Podcasts about senzo mchunu

  • 21PODCASTS
  • 105EPISODES
  • 9mAVG DURATION
  • 1EPISODE EVERY OTHER WEEK
  • Jun 3, 2025LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about senzo mchunu

Latest podcast episodes about senzo mchunu

Nuus
SAPD-lede moet met seksoortrederlys vergelyk word

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 3, 2025 0:19


Build One South Africa doen 'n beroep op polisieminister Senzo Mchunu om alle polisielede dringend binne die volgende drie maande teen die seksoortredersregister na te gaan. Die oproep kom nadat dit aan die lig gekom het dat minder as 0,14-persent van polisiepersoneel hierdie toets ondergaan het. BOSA eis ook 'n volledige oudit van vorige en huidige personeel om potensiële oortreders te identifiseer. Roger Solomons van BOSA sê vertroue in die polisie is onmoontlik sonder behoorlike keuring, veral te midde van die krisis met seksuele geweld:

Nuus
ActionSA takel polisie-direktoraat oor 'vanlyn' e-posstelsel

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 3, 2025 0:21


ActionSA sê die Onafhanklike Polisieondersoek-direktoraat het 30 dae uitstel gevra vir die party se aansoek volgens die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting. Die PAIA-aansoek vra die bekendmaking van die OPOD-verslag oor die presidensiële beskermingseenheid se betrokkenheid by die Phala Phala-diefstalsaak in 2020. Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het die verslag as “hoogs geheim” geklassifiseer. ActionSA-woordvoerder Michael Beaumont sê OPOD voer aan sy e-posstelsel was vanlyn en daarom het hy die aanvanklike sperdatum in Mei misgeloop:

wet toegang actionsa phala phala senzo mchunu michael beaumont
Nuus
ActionSA dreig met hof oor Phala Phala-verslag

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 29, 2025 0:20


ActionSA sê hy sal hof toe gaan, indien nodig, om die vrystelling van die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat se verslag oor die diefstal by president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas in Limpopo af te dwing. Die party het 'n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ingedien nadat die polisieminister, Senzo Mchunu, die verslag as hoogs-geheim bestempel het. Michael Beaumont van ActionSA sê die regering van nasionale eenheid misluk daarin om president Ramaphosa tot verantwoording te roep:

Nuus
ActionSA dreig met hof oor Phala Phala-verslag

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 29, 2025 0:20


ActionSA sê hy sal hof toe gaan, indien nodig, om die vrystelling van die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat se verslag oor die diefstal by president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas in Limpopo af te dwing. Die party het 'n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ingedien nadat die polisieminister, Senzo Mchunu, die verslag as hoogs-geheim bestempel het. Michael Beaumont van ActionSA sê die regering van nasionale eenheid misluk daarin om president Ramaphosa tot verantwoording te roep:

Update@Noon
Police Minister expresses happiness with National Policing Summit outcomes

Update@Noon

Play Episode Listen Later Apr 11, 2025 6:51


Police Minister, Senzo Mchunu says he is happy with the outcomes of the National Policing Summit. The three-day summit was aimed at adapting policing strategies to a changing criminal landscape and enhancing crime-fighting methods. The summit saw delegates participating in robust engagements, providing candid feedback as well as constructive guidance in respect of the type of policing we should have in the country to effectively fight crime. Mchunu says necessary inclusive discussions were held....

The Clement Manyathela Show
#702Openline - Justice for Cwecwe 

The Clement Manyathela Show

Play Episode Listen Later Mar 31, 2025 41:24


Clement Manyathela and the listeners share their views on the case of 7 year old Cwecwe, who was allegedly sexually assaulted at Bergview College in Matatiele.See omnystudio.com/listener for privacy information.

Nuus
Owerhede moet vergader oor tronke se smokkelnetwerke - DA

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 29, 2025 0:16


Die DA sê hy het die voorsitter van die Gekose Komitee oor Veiligheid en Justisie, Jane Mananiso, skriftelik versoek om 'n dringende gesamentlike vergadering met die ministers van Polisie en Korrektiewe Dienste, Senzo Mchunu en Pieter Groenewald, aan te vra. Nicholas Gotsell van die DA sê die vergadering is nodig vir duidelikheid oor die planne teen smokkelnetwerke in hul departemente om 'n einde te maak aan die hoë vlak van misdaad weens bendes en dwelms in die Wes-Kaap, veral op die Kaapse Vlakte:

Nuus
Ntshavheni ondermyn vordering oor plaasmoorde

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 28, 2025 0:17


AfriForum het die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, gekritiseer oor haar wanvoorstelling van 'n vergadering tussen die organisasie en die polisie. AfriForum weerlê bewerings dat sy erken het die plaasmoordstatistieke wat die minister van Polisie, Senzo Mchunu aangebied het, akkuraat is. Jacques Broodryk van AfriForum hou vol die vergadering was om misdaad-data te vergelyk, nie om wit volksmoord aan te spreek nie. Hy kritiseer Ntshavheni omdat sy die vordering wat in gesprekke oor plaasaanvalle gemaak is ondermyn het:

hy afriforum senzo mchunu khumbudzo ntshavheni
Update@Noon
Police Minister launches manhunt for suspects involved in mass shooting of patrollers in Soshanguve

Update@Noon

Play Episode Listen Later Mar 25, 2025 3:40


Police Minister, Senzo Mchunu has vowed to hunt and serve the law to those involved in the mass shooting of patrollers in Soshanguve, north of Pretoria. Mchunu visited the area a short while ago and confirmed that an undocumented Zimbabwean national found in possession of an unlicensed firearm has been arrested. The incident happened in the Mary Me Informal settlement last week. Mchunu further elaborates

Nuus
TLU SA bepleit sterker plaasveiligheidsmaatreëls

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 20, 2025 0:17


Die landbou-organisasie TLU SA versoek versterkte sekerheid en hulpbronne vir die plaasveiligheidstrategie. Dit volg nadat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, onlangs aan die Parlement beklemtoon het die veiligheid langs die Lesotho-grens moet versterk word om oorgrensveediefstal te bekamp. Die organisasie se voorsitter in Gauteng, Henri Combrink, het aan Newzroom Afrika gesê veediefstal en plaasmoorde is 'n reuse-veiligheidsuitdaging en kos die land jaarliks drie-miljard Suid-Afrikaanse rand.

Nuus
AfriForum vra dringende vergadering oor plaasaanvalle

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 17, 2025 0:17


AfriForum het 'n dringende vergadering aangevra met die polisieminister, Senzo Mchunu, om die oplewing in plaasaanvalle hok te slaan. Daar is sedert Desember verlede jaar 33 aanvalle en sewe moorde aangemeld, met van die slagoffers wat gemartel is. Jacques Broodryk van AfriForum sê daar bestaan 'n behoefte aan daadwerklike optrede om landelike gemeenskappe te beskerm en die landbousektor te beveilig. Hy stel verbeterde samewerking met die polisie voor om veiligheidsmaatreëls te versterk.

The Morning Review with Lester Kiewit Podcast
Stilfontein rescue mission winds down but Operation Vala Umgodi to continue

The Morning Review with Lester Kiewit Podcast

Play Episode Listen Later Jan 17, 2025 7:03


A full report by the technical teams is yet to be given to the police and the Department of Mineral and Petroleum Resources & later today The Minister of Police, Mr Senzo Mchunu and the Deputy Minister of Police, Ms Polly Boshielo, will brief the media and the public following the completion of operations in Stilfontein. The National Commissioner of Police, General SF Masemola will also be in attendance. Clarence Ford speaks to Nokukhanya Mntambo EWN Reporter. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Spektrum
Spektrum 17 Januarie 2025

Spektrum

Play Episode Listen Later Jan 17, 2025 52:55


Die moontlike sluiting van die polisie se nasionale inspektoraat laat baie vrae ontstaan. Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu, word gevra om dringend teen 'n toename in plaasaanvalle op te tree. Talle gevangenes ontvang hulle matriekuitslae. Die ekonomie kan vanjaar met 1.7% groei.

spektrum januarie talle die minister senzo mchunu
The Best of Breakfast with Bongani Bingwa
Senzo Mchunu visits Stilfontein

The Best of Breakfast with Bongani Bingwa

Play Episode Listen Later Jan 15, 2025 8:09


Bongani Bingwa speaks to Police Minister Senzo Mchunu about the deaths of illegal miners at Stilfontein and the recue operations that are underway.See omnystudio.com/listener for privacy information.

visits senzo mchunu
Afternoon Drive with John Maytham
Minister Senzo Mchunu says being a gang member should be illegal Llewellyn MacMaster

Afternoon Drive with John Maytham

Play Episode Listen Later Jan 13, 2025 7:28


John Maytham speaks with Llewellyn MacMaster, Chairperson of the Cape Crime Crises Coalition, about Police Minister Senzo Mchunu’s proposal to criminalize gang membership in South Africa.See omnystudio.com/listener for privacy information.

Nuus
20% van Operasie Shanela se verdagtes is heroortreders

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 13, 2025 0:16


RISE Mzansi vra meer optrede om gemeenskappe te beveilig, nadat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, onthul het dat 20-persent van die verdagtes wat as deel van Operasie Shanela in hegtenis geneem is, vorige oortredings het. Volgens Mchunu is 21 104 van die meer as 1 miljoen gearresteerde verdagtes vrygelaat weens onvoldoende bewyse, met 386 198 wat tans voor die hof is. Makashule Gana van RISE Mzansi het die impak en veroordelingsyfer van Operasie Shanela geprys:

rise mzansi senzo mchunu
First Take SA
Minister of police to lead Safer Festive Season operations

First Take SA

Play Episode Listen Later Dec 20, 2024 6:43


Minister of Police, Senzo Mchunu will today lead the Safer Festive Season operations in KwaZulu-Natal, the Eastern Cape, and Western Cape. This collaborative effort aims to provide a safe and secure environment for tourists and locals during the holiday season. For the latest Elvis Presslin spoke to National Police Spokesperson, Brigadier Athlenda Mathe

The Weekend View
"It's not true that they cannot be traced. Some of them live on a farm in Stellenbosch"- Benchmark Foundation researcher, David van Wyk says it's nonsense that the government can't find original mine owners

The Weekend View

Play Episode Listen Later Dec 1, 2024 10:17


South Africa-based global corporate responsibility watchdog, Benchmark Foundation, has welcomed what it calls the government's change of tact following a meeting between the national police ministry and mine rescue experts. At the conclusion of Friday's stakeholder-meeting, Police Minister, Senzo Mchunu, told members of the media that the now-controversial Operation Val' Umgodi had serious shortcomings. Mchunu said the shortcomings included the failure to consider the socio-economic challenges of communities where illegal mining activities are rampant. He added that part of the challenge is the fact that the vast majority of illegal miners are from outside the country and there are continuous engagements with the affected embassies. Bongiwe Zwane spoke to Benchmark Foundation researcher, David van Wyk..

Update@Noon
Police Minister, Deputy Minister convene meeting with mine rescue experts on way forward in ongoing stand-off with illegal miners underground a North West province mine

Update@Noon

Play Episode Listen Later Nov 29, 2024 10:19


Minister of Police, Senzo Mchunu and deputy minister of police Polly Boshielo will get an updated progress report on measures taken that will lead to the resurfacing of illegal miners still underground in Stilfontein in the North West. Jon Gericke spoke to national police spokesperson, Brigadier Athlenda Mathe 

Update@Noon
Police Minister says 115 suspects were arrested for cash-in transit cases, leading to 43 convictions and 6 life sentences

Update@Noon

Play Episode Listen Later Nov 25, 2024 12:24


Police Minister, Senzo Mchunu is releasing the second quarter crime statistics for the 2024/25 financial year. Mchunu will also be reflecting on some successes of the 7th at the SAPS Gauteng headquarters in Parktown, Johannesburg. 

Update@Noon
North West community members continue to volunteer in efforts to rescue illegal miners, as police remain on standby to effect arrests.

Update@Noon

Play Episode Listen Later Nov 15, 2024 16:50


 Police Minister, Senzo Mchunu has arrived in Stilfontein in the North West where an estimated 4000 illegal miners remain trapped underground. This as police have been conducting operation Vala Umgodi in the area by blocking supply routes of water and food to the miners. Local community members have since been volunteering to rescue the trapped miners while the police remain on standby to arrest them once on the surface. Before we bring you the latest from the mine, earlier on I caught up with Masibulele Naki, regional secretary of the National Union of Mineworkers in the North West who gave us a brief personal history of the mine...

Nuus
BBP-beskermingseenheid se oortyd: R180 miljoen per jaar

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 10, 2024 0:19


RISE Mzansi sê om ministers en adjunkministers veilig te hou word al hoe duurder vir die staat. Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het onthul daar is in die afgelope twee boekjare 360-milljoen Suid-Afrikaanse rand betaal aan oortyd vir lede van die BBP-beskermingseenheid. Makashule Gana van RISE Mzansi sê alle lyfwagte eis dieselfde aantal oortydure per maand, wat weens die buitengewone werksure, 100 uur is.

Nuus
Lusikisiki: Drie gearresteer

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 7, 2024 0:21


Die minister van Polisie, Senzo Mchunu het bevestig drie mense is in hegtenis geneem in verband met die Lusikisiki-slagting in die Oos-Kaap verlede Saterdag. Die trio word beskryf as persone van belang. Onbekende gewapende mans het agtien mense, insluitend 15 vroue, in twee afsonderlike huise vermoor. 'n Twee maande oue seuntjie was die enigste oorlewende. Mchunu het gister ná 'n gedenkdiens vir die slagoffers aan die media gesê die drie sal vandag in die hof verskyn:

twee drie saterdag senzo mchunu
BizNews Radio
Fighting Bheki Cele's bloodbath legacy

BizNews Radio

Play Episode Listen Later Sep 11, 2024 20:34


Action Society, the former home of crime fighter Ian Cameron, who is now the Chair of the Portfolio Committee on Police in Parliament, is continuing its fight for justice for victims and their families. In this interview with spokesperson Juanita du Preez, she describes how former Police Minister Bheki Cele was an “obstacle” in the fight against crime. Discussing the official crime statistics for between April and June this year when 6 228 people were murdered, she says “…we often say that it's a war zone or a bloodbath and we keep coming back to those. We are suffering to find new synonyms for that, but it is appropriate… I think the legacy of Cele, unfortunately, we will still see for quite a while.” However, the new Police Minister, Senzo Mchunu, “does seem like a better fit”. Du Preez lists the urgent reforms needed not just in law enforcement, but in the justice- and parole systems as well. Praising new Correctional Services Minister Pieter Groenewald for the measures he is taking, she says currently “40% of people out on parole just go out and re-offend…not just stealing an apple or something like that: serious crimes: murder, rape, sexual offenses…It's just a pause before they can commit the next crime.” Meanwhile, she hails Cameron for bringing “urgency” to his new role.

Nuus
SAPD moet meer aandag gee aan sindikate

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 10, 2024 0:18


Die Aktiviste en Burgerforum doen 'n beroep op die buurland se polisieminister, Senzo Mchunu, om die polisie te ondersteun met die nodige hulpbronne om in lyn te kom met goed-toegeruste misdaadsindikate. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê die polisiediens verdien lof en nie net opportunistiese kritiek nie. Hy sê die polisie se jongste statistieke dui aan sake van moord, kaping, verkragting, geslagsgeweld en vrouemoord, transitorooftogte, afpersing, handel in dwelms en die konstruksie-mafia het toegeneem.

meer moet hy sapd senzo mchunu
Nuus
DA gaan parlement toe met misdaad in skole

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 9, 2024 0:17


Die DA sê hy sal 'n vraag in die parlement aan minister Senzo Mchunu indien oor die stappe wat sy departement geneem het om die veiligheid van leerders te verbeter. Volgens die jongste kwartaalikse misdaadstatistiek is 91 verkragtingsvoorvalle by laer-, hoër- of sekondêre skole aangemeld, waarvan 44 gevalle was waar leerders die misdaad teen ander leerders in skole gepleeg het. Ciska Jordaan van die DA sê die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, moet ook ander departemente by haar benadering insluit om geleenthede vir misbruik te beperk.

The Midday Report with Mandy Wiener
Police Minister Senzo Mchunu declares war against ‘armies of murderous parasites'

The Midday Report with Mandy Wiener

Play Episode Listen Later Sep 6, 2024 40:22


See omnystudio.com/listener for privacy information.

Nuus
Senzo sê polisieplan binnekort bekend

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 4, 2024 0:19


Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het die Parlement meegedeel die nasionale polisiëringsbeleid sal teen die einde van volgende maand voltooi wees. Die beleid sal sleutelkwessies insluit soos die infrastruktuur van polisiestasies asook bedryfstandaarde, wat daarop gemik is om doeltreffendheid en diensbaarheid binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens te verbeter. Mchunu het tydens sy toespraak by die sitting van die Nasionale Vergadering gesê die raamwerk is deel van ʼn breër strategie om die doeltreffendheid van wetstoepassing en misdaadvoorkoming oor die hele land te verbeter:

parlement bekend senzo mchunu
Nuus
Regering moet afpersingsindikate vasvat: VF Plus

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 4, 2024 0:19


Die Vryheidsfront Plus sê dis tyd dat die regering sonder genade optree teen afpersingsindikate, veral in die boubedryf. Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het in die Parlement gesê die afpersers het nie net sakeondernemings nie, maar ook pensioenarisse en ontvangers van die Padongelukkefonds in hulle visier. ʼn VF Plus-woordvoerder, Heloïse Denner, sê afpersing-mafias het die land se ekonomie tot dusver sowat 68-miljard Suid-Afrikaanse rand gekos.

Nuus
Senzo sê hulle sal help met siviele eise

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 2, 2024 0:15


Die minister van Polisie, Senzo Mchunu sê hulle ondersoek die moontlikheid om families by te staan om siviele eise in te stel teen diegene wat verantwoordelik is vir die moorde op polisiebeamptes. Altesaam 39 polisiebeamptes is gedurende die 2023/2024-boekjaar dood, met die meeste, naamlik tien in Gauteng. Mchunu het by die polisie se nasionale herdenkingsdag by die Uniegebou in Pretoria gesê misdadigers kan nie deel word van bestuur nie:

Nuus
Polisie moet met veiligheidsgroepe saamwerk: Afriforum

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 31, 2024 0:19


AfriForum het kommer uitgespreek oor Suid-Afrika se jongste misdaadstatistieke wat 'n toename van 3 831 in geweldsmisdade in die eerste kwartaal van 2024/2025 toon. Jacques Broodryk van AfriForum moedig polisieminister Senzo Mchunu aan om vennootskappe te formaliseer met burgerlike veiligheidsgroepe om openbare veiligheid te verbeter en die land se misdaadkrisis doeltreffend te hanteer.

Nuus
Cosatu eis ook meer speurders

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 16, 2024 0:20


Cosatu het sy steun toegesê aan die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se oproep vir bykomende befondsing om die kritieke tekort aan speurders aan te spreek. Bykans 300 000 onopgeloste sake, insluitend 76 655 moordsake, is sedert 2018 weens onvoldoende getuienis gesluit. Cosatu-woordvoerder Zanele Sabela waarsku die tekort aan bekwame personeel belemmer die pogings om misdaad te bestry:

meer cosatu senzo mchunu
Nuus
Vertraging in vrystelling van misdaadsyfers is 'n frustrasie

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 15, 2024 0:19


Die DA is gefrustreerd oor die vertraging met die bekendmaking van misdaadsyfers vir die eerste kwartaal van die 2024/'25-boekjaar. Die syfers moet nog deur die kabinet goedgekeur word. Die polisie het die syfers van die derde kwartaal van 2023/'24 in Februarie bekend gemaak. Die DA se adjunk-woordvoerder oor die Polisie, Lisa Schickerling, het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, gevra om die statistiek dringend vry te stel:

die da senzo mchunu
Nuus
Save South Africa vra deportasie van Ethiopiërs

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 14, 2024 0:20


Die Save South Africa-burgerlike beweging het hom aangesluit by ander gemeenskapsforums en aktiviste in die land en doen 'n beroep vir die massa-deportasie van Ethopiese burgers. Tebogo Mashilompane van die beweging sê Ethiopiese burgers ondermyn steeds Suid-Afrika se soewereiniteit. Hy doen 'n beroep op die minister van Polisie, Senzo Mchunu, om teen amptenare op te tree wat korrupsie toelaat.

Nuus
Nog militêre opleiding in Limpopo ontdek

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 12, 2024 0:17


Die buurland se polisieminister Senzo Mchunu sê burgers se veiligheid en sekuriteit is van die grootste belang. Dit volg na die ontdekking van ʼn vermeende vuurwapen-opleidingsentrum in Modimolle, Limpopo. ʼn Multidissiplinêre span het talle gelisensieerde gewere, ʼn pistool en ammunisie gevind wat vermoedelik in opleidingsaktiwiteite by die fasiliteit gebruik word. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê die ontdekking van militêr-verwante opleidings-toerusting wek kommer wat nie geïgnoreer kan word nie:

Nuus
SAPS sluit 5,4 miljoen dossiere, DA soek antwoorde

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 12, 2024 0:21


Die DA sê hy wil hê die polisie se topamptenare gelei deur minister Senzo Mchunu moet voor die parlementêre portefeulje oor Polisie verskyn. Dit hou verband met meer as 5,4-miljoen dossiere wat sedert die 2018/2019-boekjaar gesluit is weens onvoldoende bewyse of leidrade. Lisa Schickerling van die DA sê die inligting wat Mchunu verskaf het, beklemtoon kommer oor die bestuur van dossiere en die tekort aan kapasiteit en personeel in die polisie se speurdiens.

Nuus
SAPD moet sê oor beleid in verband met betreding

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 7, 2024 0:19


Die Suid-Afrikaanse Agri-inisiatief, Saai, sê volgens kommunikasie van die polisie het hulle geen beleid of riglyne met betrekking tot die bekamping van onwettige betreding nie. Saai oefen sedert Februarie druk uit op die polisie om inligting en statistiek oor betreding te verskaf. Die uitvoerende hoof van die inisiatief, Francois Rossouw, sê die bestuur sal nou ‘n vergadering met die minister van Polisie, Senzo Mchunu, aanvra om moontlike oplossings te bespreek aangesien geen beleid bestaan nie.

Nuus
Opod moet onafhanklik bly - Action Society

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 2, 2024 0:17


Action Society waarsku dat die nuwe Wet op die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat steeds polities misbruik kan word. Die groep wil hê Opod moet 'n Artikel 9-instelling word om werklik onafhanklik te wees. Hulle sê die Minister van Polisie, Senzo Mchunu, kan ingevolge die wet Opod se uitvoerende direkteur dissiplineer. Action Society se woordvoerder, Juanita du Preez, het die Parlement gevra om te sorg dat Opod sy onafhanklikheid behou en om politieke inmengery te verhoed:

Nuus
R2 miljard op BBP-beskerming? Wat van Jan Alleman se beskerming?

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 24, 2024 0:13


Action Society het die minister van polisie, Senzo Mchunu se aankondiging veroordeel dat 2 miljard Suid-Afrikaanse rand aan BBP-beskerming afgestaan word. Die minister het verlede week die Suid-Afrikaanse Polisiediens se begroting van 113,5 miljard rand vir die 2024/2025-boekjaar ter tafel gelê. Juanita du Preez van Action Society sê die geld wat aan die BBP-beskerming toegewys word, moet liewer gebruik word om Suid-Afrikaners te beveilig, nie om aan ministers luukse spesiale dienste te verskaf ten koste van die belastingbetaler nie:

Nuus
Vervolg Zondo-uitgewysde skurke, vra forum

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 16, 2024 0:20


Die Activists and Citizens Forum sê die eerste groot taak van die nuwe minister van Polisie, Senzo Mchunu, is om op te tree teen almal wat in die verslag van die Zondo-kommissie uitgewys is. Woordvoerder Dennis Bloem sê korrupsie en misdaad is die gevaarlikste vyande wat die demokrasie bedreig. Volgens hom raak misdaad almal, want niemand is meer veilig nie aangesien misdaad buite beheer is.

The Best of Breakfast with Bongani Bingwa
Senzo Mchunu on the need to build capacity for crime intelligence.

The Best of Breakfast with Bongani Bingwa

Play Episode Listen Later Jul 16, 2024 13:19


Senzo Mchunu, Minister of Police speaks to Bongani Bingwa about clamping down on rising crime levels.See omnystudio.com/listener for privacy information.

The Midday Report with Mandy Wiener
New Police Minister Senzo Mchunu briefs the media on his critical priorities for the next five years.

The Midday Report with Mandy Wiener

Play Episode Listen Later Jul 15, 2024 43:36


See omnystudio.com/listener for privacy information.

BizNews Radio
Ian Cameron vows accountability and hope as new Police Committee Chair

BizNews Radio

Play Episode Listen Later Jul 11, 2024 18:51


Iconic crime fighter and MP Ian Cameron - who was elected unopposed as Chairperson of the Portfolio Committee on Police in Parliament - tells BizNews viewers how the committee will function to ensure accountability, and lists his priorities as chairperson. Cameron - who had a very hostile relationship with former Police Minister Bheki Cele - also hails the new Minister, Senzo Mchunu, as somebody that listens. He has words of hope for under-resourced police officers, as well as crime victims whose cases have been taking too long to investigate. Sign up for your early morning brew of the BizNews Insider to keep you up to speed with the content that matters. The newsletter will land in your inbox at 5:30am weekdays. Register here. Join us for BizNews' first investment-focused conference on Thursday, 12 September, in Hermanus, featuring top experts like Frans Cronje, Piet Viljoen, and more. Get insights on electricity and exploiting SA's gas bounty from new and familiar faces. Register here.

Afternoon Drive with John Maytham
The task ahead for Senzo Mchunu

Afternoon Drive with John Maytham

Play Episode Listen Later Jul 3, 2024 7:07


Crime expert Dr Guy Lamb speaks to John Maytham about the important work that lies ahead for the new police minister as South Africans confidence in SAPS is at an all time low.See omnystudio.com/listener for privacy information.

Nuus
TLU wil nie vir Senzo in landbou hê nie

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 20, 2024 0:16


Die landbou-organisasie TLU SA sê hy is bekommerd oor die aanstelling van die minister van Water en Sanitasie, Senzo Mchunu, as waarnemende minister van Landbou. Die uitvoerende hoof van die organisasie, Bennie van Zyl, sê die skuif laat die vraag ontstaan of sy aanstelling 'n aanduiding is van 'n permanente posisie, en of dit werklik nodig was om dié besluit te neem enkele dae voor die aankondiging van 'n nuwe kabinet.

water zyl senzo mchunu
Nuus
VF+ sê ANC wanbestuur waterinfrasktruktuur

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 17, 2024 0:14


Die Vryheidsfront Plus het die regering se wanbestuur gekritiseer en skryf dit toe aan die wydverspreide besoedeling van waterbronne. Die minister van Water en Sanitasie, Senzo Mchunu, het in sy antwoord op 'n parlementêre vraag onthul daar is gedurende 2022 en verlede jaar 277 nie-nakomingskennisgewings aan 61 waterdiensowerhede uitgereik nadat bloudruppel-oudits uitgevoer is. Michal Groenewald van die VF Plus sê dit is skokkend, maar in 2022 het 344 rioolsuiweringsaanlegte in 90 munisipaliteite kritieke probleme ondervind, met slegs 50-persent wat herstelplanne ingedien het:

water senzo mchunu
Nuus
Mchunu sê tenders moet regverdig toegeken word

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 8, 2024 0:19


Die buurland se waterminister, Senzo Mchunu, het die konstruksiemafia veroordeel tydens 'n inspeksie van die uMkhomazi-waterskema-projek in KwaZulu-Natal. Mchunu sê tendertoekennings moet gebaseer wees op meriete, en vra deursigtigheid. Die projek van 20 miljard Suid-Afrikaanse rand, met voltooiing beplan vir 2029, behels die bou van 'n dam en verwante infrastruktuur. Mchunu beklemtoon regverdige tenderprosesse, en sê net aansoekers wat kwalifiseer sal opdragte kry:

East Coast Radio Newswatch
ECR Newswatch @ 09H00

East Coast Radio Newswatch

Play Episode Listen Later Apr 7, 2024 2:45


Water and Sanitation Minister, Senzo Mchunu says he is pleased with the work being done to resolve KZN's water supply issues. Website

Nuus
SA se watergehalte onder die loep die week

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 16, 2024 0:20


Die Suid-Afrikaanse minister van Water en Sanitasie, Senzo Mchunu sal ‘n twee-daagse spitsberaad vir Waterdienste-owerhede lei na aanleiding van die Blou– en Geen-Druppel-verslae en die Groendruppel-vorderingbeoordelings-verslag. Donderdag en Vrydag se byeenkoms bring verteenwoordigers byeen van 144 waterdienste-owerhede, om afnemende watergehalte en toenemende nie-inkomstewater te bespreek. Die woordvoerder van die departement, Wisane Mavasa, het met die media gepraat.

water onder donderdag vrydag blou senzo mchunu die suid afrikaanse
Nuus
Mchunu beloof stappe teen waterkrisis

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 21, 2023 0:19


Die Suid-Afrikaanse minister van water en sanitasie, Senzo Mchunu, sê sy departement beplan om die voortslepende waterkrisis wat Suid-Afrika in die gesig staar, te hanteer deur middel van minimale onderhandelinge met waterdiensowerhede. Mchunu het dié opmerking gemaak tydens ‘n water-imbizo by die King Zwelithini-stadion in Umlazi, in eThekwini, KwaZulu-Natal. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi sê ván die waterprobleme wat in sommige gemeenskappe ondervind word, kon maklik opgelos word as plaaslike owerhede by die basiese beginsels van bedrywighede en instandhouding van infrastruktuur gehou het:

teen kwazulu natal suid afrika ethekwini senzo mchunu die suid afrikaanse beloof