POPULARITY
Sokker: Die Europese kampioenskap in Duitsland het die voorlaaste ronde bereik. Nederland speel môreaand teen Engeland, en vanaand word 'n reusestryd verwag tussen Frankryk en Spanje in München. Spanje het sy laaste ses wedstryde gewen en Frankryk het twee gewen en vier gelykop gespeel. Frankryk se kaptein, Kylian Mbappé, het nog net een doel aangeteken in Euro 2024, maar hoop om sy span na die eindstryd te laat deurdring.
AfriForum sê voorstanders van die Nasionale Gesondheidsversekering skep 'n verwronge prentjie van private gesondheidsorg in Suid-Afrika, om dit as die enigste oplossing voor te hou. Die Wetsontwerp op die NGV, wat 'n raamwerk voorsien vir die verskaffing van universele sorg deur 'n staatsbeheerde fonds, is op president Cyril Ramaphosa se lessenaar om as wet bekragtig te word. Louis Boshoff van AfriForum sê die instelling van die NGV kan klinieke wat armer gemeenskappe bedien, in gevaar stel:
Reeks: [Getemperde Geloof] Spreker: (Johan Delport) Youtube link: https://www.youtube.com/watch?v=zL5bPxd_07k&feature=youtu.be
Spreker: Johan Delport Reeks: Getemperde Geloof Youtube link: https://www.youtube.com/watch?v=AqEhU5ZzWwc&feature=youtu.be
Die Universiteit van die Noordwes is die enigste universiteit in Suid-Afrika wat nog Afrikaans as onderrigtaal waarborg. Die nuwe vise-kanselier, dr. Bismark Tyobeka het vanoggend tydens sy inhuldiging gesê Afrikaans is so belangrik soos enige ander inheemse taal in die buurland en waarborg inklusiwiteit.
'n Opname in die buurland het getoon ten minste 79 persent van huishulpe is die enigste broodwinners in hul huishoudings. Die studie het ook bevind 64 persent van hulle is enkelma's. 'n Somber prentjie is oor die algemeen geskets oor wat huishulpe werklik in die gesig staar tydens die huidige ekonomiese klimaat. Die gemiddelde inkomste van huishulpe is tussen drie en vier duisend Suid-Afrikaanse per maand. Die studie toon nadat hulle maandelikse lewenskoste om in ag geneem is, is daar gemiddeld slegs 684 rand se besteebare inkomste wat oorbly. Tim Parkhouse, die voormalige sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersvereniging sê aan Kosmos 94.1 Nuus ‘n soortgelyke opname is in Namibië gedoen.
Aangebied deur Johan Delport, deel van ons Koninkrykskatte Reeks.
Handelinge 4:12 “Hý bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie.”Hoekom is dit, dat Christene en die Christendom soos die tyd aanstap, al hoe meer verafsku word? Al hoe meer op die kantlyn geskuif word? Al hoe meer aanstootlik vir die hedendaagse mens se denkwyse word? Hoekom is dit so?Toe ek 'n seun was, het die meeste mense kerk toe gegaan. Ek weet dit is beslis nie waar in alle lande nie, maar dit was in myne. Die meeste mense het geglo dat die tien gebooie 'n goeie basis is, nie slegs vir die wette van ons land nie, maar vir die lewe oor die algemeen.Maar deesdae, soos die samelewing meer kundig en vernaam geword het en namate persoonlike vryhede vir mense belangriker word, word die Christelike siening gemarginaliseer, selfs ontoeganklik gemaak. In baie lande, insluitend my eie, word dit al hoe moeiliker om openlik oor die dinge van God te praat. Dit word deesdae as aanstootlik beskou.Maar hier is die ding wat vir baie mense ‘n groot struikelblok is:Handelinge 4:12 “Hý (Jesus) bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie.”Glo jy dit? Ek glo dit beslis. Met my hele hart glo ek dat Jesus die enigste weg na die Vader is; want as jy in Hom glo, weet jy dat sy bloedoffer aan die Kruis vir my en vir jou sondes betaal het.Daardie aanspraak van "eksklusiwiteit" is geweldig aanstootlik vir mense se hedendaagse denkwyse. Hulle is baie meer gefokus op gevoelens en individuele vryheid, as op objektiewe waarheid.Maar die waarheid is dat Jesus die enigste weg is. Moenie toelaat dat die samelewing se besware en vervolgings, al is dit vieslik en kwetsend, daardie waarheid in jou hart afwater nie.Jesus is die enigste weg.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Enjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Jonathan Jansen– Uitgelese Professor, Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit Stellenbosch
Die Suid-Afrikaanse departement van gesondheid sê die strategie van vermindering van risiko is die enigste lewensvatbare manier om die oordrag van Covid-19 te bekamp, veral wat die nuwe Omikron-variant betref. Dit volg te midde van die departement se onmiddellike opskorting van kontak-opsporing en kwarantyn, behalwe in gevalle waar mense die siekte by 'n byeenkoms of in 'n groep opgedoen het. Die buurland se adjunk-minister van Gesondheid, Sibongiseni Dhlomo, sê hulle glo dit is die beste besluit vir die land in die stryd teen die virus:
Die Gamsberg gaan die Afrika Millimeter-teleskoop huisves, die eerste radioteleskoop in Afrika wat sensitief vir millimetergolwe is. Dit is ‘n reuse-projek tussen die Universiteit van Namibië, Radboud Universiteit in Nederland en verskeie internasionale vennote om die teleskoopnetwerk van die Event Horizon Teleskoop met ‘n radioteleskoop in Namibië uit te brei. Dit sal 'n belangrike skakel vorm in die netwerk van millimetergolwe teleskope regoor die wêreld wat in 2019 die eerste foto ooit van 'n swart gat gekry het, sê Unam se professor Michael Backes aan Kosmos 94.1 Nuus. Die teleskoop sal ‘n alleenstaande teleskoop wees, die enigste van sy soort in die hele Afrika, en sal in die volgende drie jaar in Namibië gebou word.
In ons weeklikse gesprekreeks met die oog op die munisipale verkiesings in Oktober vanjaar, gesels Nuuspod met Dr. Pieter Mulder, politieke ontleder oor koalisies.
Efesiërs 2:4-9Support the show
Efesiērs 2:10Support the show (https://thebiblegps.com/donation)
Efesiërs 2:1-3Support the show (https://thebiblegps.com/donation)
Dagstukkies van Ds Marthino Nel - Gemeente van die Verbondsvolk SA
Dagstukkies van Ds Marthino Nel - Gemeente van die Verbondsvolk SA
Moneyweb Radio — Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport
Kosmos 94.1 — Reaksie word ontvang op berigte dat Palestyne hulle huise in Oos-Jerusalem moet sloop of duisende aan Israelse owerhede betaal om dit vir hulle te doen. Palestyne mag nou alleenlik in die gebied, wat deur Israel geannekseer is, bou as hulle ‘n permit het, wat die Verenigde Nasies sê amper onmoontlik is om te bekom. Duisende Palestyne, wat nog verbande op hulle eiendom het, moet dit nou laat vaar. Die Namibiese regering het sy ondersteuning vir Palestyne in die gebied uitgespreek en volgens die voormalige Namibiese Eerste Minister Nahas Angula, is die stand van sake onmenslik maar, hy meen dialoog tussen die partye is die enigste oplossing.
Kosmos 94.1 — Die Amerikaanse President Donald Trump het amptelik, by die laaste aand van die Republikeinse konvensie, sy nominasie as presidentskandidaat aanvaar. Hy sê hy sal binnekort die ekonomie regruk en orde in die land herstel.
Maroela Media — Margit Meyer Rödenbeck het vroeër vanjaar aangekondig dat haar alter ego, Dowwe Dolla, vanjaar sou aftree. Maar weens die Covid-19-pandemie het sy haar uittrede uitgestel na volgende jaar, sodat sy haar gehoor finaal in die oë kan kyk. Dowwe Dolla doen wel die eerste van haar finale vertonings vir die volgende paar dae aanlyn in die komediestuk Dowwe Dolla skree steeds Chesliiin!.
In gezond vermageren met Skinnylove gaat Alain Indria de conversatie aan met skinny-lovers. Hij praat met Skinnylovers, toont hoe hij gezond leeft en hoe Skinnylove zijn leven veranderd heeft. Veel luisterplezier! Volg Skinnylove op: Instagram: www.instagram.com/skinnylove_be/ Facebook: www.facebook.com/skinnyloveDrink/ Youtube: www.youtube.com/user/alainLombardia
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Die enigste dieet." Heerlike luistergenot!
Jou inspirasie vir vandag kom via Lynette Beer. Haar tema is "Die enigste antwoord is slegs 'n moontlikheid."
In gezond vermageren met Skinnylove gaat Alain Indria de conversatie aan met skinny-lovers. Hij praat met Skinnylovers, toont hoe hij gezond leeft en hoe Skinnylove zijn leven veranderd heeft. Veel luisterplezier! Volg Skinnylove op: Instagram: www.instagram.com/skinnylove_be/ Facebook: www.facebook.com/skinnyloveDrink/ Youtube: www.youtube.com/user/alainLombardia
President Donald Trump was die ENIGSTE van die G-20 leiers by die onlangse OSAKA beraad, wat WEIER om hom te verbind tot die stryd teen klimaats verandering. Trouens, by DIE beraad in Japan, was die Amerikaanse president boonop besig om druk te plaas op leiers van Brasilie, Turkye, Australie en SAUDI ARABIE om die Parys ooreenkoms te ignoreer. Dit alles was onder bespreking in Hamburg, Duitsland, van waar professor Francois Engelbrecht, klimaatkundige aan WITS UNIVERSITEIT, die naweek terug gekeer het.
Dit is geweldig! Gefeliciteerd je bent op de juiste weg! Enigste wat je nu nog moet doen is volhouden
Lord you want to partner with us, our prayers, Your answers. Our works Your grace. Our possessions your blessing. Our obedience your call. Our weakness, Your strength. This is a great mystery. I pray help us to make this sacred partnership more seamless and flowing, reciprocal, intimate, and natural. In the same way, Jesus could do nothing without the Father; we can do nothing without the Holy Spirit. Jesus could do nothing without Him seeing the Father do it (John 5:19-20, 30), only doing His will (John 6:38), do only what the Father taught (Joh 8:28), according to what the Father commands (John 12:49). In order for us to live and move by the way of the Spirit, or as ap Paul put it: “walk in the Spirit” (Gal 5:16) we must learn to be holy devoted and depended on the Holy Spirit. We literally can do nothing without Him! In the OT, people lived by the Law, in the NT believers live by the Holy Spirit. It is not by force nor by strength, but by my Spirit, says the Lord of Heaven’s Armies. (Zech 4:6) ALL LIFE IN THE New Testament IS BY THE SPIRIT Know God by the Spirit: No one can know a person’s thoughts except that person’s own spirit, and no one can know God’s thoughts except God’s own Spirit. (1 Corinthians 2:11) Walk according to the Spirit and not gratify the desires of the flesh. It is the power of the Spirit life, that free you from the gravitational downward pull of the flesh and sin. (Rom 8:2-4; Gal 5:16) A new power is in operation. The Spirit of life in Christ, like a strong wind, has magnificently cleared the air, freeing you from a fated lifetime of brutal tyranny at the hands of sin and death.The Message: (Ro 8:2). Set your mind on the things of the Spirit (Rom 8:5-8). Put to death the deeds of the body by the Spirit (Rom 8:13). The main characteristic of being a child of God is being led by the Spirit. (Rom 8:14) Know the Fatherhood of God and subsequent sonship by the Spirit (Rom 8:15-17). Hope in the Spirit (Rom 8:23-25). Pray in the Spirit (Rom 8:26-27). In other passages Paul mentions — (Jude 20) Be filled with the Spirit (Eph 5:18). Serve in the Spirit (Rom 7:6; 15:16). Love by the Spirit (Rom 15:30; Gal 5:22-23; Col 1:8). Know one-another by the spirit. The way of the spirit is more accurate and also quicker! Jesus knew the heart of Nathaniel even before he had met him. (John 1:47) Similarly, the Lord revealed to Ananias not only the change in Saul (Paul) but also his destiny before he met him. (Acts 9:10) Phillip was divinely led to meet the servant of the court of Ethiopia. (Acts 8:26) Jesus knew what was in the Pharisees’ hearts. He knew the woman at the well in the spirit. (John 4) Imagine a church where people know each other in the spirit, where everyone knows their place and function, and naturally work together without complaining and strife because they do not feel threatened by one another. We are taught by that what the Holy Spirit teaches. (1 John 2:27; 1 Cor 1:13) People err, in interpreting the Bible without the Spirit. (2 Cor 3:6) We can only know God, by the Spirit, because He is Spirit. 1 Cor 2:10-12) We cannot be regenerated and born again without the work of the Spirit. (Tit 3:5) The Eternal spirit through the Blood of Christ, cleanse you from an evil conscience. Heb 9:14 Help me to walk, live and have my being in the spirit alone. Let me be able to say like Jesus, I do nothing unless the Spirit, I say nothing unless the spirit. ABIDING IN THE SPIRIT It is only in the spirit that we are safe. It is only in the Spirit, that we cannot be deceived and misled. (1 John 4:1; John 16:13) Words and deeds done in the spirit, (1 Cor 2:13) He will defend. In the Spirit we are accurate. In the Spirit we are holy and perfect. (John 17:17) In the Spirit we are righteous. In the Spirit we will know the way in the Holy of holies. (Heb 9:8) In the Spirit there is liberty. (2 Cor 3:17) In the Spirit we are whole, and able to s
Enigste manier hoe ons vrymoedig in God kan gee is as ons dankbaar is.
Enigste manier hoe ons vrymoedig in God kan gee is as ons dankbaar is.
Enigste manier hoe ons vrymoedig in God kan gee is as ons dankbaar is.