Podcasts about universiteit stellenbosch

University in South Africa

  • 16PODCASTS
  • 126EPISODES
  • 15mAVG DURATION
  • 1MONTHLY NEW EPISODE
  • Apr 17, 2025LATEST
universiteit stellenbosch

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about universiteit stellenbosch

Latest podcast episodes about universiteit stellenbosch

Nuus
Skenk jou liggaam vir navorsing, wetenskap aan Unam mediese skool

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 17, 2025 0:34


Die Unam Skool vir Geneeskunde doen 'n beroep op Namibiërs om hul liggame vir mediese navorsing te skenk. Sedert 2011 maak die skool staat op kadawers van die Universiteit Stellenbosch in Suid-Afrika weens 'n gebrek aan plaaslike skenkings. Dr. Felicia Christians, mededekaan by die Skool vir Geneeskunde het vanoggend by die ope-dag by die skool met die media gepraat.

Monitor
Monitor 25 Maart 2025

Monitor

Play Episode Listen Later Mar 25, 2025 46:08


Die politieke party, Build One South Africa, wil hê waterrantsoenering moet ongrondwetlik verklaar word. Onderhandelinge gaan voort om 'n ooreenkoms vir 'n moontlike skietstilstand in Oekraïne te bereik. Shamila Batohi se termyn as hoof van die NVG is in die kollig. Die musieklegende, Jonathan Butler, ontvang 'n eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch.

RSG Geldsake met Moneyweb
Hoe het SA Landbou sedert 1994 verander?

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Mar 11, 2025 7:38


Prof. Johann Kirsten, professor aan die Universiteit Stellenbosch en direkteur van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, bespreek hulle 'Agriculture in South Africa in the Democratic Era'-verslag. Volg RSG Geldsake op Twitter

south africa prof verander buro universiteit stellenbosch
Monitor
Monitor 6 Maart 2025

Monitor

Play Episode Listen Later Mar 6, 2025 47:50


Kelly Smith vertel die hof van die verdwyning van haar dogter, Joslin. ‘n Regskenner gee sy mening oor die Johannesburg-metro se plan om private kringtelevisiekamerastelsels te reguleer. Ons praat met professor Wim De Villiers, wat uittree as die rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch.

RSG Geldsake met Moneyweb
Tinus drink koffie met Prof. Chris van der Hoven

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jan 30, 2025 10:42


Prof. Chris van der Hoven, die nuwe senior direkteur van die Universiteit Stellenbosch se sakeskool, gesels oor sy rol, agtergrond, en loopbaan. Volg RSG Geldsake op Twitter

prof drink vander koffie hoven tinus universiteit stellenbosch
Kopskuif
KOPSKUIF - Lisinda de Jager oor die Eenstopgids vir Toesprake en Leierskapontwikkeling

Kopskuif

Play Episode Listen Later Dec 28, 2024 34:29


In hierdie Kopskuif episode, gesels Lisinda de Jager, een van die skrywers van die nuwe eenstopgids Dames en Here (LAPA Uitgewers), oor haar passie vir studente en leierskapontwikkeling. As kommunikasiespesialis en mentor in redenaars en leierskap is sy werksaam by die Universiteit Stellenbosch se sentrum vir studentelewe en leer. Luister in om meer te leer oor haar werk en die waardevolle wenke in haar boek vir die ontwikkeling van effektiewe toesprake en leierskapvaardighede.

luister dames jager universiteit stellenbosch
RSG Geldsake met Moneyweb
Daar word te min navorsing oor landbou gedoen

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Nov 12, 2024 7:36


Prof. Johann Kirsten, professor aan die Universiteit Stellenbosch en direkteur van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, bespreek navorsing oor landbou. Volg RSG Geldsake op Twitter

prof daar buro universiteit stellenbosch
Monitor
Monitor 28 Oktober 2024

Monitor

Play Episode Listen Later Oct 28, 2024 50:47


ANC-president Cyril Ramaphosa sê die party is in 'n krisis wat 'n drieledige aanslag verg om te bowe te kom. Die Afrikaanse Taalraad kritiseer die rektor en visekansellier van Universiteit Stellenbosch, prof. Wim de Villiers, oor sy hantering van die Wilgenhof-verslag. 'n SAUK-reeks oor die Khoisan palm 'n SAFTA prys in. Suid-Afrika neem vandeesweek deel aan 'n internasionale beraad oor stowwe wat die osoonlaag vernietig. Die WNNR stel 'n vervoerveiligheidslaboratorium in Pretoria bekend.

Nuus
Sassa-betaalstelsel moet ondersoek word

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 24, 2024 0:17


Die Parlementêre Portefeuljekomitee vir Maatskaplike Ontwikkeling vra vir ʼn ondersoek na gebreke in die betaalstelsel van die toelae vir die Verligting van Maatskaplike Nood. Dit volg nadat twee studente van die Universiteit Stellenbosch in ʼn studie bevind het hulle is vir die toelae geregistreer sonder dat hulle ooit aansoek gedoen het. Minister Sisisi Tolashe het onderneem om binne 30 dae ʼn verslag voor te lê:

dit moet sassa universiteit stellenbosch
RSG Geldsake met Moneyweb
Die Daily Maverick vra vir wetgewing om die nuusmedia te red

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Sep 23, 2024 8:33


Die Daily Maverick, ‘n Suid-Afrikaanse aanlynkoerant, sê daar is wetgewing nodig om die Suid-Afrikaanse nuusindustrie te beskerm. Prof. Herman Wasserman, mediakundige en hoof van die Universiteit Stellenbosch se departement joernalistiek gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter

Monitor
Monitor 16 September 2024

Monitor

Play Episode Listen Later Sep 16, 2024 47:14


Die Polisiediens hoes sedert 2018 R2,4 miljard aan uitbetalings weens onregmatige arrestasies. Die Raad van die Universiteit Stellenbosch besluit vandag oor die toekoms van die Wilgenhof-manskoshuis. Die jongste oor die sluipmoordpoging op Donald Trump.

donald trump monitor r2 universiteit stellenbosch
RSG Geldsake met Moneyweb
Ramaphosa stuur staatsmaatskappye na departemente toe

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Aug 28, 2024 8:51


Prof Mark Swilling, mededirekteur van die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange by die Universiteit Stellenbosch gesels oor die herstrukturering van staatsmaatskappye. Volg RSG Geldsake op Twitter

stuur ramaphosa sentrum universiteit stellenbosch
Nuus
Skenk jou liggaam vir navorsing, wetenskap aan Unam mediese skool

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 7, 2024 0:34


Die Unam Skool vir Geneeskunde doen 'n beroep op Namibiërs om hul liggame vir mediese navorsing te skenk. Sedert 2011 maak die skool staat op kadawers van die Universiteit Stellenbosch in Suid-Afrika weens 'n gebrek aan plaaslike skenkings. Dr. Felicia Christians, mededekaan by die Skool vir Geneeskunde het vanoggend by die ope-dag by die skool met die media gepraat.

RSG Geldsake met Moneyweb
Hoe vorder Transnet met sy regrukplan?

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 18, 2024 7:22


Prof Jan Havenga, logistiekkenner van die departement bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch gesels oor die Afrika-ontwikkelingsbank se lening aan Transnet, en hoe dit inpas by die regrukplan. Volg RSG Geldsake op Twitter

afrika transnet vorder universiteit stellenbosch
Nuus
Nzimande verwelkom verslag oor Wilgenhof-koshuis

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 13, 2024 0:15


Die minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovering, Blade Nzimande, het die paneelverslag verwelkom oor inhoud wat in twee kamers in die Wilgenhof-koshuis aan die Universiteit Stellenbosch gevind is. Dit hou na bewering verband met ingewortelde rassisme. Die rektoraat het die paneel se aanbeveling onderskryf om Wilgenhof aan die einde van die akademiese jaar te sluit. Visekanselier Wim de Villiers sal hierdie aanbeveling op die volgende raadsvergadering voorlê. Sy woordvoerder, Veli Mbele, sê Nzimande vra samewerking om sulke gedrag by akademiese instellings uit te wis.

Nuus
Transnet-chaos hou voordeel vir Namibië in

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 22, 2023 0:20


Transnet se sukkelbestaan kan tot Namibië se wins wees. Beleggers in Suid-Afrika is gefrustreerd oor mislukkings by Transnet weens die voortgesette logistieke krisis. Dit hou ‘n reuse-voordeel vir Namibië in omdat hulle nou beywer vir die ontwikkeling van die Trans-Kalahari-spoorlyn tussen Botswana en Namibië om Suid-Afrikaanse hawens uit te skakel. Konstruksie op die lyn sal in 2025 begin met verskeie bieërs wat reeds die wedloop betree het. Jan Havenga, van die Universiteit Stellenbosch, sê die spoorlyn sal ‘n verskil maak.

Nuus
DA slaan nog 'n slag vir Afrikaans

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 30, 2022 0:24


Die DA sê hy het nog 'n slag vir Afrikaans geslaan, hierdie keer by die Universiteit Stellenbosch. ʼn Woordvoerder, Leon Schreiber, sê dit volg kort nadat die party die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl teen die ANC beskerm het en daarna die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, se pogings om die taal as nie-inheems nie te verklaar, verslaan het. Volgens Schreiber het die party nou die Khampepe-verslag se aanbeveling dat Afrikaans heeltemal afgeskaf moet word by die universiteit verslaan.

Monitor
Monitor 10 November 2022

Monitor

Play Episode Listen Later Nov 10, 2022 47:24


Honderde Oos-Kapenaars se oproepe aan die polisie se noodnommer, 10111, word nie beantwoord nie. 'n Verslag deur oudregter Sisi Khampepe beveel aan dat die Universiteit Stellenbosch dit oorweeg om sy taalbeleid te hersien. Bykans 60 brilpikkewynkuikens is onlangs vanaf Dyer-eiland in die Gansbaaiomgewing verwyder om hulle 'n tweede kans op lewe te gee.

monitor dyer verslag universiteit stellenbosch
Spektrum
Spektrum 24 Oktober 2022

Spektrum

Play Episode Listen Later Oct 24, 2022 50:58


Ons praat met 'n ontleder nadat die president 'n reeks maatreëls teen staatskaping bekend maak. Alkoholmisbruik onder studente is op almal se lippe ná nog 'n urineringsvoorval by die Universiteit Stellenbosch. Die regering se trae reaksie om te verhoed dat Suid-Afrika op die gryslys geplaas word, gaan hom duur te staan kom, waarsku kundiges.

ons spektrum suid afrika universiteit stellenbosch
RSG Geldsake met Moneyweb
TotalEngergie doen aansoek om gas in die Suid-Kaap te ontgin

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Sep 16, 2022 7:25


Prof Wikus van Niekerk – dekaan fakulteit ingenieurswese, Universiteit Stellenbosch

doen niekerk kaap suid universiteit stellenbosch
RSG Geldsake met Moneyweb
Die wiel van geregtigheid begin draai: Brian Molefe en Anoj Singh

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Aug 29, 2022 6:54


Piet Naude – direkteur, Universiteit Stellenbosch se Sakeskool

singh wiel draai molefe universiteit stellenbosch
RSG Geldsake met Moneyweb
Die stompkopkewer kan die ekonomie R275 miljard kos

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 26, 2022 7:38


Prof Martin de Wit – ekologiese en omgewingsekonomie, Universiteit Stellenbosch

wit miljard ekonomie universiteit stellenbosch
Spektrum
Spektrum 17 Mei 2022

Spektrum

Play Episode Listen Later May 17, 2022 50:58


Die Menseregtekommissie reageer op die beweerde rassevoorval by die Universiteit Stellenbosch. Kommer oor voorspellings van 'n reuse brandstofprysstyging in Junie. Die Minister van Landbou, Thoko Didiza, beskryf die NAMPO-Oesdag as 'n nasionale en internasionale hoogtepunt. Die Proteaspan wat in Junie na Indië toer, word aangekondig.

kommer spektrum indi die minister universiteit stellenbosch
AGRI NEWS NET
Een uit elke vyf boere in Suid-Afrika beplan om in die volgende dekade dié beroep te verlaat

AGRI NEWS NET

Play Episode Listen Later May 3, 2022 0:22


Dis volgens die grootste studie van sy soort wat die Universiteit Stellenbosch onderneem het om besluite oor boerdery en die skaal daarvan, in die land te bepaal. See acast.com/privacy for privacy and opt-out information.

RSG Geldsake met Moneyweb
'n Graad is nie die enigste kwalifikasie wat werk verseker nie

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 26, 2022 22:03


Jonathan Jansen– Uitgelese Professor, Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit Stellenbosch

werk graad enigste universiteit stellenbosch
RSG Dokumentêr
DIE SAGTE REUS VAN DIE SUID-AFRIKAANSE WYNBEDRYF deur Martelize Brink

RSG Dokumentêr

Play Episode Listen Later Feb 3, 2022 26:28


Duimpie Bayly - voorste wynwetenskaplike, Kaapse wynmeester, wynmaker en administrateur - is in 2021 in die ouderdom van 81 oorlede. Hy was reeds teen 1962 by Stellenbosch Boere Wynmakery werksaam. Duimpie was hoogsgeleerd met ‘n BSc van die Universiteit Stellenbosch, ‘n MSc van die Universiteit van Kalifornië en ‘n PMD van Harvard. Hy was een van die groot geeste wat ‘n daadwerklike bydrae tot die plaaslike wynbedryf gemaak het. Martelize Brink het twee maande voor sy dood, aan huis met hom oor sy lewe en loopbaan gesels.

RSG Geldsake met Moneyweb
Van junior joernalis tot die voorsitter van die raad van die Universiteit Stellenbosch

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Dec 9, 2021 13:39


Ainsley Moos - voorsitter, US Raad Opneem

raad universiteit stellenbosch voorsitter
Nuuspod
Dis nie die einde van Noseweek nie

Nuuspod

Play Episode Listen Later Aug 23, 2021 53:29


Al die uitgawes van die bekende Noseweek is aan die Universiteit Stellenbosch geskenk. Die tydskrif is vroeër hard getref deur 'n verdoemende hofbeslissing. Nuuspod praat oor die skenking met Martin Welz, die redakteur, oor die skenking, asook oor joernalistiek in die algemeen. Dis egter nie die einde van Noseweek nie. Die tydskrif sal voortaan aanlyn uitgegee word.

dis einde universiteit stellenbosch
Alhoebekker
Mens in konteks 18 Augustus 2021

Alhoebekker

Play Episode Listen Later Aug 18, 2021 12:43


Dr. Handri Walters van die Departement Sosiale Antropologie by die Universiteit Stellenbosch praat oor ras en sosiale konstruk.

mens universiteit stellenbosch
RSG Geldsake met Moneyweb
IPP-program in wanorde

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 13, 2021 8:23


Prof. Wikus van Niekerk - dekaan van die Fakulteit Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch

prof niekerk wikus universiteit stellenbosch
RSG Geldsake met Moneyweb
Wat beteken Zuma se arrestasie vir SA?

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 8, 2021 6:35


Professor Piet Naudé – direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Sake-Bestuurskool

zuma universiteit stellenbosch
RSG Dokumentêr
UIT DIE SWARTSTE MODDER – EPISODE 1 deur Esté de Klerk

RSG Dokumentêr

Play Episode Listen Later Jul 1, 2021 28:36


Dié reeks van vier episodes neem jou op ‘n reis saam met mense wat geliefdes aan die dood afgestaan het en ander trauma ervaar het, maar tóg weer hoop in hulle wanhoop kon vind. Skrywer en voorsitter van die joernalistiekdepartement aan die Universiteit Stellenbosch, prof. Lizette Rabe, deel haar pyn nadat haar seun aan selfdood sterf weens die impak van depressie op sy lewe. “As jy iemand verloor het aan die siekte van wanhoop, dan moet jy vashou aan hoop, want dit is al wat jou aan die gang hou.”

deur de klerk modder universiteit stellenbosch
Monitor
Monitor 15 Junie 2021 - Deel 2

Monitor

Play Episode Listen Later Jun 15, 2021 39:48


Sittings vir die Menseregtekommissie se ondersoek na taalkwessies by die Universiteit Stellenbosch duur voort. Die MK Militêre Veterane-vereniging sê hulle weier om te ontbind, soos wat die topbestuur van die ANC van hulle verwag. Die Rooivleisprodusente-organisasie beskryf die uitbreking van bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal as 'n nasionale krisis. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Nuus
So help jy kleintjies se geletterdheid

Nuus

Play Episode Listen Later May 21, 2021 0:31


Die Ek Kan Lees-geletterdheidsprojek, ontwikkel deur Zelda Barends aan die Universiteit Stellenbosch, het 'n invloed op geletterdheidsvlakke van Wes-Kaapse leerlinge in die grondslagfase. Die afgelope vier jaar het die projek ontwikkel tot 'n beduidende maatskaplike hulpmiddel. Matie-studente wat opgelei word om onderwysers in die Afrikaanse Huistaal-grondslagfase te word, gee vir 11 weke lank twee keer per week klas in die eerste semester van hul vierde jaar. Barends sê daar is 'n manier waarop kinders geleer kan word om met begrip te lees:

matie universiteit stellenbosch wes kaapse
Spektrum
Spektrum 9 April 2021

Spektrum

Play Episode Listen Later Apr 9, 2021 52:27


'n Vierde springkaanplaag is besig om uit te broei in die Noord-Kaap. Kiesers trek hulle kruisies in die presidentsverkiesing in Djibouti. Die Inklusiewe Samelewingsinstituut stel 'n gemengde kiesstelsel vir die land voor, wat weer vir kiesafdelings voorsiening sal maak. Die DAK-Netwerk hou 'n protesaksie op die hoofkampus van die Universiteit Stellenbosch teen dié instelling se taalbeleid, wat hulle sê Afrikaans negeer.

spektrum djibouti afrikaans vierde universiteit stellenbosch
Spektrum
Spektrum 8 April 2021

Spektrum

Play Episode Listen Later Apr 8, 2021 53:10


Die name van parlementslede wat op die ad hoc-komitee sal dien oor die lot van die Openbare Beskermer, is bekendgemaak. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns sê dit is kommerwekkend dat Afrikaans se waarde klaarblyklik deur die Universiteit Stellenbosch gering geskat word. Egipte en Soedan blameer Ethiopië vir die voortslepende dooiepunt in samesprekings oor die bou van die Renaissance-dam in die Nylrivier. Afrika-staatshoofde vergader oor die onrus in Mosambiek se Cabo Delgado-streek.

Nuus
Namibiese dolfynbevolking baie gesond

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 3, 2021 0:32


Navorsers het bevind die aantal dolfyne wat na raming by die Namibiese eilande se mariene-beskermingsgebied voorkom, ooreenstem met bevolkings in ander soortgelyke streke ondanks verskeie ekologiese uitdagings soos see-ontginning. 'n Navorsingsverslag toon aan die gebied is die tuiste vir ‘n aansienlike bevolking van sowat 1 600 Heaviside se dolfyne en 3 500 vaaldolfyne. Die mede-Direkteur van Sea Search en die Namibiese Dolfynprojek, Tess Gridley, sê navorsers van die Universiteit Stellenbosch het ‘n unieke manier ontwikkel om die diere te tel:

baie heaviside universiteit stellenbosch
De Ongelooflijke Podcast
#47 - Zorgt de coronacrisis voor een leegloop van de kerken? Met Almatine Leene, Paul van Geest en Stefan Paas

De Ongelooflijke Podcast

Play Episode Listen Later Feb 25, 2021 78:23


Brengt de coronacrisis de secularisatie in een stroomversnelling? Uit nieuw onderzoek van de EO en het Nederlands Dagblad blijkt dat 16% van de kerkgangers tijdens de coronacrisis gestopt is met het volgen van diensten, en 15% verwacht ook na de coronacrisis minder naar de kerk te gaan. Is dit een genadeklap voor de kerken die het toch al moeilijk hadden, of gloort er nog ergens hoop? Spoiler: dat gloort er zeker, en dat hoor je in deze aflevering. Journalist David Boogerd gaat in gesprek met drie Theologen des Vaderlands: - De huidige Theoloog des Vaderlands Almatine Leene, predikant in Hattem en gepromoveerd aan de Universiteit Stellenbosch in Zuid-Afrika waar ze ook 16 jaar woonde. - Paul van Geest, de eerste Nederlander die benoemd werd tot lid van de Pauselijke Theologische Academie. Ook is hij hoogleraar Kerkgeschiedenis aan Tilburg University en hoogleraar Theologie en Economisch Denken aan de Erasmus Universiteit in Rotterdam - En natuurlijk vaste gast van deze podcast: Stefan Paas, hoogleraar aan de Vrije Universiteit in Amsterdam en de Theologische Universiteit Kampen.

Monitor
Monitor 11 Februarie 2021 - Deel 2

Monitor

Play Episode Listen Later Feb 11, 2021 54:16


Is daar hoë of lae verwagtinge vir vanaand se staatsrede? Mense sê hulle sê, en ons praat met kenners oor wat ons kan verwag. Navorsing deur 'n doktorsgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch het 'n uiters skaars plantsoort in die Suid-Kaap laat herleef.

deel monitor mense universiteit stellenbosch
Nuus
Sensoriese seël is nodig

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 14, 2020 0:32


Teeliefhebbers herken 'n goeie koppie heuningbostee wanneer hulle dit drink, maar hoe onderskei jy 'n hoëgehalte-treksel van 'n middelmatige een? 'n Navorser aan die Universiteit Stellenbosch, Brigitte du Plessis, het bevind dat dit moontlik is om 'n sensoriese seël van gehalte te verskaf vir verskillende treksels tee. Sy sê die sensoriewe kwaliteite van heuningbostee is noodsaaklik om te onderskei tussen hoë- en swakgehalte-teeprodukte en sê dit behoort 'n gehaltestempel te hê:

sy plessis universiteit stellenbosch
RSG Geldsake met Moneyweb
Paneel: Medium-termyn begroting

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Oct 28, 2020 40:56


Ryk van Niekerk - Moneyweb, Dr. Elna Moolman - ekonoom, Standard Bank, Christo van der Rheede - uitvoerende direkteur, Agri SA, Professor Piet Naudé – direkteur, Universiteit Stellenbosch se Sakeskool, Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth & Piet Nel - belastingprojekleier, Saica

RSG Geldsake met Moneyweb
Wat is die President se plan met SA se ekonomie?

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Oct 13, 2020 8:42


Professor Piet Naudé – direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Sakeskool

ekonomie universiteit stellenbosch
Nuus
Eksperiment toon tempo van brande in informele nedersettings

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 8, 2020 0:30


'n Eksperiment wat deur die Navorsingseenheid oor Brand-ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch gedoen is, het gewys hoe vinnig brande kan versprei in informele nedersettings. Die navorsing is gedoen in samewerking met Wes-Kaapse Rampbestuur. 'n Navorser, Richard Walls, sê die studie, wat deur die Global Challenges Research Fund befonds is, sal help om maniere te vind om die uitwerking van sulke brande te bekamp.

brand tempo toon eksperiment universiteit stellenbosch
RSG Geldsake met Moneyweb
Die regering wil (vinnig) 700 000 hektaar se grond aan swart boere oordra

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Oct 2, 2020 8:13


Piet Naudé – direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Sake-Bestuurskool

swart regering grond boere universiteit stellenbosch
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 27 September 2002

Uit 'n ander hoek

Play Episode Listen Later Sep 27, 2020 25:22


Hoe belangrik is ʼn oop gesprek oor geloof, en wat is die voorwaardes vir ʼn sinvolle openbare gesprek oor religie? Jean Oosthuizen gesels hieroor met die filosoof prof. Louise du Toit van die Universiteit Stellenbosch en ʼn voormalige NG predikant dr. Ben du Toit.

ng ander toit hoek universiteit stellenbosch
RSG Geldsake met Moneyweb
BBP daal in kwartaal 2 met 51%

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Sep 8, 2020 19:55


Moneyweb Radio — Etienne le Roux – hoofekonoom, RMB Professor Piet Naudé – direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Sakeskool

etienne roux daal universiteit stellenbosch moneyweb radio
Alhoebekker
Beledigende woorde oor vroue in woordeboeke

Alhoebekker

Play Episode Listen Later Aug 31, 2020 10:32


Cas Wepener, ‘n praktiese teoloog by Universiteit Stellenbosch en skrywer, gesels oor beledigende terme vir vroue wat wêreldwyd in woordeboeke voorkom, en die invloed wat dit op vroue, en veral mans, het. Is dit nie dalk tyd dat ons dit uit die woordeboeke moet haal nie?

universiteit stellenbosch
Nuus
Interessante inligting oor Namibiese bottelneusdolfyne

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 27, 2020 0:37


Kosmos 94.1 — 'n Internasionale span wetenskaplikes het daarin geslaag om met behulp van die eiesoortige fluitgeluide van bottelneusdolfyne, die grootte van hul populasie te bepaal én hulle beweging langs die Namibiese kuslyn na te spoor. Hulle werk nou aan die verfyning van die tegniek met die hoop dat dit ook gebruik kan word om ander spesies na te spoor – met 'n fokus tans op bedreigde spesies soos die boggelrugdolfyne. Dr Tess Gridley Mededirekteur van die Namibiese Dolfynprojek by die, Departement Plant- en Dierkunde, aan die Universiteit Stellenbosch het met Kosmos 94.1 –Nuus gepraat.

kosmos interessante hulle nuus universiteit stellenbosch
RSG Geldsake met Moneyweb
Eskom se eedsverklaring ontbloot hoe staatskaping die DNS van die maatskappy verwoes het

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Aug 6, 2020 7:37


Moneyweb Radio — Professor Piet Naudé – direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Sake- Bestuurskool

eskom universiteit stellenbosch moneyweb radio
RSG Geldsake met Moneyweb
. Kundiges verskaf besonderhede oor Mboweni se noodbegroting en gee perspektief

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jun 24, 2020 40:17


Moneyweb Radio — Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual Investment Group Professor Piet Naudé – direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Sake- Bestuurskool Piet Nel - belastingprojekleier, Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters

instituut mboweni perspektief universiteit stellenbosch moneyweb radio