POPULARITY
Categories
We preview the Giants' pivotal matchup with the Arizona Cardinals. This is a very winnable game for Big Blue but the Cardinals are a dangerous team with a somewhat explosive offense. We will also discuss Odell's release from the "tied for first" place New York Football Giants and Sy shares an awesome story about his interaction with JJ McCarthy. #giants #cardinals #NFLhttps://bit.ly/joinwithGIANTINSIDERAdvertising Inquiries: https://redcircle.com/brandsPrivacy & Opt-Out: https://redcircle.com/privacy
AGENDA: IntroResultados torneos fin de semana. Kimberly Birrell venció a Maya Joint 6-4, 6-2 para ganar el WTA 250 de Corea y el primer título de su carrera.Leylah Fernandez venció a Talia Gibson para ganar el WTA 250 de Singapur y el 6to título de su carreraAlejandro Davidovich-Fokina venció a Hubert Hurkacz 6-4, 7-6 para ganar el ATP 250 de Chengdu y el segundo título de su carrera. Daniil Medvedev venció a Andrey Rublev 7-5, 6-4 para ganar el ATP 250 de Hangzhou y el título 24 de su carrera. Lideradas por Karolina Muchova y Linda Noskova, el Equipo de Czechia venció al equipo de Ucrania 2-0 para ganar la Billie Jean King Cup por 12va ocasión. Team Europe gana la Laver Cup por sexta ocasión al vencer a Team World con marcador de 13-5. (6-3 el marcador global de todas las ediciones) Quienes fueron los mejores de cada equipo. Quienes fueron los peores de cada equipo. Conclusión final de que si estuvo buena esta edición de la Laver Cup o no. Agradecimiento al colaborador Lalo Sanchez. Torneos esta semanaWTA 1000 de Beijing Roads a la final de las primeras 4 sembras. Posibles CF por siembre. PicksATP 500 de Beijing. (Quienes entraron + Jannik Sinner se dio de baja por no recuperarse al 100% de la rodilla.ATP 500 de Tokio. (Quienes entraron) La academia de Rafael Nadal cumple 10 años y el sábado habrá un evento de exhibición entre el equipo de Nadal formado por: Nadal, Ferrer, Moyá y Gasquet y el equipo de Murray formado por: Murray, Thiem, Fognini y Safin. Top 10'sY más ...Instagram: @TennisPiochasTwitter: @TennisPiochasTikTok: @tennis.piochasEpisodio patrocinado por: Ese de Sandalo Reel con colección nueva de tenis de Ese de Sandalo Distribuido por Genuina Media Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.
Daar word verwag dat landbouminister Inge Zaamwani vanmiddag in die parlement 'n ministeriële verklaring sal lewer oor die uit-voer-status van Namibië se beesvleis ná die bek-en-klouseer uitbreking. Zaamwani sê die ministerie beraadslaag met internasionale vennote oor die pad vorentoe. Sy het in die Nasionale Vergadering gepraat.
Bek-en-klouseer is nou op vyf plase in die Karasburg-distrik aangemeld. Landbouminister Inge Zaamwani het tydens haar parlementêre toespraak vanmiddag gesê die uitbreking bly beperk tot 'n spesifieke gebied, terwyl amptenare met die Europese Unie in gesprek tree oor lewende hawe, asook vleis wat reeds onderweg is. Sy het 'n beroep op die publiek gedoen om by vee-bewegingsbeperkings te hou. Sy het meer:
Bek-en-klouseer is nou op vyf plase in die Karasburg-distrik aangemeld. Landbouminister Inge Zaamwani het tydens haar parlementêre toespraak vanmiddag gesê die uitbreking bly beperk tot 'n spesifieke gebied, terwyl amptenare met die Europese Unie in gesprek tree oor lewende hawe, asook vleis wat reeds onderweg is. Sy het 'n beroep op die publiek gedoen om by vee-bewegingsbeperkings te hou. Sy het meer:
Send us Fan Mail2 Timoteus 2:13 as ons ontrou is – Hy bly getrou: Hy kan Homself nie verloën nie. Dis nie maklik om te erken dat ons al dikwels vir God en vir onsself teleurgestel gestel het nie; ek praat nou van 'n geheime gewoontetjie, 'n skelwoord, of 'n oomblik van swakheid. En dan op ‘n dag weet ons sommer dat ons hierdie keer te ver gegaan het.In die tagtigerjare het die Amerikaanse TV-evangelis Jimmy Swaggart se morele ineenstorting die wêreld geskok. Sy bediening het oornag verbrokkel. Baie mense het hom heeltemal afgeskryf. Maar in die jare wat gevolg het, het Swaggart deur trane, berou en nederigheid sy lewe stukkie vir stukkie voor God herbou. Die skares het nooit op dieselfde manier teruggekeer nie - maar genade het wel.As jy so daaroor dink, sien jy daar is ‘n stryd tussen ons mislukkings en God se getrouheid. Tot op watter punt het ons te ver gegaan? Tot op watter punt het ons so diep geval dat God nie meer die moeite sal doen om ons te kom soek, te red en weer op te tel nie?Die apostel Paulus het daardie spanning maar alte goed geken toe hy hierdie woorde aan Timoteus, sy dissipel, geskryf het:2 Timoteus 2:13 as ons ontrou is - Hy bly getrou: Hy kan Homself nie verloën nie.Kom ons maak dit duidelik: God se karakter verander nie na gelang van ons gedrag nie. Hy verskoon nooit sonde nie - maar Hy verlaat ook nooit die sondaar wat na Hom terugkeer nie. Sy getrouheid is gegrond op wie Hy is, nie op wat ons gedoen het nie. Dis die rede waarom Jesus vir jou gesterwe het! Hy het die prys betaal vir jou.As jy dus geval het - of as jy op een of ander manier persoonlik gefaal het - moenie van Hom af wegvlug nie. Vlug na Hom toe.Want dié God wat jou geroep het, is nog lief vir jou; Hy wag nog vir jou. Onthou dat sy krag gaan juis in jou swakheid na vore kom. Hy het nie weggeloop nie... en Hy sal jou nooit verlaat nie. Dis God se Woord. Vars... vir jou...vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Originally released October 24, 2023. New Kindred episodes will drop starting in October 2026.In this week's episode, we speak with (multiple-time!) bestselling author, Sy Montgomery about her deep connection, understanding, and passion for animals.We were lucky enough to have this conversion on the day her most recent book launched, titled, Of Time and Turtles: Mending the World, Shell by Shattered Shell. In this book, Sy gives us an intimate gaze into the world of the turtle and inspires us to save and protect this incredible animal, one that's quiet and stoic, has bursts of humor and speed, moments of sweetness and love, and an overall sense of longevity, steadiness, and a deep understanding of time.For us, Sy Montgomery embodies Kindred and is an inspiration and lamplighter in a time when this planet needs as many enlightened leaders as possible.Also, please check out Matt Patterson and his amazing artwork. He was the illustrator for Of Time and Turtles!Thanks so much to Sy Montgomery!Lots of Love.Show Notes:https://symontgomery.comhttps://www.symontgomery.com/appearanceshttp://www.mpattersonart.comhttps://turtlerescueleague.orghttps://turtlesurvival.orgSearch for turtle rehabilitators near you at:https://www.humanesociety.org/resources/how-find-wildlife-rehabilitator
Die kabinet verwelkom 'n belangrike ooreenkoms waarvolgens Suid-Afrikaanse kersieprodusente die eerste keer toegang kry tot die Chinese mark. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê dit maak deure oop na een van die wêreld se grootste kersiemarkte, wat verlede jaar alleen kersies ter waarde van meer as 52-miljard Suid-Afrikaanse rand ingevoer het. Sy sê die geskiedkundige markgeleentheid sal plaaslike landboubelegging en werkskepping waarskynlik aansienlik aanhelp:
Send us Fan Mail1 Tessalonisense 4:11-12 en laat dit vir julle 'n saak van eer wees om rustig te lewe, met julle eie sake besig te wees en met julle eie hande te werk. Hierdie riglyne het ons al vroeër aan julle gegee sodat die buitestanders agting vir julle leefstyl sal kry, en julle in geen opsig gebrek sal ly nie. Skakel jou foon aan, en dis asof die negatiwiteit jou sommer in die gesig klap. Oorloë, skandale, die nuutste skinderstorie, en dan die belaglike debatte ook nog. Elke keer wat jy blaai, trek dit jou emosies weer na 'n ander kant toe. Dis asof jy in 'n storm vasgevang is wat nooit ophou nie, en hoe erger dit raak, hoe swaarder word dit om selfs jou eie gedagtes te hoor, wat nog te sê van God se stem.'n Paar jaar gelede het 'n jong joernalis besluit om vir 'n hele jaar al haar sosiale media af te skakel. Haar vriende het agter haar rug voorspel sy gaan doodeenvoudig irrelevant raak. Maar toe kry sy iets terug wat sy lankal kwyt was, vrede. Sy't weer 'n manier van leef gekry wat persoonlik en gefokus is, met 'n doel wat regtig saak maak, iets wat geen app. of skerm ooit kan vervang nie.Kyk na die soort lewe waartoe Paulus die gelowiges in die woelige stad Tessalonika aangemoedig het:1 Tessalonisense 4:11-12 en laat dit vir julle 'n saak van eer wees om rustig te lewe, met julle eie sake besig te wees en met julle eie hande te werk. Hierdie riglyne het ons al vroeër aan julle gegee sodat die buitestanders agting vir julle leefstyl sal kry, en julle in geen opsig gebrek sal ly nie.Die vroeë Christene het ook in 'n wêreld vol politieke onrus, en geskarrel geleef - nou nie eintlik baie anders as ons s'n nie. Maar Paulus se raad was baie duidelik: moenie saam met die geroesemoes daarbuite raas nie. Bou liewer vir jou 'n bestendige, rustige lewe, een wat 'n baie kragtiger boodskap as enige plasing op jou skerm of enige betoging op straat uitstuur.Miskien is dit dan nou tyd om die nuus en sosiale media 'n bietjie stiller te maak, en te gaan luister na daardie stil, sagte stem van God. Want in 'n wêreld wat verslaaf is aan geraas, is dit juis die rustige mens wat 'n geseënde lewe lei, en wat die grootste verskil maak.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Sở Y tế TP.HCM vừa yêu cầu Bệnh viện Quốc tế City lập hội đồng chuyên môn đánh giá toàn diện nguyên nhân tử vong của một nữ bệnh nhân người Úc sau khi phẫu thuật thẩm mỹ tại bệnh viện này. Theo thông tin ban đầu, bệnh nhân thực hiện treo sa trễ, đặt túi ngực và hút mỡ bụng tại Bệnh viện Quốc tế City, sau đó diễn biến nặng do thủng đại tràng và viêm phúc mạc. Dù đã được chuyển sang Bệnh viện Nhân dân Gia Định điều trị tích cực và can thiệp ECMO, bệnh nhân vẫn không qua khỏi.
Die Studentevereniging van Namibië verwelkom planne om Namcol in 'n oop universiteit te omskep ten einde toegang tot tersiêre onderwys uit te brei, maar doen 'n beroep op die owerhede om sy dienste vir die verbetering van skoolpunte te behou. Die voorsitter van die SUN-raad, Bernard Kavau, sê dat Namcol die koste vir die herhaling van vakke bekostigbaar moet hou om leerders wat sukkel teen duur private instellings te beskerm, terwyl streng gehaltebeheer gehandhaaf word. Sy kommentaar volg op die aankondiging van die oorgang deur die adjunkminister van onderwys, Dino Ballotti. Kavau praat met Kosmos 94.1 Nuus:
Intussen waarsku die minister van inligting- en kommunikasietegnologie, Emma Theofelus, dat hoewel daar geen verdere BKS-infeksies aangemeld is nie, boere en die res van die land nie nou te gerus moet wees nie. Sy het met die nasionale uitsaaier gepraat en sê die siekte kan ook deur die beweging van mense – op hul skoene, klere, en motors – en vee-voer versprei. Theofelus vra klein-skaalse boere, wat nie nou dadelik kan diere slag en aan huishoudings en ander klein besighede kan vleis voorsien nie, om geduldig te wees: Emma Theofelus Maandag
Die Erongo-streeks goewerneur, Natalia |Goagoses, sê minerale-, olie- en gas-, en mariene-hulpbronne beteken nie veel vir ‘n land as sy inwoners nie daarvan baat nie. Sy het tydens ‘n sessie by die Internasionale Forum oor Afrika-Karibiese Leierskap in New York gepraat en gesê die ontgin en uitvoer van die hulpbronne moet direk bydra tot ‘n land se werkskepping, infrastruktuur ontwikkeling, en watersekerheid. Sy sê die oplewing van hulpbron-ontginning en verwerking in die Erongo-streek moet tot die welvaart van die streek se inwoners wees:
Send us Fan MailKolossense 3:3-4 ...want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God. Wanneer Christus, wat julle lewe is, by sy wederkoms verskyn, sal julle ook saam met Hom verskyn en in sy heerlikheid deel. Het jy al ooit gedink daar moet tog meer aan die lewe wees as wat dit vandag vir jou voel? Jy hardloop saam met almal agter sukses, verhoudings en gemak aan, maar selfs wanneer jy dit reeds het, voel dit of iets nog steeds skort. Dis asof jy leef, maar nie eintlik regtig lééf nie. Dit was presies hoe my lewe gevoel het. Ek het hard geswot, hard gewerk, en teen my vroeë tot middel-dertigs het ek darem al party van die dinge wat ek destyds as die moeite werd beskou het, bereik. Maar elke keer as een van daardie dinge my kant toe kom, het ek al hoe leër begin voel.Lank gelede was daar 'n man met die naam Saulus wat ook so gevoel het. Hy het status gehad, opleiding, mag – totdat een ontmoeting alles kom verander het. Op 'n stowwerige pad na Damaskus toe het hy vir Jesus raakgeloop.Die óú Saulus het daardie dag gesterf, en 'n nuwe man, Paulus, is gebore. Nie fisies nie, maar geestelik. Sy lewe, sy waardes, sy hele lewensdoel het totaal verander.Later het hy self verduidelik wat presies met hom gebeur het. En dit is wat met enigiemand kan gebeur wat vir Jesus ontmoet:Kolossense 3:3-4 ...want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God. Wanneer Christus, wat julle lewe is, by sy wederkoms verskyn, sal julle ook saam met Hom verskyn en in sy heerlikheid deel.Paulus het nie oor godsdiens gepraat nie, hy het oor wedergeboorte gepraat, dié soort wat jou van binne af verander. Want wanneer jy jou lewe in God se hande sit, verdwyn die óú jy sommer net. Dié een wat gebuk gaan onder skuld, vrees en die gejaag om iets te bereik, verdwyn. En in sy plek begin iets nuuts groei, iets sterker, iets vryer, iets met ewigheidswaarde.As jy dus al lankal 'n nuwe begin begeer, luister mooi hierna: die lewe waarvoor jy gemaak is, is verborge in Christus. En dit wag, reeds op hierdie oomblik, om te begin. Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Die Grensbestuursowerheid en Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê meer as 1 800 vragmotors is in ʼn enkele dag by die Lebombo-grenspos in Komatipoort, Mpumalanga, verwerk. Dit word toegeskryf aan ʼn voortslepende opeenhoping. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê hulle werk saam met Mosambiekse owerhede en ander rolspelers om die deurgang van verkeer te verbeter terwyl grens- en doeanebeheer gehandhaaf word. Sy sê die opeenhoping word toegeskryf aan hoë verkeersvolumes, infrastruktuurkapasiteit en bedryfstoestande aan beide kante van die grens:
Die afrigter van Banyana Banyana, Desiree Ellis, sê kwalifisering vir die Olimpiese Spele van 2028 in Los Angeles is 'n prioriteit nadat Suid-Afrika die 2027-Fifa-Wêreldbeker vir vroue en die 2026-Afrikabeker vir vroue misgeloop het. Ellis het haar span aangekondig vir die wedstryde teen Madagaskar wat op 9 en 13 Oktober in Bloemfontein plaasvind. Sy sê Banyana sal na die derde ronde deurdring as hulle wen, waar hulle teen Angola of Namibië te staan kan kom:
Send us Fan MailFilippense 1:29 God het julle die voorreg gegee om Christus te dien, nie alleen deur in Hom te glo nie, maar ook deur vir Hom te ly. Ons almal hou baie van die idee van seëninge – dinge soos goeie gesondheid, sukses, vrede, en miskien 'n bietjie geluk op ons pad. Maar wat sal gebeur as een van God se seëninge glad nie soos 'n seëning voel nie? Wat as dit jou baie kos?Toe die bekende burger-regte-leier Martin Luther King Jr. die pad van vrede gekies het, het hy goed geweet dat dit vir hom baie swaarkry sou bring. Daar was dreigemente, hy is tronk toe gestuur, mense het hom gehaat – en dit het uiteindelik selfs sy dood beteken. Tog het hy daarna verwys as 'n hoë eer om te ly ter wille van dit wat reg is. Sy lewe herinner ons baie duidelik daaraan dat sommige dinge so reg en so heilig is, dat die pyn naderhand deel van die voorreg word. Dit is presies wat die apostel Paulus destyds geskryf het aan die gelowiges in die ou stad Filippi:Filippense 1:29 God het julle die voorreg gegee om Christus te dien, nie alleen deur in Hom te glo nie, maar ook deur vir Hom te ly.Paulus het hierdie woorde geskryf terwyl hy self in die tronk gesit het. Hy het nie maar net mooi gedagtes probeer skryf nie – hy het dit self elke dag deurgemaak. Sy geloof in Christus het beteken dat hy in kettings gevange gehou is, maar hy het selfs dít as 'n groot eer beskou.Die absolute waarheid is dat om vir Jesus lief te hê, nie oor 'n gemaklike lewe gaan nie; dit vra baie moed. Om Hom te dien beteken dat jy soms heeltemal teen die stroom moet swem. Dit beteken dat jy moet opstaan vir wat reg is, selfs al kos dit jou baie.So, as dit vir jou baie moeilik voel om te volg wat waar en reg is – moenie weghardloop of bang wees nie. Jy is in baie goeie geselskap. Ware geloof vlug nie vir opofferings nie … dit vind juis groot vreugde daarin.God het julle die voorreg gegee om Christus te dien, nie alleenlik deur in Hom te glo nie, maar ook deur vir Hom te ly.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Swapo-parlementslid Hilma Iita het 'n mosie in die Nasionale Vergadering ingedien wat die dringende formalisering van informele nedersettings en die uitwissing van onveilige plakkershutte versoek. Iita het die parlement gevra om die apartheid-era Plakkersproklamasie AG 21 van 1985 te herroep en die Wet op Plaaslike Owerhede te wysig. Dit baan die weg vir 'n nasionale program om basiese dienste uit te brei en ordentlike behuising te verseker vir meer as 800 000 inwoners wat in kwesbare omstandighede leef. Sy het in die Nasionale Vergadering gepraat.
Die Namibiese Meteorologiese Diens waarsku teen hewige donderstorms, swaar reënval en sterk winde oor verskeie dele van die land hierdie naweek as gevolg van 'n toenemende afsnylaagtepuntstelsel. Meteoroloog Albertina Anderson raai die publiek aan om voorsorgmaatreëls te tref teen erge weer in die Suide, en dele van die Erongo-, Omaheke- en Khomas-streke. Sy waarsku bestuurders om onbekende waterdieptes in riviere te vermy. Die temperatuur sal ook langs die kus en oor die binneland daal. Anderson het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
Send us Fan Mail1 Johannes 4:7-8 Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is 'n kind van God en ken God. 8Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde. Elke jaar tydens die Chinese Maan-fees kom families bymekaar onder die volmaan. Lanterns gloei, tafels loop oor met kos, en maan-koekies word gedeel as 'n simbool van eenheid, hereniging en liefde. Oor dorpe, stede, selfs kontinente, kyk Chinese mense op na dieselfde maan en onthou diegene vir wie hulle die liefste is.Daardie viering vang iets diep in die menslike hart vas – 'n verlange na verbintenis. Tog, ten spyte van al die tegnologie en nabyheid, voel ware liefde dikwels stukkend, voorwaardelik en broos. En daarom praat hierdie woorde van die apostel Johannes vandag nog só kragtig met ons:1 Johannes 4:7-8 Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is 'n kind van God en ken God. Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde.Johannes het hierdie brief aan 'n gemeenskap wat verdeeld was deur konflik en valse leringe, geskryf. Sy boodskap was eenvoudig maar revolusionêr: ware liefde begin nie by ons nie – dit begin by God. Hy is nie bloot liefdevol nie; Hy is Liefde self.Net soos die maan die lig van die son weerkaats, word ons geroep om God se lig in 'n donker en verdeelde wêreld te weerkaats. Die warmte wat ons deel, die genade wat ons gee, die vergifnis wat ons bied – dis hoe mense die ware God ontmoet.So vanaand, as jy toevallig die maan sien, onthou: God lig vervaag nooit nie. Laat Sy liefde deur jou skyn – en kyk hoe die duisternis verdwyn.Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is 'n kind van God en ken God. Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Send us Fan Mail2 Korintiërs 4:7 Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek; die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie. Voel jy soms of jy glad nie meer kan nie? Jy probeer vreeslik hard om vir almal te wys dit gaan goed – maar binne-in is jy doodmoeg, gedaan, en dalk selfs skaam omdat jy nie dinge beter kan hanteer nie. Ons het iewers begin dink dat as jy swak is, jy misluk het. Maar God kyk glad nie so daarna nie.Toe die komponis Ludwig van Beethoven sy gehoor begin verloor het, was hy stukkend. Musiek was sy hele lewe, sy alles, sy hele wêreld. Vir 'n ruk het hy homself in groot hartseer afgesonder. Maar in plaas daarvan om tou op te gooi, het hy aangehou om musiek te skryf – nie ten spyte van sy swakheid nie, maar juis daardeur. Uit daardie moeilike tyd het sy heel mooiste en bekendste werk gekom: Beethoven se Negende Simfonie. Sy groot leemte het die pad geword na iets ongeloofliks.Dit is menslike kwesbaarheid waarvan die apostel Paulus gepraat het toe hy vir die mense van Korinte geskryf het in:2 Korintiërs 4:7 Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek; die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie.In Paulus se tyd was kleipotte goedkoop en broos – maklik gekraak, maklik vervang. En tog kies God ons – brose, gewone mense – om sy lewe en lig in die wêreld in te dra.So, wat van jou? Kom ons kyk na jou innerlike lewe; na jou mislukkings, jou swakhede, jou laste, jou verwarring, jou skaamte, jou wrok, jou vrees wat soms jou hart beetpak; al daardie goed wat jy liewer wil wegsteek. Maar, onthou broosheid is nie mislukking nie; dis bewys dat die krag God s'n is, nie joune nie. Ons is almal – elkeen van ons – net soos daardie gekraakte potte waarna Paulus verwys het. Hou dus op om jou krake te probeer wegsteek. Laat God se lig eerder in jou hart daardeur skyn. Want dis juis wanneer jy swak is dat sy krag op sy mooiste en kragtigste is.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Tiedät ehkä jo aivan hyvin, mitä sinun pitäisi tehdä. Nukkua enemmän. Liikkua. Syödä fiksummin. Rauhoittaa tahtia. Silti viikot kuluvat ja mikään ei oikein muutu. Silloin ongelma ei välttämättä ole tiedon puute vaan se, että olet jumissa samassa tavassa ajatella omaa tilannettasi.Tässä Väkevä Elämä -monologijaksossa käyn läpi 14 kysymystä, joiden tarkoitus on auttaa katsomaan omaa tilannetta hieman eri kulmasta. Miksi hyvässä kunnossa oleminen on sinulle oikeasti tärkeää? Mistä tiedät, että tilanteesi on niin mahdoton kuin ajattelet? Toimiiko nykyinen tapasi sinulle? Ja mitä jos kaiken tulevan kiireen sijaan keskittyisit siihen, miten voisit onnistua tänään?Näkyvätkö omat prioriteetit oikeasti kalenterissa, mitä elämässä pidät terveyttä tärkeämpänä ja mikä on vaihtoehto, jos mitään ei muutu. Mukana on sekä lempeämpää näkökulman vaihtamista että muutama märkärätti naamaan -osaston kysymys, joiden tehtävä on saada rattaat pyörähtämään korvien välissä vähän uuteen asentoon.Tavoitteena ei ole täydellinen elämä eikä se, että jokainen viikko menisi hyvinvoinnin oppikirjan mukaan. Tavoitteena on päästä pois ajattelun umpikujista ja löytää sellaisia ratkaisuja, jotka toimivat myös silloin, kun töissä on kiire, kalenteri natisee liitoksistaan ja elämä tarjoilee tavaraa vähän joka suunnasta.LinkitOptimal Performance- Hyvinvointiluennot ja verkkovalmennukset: https://www.optimalperformance.fi- Kuntosali ja valmennuskeskus, Helsinki: https://www.opcenter.fi
Send us Fan MailRomeine12:21 Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie. Wat doen jy wanneer iemand jou te na kom? Ek bedoel... jou régtig te na kom? Instinktief wil ons hulle in gelyke munt terugbetaal. Ons wil wys ons is reg, ons wil ons trots beskerm, nè? Maar op daardie oomblik het jy 'n keuse: óf jy slaan terug... óf jy stop die kwaad.Dink aan Corrie ten Boom. Sy het die hel van 'n Nazi-konsentrasiekamp oorleef, maar haar suster het daar gesterf. Toe sy jare later 'n toespraak oor vergifnis hou, stap 'n man na haar toe en steek sy hand uit. Corrie se bloed het koud geword – sy het hom dadelik herken as een van die wreedste wagte uit háár kamp.Sy het alle reg gehad om wraak te neem en hom voor almal te ontmasker. Haar hele wese het geskree om om te draai.Maar sy het geweet sy het 'n keuse. Sy het gebid: Jesus, help my. Toe steek sy haar hand uit en kies vrede bo wraak. Sy het die kwaad gestop.Paulus het aan die Christene in Rome met 'n samelewing deurdrenk van geweld, trots en wraak geskryf. Hy gee vir hulle hierdie radikale opdrag:Romeine 12:21 : Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.Kyk, wraak gooi net olie op die vuur van die kwaad, maar genade blus dit uit.So, wanneer jy weer die versoeking voel om terug te kap, onthou: oorwinning kom nie van terugslaan nie. Dit kom wanneer jy liefhet... veral wanneer dit jou die meeste kos.Want dis hoe die kwaad verslaan word – een goeie daad op 'n slag.Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Send us Fan MailWhat if some of our greatest teachers aren't human?In this episode of Wildly Unplug, Lauren Connolly sits down with acclaimed naturalist and bestselling author Sy Montgomery, author of The Soul of an Octopus, How to Be a Good Creature, On Time and Turtles, and dozens of other books exploring the inner lives of animals.After a lifetime spent studying animals around the world, Sy has been chased by a silverback gorilla, searched for pink river dolphins in the Amazon, befriended octopuses, cared for turtles, lived with a 750-pound pig—and discovered that the animals around us have far more to teach us than we may realize.Sy shares why she believes animals are teachers and what can happen when we slow down long enough to recognize them. She and Lauren explore animal intelligence and emotion, why humans tend to underestimate other species, the problem with seeing ourselves as separate from nature, and how simply paying attention to the wildlife around us can completely change the way we experience the world.Sy also takes us inside her extraordinary relationship with the octopuses that inspired The Soul of an Octopus, including the moment she first met Athena and realized this animal was just as curious about her as she was about the octopus.The conversation goes from gorillas and snapping turtles to dogs, conservation, climate change, creativity, burnout, and rejection. Sy shares what decades as a freelance writer have taught her about hearing “no,” why a rejection doesn't mean the work isn't good, and the importance of simply sending it back out and continuing forward.And when life gets difficult? Sy explains why she can keep going even when she loses faith in herself: she can still have faith in her animal teachers.You don't need to travel to the Amazon or search for snow leopards to experience the wild. Your teachers might be squirrels outside your window, spiders in your house, birds in your backyard, or an animal you've passed a hundred times without really seeing. As Sy reminds us, there are entire lives unfolding around us—we just have to pay attention.In this episode:• What animals can teach us about being human• Animal intelligence, emotion, personality, and consciousness• The incredible octopuses behind The Soul of an Octopus• Sy's encounters with gorillas, pink dolphins, turtles, pigs, and dogs• Why animals should be seen as individuals• How our screens can disconnect us from the living world• Simple ways to reconnect with nature close to home• Conservation actions individuals can take• How Sy Montgomery handles rejection and keeps writing• Finding curiosity, meaning, and resilience through the natural worldIf you love animals, nature, conservation, wildlife stories, creativity, or simply want to feel more connected to the living world around you, this conversation is an invitation to slow down, look closer, and see what your own animal teachers might have to show you.Get outside and see what develops.ABOUT WILDLY UNPLUGWildly Unplug is a podcast about nature, conservation, creativity, adventure, and finding our way back to ourselves by reconnecting with the world outside. Support the show
Die voormalige minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, hou vol 'n pruik wat in WhatsApp-gesprekke met die militêre kontrakteur Nombasa Ntsondwa-Ndlovu bespreek is, was werklik 'n pruik en nie 'n kode-woord vir geld nie. Sy is in die Hooggeregshof in Pretoria gevra hoekom sy herhaaldelik daarna verwys het. Mapisa-Nqakula, wat deur 'n tolk getuig, erken sy het versuim om die geskenk te verklaar, maar ontken dat sy enige onregmatige voordeel van Ntsondwa-Ndlovu ontvang het:
Internasionaal en die EU baan die weg om Kanada sy eerste geassosieerde lid te maak. Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, sê dié status is nie tans in die liggaam se verdrae nie en beteken nie volle lidmaatskap nie. Sy meen so 'n reëling kan samewerking tussen die EU en Kanada op gebiede soos handel, verdediging, tegnologie, energie en kritieke minerale verder versterk. Die Kanadese eerste minister, Mark Carney, beywer hom vir nouer bande met Europa namate betrekkinge met Amerika en president Donald Trump versuur. Carney het vroeër die dag oor Kanada se verhouding met Amerika gepraat:
Die Suid Afrikaanse Departement van Elektrisiteit en Energie en die Wêreldbankgroep het 'n strategiese raamwerk vir die ontwikkeling van aflandige windkrag in Suid-Afrika bekend gestel. Die bekendstelling was tydens die Afrika Groenwaterstof-beraad in Kaapstad. Adjunkminister Alexandra Abrahams sê Suid-Afrika se geografiese ligging sorg vir bestendige windtoestande langs die kus, wat geleenthede skep vir die ontwikkeling van hernubare energie. Sy voeg by die raamwerk vorm deel van studies oor aflandige windkrag wat die Wêreldbank laat doen het:
Sylvia Haoses, stigter van die Anti-Dwelm- en Middelmisbruikveldtog in Okahandja, het 'n verenigde, jaarlikse poging aangewend om toenemende dwelm- en alkoholmisbruik te bestry, en gewaarsku dat dwelm-verslawing bydra tot misdaad en gesinsgeweld in die dorp. Haoses beklemtoon dat die bekamping van middelmisbruik toeganklike rehabilitasiedienste, jeugvaardigheidsontwikkeling en aktiewe samewerking tussen ouers, skole en wetstoepassing vereis eerder as eenmalige bewustheidsgeleenthede. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
AGENDA: IntroTodo sobre el US OPEN: Alexander Zverev venció a Ben Shelton (6-3, 7-6, 5-7, 6-2) para ganar el US OPEN, su segundo Grand Slam y su título #26 de su carrera. Final como tal. Road a la final. Hablando de Ben Shelton. Hablando de Carlos Alcaraz. Etc ... Elena Rybakina vence a Aryna Sabalenka (6-4, 5-7, 6-2) para ganar el US OPEN y el tercer Grand Slam de su carrera y el título #13 de su carrera. Final como tal. Road a la final. Hablando de Aryna Sabalenka. Etc ... Conclusiones finales del US OPEN. Top 10'sY más ...Instagram: @TennisPiochasTwitter: @TennisPiochasTikTok: @tennis.piochas Distribuido por Genuina Media Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.
Sjef Dagmar Grüner is as Namibië se Sjef van die Jaar by die Nust Hotelskool gekroon en is die eerste deelnemer in meer as vyf jaar wat 'n goue sertifikaat verwerf het deur meer as 90 persent te behaal. Kompetisiebeoordelaar Sanet Prinsloo het ook Cara Kotze as Skoolsjef van die Jaar en Elwaro Suze as Junior Sjef van die Jaar aangekondig, en die uitsonderlike vaardigheid wat in alle kategorieë vertoon is, geprys. Sy gesels met Kosmos 94.1 Nuus:
Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, het die EU in Strasbourg, Frankryk toegespreek in haar jaarlikse toespraak. Sy het talle kwessies aangeraak maar, spesifiek melding gemaak van die stygende energiekostes wat die blok ervaar, nes elders oor die wêreld.
'n Afsny-laedrukstelsel beweeg tans oor die land en bring buite-seisoen reënbuie na die suidwestelike streke. Albertina Anderson van die weerdiens sê dat 'n kouefront die land kort ná die reën kan bereik, wat sal veroorsaak dat temperature oor die naweek drasties daal. Sy het meer:
NamPol het 'n man van Rehoboth in hegtenis geneem as 'n persoon van belang in verband met die moord op die 11-jarige Gerhardt Doëseb. Die Graad 5-leerder is as vermis aangemeld nadat hy op 11 September nie van die skool af by die huis aangekom het nie. Sy liggaam is later in 'n rivierbedding naby die Oanob-brug gevind deur meisies wat bokke opgepas het. Die polisie sê kneusplekke is aan sy liggaam opgemerk, en sy stiefpa word in verband met die moord ondervra. NamPol se streekskoördineerder vir misdaadondersoeke in die Hardap-streek, adjunkkommissaris Theodore Kutongondo, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
Direkteur van die Regshulpsentrum, Toni Hancox, waarsku dat die laerhowe onder ernstige hulpbron- en personeeltekorte wankel, wat kritieke grondvlak geregtelike kwessies negatief raak. Hancox sê dat landdroste en aanklaers onveilige langafstandreise en ernstige operasionele tekorte in die gesig staar, insluitend 'n gebrek aan basiese opnametoerusting. Sy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat vertragings in ondersoeke ook kwesbare verhoorafwagtendes vasvang in oorvol polisieselle. Sy het meer:
Erongo-goewerneur Nathalia /Goagoses se Visverbruik-bevorderingsprojek van 2,6 miljoen Namibiese dollar is in Swakopmund van stapel gestuur om die plaaslike gebruik en eet van vis te bevorder en sakegeleenthede in die streek se sewe kiesafdelings te skep. Sy sê dat mariene hulpbronne aan landsburgers behoort en dat vis die kusgemeenskappe deur werkverskaffing moet bevoordeel, eerder as om net uitgevoer te word.
THE JOHN HARBAUGH ERA BEGINS WITH A WIN OVER THE ARCH-RIVAL DALLAS COWBOYS!!!! Sy calls in from the stadium and we dissect this un-LIKELY victory where the GMEN absolutely imposed their will on the Cowboys!!!! #giants #nfl #dallascowboys #sundaynightfootballhttps://bit.ly/joinwithGIANTINSIDERAdvertising Inquiries: https://redcircle.com/brandsPrivacy & Opt-Out: https://redcircle.com/privacy
Die regering ondersoek die moontlikheid om verpligte nasionale diens vir jong Namibiërs, veral diegene wat die skool verlaat, in te stel. Onderwyminister Sanet Steenkamp het dit tydens die inhuldiging van die Nasionale Jeugdiens se nuwe raad gesê. Sy wys daarop dat die jeugdiens vir alle jongmense toeganklik moet wees.
Agtien mense is dood in ʼn botsing op die N1 tussen Prins Albertweg en Leeu-Gamka in die Wes-Kaap. Twee minibustaxi's en ʼn stasiewa was in die ongeluk betrokke. Drie mense is ernstig beseer. Die Departement van Mobiliteit se woordvoerder, Muneera Allie, sê die N1 bly in albei rigtings gesluit. Sy het motoriste aangeraai om die alternatiewe roete te gebruik oor Prins Albertweg-stasie, die R407 na die N12, en dan na Beaufort-Wes:
Amerikaanse president Donald Trump het vir 'n derde keer sy steun vir Ierse hereniging uitgespreek en gesê dit is “natuurlik” om Noord-Ierland en die Republiek Ierland byeen te bring. Trump het Sondag by die Ierse Ope in Doonbeg gesê hy “hou van” die reaksie op sy vroeëre opmerkings en hereniging as 'n “baie koel ding” beskryf. Sy opmerkings het kritiek van vakbondgesindes in Noord-Ierland en Brittanje ontlok. Reform UK se Robert Jenrick het Trump se kommentaar as “heeltemal verkeerd” bestempel. Trump het Saterdag in Dublin die eerste keer steun vir 'n verenigde Ierland uitgespreek.
VOV1 - Từ đầu năm đến nay, cả nước ghi nhận khoảng 100.000 ca mắc sốt xuất huyết, trong đó khoảng 20 trường hợp đã tử vong. Số ca mắc cao gấp rưỡi so với cùng kỳ năm ngoái và đang tiếp tục gia tăng khi nhiều vùng miền ở nước ta đã hoặc đang bước vào mùa mưa.Bệnh sốt xuất huyết xảy ra quanh năm nhưng thường bùng phát vào mùa mưa từ tháng 7 đến tháng 11 hàng năm. Bởi đây là thời điểm thuận lợi để muỗi Aedes (hay gọi là muỗi vằn) sinh sôi, tạo điều kiện bùng phát dịch bệnh. Tại miền Nam mùa mưa đến sớm hơn nên hiện nay dịch bệnh sốt xuất huyết đang bùng phát mạnh. Còn tại miền Bắc, mùa mưa năm nay đến muộn hơn và số ca bệnh sốt xuất huyết đang tăng lên nhanh chóng.Trong số hàng chục bệnh nhân sốt xuất huyết đang điều trị nội trú tại Bệnh viện Nhi Đồng Thành Phố Hồ Chí Minh, có 2 bệnh nhi diễn tiến nặng đang được tích cực điều trị. Đó là bé trai 7 tuổi ở Thành phố Hồ Chí Minh phải đặt nội khí quản, thở máy; Bé gái còn lại 10 tuổi đến từ An Giang đã trải qua 4 đợt lọc máu liên tục và 3 đợt thay huyết tương.Trước đây tại miền Nam, số bệnh nhân sốt xuất huyết chủ yếu là trẻ em (chiếm tới 70%) nhưng 10 năm trở lại đây, tỷ lệ mắc sốt xuất huyết ở trẻ em và người lớn đã ngang nhau. Bệnh viện Bệnh Nhiệt đới Thành Phố Hồ Chí Minh vừa điều trị 2 ca sốt xuất huyết rất nặng; Đó là một nữ sinh 16 tuổi phải chạy ECMO do suy hô hấp, suy đa cơ quan và một phụ nữ 21 tuổi rơi vào sốc tái diễn, suy gan cấp, tổn thương thận cấp, xuất huyết nhiều nơi và phải lọc máu liên tục.Theo báo cáo của Sở Y tế thành phố Hồ Chí Minh, hiện nay, mỗi tuần thành phố ghi nhận gần 1.500 ca bệnh sốt xuất huyết. Thời gian gần đây, số ca mắc tuần sau cao hơn từ 5% đến gần 10% so với tuần trước đó. Còn tại Hà Nội, Sở Y tế thành phố cho biết, số ca mắc đang gia tăng khi mùa mưa vừa đến. Hiện nay, mỗi tuần, trên địa bàn Thủ đô ghi nhận hơn 200 trường hợp bị bệnh sốt xuất huyết.Tại Bệnh viện Bệnh Nhiệt đới Trung ương mỗi tuần tiếp nhận hàng chục bệnh nhân sốt xuất huyết. Thạc sĩ, bác sĩ chuyên khoa II Trần Duy Hưng, Trưởng khoa Virus-Ký sinh trùng, Bệnh viện Bệnh Nhiệt đới Trung ương cho biết: Hiện nay, các miền ở nước ta đã và đang bước vào mùa mưa, thuận lợi cho muỗi truyền bệnh sốt xuất huyết phát triển. Vi rút Dengue gây bệnh sốt xuất huyết lây lan qua người do muỗi cái thuộc giống Aedes, chủ yếu là Aedes aegypti lây truyền. Loại vi rút này có 4 chủng bao gồm: DEN-1, DEN-2, DEN-3, DEN-4. Người bệnh có thể nhiễm 1 đến 4 chủng vi rút và có khả năng tạo ra miễn dịch với chủng đó suốt đời. Tuy nhiên, điều này không có nghĩa là người từng mắc bệnh sốt xuất huyết có khả năng miễn dịch với 3 chủng vi rút còn lại. Vì vậy, một người có thể sẽ bị tới 4 lần mắc sốt xuất huyết. Hiện đã có vaccine phòng bệnh này.Theo Thạc sĩ, bác sĩ Võ Hải Sơn, Phó Cục trưởng Cục Phòng bệnh (Bộ Y tế), diễn biến dịch sốt xuất huyết năm nay khác thường so với một số năm. Thời tiết đan xen giữa nóng ẩm và mưa. Vài ngày lại có một trận mưa, đọng nước, thuận lợi cho muỗi sinh sôi, nảy nở. Theo chu kỳ từ 3-5 năm thường sẽ bùng phát mạnh dịch sốt xuất huyết. Nhiều khả năng, năm nay sẽ lặp lại chu kỳ đó./.Trẻ sốc sốt xuất huyết nặng, rối loạn đông máu, tổn thương gan nặng- Ảnh: BVCC
Die woordvoerder van die Paaie-owerheid, Hileni Fillemon, sê dat komende nasionale bestuurskoolregulasies daarop gemik is om streng akkreditasiestandaarde af te dwing, vooroordeel uit te skakel en billike toetsing by alle NaTIS-sentrums te verseker. Die owerheid het onlangs 'n interne ondersoek van stapel gestuur na beweerde korrupte skakels en belangebotsings tussen NaTIS-bestuurstoetseksaminatore en private bestuurskole nadat klagtes deur belanghebbendes in die bedryf ingedien is. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
In die buurland het die Valke, in samewerking met Interpol, vanmiddag die uitlewering van ses Nigeriese burgers hanteerwat na bewering lede is van die Black Axe georganiseerde misdaadnetwerk. Amerikaanse owerhede soek hulle vir internetbedrog en geldwassery wat met 'n liefde-slenter verband hou. Die woordvoerder van die Valke, Katlego Mogale, sê die verdagtes het meer as 100 vroue in Amerika uit meer as 100-miljoen-rand bedrieg. Sy sê van die slagoffers is pensioentrekkers wat met gesofistikeerde aanlynverhoudings geteiken is:
Die Bankiersvereniging van Namibië verdedig kommersiële banke teen bewerings dat hulle oormatige skuldlas by huishoudings aanvuur deur buitensporige kredietverlening. Tydens haar verskyning voor die parlementêre staande komitee oor die ekonomie het die vereniging se uitvoerende hoof, Dantagos Jimmy, gesê dat die toestaan van krediet aan die privaatsektor oor die algemeen sedert 2014 afneem. Sy wys eerder op stygende lewenskoste, stagnerende inkomstes, korttermynlenings, herfinansiering en die opeenhoping van lenings as die vernaamste oorsake van finansiële nood.
Hypnotised Radio 167 Guest Mix Valeria Ostina Show: Hypnotised Radio Artist: Warren Scott Guest: Valeria Ostina Air Date: 10 September 2026 Genre: Techno / Peak Time Techno / Raw Techno This week we return with another guest mix for this week show Valeria Ostina, who represents a new generation of European techno artists, with a sound that reaches beyond borders and is gaining growing international attention. From Italy and Ukraine to Greece and Switzerland, Valeria is building her path through a distinctive musical identity. In her DJ sets, time has no boundaries — iconic sounds and tracks from the '90s meet the energy of today's techno, creating a journey through more than three decades of electronic music. this week she has provided us with a new Peak -time driving techno mix for this weeks guest mix. Tracklist: 1. Amelia Lens - Voices In My Head— Anyma, Argy, Son Of Son, 2. Eli Brown, Pan-Pot -Coming In Heavy — 3. Kosmo - Body Move — Kos:mo 4. A*S*Y*s - The Acid — 5. Charlotte De witte -The Realm 6. Anna Reusch - Nasty 7. Lukas Firtzer - Clausura 8. KICKREY - Power To The People 9. Avalon & GMS Remix -A Prayer for the Dancefloor feat. Conduit Charlotte de Witte 10. (Omiki Remix) - Aria — Argy, Omnya, Omiki 11. LINUS, BEATSKIP- B (Liinus Extended Remix) — LINUS, BEATSKIP 12. Adam Beyer, Green Velvet, Mha Iri - Simulator (Mha Iri Remix) 13. Space 92 - Offbeat 14. Space 92, HI-LO - Orion 15. 178 - Plur Originally broadcast on Data Transmission Radio. Listen live and explore the archive: https://radio.datatransmission.co
Eli tiene hipotiroidismo, dos hijos, y a pesar de hacer un montón de deporte, tenía cero resultados que mostrar. Hace un año entró en la segunda edición de Impulso y consiguió un cambio que ni siquiera soñaba que podría con su contexto...Hoy, un año después de terminar Impulso, sigue manteniendo lo conseguido, sin dietas cerradas, sin planes de comidas, comiendo en McDonald's con sus hijos cuando toca.En este episodio hablamos de:Por qué entrenar mucho no es lo mismo que entrenar bien (y cómo se dio cuenta de que estaba estancada)Las curva de aprendizaje para conseguir resultadosCómo se puede hacer vida social (McDonald's incluido) sin sabotear el procesoQué es lo que realmente hace que los resultados se mantengan un año despuésY además de todo esto, hoy tienes la oportunidad de hacer algo como Eli. El día 11 de septiembre abrimos plazas para la última edición de Impulso de 2026, 8 semanas para aprender a comer, a entrenar y sobre todo a conseguir resultados que mantienes el resto de tu vida. Si no quieres quedarte fuera, apúntate a la lista prioritaria y recibirás acceso anticipado y el precio de apertura, pero date vida que las plazas son limitadas: https://shirtoff-hub.vercel.app/impulso#lista-prioritaria
Radiohead Paranoid Android 6:21 OK Computer 1997 Funkadelic Standing On The Verge Of Getting It On 4:34 Standing On The Verge Of Getting It On 1974 Rovo Sino+ 14:03 Ravo 2010 Allison de Groot & Rich Ruth Nervion 4:00 Allison de Groot & Rich Ruth 2026 Arun Sood & Angeline Morrison Òran Molaidh 5:12 Donn/Dubh 2026 Strange Vibrations Hyperthymesia 6:13 Psychic States 2026 Astral Magic Secrets of the Elder Race 7:24 Astral Architects 2026 Dury Dava Πισίνα 1 4:37 Deluxe 2022 Dury Dava Πισίνα 2 6:14 Deluxe 2022 Grey Malkin Our Eyes They Spill With Silver 5:00 FC10 – Our Eyes Are Filled With Moss 2026 Radie Peat Still I Love Him 5:35 single 2026 Gnoomes Shakshuka And Pie 5:09 Losey 2026 The Odyssey Cult The Yeti’s Eyes 4:41 Vol. 3 2026 Mochyn Daer Hi’r Sy’n Cerdded ar Lan y Afon 15:00 Riverloom 2026 Missing in Action Parachute 5:16 single 2025 Motor!k Socrates 6:07 3 2022 Ramones Now I Wanna Sniff Some Glue 1:33 Ramones 1976 Helicon Hallogallo 10:01 Hallogallo (neu! cover) EP 2011
MMA Lock of the Night is back to give you breakdowns and predictions for UFC Paris: Hooker vs Parnasse. Also on the main card card, Ziam vs Sola, Page vs Ruziboev, Soriano vs Donchenko, Campbell vs Peek, and Keita vs Naimov.
Doctor Dub… with tracks by… Doctor Red, Ghomry, Isaac Chambers, Dub Princess, Deep Fried Dub, Subakh, Swanga, Dubmatix, The Hempolics, Doctor Sy, The Zion Delta, Manwel T, Pitch Black, Module Doctor Red – Balek Balek ft Ghomry [Culture Dub Records] Isaac Chambers & Dub Princess – Let Me In (Deep Fried Dub Remix) […]
We predict the final 53 for the GMEN. We also discuss the heartbreaking injury to WR Calvin Austin, the trade of Josh Ezeudu, and Sy gives his practice report. #giants #nfl #53manrosterhttps://bit.ly/joinwithGIANTINSIDERAdvertising Inquiries: https://redcircle.com/brandsPrivacy & Opt-Out: https://redcircle.com/privacy
Sy’rai Smith Opens Up About Dating As Brandy’s Daughter. SheGrew Up With Brandy As Her Mom & Had No Idea She Was FamousSee omnystudio.com/listener for privacy information.