Podcasts about oshana

  • 49PODCASTS
  • 156EPISODES
  • 26mAVG DURATION
  • 1MONTHLY NEW EPISODE
  • May 21, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026


Best podcasts about oshana

Latest podcast episodes about oshana

Nuus
Migrasie-wet oop die openbare kommentaar

Nuus

Play Episode Listen Later May 21, 2026 0:35


Binnelandse sake-minister Lucia Iipumbu het openbare konsultasies oor die konsep-migrasiewetsontwerp van stapel gestuur en Namibiërs aangemoedig om aktief die wet te help vorm wat migrasie in die land sal beheer. Iipumbu het Woensdag by die Oshana-streekraadsouditorium in Oshakati gepraat en gesê die konsultasies is 'n sleutelstap in die modernisering van Namibië se migrasiebestuursraamwerk, om te verseker dat dit die huidige realiteite weerspieël. Sy het Namibiërs aangemoedig om by te dra tot die konsepwetsontwerp sodat dit die sienings van die mense weerspieël.

sy woensdag namibi oshana kommentaar
Nuus
LP's vra vir spesifieke wette teen kinderhandel en -uitbuiting

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 17, 2026 0:24


Parlementslede het vandag gevra vir spesifieke wetgewing om kinderhandel en -uitbuiting te bekamp. Dit volg op die hofverskyning Maandag van Selma Daniel op aanklagte van mensehandel, kinderuitbuiting en kinderverwaarlosing. Sy het na bewering 'n 15-jarige Angolese meisie in die Oshiyagaya-dorpie in die Oshana-streek verhandel, en haar aan dwangarbeid, verhongering en fisiese mishandeling onderwerp. Die minister van veiligheid en sekuriteit, Lucia Iipumbu, sê dat hulle spesifieke beleide sal versnel:

Piers Morgan Uncensored
“This Is a HORROR!” Alex Pretti Death Sparks ICE Frenzy | With Vincent Oshana

Piers Morgan Uncensored

Play Episode Listen Later Jan 27, 2026 48:25


Within weeks of taking office, President Trump had sealed the southern border, in a show of rapid and effective leadership - but one year on, Republicans are increasingly struggling to defend him as American civilians are killed on the streets by ICE officers. Alex Pretti and Renee Good did not deserve to die - and protesters have been whipped into a frenzy by politicians who want them to feel like they're under attack from the Gestapo. But branding civilian protesters as dangerous terrorists - and attempting to implausibly justify these deaths - is now having exactly the same effect. Piers Morgan discusses the crisis with PBD Podcast's Angry Patriot, Vincent Oshana, host of BET News Marc Lamont Hill, host of Keeping It Real, Jillian Michaels and co-host of The News Agents, Lewis Goodall. Piers Morgan Uncensored is proudly independent and supported by: Cardiff: Get fast business funding without bank delays—apply in minutes with Cardiff and access up to $500,000 in same‑day funding at https://Cardiff.co/PIERS Oxford Natural: To watch their full stories, scan the QR code on your screen or visit https://oxfordnatural.com/piers/ to get 70% off your first order when you use code PIERS. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices

Nuus
Swaar neerslae verwag; pasop vir kitsvloede!

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 22, 2025 0:19


Swaar neerslae word vandag in Omusati, Oshana, Kavango-Oos, Otjozondjupa en Khomas verwag en inwoners is teen die moontlikheid van kistvloede gewaarsku. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het die buurland ook gemaan teen bogemiddelde reënval en storms in die komende dae. 'n Vlak 2-waarskuwing is uitgereik vir hewige donderstorms oor die sentrale binneland, met 'n Geel Vlak 4-waarskuwing vir die westelike binneland, insluitend die gevaar van weerlig, sterk winde en hael. Weervoorspeller Andre Fourie waarsku teen verwagte moeilike rytoestande en stormverwante reisontwrigtings:

vlak oshana
Nuus
Oshana-polisie se feestyd-patrollies reeds op dreef

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 15, 2025 0:29


Die Oshana-polisie se streekbevelvoerder, kommissaris Naftal Sakaria, sê die streek het begin met sy feestyd-patrollies oor alle dorpe en stede. Sakaria sê dat 'n bykomende 142 polisiebeamptes ontplooi is om polisiesigbaarheid oor die streek se stedelike en landelike gebiede te versterk. Sakaria het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

kosmos reeds nuus oshana
Nuus
Skiet- en suuraanval op aanklaer eg, nie bewerkstellig

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 25, 2025 0:39


Oshana-polisiebevelvoerder, kommissaris Naftal Sakaria, het bevestig dat Ondangwa-distriksbeheer en streekshofaanklaer Justine Shiweda die slagoffer van 'n skietery en suuraanval op 17 Oktober was en dit nie self bewerkstellig het vir ‘n verskuiwing na ‘n ander werkstasie nie. Shiweda is ernstig beseer nadat sy in die bene geskiet en met suur deur verskeie aanvallers gegooi is. Sakaria het gesê ses verdagtes is tot dusver in hegtenis geneem, insluitend 'n voormalige polisiebeampte. Sakaria het bygevoeg dat meer verdagtes geïdentifiseer is en binnekort in hegtenis geneem sal word.

oshana
Nuus
Landdros-sloerstaking: Selle in Oshana loop oor

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 20, 2025 0:38


Die landdroste se sloerstaking dryf Oshana se reeds oorvol polisieselle tot breekpunt, met polisiebevelvoerder kommissaris Naftal Sakaria wat waarsku dat oorbevolking gevaarlik geword het. Hy sê sommige van die streek se selle, wat vir 130 aangehoudenes gebou is, is nou volgepak met byna 270 mense omdat daar te min landdroste is om sake te verwerk. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus sê Sakaria die situasie is onvolhoubaar.

loop kosmos hy nuus oshana
Nuus
Oshana en Omusati se paaie steeds na oorstromings beskadig

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 7, 2025 0:22


Die Nasionale Raad debatteer die Padwetsontwerp van 2025, met raadslid Gerhard Shiimi wat waarsku dat paaie wat van April tot Junie deur vloede beskadig is, steeds nie herstel is nie. Shiimi dring daarop aan dat die wetsontwerp fondse toewys vir noodvoorbereiding, insluitend veldbrandbeskerming in Oshana en Omusati, om infrastruktuur, die omgewing en lewens te beskerm voor die volgende reënseisoen.

steeds oshana
Piers Morgan Uncensored
“Going To Change HISTORY” Mamdani WINS NYC Mayoral Election | With Vinny Oshana

Piers Morgan Uncensored

Play Episode Listen Later Nov 5, 2025 46:39


Zohran Mamdani is the new mayor of New York City, much to the chagrin of Republicans. After winning with a populist campaign, turbocharged by social media, the 34-year-old socialist wasted no time in aiming his firepower at President Donald Trump - and the jury is very much out on whether he can really deliver on government-run grocery stores, free buses and free childcare, among many other lavish pledges. But does his win hint towards a Democratic revival? Or could his individual triumph drag the party down a far-left rabbit hole to electoral oblivion? Joining Piers Morgan to debate this is PBD Podcast's Angry Patriot Vinny Oshana, host of BET News Marc Lamont Hill, The Grayzone's Aaron Mate, former DNC fundraiser Lindy Li and Republican strategist and pollster Frank Luntz. Piers Morgan Uncensored is proudly independent and supported by: Wild Alaskan Company: Get $35 off your first box of wild-caught, sustainable seafood—delivered right to your door. Go to: https://www.wildalaskan.com/PIERS Oxford Natural: To watch their full stories, scan the QR code on your screen or visit https://oxfordnatural.com/piers/to get 70% off your first order when you use code PIERS. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices

Nuus
Oshana se pogings om taxi's te merk val vas

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 31, 2025 0:40


Pogings om 'n verordening in te stel wat taxi-operateurs in die Oshana-streek sal dwing om hul voertuie te merk, staar verskeie uitdagings in die gesig. Streekspolisiebevelvoerder kommissaris Naftal Sakaria het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die stap is die sleutel om misdade wat deur vals taxibestuurders gepleeg word te bekamp, maar vordering is stadig weens administratiewe vertragings en koördineringsprobleme tussen dorpe. Hy sê die merk van taxi's sal eers effektief wees sodra alle noordelike plaaslike owerhede saamwerk, aangesien die taxibedryf oor streeksgrense heen werk.

Piers Morgan Uncensored
"He Was Not Murdered, He Was MARTYRED" Charlie Kirk Special Feat Vinny Oshana & Cenk Uygur

Piers Morgan Uncensored

Play Episode Listen Later Sep 12, 2025 92:50


The tragic shooting of right wing commentator Charlie Kirk has caused shockwaves across America and beyond. Piers Morgan is joined by Dave Rubin, Konstantin Kisin, Cenk Uygur and many more to unpack the latest developments on the story. Piers Morgan Uncensored is proudly independent and supported by: Oxford Natural: To watch their full stories, scan the QR code on your screen or visit https://oxfordnatural.com/piers/ to get 70% off your first order when you use code PIERS. Brooklyn Bedding: Enter our show name after checkout so they know we sent you! Visit https://Brooklynbedding.com for 30% off & use promo code PIERS! Jacked Up Fitness: Get the all-new Shake Weight by Jacked Up Fitness at https://JackedUpShakeWeight.com Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices

Nuus
'Ngungula' skaad die ekonomie en ontwikkeling

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 29, 2025 0:34


Die smokkel van goedkoop brandstof uit Angola, of “ngungula”, het Namibië se Nasionale Energiefonds die afgelope vyf jaar 300 miljoen Namibiese dollar gekos, het amptenare by die Ongwediva Jaarlikse Handelskou onthul. Daar word uiteraard nie belasting en heffings op verkope betaal nie. Owerhede sê die onwettige handel, veral in die Oshana-, Ohangwena- en Omusati-streke, dreineer miljoene uit die ekonomie en benadeel gemeenskappe. Kosmos 94.1 Nuus het met Abednego Ekandjo, die petroleum-ekonoom by die energieministerie gepraat.

Nuus
Afrikaanse fees maak buiging in Oshana

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 10, 2025 0:33


Die direktoraat van onderwys, kuns en kultuur in Oshana het Saterdag die eerste ooit Afrikaanse fees in die streek aangebied. Die fees gaan ‘n jaarlikse instelling word om die taal en kultuur in skole te bevorder wat Afrikaans as vak aanbied. Twaalf skole het aan vanjaar se debuutfees in Ongwediva deelgeneem. Een van die organiseerders, Eugenie Forbes, het die doelwitte van die fees verduidelik:

Nuus
Oshana-goewerneur boos oor leë hoëvlak-vergadering

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 7, 2025 0:37


Oshana-goewerneur Hofni Iipinge het teleurstelling uitgespreek oor die swak bywoning van die eerste hoëvlak-vergadering met streekshoofde van openbare instellings op Oshakati. Hy sê dat die meeste plaaslike raadslede, burgemeesters en uitvoerende hoofde, behalwe Ongwediva, afwesig was.

Nuus
Watervoorsiening in Oshana vorder goed

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 2, 2025 0:37


Tydens sy streeksrede het die goewerneur van Oshana, Hofni Iipinge, die voltooiing van belangrike streeksraad-infrastruktuurpyplynprojekte aangekondig. Oshakati veral ervaar groot uitdagings met voldoende watervoorsiening. Hy het opgemerk dat hierdie projekte die toegang tot en voorsieningskapasiteit van water in beide landelike en stedelike gebiede aansienlik verbeter het.

goed hy vorder oshana tydens
Nuus
Oshakati watersuiweringsaanleg-projek skop af

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 17, 2025 0:35


Die sooispit seremonie vir die Oshakati watersuiweringsaanleg verlengingsprojek het vandag plaasgevind. Die belangrike waterinfrastruktuur-inisiatief sal die voorsiening van skoon water in die Oshana-, Ohangwena- en Oshikoto-streke aansienlik verhoog. Die nuwe aanleg sal 50 000 kubieke meter per dag byvoeg tot die huidige behandelingskapasiteit van 40 000 kubieke meter per dag om aan die stygende vraag te voldoen. Die projek word befonds deur 'n lening van die Afrika-ontwikkelingsbank. Landbouminister Inge Zaamwani het tydens die seremonie in Oshakati gepraat.

afrika skop projek oshana
Nuus
NaCC doen uitreik in Noorde

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 14, 2025 0:39


Die Namibiese Mededingingskommissie sal van vandag tot 18 Julie openbare konsultasies in die noordelike streke aanbied. Die uitreiksessies in Kunene, Omusati, Ohangwena, Oshana en Oshikoto is daarop gemik om bewustheid te verhoog oor billike mededinging en die kommissie se rol in die bevordering van 'n voorspoedige, inklusiewe ekonomie. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die kommissie, Dina Gowases, gesels.

SBS Assyrian
Assyrian Knowledge Preserved: New Digital Library to Launch in July 2025

SBS Assyrian

Play Episode Listen Later Jun 24, 2025 19:16


Marilyn Oshana, team leader of the Ashurbanipal Library Project under the Assyrian Australian Association, told SBS that after years of dedicated effort, the new online Ashurbanipal Library will officially launch on 3 July 2025. According to Ms Oshana, the library now holds over 5,000 items, including books, journals, documents, and audiovisual materials. A significant portion of the printed collection has already been digitised. She also announced that two new books will be officially launched on the same day.

Nuus
Ngungula: Dit wat NamPol kry is minder as 'n persent

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 12, 2025 0:38


Reaksie word ontvang op berigte dat die Oshana-polisie meer as 776 000 liter ngungula, of Angolese brandstof tussen 2024 en tot datum vanjaar, gekonfiskeer het. Die waarde hiervan beloop 17 miljoen Namibiese dollar. Owerhede glo sindikate is betrokke en meen die brandstof wat gevind is, is ‘n druppel in die emmer van die brandstof wat oorgrens gesmokkel word. Jafet Nakanue, ‘n vulstasie-eienaar in die Noorde sê daar is in werklikheid geen plaaslike handel in brandstof in die Noorde van die land nie.

minder oshana reaksie
Nuus
Ishanas in sommige streke kry steeds invloei

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 16, 2025 0:37


Volgens die jongste verslag van die Namibië Hidrologiese Diens is daar steeds hoë invloei in ishanas in die Ohangwena, Omusati en Oshana-streke. Watervlakke in die westelike deel van die Cuvelai-Etosha-bekken neem egter geleidelik af. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Pauline Mufeti, die hidrologiese diens se hoof-hidroloog, wat meer inligting gee.

Nuus
Vloede ontwrig derduisende leerders

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 14, 2025 0:39


Meer as 30 000 leerders se onderrig is ontwrig deur die sluiting van 87 skole in die Noorde weens vloede. Klaskamers is in Ohangwena, Omusati en Oshana is deur die water vernietig. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie van Jessy Abraham, woordvoerder van die Namibiese Nasionale Studente-organisasie, Nanso, verkry, wat sê die ministerie weet die streke is jaarliks geneig tot vloede en moet besorg daarvoor tref:

meer kosmos nuus oshana
Nuus
Weermag staan vloegeteisterde Oshana by

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 7, 2025 0:40


Die weermag se helikopters is in die Oshana-streek ontplooi na efundja groot skade aangerig het en verskeie gebiede heeltemal afgesny het en paaie beskadig het. Vyf kiesafdelings word geraak. Die streeksgoewerneur Elia Irimari sê bystand word gebied en die rampbestuursreaksie is verskerp.

staan oshana
Nuus
Voedsel, medici na Oshana ontplooi

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 4, 2025 0:39


Voedselhulp en mediese personeel is na die Oshana-streek ontplooi, waar inwoners weens oorstromings van noodsaaklike dienste afgesny word. Die NDF se Alouette III-helikopter sal voedselhulp vervoer na geraakte gemeenskappe in Oshana, en ook Ohangwena, Omusati en die westelike deel van Oshikoto. Oshana-goewerneur Elia Irimari beplan om met die streeksleierskap die geraakte gebiede te besoek. Irimari het met die nasionale uitsaaier gepraat en ook gewaarsku teen die verspreiding van disinformasie oor hul pogings.

Nuus
Mej. Namibië gaan noorde toe

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 19, 2025 0:34


Die NBC het aangekondig dat vanjaar se Mej. Namibië-kroningsgala in Julie in die Oshana-streek sal plaasvind. Volgens die nasionale uitsaaier is die besluit 'n belangrike stap om die land se ryk kulturele erfenis, talent en diversiteit te bevorder. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Beaulah Boois-Beukes, NBC se korporatiewe kommunikasiebestuurder, wat meer inligting gee.

Nuus
Reën verdryf kommandowurms, ten minste in Oshana

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 12, 2025 0:33


Boere in noordelike streke het vroeër gesukkel met 'n uitbreking van herfskommandowurms, wat mielie- en mahangu-lande vernietig. Na uiters goeie neerslae het die wurms op die vlug geslaan en die situasie in die Oshana-streek is onder beheer, tot die volgende seisoen. Ileni Nandjato, ‘n boer in die Oshana-streek verduidelik.

boere oshana
Nuus
Kommandowurms verwoes in noordelike streke

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 12, 2025 0:36


Boere in noordelike streke sukkel met 'n uitbreking van herfskommandowurms, wat mielie- en mahangu-lande vernietig en hierdie seisoen se oes bedreig. Landbouvoorligtingsbeamptes is bewus van die situasie en sal ingryp op grond van die beskikbaarheid van plaagdoders. Maar daar is erge uitdagings, soos Ileni Nandjato, ‘n boer in die Oshana-streek verduidelik. Hy sê daar is te veel lande wat besmet is.

maar hy boere oshana
Nuus
Helikopter-patrollies ingespan teen renosterstropery

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 15, 2025 0:36


Syfers in verband met stropery is nog nie vir 2024 bekend nie maar, dit duur onverpoosd voort en teen Oktober vanjaar was daar reeds 46 renosters gestroop. Intussen werk owerhede steeds hard om veral Etosha Nasionale Park te beveilig en benut helikopter-patrollies daarvoor. Kosmos 94.1 Nuus het met die streeksbevelvoerder van die Oshana-streek, kommissaris Naftal Sakaria, gesels.

Nuus
Oshana-polisie teken suksesse aan met patrollies

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 10, 2025 0:40


Die polisie in die Oshana-streek het hul patrollies verskerp as deel van 'n inisiatief om veiligheid te verbeter en misdaad te takel. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die NamPol Oshana-streekbevelvoerder, kommissaris Naftal Sakaria, wat sê die inisiatief was uiters suksesvol en met die hulp van die gemeenskap is misdaad onder beheer gebring. Daar word egter nog elke dag mense in hegtenis geneem wat onwettige brandstof van Angola vervoer. Sakaria brei uit.

Nuus
Grootste meer in Cuvelai-opvanggebied steeds droog

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 9, 2025 0:36


Die onlangse reënval in die noordelike streke het waterskaarste vir vee verlig en bestaansboere in staat gestel om saaiboerdery te hervat. Die Opononameer in Uuvudhiya, 'n sleutelwaterbron vir vee, is egter steeds droog. Die meer is sowat 70 kilometer van die Etosha-pan af en is die grootste meer in die Cuvelai-opvanggebied. Ileni Nandjato, 'n boer in die Ondangwa landelike kiesafdeling in die Oshana-streek, het sy kommer met Kosmos 94.1 Nuus gedeel oor die voortslepende droë toestande en leë damme.

Nuus
Oshana-streek wag reikhalsend op reën

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 22, 2024 0:32


Volgens die jongste klimaatverslag van die Namibië Meteorologiese Diens is aansienlike reënval in November meestal oor die noord-oostelike dele van die land aangemeld. Gemiddelde tot ondergemiddelde reënval is oor die Kunene-, Oshana-, Oshikoto-, Otjozondjupa-, Khomas-, Omaheke- en Hardap-streke aangeteken. 'n Boer in die Ondangwa-landelike kiesafdeling in die Oshana-streek, Ileni Nandjato, het aan Kosmos 94.1 Nuus die situasie op die grond verduidelik.

Nuus
NamPol Oshana verskerp patrollies

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 22, 2024 0:35


Mense uit alle dele van die land stroom na die noordelike streke, en die Namibiese Polisie in die Oshana-streek het hul patrollies vermeerder ná die bekendstelling van 'n inisiatief om sigbaarheid regoor die streek te verhoog. Hierdie inisiatief sal tot 18 Januarie duur. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die NamPol Oshana-streekbevelvoerder, kommissaris Naftal Sakaria, wat beklemtoon dat die publiek se veiligheid voorrang sal geniet.

Nuus
Dit reën lekker in die noorde, maar nie oral

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 18, 2024 0:28


Die noordelike dele van Namibië het die afgelope dae goeie reënval ervaar, wat bestaansboere aangemoedig het om hul landerye te begin bewerk. Geïsoleerde en verspreide buie is in die Omusati-, Oshana- en Oshikoto-streke gerapporteer, waar swaar reënval plek-plek skade aan huise en ander infrastruktuur veroorsaak het. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Omusati-goewerneur Erginus Endjala, wat sê nie alle dele van die streek het reën gehad nie.

Nuus
Oshana vier suksesse teen misdaad

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 12, 2024 0:37


Inwoners van die Oshana-streek het hul dankbaarheid uitgespreek vir die afname in misdaadsyfers, volgens NamPol-streekbevelvoerder, kommissaris Naftal Sakaria. Die positiewe tendens is 'n resultaat van samewerkingspogings tussen wetstoepassingsagentskappe, plaaslike gemeenskappe en ander belanghebbendes. Sakaria gee erkenning aan die harde werk en toewyding van almal betrokke om die streek veiliger te maak. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus die styging in pro-aktiewe misdaadvoorkoming uitgesonder.

Nuus
Spyl saboteer demokrasie in Jeugraad, sê LPM-jeugvleuel

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 30, 2024 0:40


Die LPM se jeugvleuel beskuldig die Swapo-jeugliga daarvan dat hulle demokratiese prosesse in die Nasionale Jeugraad saboteer, insluitend die ontwrigting van verkiesings in Groot Aub en die Oshana-streek om die opposisie te onderdruk. Die LPM het belowe om SPYL se invloed in die Jeugraad uit te daag en sy onafhanklikheid te herstel. SPYL se woordvoerder, Moses Shikerete, sê hulle funksioneer binne die wetlike raamwerk en bevraagteken die registrasieproses wat nie-geaffilieerde organisasies toegelaat het om binne die raad na vore te kom. Kosmos 94.1 Nuus het met die LPM-jeugliga se woordvoerder, William Minnie, gesels wat meer inligting gee.

kosmos lpm nuus oshana swapo
Nuus
IPC verwerp 'tweede ronde' se stemmery

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 29, 2024 0:40


Reaksie word ontvang op die vier streke, Kunene, Oshikoto, Oshana en Khomas wat vandag en môre kan stem met Khomas wat net een stemlokaal het, by TransNamib. Die IPC se sekretaris-generaal Christine Aochamas sê die party aanvaar dit nie en sal stappe neem.

ronde kunene oshana reaksie
Nuus
Drie vermeende stropers sterf in Etosha-vuurgeveg

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 19, 2024 0:32


Drie vermeende stropers is in Etosha dood in 'n skietgeveg met NamPol se teenstropery-eenheid. Lede van die eenheid het Vrydagaand drie stelle voetspore gevind wat die park deur die heining binnegegaan het. Twee spanne het Saterdagoggend die spore gevolg en die verdagtes het op hulle begin skiet. Al drie is in die vuurgeveg noodlottig gewond. Drie gewere is by hulle gekry, waarvan een 'n knaldemper gehad het. Hulle het ook materiaal om hulle voete gebind om hul spore te probeer verdoesel. Geen van die eenheid se lede is gewond nie. Die mans se identiteite kon nog nie vasgestel word nie en die liggame is na die Oshakati polielykshuis geneem. NamPol doen 'n beroep op enigiemand met inligting of vermiste geliefdes om die lykshuis te besoek vir moontlike identifikasie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die mag se Oshana-streekbevelvoerder en goue bevelvoerder van Yesa Ongava-teenstropingsoperasie in Etosha Nasionale Park, kommissaris Naftal Sakaria.

Nuus
IPC sluit af met twee saamtrekke

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 11, 2024 0:38


Die Independent Patriots for Change begin stelsematig sy veldtog afsluit met twee groot saamtrekke wat tot net voor die verkiesings in Erongo en Oshana beplan word. Die party-woordvoerder Imms Nashinge sê verandering is dringed nodig en sê kiesers moet mooi dink voor hulle hul kruisies trek.

change twee sluit oshana erongo
Nuus
Hango begin vierde termyn as Oshakati-burgemeester

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 8, 2024 0:40


Leonard Hango sal vir die vierde keer Oshakati-burgemeester dien na sy herverkiesing Woensdag. Oshakati is die streekhoofstad van die Oshana-streek en is welbekend as die "Kommersiële Sentrum van die Noorde". Kosmos 94.1 Nuus het met Hango gesels, wat sy opgewondenheid oor sy herkiesing deel.

Nuus
Voetgangers, fietsryers in die soeklig met nuwe ongeluksyfers

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 4, 2024 0:33


Die Namibiese polisie sê hy het kommer oor die hoë getalle voetgangers wat in ongelukke betrokke is. Vanaf 1 Januarie tot 30 September vanjaar is 92 voetgangers dood regoor die land. Oshana het die hoogste syfer op 15. Daar was 696 voetgangers wat in ongelukke beseer is in dieselfde tydperk met Khomas wat eerste geplaas is op 313. Kosmos 94.1 Nuus het met adjunk-kommissaris Eric Clay van die Hardap-streek gepraat. Hy sê daar is ook probleme in die streek.

daar vanaf kosmos hy januarie nuus oshana die namibiese
WiseNuts Podcast
EP0297 Vincent Oshana | Beyond the Jokes: on Faith, Sobriety, and Valuetainment

WiseNuts Podcast

Play Episode Listen Later Oct 22, 2024 102:21


In this episode of the WiseNuts Podcast, we sit down with Vincent Oshana to explore his journey through comedy, faith, and sobriety. From his time on Wild 'N Out to joining Valuetainment alongside Patrick Bet-David (PBD), Vincent shares how humor, personal growth, and life challenges shaped his career. We also dive into his transition to Christianity, moments of self-discovery, and his perspective on current events, including politics and controversial topics. Tune in for an entertaining and thought-provoking conversation full of laughter, wisdom, and insight!

TALMUD TORA MONTE SINAI
RAB RAUL ASKENAZI- OSHANA RABA

TALMUD TORA MONTE SINAI

Play Episode Listen Later Oct 22, 2024 3:14


RAB RAUL ASKENAZI- OSHANA RABA by TALMUD TORA MONTE SINAI

raba oshana
Nuus
Nampol vra publiek om oorskot van geliefdes by lykshuise te haal

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 9, 2024 0:32


Vroeër die jaar het plaaslike media berig oor onopgeëiste liggame in lykshuise regoor die land. In Junie alleen was daar altesaam 85 onopgeëiste lyke in die Ohangwena-, Oshana- en Oshikoto-streke. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die kommissaris-generaal van die Namibiese Polisie, Kauna Shikwambi, wat beklemtoon dat die onopgeëiste liggame die staat onder groot druk plaas. Shikwambi het 'n opdatering van die situasie gegee.

Nuus
M+Z Motors open nuwe tak op Ondangwa

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 4, 2024 0:44


M+Z Motors het sy nuwe tak amptelik in Ondangwa, by 1777 Hoofweg, geopen. Die opening word gelei deur die goewerneur van die Oshana-streek. Top-handelsmerke soos Mitsubishi, JAC Motors, Mercedes-Benz, Alfa Romeo, FIAT, Mahindra, Jeep, INEOS Grenadier en Chery is nou beskikbaar vir inwoners van die Oshana-streek. Die eregas, goewerneur Elia Irimari het tydens die geleentheid met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Nuus
Oshana-polisie op die spoor van vanoggend se vermeende rowers

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 9, 2024 0:35


Die polisie se Oshana-streeksbevelvoerder kommissaris Naftal Sakaria het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor vanoggend se gefnuikte transito-rooftog by Metro in Ondangwa. Hy waarsku die publiek dat die vermeende rowers gewapen en gevaarlik is maar sy beamptes is op hulle spoor. Hy sê ‘n vrou het deel van die groep gevorm.

Nuus
Noordelike boere het steeds kommer, al is kanaal in werking gestel

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 3, 2024 0:37


NamWater het 'n pomp by die Olushandjadam se suid-wal pompstasie geaktiveer, wat water in die Etaka-Uuvudhiya kanaal vrystel om die kritieke watertekort aan te spreek. Hierdie inisiatief is daarop gemik om watertoegang vir gemeenskappe in die Omusati- en Oshana-streke te verseker. Die 130-kilometer kanaal is onlangs gerehabiliteer en is 'n noodsaaklike hulpbron wat natuurlike panne sal help vul. Dit sal water nader aan vee bring, veral in Uuvudhiya met Opanona-meer, 'n belangrike noordelike spilpunt waar duisende beeste wei. 'n Kleinskaalse boer in die Ondangwa landelike kiesafdeling in die Oshana-streek, Ileni Nandjato, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en deel sy bekommernis.

Nuus
NamWater rehabiliteer grondkanaal vanaf Olushandjadam

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 28, 2024 0:20


NamWater het 'n pomp by die Olushandjadam se suid-wal pompstasie geaktiveer, wat water in die 130-kilometer Etaka Uuvudhiya grondkanaal vrylaat om ernstige watertekorte in nabygeleë dorpe aan te spreek. Die 3,9 miljoen Namibiese dollar-projek het ten doel om die Omusati- en Oshana-streke te ondersteun deur natuurlike panne vol te maak om water vir vee en klein tuine te voorsien. Abraham Nehemia, uitvoerende hoof van NamWater, beklemtoon dat die rehabilitasie van die kanaal 'n deurslaggewende droogtehulppoging is. Dit wil verseker dat water mense wat dit nodig het bereik, en beide vee- en kleinskaalse voedselproduksie ondersteun.

dit vanaf oshana
Nuus
Swapo dalk paniekerig oor apatiese jeug

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 27, 2024 0:37


Die Swapo-jeugliga hou op 31 Augustus sy sogenaamde Massive Youth Rally op Oshakati. Op die kantlyn hiervan en op 30 Augustus vra die Oshana-tak van die liga dat jong professionele persone by die party aansluit in gesprek met presidensiële kandidaat Netumbo Nandi-Ndaitwah. Die party sê die inisiatief poog om jongmense van verskillende agtergronde met Nandi-Ndaitwah te verbind om idees te deel oor hoe hulle haar kan help om 'n administrasie te vorm wat jeugvriendelik is. Kosmos 94.1 Nuus het met politieke ontleder Ndumba Kamwanyah gepraat wat sy kommentaar gee oor die agenda agter die liga wat gereël word.

kosmos dalk nuus oshana swapo jeug
The Alchemist Lounge
074: Behind the Laughs: Vinnie Oshana on Comedy, Culture, Politics and the PBD Podcast

The Alchemist Lounge

Play Episode Listen Later Aug 7, 2024 67:14


Join host Alex Atwood in an engaging conversation with comedian Vincent Oshana. This episode dives deep into Vincent's journey from his military days to becoming a comedy prodigy, and the challenges he faced along the way. Vincent shares heartfelt stories, hilarious anecdotes, and valuable life lessons, making this episode a perfect blend of humor and inspiration.   IN THIS EPISODE, YOU WILL HEAR:   0:00 - From Vitamin Store to Comedy Club Turning a vitamin store into a comedy club and live studio. 2:15 - Military to Comedy Vincent's journey from the military to becoming a comedian. 6:34 - Hollywood Auditions The challenges and triumphs of auditioning in Hollywood. 11:06 - Identity and Humor Using personal stories and humor to connect with the audience. 15:11 - The Art of Stand-Up How comedy brings joy and spiritual connection. 21:37 - Flow State in Comedy Experiencing peak performance and selling out shows. 27:17 - Overcoming Alcoholism Vincent's journey to sobriety and avoiding life's poisons. 32:56 - Comedy and Politics Mixing political views with stand-up comedy. 39:18 - Diverse Conversations The importance of having diverse and meaningful conversations. 43:48 - Humanity's Dark Side Discussing the darker aspects of humanity and the need for spirituality. 48:30 - Society and Unity The importance of unity and collective action in society. 54:20 - Media Manipulation How the media manipulates narratives and the importance of awareness. 1:00:35 - Generational Responsibility The role of different generations in shaping culture and politics.   SUBSCRIBE AND REVIEW   Have you subscribed to our podcast? We'd love for you to subscribe if you haven't yet.  We'd love it even more if you could drop a review or 5-star rating over on Apple Podcasts. Simply select “Ratings and Reviews” and “Write a Review” then a quick line with your favorite part of the episode. It only takes a second and it helps spread the word about the podcast.   CONNECT WITH VINCENT OSHANA   YouTube: The Vincent Oshana Show Facebook: Vincent Oshana Instagram: Vincent Oshana (@vincentoshana) Twitter: Vincent Oshana (@VincentOshana) / X   CONNECT WITH US   Website: https://alexatwood.co/  Podcast: https://podcasts.apple.com/us/podcast/the-alchemist-lounge/id1552229674  Twitter: https://twitter.com/alexatwood/  Instagram: https://www.instagram.com/alexatwood_coaching/ Facebook: https://facebook.com/alexatwood.coaching   P.S. Like content like this? Join my newsletter! https://fierce-author-7032.ck.page/a7a68aca9f  

TRUMP EARNS $4BILLION?! w/ Vinnie Oshana | The Right Show Ep 23

"The Right Show Podcast" w/ Comedian K-von

Play Episode Listen Later Feb 21, 2024 36:27


Special guest Vincent Oshana drops in to mock Only Fans Moms, Apple stores are under attack, Rachel Dolezal the white-black Leader of the NAACP is back, and Usher's backup dancer has the last laugh. ----- Tour Dates + Bookings: https://K-vonComedy.com "The Right Show" podcast is also on http://anchor.fm/KvonComedy --- Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/kvoncomedy/support

The Right View with Lara Trump
Lara Trump & Vincent Oshana

The Right View with Lara Trump

Play Episode Listen Later Oct 6, 2023 32:06


Join Lara Trump & Vincent Oshana as they discuss being a comedian, joining the military, cancel culture, the power of God, and MUCH MORE! #TheRightView