POPULARITY
Hawe hat die Visitenkarte 2.0!
Warum braucht Hawe eigentlich zwei Keilriemen?
Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, gesels oor die insluiting van die Kaapse hawe in die regering se versoek om inligting om die private sektor se belangstelling in vennootskappe vir hawens en spoorlyne te toets. Volg RSG Geldsake op Twitter
Hawe und Gertrud verkleinern sich!
Hawe soll einen Vortrag halten!
Warum ruft Alfred eigentlich nie an?
Hawe sagt doch immer, dass Alfred sich auf sein Gefühl verlassen soll!
Die Padvragvereniging sê hy is bekommerd oor vertragings by Transnet se Pier 2-vrageindpunt by die Durbanse hawe. Die hawe-operateur het Dinsdag aan klante gesê die tekort aan toerusting soos oorbruggingsdraers belemmer herwinningsoperasies en dienslewering by die eindpunt, weens oponthoude en gure weer. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, het aan die SABC gesê die finansiële en bedryfsgevolge van hierdie vertragings sal eers later die maand of vroeg in Februarie duideliker wees.
Hätte Hawe doch nur Medizin studiert!
Was kann Hawe denn überhaupt?
Auch für Hawe hat die "defekte" Ampel Konsequenzen"...
Da bleibt Hawe wohl nur der Bollerwagen!
Theo Boshoff, uitvoerende hoof van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz) gesels oor die invloed van die sukkelende Kaapstadse-hawe op appel- en peerprodusente in die Wes-Kaap. Volg RSG Geldsake op Twitter
Alfred hat Freddy und Hawe hat Trude!
Baumann und Clausen Podcast: Hawe ist das Problem
Wörter tragen Energie und formen sich in Materie!
Dr Joachim Vermooten, onafhanklike vervoer-ekonoom gee duidelikheid oor Transnet se privatisering by die Durban-hawe. Volg RSG Geldsake op Twitter
Grant Hendricks, uitvoerende komitee lid van die Vereniging vir Vleisinvoerders-en-uitvoerders (Amie) gesels oor hulle waarskuwing. Volg RSG Geldsake op Twitter
Hawe wird Alfred NIE überholen können - Das ist genetisch bedingt!
Hawe kann nicht mit ins Stadtcafé - Er hat eine wichtige Verabredung!
Es gibt nur jetzt - Das kommt schließlich von Hawe!
Hawe bekommt einfach seine sechs Wochen Resturlaub nicht!
Send us a Text Message.Oui! Oui! You got it! Hawe, Hawe, Hawe...On this episode, the 'bots honor movies with French elements. To be clear, there will be no discussion of French classics like "The 400 Blows," "Day For Night" or "Jules and Jim." On this show you'll get...Jim's very detailed breakdown of the French escape scene from the much-maligned Jerry Lewis classic "Cracking Up..."Joseph's great story on how Jason never met William Friedkin or Quentin Tarantino...The reason why network TV had to have more Winger...An explanation of why "the dude playing the doom is disguised as another doom..."Jason verifying he's still a big Didi Conn fan...Shocking evidence that proves Alan Arkin played a legendary French character in the worst film of a legendary franchise...Joseph's plans to confront a giant carrot...And, most importantly, you'll get he real reason it's called "The Nutsack Olympics!"So put on your beret and don't miss this big baguette of an episode! The French Episode! Hawe Hawe Hawe! Au revoir Dummy See you Pari'!
Hawe und Gertrud können nun doch noch in den Sommerurlaub fliegen ... gleich morgen!
Die Stad Kaapstad sê Transnet moet privaat sektor betrokkenheid by hawebedrywighede bespoedig, asook die ontwikkeling en onderhoud van 'n vloeibare grootmaat-opgaarterminaal by die Tafelbaaise hawe. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die hawe se prestasie raak 'n verskeidenheid van kritiese produkte - van landbougoedere tot hoë-waarde uitvoere soos wyn en seekos:
Hawe und Gertrud ziehen einen Schnitt!
Job Amupanda, leier van die Affirmative Repositioning-beweging, het in 'n onlangse twiet gesê sodra hy aan bewind is, sal hy 'n derde hawe benewens Lüderitz en Walvisbaai skep. Volgens Amupanda sal die derde hawe by Kaap Fria in die Kunene-streek wees omdat daar reeds planne daarvoor is. Kosmos 94.1 Nuus het Abel Sindano, die uitvoerende hoof vir ekonomiese statistiek by die Namibië Statistieke-agentskap, geraadpleeg oor of ‘n derde hawe nodig is met die volumes handel wat die land ondervind.
Hawe ist der, der er ist. Und daran ist nichts schlecht!
Hawe ist ja soo naiv!
For over 25 years, John Sweetman was a regular presence on the frontline of crime scene investigation in Ireland. The former animator was involved in examining some of the country's most high-profile murder cases, including the Kinahan's first gangland assassination, the horrific Hawe family tragedy and the brutal killing of Jastine Valdez. Host: Fionnán Sheahan. Guest: John Sweetman See omnystudio.com/listener for privacy information.
Hawe braucht dringend einen Performance-Test!
Die KI erklärt die Herkunft von Alfred und Hawe!
Today's episode is part of a special series were doing to focus on the cutting-edge fluid power technologies and customer solutions on display at the 2024 iVT EXPO. iVT EXPO is an annual exposition for the off high vehicle design and engineering community, with exhibits that are highly focused on a number of key technologies, including new powertrains, electric and hybrid systems, control systems, sensors, and autonomous technologies. Hydraulics serve as a key enabling technology for these vehicles and many of these systems, iVT EXPO offers an ideal platform for growth and expansion of hydraulics, both in its affiliated education program and on its show floor. Today, our guests are Bob Pettit, Director of Knowledge Development and Chase Younker, Electronics Product Manager, both at HAWE Hydraulik. HAWE is a manufacturer of hydraulic power units, pumps, valves and cylinders. We've invited these guests into our forum to learn about the applications that HAWE will be showcasing at their exhibit at iVT EXPO. Connect with Bob: b.pettit@hawe.com Connect with Chase: c.younker@hawe.com Connect with the host, Eric Lanke, at elanke@nfpa.com or on LinkedIn at the National Fluid Power Assocation.
Die Stad Kaapstad het die ontwikkeling van 'n privaat vennoot by die Kaapstad-hawe verwelkom. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê vroeër hierdie week het die Transnet Nasionale Hawe-owerheid 'n beroep op belanghebbende partye gedoen om tenders in te dien vir die vestiging, bedryf, instandhouding, opknapping, of bou en oordrag van 'n vloeibare grootmaat-terminal in die hawe vir 'n konsessietydperk van 25-jaar.
Die immigrasie ministerie het visums met aankoms by die Walvisbaai-hawe met onmiddellike effek ingestel. Die ministerie sê as 'n deurslaggewende toegangspunt vir maritieme handel en toerisme, speel die hawe 'n reuse rol in die dryf van ekonomiese welvaart. Reisigers kan ook by aankoms by Hosea Kutako Internasionale Lughawe, Walvisbaai-lughawe en die Trans Kalahari-, Katima Mulilo-, Ngoma-, Impalila-eiland, Oshikango, Mohembo, Ariamsvlei, Noordoewer en Oranjemund-grensposte aansoek doen om visums. 'n Visum by aankoms kos 1 200 Namibiese dollar en is vir 90 dae geldig. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Margaret Kalo, die ministerie se woordvoerder.
Die Wes-Kaap se provinsiale wetgewer versoek die nasionale regering om die operasionele gebreke by die Kaapstad-hawe te pak. Die Wetgewer se staande komitee oor Finansies, Ekonomiese Geleenthede en Toerisme het 'n verslag aanvaar oor die operasionele uitdagings by die hawe, en omvattende aanbevelings as oplossings vir die kwessies. Cayla Murray van die DA sê die verslag volg op openbare deelname in Februarie waarby die belangrikste rolspelers in die skeepsvaart en logistieke sektor betrek is.
PJ catches up with Colette who got a the greatest gift with baby Croía just in times for Mother's Day! Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
Hugo Pienaar, hoofekonoom van die Mineraleraad gesels oor die Maputo-hawe wat floreer. Volg RSG Geldsake op Twitter
Prof Jan Havenga, direkteur van die Gain Groep en professor aan die Universiteit van Stellenbosch gesels oor Transnet se vordering by die Durban-hawe. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ivan Meyer, is bekommerd oor die mislukkings van die Kaapstadse hawe en die aansienlike impak wat dit op landbou-uitvoere het. Volgens die provinsiale Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme neem vragvolumes by die hawe toe en dit het die potensiaal om oor die volgende vyf jaar met 26 persent te groei. Maar die kapasiteit om bederfbare produkte betyds te vervoer, is besig om dramaties te verswak. Meyer het die ingrypings van die minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, verwelkom:
Die DA sê die verdiepende Transnet-spoor- en hawekrisis dreig om Suid-Afrika se hele uitvoersektor, en dus ook die land se ekonomie, in duie te laat stort. Transnet raam, agterstande en vertragings met die verskuiwing van skeepsvraghouers deur sy sleutelhawe in Durban, het hom sedert September, tot dusver minstens 160 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan inkomste laat verloor. Mimmy Gondwe van die DA sê hulle eis ‘n duidelike multi-agentskap-ingryping om die knelpunte by hawens te ontleed en bestuur, met tussentydse maatreëls wat verligting sal bied:
Dr Juanita Maree, uitvoerende hoof van SAAFF gesels oor die krisis by die Durban-hawe. Volg RSG Geldsake op Twitter
Baumann und Clausen Podcast: KI Hawe
Baumann und Clausen Podcast: Hawe tankt
Anton Kruger, voorsitter van Fruit SA en uitvoerende hoof van die Fresh Produce Exporters' Forum gesels oor die logistieke probleme by die Kaapse hawe en moontlike oplossings. Volg RSG Geldsake op Twitter
We yarn to an Irishman who won the NZ Sharemilker of the Year title back in 2012 and offer our condolences.See omnystudio.com/listener for privacy information.
Baumann und Clausen Podcast: Cowboy Hawe
Sarah interviews Brian Hawe, Senior Director of Growth Marketing at Pitney Bowes, a company providing technology, logistics and financial services in shipping and mailing. Brian and Sarah discuss audience listening, balancing efforts between different types of marketing, and the complexities of attribution.
Doug is the Application Engineering Supervisor for HAWE North America, a manufacturer of hydraulic power units, pumps, valves and cylinders. HAWE will be showcasing their water resistant hydraulics that help deliver power to speed boats at IFPE – the International Fluid Power Exposition -- and we invited Doug into our forum to learn more about these applications and the fluid power systems that make it possible. Contact: d.hite@hawe.com Connect with the host Eric Lanke at elanke@nfpa.com or on Twitter @ericlanke
For this case we travel back to 1800s Alabama! Our family is the Hawe Family. An unhappy wife and her two young daughters are murdered by her unfaithful husband. Sources https://m.youtube.com/watch?v=Pb3qfp3Y2dk https://www.bhamwiki.com/w/Hawes_murders --- Support this podcast: https://anchor.fm/homicidehobbies/support