POPULARITY
Real-talk nutrition with Jenny Smith—simple, practical, no-nonsense. Go tubeless with Omnipod 5 or Omnipod DASH * Eversense CGM Tandem Mobi ** twiist AID System Free Juicebox Community (non Facebook) Medtronic Diabetes Drink AG1.com/Juicebox Use code JUICEBOX to save 40% at Cozy Earth CONTOUR NextGen smart meter and CONTOUR DIABETES app Dexcom G7 Get your supplies from US MED or call 888-721-1514 Touched By Type 1 Take the T1DExchange survey Apple Podcasts> Subscribe to the podcast today! The podcast is available on Spotify, Google Play, iHeartRadio, Radio Public, Amazon Music and all Android devices The Juicebox Podcast is a free show, but if you'd like to support the podcast directly, you can make a gift here or buy me a coffee. Thank you! *The Pod has an IP28 rating for up to 25 feet for 60 minutes. The PDM is not waterproof. Brown et al. Diabetes Care (2021). Sherr et al. Diabetes Care (2022). Pasquel FJ, et al. JAMA Network Open (2025). Single-arm studies comparing 3 months of Omnipod 5 use to standard therapy in 240 people aged 6–70 years and 80 people aged 2–5.9 years with type 1 diabetes and 305 people aged 18–75 years with type 2 diabetes. ** t:slim X2 or Tandem Mobi w/ Control-IQ+ technology (7.9 or newer). RX ONLY. Indicated for patients with type 1 diabetes, 2 years and older. BOXED WARNING:Control-IQ+ technology should not be used by people under age 2, or who use less than 5 units of insulin/day, or who weigh less than 20 lbs. Safety info: tandemdiabetes.com/safetyinfo Disclaimer - Nothing you hear on the Juicebox Podcast or read on Arden's Day is intended as medical advice. You should always consult a physician before making changes to your health plan.
Daar is steeds reaksie op NamPower wat 'n 3,8 persent tariefverhoging deur die Elektrisiteitsbeheerraad toegestaan is. Die Popular Democratic Movement se president, McHenry Venaani, het die regering aangespreek en sê hulle moet ingryp om seker te maak verbruikers kry nie ekonomies meer swaar as wat hulle reeds doen nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die PDM se presidentswoordvoerder Roberto Dirkse gepraat, wat uitbrei.
Send us a textKevin Fennel of FastX Autosport joines me to talk about wiring your race car... If you are looking to upgrade, repair, add a PDM, etc... you dont want to miss this one! If you like what you hear, please share the podcast or support the podcast at buymeacoffee.com/theblindapexpodcastSupport the show
Pdm. Handoyo Salim (TB) Kisah Para Rasul 17 :28 "Sebab di dalam Dia kita hidup, kita bergerak, kita ada, seperti yang telah juga dikatakan oleh pujangga-pujanggamu: Sebab kita ini dari keturunan Allah juga."
Pdm. Handoyo Salim (TB) Matius 7:21"Bukan setiap orang yang berseru kepada-Ku: Tuhan, Tuhan! akan masuk ke dalam Kerajaan Sorga, melainkan dia yang melakukan kehendak Bapa-Ku yang di Sorga."
Kort op die hakke van drie verdagtes wat in Keetmanshoop gearresteer en in die hof verskyn het in verband met die Namdia-rooftog, kom die nuus dat nog 'n verdagte aangekeer sal word. NamPol adjunk-hoofinspekteur-generaal Elias Mutota het aan die nasionale uitsaaier gesê die verdagte is 'n Namdia-sekuriteitsbeampte, en 'n familielid van twee van die verdagtes wat in die hof verskyn het. PDM-president McHenry Venaani het in die Nasionale Vergadering vir adjunk-eerste minister Natangwe Ithete gevra waarom die regering stil is oor die saak. Natangwe het so geantwoord.
Pdm. Handoyo Salim (TB) Markus 11 : 25 Dan jika kamu berdiri untuk berdoa, ampunilah dahulu sekiranya ada barang sesuatu dalam hatimu terhadap seseorang, supaya juga Bapamu yang di sorga mengampuni kesalahan-kesalahanmu. "
Pdm. Handoyo Salim (TB) Ayub 4:17 "Mungkinkah seorang manusia benar di hadapan Allah, mungkinkah seseorang tahir di hadapan Penciptanya?"
Die verbypad by die brug net suid van Windhoek op die B1 wat op 20 Maart ingegee het tydens oorstromings, is Dinsdag deur vervoerminister Veikko Nekundi amptelik geopen. PDM-leier McHenry Venaani het in die parlement Nekundi gevra oor die veiligheid van die verbypad, asook vir 'n opdatering van werk aan die brug. Nekundi het so geantwoord.
Reaksie word ontvang op die begroting van die verdedigingsministerie. Lynminister Frans Kapofi het meer geld vanjaar ontvang, op van net meer as 6,8 miljard Namibiese dollar verlede jaar tot meer as 7,4 miljard dollar vanjaar. PDM-leier McHenry Venaani, wat reeds ‘n geruime tyd eis dat August 26 se ouditverslae bekend gemaak word, sal vanmiddag die kwessie aanspreek. Hy verduidelik.
Our next guest on this season of Proverbs with Daisy Maskell is sex journalist and acclaimed author (her new book Sluts is out now!), Beth Ashley. Beth is an investigative journalist who specialises in sex, relationships and social class. Her work ranges from light-hearted features on Gen Z dating culture to deep investigations into inequality, and has appeared in The Guardian, Vice, The Independent, Cosmo and more. On this weeks episode, Daisy and Beth talk about the huge rise in cheating scandals, what makes a cheater, and the theory of the seven year itch (is it true or fiction?!). Follow Daisy Maskell - https://www.instagram.com/daisylmaskell/ Submit your existential questions - proverbs@wizardtalent.co.uk Thank you to our sponsors... Proverbs is brought to you by BetterHelp. Discover your relationship “green flags”, with BetterHelp. Visit BetterHelp.com/PDM today to get 10% off your first month. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices
Pdm. Handoyo Salim (TB) Matius 6: 7Lagipula dalam doamu itu janganlah kamu bertele-tele seperti kebiasaan orang yang tidak mengenal Allah. Mereka menyangka bahwa karena banyaknya kata-kata doanya akan dikabulkan.
Tydens die vraag-en-antwoord sessie na president Netumbo Nandi-Ndaitwah se staatsrede, het PDM-leier McHenry Venaani na die president se aangekondigde stryd teen korrupsie verwys. Hy wou weet wanneer die verslag oor die oudit van August 26 Holding Company se boeke vrygestel gaan word. Die maatskappy werk met openbare fondse.
Pdm. Handoyo Salim (TB) Yeremia 17:9 "Betapa liciknya hati, lebih licik dari pada segala sesuatu, hatinya sudah membatu: siapakah yang dapat mengetahuinya?".
It's the first solo episode of this season of Proverbs with Daisy Maskell, and Daisy is sitting down with your questions and dilemmas to give you her raw and honest opinions. In response to two listener submitted messages this week, Daisy talks about how to navigate feelings that the future is truly hopeless with the state of the world. She also talks about the power and importance of communication and how it can truly change your life. Follow Daisy Maskell - Instagram: https://www.instagram.com/daisylmaskell/ Twitter: https://twitter.com/daisy_maskell_ Thank you to our sponsors... Proverbs is brought to you by BetterHelp. Discover your relationship “green flags”, with BetterHelp. Visit BetterHelp.com/PDM today to get 10% off your first month. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices
Pdm. Handoyo Salim (TB) 2 Korintus 5:17 Jadi siapa yang ada di dalam Kristus, ia adalah ciptaan baru, yang lama sudah berlalu, sesungguhnya yang baru sudah datang
In sy eerste parlementêre toespraak het landbouminister Mac Hengari aangekondig dat die kabinet 'n strategie het om die rooilyn te verwyder en die voorvaderlike grondkwessie op te los. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met PDM-president McHenry Venaani, wat sê die grens met Angola moet eers beveilig word voordat die regering die rooilyn takel.
Pdm. Handoyo Salim (TB) Kisah Para Rasul 20 : 24Tetapi aku tidak menghiraukan nyawaku sedikitpun asal saja aku dapat mencapai garis akhir dan menyelesaikan pelayanan yang ditugaskan oleh Tuhan Yesus kepadaku untuk memberi kesaksian tentang Injil kasih karunia Allah.
Die herrie oor die heraanstelling van Mwilima Mushokabanji as Meatco se uitvoerende hoof het in die parlement gaan draai. Die opdrag van die kabinet na die raad nie sy termyn hernu het nie, is wyd veroordeel. Voormalige landbouminister Calle Schlettwein het ook gewaarsku oor die heraanstelling, want gedurende sy termyn as maatskappyhoof is 1 miljard Namibiese dollar van belastingbetalers se geld bestee, sonder dat 'n wins bereik is. PDM-president McHenry Venaani het die volgende vrae aan eerste minister Elijah Ngurare gerig oor die kabinet se besluit.
Welcome to a new season of Proverbs with Daisy Maskell. This season we are tackling some of life's most challenging conversations, with expert guests. Our first guest of the season is author, education, academic and scientist Professor Joyce Harper. Joyce is an Professor of Reproductive Science at University College London, Institute for Women's Health. Her most recent book, Your Fertile Years, explores women's health from puberty to menopause. On this weeks episode, Daisy and Professor Joyce talk about how fertility evolves with age, our societal misunderstandings about fertility and how to not let yourself be defined by your age. Follow Daisy Maskell - Instagram: https://www.instagram.com/daisylmaskell/ Twitter: https://twitter.com/daisy_maskell_ Thank you to our sponsors... Proverbs is brought to you by BetterHelp. Discover your relationship “green flags”, with BetterHelp. Visit BetterHelp.com/PDM today to get 10% off your first month. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices
Pdm. Handoyo Salim (TB) 1 Yohanes 5:4 "Sebab semua yang lahir dari Allah, mengalahkan dunia. Dan inilah kemenangan yang mengalahkan dunia: iman kita."
Pdm. Handoyo Salim (TB) 1 Korintus 1:31 "Karena itu seperti ada tertulis: 'Barangsiapa yang bermegah, hendaklah ia bermegah di dalam Tuhan'".
Pdm. Handoyo Salim (TB) 1 Korintus 9: 27 "Tetapi aku melatih tubuhku dan menguasainya seluruhnya, supaya sesudah memberitakan Injil kepada orang lain, jangan aku sendiri ditolak".
Pdm. Handoyo Salim (TB) 1 Korintus 4 :20 "Sebab Kerajaan Allah bukan terdiri dari perkataan, tetapi dari kuasa"
Pdm. Handoyo Salim (TB) Amsal 20 :27 "Roh manusia adalah pelita TUHAN, yang menyelidiki seluruh lubuk hatinya"
Pdm. Handoyo Salim (TB) Roma 15 :1 "Kita, yang kuat, wajib menanggung kelemahan orang yang tidak kuat dan jangan kita mencari kesenangan kita sendiri".
Herero-hoofman Clemens Kapuuo was 'n vreeslose leier en 'n sterk teenstander van die Suid-Afrikaanse apartheidbewind in Namibië, en het sy lewe toegewy aan die stryd om geregtigheid en selfbeskikking. Hy het 'n belangrike rol gespeel in die verset teen koloniale onderdrukking en sy teenkanting teen die Turnhalle-grondwetlike konferensie, wat hy as 'n poging beskou het om Suid-Afrikaanse beheer te handhaaf. Hy was ook teen ‘n gewapende vryheidstryd gekant. Op 27 Maart 1978 is hy deur twee mans in 'n sluipmoord in Katutura doodgeskiet. Kapuuo se nalatenskap bly diep ingebed in Namibië se stryd om onafhanklikheid. Kosmos 94.1 het gepraat met PDM-leier McHenry Venaani, wat 'n herinneringboodskap deel.
Die PDM is besig met 'n drie-dae werkswinkel met die party se streekskoördineerders en die streeks- en plaaslike owerheid. Die werkswinkel het gister in Swakopmund begin. Onder die doelwitte is om voor te berei vir vanjaar se plaaslike verkiesings. Tydens die opening van die werkswinkel het die PDM se sekretaris-generaal, Manuel Ngaringombe, 'n boodskap vir die doemprofete gehad wat beweer dat die party se gloriedae verby is. Kosmos 94.1 Nuus het met Ngaringombe gesels.
Die leier van die PDM, McHenry Venaani, het die besluit van president Netumbo Nandi-Ndaitwah om die olie- en gasbedryf onder haar kantoor te plaas, gekritiseer. Hy benadruk die behoefte aan heronderhandeling van die huidige ooreenkomste, waar Namibië slegs 10 persent van die bedryf se inkomste ontvang. Hy wys op die suksesvolle heronderhandelings van Papoea Nieu -Guinee as 'n voorbeeld vir Namibië om te volg. Kosmos 94.1 Nuus het met Venaani gesels.
Die leier van die amptelike opposisie, McHenry Venaani van die PDM, het Mbumba as leier bedank.
Namibia Fact Check wil weet waar is die bewyse van verkiesingsingmenging deur Zanu-PF in Namibië se November stemmery. Dit het begin met besoeke van Swapo se sekretaris-generaal Sophia Shangingwa en later arbeidsminister Utoni Nujoma in aanloop tot die November verkiesing. Vyf partye, die IPC, die Affirmative Repositioning-beweging, die LPM, PDM en All People's Party het eise gemaak dat daar geknoei is deur die Zimbabwiese party... soos Job Amupanda gesê het...
Die aanstelling van ‘n nuwe raad by die Nasionale Jeugraad deur die lynminister Agnes Tjongarero is weer in die nuus. Calista Schwartz-Gowases, die jeugraad se direkteur wat in Maart 2024 geskors is, eis deur haar prokureurs dat sy so gou as moontlik heringestel word. Daar word ook berig dat die finansministerie belangrike raadsbesluite vertraag het na 'n verslag oor die raad se probleme vrygestel is. Die ministerie sê die inligting was valslik gerapporteer. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Julia Nekwaya van die PDM se jeugliga, wat 'n lid was van die verkose raad wat deur Tjongarero met haar eie raad vervang is.
Die parlementêre lys vir die agtste parlement is in die Staatskoerant gepubliseer. Die nuwe parlementêre span en lede word op 20 Maart ingesweer. Swapo het 51 parlementslede en die IPC het 20. Die AR-beweging het ses lede, terwyl die PDM en LPM vyf lede elk in die parlement het. Die IPC se president, Panduleni Itula, sal nie in die parlement diens doen nie. Hy het op die party se kongres verlede jaar verduidelik hoekom nie.
Daar is minder as twee weke oor voor die nuwe parlement ingesweer word. Landbouminister Calle Schlettwein het vandag wetgewing oor grondkwessies ter tafel gelê, te midde van ontevredenheid onder parlementslede. Dit is ook Schlettwein se laaste termyn voor hy aftree. PDM-president McHenry Venaani het voorgestel dat die wetgewing uitgestel word tot die nuwe administrasie aan bewind is.
Die nuwe lede van die Nasionale Vergadering word volgende week ingesweer. Die PDM onder die leierskap van McHenry Venaani, het sy status as die amptelike opposisieparty verloor. Hulle word deur die Independent Patriots of Change vervang. Die IPC moet nog hul leier vir die Nasionale Vergadering aanwys, aangesien dié party se president, dr. Panduleni Itula, nie op hul parlementêre lys is nie. In dié groot politieke skuif ontstaan vrae oor die PDM se toekoms en die IPC se doeltreffenheid. Kosmos 94.1 Nuus het met politieke ontleder Rui Tyitende gesels.
McHenry Venaani, LP en leier van die amptelike opposisie PDM, het ook 'n huldeblykboodskap gedeel.
Die land is in rou na die dood van stigterspresident Sam Nujoma. Die leier van die amptelike opposisie PDM, McHenry Venaani, beskryf wyle oudpresident Sam Nujoma as 'n voorspraakmaker van Namibië se moderne demokrasie en 'n geskiedkundige staatsman. Hy sê Nujoma was 'n beslissende leier wat sy alles gegee het om die land se vryheid te verseker.
Die Elektrisiteitsbeheerraad se besluit verlede jaar om elektrisiteitstariewe met 8 persent te verhoog, het volgens parlementslede wydverspreide kommer ontlok, weens die bykomende finansiële druk op huishoudings en besighede. Namibië worstel reeds met hoë werkloosheid, stygende lewenskoste en voortdurende ekonomiese uitdagings. PDM visepresident Jennifer van den Heever het energieminister Tom Alweendo in die Nasionale Vergadering gevra wat die regering se planne is om elektrisiteitstariewe bekostigbaar te hou.
Die laaste sitting van die sewende parlement het op 'n hoë noot afgeskop, aangesien parlementariërs verskeie uitstaande sake voor die einde van die huidige administrasie moet afhandel. Die sitting het begin met 16 vrae van parlementslede wat vandag deur die betrokke ministeries beantwoord gaan word. Jennifer van den Heever, visepresident van die PDM, het vrae aan die arbeidministerie gestel oor die jongste arbeidsverslag.
Ever wondered if the most popular fragrances really live up to the hype? Join us as we unravel the mysteries of Percival by Parfums de Marly, a scent that has captivated fragrance enthusiasts worldwide. Myke, with his seasoned nose, shares his personal tales of wearing this luxury fragrance, while Ryan brings fresh curiosity to the table, eager to discover if it stands up to its stellar reputation. Together, we dissect user reviews and draw comparisons to more budget-friendly designer options like Dior Sauvage, ensuring a well-rounded discussion for both the fragrance connoisseurs and newcomers alike. Support the showJoin Our Patreon
Die herrie rondom die aanstelling van ‘n nuwe raad by die Nasionale Jeugraad deur die lynminister Agnes Tjongarero weier om te bedaar. Lede van die jeugraad self maak amok, na ‘n hofbevel bekom is teen Julia Nekwaya van die PDM-jeugliga en William Minnie van die LPM. Maar, ‘n lid van die jeugraad wat verkies was en eensydig ter syde gestel is deur die minister se eie raad, sê hulle eise duur voort. Claudina Shimanda sê hulle het die kantoor van die eerste minister genader en sal dit nie daar los nie.
'n Hofbevel is uitgereik wat Julia Nekwaya van die PDM se jeugliga en William Minnie van die LPM verbied om die bedrywighede van die Nasionale Jeugraad te belemmer. Dit kom na protesaksie oor die tussentydse raad wat deur die lynminister aangestel is na ‘n raad reeds verkies was. Ten spyte hiervan gaan die res van die groep jongmense voort en het 'n protes vir vandag gereël by die Jeugraad se hoofkwartier. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Vakamuine Kamutueza van die PDM, wat hulle eise uiteensit.
Protesaksie oor die tussentydse Nasionale Jeugraad wat deur die lynminister aangestel is na ‘n raad reeds verkies was, duur voort. Twee van die verkose raad se leiers, Julia Nekwaya van die PDM se jeugliga en William Minnie van die LPM, is deur 'n hofbevel verbied om die tussentydse raad se bedrywighede te belemmer. Ondersteuners van die verkose raad het vandag in die hoofstad saamgetrek en het die kantoor van die eerste minister met hulle klagtes genader. Claudina Shimanda, 'n lid van die verkose jeugraad, sê as die kantoor van die eerste minister nie reageer nie, sal hulle die president nader.
Julia Nekwaya van die PDM se jeugliga het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat na waarnemende regter Anne-Doris Hans Kaumbi 'n hofbevel uitgereik wat haar en William Minnie van die LPM verbied om sy bedrywighede te belemmer. Dit kom na protesaksie oor die tussentydse raad wat deur die lynminister aangestel is na ‘n raad reeds verkies was. Nekwaya waarsku dat jeug-betogings soos die wat in Kenia voorgekom het ook plaaslik kop kan uitsteek.
Die chaos blyk om voort te duur by die kantore van die Nasionale Jeugraad met die tussentydse raad wat die deure gesluit het en geen filiale toegang gee nie. Dit kom na die PDM se jeugliga Vrydag ‘n protes by die Nasionale Jeugraad se kantore in die hoofstad gehou het. Dit kom na jeugminister Agnes Tjongarero ‘n tussentydse raad aangestel het na ‘n nuwe raad reeds verkies was. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Julia Nekwaya, die PDM-Jeugliga se sekretaris generaal, wat sê daar is tans 'n interdik teen hulle en hulle sal 'n betoging hou.
Pagãos do mundo com Petrucia Finkler do Brasil, que partilha entrevistas sobre tópicos de interesse como mitologia, magia, devoção e história. A conversa de dezembro é com Thalita Leal, Melissa Rueda e Henrique Athayde. Esse trio é criador da proposta da Bruxaria Carniceira, uma abordagem bem corpada da prática mágica, para ser feita sem ensaios ou roteiros. Sem dogmas e sem filosofia exata, eles propõem uma experimentação mágica fuçadora, urbana e em constante mutação. A partir de 2025, Paganos do Mundo será transmitido apenas no primeiro e no terceiro sábado de cada mês—fique atento às atualizações em https://www.circlesanctuary.org/Circle-Sanctuary-Network-Podcasts!.
Send us a textThis episode is a re-run. In this episode, we have the founder of Solidworks and, more recently, Onshape, Jon Hirschtick, a legend in the CAD industry. In our conversation, you'll hear about how Solidworks was started, how it grew, and how it led to Jon's decision to found Onshape. Listeners will also learn how Onshape makes CAD design faster and more collaborative through its suite of innovative features and native cloud platform. Main Topics:Jon Hirschtick's path to becoming an engineerThe founding and early days of SolidWorksTechnical challenges in developing SolidWorksUser feedback and the impact of SolidWorksThe inspiration and vision behind OnshapeUnique features and benefits of OnshapeTransitioning from SolidWorks to OnshapeOnshape's pricing and market positionFuture developments and innovations in OnshapeAdvice for engineer entrepreneursAbout the guest: Jon is Chief Evangelist at PTC, where he focuses on Onshape, the world's first and only cloud native CAD and PDM system which includes rendering, collaboration, workflow, analytics, and many other tools. Jon is also the former General Manager as well as the Co-founder and former CEO of Onshape.Prior to Onshape, in 1993, Jon founded SolidWorks and served as CEO, Group Executive and Board Member until 2011 watching SolidWorks grow to 2 million users and over $500 million / year in revenue.Links:Jon Hirschtick - LinkedIn PTC website About Being An Engineer The Being An Engineer podcast is a repository for industry knowledge and a tool through which engineers learn about and connect with relevant companies, technologies, people resources, and opportunities. We feature successful mechanical engineers and interview engineers who are passionate about their work and who made a great impact on the engineering community. The Being An Engineer podcast is brought to you by Pipeline Design & Engineering. Pipeline partners with medical & other device engineering teams who need turnkey equipment such as cycle test machines, custom test fixtures, automation equipment, assembly jigs, inspection stations and more. You can find us on the web at www.teampipeline.us
Paganos del mundo con Laura González desde Estados Unidos nos comparte temas de interés como mitología, magia, devoción e historia. Desde los archivos de Lunatic Mondays te invitamos a disfrutar nuevamente de: Miriam, La Gorda Feminista charlando con Laura González acerca de la gordofobia y crianza diversa. A partir de 2025, Paganos del Mundo se emitirá solo el primer y tercer sábado de cada mes—¡mantente atento a las actualizaciones en https://www.circlesanctuary.org/Circle-Sanctuary-Network-Podcasts!
Paganos del mundo con Mónica Gobbin desde Argentina nos comparte temas de interés como mitología, magia, devoción e historia. Astrología del 2025. ¿Predicción o Prognosis? Gran debate dentro de la Astrología de habla hispana...Una vez más analizaremos los tránsitos y lunaciones más importante del 2025. Ten a mano tu carta natal, para anotar los mejores momentos para tus proyectos. A partir de 2025, Paganos del Mundo se emitirá solo el primer y tercer sábado de cada mes—¡mantente atento a las actualizaciones en https://www.circlesanctuary.org/Circle-Sanctuary-Network-Podcasts!
Has Martial Law been imposed in Pakistan? The Pakistan Experience is an independently produced podcast looking to tell stories about Pakistan through conversations. Please consider supporting us on Patreon: https://www.patreon.com/thepakistanexperience To support the channel: Jazzcash/Easypaisa - 0325 -2982912 Patreon.com/thepakistanexperience And Please stay in touch: https://twitter.com/ThePakistanExp1 https://www.facebook.com/thepakistanexperience https://instagram.com/thepakistanexpeperience The podcast is hosted by comedian and writer, Shehzad Ghias Shaikh. Shehzad is a Fulbright scholar with a Masters in Theatre from Brooklyn College. He is also one of the foremost Stand-up comedians in Pakistan and frequently writes for numerous publications. Instagram.com/shehzadghiasshaikh Facebook.com/Shehzadghias/ Twitter.com/shehzad89 Join this channel to get access to perks: https://www.youtube.com/channel/UC44l9XMwecN5nSgIF2Dvivg/join Chapters: 0:00 Chief Extension 3:00 From PDM's perspective and Limiting the powers of the Supreme Court 7:07 Nobody wants Constitutional Supremacy 10:00 PDM giving Extensions and consequences of Extensions 14:21 Youthtubers lies 17:13 Were deals offered to Imran Khan? 24:20 26th Constitutional Amendment, Seniority Principle and Trichotomy of Powers 31:00 PTI knows red lines; how Pakistan slipped into fascism 36:32 We've made videos on real issues and Independent Voices 38:10 PTI weakened democracy in Pakistan 41:43 Our last 5 years 48:00 Ye sab mil kar humayn bana rahay hain 50:30 No more political current affairs on TPE