Podcasts about sapd

  • 69PODCASTS
  • 217EPISODES
  • 24mAVG DURATION
  • 1EPISODE EVERY OTHER WEEK
  • Jun 21, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026


Best podcasts about sapd

Latest podcast episodes about sapd

Nuus
SAPD is gereed vir 39 Junie - Cachalia

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 21, 2026 0:21


Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, sê hy vertrou die polisie is operasioneel voorbereid is om die wet te handhaaf en af te dwing met die beplande optogte teen buitelandse burgers op 30 Junie. Die minister se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê hoewel die grondwetlike reg op vreedsame protes gerespekteer sal word, sal geen dade van wetteloosheid, geweld, intimidasie of misdadigheid geduld word nie. Sy sê weeklikse operasies duur voort om die wettige status van buitelandse burgers na te gaan:

Nuus
Byna 1 600 onwettige immigrante verlaat SA by Beitbrug

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 19, 2026 0:21


Die Grensbestuursowerheid sê 1 596 ongedokumenteerde Malawiese en Zimbabwese burgers is suksesvol in 'n 13-uur-operasie by die Beitbrug-grenspos geprosesseer. Personeel van die owerheid, amptenare van Binnelandse Sake en lede van die SAPD se afdeling vir openbare orde was betrokke. Die woordvoerder van die owerheid, Mmemme Mogotsi, sê die repatriasie van 1 129 Malawiese burgers was ingesluit. Dit was die meeste wat nog op een dag afgehandel is:

Nuus
Madlanga-kommissie looi Mashaba

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 13, 2026 0:18


Die Gautengse verkeerspolisiehoof Samuel Mashaba is streng ondervra by die Madlanga-kommissie omdat hy na bewering versuim het om die polisie van sekere onwettige aktiwiteite in kennis te stel. Dit volg te midde van ondersoeke na die Aeroton-dwelmonderskepping in 2021. Kommissaris Sesi Baloyi het Mashaba se bewering betwis dat hy sulke sake altyd na die SAPD verwys, en het vorige bewyse aangehaal oor lughawebedrywighede, insluitend nagemaakte diesel. Mashaba het geweier om verder kommentaar te lewer toe hy uitgevra is oor beweerde byverdienstes:

Nuus
SAPD werk hard aan die stryd teen misdaad teen kinders

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 9, 2026 0:14


Die SAPD sê hy werk nou saam met belangrike rolspelers om die stryd teen misdaad teen kinders te verskerp. Vyftien-duisend-888 verdagtes is die afgelope jaar aangekeer en 2 773 is skuldig bevind. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê hulle is verbind tot die beskerming van kinders en om seker te maak diegene wat skuldig is aan mishandeling, uitbuiting en geweld ry aan die pen:

big city small town with Bob Rivard
174. Twenty Years at SAPD: Chief Bill McManus on Recruiting, ICE, and Who Comes Next

big city small town with Bob Rivard

Play Episode Listen Later Jun 5, 2026 48:27 Transcription Available


This week on bigcitysmalltown, we sit down with San Antonio Police Chief William  McManus as he approaches the end of his nearly 20-year tenure leading the San Antonio Police Department. With retirement on the horizon in September 2026, Chief McManus offers a candid reflection on two decades of service in a city that has grown and changed dramatically.Bob Rivard guides a conversation that covers the evolving challenges facing law enforcement in San Antonio. From changes in public celebrations to the impact of state legislation on policing practices, Chief McManus discusses the complexities of running a department in one of the country's largest and fastest-growing cities.They discuss:The unique pressures of policing during major community events such as Spurs celebrations and FiestaHow the department responds to trends in drunk driving, road rage, and domestic violenceThe growing influence of state immigration laws, cooperation with federal authorities, and the evolving relationship with ICEEfforts to improve recruitment, strengthen community relations, and address officer wellness and mental healthPolicing homelessness, the expansion of mental health response units, and San Antonio's efforts to support its most vulnerable residentsThe significance of cultural awareness and community immersion for new officers, and thoughts on leadership succession within SAPDThrough personal stories and policy details, Chief McManus reflects on the accomplishments and challenges that have defined his leadership and shares what he believes San Antonio needs as it looks to the future of public safety.RECOMMENDED NEXT LISTEN:▶️ #162. Close to Home on Why the City Struggles to Keep Up With Homelessness Building on this week's discussion of policing and homelessness, Bob Rivard and Cory Ames talk with Katie Wilson of Close to Home about San Antonio's ongoing struggle to address housing, mental health, and chronic homelessness. Discover why collaboration and long-term planning are crucial as they unpack the local realities and policy challenges behind this persistent citywide issue.-- --CONNECT

My 904 News
SJSO arrests SAPD Patrol Supervisor over domestic incident

My 904 News

Play Episode Listen Later Apr 22, 2026 42:41


SJSO arrests SAPD Patrol Supervisor over domestic incident

Nuus
Kommissie hoor bewerings oor Matlala-Mashatile verwysings wat weggelaat is

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 24, 2026 0:19


Die sakeman Vusimuzi Matlala het na bewering kontak gemaak met die Fannie Nkosi van die SAPD se Georganiseerde Misdaadeenheid in Gauteng, om sy Luxor-kaart aan te vra voordat hy adjunkpresident Paul Mashatile en geskorste adjunkkommissaris van Polisie, Shadrack Sibiya ontmoet het. Getuienisleier Matthew Chaskalson het by die Madlanga-kommissie opgemerk die Mashatile-verwysing uit Nkosi se vorige getikte verklaring is weggelaat. Nkosi het ontken dat dit op moontlike teenstrydighede dui:

Nuus
Misdaadsindikate het SAPD infiltreer

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 18, 2026 0:20


Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, het bevestig dat misdaadsindikate die Suid-Afrikaanse Polisiediens en ander takke van die staat geïnfiltreer het. Hy het gister voor die Parlement se ad hoc-komitee verskyn vir sy slotgetuienis. Die komitee ondersoek beweerde korrupsie en politieke inmenging in die strafregstelsel. Masemola het kommer uitgespreek oor die Politieke Moorde-taakspan wat sake hanteer wat tipies verband hou met ondersoeke na georganiseerde misdaad:

Nuus
Vonke spat oor komitee wat SAPD ondersoek

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 1, 2026 0:21


Die Activists and Citizens Forum sê die geloofwaardigheid van die parlementêre ad hoc-komitee op beweerde korrupsie en wanbestuur in die Suid-Afrikaanse Polisiediens is in die weegskaal ná 'n onstuimige week van verrigtinge. Woordvoerder Dennis Bloem het die hantering van getuies, insluitend die Noordwes-sakeman Brown Mogotsi, en die forensiese ondersoeker Paul O'Sullivan, gekritiseer en die behandeling van die voormalige Nasionale Polisiekommissaris Khomotso Phahlane veroordeel. Hy het die komitee aangespoor om die publiek se vertroue te herstel:

Nuus
Verantwoording na 100 SAPD van verkragting en seksuele geweld beskuldig word

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 25, 2026 0:17


Die Gautengse Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid eis dringende verantwoording nadat byna 100 polisiebeamptes regoor Suid-Afrika van verkragting en seksuele geweld beskuldig is. Die verslag deur die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat vir 2024/25 het ernstige nakomingsmislukkigs ontbloot. Die voorsitter van die komitee, Bandile Masuku, sê diegene wat kwesbare burgers moet beskerm, skaad openbare vertroue. Hy het 'n beroep op OPOD gedoen om die sake te prioritiseer en geregtigheid vir slagoffers te verseker:

Nuus
FOSA sê oor leefstyloudits vir SAPD-lede

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 16, 2026 0:21


Die Forum for South Africa sê dis noodsaaklik dat polisiebeamptes gekeur word, maar dis nie genoeg nie. President Cyril Ramaphosa het Donderdag in sy staatsrede gesê die Staatsveiligheidsagentskap sal weer die polisie se senior bestuur en metropolisiedepartemente keur en dit sal leefstyloudits insluit. FOSA-leier Tebogo Masholompane sê hierdie stap volg na onthullings in die Madlanga-kommissie en die parlementêre ad hoc-komitee:

Nuus
Wes-Kaap teken afname in skoolvandalisme aan

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 16, 2026 0:18


Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het 'n afname in skoolvandalisme en -diefstal tydens die 2025/26 somervakansie verwelkom. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê 36 voorvalle is by 32 skole aangemeld, minder as die 47 gevalle die vorige jaar. Maynier het gesubsidieerde sekuriteit by 441 skole bevestig wat saam met die SAPD werk vir beter monitering. Hy waarsku dat gesteelde items noodsaaklike onderwysfondse herlei en vra gemeenskappe om verdagte aktiwiteite aan te meld:

Nuus
SA polisie skiet vier verdagtes in Inanda dood

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 11, 2026 0:13


Die polisie in KwaZulu-Natal het Dinsdagaand vier voortvlugtige verdagtes in die Amatikwe-plakkerskamp in Inanda in 'n skietgeveg doodgeskiet. Hulle is gesoek vir misdade soos moord, poging tot moord en gewapende roof. Die polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê lede van die SAPD se Inanda-taakspan en provinsiale opsporingspan het inligting opgevolg dat die verdagtes in hul wegkruipplek in ʼn plakkershut in Amatikwe opgemerk is:

Jack Riccardi Show
JACK RICCARDI ON DEMAND AIRED FRI. 01/16/2026

Jack Riccardi Show

Play Episode Listen Later Jan 16, 2026 84:17


"THE JACK SHOW" talks Tyler Robinson trial maneuvers, joined by retired Judge Steve Hilbig, plus Mpls. cosplay, Trump may have outfoxed Iranian regime, SAPD chief retiring, did DEI derail millenials? and "The Dish".

Nuus
Cyril ontvang Madlanga-verslag

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 17, 2025 0:19


Die Madlanga-ondersoekkommissie oorhandig vandag sy voorlopige verslag aan president Cyril Ramaphosa, maar hy sal dit nie openbaar maak nie. Fase 1 handel oor die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings wat politieke inmengery by die SAPD, die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde, en vermeende korrupsie by die Ekurhuleni-metropolisie insluit. Woordvoerder Vincent Magwenya sê Ramaphosa sal die bewyse nagaan voor hy die finale verslag vrystel:

Nuus
Groot teenkorrupsie byeenkoms in Doha

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 15, 2025 0:19


Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, lei vandag die Suid-Afrikaanse afvaardiging na die elfde VN Teenkorrupsie-konferensie in Doha. Die woordvoerder van die minister, Terrence Manase, sê die week lange geleentheid sal na verwagting meer as 2 000 afgevaardiges van oor die wêreld saamtrek vir samesprekings oor voorkoming en bedreigings, insluitend kubermisdaad en KI-korrupsie. Die span van Suid-Afrika sluit in die SAPD, die Nasionale Vervolgingseenheid, die Spesiale Ondersoekeenheid, die Finansiële Intelligensiesentrum en die Departement van Internasionale Betrekkinge:

Nuus
Metropolisie moet veral in Kaapstad uitgebrei word

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 1, 2025 0:16


Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, dring aan op onmiddellike stappe om die skuldigbevindingsyfers vir bende-, vuurwapen- en dwelmmisdade te verbeter nadat die jongste kwartaallikse misdaadstatistieke hoë geweldmisdaad toon. Die Burgemeesterskomiteelid, Lyndon Khan sê die stad bied hulpbronne aan, insluitend dossiere wat gereed is vir vervolging, beamptes van die Wetstoepassing se Bevorderingsplan en Metropolisie ondersteuning. Hy sê die waarnemende minister van Polisie word versoek om munisipale polisiëringsmagte uit te brei en die SAPD dringend te bemagtig om skuldigbevindings te verbeter:

Nuus
Erge misdaadsyfers trek vuur in SA

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 29, 2025 0:16


Die DA in die Wes-Kaap het die nasionale ANC regering gekritiseer nadat die SAPD se misdaadstatistieke vir April tot September 2 308 moorde en meer as 133 000 ernstige misdade aandui. Benedicta van Minnen van die party sê die nasionale regering het versuim om polisiëring voldoende te befonds, wat gemeenskappe kwesbaar laat. Van Minnen sê die DA doen 'n beroep op 'n hersiening van SAPD-leierskap en afgewentelde provinsiale polisiëringsmagte om veiligheid te verbeter.

Nuus
SAPD behaal groot sukses met onwettige goedere

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 17, 2025 0:20


Die polisie en sy misdaadbestrydingsvennote het gesamentlik beslag gelê op nagemaakte en onwettige goedere ter waarde van meer as 30 miljoen Suid-Afrikaanse rand tydens onlangse landwye arrestasies. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê oor die afgelope twee weke het multidissiplinêre polisiespanne lasbriewe vir deursoeking en beslaglegging bedien op winkels en bergingsfasiliteite in KwaZulu-Natal, Gauteng en die Wes-Kaap. Sy sê dit het gelei tot die beslaglegging van meer as 800 000 nagemaakte en onwettige items:

Pastor David Walker-
Conversation Series - Ep16 - Mark Stanush

Pastor David Walker- "There Is More!"

Play Episode Listen Later Nov 10, 2025 31:42


Episode 16 | There is More with David Walker In this powerful episode, David sits down with Mark Stanush, a veteran officer with the San Antonio Police Department, to talk about faith, purpose, and the reality of life in law enforcement.Growing up on the east side of San Antonio in a blue-collar family, Mark never imagined where his path would lead. From nearly giving up during police academy runs to experiencing what he calls divine intervention, his story is one of perseverance and calling. After joining SAPD in 1995, Mark chose to serve the very community he grew up in — walking the same streets he once called home.He opens up about the emotional toll of the job, the importance of brotherhood among officers, and how faith and family have kept him grounded through decades of service. Mark's story is a heartfelt reminder of the men and women behind the badge — ordinary people with extraordinary courage and conviction.

Nuus
Bushiri maak wilde aantygings teen SAPD

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 3, 2025 0:18


Die omstrede profeet Shepherd Bushiri het senior Suid-Afrikaanse polisiebeamptes daarvan beskuldig dat hulle in 2016 12 miljoen Suid-Afrikaanse rand as 'n beskermingsfooi geëis het. Bushiri het tydens 'n kerkdiens beweer die beamptes, onder andere "Generaal Sibiya", het omkoopgeld gevra om sy saak te laat verdwyn en later teen hom gedraai. Bushiri beweer hy het die saak by die Onafhanklike Polisiedirektoraat aangemeld, maar niks het gebeur nie. Hy sê toenemende dreigemente het hom uiteindelik gedwing om in 2020 vir veiligheid na Malawi te vlug:

Nuus
SAPD behaal groot sukses teen bendes in Wes-Kaap

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 3, 2025 0:18


Die Wes-Kaapse polisie het van April tot Oktober 2025 altesaam 722 bendelede in hegtenis geneem en beslag gelê op 1 565 onwettige vuurwapens en 39 371 rondes ammunisie. Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die samewerking deur meer as 980 beamptes wat na brandpunte ontplooi is, geprys vir hul pogings om bendeverwante misdaad te bekamp. Volgens polisiewoordvoerder Athlenda Mathe is 2 296 oortreders vir dwelmhandel gearresteer, 96 vir bendeverwante moorde en 60 vir poging tot moord, as deel van die voortgesette ontwrigting van georganiseerde misdaad:

Nuus
Oudits moet op senior SAPD-lede gedoen word - DA

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 29, 2025 0:19


Die DA het 'n dringende hersiening van die polisie se forensiese en ballistiese stelsels versoek na skokkende getuienis voor die Madlanga-kommissie. Bewyse het foutiewe verslae onthul wat die AK-47-geweer wat in die moord op die ingenieur Armand Swart gebruik is, verbind met minstens 20 ander moorde, insluitend DJ Sumbody, DJ Vintos en die sakeman Don Tindleni. Ian Cameron van die DA waarsku teen moontlike ingewortelde korrupsie en vra onafhanklike oudits, opgraderings van forensiese laboratoriums en leefstylondersoeke van senior polisie-offisiere:

Nuus
SAPD moet op spanwerk fokus en binnegevegte los

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 29, 2025 0:18


Die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale, het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê die leierskap binne die SAPD moet spanwerk eerder as interne gevegte bevorder. Mathale het gepraat oor bewerings van interne geskille en sê meningsverskille bestaan, maar leiers moet samehangende spanne bou om misdaad doeltreffend te bestry. Hy beklemtoon sukses hang van samewerking af en voeg by die polisiediens kan nie sonder sterk leierskap en spanwerk sy misdaadbestrydingsdoelwitte bereik nie:

Bell Work Talks
Episode 69: Turning Risk into Response: DVHRT Approach to Intimate Partner Homicide Reduction

Bell Work Talks

Play Episode Listen Later Oct 26, 2025 18:33


In this Bell Work Talk, Sarah Galgano from the Geiger Institute, creators of the Domestic Violence High Risk Team (DVHRT) model will discuss the origin, four core components, goals and lessons learned from the more than 80 communities that have implemented the model. Typical team membership, including the critical role that Forensic Nurse Examiners play will be discussed. Sarah is a Senior Project Specialist for the Geiger Institute where she supports communities' efforts to implement intimate partner homicide reduction strategies and evaluate their effectiveness. Before joining the Institute, Sarah provided customized technical assistance to jurisdictions throughout the country to help them improve justice system outcomes for victims and defendants, reduce racial and ethnic disparities in the justice system, and increase community engagement with justice initiatives. She has managed a variety of projects, including the implementation of justice reform legislation, program implementation, model fidelity, institutionalizing the use of data and reporting on programmatic outcomes, and reducing the unnecessary use of incarceration. Sarah has B.A.'s from the University of Iowa and received her Master of Science degree from Carnegie Mellon University in Pittsburgh. Resources: The Geiger Institute: Domestic Violence Homicide Prevention | The Geiger Institute https://geigerinstitute.org/ SAPD & Metro Health Discussing DA-LE: La Mesa: Intervening in Domestic Violence https://www.youtube.com/watch?v=0gSxgV2Z2Gk&t=1426s Danger Assessment: The Danger Assessment: Validation of a Lethality Risk Assessment Instrument for Intimate Partner Femicide - PMC https://pmc.ncbi.nlm.nih.gov/articles/PMC7878014/ DA-LE: Danger Assessment for Law Enforcement | Geiger Institute https://geigerinstitute.org/da-le/ DVHRT: Domestic Violence High-Risk Team Model | Geiger Institute https://geigerinstitute.org/dvhrt-model/ Survey: We'd really like to learn more about what you think of the podcast, and what you'd like to hear in future episodes. https://forms.gle/dos4a11PEmCgth7Z8

Nuus
Cele sê Matlala verbind met beweerde ANC-leierskap befondsingskomplot

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 24, 2025 0:19


Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê sakeman, Vusimusi “Cat” Matlala, het beweer hy is genader is om 'n projek te befonds vir iemand wat ANC-president of adjunkpresident wou word. Die geskorste polisieminister Senzo Mchunu was na bewering betrokke. Cele sê Matlala het vergaderings met Mchunu en Brian Mogotsi bevestig, wat Mchunu ontken het. Hy sê Matlala het hom ingelig oor 'n komplot om die hoof van die SAPD-misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, uit te skuif:

anc parlement hy sapd bheki cele verbind senzo mchunu
Nuus
Sewe SAPD lede gearresteer vir afpersing, ontvoering

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 23, 2025 0:19


Sewe lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is gearresteer weens beweerde afpersing en die ontvoering van ʼn vermeende onwettige mynwerker in Johannesburg. Die beamptes wat verbonde is aan die Wesrandse eenheid vir openbare orde-polisiëring het na bewering geld geëis by ʼn onwettige mynwerker wat in besit betrap is van goudverwerkingsmateriaal. Stad Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Openbare Veiligheid, Mgcini Tshwaku, sê die beamptes het tussen en 5 000 en 30 000 Suid-Afrikaanse rand van die verdagte geëis:

Jack Riccardi Show
JACK RICCARDI ON DEMAND AIRED FRI. 10/03/2025

Jack Riccardi Show

Play Episode Listen Later Oct 3, 2025 71:41


"Jack Riccardi talks breaking news about Hamas hostage release and sean combs sentencing, special guest includes former DA Nico La Hood, full-time SAPD security for the mayor, business is down on the River Walk and "The Dish."

Nuus
SAPD waarsku oor bedrogspul wat sy naam betrek

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 24, 2025 0:21


Die Polisiediens waarsku die publiek oor 'n uitvissing-bedrogspul waarin sy naam en kenteken gebruik word. 'n Woordvoerder, Amanda van Wyk, sê die bedrieërs stuur vals briewe of WhatsApp-boodskappe of maak intimiderende oproepe waarin hulle vals sake en polisiestasies noem om geld of persoonlike inligting te kry. Van Wyk beklemtoon dat die polisie nooit geld sal eis of met die publiek sal kommunikeer deur WhatsApp- of video-oproepe nie. Sy vra hulle om geen persoonlike besonderhede uit te gee of op verdagte boodskappe te reageer nie:

Nuus
Cachalia moet korrupsie in SAPD aanspreek

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 6, 2025 0:17


Die Forum for South Africa het 'n beroep gedoen op die waarnemende minister van die Polisie, Firoz Cachalia, om korrupsie binne die polisie te beveg en van politieke slagvelde af weg te bly. Die organisasie waarsku dat misdaad nie sal verminder terwyl korrupte beamptes in uniform is nie. Tebogo Mashilompane van die Forum moedig Cachalia aan om 'n gespesialiseerde eenheid te skep wat korrupte beamptes beveg en sterker beskerming vir flujitjieblasers voorsien:

Nuus
SAPD lê beslag op 56 000 foto's en video's van kinderpornografie

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 2, 2025 0:21


Die polisie hou 'n 59-jarige man in Standerton aan vir die besit van beeldmateriaal van seksuele misbruik van kinders, en beslag gelê op meer as 56 000 foto's en video's. Dit bring die totale aantal arrestasies as deel van Operation Bad Vibes op 16 te staan. Vyftien vuurwapens en digitale toerusting is ook gekonfiskeer. Die verdagte se borgtogverhoor sal Maandag plaasvind. Die polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê die optrede onder leiding van die SAPD en Amerikaanse Binnelandse Veiligheid, se doelwit is om globale seksuele uitbuiting van kinders te beveg:

My 904 News
SJCFR and SAPD responded to house fire near Target

My 904 News

Play Episode Listen Later Jul 30, 2025 41:24


SJCFR and SAPD responded to house fire near Target

Nuus
Lesotho het glo militêre kampe in SA

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 27, 2025 0:16


Die intelligensie-eenhede van die SAPD en Lesotho-polisie ondersoek bewerings van Lesotho-militêre kampe in Suid-Afrika. Die polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het met provinsiale polisiehoofde, insluitend die Valke se Misdaad Teen die Staat-eenheid, oor die saak vergader. Sy het die publiek verseker dat nasionale veiligheid 'n topprioriteit bly en het gevra mense om kalm te bly terwyl die ondersoeke voortduur:

Nuus
SAPD neem drie maande om verkragtingsaak te open

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 24, 2025 0:17


AfriForum het die polisie gekritiseer vir die vertraging van drie maande met die opening van 'n verkragtingsaak van 'n Gautengse vrou wat na bewering bedwelm en aangerand is. Die vrou het 'n buurman vir drankies besoek en later in die Tshwane-distrikshospitaal wakker geword sonder enige herinnering van die nag. Barry Bateman van AfriForum sê ondanks bewyse in die saak, wat in April aangemeld is, het die polisie eers dié maand die saak geopen na die forum se privaat vervolgingseenheid ingegryp het:

Nuus
Honde-eenheid moet prioriteit geniet met dwelms en bende

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 22, 2025 0:15


Die DA kritiseer die SAPD dat hy sy honde-eenheid eenkant toe geskuif het terwyl bende- en dwelmgeweld op die Kaapse Vlakte vererger. Nicholas Gotsell van die DA het onthul daar is slegs een aktiewe dwelmsnuffelhond in Kaapstad, met ses medies-gekeurde honde wat op opleiding wag, maar met geen opleidingskursusse wat beplan word nie. Hy sê die party dring aan op dringende optrede deur die Provinsiale polisiekomissaris, Thembisile Patekile, om honde te ontplooi en om hulle misdaadbekampingsvermoëns te prioritiseer:

Nuus
SAPD moet spesiale operasies loods teen massamoord

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 21, 2025 0:21


The Soil of Africa burgerlike beweging doen 'n beroep op regering en die ministerie van Polisie om die ontplooiing van taktiese en intelligensie-gedrewe operasies in gebiede wat as massamoord-brandpunte in die land geïdentifiseer is. Vyf mense is die naweek dood en drie gewond, in 'n aanval op 'n shebeen, Vrydag in die Shoba informele nedersetting. Die voorsitter van die beweging, Bongani Ramontja, dring aan op nasionale optrede teen onwettige vuurwapens en ammunisie:

Nuus
Solidariteit verwelkom bevinding oor SAPD se onbillike arbeidpraktyke

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 15, 2025 0:23


Die vakverbond Solidariteit verwelkom 'n uitspraak deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie wat bevind het dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens skuldig is aan onbillike arbeidspraktyke. Dit volg nadat 'n Valke-offisier in Kimberley in die Noord-Kaap, Ralda Breedt, oor die hoof gesien is vir 'n bevordering wat aan 'n swakker gekwalifiseerde kandidaat toegeken is. Theunis van Staden van Solidariteit sê Breedt sal nou bevorder word, met 'n salaris terugwerkend tot 2023 en 660 000 Suid-Afrikaanse rand beloop. Dit sal hierdie maand uitbetaal word:

Nuus
Polisie-portefeuljekomitee takel ernstige bewerings

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 8, 2025 0:18


Die voorsitter van die parlement se Portefeuljekomitee oor Polisie, Ian Cameron, sê ingewortelde korrupsie verlam die SAPD en die regstelsel. Dit volg ná die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se uitlatings oor sameswering in wetstoepassing en die regbank. Cameron vra vir 'n onafhanklike ondersoek, 'n Parlementêre debat en dat dossiere van politieke moorde bevries word. Hy beklemtoon indien 'n voorlopige ondersoek enige mate van politieke inmenging in die ministerie aandui, skorsings oorweeg moet word:

Nuus
SAPD, onderwys rol veiligheidsprotokolle by skole uit, 28 moorde in 2023/24

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 24, 2025 0:19


Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, en die Minister van Polisie, Senzo Mchunu, sal vandag die Veilige Skole-protokol in Kaapstad bekendstel. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê die protokol pak toenemende geweld aan, wat 28 moorde by skole in 2023/2024 insluit; bevorder samewerking tussen skole en die polisie; en betrek die burgerlike samelewing en ouers. Hy het bevestig die omvattende plan sluit gesamentlike oudits en wetstoepassing rondom skole in:

minister hy skole kaapstad sapd senzo mchunu siviwe gwarube
Nuus
Soek- en reddingspogings verskerp in Oos-Kaap

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 16, 2025 0:20


Die hoof van die Gift of Givers se Soek- en Reddingseenheid, Ahmed Bham, sê soek- en reddingspogings gaan verskerp word na die ernstige oorstromings in die Oos-Kaap wat 88 lewens, insluitend diè van 'n tien-jarige meisie van Libode, geëis het. Tot nou toe is 83 lyke uitgeken en 56 is aan hul familie oorhandig terwyl vyf nog nie uitgeken is nie. Hy sê 'n miltidissiplinêre span wat die SAPD se lugvleuel en honde-eenheid insluit, fynkam gebiede om die Mthatha-dam en nabygeleë riviere:

The Lowe Down with Kevin Lowe
#397: You Can't Heal What You Hide: A Story of Trauma, Truth, & Redemption with Joe Smarro

The Lowe Down with Kevin Lowe

Play Episode Listen Later Jun 10, 2025 71:33 Transcription Available


What if the pain you've buried is the very thing standing between you and your healing? This powerful interview pulls back the curtain on one man's darkest moments to show you what's possible when you stop running and start facing the truth.How This Helps You?Let's be real—most people are carrying wounds they've never told anyone about. And as long as those wounds stay hidden, so does the healing. In this conversation, you'll see how the deepest pain can become your greatest turning point—if you're willing to go there.Why Must You Listen?Discover how trauma, when confronted with truth, can become the foundation for purpose and personal transformationLearn how even the most chaotic childhood doesn't have to define your futureHear what it really takes to serve others without losing yourself—whether you're in a crisis profession or just trying to show up for your own lifeWhat's It All About?Joe Smarro's story isn't easy to hear—but it just might be exactly what you need to. From childhood abuse and chaos so intense he once set his own bed on fire, to tours of duty as a U.S. Marine, to the high-stakes role of police crisis negotiator—Joe has lived through storms most can't imagine. But the greatest battle he ever faced? Was the one inside.This episode doesn't glorify pain. It reveals the truth of it. And in that truth, you'll find the possibility of your own redemption.You'll hear about the suicide calls, the emotional toll of policing, and the moment a man died in Joe's arms. But you'll also hear what happened next—and how Joe's journey now helps others face what they've been running from.This isn't just Joe's story. It's a wake-up call for anyone who's tired of pretending they're fine.Looking for the Links?SolutionPoint+ (Joe's Mental Health Training Org)JoeSmarro.comConnect with Joe on FacebookFollow Joe on InstagramConnect with Joe on LinkedInPress play now to discover how the pain you've hidden might just be the path to the healing you've been searching for.Today's Featured GuestJoe Smarro is a decorated US Marine Corps combat veteran, serving in Operations Enduring Freedom and Iraqi Freedom. After military service, he joined the San Antonio Police Department in 2005, becoming a key member of the SAPD Mental Health Unit and growing it into a model of best practices. He delivered a TEDx talk in San Antonio in 2018, titled "I See You," and co-starred in the Emmy-winning documentary "Ernie & Joe: Crisis Cops." Joe co-founded SolutionPoint+ in 2017, focusing on mental wellness and safety in organizations. He left SAPD in 2020 to expand his impact in law enforcement across the nation, aiming to eradicate suicide in policing.Hey, it's Kevin!I hope you enjoyed today's episode! If there is ever anything I can do for you, please don't hesitate to reach out. Below, you will find ALL the places and ALL the ways to connect!I would LOVE to hear from you! Send me a Voice MessageWant to be a guest on GRIT, GRACE, & INSPIRATION? Send Kevin Lowe a message on PodMatch!

Nuus
SAPD-lede moet met seksoortrederlys vergelyk word

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 3, 2025 0:19


Build One South Africa doen 'n beroep op polisieminister Senzo Mchunu om alle polisielede dringend binne die volgende drie maande teen die seksoortredersregister na te gaan. Die oproep kom nadat dit aan die lig gekom het dat minder as 0,14-persent van polisiepersoneel hierdie toets ondergaan het. BOSA eis ook 'n volledige oudit van vorige en huidige personeel om potensiële oortreders te identifiseer. Roger Solomons van BOSA sê vertroue in die polisie is onmoontlik sonder behoorlike keuring, veral te midde van die krisis met seksuele geweld:

Nuus
SAPD vind (dalk) konstabels so Polo-onderdele

Nuus

Play Episode Listen Later May 1, 2025 0:20


Die polisie het bevestig dat die soek- en reddingspanne stukke van 'n voertuig - insluitend 'n voor- en agterbuffer - by die Hennopsrivier in Centurion gevind het. 'n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê kenners probeer vasstel of dit met die Volkswagen Polo verbind kan word waarmee die polisiekonstabels Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge van Bloemfontein na Limpopo gereis het:

Nuus
SAPD ondersoek nog of oorskot dit van drie SAPD-lede is

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 30, 2025 0:17


Drie liggame, vermoedelik dié van polisielede wat verlede week vermis geraak het, is in die Hennopsrivier in Centurion gevind. Die lede, wat op pad van die Vrystaat na Polokwane was, het op 23 April verdwyn terwyl hulle in 'n wit Volkswagen Polo gereis het. Volgens polisiewoordvoerder Athlenda Mathe is die liggame nog nie geïdentifiseer nie en soektogte en ondersoeke duur voort:

Nuus
Hommeltuie, kameras, keerpunt vir SA-grens

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 29, 2025 0:21


Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê die bekendstelling van waarnemingshommeltuie en liggaamskameras was 'n keerpunt vir grensbestuurswerk by grensposte. Hy sê ongeveer 112 persone is gedurende die Paastydperk om verskeie redes by grensposte in hegtenis geneem en aan lede van die SAPD oorhandig vir verdere hantering. Masiapato sê die meeste van hierdie mense het as fasiliteerders vir onwettige aktiwiteite rondom grensposte opgetree:

Nuus
SAPD maak skoon voor Paasnaweek

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 15, 2025 0:18


Meer as 13 800 verdagtes is in die afgelope week tydens Operasie Shanela in hegtenis geneem. Die polisie het ook 21 jeugdiges uit 'n onwettige kamp in Mpumalanga gered en beslag gelê op meer as 100 vuurwapens. Bykomende arrestasies sluit in 164 vir verkragting en 170 vir moord. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê operasies sal voor die Paasnaweek verskerp word om openbare veiligheid te verseker:

Nuus
Kommer oor gesteelde SAPD-wapens

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 27, 2025 0:12


Die DA in die Wes-Kaap sê hy is bekommerd oor die ontstellende aantal vuurwapens wat die polisie uitgereik het en wat die afgelope 12 maande òf verlore òf gesteel is. Altesaam 28 vuurwapens is verlede jaar deur misdadige optrede soos voertuigkapings, inbrake, rooftogte en diefstal in die provinsie gesteel. Thomas Walters van die DA sê die situasie laat dringende vrae ontstaan oor die bestuur, aanspreeklikheid en veiligheid van vuurwapens in die polisiediens:

Nuus
SAPD moet weer kyk na R360m tender

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 17, 2025 0:19


Die DA sê die toekenning van 'n tender van 360-miljoen Suid-Afrikaanse rand vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens se gesondheidsdienste aan Medicare24 Tshwane in Junie 2024, wek ernstige vrae, veral oor die betrokkenheid van die gewese amptenaar Petunia Lenono. Sy was 'n lid van die bod-evalueringskomitee wat aanbeveel het dat Medicare24 die bod moet ontvang, maar skaars ses dae later bedank het. Ian Cameron van die DA sê die SAPD moet dringend 'n onafhanklike ondersoek na die tender laat doen:

Dead Rabbit Radio
EP 1409 - The Forest Of Forever

Dead Rabbit Radio

Play Episode Listen Later Feb 18, 2025 49:33


A sickening bargain/A mysterious house appears   Patreon (Get ad-free episodes, Patreon Discord Access, and more!) https://www.patreon.com/user?u=18482113 PayPal Donation Link https://tinyurl.com/mrxe36ph MERCH STORE!!! https://tinyurl.com/y8zam4o2 Amazon Wish List https://www.amazon.com/hz/wishlist/ls/28CIOGSFRUXAD?ref_=wl_share Help Promote Dead Rabbit! Dual Flyer https://i.imgur.com/OhuoI2v.jpg "As Above" Flyer https://i.imgur.com/yobMtUp.jpg “Alien Flyer” By TVP VT U https://imgur.com/gallery/aPN1Fnw “QR Code Flyer” by Finn https://imgur.com/a/aYYUMAh Links: EP 179 - Marc Dutrox: When True Crime Meets Conspiracy https://deadrabbitradio.libsyn.com/ep-179-marc-dutrox-when-true-crime-meets-conspiracy EP 712 - Do We Only Exist In The Stomach Of A Goat? (Issac Kappy episode) https://deadrabbitradio.libsyn.com/ep-712-do-we-only-exist-in-the-stomach-of-a-goat EP 1188 - The Endless Forest Of Silent Screams (Alternate Dimension Drop Trip episode) https://deadrabbitradio.libsyn.com/ep-1188-the-endless-forest-of-silent-screams EP 1349 - The Polygon Dog (Interdimensional Backyard story) https://deadrabbitradio.libsyn.com/ep-1383-the-coyote-and-the-rabbit Dead Rabbit Radio Subreddit https://www.reddit.com/r/DeadRabbitRadio/ Paranormal News Subreddit https://www.reddit.com/r/ParanormalNews/ Man tried to buy infant to 'harvest organs' after receiving mistaken text, police say https://local12.com/news/nation-world/man-tried-to-buy-infant-to-harvest-organs-after-receiving-errant-message-police-say-san-antonio-texas-investigation-evidence-messages-baby-baptism Man charged in road rage shooting tried to purchase baby, harvest organs, SAPD says https://www.ksat.com/news/local/2025/01/10/man-charged-in-road-rage-shooting-tried-to-purchase-baby-harvest-organs-sapd-says/ 'How much you want?' — Man accused of road rage shooting also offered to harvest baby's organs https://www.expressnews.com/news/article/san-antonio-harvest-baby-organs-arrest-20027788.php A door and a house in the woods (Cabinet Door Cupboard Door In Woods White House Perfect Lawn In Woods story) https://www.reddit.com/r/ParanormalNews/comments/1if0g62/a_door_and_a_house_in_the_woods/ Archive https://archive.ph/F8oh9 I'm constructing an occult book for personal use Ive titled: fallacia veritatis. Targeting primarily temporal shifts, please give feedback if I'm missing anything thus far, or things I should consider adding or any additional information/experiences if you deem it relevant or where to find more info https://www.reddit.com/r/ParallelUniverse/comments/1igb3s5/im_constructing_an_occult_book_for_personal_use/   ------------------------------------------------ Logo Art By Ash Black Opening Song: "Atlantis Attacks" Closing Song: "Bella Royale" Music By Simple Rabbitron 3000 created by Eerbud Thanks to Chris K, Founder Of The Golden Rabbit Brigade Dead Rabbit Archivist Some Weirdo On Twitter AKA Jack YouTube Champ Stewart Meatball Reddit Champ: TheLast747 The Haunted Mic Arm provided by Chyme Chili Forever Fluffle: Cantillions, Samson, Gregory Gilbertson, Jenny Discord Mods: Mason Foreign Correspondent: Fabio Nerbon http://www.DeadRabbit.com Email: DeadRabbitRadio@gmail.com Twitter: https://twitter.com/DeadRabbitRadio Facebook: www.Facebook.com/DeadRabbitRadio TikTok: https://www.tiktok.com/@deadrabbitradio Dead Rabbit Radio Subreddit: https://www.reddit.com/r/DeadRabbitRadio/ Paranormal News Subreddit: https://www.reddit.com/r/ParanormalNews/ Mailing Address Jason Carpenter PO Box 1363 Hood River, OR 97031 Paranormal, Conspiracy, and True Crime news as it happens! Jason Carpenter breaks the stories they'll be talking about tomorrow, assuming the world doesn't end today. All Contents Of This Podcast Copyright Jason Carpenter 2018 - 2025  

Jack Riccardi Show
JACK RICCARDI ON DEMAND AIRED THURS. 01/23/2025

Jack Riccardi Show

Play Episode Listen Later Jan 24, 2025 105:42


"Jack Riccardi talked about the shooting of 7 SAPD officers overnight, along with former LEO Willie Ng, plus unravceling affirmative action and DEI, were CNN hosts warned by management to straighten up on Trump, Milei at Davos, the JFK/MLK files and Throwback Thursday 1981."