelik. Die departement se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê tydens die besprekings is misverstande aangespreek oor wat sommige beskou as raswette wat minderheidsregte in Suid-Afrika ondermyn.

Nuus
Privaatsektor aangemoedig om deel te neem aan vervoernetwerk hervorming

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 30, 2025 0:20


Die Padvragvereniging in die buurland het alle maatskappye wat 'n derdeparty-operateur kan word, aangemoedig om die onlangs vrygestelde Netwerkverklaring te bestudeer en met die Departement van Vervoer in gesprek te tree om spoorwegbedrywighede weer op 'n lewensvatbare en doeltreffende grondslag te kry. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Gavin Kelly sê daar is baie geleenthede vir padvervoer-operateurs...

Nuus
Wes-Kaapse tronke 'bevelsentrums vir bendegeweld'

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 24, 2025 0:18


Die DA in die Wes-Kaap sê tronke in dié provinsie is nie veilige rehabilitasiesentrums nie, maar eerder bevelsentrums vir bendegeweld en afpersing. Die inspekterende regter vir gevangenisse, Edwin Cameron, het onlangs bevraagteken of die Regterlike Inspektoraat vir Korrektiewe Dienste genoeg doen om toestande in tronke te verander. Nicholas Gotsell van die DA sê die Departement van Korrektiewe Dienste se versuim om noodsaaklike befondsde poste te vul, laat die inrigtings met te min hulpbronne.

Tagesgespräch
Oliver Diggelmann: Schweizer Verbrechen gegen die Menschlichkeit

Tagesgespräch

Play Episode Listen Later Feb 21, 2025 26:25


Erstmals hat der Bundesrat eine Beteiligung an Verbrechen gegen die Menschlichkeit anerkennt. Das Hilfswerk «Kinder der Landstrasse» und kirchliche Organisationen haben jenischen Familien 2000 Kinder weggenommen. Es gebe noch Lücken in der Aufarbeitung, sagt Völkerrechtsprofessor Oliver Diggelmann. Es waren Gesuche jenischer Organisationen, welche das Departement des Innern veranlassten, ein Gutachten in Auftrag zu geben, ob die Verfolgung von Jenischen in der Schweiz als Genozid, als Völkermord klassifiziert werden kann. Die Jenischen gehen davon aus, dass mit der Wegnahme von 2000 Kindern auch die jenische Kultur und damit die jenische Volksgruppe zerschlagen werden sollte. Oliver Diggelmann, Professor für Völker- und Staatsrecht an der Universität Zürich kommt nun in einem Gutachten zum Schluss, dass die Verfolgung der jenischen Familien kein Genozid war, auch kein «kultureller Genozid». Hingegen anerkennt der Bundesrat die Mitverantwortung an den Verbrechen gegen die Menschlichkeit, welche das Gutachten aufzeigt. Wie begründet der Staatsrechtler seinen Befund? Was unterscheidet die jenischen Opfer von anderen Opfern von Fürsorgerischen Zwangsmassnahmen oder von Verdingkindern? Hat sich der Bundesrat für diese Taten entschuldigt? Oliver Diggelmann ist zu Gast im Tagesgespräch mit Karoline Arn.

Nuus
SA tronke soek beter veiligheidsmaatreëls

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 14, 2025 0:20


Die Suid-Afrikaanse Korrektiewe Dienste Werkersvakbond vra die Departement van Korrektiewe Dienste om veiligheidsmaatreëls by alle fasiliteite te hersien en te verskerp. Dit volg nadat Yanga Wayithi, wat ʼn vonnis van ses maande vir diefstal en oortreding uitgedien het, Dinsdag uit die Pollsmoor-gevangenis ontsnap het. Hy is Woensdag weer vasgetrek. ʼn Vakbondwoordvoerder, Alude Jizana, sê die departement moet ook genoeg opleiding en hulpbronne bied aan gevangenisse se veiligheidspersoneel.

Nuus
SA kenner verkies tot hoë AU-pos

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 14, 2025 0:19


Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola het Lerato Mataboge gelukgewens met haar geskiedkundige verkiesing tot die pos van kommissaris vir Infrastruktuur en Energie van die Afrika Unie. Sy is tans die adjunk-direkteur-generaal van die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging. Lamola se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê Mataboge sal 'n deurslaggewende rol speel in die bevordering van infrastruktuurontwikkeling en die versterking van energiesekerheid dwarsoor Afrika.

Nuus
Musk looi federale burokrasie

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 12, 2025 0:20


President Donald Trump het ʼn uitvoerende bevel onderteken wat agentskappe opdrag gee om met die Departement van Regeringsdoeltreffendheid saam te werk om personeel te verminder en aanstellings te beperk. Die opdrag is dat agentskappe begin om hul arbeidsmag op groot skaal te verminder en dan nie meer as een persoon vir elke vier wat afgedank is, aan te stel nie. Die miljardêr Elon Musk het by die Withuis in ʼn striemende toespraak gesê die federale burokrasie is vol onverkose bedrieërs:

Nuus
GOOD vra aanspreeklikheid na R600m in Gauteng vermors is

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 11, 2025 0:16


Die GOOD-party beskuldig die Gautengse regering van wanbesteding ter waarde van meer as 600 miljoen Suid-Afrikaanse rand wat vir maatskaplike verligting geoormerk was en sê dit het sukkelende organisasies sonder winsbejag sowel as kwesbare inwoners sonder ondersteuning gelaat. Die party sê verkwistende uitgawes deur die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, insluitend die misbruik van fondse vir voedselbanke, skooldrag en waardigheidspakkies is in forensiese verslae ontbloot. Matthew Cook van die party beweer senior amptenare wat by die skandaal betrokke was, is steeds in hul posisies ondanks aanbevelings om hulle te vervolg:

Nuus
Beshuisingsagterstand van 620 000 in die Kaap

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 7, 2025 0:14


Die LUR vir Infrastruktuur in die Wes-Kaap Tertius Simmers sê die provinsie het 'n behuisingsagterstand van omtrent 620 000 huishoudings, meesal in Kaapstad. Dit is weens die vinnige bevolkingstoename en 'n gebrek aan bekostigbare behuising. Intussen sê Sindisiwe Ngxongo van die Departement van Menslike Nedersettings 'n behuisingsprojek in Macassar sal na verwagting 2 469 gedienste persele oplewer, met die totale koste van die projek wat beraam word op 1 miljard Suid-Afrikaanse rand:

Nuus
Trump teken bevel wat transgender-atlete teiken

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 6, 2025 0:30


Amerikaanse president Donald Trump het 'n uitvoerende bevel onderteken wat transgender-atlete verbied om aan vrouesport deel te neem. Die bevel stel strenger mandate oor sport- en geslagsbeleid vas, wat federale agentskappe, insluitend die Departement van Justisie, beveel om federale Titel IX-reëls te interpreteer as die verbod op transgender-meisies en -vroue om aan enige vroulike sportkategorieë deel te neem. Die bevel is getitel "Keeping Men Out of Women's Sports". Die bevel, wat onmiddellike afdwinging vereis, beveel staatsprokureurs-generaal om beste praktyke vir afdwinging te identifiseer.

Nuus
Kommer in Pretoria oor verlate geboue

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 19, 2025 0:14


Die burgemeester van Tshwane Nasiphi Moya is bekommerd oor verlate regeringsgeboue in die stadskern van Pretoria en die omliggende gebiede. Tydens 'n operasie Vrydag om verordeninge af te dwing het amptenare afgekom op 'n verlate gebou wat besit word deur die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur. Moya sê verlede jaar het die stad 'n kennisgewing aan die departement uitgereik nadat dooie liggame in die gebou aangetref is, maar niks is nog gedoen om dit reg te stel nie:

Nuus
Nog kritiek teenoor owerhede oor Stilfontein

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 18, 2025 0:18


Die Workers and Socialist-party en die Socialist Youth Movement het die Stilfontein-slagting in Noordwes veroordeel en noem dit 'n staatsondersteunde gruweldaad. Hulle gee die die polisie en die Departement van Minerale en Petroleumbronne die skuld omdat hulle onwettige mynwerkers ondergronds vasgekeer het en sedert Julie verlede jaar reddingspogings geblok het. Zaki Mamdoo van die groep eis geregtigheid, 'n onafhanklike ondersoek en die nasionalisering van die mynbousektor om toekomstige uitbuiting te voorkom:

Nuus
Waterskuld moenie afgeskryf word nie - Afriforum

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 17, 2025 0:17


AfriForum kritiseer die planne van die Departement van Water en Sanitasie om munisipale skuld van 22,36-miljard Suid-Afrikaanse rand aan waterrade af te skryf. Die voorstel laat munisipaliteite toe om skuld te laat afskryf indien hulle 'n gedeelte betaal en bestaande faktuurverpligtinge nakom. Volgens die organisasie beloon die plan swak bestuur. AfriForum-woordvoerder, Lambert de Klerk, waarsku die privaat sektor sal noodgedwonge by munisipale dienste betrokke moet raak indien sake nie verbeter nie:

Nuus
SA poog om meer toeriste van China en Indië te lok

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 14, 2025 0:18


Die buurland se Departement van Binnelandse Sake het 65 toeroperateurs gekies vir 'n betroubare toeroperateur-veldtog wat daarop gemik is om toerisme uit China en Indië te bevorder. Die program stroomlyn visum-prosesse en poog om meer besoekers te lok, werk te skep en ekonomiese groei aan te dryf. Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het optimisme uitgespreek en sê die inisiatief sal verseker dat Suid-Afrika 'n topbestemming word vir hierdie sleutelmarkte namate die program momentum bou: