POPULARITY
Die Verenigde Nasies sê hy verminder sy internasionale personeel in Gaza nadat Israel sy dodelike lugaanvalle hervat het. Sowat ʼn derde van die ongeveer 100 internasionale personeellede in Gaza sal tydelik hervestig word. Israelse aanvalle het verlede week ʼn VN-kamp in Deir Al Balah getref waarin ʼn Bulgaarse werker dood en ses ander beseer is. ʼn VN-woordvoerder, Stéphane Dujarric, sê geen humanitêre hulp word sedert vroeër die maand in die Gaza-strook toegelaat nie:
Dat Karnevals-Gen Mondag weer je Rosenmondag, ne. Dat heet, de Karneval is weller vörbi. In de Pädagogik gifft dat je de Froog: „Wat mokt dat mit di.“ Tscha, wat schall ick seggen? Dat de Karneval vörbi is, dat mokt genau gor nix mit mi. Un wenn de Karneval anfangt in November, denn mokt dat jüst so wenig mit mi. Würkli – ick wurr mi wünschen, wat dat anners weer. Alleent, weil so veele engascheerte un vergnöögte Lüüd bi uns in Windbargen jedet Johr so veel Spoß doran hebbt ehr Wogens vör den Ümtog in Marn‘ trech to klabüstern. Un mit den Wog‘ „Western-Saloon“ hett je sogor een Trupp ut uns Dörp den ersten Pries in Marn‘ holt. Ick bün al mehrmols froogt worrn, wat ick mi ni een vun de Gruppen anslüüten wull. Overs ick weet ni, worüm dat so is: Ick verstoh dat Fänomen Karneval eenfach ni. Al in de School bi'n Kinner-Fasching kunn ick eenfach ni begriepen, worüm ick mi verkleeden schull. Denn ook, wenn ick dat ni an jeden Dag licht mit mi un mien Macken heff, – an un för sick bün ick jümmers gern de ween, de ick bün. Dorüm geiht dat overs gor ni bi't Karneval fiern. Dat geiht, so as ick dat begriepen doh, eenfach dorüm mol verrückt to speeln un de Sööch ruttoloten. Overs dördreihn op Kommando, ick weet ni. Wenn mi een seggt, dat ick genau to'n fastgeleggte Tied utflippen schall, denn klappt dat bi eenfach ni. Sowat kümmt bi mi mehr vun binn‘. Un dat kann in Mai jüst so passeern as in September. Nu bün ick overs seeker, wat dat keen richtiged un keen verkehrted Verrücktspeeln in‘ Sinn vun sick mit anner Lüüd to freun‘ gifft. All, de sick in düsse dösigen Tieden freut, köönt dormit ni falsch liggen. Un dorüm freu ick mi bannig doröver dat de Karneval för veele Lüüd so veel Gemeenschop un so veel Spoß un so veel Lachen un so veel Fiern mit sick bringt. Dat kann eenfach ni verkehrt ween, ook wenn mi dat Karnevals-Gen anschiend fehlt. Overs dat mokt je gor nix. Un för all de Lüüd, de ganz veel vun dat Karnevals-Gen afkreegen hebbt, segg ick nochmol – wenn ook veer Doog to lot: Marn hol fast… In düssen Sinn
Trustco Namibia moet teen môre deposante in Trustco Bank terugbetaal nadat die Bank van Namibië sy bankbedrywighede verlede jaar weens insolvensie gekanselleer het. Alle onopgeëiste fondse na die afsluitingstyd sal na die Voogdyfonds oorgeplaas word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die adjunk uitvoerende hoof van Trustco, Quinton van Rooyen Junior, wat 'n opdatering gee.
FNB verwag besteding op Valentynsdag sal vanjaar weer met dubbelsyfers toeneem. Dit volg op 'n styging van 11-persent op 'n jaargrondslag in 2024. Besteding aan sjokolade, blomme, geskenke en juweliersware het aansienlik toegeneem, met 'n styging van 60-persent in sjokolade-aankope en 83-persent in blomme in die aanloop tot Valentynsdag. FNB se woordvoerder, Ashley Saffy, moedig verantwoordelike besteding, veilige transaksies en die gebruik van virtuele kaarte aan.
Sowat 22 persent van globale werksgeleenthede sal teen 2030 ontwrig word deur kunsmatige intelligensie, demografiese verskuiwings en ekonomiese druk. Dit is volgens 'n verslag van die Wêreld Ekonomiese Forum, wat sê heropleiding sal van kritieke belang wees om in die nuwe aanvraag na tegnologie en mensgesentreerde vaardighede te voldoen. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die arbeidskenner Tim Parkhouse, wat sê Namibiese opleidingsinstansies sal moet wakker word en werkers moet ook bereid wees om aan te hou leer.
Die Verenigde Nasies sê toegang tot gebiede in die noord-ooste van Sirië bly ʼn probleem weens die sluiting van interne grensposte en brûe wat deur onlangse gevegte beskadig is. Sowat 15 miljoen Siriërs het gesondheidsdienste nodig, byna 13 miljoen staar voedselonsekerheid in die gesig en ongeveer 620 000 is ontheem. Die VN se noodverligting-koördineerder, Tom Fletcher, het in sy toespraak voor die Veiligheidsraad drie belangrike humanitêre probleme in Sirië uitgelig:
Die EFF sê hy is gereed vir sy derde Nasionale Volksvergadering wat oor die volgende drie dae by Nasrec, Johannesburg, plaasvind. Sowat 2 500 lede sal na verwagting vanjaar se konferensie bywoon. Hulle sal nuwe leiers kies, politieke en organisatoriese verslae voorlê en seker beleid hersien. Hulle sal ook ʼn nuwe vyfjaar-aksieplan vir die party aanvaar. Die party se sekretaris-generaal, Marshall Dlamini, sê hulle wil hulself herorganiseer in gemeenskappe:
Wi goht je al recht steil op den drütten Advent to, ne. Un so as jedet Johr, sünd je al lang weller an 'n Barg Hüüs oder in de Büschers vör de Hüüs Lichterkeeden to sehn. Un achter veele Fisters süht man Wiehnachsterns mit 'n Lamp bin, Talliglichtständers ut'n Erzgebirge un all sowat. Sowat in de Oart hebbt wi bi uns to Huus ook. Ick heff sogor extra 'n Buten-Lichterkeed in't Internet bestellt. Mit Solarzelln. Vun wegen de Energiewenn‘ un so. Overs de dorste Solarbestromung is al in Dutt. Ick mutt mol sehn, wat ick dor noch 'n Lösung för finnen kann. Annerlei. Jedenfalls schmückt blang de Privotlüüd de ook veele Gemeenden de Dörpers: So'n beten lütthechselte Wiehnachsbööm mit raude Schleufen an de Latern‘ oder schmucke Lichters, de an Strippen över de Stroot bummelt un so wieder. In de Städte mokt se dor je noch veel mehr vun. Dor will ick gor ni anfang‘ över Hamborg to sinneern un över Lübeck erst recht ni. Overs annerlei wonehm ick jüst bün - nu, wo dat erst lot hell un fröh weller düster ward, geneet ick dat, wenn ick in de Düsterkeit dör de Gegend fohr un mi dorbi all den bunten Zauber bekiek. Bilütten sünd dor ook mol bunte Lichtinstallatschoon bi, de so wild blinkt un flackert, dat man dor an un vör sick hunnert Meter vörher Schillers mit 'n Epilepsie-Warnung an de Stroot stelln schull. Overs annerlei wonehm ick ünnerwegens bün – nix kann in de Wiehnachstied no mien Ansehn Gudendörp dat Woter rieken. Wenn man ut Gudendörp no St. Michel rutfohrt, denn kümmt man an 'n Mehrfamieljenhuus vörbi, blang dat in de Adventstied so veele Lichters un Wiehnachsfiguurn un noch mehr Lichters un noch mehr Figuurn an lüchen sünd. Dor mut man meist 'n Sünnbrill opsetten. Un dat ward jedet Johr mehr. Mi dücht de Lüüd, de dat dor opstellt bruukt bald 'n eegened Kraftwerk oder'n eegene Windmöhl. Kiekt dor man mol obends vörbi. Ick weet je ni genau, wonehm de Wiehnachsmann wohnt, ne, overs dat kann ni mehr lang duuern, denn treckt he dor bi all de schmucken Lichters in Gudendörp in… In düssen Sinn
Cosatu sê die werkloosheidsyfer se effense daling van 33,5-persent tot 32,1-persent, word verwelkom nadat werkloosheid drie agtereenvolgende kwartale gestyg het. Sowat 294 000 meer mense het in vanjaar se derde kwartaal werk gehad. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê werkloosheid onder jongmense bly gevaarlike hoog. Hy sê die privaat sektor moet die vlaag afleggings staak en alternatiewe soek.
Spesiale stemme in die verkiesing word vandag uitgebring by die 35 Namibiese diplomatieke missies in die buiteland, en ook by 33 stemlokale regoor die land. Ter plaatse kom die Namibiese Polisie, Namibië Korrektiewe Dienste, Namibië Weermag, en seegaande personeel in aanmerking vir spesiale stemme weens die aard van hul werk. Sowat 8 000 kiesers het vir spesiale stemme geregistreer. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Duminga Ndala van die Landless Peoples Movement, wat sê daar was swak beplanning deur die Namibië Verkiesingskommissie in Keetmanshoop.
Geregistreerde Namibiërs wat hulle buite die land bevind en nie op 27 November plaaslik kan stem nie, sal Woensdag by die 35 Namibiese diplomatieke missies stem. Meer as 2 000 kiesers is by diplomatieke missies geregistreer. Spesiale stemme sal ook Woensdag by 33 stemlokale regoor die land plaasvind. Diegene wat in aanmerking kom vir spesiale stemme is die Namibiese Polisie, Namibië Korrektiewe Dienste, Namibië Weermag, en seegaande personeel. Sowat 8 000 kiesers het vir spesiale stemme geregistreer. Elsie Nghikembua, die voorsitter van die Namibië Verkiesingskommissie, het by 'n perskonferensie gepraat.
ʼn Verwoestende veldbrand woed in Ventura-distrik in Suid-Kalifornië. Meer as 14 000 inwoners moes hul huise ontruim terwyl stormsterk winde en droë toestande die vlamme aanblaas. Sowat 3 500 wonings en sakeondernemings word bedreig. Rooivlagwaarskuwings teen gevaarlike weerstoestande raak meer as 18 miljoen mense, insluitend in die Los Angeles-area. Ventura-distrik se brandweerkaptein, Trevor Johnson, sê meer as 800 brandbestryders en 58 brandweervoertuie is ontplooi:
Amerika se visepresident Kamala Harris het herhaal dat Israel die reg het om homself te verdedig, maar volgens haar maak dit saak hoe hy dit doen. Tydens die Hamas-aanval op Israel op sewe Oktober verlede jaar is 1 200 mense vermoor wat 46 Amerikaanse burgers insluit. Sowat 250 is gyselaar geneem. In Israel se wraakaanvalle is byna 42 000 Palestyne volgens berigte dood. Harris het in ʼn onderhoud op CBS News se 60 Minutes gesê ʼn skietstilstand in Gaza en Libanon is dringend nodig:
Send us a textPsalm 18:2,3 ...Ek het U baie lief, Here; U is my sterkte. Die Here is my rots, my vesting en my redder, my God, en my rots by wie ek skuil. Hy is my skild, my magtige redder, my veilige vesting. (NLV) Daar is min dinge so skrikwekkend soos 'n aardbewing... Wanneer die grond onder jou voete begin bewe, wag jy in vrees vir die oomblik wat die gebou om jou gaan ineenstort en jou onder sy puin gaan vergruis.Volgens die webwerf livescience.com het die sterkste aardbewing wat nog ooit opgeteken is, op 22 Mei 1960 in Valdivia, Chili, plaasgevind. Dit het 'n sterkte van 9,5 op die Richterskaal geregistreer. Sowat 1 655 mense is dood, duisende ander is beseer en miljoene is dakloos gelaat. Die aardbewing het 'n tsoenami veroorsaak wat tot in Hawaii, Japan en die Filippyne verwoesting gesaai het.Ons aanvaar dat die grond onder ons voete beslis rotsvas sal wees en gelukkig is dit in die meeste dele van die wêreld die geval, want daardie rampspoedige skuddings is baie skaars. Maar ongelukkig is rampspoedige gebeure, wat ons lewens tot in die kern skud, glad nie so skaars nie.Soms is dit as gevolg van dinge wat met ons gebeur. Ander kere broei die probleme vir jare in ons binneste voordat dit soos 'n vulkaan ontplof. As ek terugkyk na my lewe, kan ek drie of vier dinge wat met my gebeur het, opnoem. Dinge wat ek nie my grootste vyand sou toewens nie. Wat van jou?Wat ons in daardie tye nodig het, is vaste grond onder ons voete. Ja, in daardie verskriklike tye wanneer die fondamente van ons lewens onder ons voete bewe, wanneer alles wat ons vir onsself gebou het, ineenstort en dreig om die lewe uit ons te wurg … Psalm 18:2,3 ...Ek het U baie lief, Here; U is my sterkte. Die Here is my rots, my vesting en my redder, my God, en my rots by wie ek skuil. Hy is my skild, my magtige redder, my veilige vesting. (NLV)Laat die Here ook jou Rots wees.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Johan Hopley, senior bestuurder by Impact Meter Services gesels oor die bewering. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Verenigde Nasies waarsku daar word te min vordering gemaak om noodsaaklike hulp en handelsgoedere in Gaza te lewer. Sowat 300 000 mense gaan gebuk onder ernstige tekorte aan kos, water en ander benodigdhede. Sedert Mei is klaring vir 229 besendings versoek. Hiervan is 175 goedgekeur, 101 is afgelewer, 17 wag op klaring en 37 is van die hand gewys. ʼn VN-woordvoerder, Sigrid Kaag, sê ʼn mensgemaakte humanitêre krisis het Gaza in ʼn probleemgebied verander:
Die Motorvoertuigongelukkefonds van Namibië het 'n weeklange padveldtog met verskeie rolspelers in die bedryf geloods. Die veldtog word net in die Khomas-streek gehou aangesien die meeste padongelukke in die streek aangeteken word. Sowat 2 000 voertuie en padgebruikers sal tydens die veldtog nagegaan word. Ruben Uupindi, die fonds se senior bestuurder van ongeluk- en beseringsvoorkoming, is aan die woord.
Atletiek: Bradley Nkoana van Suid-Afrika maak vandag sy buiging in die 100-meteruitdunne by Wêreldatletiek se Onder-20-kampioenskappe in Lima, Peru. Hy was 'n lid van Suid-Afrika se span wat vroeër die maand 'n silwermedalje in die vier-maal-100-meter by die Olimpiese Spele in Parys verower het. Sowat een-duisend-700 atlete van meer as 130 spanne neem aan die kompetisie oor die volgende vyf dae deel. Nkoana sê dit was baie spesiaal om 'n medalje in Parys te kon wen.
Vyf baan- en veldatlete sal Namibië by die Paralimpiese Spele verteenwoordig. Dit word van 28 Augustus tot 8 September in Parys gehou. Die atlete is Ananias Shikongo, Chris Kinda, Johannes Nambala, Lahja Ishitile en Petrus Karuli, en hul hardloop-gidse. Sowat 4 400 atlete sal hul slag wys in 22 sportkodes en 23 dissiplines, met individuele deelname sowel as spansport. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die Namibiese sekretaris-generaal van die Paralimpiese Komitee, Michael Hamukwaya, wat sê die spanne is gereed en sal vandeesweek vertrek.
Morné Mostert, bestuurder vir plaaslikeregeringsake by Afriforum gesels oor die hoogeregshof in Pretoria wat Nersa se aansoek van die hand wys. Volg RSG Geldsake op Twitter
RISE Mzansi sê Suid-Afrika se werkloosheidskoers is 'n tikkende tydbom wat dringend aandag moet kry. Sowat 8,4-miljoen mense in die land is nou werkloos en meer as 75-persent van die mense is vir meer as 'n jaar lank sonder werk. RISE Mzansi se woordvoerder, Gugu Ndima, sê die stabilisering en die ekonomie, asook die skepping van werkgeleenthede wat leefbare lone betaal, is van die belangrikste verantwoordelikhede van die sewende administrasie:
'n Ondersoek van die Verenigde Nasies het bevind nege werknemers van sy hoofagentskap vir Palestynse humanitêre hulpverligting, UNWRA, was moontlik betrokke by die Hamas-geleide aanval op Israel op sewe Oktober verlede jaar. Sowat 1 200 mense is dood en meer as 200 is as gyselaars na Gaza geneem. Die VN se adjunk-woordvoerder, Farhan Haq, wat nie presiese besonderhede verskaf het oor die betrokkenheid van die nege nie, sê hulle is almal afgedank:
Wi hebbt je all so'n poor Steeden, an de wi an leevsten ween möögt, ne. Veellicht to Huus, in't eegene Dörp, an' besünnern Urlaubsort un so wieder. Op de anner Sied kinnt jede un jeden vun uns overs ook Gegenden, de uns överhaupt ni toseggt. Dat kann jüst so 'n bestimmted Dörp oder 'n Stadt ween. Wenn wi heuert, dat een vun dor kümmt, schüddelt uns dat richti. Un denn kann dat passeern, dat een‘ de Snack över de Lippen kümmt, üm den mi dat nu geiht: „Dor much ick ni doot över'n Tuun hang‘.“ Na jo, ick weet je, wat de dorste Snack, de „Metaffer“, bedüüden schall. Liekers froog ick mi: Wat steekt dor achter? Op de een‘ Sied kunn een dat je annerlei ween, wonehm man hangt, wenn man doot is. Dat kriegt man je wohrschienli so un so ni mehr mit. Op de anner Sied wurr dat je ook to Gesabbel föhrn: „Moin Kuddel. Segg mol, hest dat al mitkreegen? Bi Meier in de Hauptstroot hangt 'n Dooden övern Tuun…“ Jo un wat passeert denn, wenn man dor so hangt? Sowat smitt doch Froogen op. Dat mutt doch Aktivitäten no sick trecken. Un in'n Dörp in dat man eenfach doot övern Tuun hangen bleev, as wenn't nix Besünners weer, much ick tatsächli ni doot övern Tuun hangen. In‘ Tatort wurr erstmol de Spoornseekerung kom‘, üm to ünnersöken, worüm dor een‘ doot övern Tuun hangt. Is he dor alleent un ohne fremmed Inwürken röverfulln oder hannelt sick dat op't Letzt‘ doch üm 'n Verbreeken? Mi wurr dat jedenfalls stutzi moken, wenn bi uns to Huus een doot över'n Tuun hangen wurr. Dorbi geiht mi wat op: Ick mach je würkli gern in dat Dörp ween, in dat ick to Huus bün. Kunn man in so'n Fall denn annersrüm seggen: „Dor much ick gern doot över'n Tuun hangen?“ Man weet dat ni. Tscha, wenn man bilütten mol doröver nodinkt, wat dat mit den een‘ oder anner Snack op sick hett, denn kann man al in't Staun‘ geroden. Overs min Fazit is in düssen Fall is: Ick much an un för sick narms doot över'n Tuun hang‘. Ick finn‘, dat heuert sick eenfach ni… In düssen Sinn
Sowat 73 persent van Namibiërs het vanjaar nie genoeg kos nie, volgens Afrobarometer, vergeleke met 47 persent in 2017. Daar word ook verwag dat die situasie sal vererger tussen vandeesmaand en September, weens die droogte wat oeste vernietig en diere laat vrek het. Die Voedings- en Voedselsekerheidsalliansie van Namibië het hierop gesê die regering moet 'n universele inkomstetoelaag daarstel. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Renaani Musutua, die woordvoerder van die BIG-koalisie van Namibië, wat sê as daar 'n basiese inkomste-toelaag was, sou daar nie soveel mense op die drumpel van hongersnood wees nie.
Die sekerheidsplanne vir die Amerikaanse Republikeinse Party se nasionale konvensie wat vandag in Milwaukee afskop, is onveranderd ondanks die sluipmoordpoging op Donald Trump op 'n veldtogsaamtrek in Pennsilvanië. Sowat 50 000 mense sal na verwagting die vierdaagse konvensie bywoon waar Trump formeel as die Republikeinse presidentskandidaat vir November se verkiesing benoem sal word. Die konvensie se koördineerder van die Geheimediens, Audrey Gibson-Cicchino, sê hulle het volle vertroue in die sekerheidsplanne wat beraam is:
Die Kankervereniging van Namibië het nuwe statistieke bekend gemaak wat die impak van sarkoom en beenkanker op die Namibiese bevolking openbaar. Sowat 15 Namibiërs word jaarliks met hierdie tipe kankers gediagnoseer. Die vereniging sê dit beklemtoon die behoefte aan geteikende bewusmaking- en gesondheidsorg-strategieë. Kosmos 94.1 Nuus het met die Kankervereniging se uitvoerende hoof, Rolf Hansen, oor hierdie kankers gesels.
Sowat 49 persent van Namibiese verbruikers sal na verwagting nie in staat wees om ten minste een van hul rekeninge of lenings ten volle te kan betaal in die huidige kwartaal nie. Volgens TransUnion Namibië se jongste Verbruikerspolsstudie beplan 25 persent van verbruikers om by 'n vriend of familielid geld te leen om van hul rekeninge te help betaal. Toegang tot krediet bly deurslaggewend vir plaaslike verbruikers, sê die maatskappy. Die vraag na krediet het skerp toegeneem in die tweede kwartaal en 41 persent van respondente beplan om nuwe skuld te maak binne die volgende jaar, volgens die maatskappy. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike ekonoom Gabriel Erastus gesels oor verbruikers se ekonomiese realiteite.
Sowat 49 persent van Namibiese verbruikers sal na verwagting nie in staat wees om ten minste een van hul rekeninge of lenings ten volle te kan betaal in die huidige kwartaal nie. Volgens TransUnion Namibië se jongste Verbruikerspolsstudie beplan 25 persent van verbruikers om by 'n vriend of familielid geld te leen om van hul rekeninge te help betaal. Toegang tot krediet bly deurslaggewend vir plaaslike verbruikers, sê die maatskappy. Die vraag na krediet het skerp toegeneem in die tweede kwartaal en 41 persent van respondente beplan om nuwe skuld te maak binne die volgende jaar, volgens die maatskappy. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike ekonoom Gabriel Erastus gesels oor verbruikers se ekonomiese realiteite.
Die totale gemiddelde jaarlikse verbruik van witmielies oor die afgelope vyf jaar in Namibië was 178 000 ton. Die hoogste hoeveelheid wat plaaslik tydens goeie reënval geproduseer is, was 98 000 ton. Met die uiterste droogte vanjaar sal na verwagting net 33 000 ton geoes word. Dit beteken dat in slegs 18 persent van die totale vraag voorsien sal word, volgens Dr. Fidelis Mwazi, uitvoerende hoof van die Akkerbouraad. Mwazi het by die regering se inligtingsessie gepraat en gesê sowat 'n miljard Namibiese dollar sal spandeer moet word om in die vraag te voldoen.
Kry die nuus soos dit breek.
Volgens die jongste resultate van Afrobarometer se 10de rondte van opnames oor demokrasie in Namibië, sê 57 persent van respondente dit maak nie saak of dieselfde party altyd verkiesings wen nie, solank die regering op 'n vrye en regverdige wyse deur die mense verkies word. 'n Beduidende minderheid, 39 persent, meen dit is beter in 'n demokrasie as mag soms in verkiesings van een politieke party na 'n ander hande verwissel. Sestig persent van respondente sê demokrasie is verkieslik bo enige ander politieke stelsel van regering. Agt-en-sestig persent verwerp militêre bewind, 73 persent verwerp eenman-bewind en 80 persent verwerp eenparty-bewind. Sowat sewe uit 10 burgers beskryf die land as "'n volle demokrasie", 'n daling van 11 persentasiepunte vergeleke met Afrobarometer se eerste opname in Namibië in 1999. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die eienaar van Survey Warehouse, Christie Keulder, oor die positiewe nuus vir demokrasie.
Die Otjozondjupa-streekraad het die kriteria vir droogtehulpverlening gewysig om huishoudings in informele nedersettings in te sluit. Dit is bevestig deur die Streekraadsvoorsitter, Marlene Mbakera, wat ook voorsitter is van die streek se ramprisikobestuurskomitee. Sowat 5 000 huishoudings in informele nedersettings in die streek se vyf groot dorpe sal baat vind by die droogtehulp ingevolge die buitestedelike program. Hulle sluit nou aan by 'n lys van 15 960 geregistreerde huishoudings, wat die vraag opstoot. Volgens Mbakera moet daar beter beheer oor die droogtehulp wees om te verhoed dat gesinne wat reeds hulp ontvang het, weer ontvang.
Jungedi, as ick vör över 30 Johr to'n ersten Mol op't Motorrad-Dreepen in Frestedt ween bün, dor weer ick angespannt as'n Flitzebogen. Ick harr noch gor keen eegen‘ Motorrad, blots 'n Mofa. Un dor, mang all de grooten Rockers mit ehr swore Moschiens, heff ick mi düchti vörsehn, dat ick jo keen falsched Woord seggen deh. Blots keen‘ anrempeln. Blots keeneen dösig ankieken. Mit groote Oogen heff ick overs de Motorrööd bekeeken. Besünners de Choppers mit all den schmucken Chrom doran harrn mi dat andohn. De Rockers mit ehr Kutten harrn anschiend ungeschreevene Gesetze no de se hannelt hebbt. Se harrn je ook all so „coole“ Snacks op'n Kassen. Un de mehrsten Rockers harrn lange Hoor, Lellerbüxen, Cowboysteebeln un bilütten 'n Rockerdeern in Arm. Dat weer as in Film. Dennis Hopper, Peter Fonda, Marlon Brando. De luude Rockmusik hett den richtigen „Sound“ dorto leevert: AC/DC, Deep Purple, Led Zeppelin, Birth Control un so wieder. Dat weer 'n Welt för Mannslüüd. Sowat dörft man hüüt gor ni mehr luud seggen. Dat hett sick ännert. Tscha, intwüschen steiht al lang mien eegen‘ Chopper vör de Döör. De Rockers, de ick so bewunnert heff, de weern fröher natüürli all bummeli teihn, twindi Johr öller as ick. Dat sünd se hüüt jümmers noch. Intwüschen snackt se overs ook doröver, wat ehr an mehrsten weh deiht un wokeen de beste Orthopäde is. Dat hett sick ook ännert. De Jungen Lüüd, de nu süssteihn, sömteihn sünd un no dat dreepen goht, dat vöriged Weekenenn je weller steegen is, filmt dat Spektokel mit ehr Smartfohns, üm dat bi Instagram to „posten“. Dat wat mi so dull an de besünnere Atmosfäre op't Dreepen reizt hett, wurrn veele hüütige junge Lüüd ni verstohn. Dat weer 'n annere Tied. Overs as ick vörigen Friedag mit mien Beer in de Hand över'n Platz in Frestedt loopen bün, un mit veele Lüüd an snacken weer, de ick to'n Deel al lang ni mehr sehn harr – dor mang all dat, wat een dor so ganz tüpisch in de Nees stiegt, heff ick mi weller föhlt as för 30 Johr. Ick freu mi, wat dat sowat noch gifft… In düssen Sinn
Afrobarometer se 10de meningsopname het bevind die meeste Namibiërs waardeer verkiesings. Die oorgrote meerderheid sê hulle voel geen druk om by enige politieke organisasie aan te sluit en om te kies vir wie om te stem nie. Meer as sewe uit 10 sê hulle het in die vorige verkiesing gestem. Sowat drie uit 10 respondente sê dat hulle effe bang was vir intimidasie of geweld tydens die verkiesingsveldtog. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie gekry van Frederico Links, 'n navorser by die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, wat sê die ondersteuning van en vertroue in demokrasie aan die afneem.
Sowat 690 vissermanne staan op die punt om hul droom te verwesenlik om huiseienaars te word. Thomas Mununga, 'n verteenwoordiger van die vissermanne, sê hulle het die October 2015 United Land and Housing Federation gestig om hul doelwit van huiseienaarskap te fasiliteer. Die vissermanne het hul werk in die onwettige staking van 2015 verloor. Die liggaam het nou 48 hektaar grond by Farm 37 buite Walvisbaai bekom vir 3 miljoen Namibiese dollar. Die federasie beplan om 720 huise te bou, wat 'n beter toekoms vir die vissermanne en hul gesinne sal verseker. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met visserye-minister Derek Klazen, wat entoesiasties is oor die inisiatief.
Die buitelandse beleidshoof van die Europese Unie, Josep Borrell het Sondag se dodelike Israelse lugaanval op 'n kamp vir ontheemde Palestyne in Rafah, Gaza, veroordeel. Die dodetal van die lugaanval het tot 45 gestyg, insluitend vroue en kinders. Sowat 800 000 mense het uit Rafah gevlug, maar honderde duisende skuil steeds daar. Borrell sê die Wêreldhof het Israel beveel om sy militêre aanval op Rafah te staak en dit moet nou uitgevoer word:
Chaos het uitgebreek by die Ondangwa Nasionale Jeugdiens-sentrum waar die Angolese straatkinders en vroue al vir 'n maand gehuisves word. Die adjunkminister van binnelandse sake, Lucia Witbooi, en beamptes het vanoggend 'n media-inligtingsessie by die sentrum gehou, waarna die kinders oproerig geword het. Sowat 73 van hulle het hul besittings gevat en eis om die sentrum te verlaat. Hulle wil terugloop na hul oorspronklike tuistes en sê hulle wil geen meer bystand van of Namibië of Angola hê nie. Polisie en veiligheidswagte moes die sentrum se hek sluit om hulle binne te hou. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie gekry van prokureur Kadhila Amoomo, wat hom vir die kinders se welstand beywer.
Gary Scott – uitvoerende hoof, Kia Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter
Gun Free South Africa sê wapenverwante misdaad moet 'n prioriteit vir enige politieke party wees as hulle ernstig is om die land veiliger vir almal te maak. Sowat 24 wettige wapens beland elke dag in die onwettige mark. Die direkteur van Gun Free SA, Adéle Kirsten, sê hoewel byna al die grootste politieke partye geweldsmisdaad as 'n sleutelprioriteit in hulle verkiesingsmanifeste vermeld, noem die meeste glad nie wapenbeheer nie:
Die Namibiese Privaatskole-organisasie, Napso, se sportweek vind van 1 tot 4 Mei by die privaatskool Elnatan in Stampriet plaas. Sowat 3 500 jong sportmanne en -vroue van 21 privaatskole in Namibië sal deelneem aan Onder-7 tot Onder-19 rugby, netbal en hokkie, asook in skaak-, tennis- en boogskietkompetisies. Netbal-, rugby- en hokkiespanne sal in meer as 800 wedstryde in aksie wees. Wouter Niehaus, die uitvoerende hoof van Napso, het met Kosmos 94.1 Sportnuus oor die sportweek gesels.
Geweld teen kinders is 'n groot bekommernis in Afrika, waar ongeveer 84 persent van kinders tussen 10 en 14 jaar oud gewelddadig gedissiplineer word, volgens 'n verslag deur Unicef. Byna 'n derde van adolessente meisies het voorvalle van fisieke geweld aangemeld en ongeveer 10 persent rapporteer dat hulle seksuele geweld ervaar het. Sowat 48,7 persent van alle slagoffers tussen 15 en 19 het nooit enigiemand van hul ervaring vertel nie, en slegs 27 persent het hulp gesoek of ontvang. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende sosiale aktivis Rosa Namises gesels, wat sê gemeenskappe moet opstaan vir die mees kwesbares onder hulle.
Die Nasionale Raad van DBV's in die buurland sê die Al Mawashi-maatskappy gaan nog 'n besending lewende diere per see vervoer, met die vaartuig wat Dinsdag in Oos-Londen verwag word. Sowat 60 000 skaap, 1 500 bees en 200 bokke gaan vir die uitmergelende reis na Koeweit en Saoedi-Arabië gelaai word. Die uitvoerende direkteur van die raad, Marcelle Meredith, sê hulle bly gekant teen sulke wrede en onnodige vervoer van lewende diere.
Die staat se voertuig-onderhoudswerkswinkels is al lank 'n teiken van misdadigers wat vinnig geld wil maak uit onderdele. Daar is sowat 11 werkswinkels regoor die land en sekuriteit was nie goed nie. Sowat 'n jaar gelede het die werke-ministerie geslotekring-televisie geïnstalleer om sekuriteit op te skerp. Die ministerie se woordvoerder, Julius Ngweda, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê daar was 'n drastiese afname in diefstal, en hulle het meer planne om veiligheid verder op te skerp.
Martin Griffiths, die Verenigde Nasies se humanitêre hoof, praat op Al-Jazeera oor die VN se noodlenigings-veiligheidsones in Gaza en die haglike toestande vir hulp-operasies, asook die stemme wat gehoor moet word oor Palestina se toekoms. Die VN staar toenemende uitdagings in die gesig met die lewering van hulp aan die beleërde en gebombardeerde enklave. Israel se offensief het 85 persent van die bevolking verplaas. Sowat 1,3 miljoen mense is daar in VN-fasiliteite geprop, wat hul kapasiteit vier keer oorskry. Hierdie fasiliteite was ook gereeld teikens van Israeliese aanvalle.
durée : 00:58:45 - Entendez-vous l'éco ? - par : Tiphaine de Rocquigny - D'art gratuit au luxe, qu'est-ce que l'économie fait au street art ? - invités : Dominique Sagot-Duvauroux Économiste, enseignant-chercheur à l'Université d'Angers, il est spécialiste de l'économie de la culture; Thomasine Zoler historienne de l'art, guide conférencière, chercheuse indépendante et cheffe de projet pour les artistes Lek & Sowat
Die leier van die South African Rainbow Alliance, Colleen Makhubele, moedig onafhanklike kandidate wat aan volgende jaar se algemene verkiesing deelneem, aan om daarop te fokus om die leiding in kiesafdelings te neem. Sowat 400 politieke partye gaan om leiersposisies meeding en die Konstitusionele Hof het bepaal dat onafhanklike kandidate slegs ‘n duisend handtekeninge benodig om op stembriewe te verskyn. Makhubele sê die insluiting van onafhanklike kandidate by die verkiesing is ‘n positiewe ontwikkeling en moet gevier word:
Die Suid-Afrikaanse vereniging vir vragversenders sê die land se kommersiële hawens en end-tot-end logistieke netwerk is tans in ʼn krisis. Transnet beraam dat agterstande en vertragings om vraghouers by sy belangrike hawe in Durban te deur te laat tot dusver tot verliese van 160 miljoen Suid-Afrikaanse rand gelei het. Sowat 71 000 vraghouers wag in die Durbanse hawe of aan die kus. Mike Walwyn van die vereniging sê alle ekonomiese rolspelers het ʼn gevestigde belang daarin dat kommersiële hawens ten volle funksioneel moet wees:
durée : 00:07:06 - franceinfo junior - À l'occasion de la Urban Art Fair, franceinfo junior tend le micro à deux street-artistes, Lek et Sowat. Ils répondent à des questions de collégiens.
Verkeersboetes van sowat 1,45 miljoen Namibiese dollar is dié feesseisoen aan die kus uitgereik. Volgens die Walvisbaaise verkeersdepartement is meer as 400 verkeersboetes uitgereik, waarvan 44 vir die bestuur onder die invloed van alkohol was. Dronkbestuurders se boetes beloop 352 000 dollar. Sowat 25 voertuie is as onpadvaardig verklaar. Swakopmund se senior verkeersbeampte, Trudie Xoagus sê aan Kosmos 94.1 Nuus 21 mense is in verband met dronkbestuur op dié kusdorp vasgetrek.
Gholf: Die 18-jarige Xavier Schreuder van Tsumeb sien uit daarna om die eerste Namibiër ooit te wees wat volgende jaar aan die Kampioen van Kampioene Wêreldtoernooi vir junior amateurspelers in Noord-Ierland mee te ding. Die leerder van Tsumeb Gimnasium het by die San Lameer-gholfklub in KwaZulu-Natal gekwalifiseer om vanaf 25 tot 27 Julie by die luukse Lough Erne-gholfoord in Enniskillen deel te neem. Sowat 250 gholfspelers van meer as 40 lande ding mee en Schreuder hoop om sy gholf-loopbaan ‘n huptstoot te gee.