Podcasts about Daal

  • 102PODCASTS
  • 259EPISODES
  • 22mAVG DURATION
  • 1EPISODE EVERY OTHER WEEK
  • Jun 12, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026


Best podcasts about Daal

Latest podcast episodes about Daal

Nuus
Brent daal na Trump ooreenkoms aankondig

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 12, 2026 0:19


Die prys van Brent ru-olie het onmiddellik gereageer na president Donald Trump beweer het die VSA het ʼn ooreenkoms met Iran bereik om die oorlog te beëindig.

Nuus
Bouvertroueindeks in SA daal

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 11, 2026 0:19


Die Bouvertroueindeks van die FNB Buro vir Ekonomiese Navorsing, toon Suid-Afrika se konstruksiesektor was in die tweede kwartaal van 2026 meer pessimisties, en het van 42 in die vorige kwartaal tot 38 gedaal. Die FNB-ekonoom, Siphamandla Mkhwanazi, sê die afname hou verband met swakker bouaktiwiteit, laer winsgewendheid en stygende koste, deels gedryf deur wêreldwye onsekerheid as gevolg van die konflik in die Midde-Ooste:

Nuus
DBV sê winteraannemings daal

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 8, 2026 0:18


Die Kaap die Goeie Hoop Dierebeskermingsvereniging sê winteraannemings daal met gemiddeld 14-persent met al hoe minder mense wat in die winter diere aanneem. Woordvoerder Belinda Abraham sê dis oor die afgelope drie jaar die gewone patroon. Junie, Julie en Augustus is die laagste aannemingsmaande, met die meeste in November, Desember en Januarie. Sy sê in die slegste wintermaand gedurende daardie tydperk het aannemings met meer as 30-persent gedaal:

Kabasho
Ep:16; Burnout |Shufbeel Tamareed

Kabasho

Play Episode Listen Later Jun 4, 2026 41:38


Daal aadan xeeldheeraantiisa ka faalloon karin wax kasta oo aad samaysayna aan suulaynin haddii uu ku hayo oo salkiisa aad gaadhi wayday armuu yahay 'shufbeel tamareed' !Dhagaysi iyi dhaqan gelin wanaagsan.Ka falceli xilqaddan

Spektrum
Spektrum: Sakevertroue daal

Spektrum

Play Episode Listen Later Jun 2, 2026 50:51


2 Junie 2026: Sakevertroue daal. Wie is Makashule Gana, wat as voorsitter van die Phala Phala-afsettingskomitee verkies is? 'n Beroep op boere om ou gifstowwe van hulle grond te verwyder.

Nuus
Mynaktiwiteit daal, maar eiendom-beleggers kan gelok word

Nuus

Play Episode Listen Later May 20, 2026 0:34


Terwyl net een uit elke 1 000 eksplorasieprojekte tot ‘n myn lei en uiters duur is, toon Namibië se mynbousektor 'n merkbare verlaging in prospekteeraktiwiteit. Nie-eksklusiewe prospekteerlisensies het skerp gedaal van 'n rekordpiek van 987 in 2023, na slegs 415 in 2025. Eksklusiewe prospekteerlisensies het eweneens gedaal, van 71 in 2024 na 56 in 2025. Teen hierdie agtergrond het Kosmos 94.1 Nuus dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer van die Optimum-groep in Suid-Afrika, gepols oor hoe beleggers in die land behou kan word en watter stappe die regering kan neem om maatskappye aan te moedig om verder as blote eksplorasie te beweeg en sodoende groter waardetoevoeging tot die Namibiese ekonomie te lewer.

FOX Sports NL
Laatkomer Daal dupeert AZ: "Hij is nog jong, maar ook dom"

FOX Sports NL

Play Episode Listen Later Apr 9, 2026 45:04


In de Voetbalpraat van donderdag 9 april bespreken Yordi Yamali, Bram van Polen, Kees Luijckx en Marciano Vink de voetbaldag, waarop AZ met 3-0 verloor van Shakhtar Donetsk. Learn more about your ad choices. Visit podcastchoices.com/adchoices

Nuus
SA se inflasie daal tot 3% in Februarie

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 18, 2026 0:18


Suid-Afrika se inflasie het in Februarie afgeneem en van 3,5-persent in Januarie tot drie-persent gedaal. Die afname was hoofsaaklik te danke aan laer brandstofpryse, stadiger stygings in mediese fondskoste en goedkoper kosprodukte. Vleis-, graan- en kookoliepryse het almal gedaal, wat verbruikers 'n mate van verligting gegee het. Ricado Johnson van Statistieke Suid-Afrika sê alkoholpryse het effens gestyg, en sommige mediese fondsverhogings kan inflasie later in die jaar steeds opstoot:

AZAlerts Podcast
S04E28 - Zo glibberig als een (d)aal, Patati komt losser & Smit houdt rekening met het WK

AZAlerts Podcast

Play Episode Listen Later Mar 17, 2026 46:10


In deze aflevering van AZAlerts Podcast bespreken Anthony en Emiel de gewonnen wedstrijden tegen Sparta Praag en Heracles Almelo. We hebben het onder andere over de geweldige prestaties van Daal, die heel Sparta Praag aan banden legde afgelopen donderdag. Ook Patati deed het alleraardigst en lijkt steeds losser te worden in zijn acties en spel. Ook kijken we terug op de klinkende overwinning tegen Heracles, waar Troy Parrott de show stal maar Ro-Zangelo Daal geblesseerd raakte? Hoe erg is zijn blessure? We eindigen met een vooruitblik op Sparta Praag - AZ en Groningen - AZ, twee lastige uitpotjes. Luisteren dus!

AZ Podcast
‘AZ-Sparta Praag: een 9 voor Daal, een 9 voor Parrott en een pluim voor Peer'

AZ Podcast

Play Episode Listen Later Mar 13, 2026 15:09


In deze extra uitzending wordt teruggeblikt op AZ-Sparta Praag in de achtste finales van de Conference League. AZ won (2-1) en had diverse uitblinkers, maar won eigenlijk met veel te magere cijfers gezien het grote overwicht.

RSG Geldsake met Moneyweb
JSE leef swaar terwyl internasionale markte daal

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Mar 11, 2026 6:57


Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel sy mening oor vandag se markte en Growthpoint se tussentydse resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

pps leef daal growthpoint
Made in Germany - Der Whisky Podcast
Doinich Daal Black Forest Whiskey mit Sebastian Dürr - Episode 50 - Feb 2026 - Made in Germany : der Whisky Podcast

Made in Germany - Der Whisky Podcast

Play Episode Listen Later Feb 26, 2026 62:19


Nuus
Tollie-pryse dalk aan die daal

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 25, 2026 0:32


Die pryse vir tollies blyk om te daal. Die Lewendehawe en Lewendehawe Produkteraad het die nuutste vleispryse vrygestel. Bek-en-klouseer in die buurland veroorsaak onsekerheid wat Namibiese markte tot 'n mate raak. Die raad se bemarkingbestuurder, Desmond Cloete verduidelik.

Nuus
Moorde in SA daal met byna 9%

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 21, 2026 0:17


Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê die misdaadstatistiek vir die maande tussen Oktober en Desember toon 'n voortgesette afname in geweldsmisdaad landwyd. Hy sê moorde het met 8,7-persent verminder. Oor die algemeen het geweldsmisdaad met 6,7-persent gedaal, in vergelyking met dieselfde tydperk in 2024. Cachalia het aan die media gesê die regering beplan om sterker op te tree teen georganiseerde misdaad, onwettige vuurwapens, geslagsgeweld en sal gemeenskapspolisiëring uitbrei:

Project Binnenhof | BNR
En nu: aan de slag!

Project Binnenhof | BNR

Play Episode Listen Later Jan 30, 2026 63:43


We weten niet of Dilan Yeşilgöz, Henri Bontenbal en Rob Jetten van slag waren of dat het gewoon een slag in de lucht was. Maar zeker is dat er een coalitieakkoord nu op tafel ligt. En dus kunnen ze aan de slag. Sterker nog, de onderhandelingen kunnen beginnen, dus ze móeten aan de slag. Wij hebben de bonnetjes erbij gepakt Want niets dat in het regeerakkoord zal blijven zoals het is. Voor elke beslissing is een stap van de oppositie nodig en een stap náár de oppositie nodig. Kortom, de vacaturetekst voor nieuwe bewindspersonen begint met de tekst: 'zij of hij kan maar beter handig zijn met het koffiezetapparaat.' Hoewel gedoodverfd premier Rob Jetten de zaak omdraait. Hij gaat liever naar de oppositie toe. Dus de hoop is dat zij een beetje koffie kunnen zetten. Deze week met Floor Doppen, Leendert Beekman, Michiel Jurrjens en presentatie van Martijn de Rijk. Redactie: Jiska van Daal.See omnystudio.com/listener for privacy information.

Nuus
Vlakke van armoede daal in SA

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 12, 2025 0:20


Die regering het die jongste verslag van Statistieke Suid-Afrika oor armoedesyfers in die land verwelkom. Dit wys 'n merkbare afname in armoedevlakke oor die afgelope 17 jaar. Volgens die verslag het die persentasie Suid-Afrikaners wat onder die laagste armoedelyn leef met 1 300 Suid-Afrikaanse rand per persoon per maand met pryse van 2023, met 37,9 persent in 2023 gedaal het. Die woordvoerder van die regering, William Baloyi, sê hoewel die vordering bemoedigend is, is dit nog nie genoeg nie:

Nuus
Besettingsyfers daal in Oktober

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 21, 2025 0:38


Die Gasvryheidsvereniging waarsku dat bedbesettingskoerse daal en tot 62 persent hierdie Oktober gesak het, teenoor 64 persent in Oktober verlede jaar, en ver onder die 69 persent wat in 2019 aangeteken is. Terwyl Sentraal-Europa en Duitsland sterk toerismemarkte bly, sê die vereniging dat besoekersgetalle van Suid-Afrika en ook plaaslik merkbaar afgeneem het. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gitta Paetzold, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Nuus
Bitcoin daal skerp, kenner sê wisselvalligheid is niks nuuts nie

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 21, 2025 0:40


Bitcoin is weer onder druk. Die wêreld se grootste kriptogeldeenheid het kortliks onder 90 000 Amerikaanse dollar gedaal, sy laagste vlak in sewe maande, en al sy winste vir die jaar uitgewis voordat dit herstel het toe die Amerikaanse markte Woensdag geopen het. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus sê EasySats se hoof Bitcoin-beampte, Nikolai Tjongarero, wisselvalligheid is niks nuuts nie en langtermynbeleggers bly vol vertroue, selfs terwyl senuweeagtige nuwelinge na die uitgange jaag.

RSG Geldsake met Moneyweb
Die rentekoers daal tot sy laagste vlak sedert 2022

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Nov 20, 2025 10:27


Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC, gesels oor die repokoers. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
Wettiging van handel in renosterhoring sal stroopsyfers laat daal

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 11, 2025 0:45


Na die bevestiging deur die omgewingsministerie dat 37 renosters reeds vanjaar in Namibië gestroop is teenoor 28 verlede jaar, sê bewaringskundiges weer dat handel in renosterhoring gewettig moet word. Kosmos 94.1 Nuus het met Jaco Muller van die Rhino Momma-projek gepraat en hy sê die hoofrede vir die toename is omdat die prys van renosterhorings hoog bly – omdat dit gesmokkel word.

Nuus
Veebemarking daal skerp, stoot slagpryse op

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 5, 2025 0:41


Die sterk vraag na speenkalwers hou aan om beesvleispryse op te stoot. Volgens die Lewendehawe en Lewendehawe Produkteraad word verwag dat hierdie opwaartse tendens tot Desember sal voortduur. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het Desmond Cloete, die raad se hoof van bemarking, gesê dat beesbemarking met 50,3 persent jaar-op-jaar van Januarie tot September afgeneem het. Hy het die daling toegeskryf aan voortdurende pogings om kuddes te herbou.

Nuus
Vertroue van SA se verbruikers daal verder, na -13

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 26, 2025 0:18


FNB se hoofekonoom, Mamello Matikinca-Ngwenya, sê die FNB/BER verbruikersvertroue-indeks het in die derde kwartaal vanjaar van minus 10 na minus 13 teruggesak. Sy sê die daling in die algehele indeks beteken verbruikersentiment het selfs verder wegbeweeg vanaf die gemiddelde indekslesing van minus 1 sedert 1994. Matikinca-Ngwenya sê dit dui op 'n verlangsaming in die groei van verbruikersbesteding tydens die derde kwartaal van 2025:

RSG Geldsake met Moneyweb
Verbruikersvertroue daal en produksiepryse verras

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Sep 25, 2025 7:47


Elize Kruger, onafhanklike ekonoom, gesels oor die jongste syfers rakende verbruikersvertroue, produksiepryse en die PayInc Netto Salarisindeks. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
Inflasie sal daal na jaareinde toe maar dan ...

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 22, 2025 0:40


Die hooflyninflasie het in Augustus tot 3,2 persent jaar-op-jaar verlangsaam, van 3,5 persent in Julie. FNB Namibië se ekonoom Helena Mboti sê die swakker as verwagte syfers is gedryf deur laer voedselpryse, danksy verbeterde streeksreënval wat gewasproduksie 'n hupstoot gegee het. Terwyl die algehele voedselinflasie tot 5,2 persent gedaal het, bly sleutelitems soos vleis en vis, vrugte en groente hardnekkig hoog, met 'n styging van 8,3 persent, 16 persent en 7,2 persent, onderskeidelik. Pryse vir brood en graankosse het met 2,2 persent gestyg, terwyl melk, kaas en eiers met 1,5 persent gestyg het. FNB het nou sy jaareinde-inflasievoorspelling afwaarts hersien na 3,5 persent, van die vorige 3,7 persent.

Nuus
SA se jaarlikse inflasie daal tot 3,3% in Augustus

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 17, 2025 0:18


Statistieke Suid-Afrika sê die jaarlikse verbruikersprysinflasie het in Augustus tot 3,3-persent verlangsaam, minder as die 3,5-persent in Julie. Die hoofdirekteur van prys-statistieke, Patrick Kelly, sê laer voedsel- en brandstofpryse het gehelp om die koers te verlaag. Jaarlikse inflasie vir voedsel en nie-alkoholiese drankies het tot 5,2-persent gedaal en brandstof het met 5,7-persent gedaal. Intussen is stapelvoedsel, insluitend graankosse en witrys, goedkoper, maar beesvleis en sekere groente bly duur:

Nuus
Opul stoot produksie op, vraag is laag, so olieprys sal daal

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 9, 2025 0:23


Markonsekerheid vertroebel steeds die vooruitsigte vir globale oliepryse. Oliepryse het Maandag effens gestyg, gedryf deur toenemende kommer oor moontlike bykomende sanksies op Russiese ru-olie. Ekonoom Dawie Klopper het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat hoewel 'n swakker dollar hoër kommoditeitspryse – insluitend olie – ondersteun het, verhoogde Opul-produksie, al is dit beskeie en verlangsamende vraag, veral in Amerika, tot 'n ooraanbod kan lei wat pryse afdruk.

Nuus
Oliepryse gaan waarskynlik daal, voorspel kundige

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 8, 2025 0:38


Opul en sy vennote het Sondag aangekondig dat hulle olieproduksie vanaf Oktober sal verhoog, hoewel teen 'n stadiger tempo as in onlangse maande. Die stap, grootliks gedryf deur Saoedi-Arabië se pogings om markaandeel terug te wen, dui op 'n voortsetting van produksieverhogings wat in April begin het. Die tydsberekening van hierdie jongste besluit het egter wenkbroue laat lig, aangesien dit kom ten spyte van groeiende kommer oor 'n potensiële olie-oorskot gedurende die komende wintermaande in die Noordelike Halfrond. Kosmos 94.1 Nuus het met ekonoom Dawie Roodt gesels.

RSG Geldsake met Moneyweb
Boxer se kospryse daal terwyl SA kospryse styg

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 29, 2025 9:50


Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, deel sy vooruitsigte oor die Trump-tariewe wat op 1 Augustus in werking tree, en gesels ook oor Boxer se handelsverklaring. Volg RSG Geldsake op Twitter

The Skeptic Metaphysicians - Metaphysics 101
Galactic Origins - Discovering Your True Starseed Lineage with John Napolitano: Spirit Fest USA Special

The Skeptic Metaphysicians - Metaphysics 101

Play Episode Listen Later Jul 27, 2025 15:17


Live from Spirit Fest USA at the Dulles Expo Center, Will and Karen dive headfirst into the galactic deep end with Galactic Akashic Reader John Napolitano—and trust us, this one's cosmic. John doesn't just believe in starseeds...he sees them. In this mind-blowing episode, he shares how a series of alien encounters, dream-state downloads, and astral training aboard Arcturian ships led him to uncover his mission: to read the Galactic Akashic Records and reveal others' true interstellar origins. From Vega to Sirius, angelic realms to fairy dimensions, and even alternate universes like the DAAL, this conversation blows the lid off our understanding of identity, soul contracts, and spiritual purpose.Will learns he's from another universe. Karen? Part fairy. And you? You might not be from Jersey after all.What You'll Discover:How galactic beings like Arcturians and grays helped awaken John's psychic giftsWhat a “download” feels like and why you may be receiving them without realizing itThe difference between a spiritual awakening and a galactic awakeningHow to find out your soul's true origins, and why it might be Vega, Sirius, or even beyond the Milky WayWhy many of us feel “different” or like we don't belong, and how that could point to your starseed lineageHow blockages from other lifetimes can be cleared to unlock latent psychic or healing abilitiesKaren's unexpected fairy realm connection, and Will's unexpected relocation to an alien dimension (yes, really)

Nuus
Mobiele internetgebruik daal met 2%, roeteerders gewilder

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 17, 2025 0:27


Cran se jongste verslag toon dat mobiele internetgebruik via fone met 2 persent gedaal het, terwyl internetgebruik deur roeteerders met 12 persent toegeneem het, met die meeste Namibiërs wat sosiale media gebruik. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Ella-Betty Chapoto, praktisyn vir verbruikersverhoudinge en voorspraak by Cran, wat verduidelik hoekom digitale geletterdheid belangrik is.

Nuus
Vraag na olie daal vanjaar

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 14, 2025 0:37


Die Internasionale Energie-agentskap se Julie-verslag dui daarop dat die wêreldwye groei in die olievraag met slegs 700 000 vate per dag in 2025 sal styg. Dit is die stadigste groei sedert 2009, teenoor die wêreldwye styging van 950 000 vate in Junie tot 105,6 miljoen vate per dag. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt gepraat.

Nuus
Handelstekort daal goed in April

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 12, 2025 0:35


Die Namibiese Statistieke-agentskap het sy handelsbulletin vir April 2025 vrygestel. China was Namibië se belangrikste uitvoerbestemming, terwyl Suid-Afrika die hoofinvoerbron gebly het. Uitvoere is gedryf deur uraan, goud, diamante en basismetaalerts, met vis as die enigste belangrikste nie-minerale uitvoer. Heruitvoere het met 9,3 persent maand-tot-maand gedaal. Koffie, die kommoditeit van die maand, het invoere van 12,4 miljoen Namibiese dollar aangeteken. Mirjam Shihepo, woordvoerder by die agentskap het meer oor die handelstekort.

Nuus
SA se vervaardigingkoers daal skerp in April

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 11, 2025 0:20


Statistiek Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het in April met 6,3-persent gedaal in vergelyking met dieselfde tyd verlede jaar. Die grootste dalings is aangeteken in die voedsel- en dranksektor, motorvoertuie, en staal- en metaalprodukte. Produksie het egter van Maart tot April effens gestyg met 1,9-persent. Nicolai Claassen van Statistiek SA sê produksie en verkope het die afgelope drie maande afgeneem, wat toon dat daar voortdurende uitdagings in die sektor is:

Nuus
Onthou, brandstofpryse daal vannag

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 3, 2025 0:39


Bestuurders word daaraan herinner om nie hulle voertuie voor middernag vol te maak nie. Die petrolprys daal dan met 30 sent per liter terwyl beide grade van diesel met 70 sent ‘n liter daal. Die aankondiging van die brandstofprys is Vrydag bekend gemaak. Ten Hasheela, woordvoerder van die energieministerie.

BizNews Radio
BN Blitsbriefing: Afrikaner-vlugtelinge vertrek; Blouligmafia vrygespreek; China/VSA-tariewe daal

BizNews Radio

Play Episode Listen Later May 12, 2025 3:10


Die eerste groep Afrikaner-vlugtelinge het na die VSA vertrek onder 'n omstrede Trump-era program wat opspraak verwek. Gardenroute juweel Knysna, se dienslewering het begin verbrokkel onder ANC-koalisiebewind. Adjunkpresident Mashatile se lyfwagte is vrygespreek ná die gewelddadige aanval op ongewapende SA burgerlikes. Internasionaal het China en die VSA ooreengekom om tariewe te verlaag, terwyl Rusland 'n nuwe hommeltuigaanval op Oekraïne loods, te midde van verskille oor vredesonderhandelinge.

Nuus
Winsgewendheid daal in beesvleisbedryf

Nuus

Play Episode Listen Later May 6, 2025 0:20


Kry die nuus soos dit breek.

Nuus
Winsgewendheid daal in beesvleisbedryf

Nuus

Play Episode Listen Later May 6, 2025 0:39


Volgens kenners staar Suid-Afrika se beesvleisbedryf ernstige uitdagings in die gesig. In Limpopo verkoop boere hul stoetdiere, pryse bly laag en insetkoste styg. Landbou-ekonoom professor Johan Willemse deel insigte oor waarom winsgewendheid in die vleisbedryf vinnig besig is om te verdwyn. Volgens Willemse moet boere begin uitvoer.

RSG Geldsake met Moneyweb
Krediet- en uitvoersyfers daal in Maart

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 30, 2025 7:16


Dawie Roodt, hoofekonoom by die Efficient-groep, bespreek die jongste rediet- en uitvoersyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter

Podcast – ProgRock.com PodCasts
Progrock For Requesters #232: Cunningham to Daal

Podcast – ProgRock.com PodCasts

Play Episode Listen Later Apr 10, 2025 181:57


Start Artist Song for Jethro Time Album Year 0:00:33 Phil Cunningham Margaret Mackinnon of Digg 4:40 Scottish Accordion Kings 1984 0:06:59 Rosalie Cunningham Ride on My Bike 4:50 Rosalie Cunningham 2019 0:11:49 Cuprum Chvíle v Canterbury 4:53 Brahma Višnu Šiva 2014 0:16:42 Curly Curve Hell And Booze 4:00 Curly Curve 1973 0:20:42 La Curva di […]

Nuus
Brandstofprys daal effe vir April, diesel beter af

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 29, 2025 0:43


Die lynministerie het ‘n daling per liter van 50c in petrol en 80c in beide grade van diesel vir April aangekondig. Dit kom na ooverhalings van amper 59c per liter petrol en tussen 83 en 91c vir die twee grade van diesel. Anna Salkeus, senior woordvoerder by die energie-ministerie sê terwyl olie gedaal het, is daar risiko's.

Nuus
As alles hou behoort brandstofpryse te daal

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 18, 2025 0:29


April sal na verwagting verligting vir Suid-Afrikaanse motoriste bring, aangesien brandstofpryse aansienlik sal daal. Volgens die jongste gegewens van die Sentrale Energiefonds kan petrolpryse met tussen 85 sent en 98 sent daal, terwyl dieselpryse met tot 87 sent kan daal. As die huidige neigings voortduur kan pryse selfs meer daal, maar skommelinge in globale oliepryse en wisselkoerse sal die finale aanpassing beïnvloed. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die Cirrus-ekonoom Robert McGregor vir sy plaaslike voorspelling.

Nuus
Beesbemarking kan verder daal

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 13, 2025 0:40


Beesbemakring het in Januarie met 49,1 persent gedaal vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukteraad sê slegs 11 797 beeste is bemark, teenoor die 23 166 beeste wat in Januarie verlede jaar verkoop is. Uitvoere op die hoef het met 68,2 persent gedaal, terwyl deurset by B&C-klas abattoirs met 56 persent gedaal het. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die landboukundige Wallie Roux, wat die situasie uiteensit.

Nuus
DA bepleit vir volgehoue optrede teen stropery, al daal getalle

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 11, 2025 0:17


Die DA verwelkom die afname in renosterstroping, maar waarsku dat volgehoue optrede van kardinale belang is. Suid-Afrika het 420 renosters in 2024 verloor, minder as die 499 in 2023. Andrew de Blocq van die DA sê alhoewel daar vordering is, is daar steeds uitdagings soos swak parksekerheid, personeeltekorte en interne samespanning. Hy vra vir wêreldwye samewerking om wildsindikate af te takel en die aanvraag vir renosterhorings te beperk:

Nuus
Inflasie daal, maar 'goedere en dienste se pryse sal styg'

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 26, 2025 0:29


Die land se jaarlikse inflasiekoers het beduidend verlangsaam, volgens die Namibië Statistiekagentskap. Die jaarlikse inflasiekoers in Januarie was 3,2 persent, 'n noemenswaardige afname vanaf 5,4 persent in Januarie 2024. Die Namibië Verbruikersprysindeks, wat die verandering in prys van 'n mandjie goedere en dienste meet, het egter 'n maand-tot-maand inflasiekoers van 1,1 persent in Januarie getoon, aansienlik hoër as die 0,2 persent in Desember 2024. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Max Rix, die hoof van beleggings by Simonis Storm, wat voorspel dat die verbruikersmandjie se prys sal toeneem.

Nuus
Repokoers daal met 25 basispunte

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 12, 2025 0:36


Daar is verligting vir huishoudings met die repokoers wat met 25 basispunte afgebring is na 6,75 persent. Die sentrale bank se gowerneur Johannes !Gawaxab het die redes daarvoor so uiteengesit.

Nuus
Repokoers daal met 25 basispunte

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 12, 2025 0:39


Kry die nuus soos dit breek.

Nuus
Mense sal lenings beter kan betaal namate rentekoerse daal

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 12, 2024 0:40


Individue was in die derde kwartaal verantwoordelik vir 42,9 persent van wanpresterende lenings, of lenings wat vir meer as drie maande onbetaald is. Die Bank van Namibie sê individue wat nie lenings betaal nie is ‘n algemene neiging, maar dis nou net onder die vlak waar hy sal moet ingryp. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Omu Kakujaha-Matundu van Unam se departement van ekonomie gesels, wat sê dit sal verbeter namate rentekoerse daal.

Nuus
Kosinflasie daal plaaslik, maar oppas vir globale prys-invloede

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 22, 2024 0:41


In Oktober 2024 het wêreldwye voedselpryse gestyg, met die Voedsel- en Landbou Organisasie se voedselprysindeks wat maand-tot-maand 2 persent gestyg het en 5,49 persent op 'n jaargrondslag. Dit is aangedryf deur 'n styging van 27,25 persent in olies, 'n matige toename in graangewasse en 'n styging van 21,38 persent in suiwelprodukte, terwyl vleis maand-tot-maand met 0,3 persent gedaal het, maar met 7,54 persent op 'n jaargrondslag gestyg het. In Namibië het voedselinflasie tot 5,1 persent gedaal, af van 9,4 persent in 2023, wat stabilisering as gevolg van verbeterde landbou en voorsieningskettings weerspieël. Sleuteldrywers het 'n beskeie styging in olies van 4,64 persent ingesluit, brood en graan het met 3,85 persent gestyg, suiker met 6,8 persent en suiwel met 2 persent. Kosmos 94.1 Nuus het met Leigh-Ann Nehoya, die Namibiese Landbou-unie se landbou-ekonoom, gesels wat die behoefte beklemtoon het om globale impak op plaaslike pryse te monitor.

Nuus
SA se vervaardigingsyfers daal, motorbedryf sukkel

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 14, 2024 0:20


Statistieke Suid-Afrika sê die buurland se vervaardigingsuitsette het in September met 0,8-persent gedaal, hoofsaaklik weens swak prestasie in die motorbedryf. Dit is die tweede maand dat uitsette afneem na 'n daling van 1,2-persent in Augustus. Nicolai Claassen van StatsSA sê die produksie van motorvoertuie, onderdele en vervoertoerusting het met 18,7-persent gedaal, wat 'n beduidende deel van die algehele afname was:

Nuus
Inflasie sal wel stadiger daal soos Wêreldbank voorspel

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 25, 2024 0:38


Die Wêreldbank projekteer dat globale groei sal stabiliseer op 2,6 persent vanjaar, en in die volgende twee jaar sal styg tot 2,7 persent weens beskeie groei in handel en belegging. Globale inflasie sal afkoel maar stadiger as wat verwag is, na gemiddeld 3,5 persent vanjaar. Rentekoerse behoort hoog te bly gegewe voortgesette inflasionêre druk. Kosmos 94.1 Nuus het met die onafhanklike ekonoom Halleluya Ndimulunde gepraat, wat saamstem en 'n blik op die Namibiese situasie gee.