POPULARITY
(1) Jimmy Kimmel gecanceld (2) Vraag het aan Rika: Mieke wil van haar FWB haar lief maken (3) Jongste politieke gevangene in Rusland is 15 jaar (4) Middagjournaal van Annelies Moons
Kanada se eerste minister, Mark Carney, sê sy land sal sy afhanklikheid van die Verenigde State ingrypend moet verminder omdat dié land nie meer ʼn betroubare handelsvennoot is nie. President Donald Trump het Woensdag aangekondig hy plaas ʼn heffing van 25-persent op ingevoerde voertuie en voertuigonderdele. Carney sê die jongste tariewe is onregverdig en skend bestaande handelsooreenkomste tussen die twee lande:
Die Britse minister van verdediging John Healey sê ten spyte van kommer dat president Donald Trump vinnig sanksies teen Rusland wil ophef, voor daar nog ‘n volle vredesooreenkoms is, ondersteun Brittanje die ooreenkoms rakend vyandighede in die Swart See en op energie infrastruktuur. Healey sê Brittanje staan bankvas agter die Oekraïne.
Okahandja se plaaslike owerhede werk hard om watertoevoer aan die dorp te herstel. Die hoof toevoerpyp, wat deur die rivier loop, is Vrydagaand reeds weggespoel en tegniese spanne moes wag vir die water om af te loop voor dit herstel kon word. Teen Sondagaand was daar hoop vir ‘n herstel en sommige dele van die dorp het weer water gehad. Toe is nog ‘n breuk in die pyp gevind. Intussen is watertenks ontplooi. Kosmos 94.1 Nuus het met Charl Coetzee van die Okahandja Ratepayers Association, Orpa, gepraat.
Die NEFF-aktivis Michael Amushelelo het verlede jaar 'n betoging teen werkloosheid gehou. Hy het in die week die Arbeidsministerie besoek en terugvoering gevra oor die eise wat tydens die betoging in 'n petisie gestel is. Die betogers het hul CV's by die ministerie ingedien en aangedring op indiensneming. Hulle het ook gevra dat 'n werkloosheidstoelae ingestel moet word. Kosmos 94.1 Nuus het opgevolg met Amushelelo wat 'n opdatering van hul planne gee.
Ds. Jeroen Hagendijk over Genesis 48 vers 14; Schriftlezing Genesis 48 vers 1 t/m vers 20; thema : De jongste voorop.
Gukesh Dommaraju is op zijn 18e de jongste wereldkampioen schaken ooit. De Indiër strafte in de finale de defensieve strategie van de blunderende titelverdediger Ding Liren af. Hij verbreekt zo het record van de legendarische Kasparov, die op 22-jarige leeftijd zijn eerste wereldtitel won. Wie is Gukesh en wat maakt hem zo bijzonder? Eigenaar van Anderlecht én schaakliefhebber Marc Coucke, schaakcoach Astrid Barbier en internationaal meester Glen De Schampheleire geven een inkijk in de sport.
Die Verkiesingskommissie het nog verkiesingsuitslae uitgereik. In die presidensiële verkiesing loop Netumbo Nandi-Ndaitwah van Swapo voor met 54,8 persent. Die IPC se Panduleni Itula het 28,09 persent. Die Nasonale Vergadering uitslae toon Swapo het 56,38 persent en die IPC 19,23 persent van stemme. Die kommissie se voorsitter, Elsie Nghikembua, het die uitslae aangekondig.
Die monetêre beleidskomitee van die sentrale bank vergader môre om die jongste repokoers te bepaal met die aankondiging wat Woensdag verwag word. Op die oomblik is die koers op 7,25 persent met Suid-Afrika s'n wat op 7,75 persent staan. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Omu Kakujaha-Matundu van Unam se ekonomiese departement gesels.
Die Britse eerste minister, Keir Starmer, beskuldig die vorige Konserwatiewe regering dat hy ʼn oopgrens-eksperiment bedryf het. In die jaar tot Junie 2023 het 906 000 mense na die Verenigde Koninkryk migreer wat heelwat hoër is as vroeëre skattings. Altesaam 1,2-miljoen mense het na raming in die jaar tot Junie 2024 in Brittanje aangekom terwyl 414 000 die land verlaat het. Starmer sê ʼn nuwe witskrif met voorstelle vir wetgewing om immigrasie te verminder, sal binnekort uitgegee word:
Twee transito-rooftogte op dieselfde tyd en gemik op dieselfde maatskappy het Maandag geskok. Kosmos 94.1 Nuus het met hoofinspekteur Ileni Shapumba gepraat oor die jongste op Swakopmund waar die roof by Platz Am Meer plaasgevind het en ‘n sekuriteitswag dood is. Hy wou nie bekend maak hoeveel kontant gebuit is nie maar sê die ondersoek vorder fluks.
Die jongste weervoorspellings vir Namibië dui daarop dat die La Niña-verskynsel waarskynlik die komende reënseisoen sal beïnvloed. Hoewel La Niña die kanse op reënval verhoog, waarborg dit nie konsekwente en wydverspreide neerslae nie. Die Suid-Afrikaanse weerkenner Johan van den Berg het 'n opdatering oor La Niña en Namibië gegee in die jongste AMT-weervoorspelling.
Amerikaanse visepresident Kamala Harris het 'n marginale voorsprong van 46 persent teen 43 persent bo haar Republikeinse teenstaander Donald Trump gehad, volgens 'n nuwe Reuters/Ipsos-peiling. Harris se voorsprong in die sesdaagse peiling, wat Maandag gesluit het, het min verskil van haar 45 persent teen 42 persent voordeel bo Trump in 'n Reuters/Ipsos-peiling 'n week vroeër. Harris en Trump is kop-aan-kop in die slagveldstate. Scott Malone, Reuters se politieke redakteur, verduidelik.
Die Minister van Stedelike en Landelike Ontwikkeling, Erastus Uutoni, het 'n vertroudheidsbesoek aan die massa-behuising ontwikkelingsprojek in Otjomuise onderneem. Uutoni het in sy toespraak gesê die projek is vertraag weens 'n voortslepende hofsaak, maar is nou weer op dreef. Hy het 'n opdatering gegee van die huise wat regoor die land voltooi is onder die projek.
Afgelopen weekend pakte de 17-jarige Lotte van Drunen haar wereldtitel in de WMX-klasse. In Turkije had ze genoeg aan een vijfde plek om de Spaanse Daniela Guillen in het WK klassement achter zich te laten. Ron Lemmens ging erover in gesprek met Steven van Kempen van MXMag.nl en Eurosport. Hoe omschrijft hij het seizoen van Lotte van Drunen? Presentatie: Ron Lemmens
Dit lyk asof jongmense ontkoppel van politiek, volgens die navorser Christie Keulder. Hy sê die jeug se betrokkenheid by politieke aktiwiteite buiten om te stem is minimaal. Slegs 40 persent van jeugdiges tussen 18 en 25 het in die 2019-verkiesing gestem. As toekomstige leiers speel jongmense 'n deurslaggewende rol in die versterking van politieke stelsels. 88 persent van die jeug neem egter nie aan kollektiewe aksies deel nie, byna 97 persent vermy politieke besprekings in die media of op sosiale platforms, en daar is 'n lae vlak van protesaktiwiteit. Keulder het gepraat by die Namibia Media Trust se Youth Quake-geleentheid.
Die ekonoom Raymond Parsons versoek dringende ekonomiese hervormings in Suid-Afrika weens die stygende werkloosheidskoers, wat volgens die jongste kwartaallikse arbeidsmagopname tot 33,5-persent toegeneem het. Parsons sê swak ekonomiese groei en ‘n teleurstellende bruto binnelandse produk wys op die noodsaaklikheid vir dringende strukturele veranderings. Hy vra versnelde hervormings om groei met nuwe werksgeleenthede veral onder die jeug te stimuleer en sakevertroue te verbeter wat daarop gemik is om werkloosheid te verminder.
Die minimumloon is weer in die nuus met die publikasie daarvan in die Staatskoerant. Dit tree volgende jaar in werking. Die landbou-gemeenskap sê die loon is prakties vir sy bedryf nie en die sektor, wat vier landbou-unies insluit, wil vir kwytskelding vra. Kosmos 94.1 Nuus het met Danie van Vuuren van die Landbou Werkgewersvereniging gepraat.
Kry die nuus soos dit breek.
“Mense het hulle swaar verdiende geld en kosbare tyd afgestaan om te kom sien hoe ek ʼn uur lank my passie uitleef. Die minste wat ek kan doen, is om 20 sekondes van my tyd terug te gee.” Maroela Media
Die publiek word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir rondloper-misdadigers, wat aanhou planne maak om mense te beroof. Die jongste aangemelde gevalle vind by winkelsentrums plaas. Iemand sal 'n niksvermoedende lid van die publiek nader en beweer dat hy die persoon se motor gestamp het. Die persoon sal gevra word om na die skade te gaan kyk, sodat hulle kan ooreenkom hoe om dit reg te maak. Intussen wag makkers buite en beroof die mense by die motor. Inspekteur Silas Shipandeni van NamPol het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.
Die Aartappels SA-kongres eindig vandag by die Century City-konferensiesentrum in Kaapstad. Die tweedaagse geleentheid wat verskeie onderwerpe regoor die waardeketting insluit. Namibiese verbruikers is afhanklik van Suid-Afrikaanse produsente en daar was weer uitdagings met erge koue in Limpopo. Gert Bester, voorsitter van Aartappels SA, sê daar is kommer.
Wat zit er in De 7 vandaag?Federaal formateur Bart De Wever vraagt Engie om de jongste kerncentrales nóg eens 10 jaar langer open te houden, tot 2045. Dat heeft onze redactie vernomen.Team.blue is officieel één van de hoogst gewaardeerde techbedrijven van ons land geworden. Toch is het nog niet zo'n bekende naam. Wat doen ze? En waarom is Team.blue bijna 5 miljard euro waard?Als je naar de mediaan kijkt, zijn Belgen de op twee na rijkste burgers ter wereld, blijkt uit het rijkdomrapport van de bank UBS. Maar vorig jaar stond ons land nog op nummer 1. Host: Bert Rymen Productie: Lara DroessaertSee omnystudio.com/listener for privacy information.
Afrobarometer se jongste opname toon dat twee derdes van Namibiërs sê korrupsie in die land word erger, hoewel hierdie mening die afgelope paar jaar aansienlik afgeneem het. Die meeste landsburger burgers sê die regering doen nie goeie werk in die bekamping daarvan nie. Lizl Stoman van Afrobarometer het meer.
Hij was met 32 jaar de jongste van allemaal toen kabinet Rutte-4 van start ging. Nu, twee jaar later is het voorbij voor Maarten van Ooijen als staatssecretaris van Volksgezondheid, Welzijn en Sport. Vandaag was de allerlaatste ministerraad en we blikken met hem terug. Was het 't allemaal waard voor hemzelf en zijn partij? Hij is te gast.
Onze gast deze week is Matthijs Storm, CEO van Wereldhave. Matthijs studeerde Bedrijfseconomie aan de Universiteit van Maastricht, waar hij vakken over vastgoed volgde en zijn scriptie schreef over "De Nederlandse particuliere woningbouw als beleggingscategorie voor institutionele beleggers, en de introductie van woningbouwpartnerschappen." Hij begon zijn loopbaan bij Kempen & Co, waar hij in 2003 startte als vastgoed analist. In 2006 maakte hij de overstap naar Fortis als hoofd vastgoed research. Van 2007 tot 2011 werkte hij bij CBRE als Senior Vice President en Portfolio Manager van vastgoedfondsen. In 2011 keerde Matthijs terug bij Van Lanschot Kempen, waar hij verantwoordelijk was voor een internationaal gespreide vastgoedportefeuille van €5 miljard. In 2019 werd hij CEO van Wereldhave. Matthijs is een ervaren vastgoed bestuurder en een van de jongste CEO's van Nederland. Matthijs Storm is 45 jaar, getrouwd met Fenna en samen hebben zij twee kinderen, een zoon en een dochter. *** Op de hoogte blijven van Leaders in Finance? Abonneer je dan op de nieuwsbrief. *** Leaders in Finance wordt mede mogelijk gemaakt door EY, MeDirect, RiskQuest, Kayak en Roland Berger. *** Vragen, suggesties of feedback? Graag! Via email: info@leadersinfinance.nl en check de website leadersinfinance.nl *** Eerdere gasten bij de Leaders in Finance podcast waren onder andere: Klaas Knot (President DNB), Robert Swaak (CEO ABN AMRO), Frank Elderson (directie ECB), David Knibbe (CEO NN), Janine Vos (RvB Rabobank), Jos Baeten (CEO ASR), Nadine Klokke (CEO Knab), Gita Salden (CEO BNG Bank), Annerie Vreugdenhil (CIO ING), Karien van Gennip (CEO VGZ), Maarten Edixhoven (CEO Van Lanschot Kempen), Jeroen Rijpkema (CEO Triodos), Chantal Vergouw (CEO Interpolis), Geert Lippens (CEO BNP Paribas NL), Simone Huis in 't Veld (CEO Euronext), Nout Wellink (ex DNB), Onno Ruding (ex minister van financiën), Maurice Oostendorp en Martijn Gribnau (CEOs Volksbank), Yoram Schwarz (CEO Movir), Laura van Geest (Bestuursvoorzitter AFM) Katja Kok (CEO Van Lanschot CH), Ali Niknam (CEO bunq), Nick Bortot (CEO BUX), Petri Hofsté (Commissaris, o.a. Rabobank en Achmea), Peter Paul de Vries (CEO Value8), Barbara Baarsma (CEO Rabo Carbon Bank), Jan van Rutte (Commissaris PGGM, BNG Bank, vml CFO ABN AMRO), Marguerite Soeteman-Reijnen (Chair Aon Holdings), Annemarie Jorritsma (o.a. Voorzitter NVP), Lidwin van Velden (CEO Waterschapsbank), Don Ginsel (CEO Holland Fintech), Jan-Willem van der Schoot (CEO Mastercard NL), Tjeerd Bosklopper (CEO NN NL), Joanne Kellermann (Chair PFZW), Steven Maijoor (Chair ESMA), Radboud Vlaar (CEO Finch Capital), Karin van Baardwijk (CEO Robeco) en Annette Mosman (CEO APG). --> tussen haakjes de functie ten tijde van het interview
“Ek is nou in my verlief-era, wat ‘Net myne' so perfek maak vir hierdie fase van my lewe.” Maroela Media
Namibië het omtrent gegons toe 'n vier-dag-werksweek eksperiment aangekondig is. Voorstanders voer aan dit kan lei tot verhoogde werknemertevredenheid, verbeterde werk-lewe-balans en verhoogde produktiwiteit. Die vierdaagse werkweek is plaaslik begin beproef in April vanjaar, met deelname van verskillende nywerhede en besighede. Kosmos 94.1 Nuus het by Jonas Ileka van Pulse HR, wat die veldtog bestuur, die nuutste gaan uitvind.
HomeSport komt steeds dichterbij. Zaak dus om extra aandacht te besteden aan het binnenhalen van de laatste donaties. Lizzie doet dat onder andere met en sponsorloop op school. Merel is de jongste deelnemer aan het evenement en Iris werkt al 10 jaar voor het Kinderfonds. Waarom doet zij mee aan evenement? Je hoort het in een nieuwe aflevering van Door Weer en Wind!
Jonas en Jeroen zijn allebei inmiddels ervaren Zuurdesembakker. Boules, baguettes, bagels, zij draaien hun hand er inmiddels niet meer voor om. Jongste teamlid Annie echter bleek al maanden een starter te hebben die rent-free in haar koelkast woont. Daar moest dus hoognodig iets aan gebeuren. Annie is gestart met zuurdesem bakken.Annie deelt haar ervaringen van het eerste zeven broden. Jeroen en Jonas mansplainen hoe het zit met starters, meelsoorten, glutenzetting en de verschillende rijsmomenten. Na deze podcast weet je alles wat je moet weten om de eerste wankele schreden op het Zuurdesem pad te zetten.Bovendien hebben we met zijn allen de recepten nog eens goed onder de loep genomen. De recepten zijn getest, verduidelijkt en aangevuld. Met heldere foto's en filmpjes op de site over wat je moet doen. Als klap op de vuurpijl hebben we met Baktotaal het WSDP Zuurdesempakket samengesteld waar alles in zit om je eerste 10 broden te bakken.Alle recepten en informatie van deze aflevering staan in de shownotes.Zie het privacybeleid op https://art19.com/privacy en de privacyverklaring van Californië op https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.
Konstruksie van Fase 1 van die Daurês Groen-waterstof Dorp is 85 persent voltooi, en die projek sal na verwagting teen einde Julie vanjaar 18 ton waterstof en 100 ton groen ammoniak produseer. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Jerome Namaseb, die uitvoerende hoof van die Daurês Groen-waterstof Dorp, wat 'n opdatering oor die projek gee.
Die woordvoerder van die kommunikasie-owerheid Mufaro Nesongano het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die kwessie van SIM-kaarte registrasies. Hy kon geen inligting gee oor hoeveel SIM-kaarte gederegistreer is nie maar, het verbruikers daaraan herinner dat daar nog 90 dae is om te registreer voor ‘n nommer verlore is.
Die #BeFree projek bestaan uit verskeie interaktiewe ruimtes, naamlik die #BreakFree Jeugkliniek, die YO! innovasie spilpunt, die opleiding spilpunt, 'n administrasie spilpunt, Edutainment spilpunt, sowel as The Plug en #BeFree Park. Gehuisves in multifunksionele en dinamiese geboue en ruimtes, stimuleer #ProjectBeFree 'n gevoel van gemeenskap, uitdrukking en groei. Die projek is gelys onder die One Economy-stigting onder die kantoor van die vorige presidentsvrou, Monica Geingos. Dr. Veronica Theron, Geingos se adviseur, gee 'n opdatering van die projek se aktiwiteite.
Action Society beskuldig die regering dat hy die land se burgers aan hulle lot oorlaat in die stryd teen misdaad. Hy sê volgens die derde kwartaal se misdaadstatistiek word daar elke 12 minute ʼn vrou verkrag. Daaglikse syfers sluit in 86 moorde, 88 pogings tot moord en 595 aanrandings met die doel om ernstig te beseer. Ten spyte van minister Bheki Cele se bewering dat die DNS-agterstand uitgewis is, sê Ian Cameron van Action Society baie sake is steeds onopgelos. Hy waarsku oor ʼn dreigende toename in moorde en ʼn gepaardgaande toename in kinderslagoffers:
Savanna Beef Processors het verlede jaar eenparige goedkeuring van sy aandeelhouers ontvang om die konstruksiefase van 'n voorgestelde abattoir en verwerkingsfasiliteit te begin. Die voorkeurtender is deur die Nexus Group en Emcom Consulting Engineers ingedien. Kosmos 94.1 Nuus het die jongste by die voorsitter van die Beesvleis Waardekettingsforum, Mecki Schneider gekry.
Die 2024 Dakar-tydren is 'n hoogtepunt vir motorsport liefhebbers. Die epiese tydren, die 46ste vanjaar, skop Vrydag af en sal tot 19 Januarie ongeveer 7 500 kilometer aflê. Vanjaar word dit in Saoedi-Arabië gehou. Namibiërs sal vir Puck Klaassen van Nederland onthou nadat sy verlede jaar haar opwagting aan die kus gemaak het met haar groen Porsche. Kosmos 94.1 se Francois Lottering het die jongste oor Klaassen.
Thema: De eerste adventsroep in Gods heilsopenbaring Punt 1: Een roep tot een gevallen Adam, Punt 2: Een roep door een opzoekend God, Punt 3: Een roep om een herstellende Christus
Kry die nuus soos dit breek.
Die bekende aktivis, Dimbulukeni Nauyoma, nou Ally Angula se presidensie-veldtog-bestuurder, is ontevrede omdat niemand nog in hegtenis geneem is nadat hy doodsdreigemente onvang het nie. Nauyoma sê die voormalige weermaghoof, Epraphas Denga Ndaitwah, het hom met die dood gedreig. Ndaitwah is ook die seun van adjunk-eerste minister Netumbo Nandi-Ndaitwah. Hy sê sedert hy ‘n klag gemaak het, het vreemde dinge by sy huis gebeur. Alarms gaan af en daar is ingebreek by sy familiehuis.
Leuk dat je weer luistert naar een nieuwe aflevering van Young Lady Business Academy, de podcast. Ben je ambitieus en heb je een droom? In deze aflevering leer je alles over geld: van praktische tips van YLBA Alumni, boekhouder en multi-onderneemster Suzan de Jongste tot aan het creëren van je eigen money mindset uit de YLBA Masterclass van geldpsycholoog en Rolmodel Hanneke van Onna.Young Lady Business AcademyDe Young Lady Business Academy (YLBA) van Zakenvrouw Elske Doets is een gratis 5-daags carriere programma voor jonge vrouwen, live bij het Erasmus Centre for Entrepreneurship in Rotterdam. De Academy-week wordt 2x per jaar georganiseerd en helpt jonge vrouwen van 15 tot en met 25 jaar van alle schoolniveaus om hun dromen waar te maken en angsten te overwinnen. Om vervolgens aan de slag te gaan als ondernemer of op te klimmen naar gezichtsbepalende functies in het (corporate) bedrijfsleven of de politiek. Allereerst voor zichzelf natuurlijk, maar ook voor de samenleving, die zoveel ‘rijker' wordt van vrouwen op cruciale posities – en met die vrouwen sneller gaat bewegen in de gewenste richting van gendergelijkheid. Het programma is geheel gratis en wordt vormgegeven met masterclasses en workshops van zo'n 18 verschillende rolmodellen zoals Hanneke. De YLBA podcast wordt gehost door Laura Bas (alumna 6e editie YLBA, publiek spreker en Gen-Z expert) en Amanda Bakker (host van de Female Boss Podcast). Tussen 4 september en 17 oktober lanceren zij voor YLBA 7 gloednieuwe afleveringen!Interesse om mee te doen aan de YLBA Academy-week programma in 2023 of 2024? Schrijf je in via www.ylba.nl Te oud of (jonge)man? Geen probleem: geef je dan op voor de speciale YLBA Gender Equality day, voor (young)professionals op 23 november 2023 via www.ylba.nl/geq-day Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
Die ondersoek na die helikopter-ongeluk wat die lewens van die 54-jarige vlieënier Jacques Jacobs en die 29-jarige lugvaartingenieur Dirk von Weidts verlede week by Swakopmund geëis het, vorder goed. Intussen het die ongeluk ‘n nadraai in die hof gehad toe die 34-jarige Antje Nauhaus in die landdroshof op Swakopmund verskyn het op klagte van onder meer strafbare manslag, bedrog en vervalsing. Die staat het borg teengestaan en haar saak is tot 2 Oktober uitgestel. Nauhaus het na bewering dokumente vervals vir die registrasie en toetsvlug van die Robinson R44-helikopter. Kosmos 94.1 Nuus het met die hoof van die direktoraat van vliegtuigongeluk-ondersoeke in die vervoerministerie, kaptein Magnus Abraham, gepraat oor die ondersoek...
Ze wordt door Filosofie Magazine ‘de jongste filosoof van Nederland' genoemd en is met haar 20 jaar ook de jongste gast in de Ongelooflijke ooit: Dilara Bilgic. Na haar schrijversdebuut werd ze subiet door Mark Rutte uitgenodigd in het Torentje. Kortom, iemand om op te letten. En ook iemand die met een fascinerende religieuze zoektocht bezig is. Dilara heeft een Turkse en islamitische achtergrond maar maakte onlangs de beladen keuze om geen hoofddoek meer te dragen. In de Ongelooflijke praat ze voor het eerst over de geloofstwijfels die ze heeft. Waar komen die vandaan? En is er ruimte voor twijfel binnen de islam? Ook spreken we over de Amersfoortse Bergrede die Dilara onlangs gaf over Jezus' gelijkenis met de splinter en de balk. David Boogerd in gesprek met Dilara BIlgic en natuurlijk vaste gast theoloog Stefan Paas van de Vrije Universiteit in Amsterdam en de Theologische Universiteit Kampen
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport en Tommy Garner, voorsitter van SA Onafhanklike Kragverskaffers gesels oor die regering se jongste groenkrag-projekte.
Jan Le Roux, uitvoerende hoof van Leapfrog gesels oor die eksamens wat kandidaat-agente moet skryf en wat die kwalifikasies behels.
Hugo Pienaar van die prokureursgroep, Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor die vakobonde se posisie by die onderhandelingstafel met Transnet.
Toetse en navorsing is steeds aan die gang met betrekking tot die Ohangwena-akwifer. Die akwifer lê op ‘n diepte van 300 meter en 'n boorprogram wat in 2007 begin het, is oor 'n gebied van 2 800 vierkante kilometer uitgevoer. Die akwifer strek oor die grens tussen Namibië en Angola en word hervul uit berge in suidelike Angola. Daar is uitdagings omdat die massiewe varswaterbron onder ‘n dun rotsbank lê met soutwater bo. Calle Schlettwein, die Namibiese landbouminister gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor die jongste oor die Ohangwena-akwifer.
Op 26-jarige leeftijd werd Zarifa Ghafari de jongste vrouwelijke burgemeester in Afghanistan. Tijdens haar burgemeesterschap werd ze aanhoudend tegengewerkt en overleefde ze zes aanslagen op haar leven. Toen de Taliban in 2021 de macht greep, ontvluchtte ze het land. Nu is ze bijna dertig en woont ze onder zware beveiliging in Duitsland. Deze week verscheen de autobiografie die Zarifa Ghafari schreef met Hannah Lucinda Smith: Zarifa. De strijd van een vrouw in een mannenwereld. Met arabiste Laila al-Zwaini bespreken we het boek, en wat het verhaal van Zarifa vertelt over de recente Afghaanse geschiedenis.
Die Namibiese ministerie van internasionale betrekkings het met Kosmos 94.1 Nuus oor die jongste met betrekking tot die Namibiese burgers wat in Oman vasgekeer is. Daar was volgens berigte net meer as 30 Namibiërs deur middel van mensehandel na Oman vervoer is en plaaslike owerhede het ingegryp met bystand van Interpol. Die uitvoerende direkteur in die ministerie Penda Naanda het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
Die Gasvryheidsvereniging van Namibië is verheug oor die toerismesektor wat besig is om vinnig te herstel. 'n Nasionale besettings-koers van 51 persent is gedurende Julie 2022 aangeteken, vergeleke met 32,1 persent in die vorige maand en 11,9 persent in Julie 2021. Dit is die hoogste besettings-koers wat sedert Desember 2019 aangeteken is. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gitta Paetzold, deel haar opwinding met Kosmos 94.1 Nuus.
Covid is omtrent vergete en tog is daar steeds brandpunte waar die siekte in vlae voorkom regoor die wêreld. In die VSA sowel as die Verenigde Koninkryk, is nuwe Pfizer- en Moderna-entstowwe, wat spesifiek die oorspronklike Covid sowel as die Omikron-variant teiken, goedgekeur. Plaaslik is Covid reeds ou nuus sonder enige aankondigings deur die ministerie oor inentings, en ‘n verslag word nou weekliks gestuur. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende direkteur in die gesondheidsministerie Ben Nangombe gesels oor die stand van sake met bestaande inentings en of die nuwe inentings aangekoop sal word.