Podcasts about zambi

Species of fish

  • 33PODCASTS
  • 101EPISODES
  • 16mAVG DURATION
  • 1EPISODE EVERY OTHER WEEK
  • Mar 7, 2026LATEST
zambi

POPULARITY

20192020202120222023202420252026


Best podcasts about zambi

Latest podcast episodes about zambi

Nuus
Verspoelings ontwrig handel na DRK

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 7, 2026 0:41


Die Walvisbaai-korridorgroep sê 700 SAOG-vragmotorbestuurders is gedwing om alternatiewe roetes na die Demokratiese Republiek van die Kongo te neem nadat swaar reën 'n belangrike brug by die Kasumbalesa-grenspos in Zambië vernietig het. Die brug se ineenstorting het die vervoer van mynbou-insette, brandstof, mineraaluitvoere en handel in die streek vertraag. Kosmos 94.1 Nuus het met die Groep se woordvoerder Maria Paulus gepraat:

Crazy Nauka
156. Ołowiane epidemie: od kopalń po krany

Crazy Nauka

Play Episode Listen Later Mar 3, 2026 86:47


Największe katastrofy wywołane przez ołów – od australijskiego Broken Hill, przez Zambię i Nigerię, po amerykańskie Flint. Ostrzeżenia lekarzy i naukowców były ignorowane, a toksyczny metal trafiał do gleby, powietrza i wody pitnej. To historie zatrutych dzieci, społeczności pozostawionych bez ochrony i decyzji podejmowanych w imię zysku lub oszczędności. Historie, których większość wciąż trwa.Posłuchajcie najnowszego odcinka Podcastu Crazy Nauka!Zachęcamy też do posłuchania dwóch kolejnych cykli naszych podcastów, które tworzymy we współpracy z Polskim Radiem: 1) serii kryminalno-naukowej “Laboratorium zbrodni”:https://open.spotify.com/show/5Sw33l0P1o2vDOErG6VGL2?si=b3068c6d99a34dac2) serii dociekliwie analizującej “Sekcja teorii spiskowych”:https://www.youtube.com/playlist?list=PLZTuUgCmeGG6cRigivWs3HvsZBIr2ZdRv Jeśli podobają Wam się nasze podcasty, rozważcie wsparcie nas na Patronite - dzięki Waszym wpłatom będziemy mogli utrzymać cotygodniowy rytm ukazywania się nowych odcinków: https://patronite.pl/crazynaukaJeśli wolisz jednorazowo postawić nam kawę, to super. Dzięki!

Nuus
Eerste Proflight Zambia-vlug vanaf Lusaka land môre

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 2, 2026 0:38


Proflight Zambia sal môre-oggend sy eerste vlug na Windhoek onderneem en land ongeveer half-twaalf op Hosea Kutako Internasionale Lughawe. Die lugredery sal drie keer per week vlugte aanbied, wat bykomende reisopsies en gerieflike skakels tussen Zambië en Namibië vanaf Lusaka via Livingstone bied. Kosmos 94.1 Nuus het met Dan Kamati, die woordvoerder van die Namibië Lughawensmaatskappy, gepraat, wat sê hierdie nuwe roete bied gerief vir beide lande.

Nuus
Sokker: Namibië se Gladiators teen SA in Cosafa-finaal

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 28, 2026 0:33


Namibië se vroue-sokkerspan, die Brave Gladiators, kom môre teen Suid-Afrika in die finaal van die Cosafa Vrouebeker te staan. Die Gladiators het Vrydag geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer ooit na die eindstryd van dié kampioenskap deur te dring toe hulle Zambië 1-0 in hul semifinaal verslaan het. Môre se wedstryd begin om drie-uur in die Peter Mokaba-stadion in Polokwane. Die Gladiators se afrigter, Lucky Kakuva, het Vrydag só op sy span se oorwinning reageer:

Nuus
Vragvolumes groei steeds - korridorgroep

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 25, 2026 0:39


Die Walvisbaai-korridorgroep rapporteer volgehoue groei in vragvolumes langs sleutelroetes wat Zambië, die Demokratiese Republiek van die Kongo en binnelandse SAOG-markte bedien. Met korter seilafstande na Europa en die Amerikas, vinniger hawe-omkeertye en verminderde risiko's van verkeersopeenhoping, posisioneer die Walvisbaai-korridors hulself as strategiese toegangspoorte vir streeksgroei. Die groep se woordvoerder, Maria Paulus, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat hulle gereed is om met vrageienaars, logistieke verskaffers en beleggers saam te werk om pasgemaakte korridoroplossings te lewer.

Spagetti Lakóautó Podcast
#244 Évzáró, testkép és vécén olvasás

Spagetti Lakóautó Podcast

Play Episode Listen Later Dec 30, 2025 138:10


Az év utolsó adásában elkerülhetetlen, hogy kicsit vissza- és előretekintsünk, kiemeltük az esztendő fontosabb személyes pillanatait és eseményeit, és előre is irányoztunk terveket, milyen kapaszkodókkal mászunk át a 2026-ba. Emellett szóba került némi podcast-önértékelés, a testi létezés és a testkép témája, valamint Jackpot egy asszociációs nyúlüreggel kúszontt végig a vécén olvasástól, a vécén étkezésen át a vécén szeretkezésig, hogy milyen ezt kilométer magasban csinálni, hogyan bukott bele egy szenátor egy rosszul irányzott közvécés lábazásba, és hogy milyen hatással van a bélmozgásunkra az új könyvek jelenléte.Reklám adásunkban ingyen lehet majd bármit hirdetni, ⁠ezen a linken⁠ várjuk a szövegeket a hirdetésekhez!A világzenei ABC-t zárjuk Jemennel, Zambiával és Zimbabvéval. Az adás illusztrációit az ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Instagram-oldalunkon⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ találjátok! Azta Pasta adásokért látogassatok el a ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Patreon-oldalunkra⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠!Ha beszélgetnétek az adásokról, gyertek a Telegram ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Spagetti kibeszélő csatornájára⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠!

Nuus
Bafana klop Angola 2-1 in hul eerste Afcon-wedstryd

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 23, 2025 0:21


Sokker: Bafana Bafana het hul Afrikabekertoernooi met ʼn oorwinning afgeskop nadat hulle Angola met 2-1 verslaan het in ʼn opwindende Groep B-wedstryd op die Marrakesj-stadion. Oswin Appollis en Lyle Foster se doele het Suid-Afrika se oorwinning beklink. Die sewemalige kampioene, Egipte, het Zimbabwe met 2-1 verslaan terwyl Mali en Zambië se kragmeting gelykop was met een elk. Bafana-afrigter, Hugo Broos, sê hulle kon beter gedoen het:

Nuus
Bafana 'moet mik na hoër FIFA-rangorde teen Zambië'

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 11, 2025 0:17


Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê hy hoop op ʼn oortuigende oorwinning teen Zambië omdat hy hul plek op die FIFA-ranglys wil verbeter. Saterdag se internasionale vriendskaplike wedstryd in die Baai is deel van Suid-Afrika se voorbereiding vir die Afrikanasiesbeker wat volgende maand in Marokko begin. Bafana Bafana is in Groep B met die sewemalige wenners en rekordhouer Egipte, Angola en Zimbabwe. Broos sê sy spelers moet dieselfde fokus en mentaliteit hê wat hulle in die Wêreldbeker-kwalifiseerwedstryde gehad het:

Naweekaktueel
Naweekaktueel 25 Oktober 2025

Naweekaktueel

Play Episode Listen Later Oct 25, 2025 49:44


Die besluit om Suid-Afrika van die gryslys te verwyder word wyd verwelkom. Die oudminister van Polisie, Bheki Cele, kritiseer die strafregstelsel. Amerika stel strenger visumregulasies in vir Malawiërs en Zambiërs.

Nuus
NAC skakel met Afrika oor verbetering van lugreise

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 16, 2025 0:20


Die Namibië Lughawensmaatskappy is in Lusaka, Zambië, vir 'n groot kontinentale byeenkoms van lugvaartleiers. By die 74ste Lughawensraad Internasionale Afrika-konferensie skakel hulle met eweknieë van regoor die kontinent om die toekoms van lugreise te vorm. Die geleentheid fokus op sleutelprioriteite in die bedryf soos veiligheid, volhoubaarheid en passasierservaring, met Namibië wat bydra tot omgewingsbesprekings om lughawe-koolstofvrystellings te verminder. Die NAC se woordvoerder Dan Kamati het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Seriál Radiožurnálu
Malawi. Od zloděje k dinosaurovi

Seriál Radiožurnálu

Play Episode Listen Later Aug 16, 2025 3:23


Cestovatel Tadeáš Šíma na své cyklovýpravě z Mysu Dobré naděje do Prachatic dorazil do osmého afrického státu. Rozloučení se Zambií ale rozhodně nebylo podle jeho představ. Poslední noc si totiž užil dobrodružství se zlodějem. „Když jsem se s plným žaludkem vrátil zpátky z večeře, okna mého pokoje byla vysklena a můj foťák s dronem zmizely,“ líčí nepříjemné momenty ve svém audio deníku.Všechny díly podcastu Seriál Radiožurnálu můžete pohodlně poslouchat v mobilní aplikaci mujRozhlas pro Android a iOS nebo na webu mujRozhlas.cz.

Radiožurnál
Seriál Radiožurnálu: Nekonečná Zambie aneb kolik ze 72 jazyků umíš...

Radiožurnál

Play Episode Listen Later Aug 9, 2025 3:00


Cestovatel Tadeáš Šíma už napříč Zambií našlapal na kole přes 1500 kilometrů a hranice stále nejsou na dohled. Navíc putuje v období sucha, kdy proti němu vane silný východní vítr. Kromě cyklistické dřiny se ale Tadeáš v Zambii setkal taky s neobyčejnou etnickou i jazykovou pestrostí nebo s fenoménem tradičních řízených požárů buše. Co v Zambii zůstalo po britských kolonizátorech a jak blízko byl Tadeáš zranění, které mohlo celou jeho cestu ukončit?

Seriál Radiožurnálu
Nekonečná Zambie aneb kolik ze 72 jazyků umíš...

Seriál Radiožurnálu

Play Episode Listen Later Aug 9, 2025 3:00


Cestovatel Tadeáš Šíma už napříč Zambií našlapal na kole přes 1500 kilometrů a hranice stále nejsou na dohled. Navíc putuje v období sucha, kdy proti němu vane silný východní vítr. Kromě cyklistické dřiny se ale Tadeáš v Zambii setkal taky s neobyčejnou etnickou i jazykovou pestrostí nebo s fenoménem tradičních řízených požárů buše. Co v Zambii zůstalo po britských kolonizátorech a jak blízko byl Tadeáš zranění, které mohlo celou jeho cestu ukončit?Všechny díly podcastu Seriál Radiožurnálu můžete pohodlně poslouchat v mobilní aplikaci mujRozhlas pro Android a iOS nebo na webu mujRozhlas.cz.

Nuus
Lungu se liggaam moet terug na Zambië, beslis hof

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 8, 2025 0:19


Die Hooggeregshof in Pretoria het beslis die oorskot van die gewese Zambiese president, Edgar Lungu, moet gerepatrieer word vir 'n staatsbegrafnis. Dit beëindig 'n regsgeding tussen die Zambiese regering en sy familie, wat hom in Johannesburg wou begrawe. Lungu is twee maande gelede dood toe hy behandeling in Suid-Afrika ontvang het. Die adjunk-regterpresident, Aubrey Ledwaba, handhaaf Zambië se reg om Lungu te vereer en sê openbare belang weeg swaarder as persoonlike wense:

Nuus
Organiese landbou plaaslik onder die loep

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 15, 2025 0:35


Die Namibiese Organiese Vereniging en die Namibiese Natuurstigting het saam met streekvennote van Zambië, Malawi en Suid-Afrika 'n gesamentlike strategie ontwikkel vir die bevordering van organiese landbou en agro-ekologie. Dit volg op samewerkings wat deur die Kennissentrum vir Organiese Landbou en Landbou-ekologie in Suidelike Afrika-projek gevestig is. Kosmos 94.1 Nuus het met Vera Corry, die projekbestuur-ondersteuningsbeampte van die stigting gepraat.

Nuus
Blitsbokke vat Afrika-beker

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 24, 2025 0:20


Die Springbok Sewes ‘A'-span is die Rugby Afrika Seweskampioen na ‘n oortuigende oorwinning van 26-12 oor Madagaskar in die eindstryd in Mauritius. Suid-Afrika het Groep B met Burkina Faso, Zambië en Nigerië oortuigend gewen. In die kwarteindronde het hulle die verdedigende kampioen, Uganda, 26-0 geklop voordat hulle ‘n moeisame oorwinning van 19-12 oor Zimbabwe beklink het om die eindstryd te haal. Blitsbok-afrigter Philip Snyman sê hy is tevrede met die spelers se spel en die uitvoering van hul pligte:

Nuus
Sokker: Banyana Banyana moet sokkies optrek

Nuus

Play Episode Listen Later May 29, 2025 0:22


Banyana Banyana-afrigter Desiree Ellis sê sy is teleurgesteld met hulle vertoning teen Botswana in hul eerste wedstryd van die drienasies-reeks op die Lucas Moripe-stadion in Pretoria. Doele deur Adrielle Mibe en Jermaine Seoposenwe, wat twee bygedra het, het tot Suid-Afrika se 3-2-sege teen Botswana gelei. Banyana Banyana kom Dinsdag op dieselfde stadion teen Zambië te staan. Ellis erken daar is ruimte vir verbetering voor die Vroue-Afrikanasiesbeker in Julie teen Marokko:

Nuus
Monica Geingos huldig Dr. Hage G. Geingobstraat in Lusaka in

Nuus

Play Episode Listen Later May 19, 2025 0:39


Die derde eerste dame van Namibië, Monica Geingos was die naweek in Zambië om die hernoeming van 'n straat na wyle president Hage Geingob in te huldig. Die voormalige Sadzustraat in Lusaka heet nou Dr. Hage G. Geingobstraat. Geingos het by die geleentheid Geingob se liefde vir Zambië onderstreep. Monica Geingos Maandag

hage lusaka namibi zambi hage geingob
Rádio UESC
Raízes do Afro T01E07 - Bloco Zambi Axé

Rádio UESC

Play Episode Listen Later May 12, 2025 9:36


FICHA TÉCNICAPARCERIA COM O KAWÊ - NÚCLEO DE ESTUDOS AFRO-BAIANOS REGIONAIS DA UNIVERSIDADE ESTADUAL DE SANTA CRUZ E PPGLAGRADECIMENTOS ESPECIAIS AO BLOCO ZAMBI AXÉ E A CANTINA DO SANDROAPRESENTADORA: KELLY FERNANDESPRODUÇÃO : GABRIEL SILVA E KELLY FERNANDESTRANSCRIÇÃO E DECUPAGEM POR KELLY FERNANDES E PAULA MASTIQUEROTEIRO POR MILENA NASCIMENTOOPERAÇÃO DE ÁUDIO POR LUÍS REIS E FABRICIO GOMESTRILHA SONORA ORIGINAL: MAILTON FIGUEIREDOEDIÇÃO POR JOÃO PEDRO DA COSTAARTE VISUAL POR GIORDANO SOFIATTIORIENTAÇÃO POR PRISCILA CHÉQUER, ELIANA ALBUQUERQUE E VALÉRIA AMIM

Vita Dei Podcast
Zambië Uitreik 2025 (Episode 1) Die reis begin

Vita Dei Podcast

Play Episode Listen Later May 10, 2025 25:56


Vita Dei 650

reis zambi
Nuus
Namibië moet hande vat, sê NNN op geskiedkundige inswering

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 21, 2025 0:49


Die presidente van Mosambiek, Angola, die DRK, Suid-Afrika, Zambië, Botswana, Saharawi-republiek, Kenia, Tanzanië, sowel as die adjunk-presidente van Malawi, Ghana en Uganda saam met verskeie voormalige presidente en ander hooggeplaastes, het die inhuldiging van president Netumbo Nandi-Ndaitwah bygewoon. Sy die deur die hoofregter, Peter Shivute by Staatshuis ingesweer. Nandi-Ndaitwah is die 11de vroulike president in Afrika en Namibië se vyfde. Die uittredende president Nangolo Mbumba het hulde aan haar baanbreker oomblik gebring.

Nuus
Namibiese jeug pessimisties oor toekoms: Africa Youth Survey

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 14, 2025 0:33


'n Onlangse Africa Youth Survey onthul dat slegs 34 persent van Namibiese jeugdiges glo dat die ekonomie op die regte pad is, met 58 persent wat pessimisties voel. Dit is Namibië se eerste insluiting in die opname, wat groot kommer onder jongmense regoor die vasteland beklemtoon. Namibiese jeug staar onsekerheid oor hul toekoms in die gesig, met 63 persent onseker oor hul rigting, vergeleke met hoër vertroue in lande soos Tsjad en Zambië. Korrupsie bly 'n groot bekommernis, met 65 persent bekommerd oor korrupsie in besighede en 64 persent in die regering. Die opname beklemtoon ook ontevredenheid met regerings se pogings om armoede te verlig en die dringende behoefte aan werksgeleenthede regoor Afrika. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met George Kambala, die woordvoerder van die AR-beweging, oor of hy met die jeug saamstem.

Nuus
Anixas II-kragstasie versterk land se kragsekerheid

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 11, 2025 0:41


NamPower het die Anixas II-kragstasie van 1,28 miljard Namibiese dollar in Walvisbaai voltooi. Dit kom te midde van streeksenergie-uitdagings, met Zambië wat 'n ernstige kragkrisis in die gesig staar weens droogte. Die 54 megawatt-fasiliteit word op 21 Februarie ingewy. Tesame met die bestaande Anixas-kragstasie sal dit die netwerk versterk, betroubare energie verseker en hernubare integrasie ondersteun. Dit loop op swaar brandstofolie wat gebruik maak van binnebrand-siprokerende enjintegnologie, met opsies vir diesel of gas. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Abraham Angula, waarnemende direkteur vir energiebeplanning en navorsing by die energieministerie.

land dit kosmos nuus zambi
Nuus
Grondslag gelê vir Namibië-Zambië eenstop-grenspos

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 16, 2025 0:40


'n Namibiese span onder leiding van NamRA en met amptenare van ander grensagentskappe, is in Sesheke, Zambië vir die eerste gesamentlike tegniese komiteevergadering oor die eenstop-grenspos tussen Namibië en Zambië. Die vergadering poog om 'n bestuurstruktuur vir die grenspos te skep deur die funksies, pligte en samestelling van sy subkomitees uiteen te sit. Die werk is noodsaaklik om die Katima Mulilo-eenstop-grenspos in werking te stel, grensdoeltreffendheid te verbeter en kommersiële bande tussen die twee lande te versterk. Steven Ndorokaze, NamRA se hoof van strategiese kommunikasie, het meer.

namibi zambi
Dilo Camilo
Dilo Camilo - Me dan miedo los Cohetes Chinos - 12/01/25

Dilo Camilo

Play Episode Listen Later Jan 12, 2025 58:46


Un Dilo Camilo con musica de SecoSecoSeco, Tall Juan, Mima, Davila 666, La Perla, Zambi, Chiquita y Chatarra, Hablan Por la Espalda, Amarillo Fiesta, Pumuky, Big L y muchos mas.Escuchar audio

Nuus
Dwelmbeslagleggings dui Desember 'voorraad' aan

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 9, 2025 0:33


Die Namibiese polisie het in Desember 308 000 kilogram dagga, 10 031 Mandrax-tablette, 307 eenhede crack-kokaïen en 8 859 gram kokaïen-poeier gekonfiskeer. Daar is 126 verdagtes gearresteer met 118 Namibiërs, vier Angolese, een Suid-Afrikaner, twee Zambiërs en een Tanzaniër. Volgens die voormalige dwelmhoof by die polisie Hermie van Zyl, is die syfers beduidend van handelaars wat voorraad opbou vir Desember.

daar volgens desember zyl hermie namibi zambi suid afrikaner die namibiese
Nuus
Kry permit vir hout-oes, of jy kry misdaadrekord

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 26, 2024 0:30


Die Kavango-Wes-streek sukkel steeds met die onwettige oes van hout. Permitte word sedert 2023 uitgereik aan diegene wat aan streng vereistes voldoen. NamPol en die Namibiese Inkomste-agentskap het in 2023 en vanjaar meer as 1 600 stukke onwettige hout en 1 800 planke van Angola en Zambië gekonfiskeer. Boetes van meer as 32 000 Namibiese dollar is vanjaar tussen Januarie en November aan 16 oortreders in die streek uitgereik. Kosmos 94. Nuus het gesels met Johnson Ndokosho, die direkteur van bosbou by die omgewingministerie, wat sê wetstoepassing is versterk.

Nuus
Zambezi-polisie soek nog na tien ontsnapte gevangenes

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 13, 2024 0:35


Die polisie in die Zambezi-streek moet nog 10 van die 13 verhoorafwagtende gevangenes wat uit die Menias Brian Libuto-polisiestasie ontsnap het, weer in hegtenis neem. Die gevangenes het die polisie Sondag oorrompel en weggekom. Drie van hulle, 'n Namibiër en twee Zambiërs, is onmiddellik weer in hegtenis geneem. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met NamPol streekbevelvoerder kommissaris Andreas Shilelo, wat 'n opdatering gee.

Nuus
Namibië beklemtoon vroue- en jeugbevordering

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 13, 2024 0:40


Die 56ste SAOG parlementêre forum se voltallige vergadering is tans aan die gang in Livingstone, Zambië, waar lede verslae hersien en oorweeg vir aanvaarding deur verskeie staande komitees. Die Namibiese afvaardiging word gelei deur die Speaker van die Nasionale Vergadering, prof. Peter Katjavivi. Die voltallige vergadering, wat Maandag begin het, sluit vandag af. Namibiese parlementslid, Utaara Mootu, het bygedra tot die Mosie vir die Aanneming van die Verslag van die Staande Komitee oor Geslagsgelykheid, Vrouebevordering en Jeugontwikkeling.

Nuus
Handelstekort bereik N$7,8 miljard in Oktober

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 3, 2024 0:36


Die Namibië Statistieke Agentskap het die handelstatistieke vir Oktober uitgereik, waarvolgens die handelstekort 7,8 miljard Namibiese dollar bereik het. Die kommoditeit van die maand is lewende kuikens, wat vir 1,4 miljoen Namibiese dollar uit Zambië, Nederland en Suid-Afrika ingevoer is. Geen lewende kuikens is uitgevoer nie. Mirjam Shihepo, die statistieke agentskap se kommunikasiebeampte, lig die hoofbevindings uit.

Nuus
Groot vraag na oorgrens-toerisme

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 19, 2024 0:38


Internasionale betrekkinge minister Peya Mushelenga het onlangs gesê Namibië moet werk aan oorgrens toerismepakkette met buurlande om toerisme in die land te bevorder. Dit is egter nie maklik nie aangesien alle buurlande se visumvereistes verskil, selfs tussen die KAZA-lande. Zambië en Zimbabwe het byvoorbeeld die KAZA Univisa, maar dit is net vir reis binne Zambië en Zimbabwe, en sluit nie Namibië, Angola en Botswana in nie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Gitta Paetzold, die uitvoerende hoof van die Namibiese Gasvryheidsvereniging, wat meer inligting gee.

Nuus
Zambiese koringinvoere sal deur Namport kom

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 8, 2024 0:35


Zambië berei voor om koring deur Walvisbaai se hawe in te voer, soos uitgelig in hierdie week se African Agri Overview deur Jacques Pienaar, 'n ontleder by Commodity Insight Africa. Die verslag fokus op Zambië se koringmarkdinamika en verskaf 'n opdatering van onlangse graanpryse in die land.

deur zambi
Nuus
BOSA sê Botswana-verkiesing wys bevrydingspartye moet oppas

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 3, 2024 0:14


Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sê Botswana se verkiesing is 'n sterk waarskuwing vir bevrydingspartye in Afrika wat ontwikkel het in outoritêre regimes. Roger Solomons van BOSA sê Botswana se keuse om verandering aan te moedig en Duma Koko as president te verkies volg kort na die verkiesing in Zambië van Hakainde Hichilema in 2021, wat dui op 'n bemoedigende tendens in Suider-Afrika.

Nuus
Energie-onafhanklikheid: Namibië is 20 jaar laat

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 23, 2024 0:26


Die ernstige droogte regoor Suider-Afrika het nou ook kraglewering beïnvloed, met die Karibadam wat ver van vol is weens die lae vlak van die Zambezirivier. Zambië, wat grootliks staatmaak op hidro-elektrisiteit wat by die dam opgewek word, moet nou krag invoer en kan nie meer aan Namibië lewer nie. Tot in 2023 is 60 persent van Namibië se krag uit Zambië ingevoer en die syfer staan nou op 25 persent. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die plaaslike energie-kenner, Harald Schütt, wat sê Namibië is al 20 jaar laat met 'n daadwerklike plan om energie-onafhanklik te wees.

Nuus
Insekte ook belangrik in bewaring, toerisme

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 22, 2024 0:35


'n Tweedaagse konferensie is by Unam se Katima Mulilo-kampus aan die gang oor wildbewaring en toerisme. Die geleentheid is georganiseer deur die universiteit se Departement Natuurlewebestuur en Toerismestudie, en is gefokus op kundiges, praktisyns en belanghebbendes in wildbewaring en toerisme. Die konferensie ondersoek innoverende benaderings om pogings in wildbewaring en volhoubare toerisme te harmoniseer. Verteenwoordigers van Namibië, Botswana en Zambië sal insette lewer. Die Zambezi-streekgoewerneur, Lawrence Sampofu, het tydens die opening die waarde van hierdie platforms beklemtoon, veral in 'n gebied met talle bewareas en 'n geskiedenis van mens-wild konflik.

Nuus
Tuiskoms-seremonie vir oorskot van SA vryheidsvegters

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 27, 2024 0:18


President Cyril Ramaphosa neem vandag die tuiskoms-seremonie waar van Suid-Afrikaanse vryheidsvegters wat tydens apartheid in Zambië en Zimbabwe dood is. Die geleentheid vind plaas by die Vryheidspark-erfenisterrein en -museum in Pretoria. Die oorskot van 42 gewese vryheidshelde en -heldinne het Woensdag in Suid-Afrika aangekom. Vryheidspark se uitvoerende hoof, Jane Mufamadi, het aan die SABC gesê hulle name sal op die Muur van Name geplaas word.

Monitor
Monitor 25 September 2024

Monitor

Play Episode Listen Later Sep 25, 2024 47:08


Die oorskot van 49 vryheidsvegters wat in Zimbabwe en Zambië oorlede is, word geherpatrieër. 'n Suid-Afrikaanse organisasie help met vlugtelinge in die suide van Libanon. Mejuffrou Suid-Afrika, Mia le Roux, word met groot blydskap tuis in Oudtshoorn verwelkom. Ons praat oor Rassie Erasmus se spankeuse vir Saterdag se wedstryd teen Argentinië.

Nuus
Namibië en Zambië ruil gevangenes uit

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 20, 2024 0:39


Namibië en Zambië het amptelik 21 gevonnisde gevangenes by die Katima Mulilo-grenspos uitgeruil in 'n stap om gevangenesrehabilitasie en herintegrasie te verbeter. Die uitruil volg op resolusies wat gemaak is tydens die 25ste sitting van die Namibië-Zambië Gesamentlike Permanente Kommissie oor Verdediging en Sekuriteit. Die ooreenkoms stel gevangenes in staat om die res van hul vonnisse in hul tuislande uit te dien. Kosmos 94.1 Nuus het met kommissaris Michael Mulisa van die Korrektiewe Diens gepraat.

kosmos namibi nuus zambi
Nuus
Namibië-Zambië oorgrensmisdaad steeds 'n bekommernis

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 6, 2024 0:26


Die Namibië-Zambië Gesamentlike Kommissie oor Verdediging en Sekuriteitsake het by 'n vergadering aangekondig dat hulle steeds bekommerd is oor oorgrensmisdaad. Die misdade gaan onverpoosd voort weens die poreuse aard van die grens tussen die twee lande. Daar is ook nie genoeg polisie-beamptes om die grens te beveilig nie. Die Namibiese verdedigingminister, Frans Kapofi, het by die vergadering die misdade wat gereeld voorkom uiteengesit.

daar steeds namibi zambi die namibiese
Nuus
Zambezi-goeweneur gesels oor grensveiligheid

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 24, 2024 0:35


Die Zambezi-streek ondervind al lank veiligheidskwessies sowel as heelwat veediefstalle. Alhoewel die veiligheidsituasie in die streek verbeter het, bly veediefstal 'n groot probleem. Zambezi-goewerneur Lawrence Sampofu sê aan Kosmos 94.1 Nuus die oortreders kom hoofsaaklik van Zambië en omdat die streek lang grense het, is dit moeilik vir die Namibiese polisie om te patrolleer. Hy sê egter Nampol en die Zambiese polisie werk saam aan die kwessie.

Nuus
Dis hoe Namibië digitale onderwys wil bevorder

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 12, 2024 0:34


Die bevordering van digitale onderwys is noodsaaklik vir die voorbereiding van leerders vir die moderne en KI-wêreld. Die onderwysminister, saam met hoëvlak-afvaardigings van Lesotho, Zambië en Angola, het Egipte van 7 tot 12 Junie besoek op uitnodiging van die Wêreldvoedselprogram. Die doel van die besoek was om van Egipte se beste praktyke en ervarings in digitale onderwys te leer, met die doel om hierdie kennis met SADC-lande te deel. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Sanet Steenkamp, die uitvoerende direkteur van die onderwysministerie, wat meer insig gee oor die hoofdoelwitte van die besoek en die strategieë vir die implementering van wat geleer is.

Nuus
SA vat in Maart meeste van land se vee-uitvoere

Nuus

Play Episode Listen Later May 2, 2024 0:33


Suid-Afrika bly die primêre bestemming vir die meerderheid van Namibië se vee-uitvoere, volgens die Agri-maandelikse verslag wat deur Simonis Storm vrygestel is. In Maart het Namibië 108 996 stuks vee na Suid-Afrika uitgevoer, hoofsaaklik skape. Botswana was die tweede grootste bestemming met 269 stuks vee, terwyl Angola die derde plek beklee met 244. Zambië het 175 stuks vee gekry, en Zimbabwe vyftig bokke. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Halleluya Ndimulunde, 'n ekonoom by Simonis Storm, wat 'n uiteensetting van die verslag gee.

Nuus
Tekorte aan grane gaan pryse verder laat styg

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 24, 2024 0:40


Die erge tekorte aan grane, met sommige beramings wat meer as 53 persent aandui, gaan jou sak direk raak. Die hele Suider-Afrika het tekorte met Zimbabwe, Zambië en Malawi wat reeds noodtoestande verklaar het. Dit beteken ons is uitgelewer aan die internasionale markte. Volgens Hanks Saisai, akkerbou-kenner by Agribank, sal pryse styg...

Nuus
Rotariërs vra aandag op voedselsekerheid, veral in Afrika

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 27, 2024 0:18


Die Rotariërs se internasionale president, Gordon McInally, doen 'n beroep op lande om aandag te gee aan voedselsekerheid, veral in Afrika suid van die Sahara. Hy beklemtoon lande soos Malawi, Zambië en Zimbabwe het uiterste droogte ervaar, wat gelei het tot voedseltekorte. Mclnally besoek Suid-Afrika om die vordering met verskeie voedselsekerheidsprojekte wat die organisasie landwyd van stapel gestuur het, te sien. Hy het planne aangekondig om hierdie projekte uit te brei na ander dele van die vasteland.

Nuus
Zambezi NamPol gereed om skurke te fnuik

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 6, 2023 0:36


Owerhede in die Zambezi-streek het in die afgelope drie weke 59 olifanttande gekonfiskeer nadat hulle oorgrens smokkelaars aangekeer het. Volgens berigte beweeg ivoor-sindikate vanuit Zambië deur die streek na Botswana om olifante te stroop, en smokkel dan die tande terug deur die streek na Zambië. Kosmos 94.1 Nuus het met Zambezi NamPol se bevelvoerder, kommissaris Andreas Shilelo, gesels wat sê dat sy span polisiebeamptes hard aan die werk is om seker te maak dat geen misdaad onder hul neus gepleeg word nie.

Nuus
Reuse-geleentheid vir Namibiese motocross-sterre

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 26, 2023 0:14


Mark Sternhagel sal die Namibiese span na die Afrika Nasies-byeenkoms in Kaapstad, Suid-Afrika, lei. Die geleentheid word vir 11 en 14 Augustus beplan. Die Namibiese span sal teen onder meer Suid-Afrika, Zambië, Zimbabwe, Angola en Botswana meeding. Sternhagel, ‘n legende in sy eie reg, sê dit gaan ‘n taai stryd wees.

Nuus
Leë Karibadam raak nog nie kragtoevoer na Namibië

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 5, 2023 0:28


Die watervlak van die Kariba-dam het geval tot 0,97 persent bruikbare water, wat die kragtoevoer na Zambië en Zimbabwe raak. Volgens die Namibiese Statistieke-agentskap is die meeste van Namibië se krag, 47,8 persent, teen Oktober 2022 van Zesco in Zambië verkry. Tans is kragvoorsiening beperk tot 300 megawatt elk vir Zambië en Zimbabwe. Zimbabwiërs ly nou onder kragonderbrekings van tot 19 uur per dag weens onvoldoende water om die land se hoof-hidro-elektriese aanleg aan te dryf. Charlie Matengu, Cenored se skakelbeampte, sê aan Kosmos 94.1 Nuus op die oomblik het die situasie nog nie ‘n impak op Namibië nie.

Nuus
Jeug-aktivis sê Zambiese President word ‘n diktator

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 3, 2023 0:39


Die Zambiese president, Hakainde Hichilema, wat deur baie as die redder van Zambië beskou is, is deur die land se jeug-aktivis, Owen Hambwezya, onder die loep geneem. Die jeug-aktivis is bekommerd oor die toestand van leierskap in Zambië en sê dat die land in die verkeerde hande is. Hambwezya waarsku dat indien burgers nie optree nie, dit tot diktatorskap in die land sal lei. Namibiese politieke ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah, het aan Kosmos 94.1 gesê dat dit maklik is om leierskap te verander.

Nuus
Namib Queens is nuwe Afrika Hokkie 5-kampioene

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 15, 2022 0:47


Die Namibiese senior vrouehokkiespan, die Namib Queens is die Afrika Hokkie 5-kampioene. Hulle het vandag vir Zambië met 2-1 in Ismailia, Egipte geklop en die gouemedalje losgeslaan. Die hokkiespan het reeds vir die Wêreldbekertoernooi 2024 in Muskat, Oman, gekwalifiseer. Die span het net een wedstryd teen Kenia in die toernooi verloor. Afrigter Edwin Handura gesels vanuit Ismaila met Kosmos 94.1 Nuus.

queens afrika oman kosmos hulle namib muskat egipte nuus ismaila zambi die namibiese
Nuus
Namibië voer 47,8% van krag in Oktober van Zambië in

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 14, 2022 0:48


Sommige lande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap staar kragprobleme in die gesig, omdat hul interne kragopwekkingvermoëns nie aan die plaaslike vraag voldoen nie. Gevolglik sal hulle meeding om oortollige krag in die streek te bekom omdat sommige buurlande met kragopwekking sukkel. Zimbabwe het by Suid-Afrika aangesluit om elektrisiteit deur beurtkrag te rantsoeneer. Volgens die Namibiese Statistieke-agentskap is die meeste van Namibië se krag, 47,8 persent, teen Oktober van Zesco in Zambië verkry, gevolg deur Eskom-agentskappe in Suid-Afrika. Ted Blom, ‘n Suid-Afrikaanse energieknner sê aan Kosmos 94.1 Nuus hoe die SAOG-streek die krag-uitdaging moet hanteer.