POPULARITY
Categories
New Show alert. Ek and Lehmo get their friends in and try to smash the algorithms by getting them to watch something they think they wouldn't like. Celia and Hughsey take the challenge. See omnystudio.com/listener for privacy information.
Send us a text1 Johannes 1:8-9 As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. Het jy al ooit ervaar hoe dit voel om 'n diep, donker geheim in jou hart rond te dra – iets wat jy gedoen het, iets wat verskriklik verkeerd was; iets waarvan niemand anders weet nie? Dit versmoor jou, dit verpletter jou.Ek ken daardie gevoel baie goed. Ja, ons weet diep in ons hart dat daardie verpletterende las veroorsaak word deur die feit dat ons weet dat ons dade uiteindelik gevolge het. Ons weet dat dit wat ons verkeerd gedoen het uiteindelik sal uitkom. Ons weet dat ons uiteindelik die prys sal moet betaal.Dis iets waaroor ons die afgelope week nogal baie saam oor gesels het, nè? So kom ons sluit dan met goeie nuus af; nuus, wat daardie bagasie wat jy saamdra, van jou skouers sal lig.1 Johannes 1:8-9 As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.Baie mense wil vandag gerieflikheidshalwe glad nie eers dink dat daar iets soos "sonde" bestaan nie. Maar God neem dit so ernstig op dat Hy sy Seun, Jesus, gestuur het om aan 'n kruis te sterf om die prys wat ons weet óns sonde verdien, te betaal.En wanneer jy eerlik met God is, wanneer jy jou sondes bely, sal Hy vergewe. Jy kan Hom vertrou om dit te doen, want Hy doen altyd wat Hy sê Hy sal. Hy sal jou reinig van al die verkeerde dinge wat jy gedoen het.My vriend, daardie vergifnis is vandag vir jou beskikbaar. Bely met ‘n opregte hart en met nederigheid én berou al jou sonde voor God; glo dat Jesus vir jou gesterf het en die vrede van God sal jou tot oorlopens vul. Dis goeie nuus.Want dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie. (Luk 1:37 Afrikaans OV)En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? (Luk 6:46. Afrikaans OV)
Send us a text1 Petrus 1:17-19 En onthou dat die Vader tot wie julle bid, niemand voortrek wanneer Hy beoordeel nie. Hy beoordeel elke mens volgens sy dade. Daarom moet julle julle eerbied vir Hom wys met julle leefstyl, al is julle uitlanders. Julle weet mos dat God betaal het om julle los te koop van die sinlose leefstyl wat julle van julle voorouers oorgeërf het. En dié losprys was nie dinge wat vergaan, soos goud of silwer nie. Inteendeel, dit was die kosbare bloed van Christus, soos dié van 'n lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. (NLV) Vir baie mense is vrees 'n konstante metgesel. Nou dink jy dalk: "Ek is vir niks bang nie." Dit klink baie dapper. Die vraag is, wat lê om die draai?Ons sien vrees, oor die algemeen, as 'n slegte ding ... en dit is dikwels. Maar vandag wil ek graag oor ‘n ‘goeie vrees' met jou gesels. Ons leer hoe God talle kere vir Israel tydens hul ballingskap uit hul verknorsing gered het. Maar weet jy, dit maak nie saak wat ons vandag mag konfronteer nie, God wil ons ook red. Hy wil ons van daardie slegte vrese vrymaak tot 'n ‘goeie vrees' of anders gestel, ‘n heilige ontsag vir Hom.1 Petrus 1:17-19 En onthou dat die Vader tot wie julle bid, niemand voortrek wanneer Hy beoordeel nie. Hy beoordeel elke mens volgens sy dade. Daarom moet julle julle eerbied vir Hom wys met julle leefstyl, al is julle uitlanders. Julle weet mos dat God betaal het om julle los te koop van die sinlose leefstyl wat julle van julle voorouers oorgeërf het. En dié losprys was nie dinge wat vergaan, soos goud of silwer nie. Inteendeel, dit was die kosbare bloed van Christus, soos dié van 'n lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. (NLV)Die slegte dinge wat ons doen; die verkeerde dinge wat ons doen, is baie dikwels die oorsaak van die knaende vrese wat ons van binne-af opvreet. Kan ek dit openlik en kras stel? Sonde maak die deur vir vrees oop.Maar God het ons daarvan gered deur Jesus te stuur om aan 'n kruis te sterf, sodat ons vergewe kan word. Hy het die losprys betaal, Hy het ons vrygemaak.En nou verwag Hy dat ons Hom sal vrees, Hom sal respekteer, Hom sal eer. Dis 'n goeie vrees, want hierdeur ontdek jy 'n vrede en 'n vreugde wat jy nooit gedink het moontlik is nie. Vandag is die dag om God te vrees.Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Send us a textOpenbaring 22:12-13 Jesus sê toe weer: “Kyk, Ek kom gou! Ek bring die loon saam met My om elkeen te beloon vir wat hy gedoen het. Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde. Dade het gevolge. Dis iets wat ons ouers ons probeer leer het toe ons grootgeword het. En hoe gouer ons daardie les geleer het, hoe gouer het die lewe sommer baie beter geword.As ek jou ewe skielik ‘n lekker opstopper gee, sou dit billik wees om te verwag dat ek gestraf behoort te word. En kom ons wees eerlik, jy sou wou hê dat ek moet gestraf moet word, want dit sou die regte ding wees om te doen.Jy het dalk opgemerk, dat ons in die afgelope paar dae op die beginsel dat "dade-gevolge-het" gefokus het. Daar is 'n baie goeie rede daarvoor. Ons ewigheid hang daarvan af. Hier is Jesus se woorde om ons van die erns van die saak bewus te maak:Openbaring 22:12-13 Jesus sê toe weer: “Kyk, Ek kom gou! Ek bring die loon saam met My om elkeen te beloon vir wat hy gedoen het. Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde.Die lewe raak so besig en ons is so gefokus op alles wat op die oomblik rondom ons aan die gang is, dat ons heeltemal perspektief van die geheelprentjie verloor; die ewige prentjie; óns ewigheid.Maar Jesus is ewig – Hy is die Alfa en die Omega, die eerste en die laaste, die begin en die einde. En Hy kom terug. Wanneer? Binnekort! Wie weet hoe gou? Ons lewens kan vanaand van ons geëis word. Ons tyd hier op aarde kan môre verby wees. Jesus kan volgende Donderdag terugkeer.Daardie ‘binnekort' kan baie gouer kom as wat ons ooit in ons besigwees gedink het.Kyk, Ek kom gou en bring my loon saam met My, om elkeen te vergeld vir wat hulle gedoen het.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Send us a textOpenbaring 20:12 Ek het die dooies, groot en klein, voor die troon sien staan, en die boeke is oopgemaak. Daar is ook 'n ander boek oopgemaak, dit is die boek van die lewe. Die dooies is toe geoordeel volgens wat daar in die boeke geskrywe staan oor alles wat hulle gedoen het. Dit is vir my ‘n baie vreemde ding dat die gevaar van straf nie vir baie van die kriminele mense genoeg van ‘n afskrikmiddel is nie. Maar weet jy, die blote gedagte daaraan om voor 'n hof te moet verskyn en skuldig bevind te word aan 'n misdaad, is vir my genoeg van ‘n afskrikmiddel ... ‘n baie goeie afskrikmiddel om my wetsgehoorsaam te hou. Hoe voel jy oor straf as ‘n afskrikmiddel?Ek dink die meeste van ons sal saamstem dat dit 'n goeie ding is om 'n streng en billike regstelsel te hê; een waardeur die beskuldigde skuldig of onskuldig bevind en gestraf kan word. Ja, voorwaar 'n baie goeie ding.Ons weet ook dat selfs die beste regstelsels soms foute maak, maar kan jy jou die anargie voorstel as daar geen regstelsel was nie?En tog, as jy om jou rondkyk, lyk dit of sosiale anargie – mense wat skandelik optree; mense wat mekaar sleg behandel – hoogty vier. Kan ons dan hoop dat God se geregtigheid op 'n stadium sal seëvier? Ja, dit sal beslis!Die apostel Johannes het 'n kykie gekry in die werkinge van die hemel, en dit is wat hy geskryf het:Openbaring 20:12 Ek het die dooies, groot en klein, voor die troon sien staan, en die boeke is oopgemaak. Daar is ook 'n ander boek oopgemaak, dit is die boek van die lewe. Die dooies is toe geoordeel volgens wat daar in die boeke geskrywe staan oor alles wat hulle gedoen het.Die "dooies" waarna hy verwys, is diegene wie se name nie in die Boek van die Lewe gevind sal word nie. Diegene wat nie die geleentheid gebruik het om terwyl hulle op aarde geleef het, terug te keer na God en op Jesus te vertrou nie.Kan ek jou ernstig versoek: Moenie jou lewe verkwis nie. Moenie jou ewigheid verkwis nie.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Send us a textOpenbaring 2:23b ... die gemeentes sal kennis neem dat dit Ek is wat gedagtes en bedoelings deursoek. Ek sal ook aan julle elkeen gee wat julle volgens julle handel en wandel verdien. (NLV) Die media is deesdae ongenadig teenoor die Christendom. Ek verstaan dit. Voor ek Jesus ontmoet het, het die goedheid van daardie paar Christene wat ek geken het, my gewete aangekla, en, tot my skande moet ek erken, dat dit hulle 'n taamlik nare reaksie op die hals gehaal het. Maar kom ons wees eerlik, die kerk doen steeds verskriklike dinge.Oor die afgelope paar jaar was die Vatikaan betrokke by 'n komplekse finansiële verhoor wat bewerings van verduistering, bedrog en die misbruik van kerkfondse behels het. Daar word beweer dat Vatikaanse amptenare meer as 200 miljoen euro gesteel het; selfs fondse wat vir die armes bedoel was. Indien dit waar is, is dit mos onaanvaarbaar.Nee, ek pik nie net op die Katolieke nie! Ander kerke en denominasies het self maar hul eie geraamtes en geldsakkies in die kas! En tog kan ons heeldag die vinger na ander wys, terwyl ons ons eie mislukkings vermy. Hier is die vraag: hoe sal jy daarvan hou indien die pers jou as 'n skynheilige sou ontmasker, deur alles wat jy in jou lewe verkeerd gedoen het, te publiseer?So, kom laat ons hier 'n bietjie meer produktief wees. Kom ons fokus op my en op jou; op ons gedrag, ons tekortkominge, ons skynheiligheid. Want al ons donker, klein geheimpies wat ons dink vir die wêreld verborge is, lê oop en bloot voor God.Openbaring 2:23b ... die gemeentes sal kennis neem dat dit Ek is wat gedagtes en bedoelings deursoek. Ek sal ook aan julle elkeen gee wat julle volgens julle handel en wandel verdien. (NLV)Luister na my. God het jou ongelooflik lief. Hy het Jesus gestuur om te sterf om vir elkeen van jou sondes te betaal, sodat jy deur jou geloof in Hom volkome vergewe kan wees. Wees verseker, God sien dit alles.Ja, my vriend, ons kan maklik van die skynheiligheid en afskuwelike gedrag van ander mense praat, maar kom ons kyk eers in die spieël, want Hy sal aan elkeen van ons gee wat óns verdien.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Deze zomer is het 25 jaar geleden dat het Europees Kampioenschap van 2000 in Nederland en België werd gehouden. In deze serie van de Staantribune podcast blikken we terug op elfde editie van het door de UEFA georganiseerde eindtoernooi. Aan de hand van diverse gasten en verschillende invalshoeken voelt iedereen zich weer voor even terug in die zomer van 2000. In deze aflevering staat België centraal. Met Wim Neven bespreken we de aanloop van de Belgen naar dit toernooi en welke obstakels kwamen zij onder meer tegen bij het organiseren van dit EK? En hoe werd de uitschakeling als organiserend land in de eerste ronde ontvangen?Deze podcastserie werd mede mogelijk gemaakt door Kick and Rush. Kick and Rush is een webshop waar iedere voetballiefhebber komt voor zijn of haar unieke en klassieke voetbalshirts en -attributen.Vragen, tips of suggesties over onze podcast zijn altijd welkom: podcast@staantribune.nl.Word abonnee van hét magazine over voetbalcultuur: https://staantribune.nl/word-abonnee
Get ready for a literary hungama unlike any other! PerryFlix is thrilled to announce the super launch of its groundbreaking "PerryFlix Short Stories" book series, pioneering didactic tales crafted in Hinglish! These stories are designed for both international learners struggling with initial Hindi, and native speakers seeking what sounds most practical in everyday conversation [Conversation History]. This venture, featuring acclaimed author Jimmy Mello's journey into India's linguistic landscape, marks the "birth of a language" [Conversation History], a natural yet forged evolution over years.So, what exactly is Hinglish? It's a dynamic and vibrant linguistic blend [Conversation History, 74]. In Britain, Hinglish refers to the use of specific South Asian words—especially Hindi, Urdu, or Punjabi—within a predominantly English sentence. Conversely, in India, it's often the reverse: English words woven into predominantly Hindi, Urdu, or Punjabi sentences. This unique fusion is already spoken by millions and encapsulates the heart and akal (common sense) of South Asian culture.Our new "PerryFlix Short Stories" series leverages this blend to offer an immersive and accessible experience. You'll find narratives that flow seamlessly between English and South Asian terms, giving you a genuine feel for contemporary communication. For example, in Anubhav Agarwal's Why Not Me? A feeling of millions (Hinglish Version), you see phrases like:"Zindagi! Ek sahi alfaaz hai apne bachpan ke dino ko bayaan karne ke liye" (Life! A correct word to describe the days of childhood)."Maine aadhi se zyada school life 'Boy's school' mein bita di thi, sirf 2 saal bache the" (I spent more than half my school life in a 'Boy's school,' only 2 years were left)."Mujhe pata tha milna na milna kismat hai, par ye ehsaas hona, ki wo aur main dono ek hi sheher mein hain, bilkul waisa ehsaas tha jaise wo aur main dono ek hi ghar mein hain" (I knew meeting or not meeting was fate, but feeling that she and I were in the same city was exactly like feeling that she and I were in the same house).This blending adds unique flavour and emotional depth to the narrative [Conversation History], allowing for a richer understanding of cultural nuances.Here are just a few examples of the rich vocabulary you'll encounter in "PerryFlix Short Stories," explained with their context, much like in "The Queen's Hinglish":Expressions of Emotion & Affection:Aish (pleasurable activity): "I just did aish at school."Izzat (honor, respect): "How can I insult her izzat when she had none in the first place?"Jaan (life/dear one): Often suffixed to Ammi or Abba (mother/father) to convey greater affection, e.g., "Abba-jaan, would you give me a lift?".Cultural & Social Concepts:Aadat (custom; habit): "I hope he doesn't make it his aadat."Badmash (hooligan/rascal): "That friend of yours is a good-for-nothing badmash."Bevakoof (fool): "Honestly, that boy is such a bevakoof."Chalaak (sly/crafty).Dosti (friendship): "Punjabi dosti could hold the key to better relations."Pukka (properly/perfectly done, genuine, or excellent): "That's a pukka road they've laid down."Everyday Life:Chai (tea): "All this chai is boiled with condensed milk."Chowk (marketplace).Colony (apartment complex).Mithai (South Asian sweet).Interjections & Responses:Arre! (calling attention).Bas! (enough).Haina? (isn't it?): Used to ascertain agreement.Haan (yes) / Nahi (no).Jaldi-jaldi! (go faster!).Namaste (salutation used for greeting and goodbye).Shabash! (well done!).Shukriya (thank you).Vaah vaah! (admiration).Yaar (friend).Join us on this exciting journey into the heart of language! PerryFlix Short Stories in Hinglish are your ticket to unlocking a deeper connection with South Asian culture and its unique way of expression. It's like discovering a secret language that millions already speak – ready to bring a new dhamaal (excitement) to your literary world!
Onze spraakmaker vandaag is: Paul van Ass Stand.nl (http://Stand.nl): Kinderen horen niet thuis in de topsport In het Mediaforum: Jan-Kees Emmer en Kefah Allush In het tweede uur: Met oud-bondscoach Paul van Ass en voormalig international Sander de Wijn bespreken we het EK hockey in Mönchengladbach Illusionist Michel van Zeist komt praten over ongelukken in het goochelen
Uittreksel: “Ek het glad nie die reaksie verwag nie, maar dit is duidelik dat vroue, oud en jonk, by die lirieke aanklank vind. Ek dink dit is ʼn liedjie wat vroue raakgesien laat voel.” Maroela Media
Send us a textFilippense 2:1-2 Julle is mos deur Christus bemoedig en deur sy liefde getroos! Julle het die gemeenskap beleef wat die Gees bewerk! Julle weet wat omgee en meelewing beteken! Maak my dan nou heeltemal bly deur eensgesind te wees – één in liefde, één in hart en één in doel. (NLV) Ek weet nie hoe oud jy is nie, maar ek is al 24 246 dae op ons dierbare planeet Aarde – dis net minder as 66 ½ jaar lank. En gedurende daardie tyd het die band wat ons as mense saambind, dramaties agteruit gegaan. Groot, oënskynlik onoorbrugbare klowe het oopgegaan. Hoekom het dit gebeur?Ek het daardie vraag aan ‘n Kunsmatige Intelligensie-sagteware-platform gevra. Hier is die antwoord: "Die toename van verdeeldheid in die samelewing in die moderne tyd kan toegeskryf word aan 'n komplekse wisselwerking van faktore." Jy kan dit weer sê! Die digitale en sosiale media voer ons nie net met onakkurate inligting nie, maar ook met vals inligting wat daarop fokus om ons met opset te mislei en ons bestaande waardes só deurmekaar te maak, dat ons nie weet of ons kom of gaan nie. So kan ons elkeen in ons eie loopgraaf beland.Die isolasie wat die ‘aanlyn'-lewe' veroorsaak, maak ons meer vyandig en aggressief, en dit vererger die gapings tussen mense. Elke Jan Rap en sy maat het sy eie filosofie; die een of ander eiertjie te lê om jou van sy standpunt te oortuig. Maar weet jy, dit is ontstellend om dit ook onder Christene te sien gebeur, en daarom is dit so belangrik om te dink aan hierdie verse in:Filippense 2:1-2 Julle is mos deur Christus bemoedig en deur sy liefde getroos! Julle het die gemeenskap beleef wat die Gees bewerk! Julle weet wat omgee en meelewing beteken! Maak my dan nou heeltemal bly deur eensgesind te wees – één in liefde, één in hart en één in doel. (NLV)Toemaar, wees getroos: ons hét 'n keuse. Ons kan verdeeldheid aanblaas deur te koop te loop met ons eie perspektiewe; of ons kan liefde, gevul met die vreugde van die Heilige Gees, uitleef met respek en simpatie en so onenigheid met eensgesindheid vervang.Maak my dan nou heeltemal bly deur eensgesind te wees – één in liefde, één in hart en één in doel.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Het is een succesvolle zomer voor de Nederlandse jeugdatletiek. Na een knappe vierde plaats op de medaillespiegel bij de EK onder 23 jaar in Bergen, is het van 7 t/m 10 augustus de beurt aan de atleten onder 20 jaar. In het Finse Tampere zullen in totaal veertig Nederlandse atleten in actie komen. Ons Talentboek Talent van afgelopen maand, 400 meter hordenspecialiste Abigail Noruwa, is één van deze atleten. We blikten er met haar op vooruit. Presentatie: Robert Denneman
Send us a text1 Johannes 4:16 En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin. God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom. Ek wonder hoeveel liefdesliedjies al ooit geskryf is. Sekerlik miljoene? Sommer amper soveel soos die sandkorrels op 'n strand .... Liefde is sonder twyfel deur die eeue die enkele, mees populêre onderwerp van liedjies. Hoekom dink jy is dit so?Liefdesliedjies is al duisende jare deel van die wyse waarop mense hulself uitdruk. Weet jy dat die antieke beskawings – die Grieke, die Romeine, die Egiptenare, die Chinese, die Indiërs –almal hul eie liefdesliedjies gehad het? Baie is mondeling oorgelewer. Sommige word steeds vandag nog gesing.Maar ons sien hoe met die vooruitgang van die tegnologie en die verspreiding van musiek op digitale musiekplatforms, die aantal liefdesliedjies, ontelbaar geword het.Dit bevestig dat liefde sonder twyfel die enkele, belangrikste onderwerp is wat aan die mensdom bekend is. Ons almal wil liefgehê word. Die mens het liefde nodig. Ons almal het die vermoë om ander mense lief te hê. Daar is 'n rede daarvoor, en dit is die volgende:1 Johannes 4:16 En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin. God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom.Ag nee man, jou gesonde verstand sê tog vir jou dat iets so wonderlik, so kompleks, so glorieryk soos liefde, tog nie uit 'n versameling selle uit die voorwêreldse oerslym kon ontstaan het nie! Liefde kom van God, omdat God liefde is. Punt.En hier is ek en jy, geskape na sy beeld met 'n geweldige vermoë om lief te hê en liefgehê te word, en dit alles omdat God liefde is.Wie is daar vandag, vir wie jy liefde moet bewys? Want op die ou end, is die belangrikste ding wat ek en jy vandag, môre en die volgende dag moet doen ... is, om lief te hêDis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
“Ek lewe elke dag voluit, bid vir wysheid, insig en krag om ʼn mooier mens van binne en buite te wees, om gesonder te leef en om daar te wees vir my kinders.” Maroela Media
Enterprise Knowledge COO Joe Hilger speaks with Amy Hodler, Founder and Executive Director of GraphGeeks. GraphGeeks is a global community for data enthusiasts, researchers, and professionals passionate about graph technology.In their conversation, Joe and Amy discuss interesting use cases for graph and graph product innovations, how a graph is like a fungus ("The Last of Us" fans, watch out), trends in the graph space, and how being a "graph geek" can lead to more efficient collaboration.To learn more about Enterprise Knowledge, visit us at: enterprise-knowledge.com.EK's Knowledge Base: https://enterprise-knowledge.com/knowledge-base/Contact Us: https://enterprise-knowledge.com/contact-us/LinkedIn: https://www.linkedin.com/company/enterprise-knowledge-llc/Twitter/X: https://twitter.com/ekconsulting
'Groot Brittannië smeult. Je hoeft de gloeiende as maar een beetje op te porren en de hele boel vat vlam”: zo staat te lezen in het onderzoeksrapport naar de hevige rellen die vorig jaar in Engeland plaatsvonden. Rellen die vijf dagen duurden en in het hele land voor onrust zorgden. Volgens de onderzoekers is Groot Brittannië een jaar later nog steeds ‘een powder keg’, oftewel een vat buskruit. Over racisme gesproken: daar hebben de Engelse voetbalvrouwen afgelopen weken enorm veel last van gehad. Het Engelse team drong door tot de finale van het EK - en wonnen van Spanje. Maar de racistische uitlatingen aan het adres van de Engelse voetbalvrouwen hebben voor het team een flinke stempel gedrukt op het EK. Ook in deze aflevering ‘De Amerikanen hebben een nieuwe regio ontdekt in Engeland en daar kunnen ze geen genoeg van krijgen: De Cotswolds. Sinds de Amerikaanse t.v. personality Ellen Degeneres vanwege de herverkiezing vanTrump naar de regio in zuid-west Engeland emigreerde, volgden steeds meer landgenoten haar voorbeeld. Waar Degeneres vast geen rekening mee heeft gehouden is dat de Amerikaanse vice president JD Vance de Cotswolds heeft uitgekozen om met zijn gezin de zomer door te brengen. Degeneres zal daar vast niet heel blij mee zijn, maar wat vinden de locals van deze Amerikaanse invasie? Over Van Bekhovens Britten In van Bekhovens Britten praten Lia van Bekhoven en Connor Clerx elke week over de grootste nieuwsonderwerpen en de belangrijkste ontwikkelingen in het Verenigd Koninkrijk. Van Brexit naar binnenlandse politiek, van de Royals tot de tabloids. Waarom fascineert het VK Nederlanders meer dan zo veel andere Europese landen? Welke rol speelt het vooralsnog Verenigd Koninkrijk in Europa, nu het woord Brexit uit het Britse leven lijkt verbannen, maar de gevolgen van de beslissing om uit de EU te stappen iedere dag duidelijker worden? De Britse monarchie, en daarmee de staat, staat voor grote veranderingen na de dood van Queen Elisabeth en de kroning van haar zoon Charles. De populariteit van het Koningshuis staat op een dieptepunt. Hoe verandert de Britse monarchie onder koning Charles, en welke gevolgen heeft dat voor de Gemenebest? In Van Bekhovens Britten analyseren Lia en Connor een Koninkrijk met tanende welvaart, invloed en macht. De Conservatieve Partij leverde veertien jaar op rij de premier, maar nu heeft Labour onder Keir Starmer de teugels in handen. Hoe ziet het VK er onder Keir Starmer uit? En hoe gaan de ‘gewone’ Britten, voor zover die bestaan, daar mee om? Al deze vragen en meer komen aan bod in Van Bekhovens Britten. Een kritische blik op het Verenigd Koninkrijk, waar het een race tussen Noord-Ierland en Schotland lijkt te worden wie zich het eerst af kan scheiden van het VK. Hoe lang blijft het Koninkrijk verenigd? Na ruim 45 jaar onder de Britten heeft Lia van Bekhoven een unieke kijk op het Verenigd Koninkrijk. Als inwoner, maar zeker geen anglofiel, heeft ze een scherpe blik op het nieuws, de politiek, de monarchie en het dagelijkse leven aan de overkant van de Noordzee. Elke woensdag krijg je een nieuwe podcast over het leven van Van Bekhovens Britten in je podcastapp. Scherpe analyses, diepgang waar op de radio geen tijd voor is en een flinke portie humor. Abonneer en mis geen aflevering. Over Lia Lia van Bekhoven is correspondent Verenigd Koninkrijk voor onder andere BNR Nieuwsradio, VRT, Knack en Elsevier en is regelmatig in talkshows te zien als duider van het nieuws uit het VK. Ze woont sinds 1976 in Londen, en is naast correspondent voor radio, televisie en geschreven media ook auteur van de boeken Mama gaat uit dansen, het erfgoed van Diana, prinses van Wales (1997), Land van de gespleten God, Noord-Ierland en de troubles (2000), In Londen, 9 wandelingen door de Britse hoofdstad (2009) en Klein-Brittannië (2022).See omnystudio.com/listener for privacy information.
Send us a textMatteus 4:18-20 Eendag toe Jesus langs die See van Galilea loop, sien Hy twee broers: Simon, wat ook Petrus genoem word, en sy broer Andreas. Hulle was besig om 'n werpnet in die see uit te gooi, want hulle was vissers van beroep. Hy sê toe vir hulle: “Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.” Hulle het dadelik die nette gelos en Hom gevolg. Het jy al ooit ‘n doelwit probeer bereik – iets wat jy regtig graag wou bereik – maar toe dinge moeilik raak, toe jy teenstand ervaar het; toe jy moeg geword het vir die gesukkel … het jy moed verloor? Wel, jy is nie die enigste een nie.In 1405 het die Chinese keiser, Yongle van die Ming-dinastie, vir ‘n sekere Admiraal Zheng opdrag gegee om 'n reeks ontdekkingsreise te lei om die Chinese handel uit te brei. Maar na keiser Yongle se dood het die nuwe leier skepties en halfhartig oor skeepvaart gevoel en die befondsing en hulpbronne vir reise verminder. En as 'n direkte gevolg van sy louwarm houding, het China die geleentheid om wêreldwye maritieme handel vir eeue te oorheers, misgeloop.Dit het al talle kere op 'n geopolitieke skaal gebeur. Ons kan self stories vertel van wat met mense wat ons ken, wat tou opgegooi het, gebeur het. Daardie gebrek aan toewyding lei elke keer tot mislukking.Matteus 4:18-20 Eendag toe Jesus langs die See van Galilea loop, sien Hy twee broers: Simon, wat ook Petrus genoem word, en sy broer Andreas. Hulle was besig om 'n werpnet in die see uit te gooi, want hulle was vissers van beroep. Hy sê toe vir hulle: “Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.” Hulle het dadelik die nette gelos en Hom gevolg.Hulle het alles laat vaar, hulle rug gedraai op die besigheid wat hulle vader opgebou het en wat hulle eendag sou erf. Ja, hulle het vir Jesus gevolg op 'n onsekere, ongemaklike pad, wat op die ou end hul lewens gekos het. Dit het alles begin met die roepstem van Jesus. Hulle het geantwoord. Hulle het tot die einde volhard.‘n Mens kan nie ligtelik besluit om Hom te volg nie; Jesus roep jou nie tot 'n gemaklike, afgewaterde geloof nie, maar tot 'n lewenslange verbintenis deur dik en dun.Simon en Andreas het dadelik hulle nette gelos en Hom gevolg.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Deze zomer is het 25 jaar geleden dat het Europees Kampioenschap van 2000 in Nederland en België werd gehouden. In deze serie van de Staantribune podcast blikken we terug op elfde editie van het door de UEFA georganiseerde eindtoernooi. Aan de hand van diverse gasten en verschillende invalshoeken voelt iedereen zich weer voor even terug in die zomer van 2000. In deze aflevering is oud-scheidsrechter Dick Jol te gast. Hij floot op dit EK drie wedstrijden, waaronder één kwartfinale. Hoe bereidde hij zich voor op dit toernooi en wat waren zijn persoonlijke hoogtepunten?Deze podcastserie werd mede mogelijk gemaakt door Kick and Rush. Kick and Rush is een webshop waar iedere voetballiefhebber komt voor zijn of haar unieke en klassieke voetbalshirts en -attributen.Vragen, tips of suggesties over onze podcast zijn altijd welkom: podcast@staantribune.nl.Word abonnee van hét magazine over voetbalcultuur: https://staantribune.nl/word-abonnee
De Jupiler Pro League is terug! Evert en Koen blikken terug op de eerste speeldag en kiezen hun opvallendste momenten en spelers van het weekend. We belden ook met Joren Dom over ex-ploegmaat Nathan De Cat en met Josefien Hendrickx over de EK-finale bij de vrouwen.
Sarina Wiegman wint voor de derde keer op rij het EK voetbal bij de vrouwen. Moet zij in het rijtje grote Nederlandse trainers voortaan meegenomen worden? Verder aandacht voor Jorrel Hato die hoopt op een transfer naar Chelsea. Een heetgebakerd potje in Portugal tussen FC Porto en FC Twente. In de AD Voetbalpodcast nemen Etienne Verhoeff en Johan Inan het door. Daarnaast wordt gebeld met Dennis van Bergen over het trainingskamp van Feyenoord, dat zaterdag verloor van OGC Nice en FC Liefering. Beluister de hele AD Voetbalpodcast nu via AD.nl, de AD App of jouw favoriete podcastplatform.Support the show: https://krant.nl/See omnystudio.com/listener for privacy information.
Ek het Griet weer gelees en leer ook bietjie oor Griekwa Afrikaans
We have met the Kaptein… But do we ken the Generaal?Vandag se gas sing blues, rock, country én sokkie met die stem van 'n duisend brullende Harleys. Hy is die OG bad boy van sokkie — maar wie is die man binne die sokkies, binne die vlamtastiese stewels?Hy is deel van Afrikaanse popkultuur, en was al genoem in 'n Jack Parow-snit én 'n Van Pletzen-snit!Die clue lê in die opening lyn van ons kakgroot mega-hit, “Jy Bly Stil.”Ek praat natuurlik van fkn NICHOLIS LOUW!To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
In deze aflevering van VI ZSM bespreken Chris Tempelman en Kalum van Oudheusden de Open dag van Feyenoord, waarin een verrassende speler de helikopter uitkwam. Verder kwam de transfer van Sam Beukema ter sprake en de opmerkelijke rode kaart tijdens het EK voor vrouwen in Zwitserland. 0:00 Intro 2:10 Feyenoord open dag 9:45 Sam Beukema & AZ 14:21 Ekitiké naar Liverpool 16:29 Absurde rode kaart DuitslandSee omnystudio.com/listener for privacy information.
For review:1. Ceasefire in S. Syrian City of Sweida Between Druze & Bedouin.2. Palestinian Authority President Mahmoud Abbas has said elections will be held before the end of the year for the Palestinian National Council, for the first time since 2006.3. Ukraine proposes new round of peace talks with Russia next week.4. New Round of EU Sanctions Against Russian Energy. 5. UK & Germany Sign New Defense Pact.The new bilateral agreement, referred to as the “Kensington Treaty,” was signed on Thursday in London. It includes a broad range of promises, ranging from joint military-industrial exports to facilitating school exchanges between the two countries. It additionally commits the NATO allies to “assist one another, including through military means, in the event of an armed attack on the other.”6. Marine Corps LTG Greg Masiello has taken the reins of the Joint Program Executive Office (JPEO) F-35, from its outgoing leader Air Force LTG Mike Schmidt. JPEO F-35 is a global enterprise that has grown to 19 customers internationally. LTG Masiello was nominated for the F-35 post in June and subsequently confirmed by the US Senate. 7. Breaking Defense Opinion Article: Why selling F-35s to Turkey is smart business for US and NATO.In a response to an op-ed previously published on Breaking Defense, Barın Kayaoğlu and Özgür Ekşi argue that Turkey can and should be trusted with F-35s.
Volop voetbalnieuws in een nieuwe aflevering van de podcast Kick-off met Valentijn Driessen, Jeroen Kapteijns, Hein Keijser en Pim Sedee. De Nederlandse topclubs roeren zich nadrukkelijk op de transfermarkt. Zo heeft Ajax interesse in een international uit Israël. Wordt dat een versterking, en wat moet hij kosten? In Kick-off het antwoord. PSV heeft Noa Lang nu definitief verkocht en is, ondanks veel aankopen, nog altijd niet klaar op de transfermarkt en Feyenoord aast op defensieve versterking na het vertrek van Hancko. In Kick-off alle details. Ook wordt er gesproken over een krankzinnige ontknoping bij Engeland - Zweden op het EK voor vrouwen, zijn er laatste ontwikkelingen bij Vitesse en heeft ADO Den Haag een nieuwe trainer. Dat, en meer in deze aflevering te horen.See omnystudio.com/listener for privacy information.
SOCA THERAPY - JULY 13, 2025Soca Therapy PlaylistSunday July 13th 2025Making You Wine from 6-9pm on Flow 98.7fm TorontoRiddim (Dr. Jay Plate) - Coutain x Mical TejaEngine Room - OlatunjiIron Man - DevSearch Party - PreedyLife After Fete - Kerwin Du BoisEverytime - Nadia BatsonCocoa Tea (Mr Vik Band Edit) - Kes x TanoChoose One - Farmer NappyWhole Day - Machel MontanoD Soca Band - GBM NutronWorld On Fire - Dj Private Ryan x Freetown Collective x Patrice RobertsSha La La - Nessa Preppy x Freetown CollectiveThe A List - PumpaBruk It Set It (Riddim Master Road Intro) - AkaiiUsweet x Mr Bagnall x EKFling It Up - Machel Montano x DavidoMardi Gras (Trouble In Town) - Bongo PrimeWelcome To Spice Mas - V'ghnWe Nah Change - LavamanAnywhere Dat We Step - Skinny FabulousCome Out To Win - King Bubba FMGreat Day - Lil RickEnergy - Mical TejaHigher - VoiceRing Finger (Radio Edit) - Lady LavaTek Charge - LeadpipeWaistline Energy - Lil RickBackazz - Kerwin Du BoisWukup Workout - Alison HindsCyan Bother We - Lil Rick x BenjaiGet On Bad - Onkia Bostic x Bunji GarlinFamalay - Machel Montano x Skinny Fabulous x Bunji GarlinTOP 7 COUNTDOWN - Powered By The Soca SourceTop Solo Songs By Bunji Garlin Based on Spotify Streams7. The Struggle6. Carry It5. Carnival Contract4. Carnival Tabanca3. Hard Fete2. Differentology1. Big Bad SocaWeekend - Jus Now x Leston PaulLivin’ Fast (In the Moment) - Jus Jay King x Grateful CoOne Piece - GBM Nutron x TanoA Little Closer - H20 PhloA Little Closer (Dr. Jay Plate) - H20 PhloOil Pumping - KrosfyahAll Aboard - AtlantikSweet Soca Party - AugustaLow Rise - Traffik feat Sean CaruthWine - Burning Flames feat Onika BosticTop Class Bubbler - Square One feat Alison Hinds & Peter RamMi Amor - Troots N IceWatching Women - ZanWavers - Traffik feat Kernal RobertsPAN MOMENTSPan in a Minor - Amoco RenegadesTANTY TUNE(1978) Gee Me The Ting - Lord KitchenerNORTHERN PRESCRIPTIONHangover - Slammer CutterHero - GBM Nutron x TanoMedicine - Kes x TanoJamtown (Dr. Jay Plate) - Rae x TanoJamtown (Dr. Jay Plate) - Coutain x TanoThe Greatest Bend Over (Mr Vik Band Edit) - Yung BreddaGoated - Imani Ray x Viking Ding DongFettin Mood - King Bubba Tough Love - Problem ChildCan’t Get Enough - Tionne HernandezShots - DJ Cheem x Jagwa De ChampDansa - Klassik FrescobarNo Attachments - SlyGet In Line - MarzvilleFlights No Feelings - Arthur Allain x Imran NerdyDance With Me - Ezra D'funmachineGym Exercise - BlackboyBaguy - UmpaAnything Goes - Kelly BMan With Ride (Big Ride) - Motto x Blackboy x Ezra D'funmachineTouch Pon Di Floor - BlackboyBara - RomeTake Me Home - Freetown Collective Good Spirits - Full BlownFollow Dr. Jay @socaprince and @socatherapy“Like” Dr. Jay on http://facebook.com/DrJayOnline
Nederland kan Frankrijk een uur lang partij geven, maar gaat daarna toch kopje onder en verliest met 5-2. Oranje is uitgeschakeld op het EK. "De KNVB heeft het vrouwenvoetbal schade berokkend." Gert van ‘t Hof beschouwt in Bazel na met oud-international Leonne Stentler, commentator Frank Wielaard en oranjeverslaggever Rivkah op het Veld.
Nederland is uitgeschakeld op het EK voetbal in Zwitserland. De Oranjeleeuwinnen gingen met 2-5 kansloos ten onder tegen Frankrijk. Sportjournalist Jaap de Groot heeft kritiek op de manier waarop de KNVB omgaat met het nationale vrouwenelftal. Want waarom kondigde de bond al in januari aan dat bondscoach Andries Jonker na dit tournooi wegmoest en valt het Nederlandse vrouwenteam onder de afdeling amateurvoetbal?
In deze ZSM blikt volger van het vrouwenvoetbal, Chris Tempelman, terug op het schrijnende EK van de Oranjeleeuwinnen met Kalum van Oudheusden. De ploeg van Jonker werd met 2-5 aan de kant gezet en dus zijn de conclusies niet mals. Daarnaast ook aandacht voor de moeizame oefenwedstrijd van Feyenoord, het interview van Arne Slot en het WK voor Clubs.See omnystudio.com/listener for privacy information.
Met vandaag: de strategie van de Oekraïense geheime dienst op sociale media | Eenvoudige burgers die het opnemen tegen de overheid en grote bedrijven in 'Goliath' | Bondscoach Andries Jonker over het verloren EK en zijn afscheid van Oranje | Hoe is PSV de Tweede Wereldoorlog doorgekomen? | Presentatie: Mieke van der Weij.
Op het EK voetbal voor vrouwen is Nederland overklast door regerend Europees Kampioen Engeland. Het wordt nu lastig om de kwartfinales te bereiken; de Oranjeleeuwinen moeten ruim winnen van Frankrijk en hopen op een verrassing in de andere groepswedstrijd. We bellen met sportjounalist Jaap de Groot.
Hoe nu verder voor Oranje op dit EK? Die vraag beantwoorden Sanne van Dongen, Fresia Cousiño Arias en Emile van de Sande in aanloop naar de laatste groepswedstrijd tegen Frankrijk. Learn more about your ad choices. Visit podcastchoices.com/adchoices
De teleurstelling maakt plaats voor bezinning. Sanne van Dongen, Fresia Cousiño Arias en Emile van de Sande blikken vooruit op het mogelijk laatste optreden van de Leeuwinnen op dit EK. Learn more about your ad choices. Visit podcastchoices.com/adchoices
De tijd van de trainingskampen is begonnen. Zo zit FC Twente in Oostenrijk momenteel. Daar is het regenachtig. In Amerika is het vaak bloedheet. In de AD Voetbalpodcast de vraag: wat is de maximale temperatuur voor een voetbalwedstrijd? Verder bespreekt Etienne Verhoeff met Leon ten Voorde de aanstaande rentree van een Van Bommel in Eindhoven. Het lot van AZ in de voedselketen en Tim Hartman over de Oranje vrouwen op het EK. Beluister de hele AD Voetbalpodcast nu via AD.nl, de AD App of jouw favoriete podcastplatform.Support the show: https://krant.nl/See omnystudio.com/listener for privacy information.
Het Nederlands elftal speelt morgen op het EK tegen titelverdediger Engeland, maar in welk systeem? “Bondscoach Andries Jonker maakt maximaal gebruik van onduidelijkheid over het systeem.” Gert van ‘t Hof blikt in Zurich vooruit met oud-internationals Mandy van den Berg, Leonne Stentler en commentator Jeroen Elshoff.
De Oranjeleeuwinnen wonnen afgelopen weekend hun eerste wedstrijd op het EK met 0-3 van Wales. Aankomende nacht speelt Nederland tegen Engeland, de huidig Europees kampioen, die haar eerste groepswedstrijd tegen Frankrijk verloor. We bellen met sportjournalist Jaap de Groot.
In de dagelijkse podcast van FC Afkicken bespreken Bart Obbink, Neal Petersen en Jean-Paul Rison onder meer de winst van team Coach van het Jaar x FC Afkicken op de ADFO Cup, de oefenwedstrijden van de topclubs uit de Eredivisie, PSV dat in Ruben van Bommel een vervanger voor Noa Lang ziet, de nieuwe club van de Seun of God en de winst van de Oranje Leeuwinnen in de eerste wedstrijd op het EK!(0:00) Intro en winst ADFO Cup!-08:57 intro(6:37) PSV wil Van Bommel en Mijnans(21:56) Ajax start onder Heitinga(26:55) Sem Steijn scoort meteen voor Feyenoord(32:21) Ralf Seuntjens gaat tóch door(35:32) Oranje leeuwinnenInschrijven voor onze FC Afkicken subleague bij Coach van het Jaar?Dat kan via: https://www.coachvanhetjaar.nl/subleagues/33921/FC_AFKICKENZie het privacybeleid op https://art19.com/privacy en de privacyverklaring van Californië op https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.
De Tour is begonnen, en hoe! Erik en Frank schijnen een licht op de hittetraining van Van der Poel, op de geweldige eindsprint van de etappe van gisteren, en op de etappes die nog komen gaan. Ook de Formule 1 blijft niet onbesproken en natuurlijk niet te vergeten: het EK voetbal met de Oranjevrouwen en het 100ste doelpunt van Miedema.
De eerste oefenduels zijn gespeeld dit weekend door de topclubs. Je kunt de quotes al uittekenen na afloop. ‘Goede dingen gezien’ of ‘Dit was een goed begin.’ In de AD Voetbalpodcast bespreken Etienne Verhoeff en Mikos Gouka vooral de transfers. Bij Ajax wordt kleedkamer 2 langzaamaan uitgedund. In Rotterdam gaan een paar transfers niet door en in Eindhoven shoppen ze in de Eredivisie. Tim Hartman vertelt vanuit Zwitserland over de Oranje Leeuwinnen en het EK. Beluister de hele AD Voetbalpodcast nu via AD.nl, de AD App of jouw favoriete podcastplatform.Support the show: https://krant.nl/See omnystudio.com/listener for privacy information.
Nederland begint het EK met een fraaie 3-0 overwinning op Wales. Vivianne Miedema maakt haar historische 100ste doelpunt voor Oranje én de speelsters ontmoeten Koningin Máxima en prinses Ariane. Gert van ‘t Hof beschouwt in Luzern na met Leonne Stentler, Rivkah op het Veld en Frank Wielaard.
all in EK: https://videos.files.wordpress.com/sUiRCDvq/my-project-127.mp4https://erickimphotography.com/100-2/
Een dag voor het eerste duel van Oranje op het EK blikt Gert van 't Hof met Frank Wielaard, Leonne Stentler en Tessel Middag terug op de afgelopen dagen in het Oranjekamp én vooruit op de wedstrijd tegen Wales.
In de dagelijkse podcast van FC Afkicken bespreken Lars van Velsum, Bart Obbink en Guus Peters onder meer de reacties uit de voetbalwereld op het overlijden van Diogo Jota, PSV dat met de interesse in Kovar doorschakelt naar nog een voetballende keeper, de situatie rond Luuk de Jong, veel transfers in Nederland en de start van het EK voor de Oranje Leeuwinnen!(0:00) Intro(0:10) Reacties op overlijden Diogo jota(4:25) PSV wil tweede keeper van Leverkusen(17:03) Coach van het Jaar(18:10) Transferblokje met Hlynsson, Haen, Diarra en Williams(30:10) Oranje leeuwinnen beginnen aan EKZie het privacybeleid op https://art19.com/privacy en de privacyverklaring van Californië op https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.
Enterprise Knowledge CEO Zach Wahl speaks with Jeff Vargas, former Director of Knowledge Management at Paramount. In this conversation, Zach and Jeff discuss being KM evangelists and the trick to selling KM programs to executives. They get into "invisible KM," talking about how everyone is doing KM but may not realize it, and how to find and boost those pockets of success. Jeff also shares the "lightbulb" moment that catapulted him from technical writing, to learning and development, and, ultimately, to knowledge management.To learn more about Enterprise Knowledge, visit us at: enterprise-knowledge.com.EK's Knowledge Base: https://enterprise-knowledge.com/knowledge-base/Contact Us: https://enterprise-knowledge.com/contact-us/LinkedIn: https://www.linkedin.com/company/enterprise-knowledge-llc/Twitter/X: https://twitter.com/ekconsulting
Het overlijden van Liverpool-aanvaller Diogo Jota, hoe ga je daar als trainer mee om? De aankopen van Feyenoord in de eerste weken van het seizoen. De situatie bij Ajax en het voorlopig nog uitblijven van vertrekkende spelers. Is Denzel Dumfries het koopje van deze transferperiode? Etienne Verhoeff bespreekt het in de AD Voetbalpodcast met Johan Inan. Tim Hartman vertelt vanuit Zwitserland over de voorbereiding van de Oranje Leeuwinnen op de start van het EK. Beluister de hele AD Voetbalpodcast nu via AD.nl, de AD App of jouw favoriete podcastplatform.Support the show: https://krant.nl/See omnystudio.com/listener for privacy information.
Ek dink bietjie na oor 'n interessante artikel in die Taalgenoot, Somer 2025.
Twee dagen voor de EK-wedstrijd Nederland - Wales zaten Gert van 't Hof, Rivkah op het Veld en Leonne Stentler donderdag om tafel met bondscoach Andries Jonker. Ze hadden het onder meer over het aanstaande EK, de fitheid van Lineth Beerensteyn en Vivianne Miedema, het aanstaande vertrek van Jonker bij Oranje en de vraag: wie is nou dé gangmaker in de kleedkamer?
De keeperskwestie bij Feyenoord is opgelost. Tenminste, trainer Robin van Persie heeft gelijk aan het begin van dit seizoen een keuze gemaakt. Daarover praten Etienne Verhoeff en Sjoerd Mossou in de AD Voetbalpodcast. Natuurlijk staan ze ook stil bij het overlijden van Rinus Israel, bespreken ze de nieuwe spelregels voor het nieuwe voetbalseizoen en praat Tim Hartman vanuit Zwitserland over de Oranje Leeuwinnen richting het EK. Beluister de hele AD Voetbalpodcast nu via AD.nl, de AD App of jouw favoriete podcastplatform.Support the show: https://krant.nl/See omnystudio.com/listener for privacy information.
In een nieuwe Kick-off blikken Valentijn Driessen, Jeroen Kapteijns, Pim Sedee en Hein Keijser terug op de 'afgang' van Jong Oranje. Valentijn Driessen is niet te spreken over de speelstijl van Jong Oranje tijdens het EK, waar de ploeg in de halve finales werd uitgeschakeld. Welke spelers van dit elftal zien de heren doorgroeien naar het grote Oranje? Ondertussen pakte Oranje onder 19 jaar de Europese titel, sterspelers Kees Smit maakte veel indruk tijdens het toernooi is hij toe aan een volgende stap? Verder: Tillman op weg naar de Bundesliga, Milambo & Hartman gaan naar de Premier League en Perisic blijft bij PSV. See omnystudio.com/listener for privacy information.