Podcasts about Buro

  • 101PODCASTS
  • 586EPISODES
  • 53mAVG DURATION
  • 5WEEKLY NEW EPISODES
  • May 13, 2025LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about Buro

Latest podcast episodes about Buro

Die ekonomie minuut
VuliNdlela

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later May 13, 2025 3:10


Fase 2 van Operasie Vulindlela het verlede week afgeskop maar daar is bekommernis oor die taak wat hulle opgelê is.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

Die ekonomie minuut
Aanwysers en onsekerheid

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later May 6, 2025 4:18


In vandag se episode wil ek graag gesels oor plaaslike en internasionale aanwysers en weereens, hoekom onsekerheid so sleg is vir die ekonomie.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

Die ekonomie minuut
Doele, glorie, en ekonomiese impak

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Apr 29, 2025 2:53


Ek gesels meestal oor makro-ekonomiese vraagstukke maar vandag wil ek graag praat oor my kollega Derick se geliefde Liverpool en hulle oorwinning in hierdie jaar se premierliga. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

Le P'TIT BURO
#34 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Apr 28, 2025 149:55


Au programme de ce 34ème numéro de la saison:L'affaire Jaminet / Le rugby féminin et ce tournoi des six nations / Pro D2 / Le BUS du TOP14 de la J22

Die ekonomie minuut
Moenie aan die Fed raak nie!

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Apr 22, 2025 4:20


Ek hou nie eintlik daarvan om bangmaak episodes te maak nie. Dit is om te praat oor dinge wat baie sleg kan uitspeel, hoe wel die waarskynlikheid dat dit gebeur laag is nie. Maar deesdae weet mens nie en ek voel ek moet iets sê oor President Trump en die Fed.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

Le P'TIT BURO
#33 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Apr 21, 2025 152:38


Au programme de ce 32ème numéro de la saison:- Fin de carrière pour C.Lopez ?- Jaminet remboursé par le Stade- Le Leinster recrute Rieko Ioane pour 2025/26- Fin de mercato pour Clermont- Ferté au RCT- Un gros point MLR avec Nogodi- ProD2 mon amour - J27- Le coup de gueule de Clément - Les protocoles commotions- Nos retours sur le Festival des six nations U18- W6N - ITALIE 21-34 FRANCE- Le BUS du TOP14 - J21

Die ekonomie minuut
Waar is die nuwe ewewig?

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Apr 15, 2025 3:42


Na die afgelope week se ekonomiese nuus chaos lyk dinge rustiger. Meeste markte is stadig besig om verliese op te maak, maar soos die uitdrukking sê, as jy een keer gebyt is, is jy dubbel so versigtig.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

Sprekersgilde
#44 - Niek van den Adel - "Spreken is een vak"

Sprekersgilde

Play Episode Listen Later Apr 15, 2025 49:38


In deze aflevering een gesprek met Niek van den Adel - spreker, schrijver, ondernemer en expert in veerkracht. Na een zwaar motorongeluk raakte hij voor 90% verlamd. Wat volgde was niet alleen een fysiek herstel, maar een complete herontdekking van zijn leven en missie. Niek inspireert duizenden mensen met zijn rauwe, eerlijke en hoopvolle verhaal. Een diepgaand gesprek over kwetsbaarheid, doorzetten, en hoe je van tegenslag een podium maakt.//In de podcast Sprekersgilde gaat programmamaker Maurits Ouweneel in gesprek met de beste sprekers en dagvoorzitters van Nederland. Wie zijn deze mensen die dag in dag uit voor volle zalen staan en daar anderen weten te inspireren en motiveren? En wat heeft hen ooit geïnspireerd om dit te gaan doen? Als je geïnteresseerd bent in de wereld van sprekers en dagvoorzitters, dan is deze podcast zeker iets voor jou! Abonneer je en mis geen enkele aflevering. Een podcast van ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Buro van Oranje⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ | ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠maurits@burovanoranje.nl

Le P'TIT BURO
#32 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Apr 14, 2025 128:49


Au programme de ce 32ème numéro de la saison:- Les transferts (Clermont, Menoncello, Serin...)- Les déclarations de Mourad Boudjellal - Les déclarations de S.Chabal- W6N - La France bat le Pays de Galles- Pro D2 - 26e journée- La Challenge Cup (LOU et Racing92)- Kamoulox (Joseph, Paris-Roubaix, Tremblement de terre)- Le TRAIN de la CHAMPIONS CUP- DEBAT DEBILE: UBB ou RCT, qui pour challenger Toulouse ?

Die ekonomie minuut
Bring vir my ook 'n kettingsaag

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Apr 8, 2025 3:03


Hierdie episode gaan nie oor President Trump se tariewe nie. Ek wil eerder gesels oor die gedagte van ʼn hersiening van owerheidsbesteding. Mense sal maklik sê ons het ook ʼn DOGE nodig. Ek wonder wat ons kan leer by Argentinië se President Milei.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

Le P'TIT BURO
#31 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Apr 7, 2025 119:47


Au programme de ce 31ème numéro de la saison:Les blessés & les transfertsLa pépite de MLR Faletoi PeniTournoi Rugby 7s Singapour -La ProD2 en folie ! -La Challenge Cup -Le TRAIN de la Champions Cup - Les huitièmesNos grands paris pour les quarts -

vTalks
Waarom een sterk merk bij leiderschap begint – met Denise Klootwijk (Buro Bruut)

vTalks

Play Episode Listen Later Apr 2, 2025 45:50


Hoe bouw je een merk dat mensen raakt, klanten aantrekt en medewerkers trots maakt? Volgens Denise Klootwijk begint dat niet bij een mooi logo of vlotte slogan... maar bij jezelf als leider.In deze aflevering praten we over bruut zijn, wat het betekent, wat het vraagt, en waarom het soms rete-oncomfortabel is. Denise, oprichter van Buro Bruut, laat zien hoe lef, keuzes en ongemak leiden tot merken die opvallen en uniek zijn. Ook deelt ze eerlijk haar eigen momenten van twijfel, falen en groei als leider.Wil je dat jouw merk voelt als een beweging in plaats van een marketingverhaaltje? Dan is deze aflevering voor jou.Luister nu en laat je inspireren

Die ekonomie minuut
Beleidsonsekerheid nou

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Apr 1, 2025 5:30


Hierdie week is 'n goeie tyd om oor beleidsonsekerheid te praat — iets waarop ekonome altyd let. Onsekerheid, in ons wêreld, beteken dat mens nie altyd weet wat die waarskynlikheid van die uitkomste van sekere besluite of gebeure is nie. En soms weet ons nie eers wat die moontlike uitkomste kan wees nie. Hierdie week stem die Suid-Afrikaanse parlement oor die nasionale begroting. Terselfdertyd is daar toenemende bekommernisse wêreldwyd, met president Trump wat moontlik 'n handelsoorlog aan die gang sit deur nuwe tariewe op ingevoerde voertuie. Die Beleidsonsekerheidsindeks, van die NWU, is op 'n historiese hoogtepunt vir die eerste kwartaal van die jaar.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

Le P'TIT BURO
#30 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Mar 31, 2025 151:02


Au programme de ce 30ème numéro de la saison:Tournoi Rugby 7s HongKong -La ProD2 en folie ! -Womens 6 Nations France 38-15 Ecosse -Le BUS du TOP14 - Avant et Arrière de la J20 - Mickaël GUILLARD est dans le Ptit BURO ! - Le Pilote et le joueur à pied du TOP14 - Discussion avec Mickaël Guillard -

Die ekonomie minuut
Hoe die verlies van AGOA kan uitspeel

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Mar 25, 2025 4:59


Daar is heelwat onsekerheid oor die toekoms van AGOA en Suid-Afrika se plek daarin. ʼn Verlies van ons AGOA voordele sal uitvoer laat afneem en ekonomiese groei demp. In hierdie episode wil ek verduidelik wat AGOA is, watter bedrywe geraak word en hoe handel kan lyk sonder die ooreenkoms.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

Le P'TIT BURO
#29 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Mar 24, 2025 128:08


L'émission évolue grâce à vous !Reportage sur Nicolas Chauvin du ParisienQue se passe-t-il au Stade Français Paris ?La suite de l'affaire Jaminet avec le Stade ToulousainCe weekend étape de HongKong à 7s (RugbyPass.tv) Une transition un peu longue sur Arata hahahaLes Premiums en Nouvelle-Zélande d'après JM Lhermet ?Womens 6 Nations Irlande 15-27 FranceLe BUS du TOP14 - J19

Le P'TIT BURO
#28 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Mar 17, 2025 126:57


News, Le COACH du Stade Français veut partir ! - Le 6 Nations Féminin - Victoire des Bleuets ! - La coupe du monde U20 (Poules, lieu) - Le résultat du REC 2025 et qualif RWC27 - NTK et Alldritt en Nouvelle-Zélande en Juillet ?! - Un nouveau président à la LNR - L'avion du 6 Nations (Italie v Irlande / Galles v Angleterre) - Retour sur France v Ecosse - Bilan du 6 Nations côté Français - Bilan global du 6 Nations - Nos XV de ce 6 Nations 2025Hébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Die ekonomie minuut
Hoe gaan dit met die ekonomie? En die week se repokoersbesluit...

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Mar 17, 2025 4:00


Die Begroting word nou bespreek in twee parlementêre komitees en daar is baie in die nuus oor ʼn moontlike fiskale anker. Daarby is Fitch nie so optimisties oor die stabilisering van die staatskuld soos die Minister is nie. Vandag wil ek egter praat oor hoe dit met die ekonomie gaan, inflasieverwagtinge en hierdie week se repokoersbesluit.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

RSG Geldsake met Moneyweb
Hoe het SA Landbou sedert 1994 verander?

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Mar 11, 2025 7:38


Prof. Johann Kirsten, professor aan die Universiteit Stellenbosch en direkteur van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, bespreek hulle 'Agriculture in South Africa in the Democratic Era'-verslag. Volg RSG Geldsake op Twitter

south africa prof verander buro universiteit stellenbosch
Die ekonomie minuut
Die opsies vir Begroting 2.0

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Mar 11, 2025 4:13


Hierdie Woensdag, 12 Maart, gaan die Minister van Finansies weer probeer om die Begrotingsrede te lewer. Dit is met drie weke uitgestel nadat daar te  veel teenkanting was teen ʼn voorgestelde 2 persentasiepunt verhoging van die BTW koers in die Regering van Nasionale Eenheid. In hierdie episode wil ek gesels oor die Begroting 2.0.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

Le P'TIT BURO
#27 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Mar 10, 2025 134:44


Les U20 match fou en Irlande ! - Les nouveaux pour préparer l'Ecosse - Grill et Galthié montrent les dents ! (arbitrage) - La ProD2 - L'avion du 6 Nations - J4 - Débrief IRLANDE 27-42 FRANCEHébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Die ekonomie minuut
Aanwysers en Trump tariewe

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Mar 4, 2025 3:31


In hierdie episode gesels ek oor ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkope data vir Februarie. President Trump het in Februarie tariewe ingestel op Meksiko en Kanada, maar die implementering met ʼn maand uitgestel. Dit is nou ʼn maand later so ek wil meer sê oor die tariewe en hulle impak.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

Le P'TIT BURO
#26 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Mar 3, 2025 135:56


Les News, les demis du REC - Ma'a Nonu de retour à Toulon - Pro D2, les résultats - L'affaire Ringrose - Le BUS du TOP14 - J18 - Preview IRLANDE v FRANCEHébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Le P'TIT BURO
#25 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Feb 24, 2025 140:14


Les News, les demis du REC - JOSEPH RUIZ débarque à l'improviste pour parler du Stade Français ! - 7s tournoi de Vancouver - Pro D2, les résultats - Le 6 Nations U20 - Rumeur Gailleton à La Rochelle - Le BUS du TOP14 - J17 - L'info qui tombe des joueurs protégé par le XV de France - Retour sur le 6 Nations - J3 - Analyse ITALIE 24 - 73 FRANCEHébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Die ekonomie minuut
Almal gee nou raad vir die Begroting 2.0

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Feb 24, 2025 2:32


Ek voel so bietjie jammer vir die Minister van Finansies en die span by Tesourie want hulle gaan tot 12 Maart moet luister na die raad van elke ou met ʼn podsending of brief in die koerant. Die groot spelers soos die IMF en Wêreldbank het reeds laat weet wat hulle dink.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

Le P'TIT BURO
#24 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Feb 17, 2025 129:20


Damian Penaud OUT ! - Rugby 25, nos avis - Le RETOUR des championnats du SUD (MLR, Super Rugby,...) - Le GROS PLANNING RUGBY du weekend - La ProD2 - On apprend en live Jalibert aussi écarté - Le Rugby Europe Championship 2025 (Qualif RWC27) - Retour sur l'arbitrage français et le plan de performance - Le BUS du TOP14 - J16 - XV de FRANCE, du changement avant l'ITALIE !Hébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

AT5
ANDERS DENKEN, ANDERS DOEN | 2 – André van Stigt en Thomas van Leeuwen in gesprek met Susanne Heering & Niesco Dubbelboer

AT5

Play Episode Listen Later Feb 17, 2025 38:55


Hoe werd De Hallen in Amsterdam zo’n succes? De rol van de buurt was cruciaal – hoe is dit succes te herhalen? Bij het tienjarig bestaan van de Hallen praten Susanne Heering (van AT5) en Niesco Dubbelboer (Stichting Agora Europa) met mensen die betrokken zijn bij ontwikkelingen in de stad. André van Stigt is restauratie-architect en directeur van Buro van Stigt. En Thomas Leeuwen is architect en partner bij D/Dock. Wat is de sociale rol van de architect in herontwikkelingsprojecten? Hoe kunnen de bewoners ook eens ergens vóór zijn, in plaats van alleen maar tegen?

Die ekonomie minuut
Begroting 2025: verwagtinge oor besteding

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Feb 17, 2025 2:15


Die Minister lewer Woensdag die Begrotingsrede en in die vorige episode het ek geargumenteer dat die belangrikste ding wat hy kan doen is om beleggersvertroue te ondersteun om so investering en ekonomiese groei te verhoog. ʼn Deel daarvan gaan oor waarop hy die staat se geld, wat eintlik die belastingbetaler se geld is, bestee. So hoe lyk die verwagtinge?Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek.

Le P'TIT BURO
#23 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Feb 11, 2025 92:28


Les News du rugby (U20, REC 2025, Pro D2, Groupe France) - L'AVION du 6 Nations (Retour sur ITAvGAL et ECOvIRL) - Retour sur ANGLETERRE 26-25 FRANCEHébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Le P'TIT BURO
#22 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Feb 3, 2025 119:44


Point sur la FANTASY 6 Nations - Affaire Jaminet x Stade Toulousain - Hugo Reus au MHR - Le 6 Nations U20 - Collazo au Racing92 - Le Rugby Europe Championship - L'Avion du 6 Nations - Ecosse v Italie - Irlande v Angleterre - Info Compo FRA - France v GallesHébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Le P'TIT BURO
#21 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Jan 27, 2025 154:31


La FANTASY 6 Nations sur Le Ptit BURO - News - Les blessés du XV de France - La Liste des bleus et la Compo contre le Pays de Galles - Est-ce que 42 c'est trop ? - Sevens, l'étape de Perth - La ProD2 - J18 - Le BUS du TOP14 - J15- La Preview du 6 Nations 2025 - Des détails dans les nouvelles règles - L'ITALIE - Le PAYS de GALLES - L'IRLANDE - L'ECOSSE - L'ANGLETERRE - LA FRANCEHébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Le P'TIT BURO
#20 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Jan 20, 2025 146:03


Etat des lieux sur les blessures XV de France - Grosse perte pour l'Ecosse - Rugby Europe Championship, le REC (Géorgie, Roumanie, Portugal...) - Ce weekend c'est Sevens ! - Une histoire folle en Angleterre - L'interview de Fabien Galthié dans le Midol - La liste des 42 du XV de France - Un point rapide sur la Challenge Cup - Le BUS de la Champion's Cup - J4Hébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Le P'TIT BURO
#19 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Jan 13, 2025 139:29


- Les blessés du weekend - La Challenge Cup - La Pro D2 - Camille Chat - Le BUS de la Champion's Cup - J3 - Le GROUPE du XV de FRANCE - La règle sur l'essai de LBB - Les probables 8e de Champion's CupHébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

G Talks!
Gulnihal - gtalks! radio w/ Shelhiel

G Talks!

Play Episode Listen Later Jan 7, 2025 66:47


#gtalksradio present: No stranger to the regional music scene, Shelhiel has toured across Southeast Asia, playing festivals and shows including Good Vibes Festival and Urbanscapes, while also opening for acts such as Hyukoh, FKJ & Crystal Castles. He's been lauded on publications including i-D, JUICE, Mulazine and Buro, and recently won the Malaysia PWH Music Award 馬來西亞娛協獎 (Yu Xie Jiang) award for best arrangement for one of his productions – Shio's ‘Extrication', which was also picked up by Netflix as a theme song for ‘The Ghost Bride. Another one of his collaborative works – ‘AAA' with NYK, for which he co-wrote and co-produced has also garnered over 40 million streams on Chinese music platforms to date since its release in March. His latest debut EP “SUPERSTROBE” is selected as NME's “The 25 Best Asian Albums of 2020.” “I'm Shelhiel, Malaysian artist, songwriter, producer. Growing up playing old PC games like Street Of Rage, raving as a kid to hardcore/techno/house VGM by Yuzo Koshiro. I started out my production by combining my piano lessons, gospel & electronic music. After touring Southeast Asia, playing shows including Mixcloud x W Hotel's Future Rising, also opening acts for Hyukoh, FKJ, I finally released my debut EP 2020 consisting of English, Malay, Mandarin songs which represents the multilingual & multicultural community of how I grew up with in Malaysia. I just released my latest MV “Star”, a Y4K fantasy of Malaysian sinofuturism, which I self-creative directed. I always felt that Southeast Asia is the last part of the earth that haven't been fully explored by the world for their music. I wanna be part of the opening chapter, to bridge the different cultures+languages bringing SEA to the world.” @gtalksradio is a monthly interview show that centers young emerging creatives around the globe to share their stories to inspire and connect with like minded people. In every episode, the creators will share their most played recent tunes in between the conversations. Artist IG: https://www.instagram.com/supershelhiel/ Radio IG: www.instagram.com/gtalksradio/ Dublab: www.dublab.com/shows/gtalks-radio

Le P'TIT BURO
#18 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Jan 6, 2025 146:31


BONNE ANNÉE ! Pour bien commencer, on reçoit un CHAMPION OLYMPIQUE : Aaron GRANDIDIER-NKANANG. Hébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Le P'TIT BURO
#17 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Dec 30, 2024 124:38


Début de l'émission (Bonjour et cadeaux de Noël) // News, les autres championnats CATA // News, les prolongations à Toulouse // L'interview de Ntamack dans l'Équipe // Toulouse en Afrique du Sud // Lancaster le coup de gueule // Le BUS du TOP14 - J13 // L'arbitrage trop clément ? // Les GRANDS PARIS (1er, TOP6,...)Hébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Le P'TIT BURO
#16 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Dec 23, 2024 133:10


News, l'interview Bernard Lemaitre RCT // News Racing92 // Prolongation Ugo Mola (EdF) // Les salaires du TOP14 // La Pro D2 // France B v Angleterre en Juin // Le BUS du TOP14 - J12 // Le XV TYP de la mi-saison // Le XV des déceptionsHébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Le P'TIT BURO
#15 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Dec 16, 2024 116:57


Tous les lundis 18h, l'émission rugby sur Twitch et Youtube avec Alex Priam et Clement Combes et parfois Joseph Ruiz ou Nogodi ! Abonnez vous pour plus de rugby ! Début de l'émission - Sommaire / Les News (Rdv Rugby) / News, la Pro D2 / News, la Nationale / News, Challenge Cup / Le BUS de la CHAMPIONS CUP J2 / Le TOP100 de RugbyPass !?! #Rugby #emission #podcastHébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

RSG Geldsake met Moneyweb
Ekonomiese transaksies en vervaardigerspryse bly stabile

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Dec 12, 2024 5:01


Lisette IJssel de Schepper, senior ekonoom van die Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER), gesels oor die jongste BETI- en PPI-syfers en wat dit vir Suid-Afrika se ekonomie beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter

Le P'TIT BURO
#14 ||LE P'TIT BURO du 09/12/2024|| La FRANCE beaucoup TROP FORTE pour la CHAMPION's CUP

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Dec 9, 2024 128:47


Tous les lundis 18h, l'émission rugby sur Twitch et Youtube avec Alex Priam et Clement Combes et parfois Joseph Ruiz ou Nogodi ! Abonnez vous pour plus de rugby ! Début de l'émission - News du Rugby (Haouas) - News (Costa Storti, info transfert) - News (7s series Cap Town) - News (Elite 1) - News (ProD2 mon amour) - News (Challenge Cup) - Le BUS de la CHAMPIONS CUP - Débat Débile, POUR ou CONTRE exclure les anglais de la Champion's Cup ? #Rugby #emission #podcastHébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Le P'TIT BURO
#13 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Dec 2, 2024 48:04


Hébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Le P'TIT BURO
#12 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Nov 25, 2024 133:44


Tous les lundis 18h, l'émission rugby sur Twitch et Youtube avec Alex Priam et Clement Combes et parfois Joseph Ruiz ou Nogodi ! Abonnez vous pour plus de rugby ! Début de l'émissionDes photos du match d'Alex Les News du Rugby - World Rugby Award Les News du Rugby - Le Sevens Dubaï Les News du Rugby - Les matchs du Weekend Bilan de la tournée du XV de FRANCELe BUS du TOP14 - 10e journée #Rugby #emission #podcastHébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Le P'TIT BURO
#11 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Nov 18, 2024 140:57


Tous les lundis 18h, l'émission rugby sur Twitch et Youtube avec Alex Priam et Clement Combes et parfois Joseph Ruiz ou Nogodi ! Abonnez vous pour plus de rugby ! 00:00 - Générique 04:05 - Début de l'émission 10:00 - La Liste des 42 avec Nogodi 37:50 - Les News (Pro D2) 40:35 - Les News (Les matchs inter. Tier2/3) 49:04 - Les News (Les Awards World Rugby) 53:20 - Le débrief FRANCE v ALL BLACKS 01:28:55 - FOCUS sur les touches 01:49:11 - Une victoire pour construire 2027 ? 02:09:00 - L'avion du Nations Series #Rugby #emission #podcastHébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

RSG Geldsake met Moneyweb
Daar word te min navorsing oor landbou gedoen

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Nov 12, 2024 7:36


Prof. Johann Kirsten, professor aan die Universiteit Stellenbosch en direkteur van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, bespreek navorsing oor landbou. Volg RSG Geldsake op Twitter

prof daar buro universiteit stellenbosch
Le P'TIT BURO
#10 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Nov 11, 2024 125:35


Tous les lundis 18h, l'émission rugby sur Twitch et Youtube avec Alex Priam et Clement Combes et parfois Joseph Ruiz ou Nogodi ! Abonnez vous pour plus de rugby ! 00:00 - Générique04:28 - Début de l'émission 09:58 - Les News (La liste des 42) 15:03 - News - La ProD2 26:46 - News - Résultat du Tier2 39:52 - DIRECT - Buros et Fickou titu' ! 45:30 - L'avion des Nations Series (Les matchs inter.) 01:30:20 - Analyse FRANCE 52-12 JAPON Hébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Le P'TIT BURO
#09 ||

Le P'TIT BURO

Play Episode Listen Later Oct 28, 2024 138:42


Retour sur l'actualité du Rugby de la semaine, décryptage de l'interview de Galthié dans l'équipe, du rôle de Ramos et celui de Jalibert et le BUS du TOP14 !Hébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Nuus
Anton Lubowski se dogter, Nadia, bring hulde

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 12, 2024 0:38


Dit was gister 35 jaar sedert die prominente Namibiese anti-apartheidsaktivis, prokureur en Swapo-lid, Anton Lubowski, vermoor is. Hy is voor sy huis in Windhoek geskiet deur agente van Suid-Afrika se Buro vir Burgerlike Samewerking. Lubowski is in 2015 postuum tot 'n nasionale held verklaar en sy oorskot rus by die Helde-akker buite Windhoek. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Lubowski se dogter Nadia Lubowski, wat die liefdadigheidsorganisasie die Anton Lubowski Educational Trust bestuur.

Nuus
Lubowski vandag 35 jaar gelede in sluipmoord dood

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 12, 2024 0:39


Anton Lubowski, 'n prominente Namibiese anti-apartheidsaktivis, prokureur en Swapo-lid, is op 12 September 1989, op die ouderdom van 37, vermoor. Hy is met 'n AK-47-geweer voor sy huis in Windhoek geskiet deur agente van Suid-Afrika se Buro vir Burgerlike Samewerking. Sy moord het plaasgevind tydens 'n kritieke tyd in Namibië se stryd om onafhanklikheid. Lubowski se bydraes tot menseregte en die onafhanklikheidsbeweging word wyd erken, en hy is in 2015 postuum tot 'n nasionale held verklaar. Sy oorskot is by die Helde-akker buite Windhoek herbegrawe. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Lubowski se seun, Almo Lubowski, wat sy pa so onthou.

Draga Mala
RuPaul's Drag Race Global All Stars - International Queen of Mystery Ball | El Buro de Investigación y Control de Hazañas Ocultas

Draga Mala

Play Episode Listen Later Aug 27, 2024 126:59


El Haus of Mala cubre el evento más esperado de la pasarela, ¡EL BALL! Desde los icónicos atuendos de misión hasta la primera eliminación global. Busca tu ojo crítico, que este episodio esta por comenzar. ¡Draga Mala 00403!RuPaul's Drag Race Noticiashttps://www.facebook.com/dragnoticias/Mala Patreonhttps://patreon.com/DragaMalaLinkTreehttps://linktr.ee/dragamalaBrock by Joséhttps://www.instagram.com/brockbyjose/https://www.tiktok.com/@brockbyjoseMala VoiceMailhttps://www.speakpipe.com/dragamalaInstagramDraga Mala