POPULARITY
Volledige debat oor die gevange leeubedryf, na die vrystelling van die verslag deur Minister Barbara Creecy. Sy het die verslag van die ministeriële taakspan oor die "captive" leeubedryf vrygestel. Die Kabinet het die vrystelling van die verslag en sy aanbevelings vir implementering goedgekeur. Die ministeriële taakspan is in Desember 2022 aangestel, na aanleiding van 'n aanbeveling deur die Hoëvlakpaneel oor Aangeleenthede wat met die Bestuur, Teel, Jag, Handel en Hantering van Olifant, Leeu, Luiperd en Renosters verband hou. Die paneel het die sluiting van die gevangeneteelsektor aanbeveel, insluitend die aanhou van leeus in gevangenskap, of die kommersiële gebruik van leeus of hul neweproduk. Ons het gewaardeerde gaste wat by ons aansluit om insigte vanuit verskeie perspektiewe te verskaf. Vir die bedryf: Richard York - Hoof uitvoerende beampte van WRSA (Wildlife Ranching South Africa) wat die wildboer verteenwoordig. Stephen Pole - Hoof Uitvoerende Beampte van die organisasie CHASA (The Confederation of Hunting Associations of South Africa) wat die jagters verteenwoordig. Teen die bedryf: Dr Louise de Waal – oud-ministeriële taakspanlid en direkteur van Blood Lions. Dr Stephanie Klarmann – veldtogkoördineerder vir Blood Lions.
China Uses AI to Make Anti-U.S. CartoonsYellen Urges China to Change Trade ModelU.S. Dollar Is CCP's 'Weapon of Mass Destruction': LeeU.S. Power Grid Vulnerable to Cyberattacks: RegulatorHomes Turned Memorials as Burial Prices Soar in ChinaTaiwan Earthquake Death Toll Climbs to 12Taiwan Earthquake's Impacts on Semiconductor ProductionFiji Expels Chinese Police from the Nation
Electronic Motion - showcasing the sounds of melodic & Afro House. With melodic tones Rhythmic Drums & deep bass lines explains why the show has gained the following it has. With collaborations with some of the hottest names in the scene, the show is at the forefront of the of the sound.Pamoja is an electronic dance music DJ and producer duo originating from Johannesburg, South Africa,consisting of Elton ''Majava'' Ndlovu and Xivumbiwa Anthony ''Rhino'' Vukeya.They create Electronicdance music that is heavily influenced by themes such as spirituality, the core existence of every livingthing and ancient ideologies.They style of production merges elements of Tribal house, Progressivehouse, Techno and Trance. The duo's name "Pamoja", is driven from the Swahili language that is spokenby people from East Africa , the word ''Pamoja'' simply means "together''.The duo started working together in the year 2021,when they worked on their debut single titledManguruwane, which set to be released earlier next year of 2023 by the United Kingdom based recordlabel, Aluku Records.In the mid year 2022, they released a remix for the single I'm Taken by South Africansinger Nhlanzeko and producer Brightkay,under the imprint called Gruv Manics Music,they are alsoreleasing their debut single titled Taxidi under SwitchLab (IT) during the summer's various artistscompilation that feature the likes of Aura, Anorre,Aaron Sevilla,Kollective Groove and DJVoY,Sediis.During that year they performed at an events alongside Vinny Da Vinci ,Dj Buhle,LeSoul,Leeu,Blackvillian& SGVO.
Miga 5:1 Maar jy, Betlehem-Efrata, jy is klein onder die families in Juda, maar uit jou sal daar iemand kom wat aan My behoort en hy sal in Israel regeer. Sy begin lê ver terug, in die gryse verlede! Sal jy omgee as ek jou vandag ‘n persoonlike vraag vra? Hoe voel jy? Wat gaan in hierdie tyd voor Kersfees in jou hart aan? Waarmee is jy besig? Het jy spesifieke verwagtinge? Waarop hoop jy?In die aanloop tot daardie eerste Kersfees – ja, toemaar ons weet dit was nie destyds as Kersfees bekend nie - het die Israeliete se emosies en gemoedere wipplank gery…. Sedert hulle terugkeer uit ballingskap in Babilon in 518 v.C., met die uitsersondering van ‘n honderd jaar van ongeveer 164 tot 63 v.C. tydens die Makkabese opstand, was hulle land deur die vyand beset. Op hierdie stadium in hulle geskiedenis wou hulle hê dat God hulle van die wrede Romeinse besetting moes verlos. Hulle wou 'n Verlosser hê, daardie Messias wat Hy hulle eeue tevore belowe het. Maar … daar was ‘n probleem.God het stil geword. Hy het vir eeue lank nie deur enige profete met Israel gepraat nie. Hulle was moedeloos. Wanneer sou hulle Messias dan kom? Was hulle nie God se uitverkore volk nie? Maar God het 'n plan gehad … en sy plan was heeltemal anders as wat hulle begeer het.Miga 5:1 Maar jy, Betlehem-Efrata, jy is klein onder die families in Juda, maar uit jou sal daar iemand kom wat aan My behoort en hy sal in Israel regeer. Sy begin lê ver terug, in die gryse verlede!God se plan was om op ‘n onwaarskynlike plek, op die mees ondenkbare wyse, ‘n Verlosser vir hulle te gee. Alhoewel Hy vir eeue stil was, was dit tyd vir die Leeu om te brul … maar toe kom na Hy na die aarde toe soos 'n lam; 'n baba in 'n stal.Dit is glad nie wat hulle verwag het nie. Maar Hy was baie groter as wat hulle ooit sou kon dink. God het Jesus, die Verlosser van die wêreld, vir hulle gestuur. God het Jesus, die Verlosser van die wêreld, spesiaal vir jóú gestuur.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
TRACKLIST : Ash Lauryn & Stefan Ringer - Deep love Deep-Dee - Bitter sweet Matt Prehn - Biloxi groove (Filters remix) Sasha Steel, Nelli Tsay & Begak - Kissing the moon Hannes Bieger & Ursula Rucker - Poem for the planet (Steve Bug remix) Crimsen - Lonely winter The Kollective - Take it to the next level Mig Madiq & Leeu - 17th city Radieux - Waterfalls and us (Gai Barone remix) Domo - Athena Pumbum - Simple question (Madraas remix) Kósa Records & Adeil Airaki - Emperor
Amptenare van die departement van gesondheid sê daar sal streng teen stakende gesondheidswerkers optree wat hulle aan geweld of intimidasie skuldig maak. 'n Parlementêre debat oor die Afghaanse immigrante vind plaas. 'n Leeu het in Centurion in Pretoria ontsnap. Mense word gewaarsku om binneshuis met hulle kinders en troeteldiere te bly.
Patient advocates from the Healthe Voices 2022 conference describe how they recognize success in their advocacy.. Snapshots of diverse lived experiences. Blog subscribers: Listen to the podcast here. Scroll down through show notes to read the post. Subscribe to Health Hats, the Podcast, on your favorite podcast player Please support my blog and podcast. CONTRIBUTE HERE Episode Notes Prefer to read, experience impaired hearing or deafness? Find FULL TRANSCRIPT at the end of the other show notes or download the printable transcript here Contents with Time-Stamped Headings to listen where you want to listen or read where you want to read (heading. time on podcast xx:xx. page # on the transcript) Proem Podcast intro 01:51 Estella Mata 02:26 Jason Jepson 02:43 Sharnae Smith 03:08 Jim Sneeden 03:31 Christine Von Raesfeld 04:32 Jason Crum 05:02 Brooke Abbott 05:27 Bethany Yeiser 05:41 Ken Taylor 06:11 Cindy Chmielewski 07:17 A word from our sponsor, Abridge 08:51 Jesus Guillen 09:34 Christopher Quimbar 10:22 Stephanie Chuang 10:57 Michele Nadeem-Baker 11:55 Jenna Green 13:02 Jasmin Pierre 14:18 Sam Seavey 14:39 Rachel Star Withers 15:25 Reflection 16:19 Podcast Outro 17:35 Please comment and ask questions at the comment section at the bottom of the show notes on LinkedIn via email YouTube channel DM on Instagram or Twitter to @healthhats Credits Intro and outro music by permission from Joey van Leeuwen, Drummer, Composer, Arranger Web and Social Media Coach Kayla Nelson @lifeoflesion The views and opinions presented in this podcast and publication are solely the responsibility of the author, Danny van Leeuwen, and do not necessarily represent the views of the Patient-Centered Outcomes Research Institute® (PCORI®), its Board of Governors or Methodology Committee. Sponsored by Abridge Inspired by and grateful to Estela Mata, Sharnae 'Nae" Smith, Jim Snedden, Christine Von Raesfeld, Hetlena Johnson, Jason Crum, Jason Jepson, Brooke Abbott, Phyllisa DeRoze, Bethany Yaiser, Ken Taylor, Cindy Chmielewski, Jesus Guillen, Christopher Quibar, Stephanie Chuang, Michelle, Nadine Baker, Jenna Greene, Kara Beck, Jasmin Pierre, Sue Rericha, Alexis Newman, Ryan Williams, Sam Seavey, Andrew Shorr, Howard Chang, Rachel Star Withers Links Raw, unedited transcript of all responses to question #2 Healthe Voices website Facebook Phyllisa DeRoze website re: Diabetes Diagnosed Not Defeated Bethany Yeiser CURESZ (Comprehensive Understanding via Research and Education in Schizophrenia). Mind Estranged: My Journey from Schizophrenia and Homelessness to Recovery Paperback – July 10, 2014 Ken and Barby's International Pain Foundation Stephanie Chiang The Patient's Story @thejennagreen Instagram Kara Beck @karabear_rny Instagram Books on Alzheimer's by Ryan Williams Sam Seavy's The Blind Life YouTube Channel Andrew Schorr Patient Power YouTube Video of this episode Related podcasts https://health-hats.com/pod180/ https://health-hats.com/but-you-can-total-self-care-at-13/ About the Show Welcome to Health Hats, learning on the journey toward best health. I am Danny van Leeuwen, a two-legged, old, cisgender, white man with privilege, living in a food oasis, who can afford many hats and knows a little about a lot of healthcare and a lot about very little. Most people wear hats one at a time, but I wear them all at once. I'm the Rosetta Stone of Healthcare. We will listen and learn about what it takes to adjust to life's realities in the awesome circus of healthcare. Let's make some sense of all this. To subscribe go to https://health-hats.com/ Creative Commons Licensing The material found on this website created by me is Open Source and licensed under Creative Commons Attribution. Anyone may use the material (written, audio, or video) freely at no charge. Please cite the source as: ‘From Danny van Leeu...
Hierdie boodskap is deel van Riekert Botha se aanbiedding by Tygerberg Gesinskerk se 2022 Mannekamp.
2 Timoteus 4:17,18 Maar die Here het my bygestaan en my krag gegee, sodat deur my die prediking tot sy volle reg kon kom en al die heidennasies dit kon hoor. En ek is uit die bek van die leeu gered. Die Here sal my red van elke onheil en my behoue in sy hemelse koninkryk bring. Aan Hom kom die eer toe tot in alle ewigheid! Amen.Daar is tye in die lewe wanneer dinge redelik glad en pynloos verloop. Maar dan is daar ander tye wanneer alles om ons in duie stort, en op daardie stadium wil ons desperaat hê dat God moet inspring om ons uit die penarie te red.Wanneer laas het dit met jou gebeur? Onthou jy? Was jy in verskriklike nood. Jy het regtig vir God nodig gehad om op 'n kragtige, wonderbaarlike manier in te gryp; om jou, of iemand vir wie jy lief het, letterlik uit die leeu se bek te red. En toe begin jy bid en bid en bid … en partykeer tree God in. Ander kere nie.Soms sal Hy 'n geliefde van kanker genees ... ander kere sal Hy hulle laat sterf. Dit voel amper soos 'n lotery, of soos die opskiet van die munt. Nie baie bemoedigend nie, is dit? Is dit regtig hoe dit moet wees? Kyk watter raad Paulus aan Timoteus, sy jong volgeling, gee:2 Timoteus 4:17,18 Maar die Here het my bygestaan en my krag gegee, sodat deur my die prediking tot sy volle reg kon kom en al die heidennasies dit kon hoor. En ek is uit die bek van die leeu gered. Die Here sal my red van elke onheil en my behoue in sy hemelse koninkryk bring. Aan Hom kom die eer toe tot in alle ewigheid! Amen.En. . . wat sê hy hier? Ja, God het keer op keer ingespring om vir Paulus te red. Hoekom? Omdat God 'n doel met sy lewe gehad het: om die Evangelie aan die heidene te verkondig. Maar dit sou nooit vir ewig aanhou nie. Paulus het dit geweet. Daarom het hy God vertrou om hom veilig in sy hemelse koninkryk in te bring.Vertrou God. Hy weet wat Hy doen.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.
Hy staan by die deur en klop, leer Openbaring ons, maar jý maak die deur vir Hom oop. Hy sal die deur nie afskop of opdring nie. Hy sal dringend pleit, waarsku en uitnooi, maar die keuse − ja, die keuse − berus by jou.
Die jongste oor die veldbrande in die Noord-Kaap. 'n Leeu stap weg met die Motor van die Jaar-toekenning.
Now live on our Soundcloud page, the South African DJ and producer - Leeu! Known for his wonderful productions, and as the owner of SUID TRONICA, we are very pleased to present his debut at the label. His live performances have caught our attention over the years, which is why he's our guest for the 35th edition of the Blur Podcasts, live now on our Youtube and Soundcloud pages.
"I think it is one of the most immoral things that has ever happened to western society - that the attempt by people to better themselves has been shunned and criminalized." - Paul-Michael Keichel, Paul-Michael Keichel is a force to be reckoned with. He is an internationally recognized and well respected lawyer at Schindler's Attorneys. If you're looking for someone to thank for the legalisation of marijuana in South Africa, he is your guy. With a vast range of knowledge, a bright intellect and razor-sharp wit, he is exactly the type of person that you want on your side of the court room. And he is currently spearheading the case to reschedule psilocybin (magic mushrooms) in South Africa. It is an honour to present to you such an important conversation with the legendary Paul-Michael Keichel. IN THIS EPISODE: · The current legal status of psilocybin in South Africa · How we ended up putting magic mushrooms and crack in the same schedule · Nate's journey of healing his depression with psychedelics · Similarities between the Marijuana and Psilocybin cases · The argument for the decriminalization of psilocybin · Paul-Michael's personal relationship with psychedelics · PMK's estimation of when we might see psilocybin legalized · The Backfire effect: why pushing psychedelics (or anything) on people is counterproductive · Book recommendations on the topic · Can children take psychedelics? · Debugging unhelpful mental code · The difference between the Shaman and the Psychiatrist · LOTS MORE… NOTE: We lost our previous petition data as the host shutdown unexpectedly, so please sign again if you signed before this episode's release. If you think that psilocybin should be rescheduled SIGN THE PETITION Want to find us and stay up to date? Check out our website or find us on Facebook and Instagram. Resources mentioned: Michael Pollan's How to Change Your Mind Steven Kotler's Stealing Fire Graham Hancock Brian Muraresku's The Immortality Key Checkout this awesome article that Paul-Michael wrote on changing South Africa's mind on psychedelics Soundtrack: Somewhere Really Fun by Dom Benigno, LEEU and MeToo
On the first ever episode of The Psychedelic Society South Africa Podcast, our host Nate Maingard interviews the 'mushroom grandmother', Monica Cromhout. Monica has a kind of innocence and a very deep and organic sense of trust in life, and in that way is truly a phenomenal embodiment of the spirit of the mushrooms. She shares her unbelievable story, from her stumbling into Ayahuasca in a Graham Hancock book to hosting more people for mushroom ceremonies than anyone else in South Africa. Topics covered include: Monica's ongoing experience of spearheading the court case to change the unconstitutional laws around psilocybin mushrooms in South Africa. Why she thinks that the psychedelic renaissance is the most important thing happening right now. How free falling into your depression is an essential part of your healing. The surprisingly successful global online ceremonies that have been taking place since COVID. Much more! A true hero of the modern times, we are so honoured to present you with Monica Cromhout as our first guest. Please sit back, relax and enjoy! If you want to find us, you can check out www.psychedelicsociety.co.za or find us on facebook and instagram. If you think that psilocybin should be rescheduled , PLEASE SIGN THE PETITION: http://www.psychedelicsociety.co.za/petitions/ If you want to contact or find out more about Monica and her work, checkout https://somaland.org/monica-cromhout Intro/outro song: Somewhere Really Fun by Dom Benigno and LEEU, featuring MeToo https://leeu-sa.bandcamp.com/track/somewhere-really-fun-ft-metoo-dom-benigno-and-leeu
Met ons nuwe reeks Ongetemde, gesels ons oor wie God werklik is en hoe dit lyk wanneer ons in 'n hegte verhouding met Hom leef. Wat die ware betekenis van om Geesvervuld te leef is en Hom lief te hê met ons hele hart, siel, krag, verstand en ons naaste soos onsself. Marius Malan het die reeks vir ons afgeskop en gesels oor Jesus as die Leeu en die Lam. Soms skep ons in ons gedagtes 'n idee van God en maak ons Jesus uit om hierdie sagte God te wees. Iemand wie ons soms kan bestuur en ons vergeet hoe almagtig Hy werklik is, dat Hy die Leeu van Juda is en dat Hy die dood oorwin het. Dit is belangrik om hierdie perspektief te onderhou wanneer ons in ‘n verhouding met Hom leef.
Darryl hits a home run in our conversation about life and finding faith. Special Guest: Darryl Strawberry.
Een Fabel uit Nigeria, herverteld in het Afrikaans, door Mzuri-Sana Marcel. Experiment, leuk om ook in het Afrikaans te vertellen! Dit zal nog wel vaker gebeuren, hopelijk, met hopelijk elke keer verdere verbetering in uitspraak. Dit verhaal komt ook terug in de NZR / Narratieve Mediation (NZR Academie Podcast!).
Kom ons koester hierdie feestyd saam as families en vriende. Dit was ‘n anderste jaar, maar kom ons wees dankbaar en kyk op na die Koning van alle konings – want Hy belowe ons: “Hy sal ons nooit alleen los of in die steek laat nie; Hy is ons voorsiener en beskermer; Hy is die groot EK IS; die sterke Leeu van Juda!” Rigters 14:14 (NLV): Simson sê toe vir hulle: “Uit een wat eet, kom daar iets om te eet. Uit een wat sterk is, kom daar iets wat soet is”.
Luister hier na Die rondekop gedierte, 'n storie uit Jakkals en Wolf, soos voorgelees deur Johann Nel. Meer oor die boek: Dit is nie net Wolf wat onder Jakkals se streke deurloop nie, maar die ganse diereryk - van koning Leeu tot die kleinste diertjie ry aan die pen. Niemand is bestand teen die uitgeslape Jakkals se poetse nie, en die een wat hom probeer terugkry, kom steeds die slegste daarvan af. Maar soms loop Jakkals tog sy rieme styf en dan moet hy net bontstaan met sy slim bek om uit die moeilikheid te kom, want dis gewoonlik diep moeilikheid! Deel die geliefde Jakkals en Wolf-stories deur Pieter W. Grobbelaar & Séan Verster met 'n nuwe generasie lesers. Eksklusief beskikbaar by CNA tot 1 Mei 2021. Die luisterboek van Jakkals en Wolf is ook hier beskikbaar op Audible: https://www.audible.com/pd/Jakkals-en-Wolf-Jackal-and-the-Wolf-Audiobook/B00BW6RFXG
Wat die wêreld nou nodig het is ʼn Lam nie ʼn Leeu nie. Iemand wat dienswillig, opofferend en sorgsaam is.
Astroloog Dawie Burger gesels oor die Leeu.
1. Kat La Kat, Leeu, Vicmari - Confluence 2. Offshore and Coen, Tamara Chetty - The Feeling 3. Jazzuelle, Jas Artchild - Genius Frequency 4. Future Kings of House SA, Kru Styles, Bony Woman - Woman 5. Myazisto, Dene Theron - Run Away 6. Michael Oberling - Are Ya Listenin' 7. Kat La Kat, Leeu - Broken Secrets 8. Fawa - Sunset Drive 9. DeepCuba - 1000 Miles 10. China Charmeleon - Do You Remember 11. Paul Rudder, Segilola - Glue (Jullian Gomes Dubstrumental) 12. The Godfathers Of Deep House SA - Electro Brainz
1. Kat La Kat, Leeu, Vicmari - Confluence 2. Offshore and Coen, Tamara Chetty - The Feeling 3. Jazzuelle, Jas Artchild - Genius Frequency 4. Future Kings of House SA, Kru Styles, Bony Woman - Woman 5. Myazisto, Dene Theron - Run Away 6. Michael Oberling - Are Ya Listenin' 7. Kat La Kat, Leeu - Broken Secrets 8. Fawa - Sunset Drive 9. DeepCuba - 1000 Miles 10. China Charmeleon - Do You Remember 11. Paul Rudder, Segilola - Glue (Jullian Gomes Dubstrumental) 12. The Godfathers Of Deep House SA - Electro Brainz
1. Kat La Kat, Leeu, Vicmari - Confluence 2. Offshore and Coen, Tamara Chetty - The Feeling 3. Jazzuelle, Jas Artchild - Genius Frequency 4. Future Kings of House SA, Kru Styles, Bony Woman - Woman 5. Myazisto, Dene Theron - Run Away 6. Michael Oberling - Are Ya Listenin' 7. Kat La Kat, Leeu - Broken Secrets 8. Fawa - Sunset Drive 9. DeepCuba - 1000 Miles 10. China Charmeleon - Do You Remember 11. Paul Rudder, Segilola - Glue (Jullian Gomes Dubstrumental) 12. The Godfathers Of Deep House SA - Electro Brainz
Message from Johan Delport on June 14, 2020
This week's show is a candy store of sweet and sexy new music! With some superb music from Deeplomatik, (Sub Urban) Somersalt, Martin Depp, Andrea Sardo, Clement Spark, Phaze Dee, Col Lawton, and Atjazz with Sarai Jazz We have Three From... the new album from No Fuss Records compiled by Risk Assessment A sweet soulful-deep house 2 From The Soul with Coflo (Kaidi Kat on the mix!) and Luka with SIO Then we have our Comsmonaut mix with some spaced-out deep cuts from Deep Mayer, Demarkus Lewis, Morgan Everett, Jay Tripwire, and Rafael Sorol Then we go deeper with Tidy Daps, Jesusdapnk, K V R V B O, Kat La Kat & LEEU, Dominus, and Franck Roger A show of deep house treats and lots of flavour. Tune in Sunday at 10pm UK and very Sunday !! www.dejavufm.com ASMR For HOUSE HEADS!
Sermon by Dr. Shaun Mellors
Jesus die dienskneg-koning, die Leeu en die Lam. Wanneer ons net die een eienskap van Jesus toeëien, soos om die lam te wees. Wanneer ons probeer om net die lam te wees, leer ons nooit om leierskap, inisiatief en besluite te neem nie. Probeer ons weer die leeu wees, wil ons in beheer bly, en altyd die leiding neem en leer nie om te volg nie. Beide die leeu en lam karakter van Jesus woon in ons. Ons moet uiting gee aan beide, soos die Heilige Gees ons lei. Mense wat net met die dienskneg beeld identifiseer, wil nooit leiding neem nie. Sterk leiers, verleer die vermoë om te dien en te volg. Ons behoort soomloos tussen die 2 karakter eienskappe te beweeg, soos die Gees ons lei. Isa 11:1-9 verhaal hoe die wêreld lyk waar Christus regeer. Hy is beide ridderlik en dienskneg. die regverdiges het die moed van ’n leeu. (Prov 28:1) Ter wille van hierdie evangelie is ek 'n gesant in boeie. Bid dat ek dit met vrymoedigheid kan verkondig soos dit my opgelê is. (Eph 6:20) Hy is mishandel, maar hy het geduldig gebly, hy het nie gekla nie.Soos 'n lam wat na die slagplek toe gelei word en soos 'n skaap wat stil is as hy geskeer word, het hy nie gekla nie. (Isa 53:7) Billy Graham, is ‘n pragtige voorbeeld van hoe ons moet leef in hierdie wêreld. Hy het vreesloos die evangelie verkondig, tog het hy nooit kant gekies en betrokke geraak in die politieke agendas van sy dag nie. Hy was raadgewer vir beide die demokraat, of republikeinse president. HY het altyd gesê, dat God hom geroep het om gesant te wees van ‘n hemelse koninkryk en politieke party. Dit is belangrik dat ons moet stem, vir die mees regverdige party, en verteenwoordiger. Maar uiteindelik dien ons die regering wat in bewind kom, boos of regverdig. Soos Moses, Josef, Daniel, Ester, en die profete dien ons die regering van die dag met wysheid, en kundigheid. Te midde van lyding, verdrukking, vervolging, is ons soos Jesus die geslagte lam. Ons weerstaan en verset ons nie teen ‘n bose persoon nie. Maar Ek sê vir julle dat julle ’n slegte mens nie moet weerstaan nie; maar as iemand jou op jou regterwang slaan, draai ook die ander een na hom toe. (Mat 5:39) Die kerk se rol is om vredemakers te wees (Mat 5:9), versoeners (2 Cor 5:18), wat vol van die Gees (Hand 1:8), en die gesag van Christus duiwels uitdryf (Luk 10:19), siekes gesond maak en die evangelie aan die armes verkondig (Mark 16:17-20), verkry hierdie gesag van die Gees en nie die sterk arm van die vlees nie. (Zech 4:6). Die leeu word geopenbaar in ons onverskrokke, vreeslose, dapper geloof. Die raadslede was verbaas toe hulle Petrus en Johannes se waagmoed sien, want hulle het besef dis gewone mense sonder enige besondere opleiding. Hulle het hulle ook herken as mense wat saam met Jesus was. (Acts 4:13–20) “En nou is ek op pad Jerusalem toe, gebind deur die Gees. Wat dáár met my gaan gebeur, weet ek nie. Wat ek wel weet, is dat die Heilige Gees my in elke stad verseker dat gevangenskap en vervolging voorlê. Al is my lewe kosbaar, ag ek dit van geen waarde as ek nie my lewenstaak en my bediening wat ek van die Here Jesus gekry het, kan klaarmaak nie: Om die Goeie Nuus te verkondig dat God mense liefhet sonder dat hulle iets hoef te doen om dit te verdien. (Acts 20:22–24) Dus, my geliefde broers en susters, staan baie vas, onbeweeglik. Gee altyd julle allerbeste vir die Here se werk, want julle weet voor die Here is alles wat julle doen die moeite werd. (1 Corinthians 15:58)Geloof maak jou Dapper, en vreesloos: Deur die Bybel het mense geloof ontvang om bonatuurlike dapper dinge te doen. (Heb 11)Abel: Henog:Noag: Abraham: Isak: Josef: Moses: Wat meer moet ek nog sê? Dit sal veels te lank neem om nog te vertel van die geloof van Gideon, Barak, Simson, Jefta, Dawid, Samuel en die profete. Hulle het deur te glo koninkr
Let’s be weary as to not rule over one another as believers. We are destined to rule through Christ over our sin, our uncontrolled emotions, our thoughts that is raised against the knowledge of God, our destructive habits, and overcome satan and the rulers of darkness. We shall not rule over man.We are called to be commander FOR the people, not OVER the people. (Isa 55:4)We were not instructed to rule on earth or have earthly kingdoms. “Jesus answered, “My kingdom is not of this world. If My kingdom were of this world, My servants would fight, so that I should not be delivered to the Jews; but now My kingdom is not from here.”” (John 18:36, NKJV) We will one day rule with Christ, over cities, and receive a crown as a reward for our earthly faithfulness and obedience. Jesus never wore an earthly crown, but the crown of thorns. He never aspired for positions, grandeur, recognition, or making an impression in the flesh.When the King of Kings, Lion of Judah, the sovereign ruler was revealed, He appears as the slain lamb. “saying with a loud voice:“Worthy is the Lamb who was slainTo receive power and riches and wisdom,And strength and honor and glory and blessing!”” (Revelation 5:12, NKJV) The power from below, is the power of the dragon. The two beasts/dragons that appeared from the earth and the sea, devours, kill and destroys.“Who is wise and understanding among you? Let him show by good conduct that his works are done in the meekness of wisdom. But if you have bitter envy and self-seeking in your hearts, do not boast and lie against the truth. This wisdom does not descend from above, but is earthly, sensual, demonic. For where envy and self-seeking exist, confusion and every evil thing are there. But the wisdom that is from above is first pure, then peaceable, gentle, willing to yield, full of mercy and good fruits, without partiality and without hypocrisy. Now the fruit of righteousness is sown in peace by those who make peace.” (James 3:13–18, NKJV)Being salt and light is not about ruling but about spreading the love of God through serving, and doing good. (Acts 10:38) We gain ground, by going low. This is how the Kingdom is advanced. Through weakness we wax strong. The least in the kingdom is the greatest. The meek inherit the earth. The power you attain in the flesh you have to maintain in the flesh.Jesus gave authority. Man usurps and desire power. The true heart of the father is revealed in how we empower people.Our prayer meetings and initiatives are vital and important as to show our true dependence on God. But the true fast that the Lord requires, is a fast demonstrated in how we serve people, brake the bonds of the oppressed, and bring peace. (Isa 58) We cannot continue to oppress people, and try to redeem ourselves with more spiritual activities. What powerful revival will flood this nation when instead of praying more in isolation, we start going out in the streets praying for people in need.
Kom ons wees versigtig as om nie heers oor mekaar as gelowiges te heers nie. Ons is bestem om te heers deur Christus oor ons sonde, ons onbeheerde emosies, ons gedagtes wat opgewek word teen die kennis van God, ons vernietigende gewoontes, en oorkom Satan en die heersers van die duisternis. Ons sal nie heers oor die mens.Ons word geroep om bevelvoerder vir die mense te wees, nie oor die mense nie. (Isa 55:4)Ons het nie opdrag gekry om aarde te heers of aardse koninkryke te hê nie. "Jesus het geantwoord: "my Koninkryk is nie van hierdie wêreld nie. As my Koninkryk was van hierdie wêreld, My dienaars sou veg, sodat ek nie aan die Jode oorhandig moet word nie; maar nou is my Koninkryk nie van hier af nie. "" (Johannes 18:36, NLV) Ons sal een dag reël met Christus, oor stede, en ontvang 'n kroon as 'n beloning vir ons aardse getrouheid en gehoorsaamheid. Jesus het nooit 'n aardse kroon gedra nie, maar die kroon van dorings. Hy het nooit vir posisies, grootsheid, erkenning, of die maak van 'n indruk in die vlees.Toe die koning van die Konings, Leeu van Juda, die soewereine heerser geopenbaar, hy verskyn as die gedood lam. "sê met 'n groot stem: "Waardig is die lam wat Slain krag en rykdom ontvang en wysheid en krag en eer en heerlikheid en seëning!" (Openbaring 5:12, NLV) Die krag van onder, is die krag van die draak. Die twee diere/jakkalse wat verskyn het uit die aarde en die see, verteer, dood en vernietig.“Wie is wyse en begrip onder jou? Laat hom toon deur goeie gedrag dat sy werke gedoen word in die meektigheid van wysheid. Maar as jy bitter afguns en self-soek in jou harte, nie roem en lieg teen die waarheid. Hierdie wysheid nie neerdaal van bo, maar is aardse, sensuele, demoniese. Vir waar afguns en self-soek bestaan, verwarring en elke bose ding is daar. Maar die wysheid wat van bo is die eerste suiwer, dan vreedsame, sag, bereid is om te lewer, vol barmhartigheid en goeie vrugte, sonder aannemer en sonder skynheiligheid. Nou word die vrug van geregtigheid in vrede gesaai deur diegene wat vrede maak." (Jakobus 3:13 – 18, NLV)Om sout en lig is nie oor beslissing nie, maar oor die verspreiding van die liefde van God deur bedien, en goed doen. (Handelinge 10:38) Ons kry grond, deur te gaan laag. Dit is hoe die Koninkryk is gevorderde. Deur swakheid was ons sterk. Die minste in die Koninkryk is die grootste. Die sagmoediges het die aarde beërwe. Die krag wat jy bereik in die vlees wat jy Moet in die vlees in stand te hou.Jesus het gesag gegee. Man se en begeerte krag. Die ware hart van die Vader word geopenbaar in hoe ons mense bemagtig.Ons gebedsvergaderings en inisiatiewe is noodsaaklik en belangrik om ons ware afhanklikheid van God te toon. Maar die ware vas wat die Here vereis, is 'n vinnige gedemonstreer in hoe ons mense dien, rem die bande van die verdruk, en bring vrede. (Jes 58) Ons kan nie voortgaan om te onderdruk mense en probeer om onsself te verlos met meer geestelike aktiwiteite. Watter kragtige herlewing sal hierdie nasie oorstroom wanneer in plaas daarvan om meer in isolasie te bid, ons begin om uit te gaan in die strate bid vir mense in nood.
On this episode of Servecast, Dr. Terry Cross (Dean of the School of Religion at LeeU) and Dr. Rickie Moore (Associate Dean of the School of Religion at LeeU) join Dr. Lamb and Co-Host Christian Schweer live in the Dixon Center to discuss Skepticism and Criticism. Music By Bensound
No cerramos por vacaciones V. 1 Aquí estamos, en pleno mes de agosto, con otro Sonidos y Sonados. En este caluroso mes nos visitan The Skatalites, cuyo «Rock fort rock» es sintonia de los programas de este mes. Además, tenemos a BeGun, Edu Imbernon & Nico Casal, Leeu & Cesar ft Harry Charles, Fanfara Electronica, […]
Hoe Jakkals vir Leeu gekul het! - vertel deur Riana Mulder. Onthou om te 'Subscribe' op ons Castbox kanaal om kennisgewings te ontvang van ons nuutste episodes.
Leeus is toenemend in stropers se visier. Bewarings-organisasies sê misdaad-netwerke smokkel leeus se tande en pote na die Verre Ooste, waar daar geglo word dit bring geluk. Leeu-bene word ook in sekere tradisionele medisyne in lande soos China, Thailand en Viëtnam gebruik. Suid-Afrika is die enigste land wat die uitvoer van leeus se bene, wat in aanhouding gebore is, gewettig het. Volgens die regering het die land tussen 2008 en 2014 die bene van sowat vyf-duisend leeus, wat meestal deur jagters geskiet is, uitgevoer. Bewaringsgesindes meen dis die handel in leeubene wat grootliks bydrae tot die stroop van leeus. Die verslag deur Darren Taylor...
Special Aluku Rebels summer warm up edition with plenty of promos from Aluku Records along with current and deep/tech house tracks from the past few years.Look out for a few tracks to come out on the AR Various Comp vol.4 next month (June 23rd 2017). Hope you all enjoy and feel free to share and post to like-minded souls Be YOU,Stay TRUE and one love from ALUKU Track list: 1.Osunlade - Atsuta Jingu . 2017 [BBE] 2.Bruce Loko - Xenolinguistics . PROMO/2017 [RedBull Studios SA] 3.Culoe De Song - Juice (Original Mix) . 2017 [Watergate] 4.Afrokillerz - Monalisa . PROMO/???? [Kazukuta Records] 5.Team Distant - Higher Voltage . PROMO/2017 [Aluku Records] 6.Black Motion feat Nokwazi - Imali . 2016 7.Neter Supreme - Source Unchallenged (Xtra-Galatic Drumz) . 2016 [ODH] 8.Echo12inch ft Teezy & Tronix D - Amai (Original Mix) . PROMO/???? 9.Ewonder ft Edudileyo - Moyo (Doug Gomez Merecumbetech Instrumental Mix) . PROMO/2017 10.Leeu & Bassa - Another Mans Treasure . PROMO/2017 [Aluku Records] RELEASE DATE 19TH MAY 2017 11.Mike Steva - Pelagonia . 2014 [Yoruba Records] 12.???? - ???? 13.Djeff Afrozila ft Helen Ting - Awakening (Original Mix) . 2016 [Kazukuta Records] 14.Enoo Napa - Pluto's Calling (Original Afro Tech Mix) . PROMO/2017 [Aluku Records] RELEASE DATE 23RD JUNE 2017 15.Howling - X Machina (Cubicolor Remix) . 2016 [Toolroom] 16.Damian Lazarus & The Ancient Moon - I Found You (Black Coffee Journey Remix) . 2017 [Crosstown Rebels] 17.Infected Soul - Stratosphere . PROMO/2017 [Aluku Records] RELEASE DATE 23RD JUNE 2017 18.Mr ID.Kawtar Sadik - Salat Ala Nabina (Sifa Remix) . 2017 [Offering Recordings] 19.Frankey & Sandrino - Izar . 2017 [Nouveau Niveau Records] 20.Soulem - Mirrors (Original Afro Tech Mix). PROMO/2017 [Aluku Records] RELEASE DATE 23RD JUNE 2017 21.Yoko,Retza - Satori . 2016 [Watergate] 22.Atjazz - Track 4 (Mix 1) . PROMO/2017 [ARCo] 23.Isolee,Rajko Muller - Favouride . 2015 Most tracks tracks can be brought on MP3/WAV at Traxsource.com