Podcasts about copps

  • 52PODCASTS
  • 149EPISODES
  • 19mAVG DURATION
  • 1EPISODE EVERY OTHER WEEK
  • Jun 20, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026


Best podcasts about copps

Latest podcast episodes about copps

Nuus
Copps 94.1: Gru-ongeluk in Katutura

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 20, 2026 0:42


Copps 94.1, in samewerking met die stadspolisie, moes Vrydagaand bontstaan toe ‘n ernstige ongeluk in die hoofstad plaasgevind het. Buiten vir dié voorval, was die res van die aand relatief rustig met slegs voorstaandienste en ‘n enkele geval van huismoles. Kosmos 94.1 se Francois Lottering was op die toneel en doen verslag:

Nuus
Copps 94.1: Bees veroorsaak ongeluk op B1

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 13, 2026 0:46


‘n Ongeluk waarin drie motors en ‘n bees op die B1-pad naby Brakwater betrokke was, was die vernaamste insident wat die aandag van die Copps 94.1-span tydens ‘n besonderse stil Vrydagaand in die hoofstad geverg het. Kosmos 94.1 se Francois Lottering was deel van die span saam met die Namibiese- en die stadspolisie en doen verslag:

Nuus
Copps 94.1: Wetsbewakers help Windhoekers warm hou

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 6, 2026 0:31


Copps 94.1 het Vrydagaand, saam met lede van die regsbank, het Vrydagaand na die minderbevoorregtes in die hoofstad uitgereik en gesorg vir iets warm met Junie wat Windhoek stewig in ‘n koue greep het. Francois Lottering van Kosmos 94.1 was daar en vertel meer:

Nuus
Copps 94.1: Windhoekers trap in hul spoor

Nuus

Play Episode Listen Later May 16, 2026 0:54


Die Copps 94.1-span, in samewerking met die Namibiese polisie, het ‘n tjoepstil Vrydagaand agter die rug, met net enkele nie-ernstige insidente wat hul aandag geverg het. Kosmos 94.1 se Francois Lottering was oudergewoonte op sy pos en doen verslag:

Nuus
Copps 94.1: Traangas, klippe by rumoerige sjebiens

Nuus

Play Episode Listen Later May 9, 2026 1:05


Copps 94.1, in samewerking mat die Namibiese polisie, het Vrydagaand gelyktydig in Windhoek en Otjiwarongo ‘n wakende oog gehou. Op Otjiwarongo het sake seepglad verloop met sjebiens wat by die reëls gehou het en partytjiegangers wat hulle gedra het, berig Darren Smith van Kosmos 94.1. In Windhoek, daarenteen, het die Copps 94.1-span hul hande volgehad met klipgooiery, traangas en ‘n gru-ongeluk waarin drie voetgangers betrokke was. Francois Lottering van Kosmos 94.1 het meer:

Nuus
Copps 94.1: Motormoles lastig in hoofstad

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 18, 2026 1:06


Ongelukke en besope bestuurders in Windhoek het Vrydagaand die Copps 94.1-span en hul vennote, die Namibiese polisie, die grootste kopsere veroorsaak. Francois Lottering van Kosmos 94.1 het oudergewoonte sy Copps 94.1-baadjie aangetrek en doen verslag van die toneel:

Nuus
Copps 94.1, Stad Windhoek versterk samewerking

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 13, 2026 0:35


Die Copps 94.1-span het 'n memorandum van verstandhouding met Stad Windhoek en die Stadspolisie onderteken om waarde tot die uitsending van Copps 94.1 en Road Watch toe te voeg. Die ooreenkoms hernu Kosmos 94.1 se toewyding aan verantwoordelike uitsendings en polisiëring. Darren Smith, die koördineerder van die program, het tydens sy toespraak by die ondertekening die belangrikheid van die ooreenkoms uitgelig.

Nuus
Copps 94.1: Fuif hou wetsbewakers besig

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 21, 2026 1:11


Kuier, en hárd kuier was skynbaar die wagwoord in Windhoek Vrydagaand, waar Copps 94.1 en die Namibiese polisie hul hande vol gehad het met verskeie alkohol-verwante voorvalle. Kosmos 94.1 se Francois Lottering was op sy pos en doen verslag:

kosmos copps
Nuus
Copps 94.1: Vroue-straatverkopers sukkel om brood op tafel te hou

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 7, 2026 1:06


Windhoekers het Vrydagaand in hul spoor getrap met Copps 94.1 en die Namibiese polisie wat ‘n wakende oog oor die hoofstad gehou het. Met die naglewe onder beheer, het die Copps 94.1-span ‘n draai by die Otjimuise-informele mark gaan maak, waar die lot van vroue wat laatnag spook om ‘n inkomste vir hul gesinne te probeer verseker, ‘n seerpunt bly. Francois Lottering van Kosmos 94.1 doen verslag:

Beyond a Ballot
The Firsts I S. 3 Ep. 16

Beyond a Ballot

Play Episode Listen Later Mar 6, 2026 98:15


In this International Women's Day special episode, The Firsts, we sit down with two trailblazers who helped reshape Canadian politics from opposite sides of the aisle: Deborah Grey and Sheila Copps. Grey made history as the first Member of Parliament elected for the Reform Party, helping spark a political movement that would later transform Canada's conservative landscape, while Copps became Canada's first female Deputy Prime Minister under Jean Chrétien and served in senior cabinet roles including Minister of the Environment and Minister of Canadian Heritage. Despite their partisan differences, they join us for a candid conversation about what it meant to be among the “firsts” in Canadian politics, the challenges of stepping into spaces long dominated by men, how the culture of politics has evolved for women, and why opening doors for the next generation of leaders matters more than ever. Follow us on Instagram! https://www.instagram.com/beyondaballot/ Thank you to our Title Sponsor, DoorDash!

Nuus
Copps 94.1: Reho se eerste burger beïndruk met 'safety clusters'

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 28, 2026 1:09


Rehoboth se burgemeester Justin Coetzee het Vrydagaand by die Copps 94.1-span aangesluit en eerstehands die probleme beleef wat deur veral drankmisbruik op die dorp veroorsaak word. Soos altyd, was Francois Lottering deel van die aksie en doen verslag van die toneel:

Nuus
Copps 94.1-span het hulle hande vol in hoofstad

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 21, 2026 1:12


Die naweek het met 'n knal begin vir die Copps 94.1-span in Windhoek, met lede wat deur 'n aggressiewe vrou aangerand is voordat sy vir haar familie se veiligheid deur die polisie weggeneem is. Dit was ook nie die enigste drama nie, en Kosmos 94.1 se Francois Lottering doen verslag:

Nuus
Copps 94.1: Amok in hoofstad op Vrydag, die 13de

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 14, 2026 1:16


Vrydag die 13de het sy reputasie gestand gedoen en die Copps 94.1-span in Windhoek moes gisteraand bontstaan om wet en orde te handhaaf. In Evelinestraat in die hoofstad het selfs Kosmos 94.1 se Arthur van Graan ingespring en sy lyf misdaadbekamper gehou. Kosmos 94.1 se Francois Lottering was deel van die aksie en doen verslag van die toneel:

Harvest Bible Church Podcast
Guest Speaker Richard Copps

Harvest Bible Church Podcast

Play Episode Listen Later Jan 22, 2026


Guest speaker, Richard Copps shares about his recently published book on the Holy Spirit.

Nuus
Copps 94.1: Mesgeweld op Walvisbaai

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 20, 2025 0:50


Talle motoriste wat by padblokkades beboet is, was Vrydagaand aan die orde van die Copps 94.1-skof op Walvisbaai. Sake het egter teen die einde van die skof ‘n ernstige wending geneem met ‘n messteekvoorval op dié kusdorp. Francois Lottering van Kosmos 94.1 doen verslag van die toneel:

Nuus
Copps 94.1: Bendegeweld ooskadu aand in hoofstad

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 13, 2025 0:51


Copps 94.1 moes Vrydagaand bontstaan met die hoofstad wat ‘n miernes van bedrywighede was en mense wat nie altyd binne die raamwerk van die wet speel nie. Darren Smith van Kosmos 94.1 was op die toneel en doen verslag:

The North-South Connection
ChroNoSo #59 – WWF THE MAIN EVENT 02/01/91 & MSG, Copps Coliseum & More

The North-South Connection

Play Episode Listen Later Dec 6, 2025 113:19


It's… ChroNoSo! The North-South Connection Podcast Network takes you down memory lane each month by exploring one match from WWE history. This month on ChroNoSo, the crew dives into late January & early February 1991. They cover the matches, segments from The Main Event, MSG, & The Copps Coliseum.

Nuus
Copps 94.1: Twee sterf in grubotsing buite Windhoek

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 29, 2025 1:01


Die Copps 94.1- span het ‘n bedrywige Vrydagaand agter die rug met onder meer ‘n gru-ongeluk op die Daan Viljoen-pad buite Windhoek wat die lewens van twee mense geëis het. Kosmos 94.1 Nuus se Francois Lottering het die stadspolisie vergesel en doen verslag:

Nuus
Copps 94.1: Gru-nag vir voetgangers in Windhoek

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 22, 2025 1:14


Voetgangers wat in Windhoek raakgery is, was die Copps 94.1-span se vernaamste uitdaging Vrydagaand. Francois Lottering van Kosmos 94.1 Nuus was saam met die stadspolisie en doen verslag van die toneel:

kosmos windhoek nuus copps
Nuus
Copps 94.1: Tieners hou massa-jolyt in Kleine Kuppe

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 22, 2025 0:30


Dit klink soos iets uit ‘n Project X-fliek: Windhoek se stadspolisie moes Vrydagaand bontstaan om orde te herstel toe ministens 80 tieners besluit het dis ‘n goeie idee om huispartytjie in Kleine Kuppe te hou. Kosmos 94.1 Nuus se Francois Lottering was deel van die Copps 94.1-span en het meer:

Nuus
Copps 94.1: Sorg dat jou voertuig geregistreer is!

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 15, 2025 0:30


Windhoek se stadspolisie het Vrydagaand tydens Copps 94.1 beslag op ‘n ongeregistreerde voertuig gelê ná hulle ondersoek ingestel het na ‘n gefuif in ‘n parkeerarea. Kosmos 94.1 se Darren Smith was op die toneel en het met hoofinspekteur Katrina Naukushu van gemeenskapspolisiëring in die Khomasstreek gepraat:

Nuus
Copps 94.1: Gewapende roof in Hochlandpark

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 1, 2025 1:09


‘n Gewapende roof in Hochlandpark was maar net een van die voorvalle wat die polisie tydens Vrydagaand se Copps 94.1-skof moes hanteer. Minstens vier mans het die inwoners met vuurwapens en skerp voorwerpe aangehou en waardevolle items gesteel. Kosmos 94.1 se Francois Lottering was op die toneel en doen verslag:

Nuus
Copps 94.1: Nag van geweld in Windhoek

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 25, 2025 1:11


Die Copps 94.1-span het Vrydagnag hul hande volgehad met misdaad in die hoofstad met twee ernstige voorvalle van geweld wat onmiddellike polisie-ingryping vereis het. Kosmos 94.1 Nuus se Francois Lottering doen verslag van die toneel:

kosmos windhoek nuus copps
Nuus
Copps 94.1: Walvis-polisie het hande vol met 'huiskroeë'

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 27, 2025 0:54


Copps 94.1 het ‘n bedrywige aand in Walvisbaai agter die rug, met veral die hokslaan van onwettige drankverkopers wat hulle besig gehou het. Adjunkoffisier Tuyenikelao Fernando van NamPol se gemeenskapspolisiëring op die kusdorp, het meer:

hande copps
Nuus
Copps 94.1: Polisie maan teen inbrekers

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 20, 2025 0:26


Copps 94.1 het ‘n bedrywige Vrydagaand agter die rug met die Namibiese polisie wat die publiek gewaarsku het om op hul hoede te wees vir inbrekers. Diewe teiken veral elektroniese toerusting in huise wat nie voldoende beveilig is nie. Hoofinspekteur Katrina Naukushu het meer:

Nuus
Copps 94.1: Padtekens, padwerke vang motoriste onkant

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 6, 2025 0:53


Motorongelukke in die hoofstad het Vrydagaand die meeste van die Copps 94.1-span se tyd in beslag geneem. Veral padtekens en paaie waaraan gewerk word, het motoriste onverhoeds betrap. Senior inspekteur Silas Shipandeni van die Namibiese polisie doen verslag:

Nuus
Copps 94.1: Besige Vrydagaand in Windhoek

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 30, 2025 0:27


‘n Aanranding en motorongeluk was van die insidente wat die Copps 94.1-span Vrydagaand in Windhoek moes hanteer. Kosmos 94.1 se Darren Smith was op die toneel en doen verslag:

Nuus
Copps 94.1: Jeug gemaan om veilig te wees

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 9, 2025 0:54


Geen ernstige misdaadvoorvalle is Vrydagaand tydens die Copps 94.1-skof saam met die Windhoekse stadspolisie aangemeld nie. Groepies jong kinders in die strate van die hoofstad is deursoek en gemaan om waaksaam te wees. Senior-inspekteur Silas Shipandeni doen verslag:

Nuus
Copps 94.1: Spoed, drank dryf ongelukke in hoofstad

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 26, 2025 1:07


Lede van die hooggregshof het Vrydagaand by Copps 94.1 en die Namibiese polisie aangesluit om warm klere en sop aan behoeftigdes in Windhoek uit te deel. Op die misdaadfront, was daar ‘n ernstige motorongeluk in die hoofstad. Francois Lottering van die Copps 94.1-span doen verslag van die toneel:

Nuus
Rustig op die misdaadfront, berig Copps 94.1

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 19, 2025 0:47


Buiten vir ‘n enkele skietvoorval in Windhoek, waarin niemand beseer is nie, was Vrydagaand ‘n rustige aand in die hoofstad, berig Francois Lottering. Hy was deel van die Copps 94.1-span en doen verslag:

The Real News Podcast
Nora Loreto's news headlines for Thursday, July 3, 2025

The Real News Podcast

Play Episode Listen Later Jul 3, 2025 10:13


Canadian journalist Nora Loreto reads the latest headlines for Thursday, July 3, 2025.TRNN has partnered with Loreto to syndicate and share her daily news digest with our audience. Tune in every morning to the TRNN podcast feed to hear the latest important news stories from Canada and worldwide.Find more headlines from Nora at Sandy & Nora Talk Politics podcast feed.Help us continue producing radically independent news and in-depth analysis by following us and becoming a monthly sustainer.Sign up for our newsletterLike us on FacebookFollow us on TwitterDonate to support this podcast

Nuus
Copps 94.1-nag eindig met moord in Katutura

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 28, 2025 1:00


Die Copps 94.1-span het ‘n besig Vrydagnag beleef, wat met ‘n moord in die hoofstad afgesluit is toe ‘n man na bewering in Katutura doogesteek is. Francois Lottering was op die toneel en doen verslag:

moord copps
Nuus
Copps 94.1: Man weier om te blaas in hoofstad

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 14, 2025 0:55


Drank was Vrydagaand die vernaamste sondaar in Windhoek met die polisie wat twee mans vir beweerde dronkbestuur vasgetrek het. Daar was ook drie ligte motorongelukke in die hoofstad. Francois Lottering van die Copps 94.1-span was oudergewoonte op die toneel en doen verslag:

Nuus
Copps 94.1: Molesvrye aand op Otjiwarongo

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 14, 2025 0:56


Die polisie se teenwoordigheid in die strate van Otjiwarongo werp vrugte af, blyk uit ‘n rustige Vrydagaand op dié dorp. Hier en daar is sjebeen-eienaars voor stok gekry omdat hul lisensies nie in orde was nie. Jessica Thomas was deel van die Copps 94.1-span op Otjiwarongo en doen verslag van die toneel:

aand jessica thomas copps
Nuus
Copps 94.1: Rustige Vrydagaand in hoofstad

Nuus

Play Episode Listen Later May 31, 2025 1:06


Copps 94.1 het ‘n betreklike stil Vrydagaand in Windhoek agter die rug, met motorbestuurders wat vir die meeste van die probleme verantwoordelik was. Francois Lottering was oudergewoonte saam en doen verslag vanaf die toneel:

windhoek copps
Nuus
Copps 94.1 staan bont met dopmoles

Nuus

Play Episode Listen Later May 17, 2025 0:43


Buiten vir drankmoles, het Copps 94.1 ‘n rustige Vrydagaand in die hoofstad beleef. Francois Lottering was, soos altyd, op sy pos en doen verslag van die toneel:

Nuus
Copps woeker in Okahandja

Nuus

Play Episode Listen Later May 3, 2025 1:20


Die Copps 94.1-span is in Okahandja ontplooi saam met lede van beide die Windhoek- en die Okahandja-polisie. Die dorp is die afgelope tyd in die nuus met drie moorde op jong meisies. Francois Lottering was aandiens en doen verslag van die aand.

windhoek copps
Nuus
Woelige Vrydagaand vir Copps 94.1-misdaadspan

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 5, 2025 1:06


‘n Brand in die Havana-informele nedersetting, ‘n motor in ‘n sloot en ‘n moeilike vrou is van die kwessies waarmee die Copps 94.1-span Vrydagaand moes huishou. Soos altyd was Francois Lottering op die toneel en doen verslag:

Nuus
Bakleiery en beserings oorheers Copps 94.1

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 29, 2025 1:03


Vrydagaand se Copps 94.1 was gekenmerk deur mediese bystand met verskeie skermutselings wat plaasgevind het en beserings veroorsaak het. Volgens Francois Lottering, wat aan diens was, was die hoofstad oor die algemeen uiters bedrywig.

copps
Mind Matters
Transforming Industries with AI: Insights from Entrepreneur David Copps

Mind Matters

Play Episode Listen Later Mar 20, 2025 0:33


On this episode, host Robert J. Marks concludes a three-part conversation with entrepreneur, technologist, and thought leader David Copps. Copps has over two decades of experience pioneering advancements in artificial intelligence and other technologies. In this final segment, Copps discusses how his companies have harnessed emerging AI technologies. He discusses Brainspace, a company Copps founded that created one of the Read More › Source

Discovery Institute's Podcast
Transforming Industries with AI: Insights from Entrepreneur David Copps

Discovery Institute's Podcast

Play Episode Listen Later Mar 20, 2025 0:33


Nuus
Copps 94.1: Dronk op straat bly 'n kopseer

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 15, 2025 0:50


Dronk op straat het die Copps 94.1-span Vrydagaand op hul tone in Windhoek gehou. Francois Lottering was oudergewoonte op die toneel en doen verslag:

Mind Matters
How to Build a Successful Startup in the Age of AI

Mind Matters

Play Episode Listen Later Mar 13, 2025 0:33


Artificial intelligence is changing how businesses operate. But some best practices remain, no matter what the technology landscape looks like. On this episode, host Robert J. Marks continues his conversation with renowned entrepreneur, technologist, and thought leader David Copps. Copps has over two decades of experience pioneering advancements in artificial intelligence and other emerging technologies. In this segment, Copps advises Read More › Source

Nuus
Copps 94.1: Huismoles vasgevat

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 15, 2025 1:20


Huishoudelike probleme bly ‘n kopseer in Namibië met kinders wat dikwels aan die kortste end trek. Dit het gisteraand tydens Copps 94.1 opnuut na vore gekom. Francois Lottering van Copps 94.1-span was daar en doen verslag van die toneel:

Nuus
Copps 94.1-span veg tevergeefs om lewe te red

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 8, 2025 1:15


Die Copps 94.1-span het 'n ongewone en ook hartseer aand gehad in die hoofstad. Francois Lottering, wat aan diens was, lewer verslag.

Nuus
Suiderhof Copps 94.1 se brandpunt

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 18, 2025 1:36


Suiderhof in die hoofstad was die Copps 94.1-brandpunt Vrydagaand. Francois Lottering en die span van NamPol het te doen gekry met ‘n gewelddadige huisbraak en die honde-eenheid is ontplooi na ‘n verdagte voertuig gevind is.

copps brandpunt
Nuus
Copps 94.1-span staan bont met dronk bestuurders

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 28, 2024 0:44


Die Copps 94.1-span was op Walvisbaai op patrollie en het uitsluitlik met drink-en-bestuur kwessies te doen gekry. Francois Lottering was aan diens en lewer verslag.

span staan bont bestuurders copps
Nuus
Copps-span help met noodlottige ongeluk

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 21, 2024 1:04


Die Copps 94.1-span was op patrollie in Swakopmund en het met 'n padongeluk buite die dorp te doen gehad. Francois Lottering was aan diens en het al die besonderhede.

Nuus
Copps 94.1 beleef woelige aand op Walvisbaai

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 14, 2024 1:18


Die Copps 94.1-span was op Walvisbaai op patrollie en soos gewoonlik was Francois Lottering aan diens. Hy beskryf 'n woelige aand op die kusdorp, met bekende probleme.

hy aand beleef copps
Associations Thrive
103. Mike Copps, President & CEO of ALDA, on Member-Driven Growth, Executive Engagement, and Strategic Conference Planning

Associations Thrive

Play Episode Listen Later Aug 15, 2024 31:11


How do you provide member benefits during a pandemic when your value proposition is built on in-person meetings? And how do you take the helm of an organization when you can't meet your staff face to face?In this episode of Associations Thrive, host Joanna Pineda interviews Mike Copps, President & CEO, of the Analytical, Life Science & Diagnostics Association (ALDA). Mike discusses:The different sectors of the healthcare industry that ALDA members are involved with: Analytical, Life Science, and Diagnostics.How ALDA evolved to match the evolution of the member companies.How involvement in ALDA is by the senior executives of member companies, usually the CEO.How he has been working for associations since graduating from college.His experience working for the largest AMC (association management company) 15 years ago and how different it is to work for a self standing organization. He relies on his small team and outsourced partners to run the organization.How ALDA's value proposition is built on their in-person events and the networking available there.How ALDA had to pivot very quickly when the pandemic happened, including setting up a zoom account, because they had never even held a webinar before 2020.How ALDA created “collaboratives” for executives running different departments within member organizations, e.g., HR, operations, etc.How ALDA holds two major conferences a year, one in Boston and one in San Francisco, the two major biotech hubs. They also host regional dinners throughout the year.How the organization is at a crossroads because their events are becoming very popular. ALDA is questioning how to expand the events while keeping them intimate.How ALDA provides a quarterly market assessment, compensation survey, and a D&I survey. These reports are key to member value.ALDA's diversity initiative to attract more women and people of color into the membership and their conferences.How he's headed to Japan to attend an international conference for a partner association which aligns with ALD's strategy to hold a meeting, breakfast or reception within the confines of a partner organization conference.References:ALDA WebsiteJapan Analytical Instrument Manufacturers' Association (JAIMA) WebsiteALDA Market Data